8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Swartland Year 11 • 1 October 2013 | Tel. 022 482 3817 Malmesbury gaan pienk CHARLOTTE LESCH MALMESBURY – Op julle merke, gereed, draai toe . . . Die geldinsamelingsprojek Pienk Bome vir Pauline wat al vir die afge- lope paar maande geld insamel vir Kansa in die Swartland, het ampte- lik vandag afgeskop. Hoewel die dorp en omliggende dorpe in die Swartland sedert April vanjaar hul ondersteuning vir die projek gewys het deur al wat pilaar of hyskraan is pienk toe te draai, kan alle bome op munisipale grond van vandag af met materiaal toegedraai word. Komiteelede van die plaaslike pro- jek, borge, donateurs, kanker-oor- winnaars en die munisipaliteit was gisteroggend teenwoordig toe die eerste bome gedurende die afskop- funksie deur kanker-oorwinnaars op die terrein van die De Bron-win- kelsentrum toegedraai is. Nadat 20% van die inkomste reeds aan die organisasie Pienk Bome vir Pauline gegee is vir administratiewe doeleindes, is ’n bedrag van alte- saam R66 000 gister aan Kansa oor- handig. Lisna Hugo wat Kansa verteen- woordig het, was baie verras en om- trent opgewonde. Volgens Hugo wil Kansa graag alle inwoners in ’n late- re stadium deur die media inlig waarvoor die geld aangewend is en gaan word. Marieta Botha, koördineerder van die projek, voeg by dat die bedrag ge- durende Oktober verder kan groei wanneer die laaste meters materiaal uitverkoop kan word. Malmesbury en omliggende dorpe het al by die 6 000 meter pienk mate- riaal opgekoop met slegs ’n paar me- ter wat oorbly vir enige laatslapers. Die uitvoerende burgemeester, Tijmen van Essen, het die spreek- woordelike kersie op die koek ge- plaas toe hy aangekondig het dat ma- teriaal vir die maand Oktober én No- vember op die bome en pilare mag hang. Botha het haar dankbaarheid teenoor die munisipaliteit beklem- toon wat toestemming vir die projek gegee het. Volgens haar is donasies van R5 tot R5 000 ontvang waarmee materi- aal aangekoop is. Sy het gedurende die seremonie ’n pienk hoed gedra wat sy aan die ein- de afgehaal het om haar dankbaar- heid teenoor die plaaslike gemeen- skap te toon. “Malmesbury, ek lig my hoed op vir julle.” Florida Pedro, ’n vrywilliger, Elizabeth Daniels, ’n kanker-oorwinnaar, en Marieta Botha, koördineerder van die projek, het gister gehelp om die bome op die De Bron-winkelsen- trum se terrein se pienk jassies aan te trek. FOTO’S: CHARLOTTE LESCH Lisna Hugo van Kansa en Henna Daniels, ’n kanker-oorwinnaar, help bome toedraai. Die komitee, hier van links, Dollie Marais, Lizette Lewis van Pick n Pay, Lisna Hugo van Kansa, Sonett van Meyeren van Kansa en Marieta Botha, met die tjek van R66 000. Afwesig is Jannie Roux en Hester Smit van Kansa.

Swartland gazette 1 oct 2013

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Swartland gazette 1 oct 2013

Citation preview

Page 1: Swartland gazette 1 oct 2013

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Swartland

Year 11 • 1 October 2013 | Tel. 022 482 3817

Malmesbury gaan pienkCHARLOTTE LESCH

MALMESBURY – Op julle merke,gereed, draai toe . . .

Die geldinsamelingsprojek PienkBome vir Pauline wat al vir die afge-lope paar maande geld insamel virKansa in die Swartland, het ampte-lik vandag afgeskop.Hoewel die dorp en omliggende

dorpe in die Swartland sedert Aprilvanjaar hul ondersteuning vir dieprojek gewys het deur al wat pilaarofhyskraan ispienk toe tedraai, kanalle bome op munisipale grond vanvandag af met materiaal toegedraaiword.Komiteeledevandieplaaslikepro-

jek, borge, donateurs, kanker-oor-winnaars en die munisipaliteit wasgisteroggend teenwoordig toe dieeerste bome gedurende die afskop-

funksie deur kanker-oorwinnaarsop die terrein van die De Bron-win-kelsentrum toegedraai is.Nadat 20%van die inkomste reeds

aan die organisasie Pienk Bome virPaulinegegeeisviradministratiewedoeleindes, is ’n bedrag van alte-saam R66 000 gister aan Kansa oor-handig.Lisna Hugo wat Kansa verteen-

woordig het, was baie verras en om-trent opgewonde. Volgens Hugo wilKansa graag alle inwoners in ’n late-re stadium deur die media inligwaarvoor die geld aangewend is engaan word.MarietaBotha,koördineerdervan

die projek, voeg by dat die bedrag ge-durende Oktober verder kan groeiwanneerdie laastemetersmateriaaluitverkoop kan word.Malmesbury en omliggende dorpe

het al by die 6 000 meter pienkmate-

riaal opgekoopmet slegs ’n paarme-ter wat oorbly vir enige laatslapers.Die uitvoerende burgemeester,

Tijmen van Essen, het die spreek-woordelike kersie op die koek ge-plaas toehyaangekondighet datma-teriaal vir diemaandOktober énNo-vember op die bome en pilare maghang.Botha het haar dankbaarheid

teenoor die munisipaliteit beklem-toonwat toestemming vir die projekgegee het.Volgens haar is donasies van R5

tot R5 000 ontvang waarmee materi-aal aangekoop is.Sy het gedurende die seremonie ’n

pienk hoed gedra wat sy aan die ein-de afgehaal het om haar dankbaar-heid teenoor die plaaslike gemeen-skap te toon.“Malmesbury, ek lig my hoed op

vir julle.”

Florida Pedro, ’n vrywilliger, Elizabeth Daniels, ’n kanker-oorwinnaar, en Marieta Botha,koördineerder van die projek, het gister gehelp om die bome op die De Bron-winkelsen-trum se terrein se pienk jassies aan te trek. FOTO’S: CHARLOTTE LESCH

Lisna Hugo van Kansa en Henna Daniels, ’n kanker-oorwinnaar, help bome toedraai.

Die komitee, hier van links, Dollie Marais, Lizette Lewis van Pick n Pay, Lisna Hugo van Kansa, Sonett van Meyeren van Kansaen Marieta Botha, met die tjek van R66 000. Afwesig is Jannie Roux en Hester Smit van Kansa.

Page 2: Swartland gazette 1 oct 2013

Swartland Gazette News - Nuus Tuesday 1 October 20132

APPLY NOW FOR 2014

PROGRAMMES AVAILABLE

RESIDENCE, TRANSPORT & FINANCIAL AID

AVAILABLE. Terms and Conditions apply

Apply at your nearest campus:• Atlantis 021 577 1727 • Citrusdal 022 921 2457

• Malmesbury 022 487 2851 • Vredenburg 022 713 3167• Vredendal 027 213 5673 www.westcoastcollege.co.za

“West CoastCollege Institutionof Excellence”

@WestCoastCol

Find us on

Management

Kantore ‘oop vir almal’CHARLOTTE LESCH

MALMESBURY - “Diekantoormoet soos ’nklein lig wat in die donker skyn, gesienword. As jy nader kom, is dit ’n groot enwarm lig wat jou binne verwelkom.”

Dít is die gevoel wat Albert Fritz, Wes-Kaap-seministervanmaatskaplikeontwikkeling,byinwoners en gaste wou tuisbring met die ope-ning van hul nuwe kantore op Malmesbury.

Die departement van maatskaplike ontwik-keling het verlede Donderdag hul vyfde kan-toor in die Weskus geopen.

Volgens Fritz sal dit ’n werkende kantoorwees wat te alle tye oop is vir almal.

“Wanneer mense na die kantoor kom, moetons hulle nie oordeel volgens hul drag of voor-koms nie. Elke mens is geregtig op waardig-heid.”

Fritz is van mening vir die departement omsuksesvol te wees, moet die stelsel eers vervol-maak word.

“Ons is geneig om kwessies rondom ontwik-keling te wil oplos, maar dit is die sistemiese

goed binne die stelsel wat eers reggemaak moetword.” Hy het die opening van die kantoor as’n voorbeeld gebruik.

Volgens hom sal die maatskaplike werkersop Malmesbury, vergeleke met die onaanvaar-bare toestande van die verlede, van nou af inbaie beter omstandighede werk.

Hy het sy respek en dankbaarheid teenooral die werknemers uitgespreek wat weens dieaard van hul werk dikwels in moeilike situa-sies beland.

“Daar is baie uitdagings in die bedryf, maarjy word beloon deur ’n glimlag wanneer jy ’nverskil in iemand se lewe kan maak.”

Diedepartementpoogookom’nmobielekan-toorvirmaatskaplikedienste interigwatdien-ste kan bring na mense wat byvoorbeeld op pla-se bly.

Godfried Morris van die departement vankorrektiewe dienste het afgesluit deur te bena-druk dat die maatskaplike werkers alleen nie’n gemeenskap kan opbou nie en meen almalmoet ’n bydrae daartoe lewer. “Kom ons vatdie gemeenskap van die Swartland tot ’n hoërvlak en vorentoe,” het hy gesê.

Die onderburgemeester van die Swartland, rdh. Maude Goliath, helpAlbert Fritz, Wes-Kaapse minister van maatskaplike ontwikkeling, om diedepartement van maatskaplike ontwikkeling se splinternuwe kantore opMalmesbury amptelik te open. Fritz het daarop klem gelê dat die kantoorvir almal oop is. FOTO’S: CHARLOTTE LESCH

Die span maatskaplike werkers van Malmesbury sien baie daarna uitom vanuit ’n nuwe kantoor ’n verskil te maak in die gemeenskap. :

Van links staan Maude Goliath, rdl. Marlene van Zyl, dr. Lynette Rossouw(direkteur van die streekskantore in die Weskus), minister Albert Fritz,Cathleen Nell (bestuurder van maatskaplike dienste in die Weskus), AlexAmerika, plaaslike toesighouers van die Swartland-kantoor, saam metMarieta Krielieng langs hom.

Buitelanders ‘tuis’ in SwartlandLIZETTE SMIT

MALMESBURY – ’n Groep besoekende Noor-weërs stem saam dat hul besoek aan die Swart-land ’n positiewe ondervinding was en is opge-wonde oor die wilde diere – ’n volstruis en ’npaar bobbejane – wat hulle gesien het.

Die Weskus Kollege was die afgelope tweeweke gasheer vir ses Noorweegse studente entwee leerkragte van die Kirkeparken Sekondê-re skool in Moss, Noorweë, as deel van ’n kultu-rele uitruilprogram. Heinrich Robertson, diemediawoordvoerder vir die Weskus Kollege opMalmesbury, sê dié uitruilprogram het in 2011begin. Twaalf Suid-Afrikaanse studente hetNoorweë in Mei besoek.

Dié groepie Noorweërs het verlede Donder-dag gesê hulle voel veilig en tuis op Malmesbu-ry.HullehetIllingelethubesoek,dienuweWes-kus Kollege-kampus wat in Loedolfstraat ge-bou word, besigtig, is op ’n toer van die dorp

geneem en kon op Erfenisdag ’n tradisionelebraai bywoon.

Volgens die studente is die grootste verskilinkulturediespektrumvanrykenbaiebehoef-tige mense wat in een dorp in Suid-Afrika voor-kom. In Noorweë is inkomste meer gelyk.

Die Suid-Afrikaanse studente wat vroeërvanjaar Noorweë besoek het, het gesê die klas-kamers daar is baie beter toegerus as dié vandie plaaslike kollege.

Tore Nyheim, die onderwyser, is egter vanmening die vermoëns van die individu maakdie verskil, en nie die standaard van tegnologiein die klaskamer nie.

Die Suid-Afrikaners was vol lof vir die Noor-weërs wat hulle by enige situasie aanpas.

“Ons was voorberei en het ’n Europese tipegemeenskap verwag,” het Camilla Tonnesen,die onderwyseres, gesê en bygevoeg dít wathulleervaarhet,pasbydiebeeldvanSuid-Afri-ka wat hulle verwag het.

Studente uit Noorweë en twee on-derwysers het Malmesbury verle-de week besoek. Hier is hulle bySuid-Afrikaanse studente vanWeskus Kollege: (van links ) Ama-lie Skullerud, Tjerand Aas Skal-nes, Aslak A Nygard, SalvenroDam (SA), Tore Nyheim (onderwy-ser), Victoria Olsborg, Fiona Can-tin, Camilla Tonnesen (onderwy-seres), Gretel Cloete (SA), Chris-topher van Niekerk (SA), PhiliswaJamda (SA) en Christine Waseni-us. FOTO: LIZETTE SMIT

Page 3: Swartland gazette 1 oct 2013

Swartland GazetteNews - NuusDinsdag 1 Oktober 2013 3

022 482 4766 • [email protected]

Industriesingel 6, Malmesbury •

Sedert 1954 Since

Jou langtermyn betonvennoot

OpOpenieningngsaasaanbnbodod opop

bloblokkekke, st, steneene

enen plaplaveiveiselsel

SWARTLANDSWARTLANDMANNE-AANDMANNE-AANDsaam Nico Nel en Jammies Jamnecksaam Nico Nel en Jammies Jamneck

Navrae: Frikkie Barnard 074 889 3762 | Neels Nieuwenhuis 079 607 8663

Kom geniet ’n lekker Boerekos-

buffet saam die twee legendes

op 11 Oktober 2013 by die

Moorreesburg Skousaal

teen slegs R250 per persoon.

Kom geniet ’n lekker Boerekos-

buffet saam die twee legendes

op 11 Oktober 2013 by die

Moorreesburg Skousaal

teen slegs R250 per persoon.

Voorgereg:

Brood tafel

Hoofgereg: Afval

Hoederpastei

Waterblommetjies

Gebakte aartappels

& Skaapboud

Pampoenpoffertjies,

rys en slaai

Nagereg: Koffie en

koeksisters

SPYS-KAART

TEN BATE VAN

BABAMARILEE

TEN BATE VAN

BABAMARILEE

SWARTLANDSWARTLAND

Vir meer

inligting skakel

gerus die

kennels.

Jou plaaslike

DBV is in

Darling op die

Yzerfontein pad.

022 492 2781

By ons kan nuwe herinneringegemaak word!

By ons kan nuwe herinneringegemaak word!

Kom loer in en kom ontmoet jou beste vriend!Kom loer in en kom ontmoet jou beste vriend!

Malmesbury–SilentAuctionbyTender2

Address: 7 Voortrekker Road, Malmesbury. Erf Size: 1566m . Prime tenantedcommercial buildings on busyMain Street of Malmesbury

rdAuction Date: Tender's close on 23 October at 12 Noon. All offers can be emailed [email protected].

AuctionVenue: 222Main Road, Rondebosch, Cape Town.WebRef: 504809

Contact: Victor Schonborn 083 792 4169.Office: 021 837 1700

SLEGS 1 PAAIEMENT!

GEEN ADMINISTRASIE EN ONS

HELP SWARTLYS KLIENTE!

KONTAK LYNDELL BY

082 455 8182 of 022 713 3183

MOEG VIR

DREIGOPROEPPE

EN BRIEWE?

MOEG VIR

DREIGOPROEPPE

EN BRIEWE?

MOEG VIR

DREIGOPROEPPE

EN BRIEWE?

MOEG VIR

DREIGOPROEPPE

EN BRIEWE?

EK WIL JOU HELP

MET JOU SKULD!

EK WIL JOU HELP

MET JOU SKULD!

EK WIL JOU HELP

MET JOU SKULD!

EK WIL JOU HELP

MET JOU SKULD!

SLAAPLOSE

NAGTE OOR

SKULD?

SLAAPLOSE

NAGTE OOR

SKULD?

SLAAPLOSE

NAGTE OOR

SKULD?

SLAAPLOSE

NAGTE OOR

SKULD?

Die Swartland Gazette

is tans besig om 'nopwindende kompetisie te

loods vir al sy lesers. Die eerstefoto’s verskyn 8 Oktober!

SwartlandSwartland

HAASBEKHAASBEK

Daar is talle pryse op die spel vir die oulikstehaasbekkie tussen die ouderdom van 5 en 9jaar. Bring 'n foto saam van u haasbekkie

en kom skryf hom of haar in by ons kantoorby Voortrekkerweg 95 op Malmesbury, teen

R70 'n inskrywing. Die eerste inskrywings watontvang word sal op Dinsdag, 8 Oktober 2013 in

die Swartland Gazette gepubliseer word, asook verdere reëls enhoe die kompetisie werk.

Daar is talle pryse op die spel vir die oulikstehaasbekkie tussen die ouderdom van 5 en 9jaar. Bring 'n foto saam van u haasbekkie

en kom skryf hom of haar in by ons kantoorby Voortrekkerweg 95 op Malmesbury, teen

R70 'n inskrywing. Die eerste inskrywings watontvang word sal op Dinsdag, 8 Oktober 2013 in

die Swartland Gazette gepubliseer word, asook verdere reëls enhoe die kompetisie werk.

Vir nog inligting oor die kompetisie kontak gerusvir Natalie Tenn by 022 482 3817 of stuur 'n

e-pos [email protected]

soek dieoulikste

soek dieoulikste

‘Dink uit die boks oormisdaad’ sê kennerLIZETTE SMIT

MALMESBURY – Met stellings soos “mis-daad is die simptome van hoe siek ’n ge-meenskap is”en“dieoplossingvirmisdaadis eenvoudig,” het Danie Erasmus verledeDonderdag met die intrapslag mense seaandag vasgevang.

Erasmus was die gasspreker tydens ’n ge-meenskapspolisiëringsforum (GPF)-vergade-ring wat in die Bloues se klubhuis gehou enbaie goed bygewoon is.Hy is betrokke by die provinsiale GPF en

praat met gesag oor misdaadbekamping ná ’nsuksesvolle teenmisdaadprojek waarby hypersoonlik betrokke is. Danksy dié projek hetdie voorheen bendegeteisterde Cloetesville inStellenbosch ná byna drie jaar ’n 40% afnamein misdaad getoon.Die fokus van Erasmus se praatjie was dat

mense moet begin saampraat omdat die ant-woorde vir misdaad by die gemeenskap lê.“Kweekeersdiegoeieverhoudings,”hethy tel-kemale gesê enmense aangemoedig om uit dieboks te dink. “Dit help nie om by die reëlboekte hou nie. Mense lees nie die reëlboek nie.”’n Verdere rede vir doeltreffende gesprek-

voering is ommensemetmoontlike persoonli-

ke agendas wat om finansiële gewin ’n projekin die wiele kan ry, van meet af aan boord tekry.Hyhet diewaarde van dieGPF en buurtwag-

te onderstreep en gesê die sukses in Cloetes-ville kan toegeskryf word aan die sigbaarheiden werk van buurtwagte. Ná buurtwagte op“probleemplekke” in Cloetesville ontplooi is,het misdaad opmerklik afgeneem.Erasmushetklemgelêopsigbarepolisiëring

en het voorgestel die polisie, buurtwagte en se-kuriteitsmaatskappye tree in gesprek sodatdaar gereelde patrollies gedoen word. Hy hetvoorbeelde genoemwaar geen gevalle vanmis-daad aangemeld is ná sigbaarheid verhoog isnie.Erasmus het ook gepraat oor dwelmproble-

me en gevra of die probleem dwelms of maat-skaplik is. “Jy kan nie sê mense moenie metdwelms betrokke raak nie. Wat is die alterna-tief wat vir die mense aangebied word?”Openbare en GPF-vergaderings word dik-

wels ’n platformomdie polisie aan te val. Eras-mushet sulke negatiwiteit ten sterkste veroor-deel en voorgestel dat name van beweerde kor-rupte lede eerder aan die GPF-voorsitter,Cynthia Slingers in hierdie geval, deurgegeeword wat dit verder kan voer.“Die gemeenskapmoet deel word van die op-

lossing (vir misdaad). Identifiseer die leiers indie gemeenskap, die mense met gesag, en be-trek hulle,” het hy aangemoedig.

Danie Erasmus was Donderdagaand die gassprekertydens ’n GPF-vergadering wat op Malmesbury gehouis.

FOTO: LIZETTE SMIT

WYN EN ’N NEGEGANG-MAALTYD OP RIEBEEK-WES: ’n Spoggerig geleent-heid van wyn, kos en wynmakers is die afgelope naweek by Pulpit Rockop Riebeek-Wes opgedis. ’n Reeks plaaslike wyne ismet nege disse voorge-

sit. Volgens mede-organiseerder Alexi Price was die aand ’n reusesukses. Die aandis gehou ten bate van die Riebeek Vallei Gemeenskapsteater. Die wynmakers wasdie eregaste by die geleentheid. Van links staan Amanda Vlok van Allesverloren,Willie Liebenberg van Kloovenburg, Alecia Boshoff, rooiwynmaker van Riebeek Kelder,Wim Smit, wynmaker van Renosterbos, Ernst Brink, eienaar van Pulpit Rock en Riaanvan der Spuy, wynmaker van Pulpit Rock. FOTO: CHARLOTTE LESCH

ALGEHELE WENNERS:Anne Fischer, kulinêredosent by IkusasaKookskool op Rie-beek-Wes, en een vanhaar studente, Solet-hu Ntshiqa, was diewenner in ’n kompeti-sie waartydens dieregte soort wyn by dieregte dis uitgekenmoes word. Sy het ’nworsmaker, deur AnelJoubert geborg, ge-wen. Sean Walsh hetpryse wat voorskote ennog geskenke behels,geborg.FOTO: DON KING

Page 4: Swartland gazette 1 oct 2013

Swartland Gazette Leader - Hoofartikel Dinsdag 1 Oktober 20134

Soek eersdie oorsaakAlbert Fritz, Wes-Kaapse minister van maat-skaplikeontwikkeling,hetbydieonlangseope-ning van een van hul streekskantore op Mal-mesbury beklemtoon dat stelsels en prosesseeers inplekgesitmoetwordvoor ’nvolhoubarediens gelewer kan word.Dié kantoor, wat ’n baie beter werkomge-

wing vir die maatskaplike werkers moet skepas voorheen, is volgens Fritz een van die siste-miese haakplekke wat nou reggestel is.Hymeen dieselfde beginsel geldwanneer dit

kom by die opbou van ’n gemeenskap.Volgens hom moet die gesin eerste aandag

geniet, dankandiegemeenskapopgebouword.Volgens die plaaslike misdaadstatistieke is

kinderverwaarlosing en -mishandeling gladnie ’n probleem nie.Die plaaslike misdaadstatistieke toon hier-

die tendense het afgeneem.Maar volgens diegene wat direk met gevalle

van kinderverwaarlosing en -mishandelingwerk, blyk dit egter nie die geval te wees nie.Finansieringvir ’nsplinternuwekantoorvir

plaaslikemaatskaplike werkers sou nie nodiggewees het nie indien alles op gesinsvlak vlotverloop het in die Swartland.Hoewel die departement se pogings om sy

werkmeer effektief temaakgeprysmoetword,enditasvoorbeeldviranderdepartementekandien, weet ’n mens dit is nie volhoubaar omdie simptome te bly behandel eerder as die oor-saak nie.

Die waarde vanDie waarde vankerkbesoekkerkbesoekPASTOOR PIET SMIT

Die kerk is nie gelyk aan redding nie,maar togis dit baie belangrik. Die Woord maan in Heb.10:25 – “en laat ons ons onderlinge byeenkomsnie versuim soos sommige die gewoonte hetnie, maar laat ons mekaar vermaan en dit deste meer namate julle die dag sien nader kom”.Dis die rigtingwyser: Dit is soos die bordjie

langsdieN7wat lees“Hopefield”.As jydaardiepad volg, dan kom jy by Hopefield uit. By diekerk gaan jy hoor hoe loop die pad hemel toe.Die bordteken, in laasgenoemde geval, is Je-sus. (Hand. 4:12)Samekomsvandie familie:Vir Jesuswasdie

geestelike familie belangriker as die biologie-se. Hy wys na die dissipels en sê (Mark. 3:34):“Dáár is my moeder en my broers!” Wanneerdie gelowiges byeenkom, dan is dit “familie-tyd.” Soort soek soort. 1 Joh. 3:14 sê as jy diegelowiges lief het, is dit ’n sekere teken dat jygered is. Nie ’n goeie teken as jy nie gereelddaar is nie en daar is niks wat jou verhindernie.Plek van bemoediging: Elke Sondag as ek

daar uitstap, voel dit vir my ek loop op wolke;só is ek opgelig en bemoedig vir die res vandie week! Kom kyk!

STRAATBRAAI: Inwoners op Malmesbury het op Erfenisdag of Nasionale Braaidag ’n straatbraai inRiebeeckstraat gehou. Daar is gesellig om ’n vuurtjie gekuier, kinders het uitgelate rondgehardloopen mense het nuwe vriende ontmoet. Geld is ook ingesamel vir die herstel van erfenisgeboue indié straat. Kinders is ingespan om te help om die straat te versier en in die middel van die straatis ’n lang tafel feestelik gedek. Die organiseerders sê hulle is tevrede met die eerste straatbraaien is daar reeds sprake van nóg soortgelyke geleenthede later vanjaar. FOTO: LIZETTE SMIT

KONTAK ONS

AdvertensiesAdvertensies

TT: 022 482 3817 / F: 022 482 3817 / F: 022 482 3818: 022 482 3818E: carol.dejager@media24E: [email protected]

Carol de Jager

Swartland Gazette is een van sewe Gazette-titelswat deur Boland Media uitgegee word en is ‘n lid

van Media24. Altesaam 15 850 kopieë word weekliksin Darling, Malmesbury, Moorreesburg, Piketberg,

Porterville, Riebeek-Kasteel, Riebeek-Wes enYzerfontein versprei.

Lizette SmitTT: 022 482 3817 / F: 022 482 3817 / F: 022 482 3818: 022 482 3818E: lizetE: [email protected]@media24.com

Geklassifiseerd en adminGeklassifiseerd en admin

TT: 022 482 3817 / F: 022 482 3817 / F: 022 482 3818: 022 482 3818E: natalie@swartlandgazE: [email protected]

Natalie Tenn

RedaksieRedaksie

TT: 022 482 3817 / F: 022 482 3817 / F: 022 482 3818: 022 482 3818E: charlotte.lesch@mediaE: [email protected]

Charlotte Lesch

5 Oktober)Swartland Country Market by Kirstenboschom 10:00 – 16:00. Gratis toegang. R40 vir glasenR10 vir kos-kaartjies. Skakel 022 487 1133 virmeer inligting.

6 Oktober)Die Dorings-rugbyklub hou die eerste alge-mene vergadering ter voorbereiding vir die2014-seisoen.Navrae kan gerig word aan die voorsitter by073 937 0785.)AGS Corpus Christi MalmesburySondagoggend: 09:30Tema: Wanneer...? Prediker: Past. Piet SmitGeen aanddiensSangmiddag op Gouda.Navrae: 073 447 2902

12 Oktober

)Goedverwacht Sondagskool hou hul jaarlik-se Walk For Jesus; Waar: GoedverwachtTyd: 07:00Kontak gerus Gerhard en Shawné Esau by 081362 3065/081 2700 155 vir navrae)Interkerklike lof en aanbiddingsaand vanaf19:00 in dieWesbank gemeenskapsaal, toeganggratis, offer opgeneem. Navrae by DoreenSwart by 082 351 9047.

15 Oktober)Pienk note vir Kansamet Jac de Priester om19:30 by Malmesbury-stadsaal teen R100 p.p.Kleredrag: Elegant in Pienk. Bring eie eet- endrinkgoed.Bespreek by 022 487 2000. Pryse op die spel virbeste geklede man en vrou.)Alle pastore en predikante op Malmesburyen omgewing word hiermee in kennis gestelvan die maandelikse gebedsessie by die PPK-kerk op die hoek van St. Thomasstraat enEuvrardstraat, Malmesbury, vanaf 09:30.Navrae by pastoor Kobus du Plessisby 083 722 7787.

26 Oktober)Babbel en Krabbel-kleuterskool bied ’n mo-

delvertoning om 16:00 in die St. Thomas-laer-skoolsaal in Wesbank aan.Koste is R15 en kaartjies is by die skool beskik-baar.Bel Yolanda Juries by 072 491 1439 of CarrynneWilliams by 074 789 6204 vir meer inligting.

2 November)A recreational and development family funday hosted by the NVC learnership studentsof West Coast college will be held at theWesbank sport fields from 9:30 to 17:00.Contact Ebrahim Larey at 073 566 8238 or Hey-lin Williams 078 706 5204 to book a stall at theevent and for any enquiries.

16 November)InskrywingsvormsvirdieLangebaanCount-ry Estate Lagoon Cycle Challenge in die Wes-kus Nasionale Park nou beskikbaar bywww.lagoonchallenge.co.za, met skakels nawww.pedalpower.org.za en www.race-tec.co.za.Twee roetes, 35 km en 80 km.Navrae: Pam Ruthledge by 022 772 2787 of 071160 282, Elbeth le Roux by 022 772 1021 of 082899 8616, of e-posadres [email protected]

SANGFEES HERDENK:Die 25ste herdenking van die Piketberg Ring se Kerkkoor Sangfees het op 14 September op Piketbergplaasgevind. Van links staan die koorleiers en begeleiers wat aan die sangfees deelgeneem het: Komien van der Westhuizen(begeleier – Piketberg-koor), Alison Muller (leier van Piketberg-koor), Carina Zollner (koorbeoordelaar, orreliste en koorleiervan Swartland NGK), Helene O’ Kennedy (dirigent – Porterville-koor), Braam Theron (koorleier en begeleier van Porterville-koor), Marie van der Merwe (begeleier van Moorreesburg-koor) en Anneline Burger (koorleier van Moorreesburg-koor enstigter van die Sangfees). FOTO: VERSKAF

BRAVO MYKONOSFEES-WEN-NERS:Die gelukkige wenners vandie Swartland Gazette se SMS-kompetisie wat elk twee dubbel-kaartjies na die Bravo Mykono-sfees gewen het wat die afgelopenaweek op Langebaan gehou is,is Cecile Papier (foto) van Mal-mesbury en ElmaMarais vanDar-ling.

Page 5: Swartland gazette 1 oct 2013

Swartland GazetteAdvertisement - AdvertensieDinsdag 1 Oktober 2013 5

Page 6: Swartland gazette 1 oct 2013

Swartland Gazette Classifieds Tuesday 1 October 20136

AFRIKA GENESERHy lees handpalms en is ’n fotuinverteller wat jou

Toekoms voorspel en al jou drome uitlê, met heiligeWater om te genees, oplossings te bring, tebeskerm. En te adviseer oor liefde, gebroke

huwelike, verlies van werk, teëspoed, kwaadwilligevloeke, hofsake en finansies, Lotto en casino's.

95 Voortrekkerweg, MalmesburyYusuf: 071 937 7114 / Aisha: 071 727 0460

Dek die hele Wes-Kaap area

MAMA AISHAMAMA AISHA

Loans: R1 500 till R180 000

Credit Cards: R30 000 till R80 000

Vehicle Finance, Savings & Investments,Funeral Plans

African Bank MalmesburyT: 022 482 3777 | F: 022 482 3773E: [email protected]

Terms, conditions and affordability rules apply. Service and initiation andinsurance fees apply. African Bank supports responsible lending. An AuthorisedFinancial Service and Registered Credit Provider. NCR Reg No. NCRCP5. RegNo. 1975/002526/06

JSC 6X1 4912

022 487 3267

DR J.S MIJJAHDie Huweliks Konsultant met die beste natuurlike

kruie medisyne vir: Skuld, Asma, Hofsake, Skeisake,

werk kry, swanger vroue. Familie probleme. Spoke

uit huise verwyder.Wen van lotto en dobbel. Ons help met bedprobleme

en stress wat geskep word

071 949 5178 of 072 979 5658

Laser

Haarverwydering.

Tuin Str, Malmesbury.

Slegs per afspraak.

Woensdae.

Christene:

072 575 6999

FAMILIE-KENNISGEWINGS

FAMILYNOTICES

07

Gelukwensing

Congratulations

Baie Geluk OumaKaty Leander se 93verjaarsdag. Mag die Herejou nog vele jare uitspaar.Met liefde van ouma segesin.

CHRISTO - Baie gelukmet jou mondigwording opWoensdag 2/10/13! Magdie Here se seën op joulewe rus. Van jou ma, paen Shirley.

Happy 12th birthday on4/10/2013 Rona! You areloved for the smart, funnykid you are and thewonderful daughter youwill always be. Have aawesome day! Love you.From: All your family!

RAAIWIEWORD 70?Op die 2/10/2013.Katriena Kastoor. Baie ge-luk met jou verjaarsdag.Gods rykste seën. Vanjou man, kinders,kleinkinders en agterklein-kinders.Geniet jou dag.

11

In Memoriam

Botha SettaMagdalena11/3/1957 - 28/9/2012Reeds 'n jaar is verby ennogsteeds is die verlangebaie groot, maar God hetjou geroep. Ons mis jouen dink net met soete her-inneringe aan jou. Lief virjou altyd. Van jou man,kinders, kleinkinders enfamilie.

OP 1/10/2013 dink onsaan ons Pa/Oupa en Manwat vandag reeds 10 jaarvan ons weggeneem isdeur die dood. Jou plek isleeg. Jou stem is stil,maar weet ons sal jou al-tyd mis. Van: Debbie,Wilmot, Daryl, Tamilyn enkleinkinders.

SMITH PIETIE -30/9/2013. Jou eersteverjaarsdag weg van ons.Sal altyd voortleef in onsgedagtes. Van jou broers& susters.

Tenn Mary Magdelena -Oorlede 5 Oktober -'n Stem is stil, sag het jyons verlaat. Dievermisting en verlange isnog baie, maar ons gun udie ewige rus. Van jouverlangende familie.

PERSOON-LIKEDIENSTEPERSONALSERVICES

22

Persoonlik/Personal

HYPNOSIS CENTREKan help met ophou rook,gewig verlies, stress. Ska-kel Elsie & Chris Britz Tel:021 975 3620www.hypnotists.co.za

26

Sosiaal en Ontspanning

Social and Recreational

BLINDINGS/BLINDS.JUST BLINDS - Virkwal i tei t en diens!Vervaardig & herstel-werk van blindings. Virgratis kwotasies skakelTokk ie Bredenhand083265 5161.

33

Skoonheid en

Gesondheid

Beauty and Health

IS JY VERSLAAFAAN:Suiker/Carbs. Het jy 'nobsessie met kos, sukkeljy met gewig,jou selfbeeld.Jy is nie alleen. Epos:[email protected] en sluit aan by dieondersteuningsgroep.

36

Kindervermaak

Children’s

Entertainment

ASPATAT PARTYTJIES:Springkastele,waterglybane,kindertafeltjies & -stoeltjies

te huur. Kontak:084 607 5658.

BOETIE ENSUSSIESPRINGKASTELE -Waterglybane en verskei-denheid spring-kastele tehuur. Kontak Nelia 073 6102810.

TJ'S SPRINGKASTELESpringkastele enwaterglybaan te huur.Kontak Theresa:082 497 3383.

TEKOOPFORSALE

71

Algemeen

Miscellaneous

PAKVAN 50OUKOERANTE@ R20 enongedrukte koerantpapierrolle @ R25 per rol tekoop by SwartlandGazette kantoor of skakelNatalie by 022 482 3817.

73

Diere en Voëls

Pets and Livestock

HASIMOBOARDINGCATTERY - ExclusiveHoliday accomodation forcats. Quality care andpersonal attention.Individual runs. To book,phone Daléne @072 525 0725.

ALGEMENEDIENSTEGENERALSERVICES

105

Binnenshuisdienste

Home Services

Interior

CEGE SMIT BLINDSTRADINGAS JSBLINDS - Vervaar-digersvan alle soorte blindings,asook enige herstelwerk &veran-derings. Derick &Nelia 082 788 7210 /(022) 487 2394.

CKBLINDS - Verskaffersvan blindings, sonkappiesen Pergolas. Doenherstelwerk. Elsabé022 487 3948/072 126 2394.

CK SOLAR - Installeersonpanele vir geisers enswembaddens. Eskomgeakkrediteer.Chris 082 554 2754.

108

Geld/lenings

Money/Loans

MONEY LIVE LOANSPersonal Loans up toR150 000. Copy ID, latestpayslip and 3 monthsbankstatement. Fax no:086 776 4742. Email:[email protected] Call: 021 829 7192/3For online application goto: www.moneyliveloans.co.za

1141

Algemene

Dienste

General Services

MOTORHUISDEURE&VEILIGHEIDS-HEKKEInstalleer en herstel alletipesdeure, asook "automation".

Skakel Derick by 082 8044550/ (022) 487 2394.

SNY van bome en stryke.Gratis Verwydering! Ska-kel 072 800 9963.

1148

Rommelverwydering

Rubble Removal

TROKKIE 2,5 ton of Bak-kie + Drywer te huur Virdie verwydering vanbourommel of vullis. Ska-kel 072 800 9963.

1151

Skoonmaakdienste

Cleaning Services

MATTE & GestoffeerdeMeubels. Deeglik Skoon-maak & Ontsmetting vanMatte en Bekleedsel.Droog ± 30min. SkakelPaula 073 393 2373 /022 487 1615.

MOTORSVEHICLES

145

Voertuie te KoopGevra

Vehicles Wantedto Buy

AANDAG Alle KlienteVOERTUIE dringend ge-soek. Ek koop enigegebruikte voertuie vir kon-tant. Skakel 083 4646960. Doen Bank flosse.

159

Motors te Koop

Vehicles for Sale

MITSUBISHI PAJERO3.0 GLS, KAA 300 000km. Charcoal. R48 500.083 4646 960.

EIENDOMMEPROPERTIES

167

Huise te Koop

Houses for Sale

TITUS EIENDOMMEWesbank - R450 000.Prys het verlaag! Netjiese2 Slpk huis met sitk,komb en badk in goeiearea. Ruim erf metvibracrete.Gevestigde tuin.Saamstaan Huis te koopSkakel 082 780 1380 of022 486 5219.

171

Woonstelle te Huur

Flats to Let

2 Slaapkamerwoonstel,R3 280 p/m. Geen kin-ders. Skakel:022 482 3993.

TWEESLAAPKAMERwoonstel, motorafdak,naby Spar. 1 Nov 2013,R2 700. 082 474 8472.

BESIGHEIDBUSINESS

197

Sakepersele Te Huur

Business

Premises to Let

BESIGHEIDSPERSEEL± 200m , R9 000 + BTW.h/v Bokomoweg enAlbaniestraat. Skakel022 482 3993.

198

Sakepersele Te Koop

Business

Premises for Sale

DRINGEND te koopFlorerende besigheid inMalmesbury. Bestaan al20 jaar. Groot kliënte ba-sis. Skakel:

JOBS

400

Betrekkings Gevra

Jobs Wanted

MaatskaplikeWerker -Aandskemering Tehuis virBejaardes. Kontrakposvanaf 15 Oktober 2013.Pos sluit 5 Oktober 2013.Kontak Mev Saayman ofMev Durr by022 482 1466.

OM HIER TE

ADVERTEER

KONTAK

022482

3817

Bietjie omgee maak groot verskilMALMESBURY - Die draadskeppingsvan ’n hawelose man wat gereeld inJobstraat sit en werk, het ’n werkne-merby’nbekendedrankwinkel laatbe-sluit om dinge ’n stappie verder teneem.

Cindy Jacobus sê sy het vir GoodwellJantjie Siyabulela gevra om verskeiedraadprodukte soos ’n helikopter, vrugte-bak, kers- en eierhouers en ’n windmeulvir ’n kerkbasaar te maak sodat hy op diémaniergeldkanverdienomsylewenskwa-

liteit te verbeter.Cindy sê sy gee vir Goodwell en ander

haweloses elke dag kos en het ook vir homdraad vir die “werksopdrag” en klere ge-koop.“Ek is grootgemaak om ander mense te

help en leer ookmy kinders omhul naastete help. Hierdie mense (die haweloses) iselke dag my naaste.”Goodwell is in Middelburg gebore en

maaksedert 1996draadskeppingsnáhyge-leer is hoe om dit te doen. Symentor is glointussen oorlede.

Goodwellsitnoudietradisievoortenhetop sy beurt sy kennis met ’n gewilligegroentjie gedeel.Dit is ooglopend dat Cindy baie vir haar

“bosslapers” – soos syhulle noem–omgee.Uithaar interaksie engesprekkemethulleisditduidelikhaaromgeevoednienetelkedag ’n paar mense nie, maar hul selftrotsgedy onder haar vriendelikheid en aan-moediging.

Regs: Goodwell Jantjie Siyabulela met van diedraadskeppings wat hy maak.FOTO: LIZETTE SMIT

Page 7: Swartland gazette 1 oct 2013

Swartland GazetteGeneral - AlgemeenTuesday 1 October 2013 7

KENNISGEWING

TENDERS WORD INGEWAG VIR DIE VOLGENDE ITEMS:

33 X Verskeie CRT Rekenaarskerms (LG, Samsung,Proline, Sahara, Rectron en Mite)3 X Terminaal skerms4 X Drukkers (HP en Epson)39 X Verskeie ou Rekenaartorings sonder enigeprogramme4 X Skandeerders

Item/s word sonder enige waarborg verkoop. Die hoogsteof enige ander tender sal nie noodwendig aanvaar wordnie. Navrae kan tydens kantoorure gerig word aan Stephandu Toit by telnr 022 4338300.

Die sluitingsdatum vir tenders is Vrydag, 11 Oktober2013om12:00.

Tenders is onherroeplik en bly geldig tot 18 Oktober 2013waarna dit outomaties verval, tensy dit skriftelik deurOverbergAgri aanvaar word.

Tenders moet asseblief in ‘n geslote koevert geplaas engerig word aan:

Dries LudickOverberg Agri Tenders (Admin Gebou)Posbus 30, MOORREESBURG, 7310

McNeil Real Estate is opsoek na

’n agent wat in die Yzerfontein

area wil werk.

Stuur asb CV na

[email protected].

Pos dadelik beskikbaar.

McNeil Real Estate is opsoek na

’n agent wat in die Yzerfontein

area wil werk.

Stuur asb CV na

[email protected].

Pos dadelik beskikbaar.

ELKE SATERDAG

DBL BRANDY + COKE - R15!ALLE S.A.B. BIERE - R11!HUNTERS DRY / GOLD - R11!

LANGEBAANDANCE - DISCO022 772 1915 / 022 772 1243

OCTOBER SPECIALS

www.flamingoslangebaan.co.za

Clinical Psychologist - Atlantis Campus (Ref no: WCC 4/13)

R 175 194 .00 + 37% (in lieu of benefits) per annum

Minimum requirements: B. Degree in Psychology (Clinical), minimum of 3 years experience in theeducational and psychological environment and providing counselling, registration with the HPCSA asa councillor and monitoring, evaluation and reporting abilities, therapeutic/counselling skills, ability towork under pressure, project management skills, understanding of the education system; ability tocommunicate at all levels within the organisation and good organisational, administration, timemanagement, presentation and networking skills.Key performance areas: Counselling and therapy for students, support for students with specialneeds, consultation on psycho-educational matters, referrals to outside service providers, traumadebriefing and emotional support to victims of trauma and training relating to psycho-educationalissues, Health and Wellness awareness educational programmes.

West Coast FET College has the following vacancy. This is aone-year performance based College Council contract position.

VACANCY

Instructions to applicants:Please quote the reference number of the position in a covering letter accompanied by a comprehensive CV, the namesof three contactable references; certified copies (not older than threemonths) of qualifications; ID andwhere applicable,a certified copy of a driver’s license.Applicationswithout this documentationwill not be considered.Applicationsmustbe forwarded as follows: Hand delivered to the West Coast FET College Central Office, Clicks Building, 1st Floor, 48Voortrekker Road, Malmesbury, 7300; or fax: 086 599 2009; or email: [email protected]. Attention: MsAliceArosi.

Closing date: 18 October 2013.

No late applications will be accepted. Applicants who do not receive any response within three weeks of the closingdate, should consider their applications as unsuccessful. It will be expected of candidates to be available for selectioninterviews on a date, time and place as determined by the college. West Coast FET College is an equal opportunitiesemployer and is guidedby theprinciplesofEmploymentEquity.

KUNSKOMPETISIE OP RIEBEEK-KASTEEL: Gr. 3-leer-linge van die Riebeek-Kasteel-omgewing het die afge-lope Saterdag deelgeneem aan Riebeek-Vallei Muse-um se jaarlikse kunskompetisie. Die kinders het hier’n groeppoging aangedurf om die museumgebou teskilder. FOTO: CHARLOTTE LESCH

KUNSVEILING VIR LIEFDADIGHEID: Daar is Vrydag-aand ’n kunsveiling by die Royal Hotel op Riebeek-Kasteel ten bate van die Vallei bemagtiging- en trau-ma-sentrum gehou. Die kunsveiling het deel gevormvan die jaarlikse Shiraz-fees wat in die Vallei gehouword. Hier is die organiseerders van die kunsveilingen twee vandie kunstenaars vandié uiters suksesvol-le aand waar byna R40 000 ingesamel is. Van linksis Yvette Purchert, Solly Smook, Li Nepgen en AstridMcLeod.

Liesel Kleinscmidt van Riebeek-Kasteel stileer haregedurende die dag en skilder na ure. Hier is sy byeen van haar kunswerke wat sy geskenk het om ookVrydagaand opgeveil te word.

FOTO’S: LIZETTE SMIT

Do you have a passion for cooking?? We are looking for

committed, keen and vibrant students for our 2014 intake.

Ikusasa is a cooking school based in Riebeek West specifically forthose who would normally be excluded from mainstream tertiaryeducation avenues, due to financial constraints.Ikusasa aims to give an opportunity to students who have also showndifficulty at school and therefore in need of a more practicalopportunity.Ikusasa offers internationally recognized City & Guilds of Londonqualifications.

Must be between the ages of 18 and 21 on 1st January 2014;Should have a strong passion and interest in food and hospitality;Must have aminimumeducational level ofGrade 10 andmust beable to read,write and speakEnglish

Thecourse is provided freeof charge to 12 selected students.

AdmissionCriteria:In addition to the above, students:

2014 APPLICATIONS OPEN

Call Ikusasa office: 09:00 to12:30: 022 461 2369 foran application form. Closing date 11 October 2013

Page 8: Swartland gazette 1 oct 2013

Swartland

Year 11 • 1 Oktober 2013 | Tel. 022 482 3817

022 482 4766 • [email protected] • www.lategans.co.za

Sedert 1954 Since

Swartland se betonvennoot

PUBLIC PARTICIPATION PROCESSPROPOSED CHATSWORTH HOUSING PROJECT

DEA&DP Ref No: 16/3/1/2/F5/4/3010/13

Notice is given of the public participation process commenced by ASLADEVCO on behalf of SwartlandMunicipality for the proposed construction of low cost houses of approximately 130m2 average, singleresidential erven of approximately 900m2 average, a school site of approximately 5ha, two open spaceerven and roadswith associated infrastructure and services on approximately 22.97ha.Location: Farm755/2,GreaterChatsworth,Malmesbury.

ListedActivities:AsperGNNo.R. 544 of 2010: ListingNotice 1 activity 11As perGNNo.R. 546 of 2010: ListingNotice 3 activities 12 and 13AsperGNNo.R. 545 of 2010: ListingNotice 2 activity 15

Exemption: Permission has been granted by the Directorate to apply Basic Assessment instead ofScoping &EIA in respect of the application given that the proposed open space areawill serve as a bufferarea for the drainage line andwill not be directly impacted upon.

Opportunity to participate: Interested and Affected Parties are invited to register interest within theprocess, or provide written comments to Eco Impact within 30 days of the publication of this notice. Theproject reference number, your full name, contact details, plus indication of any direct business, financial,personal or other interest youmayhave in this applicationmust please be provided and fully described.

Contact: NicolaasHanekomPOBox45070,Claremont, 7735Fax: 088 021 671 1660Email: [email protected]

KOOKWATER! Never Despair het die afge-lope Saterdag Moorreesburg met ’n tel-ling van 45-25 op Wesbank geklop. Ab-botsdale verslaan Langebaan 43-36 opAbbotsdale.

Wesbank speel vir plekHAWSTON –WesbankRVKhet die afgelo-pe Saterdag op Hawston homself in dievoet geskiet met sy swak vertoning deurdie wedstryd met 21-20 te verloor.

Indie eerstehelftehetWesbankaldiebalbe-sit gehad enbinnevyfminute die eerste punteaangeteken met ’n drie ná goeie ondersteu-nende spel.Het Wesbank Saterdag gewen, sou daar nie

sobaiedrukophomgeweeshetvirdiekomen-deSaterdagsetuiswedstrydteenRosesUnitedwatgewenmoetwordommoontlikdieBoland

Unie se tweede span te wees wat aan die Com-munity Cup kan deelneem.In die tweede helfte wasWesbank drie keer

oor die doellyn, maar is elke keer deur dieskeidsregter teruggeroep. Goeie verdedigingaan Hawston se kant en swak afronding vandie besoekers het bygedra tot frustrasies.Uitblinkers was daar min en die puntema-

kers was: Drieë – Sidwell Solomons en Denzil“Lastig”Adams met Nevan Edas wat die resvan die punte met sy skopvoet bygedra het.Allepaaie loopnaWesbank-sportgrondevir

eerskomende wedstryd teen Roses United.

Arno Hendriks van Wesbank met die bal oppad doellyn toe.

S

DW

NA AR LTMunisipaliteitMunicipalityUmasipale

SWARTLAND MUNICIPALITY

NOTICE 30/2013/2014

REMOVAL OF RESTRICTIONS ACT, 1967 (ACT 84 OF 1967) AND PROPOSED REZONINGAND DEPARTURE ON ERF 333, YZERFONTEIN

Notice is hereby given in terms of section 3(6) of the above Act that the undermentionedapplication has been received and is open to inspection at the office of the Municipal Manager,Swartland Municipality, and any enquires may be directed to the Manager: Planning andDevelopment, Church Street, Private Bag X52, Malmesbury [email protected]: 022 – 487 9400, fax: 022 – 487 9440. The application is also open to inspection at the officeof the Director, Land Management : Region 2, Provincial Government of the Western Cape, atRoom 604, 1 Dorp Street, Cape Town, from 08:00-12:30 and 13:00-15:30 (Monday to Friday).Telephonic enquires in this regard may be made at 021 – 483 4589 and the directorate’s faxnumber is 021 – 483 3098. Any objections, with full reasons therefore, should be lodged in writingat the office of the abovementioned Director: LandManagement : Region 2 at Private Bag X9086,Cape Town, 8000 with a copy to the abovementioned Municipal Manager on or before 11November 2013, quoting the above Act and the objector’s erf number. Any comments receivedafter the aforementioned closing datemay be disregarded.

Applicant Natureof applicationCKRumboll andPartners Removal and amendment of restrictive title conditions

applicable to erf 333, Beach Road and Tenth Street,Yzerfontein to enable the owner to subdivide the propertyinto two portions, namely: portionA (±582m² in extent), theremainder (±536m² in extent) and a servitude right of wayover the remainder for residential purposes.

Notice is also given in terms of section 24(1) of Ordinance 15 of 1985 that an application has beenreceived for the subdivision of erf 333 (1118m² in extent) situated c/o Beach Road and TenthStreet,Yzerfontein into a remainder (±536m² in extent) and portionA(±582m² in extent).

Application is furthermade in terms of section 15(1)(a)(i) of Ordinance 15 of 1985 in order to departfrom the 2mside building line to 0mwhich is created due the subdivision.

Further particulars are available during office hours (weekdays) at the Department DevelopmentServices, office of the Manager: Planning, Building Control and Valuations, Municipal Office,ChurchStreet,Malmesbury.

Any comments whether an objection or support, may be lodged in writing with the undersigned notlater than 11November 2013 at 17:00.

J JSCHOLTZMunicipal Manager

Municipal OfficePrivate Bag X52MALMESBURY7299

4 October 2013

Good Hopes dring deur na uitspeelRIEBEEK WES – Good Hopes rugbyklub hetdeurgedring na die Presidentliga uitspeelron-des nadat hy gelykop gespeel het met Ever-greens Paarl met 15(10) teenoor 15(3).Good Hopes, ook die Presidenliga Weskus

kampioen vir 2013, het ’n effens verswakte spanin die veld gestuur. Evergreens het reeds vroegin die wedstryd gewys hy het op Riebeek-Wesopgedaag om ’n punt te bewys en reeds vroegin die wedstryd sy stempel afgedruk mettwee onverdoelde drieë.Jerome Macelli het as teenvoeter ’n uit-

stekende skepskop deur die pale gejaag endie spanne het gaan water drink met ’n tel-ling van 10 teenoor 3 in Evergreens se guns.Kort ná rustyd het Evergreens terugge-

slaan met ’n onverdoelde drie.Good Hopes het stelselmatig sy reserwes

op die veld gestuur wat die tempo van diewedstryd verander het. Elroy Markus,(heelagter) het agter die doellyn gaan kuiermet ’nonverdoeldedrie indie 65steminuut.Met slegs twee minute speeltyd oor het

die voorspelers van Good Hopes verwoedaangeval wat gelei het tot Danny Pieters sedrie wat deur Jerome Macelli verdoel is endie wedstrydtelling gelyk gemaak het.Ander uitslae: Good Hopes B 14 - 7 Ever-

greens B, Good Hopes C 24 - 10 EvergreensCGood Hopes se C-span is met sy oorwin-

ningvirdie tweedeagtereenvolgende jaarasdiePresidentliga Weskus-kampioen gekroon.Good Hopes (1ste) sowel as Evergreens Paarl

(2de inPresidentligaWeskus) het gekwalifiseervir die Presidentliga uitspeelwedstryde en reisalbei op Saterdag 5 Oktober na Vanrhynsdorpvir hul eerste uitspeelwedstryde teen onder-skeidelik Vanrhynsdorp Eagles van Vanrhyns-dorp en Invincibles van Vredendal.

Good Hopes se eerste span Saterdag ná sy oorwinning.FOTO: VERSKAF

SKIETDAG OP RIEBEEK-KASTEEL: Riebeek-Kasteel selandbouvereniging het die afgelope Saterdag hul tradisio-nele skietdag aangebied. Johan Vlok van Riebeek-Kasteellê hier aan. FOTO: CHARLOTTE LESCH