8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Breederivier Year 17 • 15 Oktober 2013 | Tel. 023 626 5212 Flippie en Papenfus nie by hof HILDERINE SCHRÖDER Flippie Engelbrecht is onwettig uit sy ouers se sorg geneem en nou het hulle geen idee waar hy hom bevind nie. Só beweer Engelbrecht se ma, Ka- triena, en sy swaer, Jacques Philan- der, nadat Engelbrecht verlede na- week volgens Carina Papenfus, sy regsadviseur, weens dwingende om- standighede na ’n plek van veiligheid geneem is. Nóg Papenfus, nóg Engelbrecht was gister (Maandag) by die hofver- skyning van Wilhelm (Dozi) Treur- nicht in die Worcester-streekhof. Dít ondanks ’n persverklaring deur die Freedom Trust, waarvan Papenfus die sekretaris is, dat ’n perskonferen- sie ná die hofverrigtinge gehou sal word waartydens Engelbrecht en nóg drie slagoffers van geweld die media sal toespreek. Volgens Papenfus moes die pers- konferensie afgestel word ná ’n aan- val op een van sy aktiviste gedurende Sondagnag. Die aktivis se voertuig met 1 500 geborgde T-hemde, wat Maandag by die hof uitgedeel sou word, is gesteel en daar is slagspreu- ke op die mure van haar huis geverf, aldus Papenfus. Papenfus het Philander en Engel- brecht se ma se aantyging dat sy Flip- pie ontvoer het ten sterkste ontken. “Ek steek nie vir Flippie onder my bed weg nie.” Engelbrecht is volgens Papenfus verlede Sater- dag na die hospitaal ge- neem nadat die Gra- bouw-polisie na die huis waar hy en sy ouers woon, ontbied is. Die po- lisie het glo gereageer op ’n klag van saakbeskadi- ging ná Engelbrecht se pa, Flip, ’n deur van die huis afgeskop het. Die po- lisie, sê Papenfus, het ’n ambulans ontbied ná Engelbrecht ’n epileptiese aanval gehad het. “Hy is later die dag uit die hospitaal ont- slaan en in die sorg van maatskapli- ke werkers geplaas.” Oor sy ouers se aantyging dat sy nie wil sê waar Engel- brecht hom bevind nie, sê Papenfus sy wil nie met die taak van maatskaplike werkers inmeng nie en dat húlle sy ouers se navrae moet han- teer. Papenfus het ’n in- setsel op die TV-pro- gram Carte Blanche waarin Engelbrecht se ouers as alko- holiste beskryf word en verskeie be- werings deur die Freedom Trust as leuens voorgehou word, afgelag. “Dit is ’n duidelike poging van die verde- diging om voort te gaan met ’n poging om die saak te diskrediteer. Die feit dat die Nasionale Vervolgingsgesag voortgaan met die saak wys dat dit meriete het.” Die Freedom Trust beweer Flippie het sy sig verloor ná ’n ernstige aan- randing in 2008 op die Rietvallei Wynlandgoed en dat hy sedert die aanval epileptiese aanvalle kry. Ty- dens ’n aanval het hy glo in ’n konka geval en só erg verbrand dat albei sy hande geamputeer moes word. Treurnicht staan nou alleen op die aanklag van aanranding tereg ná sy medebeskuldigde, Johnny Burger, verlede maand sy lewe geneem het. Die saak is tot 4 Desember uitgestel vir pleit- en verhoordoeleindes. Betogers in T-hemde van die plaaswerkervakbond Bawusa en die Freedom Trust, met die gesig van Engelbrecht daarop, het met plakkate buite die hof op Worcester betoog. FOTO’S: HILDERINE SCHRöDER Katriena Engelbrecht

Breederivier gazette 15 oct 2013

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Breederivier gazette 15 oct 2013

Citation preview

Page 1: Breederivier gazette 15 oct 2013

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Breederivier

Year 17 • 15 Oktober 2013 | Tel. 023 626 5212

Flippie en Papenfus nie by hofHILDERINE SCHRÖDER

Flippie Engelbrecht is onwettiguit syouers se sorggeneemennouhet hulle geen idee waar hy hombevind nie.

Só beweer Engelbrecht se ma, Ka-triena, en sy swaer, Jacques Philan-der, nadat Engelbrecht verlede na-week volgens Carina Papenfus, syregsadviseur, weens dwingende om-standighedena’nplekvanveiligheidgeneem is.Nóg Papenfus, nóg Engelbrecht

was gister (Maandag) by die hofver-skyning van Wilhelm (Dozi) Treur-nicht in dieWorcester-streekhof. Dítondanks ’n persverklaring deur die

Freedom Trust, waarvan Papenfusdiesekretaris is,dat ’nperskonferen-sie ná die hofverrigtinge gehou salword waartydens Engelbrecht ennóg drie slagoffers van geweld diemedia sal toespreek.Volgens Papenfus moes die pers-

konferensie afgestel word ná ’n aan-valopeenvansyaktivistegedurendeSondagnag. Die aktivis se voertuigmet 1 500 geborgde T-hemde, watMaandag by die hof uitgedeel souword, is gesteel en daar is slagspreu-ke op diemure van haar huis geverf,aldus Papenfus.Papenfus het Philander en Engel-

brecht semaseaantygingdat syFlip-pie ontvoer het ten sterkste ontken.“Ek steek nie vir Flippie onder my

bed weg nie.”Engelbrecht is volgens

Papenfus verlede Sater-dag na die hospitaal ge-neem nadat die Gra-bouw-polisie na die huiswaar hy en sy ouerswoon, ontbied is. Die po-lisie het glo gereageer op’n klag van saakbeskadi-ging ná Engelbrecht sepa, Flip, ’n deur van diehuisafgeskophet.Diepo-lisie, sê Papenfus, het ’nambulans ontbied ná Engelbrecht ’nepileptiese aanval gehad het. “Hy islater die dag uit die hospitaal ont-slaan en in die sorg van maatskapli-ke werkers geplaas.”

Oor sy ouers seaantyging dat sy niewil sê waar Engel-brecht hom bevindnie, sê Papenfus sywil nie met die taakvan maatskaplikewerkers inmeng nieen dat húlle sy ouersse navrae moet han-teer.Papenfus het ’n in-

setsel op die TV-pro-gram Carte Blanche

waarinEngelbrecht se ouers as alko-holiste beskryf word en verskeie be-werings deur die Freedom Trust asleuensvoorgehouword,afgelag. “Ditis ’n duidelike poging van die verde-

digingomvoort tegaanmet ’npogingom die saak te diskrediteer. Die feitdat die Nasionale Vervolgingsgesagvoortgaan met die saak wys dat ditmeriete het.”Die FreedomTrust beweer Flippie

het sy sig verloor ná ’n ernstige aan-randing in 2008 op die RietvalleiWynlandgoed en dat hy sedert dieaanval epileptiese aanvalle kry. Ty-dens ’n aanval het hy glo in ’n konkageval en só erg verbrand dat albei syhande geamputeer moes word.Treurnicht staan nou alleen op die

aanklag van aanranding tereg ná symedebeskuldigde, Johnny Burger,verlede maand sy lewe geneem het.Diesaakis tot4Desemberuitgestel

vir pleit- en verhoordoeleindes.

Betogers in T-hemde van die plaaswerkervakbond Bawusa en die Freedom Trust, met die gesig van Engelbrecht daarop, het met plakkate buite die hof op Worcester betoog. FOTO’S: HILDERINE SCHRöDER

Katriena Engelbrecht

Page 2: Breederivier gazette 15 oct 2013

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 15 Oktober 20132

McGregor open its gardensto visitors this weekend

For the ninth year running Mc-Gregor is opening its gardens tovisitors and extending a warmwelcome to spring, after the chillof winter.

Known for having a contemplativecentre in the heart of the village atTemenos, with gardens which en-compass spiritual sanctuaries, theevent embraces beauty and philoso-phy, nature, as well as time to appre-ciate it.

So, why not take time to walk thepretty preserved village, to accessten mostly centrally located gar-dens?Also, enjoyspecialmealsat thecafes and restaurants, or on the wayin or out of the village, visit the im-pressive castle-like Lord’s GuestLodge which offers lunches, wine-tasting and sun-downers while en-joying the spectacular valley views.

The event brings together public,shared spaces – like Wahnfried, a so-cial centre for music and perform-ance, togetherwithpersonal, privatehideaways like next-door Tswalu.See the charming garden created byLexi around the old water mill atGreen Gables.

Be reminded of legacies of the re-gion–- likeaconvertedorchardofoldapricot trees at Rosemary Cottage.Meet and learn from gardeners likeVal Wilson, who is ably supported bygardener Michael Mei. Or, expertlydesigned by Marnie de Villiers, OldVillage Lodge has stunning irisesand water features, carefully mani-cured by Freddie Fortuin.

Recognition of the vital need for

water is taken in the planting for hotdry summers at Kristina and Bill’slarge garden on Van Reenen Street.‘Elf Kantoor’ is more like a small-holding in the village than a garden.Indigenous trees, hardy succulents,proteas and aloes provide seasonalvariety. The small historic cottagelooks out over this “borrowed land-scape” to the mountains beyond.

Maps are available from the Mc-Gregor tourism office. For more in-formation, call Ann Bedford, organ-iser of the event since its inception,on 023 625 1111.

WENNERS: Die Breederivier Gazette se babakompetisie-wenners, wat van 20Augustus tot 10 Oktober plaasgevind het, is pas gekies. Hulle is (van links)Mu’amr Bloomberg (18 tot 36 maande), by sy ma Fazlin Bloomberg en Pieter-Hein Kruger (0 tot 18 maande) by sy ma Dominique Kruger. Elkeen het ’nR200-geskenkbewys van Spur Robertson, ’n geskenkpak van Wynland Apteek,’n rugsak en R100-geskenkbewys van Nedbank ontvang. Lizelle Lloyd Party-be-planner het ’n verjaardagkoek ter waarde van R250 geskenk terwyl Kodak Super-foto in Worcester ’n geskenkbewys van R300 elk gegee het. Annaem Productionshet ’n kinderboek en ’n CD geskenk. Shoprite Robertson het ’n bababad metprodukte geskenk. By hulle is Annelda Grootboom van die Breederivier Gazette.

GAZETTESE TROTS: AnneldaGrootboom,verkoopskonsultant vir geklassifiseerdeadvertensies by dieBreederivier Gazette,het dit weer reggekry! Vir die derde agter-eenvolgende maand is sy as Geklassifi-seerde Konsultant van die Maand - Ge-klassifiseerde advertensies, Boland Me-dia. Dit beteken sy was in Julie, Augustussowel as September die toppresterendeverkoopskonsultant in geklassifiseerde-advertensies in die Boland Media-groepwas. “Annelda se prestasie is merkwaar-dig, veral in die uiters mededingendeomgewing waarin sy haar bevind. Dit is’n besonderse prestasie om vir die derdeagtereenvolgendemaand as BolandMe-dia se Geklassifiseerde Konsultant vandie Maand gekroon te word. Welgedaanen doen so voort, Annelda, ons is trotsop jou,” sê Theresa Olivier, redaksioneleuitgewer van Breederivier Gazette.

Waar is streek se droombruide?Die Langeberg-streek het van diemooiste trou-venues waaraan jy kandink. Nou soek ons ook die streek semooiste bruide.

Die Breederivier Gazette hou ’nBruidskompetisie wat van 15 Okto-ber tot 26 November plaasvind.

Vroue wat van 1 Oktober 2012 tot28 September vanjaar getroud is,mag inskryf.

Die reëls is dat jy ’n vollengtefotovanjouinjoutrourokmetdie inskry-wingsvorm stuur na [email protected], of dit kom aflewer by dieGa-

zettesekantoorbyPaulKrugerstraat(Absa-gebou) langs Foto First.

Pryse sluit drie geskenkpakke vanVan Loveren (borg) in wat bestaanuit ’n bottel Four Cousins Rosé, FourCousins Blush Bubbly en Four Cou-sins Strawberry.

Beds B’us borg twee geskenkbewy-se ter waarde van R100 en Bed & PineCity borg twee Cloud Nine-kussings.Daar is ook ’n geskenkpak van AvonCosmetics met skoonheidsprodukteter waarde van R1 500, twee geskenk-bewyse van Hair Illusions en Leo-

gastehuis borg verblyf van een nagvir die wenpaartjie.

Inskrywingskoste beloop R80. Fo-to’s van deelnemers sal elke week ge-plaas word. Die wenner word op 19November in die Gazette aangewys.

Bruide wat wil inskryf of meer in-ligting benodig, kan Annelda Groot-boom by 023 626 5212 bel.

Om vir jou gunstelingbruid testem, SMS die woord “Bride” asookdie naam en van na 45527. SMS’e kosR1,50. Sluitingstyd vir SMS’e is Son-dag 20 Oktober om 11:00.

Anke Jacobs (née Van der Westhuizen) isvan Robertson.

Kerri Ferrei-ra (née Be-viss-Challi-nor) woonin Bloem-fontein.

Maryke Jacobs (née Du Toit) woon tans in Durbanville.

Eloise Williams (née Anthony) is van Ro-bertson.

Page 3: Breederivier gazette 15 oct 2013

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 15 Oktober 2013 3

Disaster to be simulatedDon’t panic should news of amassive busaccident outside Ashton emerge laterthis week.

Emergency organisations and emergencyworkers will test their skills and readinesswhen a major disaster simulation will beheld in Ashton this Friday (18 October).

The aim of this simulation is to ensure theresources in die Langeberg municipal dis-trict meet the demand for quality service,striving for a better working relationshipand communication between the respectiveemergency services, hospitals and the com-munity and to ensure community develop-mentby implementingworkshopsand train-ing sessions.

The simulation will start at 08:00 with areport that a bus transporting scholars andteachers on the R60 towards Ashton hasoverturned opposite the Ashton Fruit Pack-age Factory. The extent of victims’ injuries

will be unknown.Fifty pupils of the Ashton Secondary

School will participate in the event and eachwill be given a card indicating their “inju-ries”.

All emergency stations in the area will goon full alert, as in the case of a real accident,and will use their respective call-up lists toinform their staff. No disposable equipmentwill, however, be used.

As with every major disaster, debriefingwill be done with the participants to avoidstress and the necessary consent will be ob-tained, the injured will receive emergencytreatment on the scene and will be movedto thenearesthospital for further treatment.

A post-“disaster” briefing will be held af-ter the simulation which will be attended byall the role players.

The information obtained by this simula-tion will be used to prepare the services toact in case of a real emergency.

Tannie Baby oorledeop 105Een van Robertson se oudste inwoners, mev.Maria Groenewald, is verlede Saterdag in dieouderdom van 105 oorlede.

Sy was alombekend as Tannie Baby en isin Napier gebore waar sy met Michiel Groene-wald getroud is. Hulle het een dogter, Ruda,gehad. Groenewald was ’n baasbakster en ookbetrokke by haar man se vervoermaatskappy.

Ná haar man se dood in 1981 het sy nog virtwee jaar op Grabouw gebly voor sy na Robert-son verhuis het. Sy het vir 27 jaar in die OuHerberg-woonstelle gewoon totdat sy op 100-ja-rige leeftyd besluit het om na Huis Le Roux tetrek.

Sy het onlangs ook haar twee agter-agter-kleinkinders ontmoet toe hulle vir haar komkuierhet.Sywordookoorleefdeurhaarsuster,Grace Fourie, drie kleinkinders en agt agter-kleinkinders.

Haar begrafnis vind Donderdag om 15:00uit die Robertson-Oos-gemeente plaas.

Mev. Maria Groenewald

KUNSSKEPPINGSUIT VALLEYS ANDMOUNTAIN: Nie-mand is te jonk ofte ongeskoold omwonderlike kuns-werke te skep nie.Hier is GershwinSeptember (15),Lewayne Pedro(18) en Owen An-dries (11) by hulonderskeie kuns-werke wat uit her-wonne afvalmateri-aal gemaak is. Ditis bestem vir ’n win-kel in Kaapstad.FOTO: VERSKAF

RegstellingIndie laasteuitgaweisverkeerdelikberigdat die Valleys and Mountains Ontwikke-lingstigting die inisiatief van AlbertFritz, Wes-Kaapse minister van maat-skaplike ontwikkeling, is. Die kreatiwi-teitsontwikkelingskursus is sy inisiatief.

Page 4: Breederivier gazette 15 oct 2013

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 15 Oktober 20134

Literary Society turns 130The Robertson Literary Society recentlycelebrated its 130thbirthdaywitha specialmeeting in which all living ex-presidentsparticipated.

The event was held at the Robertson Library.A short summary of the founding and historyof the past 130 years was given by MarianneRichter and the current president, Keith Poole.

Poole mentioned that the whole history ofthe society – in the form of minutes of eachmeeting – is kept at the Robertson Museum.

Thereafter the seven living ex-presidentswere introduced and each told the audienceabout some of the highlights of their terms inoffice.

A special welcome was given to BeckySaacks, who at 86 years, was the oldest of them.Saacks, now living in a retirement home inCape Town, lived in Robertson for almost 59

years and was the guiding force in establishingthe Robertson Museum.

The museum has been housed in DruidsLodge since 1977. It was the home of the veryfirst president of the Literary Society, WilliamDutton English, who at that stage was the civilcommissioner for the town.

In her presentation Saacks said the LiterarySocietywashereducationduetotheveryinter-esting topics that were discussed. During thefirst years of television in South Africa, the so-ciety had to change its meetings to an alterna-tive day, as Tuesday nights were used to screenthe series the World at War, she added.

Homage was paid to Angus Rose, one of theex-presidents who played a big role in the do-ings of the society. He died a few years ago buthis wife attended the meeting.

It was also mentioned that another member,Ron Smith, died recently.

The past and present presidents of the Literary Society are Keith Poole (current president), Brian Riordan,Anthony Abbott, Alan Cleary, Becky Saacks, Stephen de Wet, Alwyn Drausing and Willem Scott.

NASIONALE BANDANADAG: Leerlinge van die Laerskool Robertson het vanjaar elkeen ’n bandana gekoopter viering vanNasionaleBandana-dag.Dieprojek is vanstapel gestuur omgeld in te samel vir kankerlyers.Hulle is geprys vir hul positiewe optrede.

BEDERFDAG: Opvoe-dersdag is wêreldwydop 5Oktober gevier endie ouers en beheer-liggaam van die Laer-skool De Villiers in Ro-bertson het die skoolse onderwysers verrasmet ’n driegangmaalin die skoolsaal. Diehoofseun, DimitriKoert, en hoofmeisie,Micaela Matthys, hetdie onderwysers virhul onbaatsugtige enharde werk bedank.Die skool het ook sydankbaarheid teen-oor die ouers en orga-niseerder, OvenitaSimpson, betuig.

Page 5: Breederivier gazette 15 oct 2013

Breederivier GazetteSchools - SkoleDinsdag 15 Oktober 2013 5

TOTSIENS MATRIEK! Dié groepie matrieks van dieHoërskool Robertson het hulle onlangs gate uit genietby hul matriekafskeid.

BESTE VOETJIES VOOR: Denoza Arendse, FabiakHopp, Daniel Arendse en JD Voigt, almal leerlingeaan die Hoërskool Robertson, het spoggerig gelykby hul onlangse matriekafskeid.

SLIMKOPPE: Justin Windvogel en BreytonHendricks, gr. 7-leerlinge aan die LaerskoolDe Villiers in Robertson, het onlangs onder-skeidelik goue en bronssertifikate verowermet hul deelname aan die jaarlikse GlobaleWiskunde-olimpiade.

KLINKENDE SUKSES: Leerlinge aan die Ashton Pri-mêre Skool wat onlangs aan die Worcester Eistedd-foddeelgeneemhet, het puikpresteer. Sewe leerlingehet cum laude goud, twee goud met lof, sewe goueen ses silwersertifikate vir hul voordrag ontvang. Hieris die presteerders saam met Francine Conradie wathulle afgerig het.

Page 6: Breederivier gazette 15 oct 2013

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 15 Oktober 20136

FAMILIE-KENNISGEWINGS

FAMILYNOTICES

07

Gelukwensing

Congratulations

PAGERACHELELIZABETHOns is dankbaar en bly datGod vir Mamma gespaarhet saam met ons as fami-lie. Ons wens MammaRagie, ’n liefdevolle 90steverjaarsdag toe. Mamma isn spieël vir ons lewe. Vanjou kinders, kleinkinders,agterkleinkinders en agter-agter kleinkinders.

11

In Memoriam

COOKSON, SAMEULBorn.03/04/1937-Died. 20/10/2010I cried when you passedaway. I still cry today,although I loved you dearly.I couldn't make you stay. Aheart stopped beating, hardworking hands at rest. Godbroke my heart to prove tome He only takes the best.From your wife, children,grandchildren and greatgrandchildren.

FLUKS SIMONBorn. 2 /01/1965-Died. 11/10/ 2004Nine years away from us.We will always miss andlove you. From: your wifeand children.

ALGEMENEDIENSTEGENERALSERVICES

1141

Algemene

Dienste

General Services

BESIGHEIDBUSINESS

194

Sake Geleenthede

Business

Opportunities

BESIGHEIDGELEENT-HEID! Kontak my as jysakke vol geld wil maakmet Avon! Sulene 078 3013771.

Page 7: Breederivier gazette 15 oct 2013

Breederivier GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 15 Oktober 2013 7

KOOP ’NWEBER-BRAAIKOMBOENWEN: Prof.Sandy Lazarus (regs) van McGregor was diegelukkige wenner van ’n Weber Q320 in ’nonlangse kompetisie wat deur Kaap-Agri ge-hou is.Schools work together

The Waldorf School in Mc-Gregror recently playedhost to visitors from theAlanus University in Ger-many.

Two professors and sevenstudents paid a visit to theschool for a Multi-ColourProject.During the week they

worked with a class of gradeseven pupils from both the

McGregor Primary and theWaldorf School. As far as canbe established, this was thefirst time students of thesetwo schools have actively en-gaged with each other.The purpose of the project

was to bring children fromvarious cultural back-grounds together to work to-gether in sharpening theirskills in choir, drama, paint-ing, drawing and lino-cutting

and other disciplines.The afternoon session was

held at the Breede SkillsTraining Centre wheregroups of 10 students fromGrades 5 to 8 participated inseveral art projects, includ-ing the painting of the wallaround the sports field – aprojectwhichwasstartedtwoyears ago with the previousvisit from theAlanusUniver-sity.

Pupils from the McGregor Primary School and the McGregor Waldorf School participated in the multi-colourproject.

Page 8: Breederivier gazette 15 oct 2013

Breederivier

Year 17 • 15 Oktober 2013 | Tel. 023 626 5212

LANGASEM: Fregan Fortuin van die MontaguAtletiekklub, het verlede week die WestelikeProvinsie (WP) by die SA Landloopkampioen-skapstoernooi wat in Bloemfontein gehou is,verteenwoordig. Hy beskryf die ondervindingom saammet al die topatlete te kon deelneemas fantasties. Fregan kon die kampioenskap-toernooi bywoon danksy die geldelike steunvan die atletiekklub en ander belangstellen-des.

ATLETIEK: Atlete van die Robertson United Jeugklub het onlangs die geleentheid gekry om die bekendelangafstandatleet Zola Budd te ontmoet. Lede van die klub is in September genooi om saam metdie organisasie Fit2Run aan ’n wedloop op Worcester deel te neem. Altesaam 15 lede van dieklub het aan dié geleentheid deelgeneem. Die klub, wat altyd op soek is na goeie atlete, het onlangsook ’n vleisbraaiery gehou om geld vir die klub in te samel. Enigeen wat by die klub wil aansluitof ’n bydrae wil maak, kan die klubsekretaris by 0 060 380 7434 bel.

POTSPEL:DimetriSpannen-berg van dieYoungShooters-potspelklubhet aan dieJunior o.18-SA kampi-oenskaps-toernooideelge-neem endie half-eindrondein die enkel-spelafde-ling gehaal.

RUGBYBREKER: Barend van der Merwe vandie Hoërskool Robertson is onlangs in dieo.19-Bolandrugbyspan opgeneem. Hy hetreeds twee wedstryde vir die span gespeel –een teen Griekwas wat hulle 22-23 gewen heten die ander teen Suidwestelike Distrikte wathulle 24-12 gewen het.

FYNVOETWERK: Twee leerlinge vandieHoërskoolMon-tagu, Venice Adendorf en Juwayne Alcaster, het on-langs aan die Boland-baldanskompetisie deelge-neem en die eerste plek in die afdeling vir Latynsedanse wat die samba, jive, cha-cha en rumba insluit,verower. Hulle sal in Desember aan die SA-baldans-kompetisie in Durban deelneem.