8
Swartland LEES DIT, BELEEF DIT | READ IT LIVE IT Year 12 • 17 June 2014 | Tel. 022 482 3817 [email protected] bolandgazette.co.za | bolandgazette.mobi Sprokieswinterwêreld: Alfred du Plessis van Malmesbury het verle- de winter hierdie foto naby die Ma- troosberg met sy Sony experia ge- neem. Hoewel hierdie winter dalk kouer as die 2013-winter voel, sê weerkundiges dis nie buitengewo- ne weersomstandighede nie en voorspel die bibberweer sal voort- duur. FOTO: ALFRED DU PLESSIS ‘O koud is die windjie en skraal’ Darling se ‘goue meisie’ NICOLE CLOETE DARLING - Gezelle Magerman is ’n atleet om mee rekening te hou. Gezelle, wat tans ’n leerder aan Hö- er Meisieskool La Rochelle in Paarl is, is op pad na die 2014 Jeug Olimpie- se Spele in Nanjing, China wat in Au- gustus vanjaar sal plaasvind. Gezelle, wat gebore is op die prag- tig dorp van Darling,was reeds ’n uit- muntende atleet van laerskooldae en by haar heel eerste inter-huiskompe- tisie in die ouderdomsgroep 7–9 jaar, was sy vir drie jaar die Weskus naelloopkampioen in die 50 m en 80 m naellope. Op 10-jarige ouderdom het Gezelle verder gegaan as die Weskus-byeen- koms en is aangewys as die Boland en Wes-Kaapse kampioen in ver- spring. Dit is ook in dié jaar dat sy in die Suid-Afrikaanse laerskoolkam- pioenskapstoernooi op Pilditch-sta- dion in Pretoria brons verwerf het vir verspring. Dit was net die begin van haar suk- ses en elke jaar daarna het Gezelle die Wes-Kaapse atletiekspan ver- teenwoordig by die SA atletiekkam- pioenskap, en altyd onder die top-10 presteerders in die land gebly. Sy word gekies as Sportvrou van die Jaar in 2009 deur die Weskus Laerskole Unie. Gezelle beleef egter ’n terugslag in haar atletiekloopbaan in 2010 toe sy nie kon deelneem nie as gevolg van hepatitis A. Sy het gelukkig goed her- stel en in haar hoërskoolloopbaan neem sy weereens elke jaar aan die SA hoërskoolatletiekkampioenskap deel. Dis egter nie net in atletiek wat Ge- zelle uitblink nie, sy word ook gekies vir die Wes-Kaapse hoërskool o. 16- netbalspan, wat as die nasionale kampioen gekroon is. Gezelle se harde werk en deurset- tingsvermoë het vrugte afgewerp en die Hoër Meisieskool La Rochelle in Paarl bied haar ’n beurs aan om haar skoolloopbaan daar te voltooi. Die jaar 2014 was tot dusver ’n baie suksesvolle jaar vir dié atleet en sy is gekroon as die Suid-Afrikaanse kampioen in 400 m-hekkies vir mei- sies o.17. Sy het ook silwer gekry vir verspring by dieselfde byeenkoms, wat gehou is in Gaborone, Botswana. Gezelle glo as jy die tyd en harde werk insit, sal jy die vrugte pluk. Sy is tans die Afrika-kampioen en dus is haar kanse baie groot om te kwalifiseer en gekies te word vir die Afrika-jeugspan wat vanaf 16 Augus- tus tot 31 Augustus aan die Olimpiese Jeugspele in China gaan deelneem. Gezelle se ouers is baie trots op haar en is besig met geldinsameling om te help om haar China toe te stuur. Gezelle staan bekend as Darling se goue dogter. Gezelle het ’n goue medalje by die 2014 Afrika jeugspele in die 400m-hekkies, jeug o.17-mei- sieskategorie gekry.

Swartland gazette 17 jun 2014

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Swartland gazette 17 jun 2014

Citation preview

Page 1: Swartland gazette 17 jun 2014

Swartland

LEES DIT, BELEEF DIT | READ IT LIVE IT Year 12 • 17 June 2014 | Tel. 022 482 [email protected]

bolandgazette.co.za | bolandgazette.mobi

Sprokieswinterwêreld: Alfred duPlessis van Malmesbury het verle-de winter hierdie foto naby die Ma-troosberg met sy Sony experia ge-neem. Hoewel hierdie winter dalkkouer as die 2013-winter voel, sêweerkundiges dis nie buitengewo-ne weersomstandighede nie envoorspel die bibberweer sal voort-duur. FOTO: ALFRED DU PLESSIS

‘O koudis diewindjieen skraal’

Darling se ‘goue meisie’NICOLE CLOETE

DARLING - Gezelle Magerman is’n atleet ommee rekening te hou.

Gezelle,wat tans ’n leerderaanHö-er Meisieskool La Rochelle in Paarlis, is oppadnadie 2014 JeugOlimpie-seSpele inNanjing,Chinawat inAu-gustus vanjaar sal plaasvind.Gezelle, wat gebore is op die prag-

tigdorpvanDarling,was reeds ’nuit-muntendeatleet van laerskooldae enbyhaarheel eerste inter-huiskompe-tisie in die ouderdomsgroep 7 – 9jaar, was sy vir drie jaar die Weskusnaelloopkampioen in die 50 m en80 m naellope.Op 10-jarige ouderdom het Gezelle

verder gegaan as die Weskus-byeen-koms en is aangewys as die Bolanden Wes-Kaapse kampioen in ver-spring.Dit is ook in dié jaar dat sy in die

Suid-Afrikaanse laerskoolkam-pioenskapstoernooi op Pilditch-sta-dion in Pretoria brons verwerf hetvir verspring.Ditwasnet die beginvanhaar suk-

ses en elke jaar daarna het Gezelledie Wes-Kaapse atletiekspan ver-teenwoordig by die SA atletiekkam-pioenskap, en altyd onder die top-10presteerders in die land gebly.Sy word gekies as Sportvrou van

die Jaar in 2009 deur die WeskusLaerskole Unie.Gezelle beleef egter ’n terugslag in

haar atletiekloopbaan in 2010 toe synie kon deelneem nie as gevolg vanhepatitisA.Syhetgelukkiggoedher-stel en in haar hoërskoolloopbaanneem sy weereens elke jaar aan dieSA hoërskoolatletiekkampioenskapdeel.Dis egternienet in atletiekwatGe-

zelle uitblinknie, syword ookgekiesvir die Wes-Kaapse hoërskool o. 16-netbalspan, wat as die nasionalekampioen gekroon is.Gezelle se harde werk en deurset-

tingsvermoë het vrugte afgewerp endie Hoër Meisieskool La Rochelle inPaarl biedhaar ’n beurs aanomhaarskoolloopbaan daar te voltooi.Die jaar 2014was tot dusver ’n baie

suksesvolle jaar vir dié atleet en sy

is gekroon as die Suid-Afrikaansekampioen in 400 m-hekkies vir mei-sies o.17. Sy het ook silwer gekry virverspring by dieselfde byeenkoms,watgehouis inGaborone,Botswana.Gezelle glo as jy die tyd en harde

werk insit, sal jy die vrugte pluk.Sy is tans die Afrika-kampioen en

dus is haar kanse baie groot om tekwalifiseer en gekies te word vir dieAfrika-jeugspanwat vanaf 16Augus-tustot31AugustusaandieOlimpieseJeugspele in China gaan deelneem.Gezelle se ouers is baie trots op

haar en is besig met geldinsamelingom te help om haar China toe testuur.Gezelle staan bekend asDarling se

goue dogter.

Gezelle het ’n goue medalje by die 2014 Afrikajeugspele in die 400m-hekkies, jeug o.17-mei-sieskategorie gekry.

Page 2: Swartland gazette 17 jun 2014

Swartland Gazette News - Nuus Tuesday 17 June 20142

Pekeur nouBoland-presidentIvanPekeur is die nuwepresident vandieBoland-rugbyunie.Dié aankondig-ing is Woensdagaand 11 Junie tydens’n spesiale algemene vergadering bydie Boland-stadion in Wellington ge-maak.Pekeur sal voortaan die skoene van

Francois Davids, ook bekend as Kaba-llie in rugbykringe,moet volstaanwatsy bedanking ingedien het ná hy dieposas lidvanSARugbyseuitvoerenderaad aanvaar het.Pekeur sal as president dien tot Fe-

bruarie 2015, wanneer die verkiesingvir die Boland-rugbyunie se presidentweer sal plaasvind. Ivan Pekeur.

Bejaardes help metboekebank-projekRIEBEEK-WES - Diebejaardes by HuisBergsig werk hardomlees ’naangenameervaring vir kinderste maak.

Die leerondersteu-ningsopvoeder (LSE),RaneldaGeldenhuys ofjuf. Nella soos almalhaar ken, tans verbon-de aan Riebeek-WesPrimêr, is besig met ’nleesspesialiserings-kursus, aangebieddeur die ”Scholarshipfor reading instruc-tion”.Die doel van hierdie

opleiding is om lees inminderbevoorregte ge-biede te bevorder op alle terreine en onderalle ouderdomme.As deel van haar LSE-groeiplan vir per-

soonlike evaluering, asook haar kursus,moet studente die gemeenskap betrek, enhet sy Huis Bergsig tehuis vir bejaardes opRiebeek-Wes genader vir hulp met haaridee.Die bejaardes was vuur en vlam om te

help. Juf. Nella se ideewas om aan dieWie-lie Walie Speelskool prenteboeke te voor-sien, sodat die kinders prent-woord enklank-assosiasies kanmaak. Die boekies isvolgens temas ingedeel soos voorgesteldeur die gr. R-dokument.Elke week word daar tydskrifte aan die

huis vir bejaardes voorsien en Nella fasili-

teer die maak van die boekies. Die oumasen oupa het pragtige boekies gemaak en ge-niet die bydrae aan die gemeenskap. Dieboekies word in ’n boekebank by juf. Nellagehou, wat op uitleenbasis (volgens tema)aangevra kan word.Sodra daar genoeg boekies gemaak is, is

die idee om die boeke aan die skooltjie teoorhandig.Juf. Nella beoog omdieselfde boekebank-

projek ook by Weltevrede Primêr te begin.Die idee is om die projek na die hele skooluit te brei. Hoe meer boekies gemaak kanword,hoemeerkinderssalboekieskanont-vang om te lees. Sodoende word ’n liefdevir lees ontwikkel en kinders kan selfs huleie boekies begin maak.

Die inwoners van Huis Bergsig is besig om boekies vir kinders te maak.

Page 3: Swartland gazette 17 jun 2014

Swartland GazetteNews - NuusDinsdag 17 Junie 2014 3

Polisienuus uitDarlingBuiten motorongelukke en ’n wasgoeddief, isdaar min voorvalle van misdaad in die Darling-distrik aangemeld.Gedurendedieweektussen1en9Junie issewe

ongelukke in die Darling-distrik aangemeldwaarvan twee by die R27 (Weskuspad) en Yzer-fontein-kruising en drie op die grondpad tussenDarling en Moorreesburg plaasgevind het.Volgens die polisie is niemand in dié ongeluk-

ke ernstig beseer nie.Diepolisiehet12menseopklagtesvanoproeri-

ge gedrag en vyf vir die besit van dwelms in heg-tenis geneem. ’n Inwoner van Yzerfontein ishaar skoon gewaste klere kwyt ná dit 7 Junietussen 10:00 en 14:00 van diewasgoedlyn by haarhuis gesteel is. Die dief is steeds op vrye voet.

Hierdie bakkie het tydens ’n haelstorm op 5 Juniegegly en gerol. Volgens die polisie het die motoris nieernstige beserings opgedoen nie.

’n Swartlander vertel“Welgemeend Primêr is vir my ’n monu-ment waarop ons vroue kan trots wees!”sêRianaBassonenvoegbydistyddatmen-se weet hoe hierdie landelike skool buiteMalmesbury ontstaan het en van die urese werk en laat nagte wat ’n groep vroueingesit het om die saaltjie gebou te kry.

“In1972hetmypaonshuis,wat ’nwaenhuiswas, in ’n tweeklaskamer-skool verander. In1977 bou hy die nuwe skool met vier klaska-mers enkantoor.Dievolgende jaarbouhyonshuis,” vertel Riana hoe alles begin het.“Die eerste hoof by die ou skool was tannie

PikkieSauermanendieonderwysereswasVi-vienne Mesiena. Die tweede hoof was my maenmetVivienne as assistent. Namawasmnr.Martin Bocks die hoof en het hy saam afge-skuif na die nuwe skool. Die saal se deure envensterswasdonasies – sókomdie saal sehui-digegrootdeurvandieoubioskoopwatregoorZebro’s was en jare gelede afgebreek en deurPa Faan op ’n veiling bekom is. Die deur sebo-venster was wit glas met die naam van dieeienaar op, S.J. Sarikaki (Steve) wat later dieTeekan begin het.”“Op daardie stadium het Joubertskloof se

vroue naaldwerkklasse vir die werkers vanhierdie plaasbuurt aangebied.Dieklasse is opWelgemeend aangebied en Naomi Basson hetstoele gekry by dieKoebergklub, toe die Fran-se destyds die kragsentrale gebou het, en dieklub toegemaak is.”“Ons het die behoefte gesien om ’n saal te

bou waarin ons die toerusting kon stoor, enwaarin ons gereeld klasse kon aanbied. Toe-vallig het Naomi op daardie stadium redeliknavrae gehad vanmense om spyseniering virhulle troues te doen. Ons het besluit om as ’nspan te begin met ons eie catering besigheid

om die saaltjie te bou.”“Destyds was ons lid van die SA Huisvrou-

unie enAlthea Jansen van dieDriekamerpar-lement was voorsitter. Ons het bykans elkenaweek ’n troue gehad waarvoor ons moeskosmaak.”“Die span vrouens was Corrie Heyns, Ada

Loubser, Matty Basson, Karin Viljoen, LiezelBasson, Riana Basson, Anita Basson, DehliaBasson,NaomiBasson, JeanetteRabe,BerthaMalan, Francis Basson, Mariaan Blancken-berg en Riana Heyns. Ons het saam met onshuishulpe spyskaarte uitgewerk, kostebere-kenings gedoen en kos gemaak, en baie nagte,baie laat tuisgekom. Ons spyskaart het be-staan uit boud, hoenderpasteie, hoenderge-regte, groenbone geregte, soet patats, allesoorte ryse en konsertina-aartappels. Vir na-gereg het ons gewoonlik warm poedings be-dien, onder meer appeltert en vla. Ons het ’nspaarrekening oopgemaak en destyds R35 000ingesamel! Daardie geld het ons gebruik omdie skool te bou en wyle Dries Basson het metpassie die saal gebou. “In 1984 is die saaltjieamptelik geopen met Althea Jansen wat dielint geknip het.”

Welgemeend Primêr, ’n skool buite Malmesbury, het ’n baie interessante geskiedenis.FOTO: LIZETTE SMIT

Page 4: Swartland gazette 17 jun 2014

Swartland Gazette Leader - Hoofartikel Tuesday 17 June 20144

Is jy die verskil?Jeugdag is ’n groot dag in die geskiedenis vanons land. Dit was die dag toe die jeug van Suid-Afrika opgestaan het teen die destydse apart-heidswette.

Maar vandag is ons twintig jaar ná apartheiden baie het verander en tog het baie dieselfdegebly.Diegrootvraagis,hetonsverander?Onsland is besig om te verander, maar veranderons jeug saam?

Die jeug van vandag het soveel meer geleent-hede as voorheen, maar tog, as daar ’n optoggehou word, is dit die jong mense wat voorstaan. ’n Mens vra daarom die vraag of dit reg-tig regverdig is dat jongmense die ou wrokkevan apartheid saamdra?

Waarom wil hulle die lig van apartheid nogso helder laat skyn? Hulle voel hul moet op-maak vir dit wat in die verlede aan hul voorou-ers gedoen is, maar is dit wat hul voorouersvan hul sal wil hê?

Dithet tydgeworddat jongmensediewrokkebegrawe en ’n nuwe toekoms vir ons land enhulself skep. Almal wil tog graag deel wees vandie nuwe Suid-Afrika, maar dit verg bereid-heid om saam te verander.

Dit het tyd geword dat jong mense die ge-leenthede wat elke dag aan hulle gegee word,aangryp en deel word van verandering. Hullemoet ophou om alles, wat in hul lewens ver-keerd gaan, op die vorige regime te blameer.Net jy het die sleutel tot jou toekoms. In oud-president Nelson Mandela se woorde, “Youngpeople are capable, when aroused, of bringingdown the towers of oppression and raising thebanners of freedom.”

DIE GROTER PYNDIE GROTER PYN(1)(1)PASTOR PIET SMIT

Trish Taylor,’n top-padwedloopatleet, skryfdie volgende: “The pain of not running gets meon the road. Knowing the frustration that willcome later keeps me motivated on cold, darkmornings.” Hierin alleen is ’n ernstige aanma-ning vir diegene wat gesond en liggaamlik on-aktief is.

Dit het my laat dink om te sê: “Die pyn /swaar om nié die Here te dien nie, is baie groteras die pyn / swaar om wel die Here te dien.”Jesus self het gesê dat die pad smal en nou isen daar is min wat dit vind (Mat. 7:14). Maarom nié die Here te dien nie is baie erger en baieswaarder ...

-Jy’s verlore.-Jy het geen verhouding met die Here Jesus

nie.-Die skuldige gevoel wat nie wil wyk nie.-Die wete, jy is nie reg met God nie. Gevolg-

lik die vrees vir die dood en die wederkomsvan Christus.

-Hulle voer ’n onvervulde lewe. Nooit isdaar ware tevredenheid.

-Spr. 13:15 – “Die weg van die ontroues ishard.”

-Dis uiters onverantwoordelik. Dis nou watek noem, roekeloos! Sterf jy onverwags en on-beplan, wat dan?

Nilene Truter van Malmesbury het hierdie spesiale oomblik met ’n Blackberry vasgevang. “FC Truterhardloop volspoed met Sparkie. Daai perd is op sy gelukkigste wanneer hy só kan hardloop,” vertelsy. FOTO: NILENE TRUTER

KONTAK ONS

AdvertensiesAdvertensies

TT: 022 482 3817 / F: 022 482 3817 / F: 022 482 3818: 022 482 3818E: carol.dejager@media24E: [email protected]

Carol de Jager

Swartland Gazette is een van sewe Gazette-titelswat deur Boland Media uitgegee word en is ‘n lid

van Media24. Altesaam 15 850 kopieë word weekliksin Darling, Malmesbury, Moorreesburg, Piketberg,

Porterville, Riebeek-Kasteel, Riebeek-Wes enYzerfontein versprei.

Lizette SmitTT: 022 482 3817 / F: 022 482 3817 / F: 022 482 3818: 022 482 3818E: lizetE: [email protected]@media24.com

Geklassifiseerd en adminGeklassifiseerd en admin

TT: 022 482 3817 / F: 022 482 3817 / F: 022 482 3818: 022 482 3818E: natalie@swartlandgazE: [email protected]

Natalie Tenn

RedaksieRedaksie

TT: 022 482 3817 / F: 022 482 3817 / F: 022 482 3818: 022 482 3818E: charlotte.lesch@mediaE: [email protected]

Charlotte Lesch

Die strate van Goedverwacht sal stampvol wees virdie Snoek en Patatfees wat op 27 en 28 Junie plaas-vind. Die fees belowe om enig in sy soort te weesmet pret vir die hele gesin. Vanjaar sal daar ’n sang-kompetisie gehou word vir aspirantsangers tussen dieouderdomvan8en21 jaar, en ook ’n snoekbraai-kom-petisie. Verskeie kunstenaars sal optree en daar salook groot makietie gehou word met DJ Saxi. Naweek-kaartjies beloop R100. Besoek gerus www.goedver-wacht.com/events.html vir meer inligting oor die ge-leentheid. Snoekbraaiers en sangers moet gou spring,daar is beperkte plekke beskikbaar. Belangstellendeskan vir Ian bel by 022 912 4410 of 074 159 1650vir meer inligting of e-pos aan [email protected].

Nilene Truter van Malmesbury het hierdie foto met’n Samsung S4 mini afgeneem en sê, “Sweis is ’ndierbare perdwat so goedweetwanneer foto’s geneemword.” E-pos foto’s van spesiale oomblikke na [email protected] met ’n kort beskrywing en dienaam van die kamera waarmee die foto geneem is.

Calling on all businesses and groups topaint school bathrooms on Mandela DayCan you spare 67 minutesof your time to help oth-ers? Every year, on Man-dela Day (18 July), peoplearound the world areasked by the Nelson Man-dela Foundation to do justthat.

By devoting 67 minutesof their time - one minutefor every year of Madiba’spublic service - people canmake a small gesture ofsolidarity with humanityandasteptowardsaglobalmovement for good.OneHeart invites you as

a group or a company tohelp paint the bathrooms at Russtasie PrimarySchool at Rust, a small farming community offthe N7 between Malmesbury and Moorrees-burg.This isa teambuildinggesture forasmallgroup of four to six people.

For the price of R250 per person, One Heart

will host the project and supply you with thefollowing: paint and brushes or rollers, soupand bread afterwards and a certificate in com-munity work. Please wear old clothes or yourown overalls. Contact Selene Basson on072 152 8030 for more information.

Children at the Russtasie Primary School.

As deel van Darling-polisie se Kinderbeskermingsweekprogram het die kinders by die Klouter Kabouterpreprimêre skool onlangs ’n besoek van die plaaslike polisie ontvang. Die polisie het hulle vertel hoebelangrik dit is om jouself te beveilig, die beskermende rol wat die polisie speel, dat hulle nie banghoef te wees vir die polisie nie en om10111 te bel as hulle misdaad wil rapporteer. Volgens polisiewoord-voerder, Johnatan Filander, was die hoogtepunt van die besoek toe hy die polisievoertuig se sireneen blou ligte aangeskakel het. Saam met die kinders heel agter, van links, is Sanet Lategan, LorraineDamon, Terrin van Boo en konst. Johnatan Filander.

Page 5: Swartland gazette 17 jun 2014

Swartland GazetteNews - NuusTuesday 17 June 2014 5

20 Junie) CeaghanDansskool hou ’n langarmdans indie Wesbank-gemeenskapsaal met die Top 5Orkes. Kaartjies R80 by die deur of Ceaghanby 071 365 2754. Bring eie eet- en drinkgoed.

26 Junie) Malmesbury krieketklub hou algemenejaarvergadering by die Wesbank biblioteek-saal vanaf 19:00.Alle spelers en belangstellendes is welkom.Navrae by mnr. Claassen by 060 319 0376 ofmnr. Bruintjies by 078 166 8025.

27 Junie) ’nWinterball Dance begin 20:00 inDarling-gemeenskapsaal. Kaartjies R70, beskikbaarby die deur. Die orkes Frontline en dansersJC Hoogbaard en Jayden Jacobus sal gastevermaak. Bel Julienne Hoogbaard by076 236 5702 of Cindy Jacobus by 076 479 2975virbesonderhede.Bringeieeet-endrinkgoed.

27 en 28 Junie) Snoek en Patatfees op Goedverwacht metstalletjies, aktiwiteite, sang- en braaikompe-tisie.

5 Julie) ’n Country-aand word vir die gemeenskapgehou vanaf 17:00 in die Wesbank Gemeen-skapsaal; R100 sluit ’n driegang maaltyd in.KontakElsie by 073 064 4713 vir enige navrae.

Die Illingelethu Jeuggroep, wat in 2009 gestig is, voerdramas op en sing gereeld by begrafnisse en troues.Die groep het in 2012 met die louere weggestapin dieSwartland’sGot Talent-kompetisie enhet gister,op Jeugdag, in die Thusong-sentrum opgetree.Ag-ter (van links) is: Sive Mnyila, Avine Qametsi, MaphelMasiza en Thandolwethu Mabona. Voor is: ZandileMbemba, Zinzie Mvakwentaba, Sinobohlobo Mahlo,Sinokwamkela Mahlo en Maletsepa Lekhetha.

Janine van der Westhuizen vanMalmesbury (middel)is een van die talle Swartland-inwoners wat onlangsbyMelindi Charle se Butterfly-projek baat gevind het.Die Butterfly-projek het ’n groot skenking van blikkieshondekos ontvang, wat deur die projek se jong ver-teenwoordigers uitgedeel is. Die enigste kwalifikasieom ’n begunstigde van dié projek te wees, is om’n groot hart vir diere te hê, wat Janine oor en oorbewys het. Van links is Janine se kinders Janiqueen Benno met hul maatjie Ilze van der Westhuizen.Heel regs is senior mej. Butterfly, Danielle Hector,wat die kos oorhandig het.

Page 6: Swartland gazette 17 jun 2014

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

GEBOORTES

1001

Geluk met jou 21steverjaarsdag Monique op16/6/2014. Ons is so trotsop jou . Jy moet jou daggeniet. Van: mammie,daddy en Jo-Ann.

GELUKWENSINGS

1030

To a husband and father.Benedict Alexander.God's blessing on your60th birthday. May ourdear Heavenly Father blessyou abundantly in all yourfurther endeavours. LoveNaomi, Carmen and Lana.

PERSOONLIKE

DIENSTE

KINDERVERMAAK

1405

ASPATAT PARTYTJIES:Springkastele, watergly-bane, kindertafeltjies & -stoeltjies te huur. Kontak:084 607 5658.

BOETIE EN SUSSIESPRINGKASTELE -Waterglybane en verskei-denheid springkastele tehuur. Skakel Nelia073 6102 810.

TJ'S SPRINGKASTELESpringkastele en watergly-baan te huur. KontakTheresa 082 497 3383.

LENINGS

1445

IS JY MOEG van skuld?Nodig jy kontant nou?Wiljy minder betaal aanskuld? Laat ons jou skuldbetaal. Geen grap!! Bel onsby: 072 272 3230 of071 002 6651.

Lenings KonsolidasiesR1 000 - R120 0000!5 Min pre approval!Sameday Payout!Fiona 082 422 2271.

PERSOONLIK

1460

Fatima: Specialisingin palm reading, businessproblems, financial,marriage / love problems,court cases; help withselling of property. Phone061 793 1623 or [email protected] / www.fatimathehealer.webs.com

OP SOEK NA

1485

Opsoek na: Dubbelbedbuis met of sonder matrasin goeie toestand.Skakel 073 160 7261.

TE KOOP

KLERASIE

1615

Soek Tweehandse klereom aan te koop en verkoopook. Skakel 081 063 7881.

ALLERLEI

1655

BRAAI-KAGGELHOUTPortjackson hout, 1 000stukke @ R600. Gratisaflewering. 072 800 9963.

BULK BUYERS - Biscuitsdiret from Factory! ChocChip - Crunchies,CoconutGinger, Short bread. FromR35 per kg. 082 687 3403.

Bulk Buyers: Comfortersdirect from factory. S/ 3/4/DBL/Queen/King. Assor-ted colours. From R65.082 687 3403.

Pak van 50 ou Koerante@ R25 en Ongedruktekoerantpapier rolle @ R30per rol te koop bySwartland Gazette kantoorof skakel Natalie by022 482 3817.

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

SKOONMAAK-

DIENSTE

1805

MATTE & GestoffeerdeMeubels. Deeglik skoon-maak & Ontsmetting vanmatte en bekleedsel.Droog ± 30min. SkakelPaula 073 393 2373 /022 487 1615.

TUIN &

BESPROEIING

1825

ROLL-ON LAWNGratis Aflewering!Gratis Kwotasie!SNY van bome en stryke.Gratis Verwydering!BOUROMMEL, tuinvullisverwydering! Skakel072 800 9963.

HUISVERBETERINGS

BINNE

1835

BLINDINGS/BLINDS.JUST BLINDS - Vir kwali-teit en diens! Vervaardig &herstelwerk van blindings.Vir gratis kwotasies skakelTokkie Bredenhand083 265 5161.

CEGE SMIT BLINDSTrading as JS BLINDS -Vervaardigers van allesoorte blindings,asookenige herstelwerk &veranderings. Derick &Nelia 082 788 7210 /022 487 2394.

CK BLINDS - Verskaffersvan blindings, sonkappiesen Pergolas. Doen herstel-werk. Elsabé 022 487 3948072 126 2394.

ALLERLEI

1845

MOTORHUISDEURE &VEILIGHEIDS-HEKKEInstalleer en herstel alletipes deure, asook "automation". SkakelDerick by 082 804 4550/(022) 487 2394.

LOODGIETERS

1855

HANS DIE LOOD-GIETER!!! Ek doen alles.Werk self. Gratis kwota-sies. Skakel 074 192 9804.

LANDBOU

ANDER DIERE

2220

HASIMO BOARDINGCATTERY - ExclusiveHoliday accomodation forcats. Quality care and per-sonal attention. Individualruns. To book, phoneDaléne @ 072 525 0725.

VOERTUIE

VOERTUIE GESOEK

OM TE KOOP

3075

AANDAG Alle KlienteVOERTUIE dringendgesoek. Ek koop enigegebruikte voertuie vir kon-tant. Skakel 083 464 6960.Doen Bank flosse.

DADELIKE KONTANTvir u bakkie of motor.Skakel,sms of whatsappna 0825613291. (nielopende bakkies & motorswelkom).

EIENDOMME

WOONSTELLE

TE HUUR

3250

Bachelor woonstel tehuur. Koopkrag. Geenkinders. R2 150 pm + Dep.Beskikbaar onmiddellik.Skakel 082 373 0347.

TE HUUR

3205

Wendyhuis te huur opagterplaas, 6x9. Skakel083 484 5443.

KerkdiensteAGS Corpus Christi Malmesbury seSondagoggenddiens op 22 Junie beginom 09:30.

Die diens se tema is lees die tekens.Die Sondagaanddiens sal om 18:00

begin en die tema van die diens is hoe

lank nog?Prediker: Past. Piet SmitNavrae: 073 447 2902

Needed: Casualday ambassadorsCasual Day Youth AmbassadorsarechallengingtheyouthofSouthAfrica to volunteer to raise dona-tions for Casual Day.

Nicole Laxton, Khumo Moyaneand Patrick Mashegwana have beenvolunteering for Casual Day and arealready into their second campaignfor the project that raises funds forpersons with disabilities.“Volunteering is a very good way

to kick-start your career,” says Khu-mo. “It shows that you are willing towork hard and it is a way to proveyour worth to future employers.“I found thework really gratifying

and found a home here with CasualDay. I have a position at the CasualDay office, but I will continue to vol-unteer in my community on my off

days.”ThethemeforthisyearisBringout

the Bling.SaysPatrick,“Wearefocusingalot

of our time raising awarenessaround this project, which raisesfunds for persons with disabilities.We have thrown our weight behindthe project because of its empower-mentobjectives. It is incrediblewhenSouth Africans can act in unison tocreate a positive effect. This they doby donating R10 for a sticker andmaking Casual Day a memorableevent.”Remember Casual Day is on Fri-

day 5 September.TobecomeaCasualDayvolunteer,

send an email to [email protected] and speak to Judith aboutan opportunity in your city or town.

CasualDayambassadorsPatrickMashegwana,Khumo Moyane and Nicole Laxton.

Page 7: Swartland gazette 17 jun 2014

Swartland GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 17 Junie 2014 7

Verlede week se koueen reën het sy merk opdie Matroosberge ge-maak en Swartlandershul ekstra komberselaat uithaal. Die og-gendtemperatuur ver-lede Woensdagog-gend was ’n hele 2 °C!Hierdie foto vansneeubedekte bergeen wingerde in dievoorgrond is verledeDinsdag op die padtussen Porterville enGouda geneem.FOTO:LIZETTE SMIT

Page 8: Swartland gazette 17 jun 2014

Swartland

LEES DIT, BELEEF DIT | READ IT LIVE IT Year 12 • 17 Junie 2014 | Tel. 022 482 3817 SPORT

Hierdie span van St. Thomas Primêr op Malmesbury het onlangs aan ’n sewesrugbytoernooi inEersterivier deelgeneem en het baie goed gevaar ondanks die feit dat dit die eerste keer waswat hulle sewesrugby gespeel het. Agter van links is Jade September, Lionel Herdien, LeightonToerien, Keanan Solomons en afrigter Kyle Meyer. Voor is Wesley Laing, Eldridge Johnson, TheodorePC Louw en Vanchesco Geduld.

White Spirits wen teen BluesDie White Spirits rugbyklub het Saterdag7 Junie teen die Young Blues van GrootePost buite Darling kragte gemeet in ’nBoland Sone ligawedstryd.

Die eindtelling was 30 – 6 in Spirits se

guns.Jan van Wyk, Charles Diedicks, Bron-

win Pietersen, Bendin Wilskut, JacobusFortuin en Cheswill Hanekom het almalpunte aangeteken.

Dié leerders vanHoërskool Swartland opMalmesbury het aan diePaarlvallei Ballet Eistedd-fod asook die Wes-Bo-land Eisteddfod teLangebaan deelgeneem.Melissa Loock (links) enCarli Nel het baie goedgevaar en weggestap metGoud (84%) vir hul duet.Melissa het ook Goudontvang vir haar tweesolo’s (80%)

ChesleyCornellissueshetGoud (86%) vir haar soloontvang.

Tanja Myburg het Goud(81%) ontvang vir haarduet met Anya Botha.

FOTO: NICOLE CLOETE

Henry Titus (13)van LaerskoolDirkie Uys opMoorreesburg isin die BolandCravenweekspanopgeneem en salbinnekort vir ’ntoernooi na Dur-ban reis.

Langafstand-at-leet, DawidGouws (links) metdie splinternuwepaar tekkies watHannes Steyn virhom geborg het.Dawid sê hy is baiedankbaar oor diétekkies omdat hyjuis ’n paar kwali-teit wedrentekkiesnodig het. Dawidsal binnekort in diePPC-marathonmet sy nuwe tek-kies in aksie te sienwees en in Sep-tember tydens dieKaapstad-mara-thon.FOTO: LIZETTE SMIT

Die jaarlikse Swartland Bergrivier kano-marathon sal van 9 tot 12 Julie gehou word. Roeiers springin die Paarl weg en eindig vier uitmergelende dae later op Velddrif. Hierdie foto is verlede jaar metdie begin van dag 2 van die kano-marathon geneem, waar roeiers gereed maak om die tog vanZonquasdrift na Bridgetown aan te pak. Besoek www.berg.org.za vir meer inligting en die roete watdie roeiers sal volg. FOTO: LIZETTE SMIT