8
Breederivier Year 17 • 12 Februarie 2013 | Tel. 023 626 5212 De Hoop vra busvervoer vir kinders DALEEN FOUCHÉ Die De Hoop-gemeenskap buite Robertson het verlede week vergader om hul dringen- de versoek vir ’n busroete aan die Wes- Kaapse onderwysdepartement (WKOD) oor te dra. Die gemeenskap het op Woensdag 6 Februa- rie vergader met die hoofde van drie Robert- sonse skole asook ’n verteenwoordiger van die departement. Ontevrede ouers is bekommerd oor hul kin- ders wat meer as 10 km moet reis na Langeberg Sekondêr, Vergesig Primêr en Dagbreek Laer- skool. Tans is daar kinders wat die afstand stap, terwyl ander vir R80 per week per taxi vervoer word. Ander kinders ry saam met ’n geleentheid, wat die volle dag in die dorp bly en kinders eers in die aand by die huis terugbe- sorg. Tydens die vergadering het ouers laat hoor dat hulle nie die koste van die taxi kan dra nie. Ander ouers was weer bekommerd oor hulle kinders se veiligheid. Een ouer het sy frustrasie uitgespreek omdat slegs leerlinge wat voorheen Hoopsrivier VGK Primêr bygewoon het nou vervoer het tot by Vergesig Primêr. Hoopsrivier Primêr is verlede jaar gesluit deur die WKOD en die leerlinge is oorgeplaas na Vergesig (“Toekoms bly onseker”, 22 Janua- rie 2013). Mavis van der Watt, ’n lid van die gemeen- skap, het die vergadering gereël en gefasiliteer. Volgens Van der Watt is daar 48 kinders van die gebied wat in die dorp skoolgaan, waarvan 21 kinders wat voorheen in Hoopsrivier Pri- mêr was, vervoer word. Bronagh Casey, woordvoerder vir die depar- tement, sê die versoek word tans oorweeg. Die departement se bus-komitee het gistermiddag (Maandag) vergader om ’n aanbeveling te maak. Indien daar ooreenstemming oor die saak is, sal die bestaande busroete vir die vori- ge Hoopsrivier-leerlinge uitgebrei word om al die leerlinge van De Hoop na die drie Robert- son-skole te vervoer. Die aanbeveling word gebaseer op die leer- ling-getalle van De Hoop, soos deurgegee deur die drie betrokke skole. Casey sê die lyste is van die drie betrokke skole aangevra, maar teen Maandagoggend was een van die skole se lys steeds uitstaande. Sy het gesê die vergadering sou nietemin voortgaan en die komitee sal hul besluit baseer op die getalle wat hulle het. Die drie betrokke skole het reeds die versoek vir ’n busroete in Oktober 2012 aan die departe- ment gerig. Casey verduidelik dat dié versoek nie goedgekeur is nie, as gevolg van ’n tekort aan finansiering. “Die leerling-vervoerskema is onder streng finansiële druk.” Teen druktyd het die departement se bus-ko- mitee nog nie hul besluit bevestig nie. Casey sê vir die 2012-’13 finansiële jaar is daar R203 miljoen begroot vir die vervoer van leerlinge. Die WKOD is tans verantwoordelik vir die vervoer van 49 700 leerlinge op ’n daaglikse ba- sis, “dus is die gemiddelde koste per kind R4 000 per jaar”. ’N KLEURVOLLE GELEENTHEID: Die Robertson Voorbereidingskool het Donderdag 31 Janua- rie hulle kleuresport gehou. Die Groenspan is as die wenners van die dag aangewys en het ook die sangbeker verower. Hier is die Blou- span besig om hul atlete te ondersteun. FOTO: DEON VAN DEVENTER Oral om my heen is dit blou. . .

Breederivier Gazette 12 Feb 2013

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Breederivier Gazette 12 Feb 2013

Citation preview

Page 1: Breederivier Gazette 12 Feb 2013

Breederivier

Year 17 • 12 Februarie 2013 | Tel. 023 626 5212

De Hoop vra busvervoer vir kindersDALEEN FOUCHÉ

Die De Hoop-gemeenskap buite Robertsonhet verlede week vergader om hul dringen-de versoek vir ’n busroete aan die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD)oor te dra.

Die gemeenskap het op Woensdag 6 Februa-rie vergader met die hoofde van drie Robert-sonse skole asook ’n verteenwoordiger van diedepartement.Ontevrede ouers is bekommerd oor hul kin-

derswatmeeras 10 kmmoet reisnaLangebergSekondêr, Vergesig Primêr en Dagbreek Laer-skool. Tans is daar kinders wat die afstandstap, terwyl ander vir R80 per week per taxivervoer word. Ander kinders ry saam met ’n

geleentheid, wat die volle dag in die dorp blyenkinders eers indie aandbydiehuis terugbe-sorg.Tydens die vergadering het ouers laat hoor

dat hulle nie die koste van die taxi kan dra nie.Ander ouers was weer bekommerd oor hullekinders se veiligheid.Eenouerhet sy frustrasieuitgespreekomdat

slegs leerlingewat voorheenHoopsrivierVGKPrimêr bygewoon het nou vervoer het tot byVergesig Primêr.Hoopsrivier Primêr is verlede jaar gesluit

deur die WKOD en die leerlinge is oorgeplaasnaVergesig (“Toekomsblyonseker”, 22Janua-rie 2013).Mavis van der Watt, ’n lid van die gemeen-

skap,hetdievergaderinggereëlengefasiliteer.Volgens Van der Watt is daar 48 kinders van

die gebied wat in die dorp skoolgaan, waarvan21 kinders wat voorheen in Hoopsrivier Pri-mêr was, vervoer word.BronaghCasey,woordvoerder vir die depar-

tement, sê die versoek word tans oorweeg. Diedepartement se bus-komitee het gistermiddag(Maandag) vergader om ’n aanbeveling temaak. Indien daar ooreenstemming oor diesaak is, sal die bestaande busroete vir die vori-ge Hoopsrivier-leerlinge uitgebrei word om aldie leerlinge van De Hoop na die drie Robert-son-skole te vervoer.Die aanbeveling word gebaseer op die leer-

ling-getalle van De Hoop, soos deurgegee deurdie drie betrokke skole. Casey sê die lyste isvan die drie betrokke skole aangevra, maarteen Maandagoggend was een van die skole selys steeds uitstaande.

Sy het gesê die vergadering sou nieteminvoortgaanendiekomitee salhulbesluit baseerop die getalle wat hulle het.Die drie betrokke skolehet reeds die versoek

vir ’nbusroete inOktober 2012 aandie departe-ment gerig. Casey verduidelik dat dié versoeknie goedgekeur is nie, as gevolg van ’n tekortaan finansiering. “Die leerling-vervoerskemais onder streng finansiële druk.”Teen druktyd het die departement se bus-ko-

mitee nog nie hul besluit bevestig nie.Casey sê vir die 2012-’13 finansiële jaar is

daar R203 miljoen begroot vir die vervoer vanleerlinge.Die WKOD is tans verantwoordelik vir die

vervoer van 49 700 leerlinge op ’n daaglikse ba-sis,“dusisdiegemiddeldekosteperkindR4 000per jaar”.

’N KLEURVOLLE GELEENTHEID: Die RobertsonVoorbereidingskool het Donderdag 31 Janua-rie hulle kleuresport gehou. Die Groenspan isas die wenners van die dag aangewys en hetook die sangbeker verower. Hier is die Blou-span besig om hul atlete te ondersteun.

FOTO: DEON VAN DEVENTER

Oral ommy heen isdit blou. . .

Page 2: Breederivier Gazette 12 Feb 2013

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 12 Februarie 20132

) Geniet ’n heerlike stuk melktert mettee of koffie op die laaste Vrydag van el-ke maand om 10:00 by die Joubert-huis,Montagu. Groepe is welkom, maar slegsmet ’n bespreking minstens ’n weekvoor die tyd. Bespreek nou by023 614 1774.) Die Dumisani Gospelfees sal op 16 Fe-bruarie by die Langeberg-skoolsaal, Ro-bertson van 13:30 tot 18:00 plaasvind.CD’s en DVD’s sal te koop word teen laepryse.) TheSaltandLightnightmarket takesplace on the last Friday of every month,at the KWV courtyard, on the corner ofLong and Kohler Street, Montagu. Thenext market will take place on Friday22 February.) The next Robertson farmers’ marketwill be held on Saturday 23 Februarynext to the tourism office in Reitz Street.) The Jo Martin Band will performsongs and music about the moon duringthe Wolfkloof Harvest Moon MusicSoireé on 22 February at 19:30. Ticketscost R150 and include a picnic for two.Bookings can be done on 074 339 5008 orat [email protected].) The Robertson Wine Valley Hands-onHarvest takes place from Friday 22 toSunday 24 February. For more informa-tion and bookings, visit www.handson-harvest.com.Send the details of your events toDaleen Fouché via email at [email protected]. The deadline forall diary items is 10:00 on Fridays.

Stap deur die nag vir KansaDALEEN FOUCHÉ

Vanjaar se Cansa Relay for Life is om diedraaienbeloweom’ngemeenskapsgebeur-tenis te wees om nie te vergeet nie!

Die geldinsamelingsprojek ten bate van dieKankervereniging van Suid-Afrika (Kansa),sal plaasvind op 2 Maart en verskuif vanjaarna die skougronde in Robertson. Dit is verledejaar in Bonnievale gehou.

Dié jaarlikse gebeurtenis vereis dat spanneregdeur die nag om die baan stap. Spanmaatslos mekaar dus af en Anne-Marie Du Plessis,organiseerder van die aflos, sê die Kansa Relayfor Life is simbolies van die kankerpasiënt sestryd teen kanker, omdat “die siekte nie slaapnie”.

Elkespankrydanookge-leentheid om ’n uniekestalletjie vir geldinsame-lingsdoeleindes langs diebaan op te rig. Stalletjiesword slegs beperk deurspanne se kreatiwiteit. Invorige jare is die baan ver-sier met die spanne sekleurvolle stalletjies watenigiets van koffie, wors-broodjies en onderklereverkoop het.

Tog sê Du Plessis dat dieaflos nie net ’n geldinsame-lingsprojek is nie, maarook ’n geleentheid waar aldie kanker-oorwinnaars indie gemeenskap “bederf” word. Du Plessis ver-duidelik dat die geleentheid geopen word deurdie kanker-oorwinnaars wat die eerste rondteom die baan stap. Daarna word hulle onthaal

in die mooi versierde tent.Du Plessis sê die hoogtepunt

van die aflos is die luminaria-seremonie waartydens deel-nemers ’n oomblik van stilteopdra aan familie en vriendewat gesterf het aan kanker.Dieoomblikvanstiltegaange-paard met die aansteek vankerse in die luminaria-sak-kies. Du Plessis verduidelikdat elke span bruin papiersak-kies teen R10 verkoop wat ver-sier en opgedra word aan kan-ker-slagoffers.

Aldiegeldwatmetdieplaas-likeKansaRelayForLife inge-samel word, word in die Bo-

land enOverbergStreek aan-gewend,hoofsaaklik vir navorsings-engesondheidbevorderings-programme en pasiënte-diensversorging.

Suid-Afrika is een van 20lande waar Relay For Life-byeenkomste jaarliks gehouword. Kansa is in 1931 gestigen is dus 82 jaar oud in 2013.Kansa kry geen staatsbe-fondsing nie en is op eie geld-insamelings-inisiatieweaangewese.

Du Plessis sê hoewel Kan-sa ’n nasionale organisasie is, word Relay forLife deur gemeenskappe self georganiseer.

Sy beskryf die aflos as ’n prestige familie-aand met vele kompetisies en pryse. Spanne

moet volgens ’n tema aantrek en die span metdie beste spandrag, spangees en stalletjie wordaan die einde van die aflos aangewys.

Vermaak sal verskaf word deur DesmondWells, Viljoen Retief, Johan en Thelma asookplaaslike kunstenaars.

Korporatiewe spanne word genooi om span-ne in te skryf vir spanbou-aksies en kry ’n ge-leentheid om sodoende hul besighede by diespan se stalletjie te bemark. Ook skole, kerke,sportspanne en gemeenskapsorganisasiesword uitgedaag om vir een aand ten bate vanKansa te stap. Daar kan tussen agt en 12 deelne-mers in ’n span wees en spanne kan van 14:00op 2 Maart begin om hul stalletjies op te rig.

Vir meer inligting, bel vir Anne-Marie duPlessis by 023 616 3510 of 082 337 2737 of virChrista Claassen by 023 342 7058 of 082 945 3844.

Die woord hoop brand helder in die nagby verlede jaar se Kansa Relay for Life.

FOTO’S: DALEEN FOUCHÉ

Die span het uitsonderlike spangees getoon by verlede jaar se KansaRelay for Life in Bonnievale.

Eerste Nasies­vlag bekykDie Langeberg-tak van die Khoisan Eer-ste Nasies, wat die inheemse mense vanSuid-Afrika verteenwoordig, stel dieKhoisan-vlag aan Gazette-lesers be-kend.

Die Eerste Nasies bestaan uit die KoiKoi-, Khoerana-, San-, Griekwa- en Na-ma-groepe.

Volgens Adam Stevens, hoofman oorhoofmanne (chief of chiefs) van die Lan-geberg Eerste Nasies, het die vlag nogvóór die bestaan van die Suid-Afrikaan-se Republiek bestaan en is dit oorhan-dig aan Adam Kok die Eerste deur Ko-ningin Elizabeth.

Hyverduidelikdatdieapartheidrege-ring die vlag sonder die groen streep ge-bruik het.

Stevens verduidelik dat die embleemin die middel van die vlag die verskil-lende aspekte van die Khoisan verteen-woordig. Die vyf vere verwys na die vyfKhoisan-konings; die druiwetrosse nadie groepe se geskiedenis in boerdery,die diamant na Suid-Afrika se minerale ryk-dom en die pyl en boog dui op die Khoisan segeskiedenis as jagters.

Die aalwyn dui op die Khoisan se kennis oornatuurlike medisyne en die volstruiseierdop-pe is gebruik om water in te vervoer.

Die leiers is Cobey Salomo (chief), Helena James (hoofvrou),Katriena Stevens (chief), Sandra Fourie (hoofvrou), FredieMaans (chief), Douglus Roman (kommissaris), Cynthia Roman(chief) en Adam Stevens (chief of chiefs). FOTO:DALEENFOUCHÉ

Local teacher inspires choirDALEEN FOUCHÉ

A local teacher from Ashton is sharing hisdream of an intercultural youth choir andworking towards realising this dream withlocal youths.

Odwa Mvunge, a teacher from AshtonPublic Combined, started a choir last yearin April with 10 students. Now, almost ayear after the project was initiated, morethan 53 teenagers from Ashton, Robertsonand McGregor are participating in thechoir.

While at high school, Mvunge was givenan opportunity to develop his voice and per-form. He went on to complete a three-yearmusic education diploma.

“Initially I wanted to perform, but rea-lised that I had started too late with musicaltraining.” He explains that when he rea-lised his path was not that of a performer,he decided to become a teacher in the hopeof helping young people starting out on amusical career.

During his studies, Mvunge was “fortu-

nate” to be part of an intercultural choirand was awarded the opportunity to singa solo during a mass choir gathering.

This is where his dream of starting an in-tercultural choir in the Langeberg wasborn. The choir, which consist of highschool students, currently sing secular,popular and traditional African music, butwill expand their repertoire to western mu-sic this year.

Mvungesaysthechoirhasalreadyshownits positive influence on the participatingteenagers.

“At choir practice, you forget about eve-rything else and you just sing. You are en-joying the moment and creating music withother people.”

Mvunge passionately explains that beingin a choir teaches the participants disci-pline and how to work in a team. He canalready see a positive change in many ofthe teenagers who are participating in thechoir.

People are welcome to book the choir forevents. Phone Mvunge on 078 082 5564.

Page 3: Breederivier Gazette 12 Feb 2013

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 12 Februarie 2013 3

) DieBonnievale-polisievrainwonersomhul-le besittings te bewaar, hulle wonings gesluitte hou en nie vensters en motorhuisdeure oopte laat staannie.Diepolisievragoeie samewer-king van die gemeenskap in verband met in-brake en indien hulle verdagte persone in hulomgewing gewaar omso goumoontlik die poli-sie te kontak. Bel die polisiekantoor by023 616 8060 vir enige inligting oor misdaad.) Die Ashton-polisie rapporteer eiendom ver-wante misdade het met ’n kommerwekkendehoeveelheid gestyg. Ao. Johannes Prins, waar-nemende stasiebevelvoerder, sê daar is reedsby verskeie voertuie wat nie agter geslote deu-re is nie, ingebreek en waardevolle items ge-steel. Hy versoek alle inwoners om die nodigevoorsorgmaatreëls te tref om eiendom te be-skerm. Die polisie vra die gemeenskap se hulpom die misdade stop te sit.

IS DIT JOU EIENDOM? Die gesteelde items is deurdie Robertson-polisie gekonfiskeer by verdagtes. In-dien jy die goedere as jou eiendom identifiseer, belvir ao. Henrico Naudé by 072 514 8737.

CONFISCATED: From 4 to 10 February, the Robertsonpolice, in conjunction with the traffic department, heldseveral operations to combat drug trafficking in thearea. All together 120 people were arrested for drugrelated offences and drugs with a street value ofR86 000 were confiscated. Five people were arrestedfor driving under the influence of alcohol.

TB vaccine safe but not effectiveThe three year long tuberculosis (TB) vac-cine trial conducted in the eastern parts ofthe Winelands District Municipality hascome to a conclusion, with both encoura-ging and disappointing news.

Researchers have found that although thevaccine known as MVA85A is safe for babiesand children to use, there is no indication thatthe vaccine prevents the occurrence of TB inthe toddlers that were tested.The trial was conducted in 2 800 babies in

the Boland towns ofWorcester, Robertson, DeDoorns and Ceres, with more than 606 babiesfrom Robertson included in the trial. Half theinfants were given a single dose of theMVA85A TB vaccine candidate intended toboost immune responses given by the BCGvaccine, the TB vaccine which is currently gi-ven to babies at birth. The other half were gi-ven a placebo, a non active substance. The in-fants were followed up for three years.BCG has been given to babies at birth since

the 1920s as it is very effective in protectingbabies fromsevereformsofTB,butnotagainstlung TB. The MVA85A candidate vaccine isgivenafter theBCGvaccine,as itwasdesignedtomakeBCGmore effective. Therewere 32 ca-ses of TBdisease in the infants receivingBCGandMVA85A, compared to 39 cases of diseaseamong those receiving BCG and placebo.“We are pleased that the TB vaccine candi-

date is safe, and although we did not get theprotection against TB that we had hoped for,the data we collected should give us a greatdeal of information about how the body’s im-mune system protects it against TB and whatis necessary to develop an effective vaccine,”said senior author Professor Helen McShane,a Wellcome Trust Senior Clinical ResearchFellow at theUniversity of Oxford and the ori-ginal developer of the vaccine.“Thedifficultyof this task isonereasonwhy

therehasnotbeenanewTBvaccinesinceBCGwasdevelopedmore than 90 years ago, but oneis still urgently needed and I’m not about to

give up now.”Professor Willem Hanekom, director of

SATVI, expressed his gratitude towards theBolandresidentswhoparticipated in the trial.He explained that the study was successful inthat the vaccine was well tolerated.“The study also showed it is possible to con-

duct a large infant efficacy clinical trial in anareaofhighTBincidence like theBoland,withvery good data for detecting disease, some-thing that is expected to greatly benefit futuretesting of TB vaccine candidates.”Hannekom describes the TB epidemic in

SouthAfrica as “devastating”,with half amil-lion South Africans developing the diseaseevery year. He believes that prevention by aneffective vaccine would be the best way to getthe epidemic under control.“With this goal inmind, our group will con-

tinue to test multiple new vaccine candidatesin the Robertson and Worcester area. We arevery grateful for the commitment of the localcommunity in this effort.”

GAZETTE PRESTEER: Zelda Kloppers, adver-tensie-verteenwoordiger van die BreederivierGazette, is aangewys as Boland Media se be-marker van die maand vir Desember. Dit isdie tweede keer dat Kloppers aangewys is asbemarker van die maand en het in Augustus2012 ook dié toekenning gewen. Boland Me-dia, ’n Media24-groep, beskik oor ses Gazet-te-titels asook die verkoopte titels WorcesterStandard, Weslander, Paarl Post, Eikestad-nuus, DistriksPos en Hermanus Times.

Tiener by funksie in Ashton verkragDALEEN FOUCHÉ

Twee verkragtingsake is vandeesmaand inAshton gerapporteer wat volgens die polisiedieselfde nag plaasgevind het.’n Plaaslike tiener is op 3 Februarie tydens

’n funksie bydieAshton-gemeenskapsaal ver-krag.Die voorval het tussen middernag en 01:00

gebeur.Adjudant-offisier Johannes Prins, waarne-

mende stasiebevelvoerder van die Ashton-po-lisiestasie, sê twee mense het tydens die ver-kragting by die kleedkamer ingestap, waarnadie verdagte dit later weer verlaat het.Prins sê die 16-jarige het die volgende dag

dieverkragtingaangemelden isdaarnanadieMontagu-hospitaal geneem. Die polisie het ’n25-jarigeman in hegtenis geneemwat op 5 Fe-bruarie in die hof verskyn het. Hy is tans inaanhouding.

In ’n tweede voorval is ’n 28-jarige vrou ver-krag toe sy die nag van 3Februarie vanZolaniaf gestap het.Sy is vergesel deur ’n vreemdeling wat na

bewering die vrou met ’n mes teen haar nekgedreig en toe verkrag het.Prins sê die voorval het langs die hoofpad

gebeurnabydieoostelike ingangvandiedorp.Die verdagte is nog op vrye voet en die ge-

meenskap se hulpword ingeroep om enige in-ligting aan die polisie te verskaf.Prins sê dit is belangrik dat mense wat ver-

krag is so gou moontlik by die polisiestasieen hospitaal uitkom ná die aanval.By navraag het Prins gesê dat altwee vroue

berading by die polisie se traumakamer ont-vang het.

Die traumakamer bydieAshton-polisiesta-sie is 24 uur per dag beskikbaar aan lede vandie gemeenskap wat die diens benodig. Hy sêberaders is beskikbaar op aanvraag.

BEST DETEC-TIVE: Consta-ble Daniel vanEeden from theRobertson po-lice station wasnamed bestdetective forthe third quar-ter (October,November andDecember2012).

Page 4: Breederivier Gazette 12 Feb 2013

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 12 Februarie 20134

Hospice: 2013 looks a greatHospice: 2013 looks a greatdeal brighter than 2012deal brighter than 2012I would like to take this opportunityof wishing you all a very prosperousNewYear, also to expressmyappreci-ation once again to staff, volunteersand the people of our communitywhostrive to work together in providingcare to those who need it.Financially, 2012 was one of the

worst andmost difficult in theBreedeRiver organisation’s history. Lotto’scontribution did not materialise dur-ing the year and valuable supportfromdonors fell off significantly.Staffreductionshadtobemadeandallnon-essential expenditure was eliminat-ed.The goodnews is that the situationfor the year ahead is looking a greatdeal better.Lotto confirmed in December 2012

that funds will come through in Feb-ruary. These funds will assist withsalaries for a few months and we feelconfident that someofourotherappli-cationsandevents calendarwill comethrough as the year progresses. Lottoare also giving us money for a smallbus to replace our tired old Venture.The drive initiated in 2012 to step-upfundraising activities is also gather-ing momentum and many of our cor-porate funders have dug deep despitethe challenging times they’re facing.As is well known, Hospice provides

its services free of charge. But if a pa-tient is amemberof amedical aid, cer-tain services rendered byHospice arerefundable from their medical aid so-ciety. We have also started a privatenursing service and this is accessibleeven if the patient is not a registeredhospice patient.Breede River Hospice cares for 350

patients on average permonth. Thesepatients may have cancer, HIV/Aids,TB, or chronicdiseases suchasAlzhe-imer’s or motor neuron disease.

At all times hospice’s main con-cerns relate to the physical, emotion-al, spiritual and social aspects of thepatient’s illness. A goal we set out toachieve through a skilled interdisci-plinary team comprising a medicaldoctor, professional nurses, socialworkers and community carework-ers, rendering their service in the pa-tient’s home.Hospice never claims to cure an ill-

ness that is medically diagnosed asterminal. Hospice will provide pallia-tive care and so apply its expertise tohelp a patient who is approachingdeath to do so with the minimum ofpain and anxiety, and to deal with thefinal call in a calm and dignifiedman-ner.Hospice provides local communi-

ties with training courses in pallia-tive care, and TB and HIV manage-ment. Some of these training coursesare SETA accredited and count to-wards a qualification in the healthfield. Regular audits also ensure totalcompliance with the internationalstandards.Hospice raises its own funds by

charging for the training courses; pri-vate nursing; the small but steady in-come from the clothing and brick-a-brac shops in Montagu and Robert-son; and by participating in localevents.In the final analysis, however,

grants, donations, Lotto’s contribu-tions, corporate sponsorships and as-sistance from Department of Healthkeep the doors open.For readers wishing to donate im-

mediately, bankingdetails are availa-ble from 023 626-5710 or [email protected]

JANE PHILLIPS,Hospice General Manager

Die lang wag by kliniek laat pasiënte hulpeloos voelDie lang wag by kliniek laat pasiënte hulpeloos voelDie Bergsig-kliniek in Wesleys-traat,Robertsondoenbaanbrekers-werk vir die gemeenskap van diedorp, maar ongelukkig is daar die“vrot appels”.Onlangs het ek 05:30 opgestaan,

want ek weet jy moet vroeg by diekliniek wees om ook ’n plekkie indie son te kry. Ek was amper heelvoor indieryenhetgewagvir07:30,wanneer die kliniek oopmaak.Die vaal stoele in die kliniek is

gepak indie volgorde sooswat pasi-ente aanmeld by ontvangs. Ek hetmet die oopmaakvandie kliniek opdie tweede stoel gesit.Terloops, volgens kliniekreëls is

Woensdae die dag waarop swangervroue gehelp word. Dit is te versta-neenswangervrouemoetdusvoor-keur kry. Dan, volgens die reëls,krysiekkindersvaneentotvyf jaar’n beurt en laastens die volwassemense met hulle behoeftes.Dieres isdanmensemetafsprake

by die dokter en susters, voorskrif-pasiënte en aansoeke vir pensioe-ne.Wat darem vir my te dik vir ’n

daalder was, was dat my lêer reeds08:00 getrek is, maar teen 12:30 hetek steeds gesit en wag.Terloops, is ek ’n asmalyer, daar-

van ismy groen kaart en besonder-hede in my lêer genoeg bewys.Toe ek die ontvangsdame nader

om te vra wanneer my beurt aan-breek sê sy ewe “as jy voel jy willoop, is dit jou saak”. Ekmoesmaarnoodgedwonge geld bymekaarskraap om vir my by die apteek ’nasmapompie te koop. Niemand kannet pompies gaan haal by die kli-niek of ongevalle nie, as jy nie eersondersoek word by die “bloudak”nie. Jou voorskrifte moet ook elkeses maande hernu word by die kli-niek. Jy moet daarheen gaan of jy

nou wil of nie.Ek dink ’n beter prosedure kan

gevolg word, want baie van onsmense is onkundig en ongeletterden dan word die situasie uitgebuit.By ontvangs is dit baie koud, kil enonsimpatiek. Jou bloeddruk skietdie hoogte in. Baie dankie aan diesusters, dit is ’n riemonderdiehartdat julle die Eed van Hippokratesnakom.Ons almal is afhanklik van ge-

sondheidsorg van die staat omdatons almal mense is wat onder diebroodlyn leef. Julle wat in posisiesis omons tehelp,moet onsassebliefnie afbreek nie.

MAUDIE VAN DE HEYDE,Môreson Robertson

Jo-Anne Otto, woordvoerder vandieWes-Kaapgesondheidsdepar-tement gee terugvoering:Die departement van gesondheid

indieWes-KaapbedankMaudievandeHeydedat syhaarkommeroordiesaak gedeel het met die bestuur vandie area.’n Ondersoek is ingestel na die

klag ontvang is en die distriksbe-stuurder van basiese gesondheid,AnitaMetelerkam,sal inverbindingtreemet die skrywer sodradie onder-soek afgehandel is.Die departement van gesondheid

in dieWes-Kaapwaardeer die terug-voer van pasiënte, tog is daar stappewat geneem kan word om ’n formeleklag te lê.’n Formele klag moet altyd by die

fasiliteit waar die pasiënt die pro-bleem ervaar het, aangemeld word.Die fasiliteit se bestuurder sal danbeoog om die saak onmiddellik op telos waar moontlik.Klagtevorms is beskikbaar byalle

gesondheidsfasiliteite en moet inge-vul en geplaas word in die voorstel-boks.

Indien ’n klag verband houmet ’nklein kliniek, kan die klag gerigword aan die distriksbestuurdervan basiese gesondheid.Indien ’n onmiddellike oplossing

nie bereik kan word nie, sal die ont-vangs van die klag binne vyf werks-dae erkenword en terugvoering bin-ne 30 werksdae voorsien word, wan-neer die klagbehoorlik ondersoek is.Ernstige klagtes wat gedetailleerdeondersoeke vereis, sal langer as 30werksdae neem.In só ’n geval sal die pasiënt intus-

senterugvoeringontvangoorhoedieondersoek vorder en wanneer terug-voering verwag kan word.Alle klagtes wat die departement

ontvang, word as ernstige klagteshanteer enditwordook indieklagte-register opgeneem.Die klagteregister bevat die beson-

derhede van klagtes, die oorsprong,aard van die klagte, die ondersoe-kendepersoonendieuiteindevandieondersoek.Indien pasiënte nie tevredemet die

terugvoering is nie of ontevrede isoor hoe die klag hanteer is, kan diepasiënt die hoofkantoor in kennisstel oor hul ontevredenheid. Dieklagte sal ondersoek word deur dietoepaslike bestuurder en die pasiëntsal binne 30 werksdae in kennis ge-stel word oor die uitslag van die on-dersoek.Indien pasiënte met klagtes voel

datdie ondersoeknie voldoendeaan-dag geniet het nie en die klag nie op-gelos is nie, kan hulle klagtes direkna die minister van gesondheid toestuur.Dieklagmoetdieoorspronkli-ke skriftelike klag en die terugvoervan die bestuurders insluit.Die sake sal na die onafhanklike

klagte-advieskomitee verwys worden die komitee sal aanbevelingsmaak oor hoe om die saak op te los.

REGS: Darren Kelly Oogkundige hetsy dienste uitgebrei en praktiseer nouook elkeWoensdag op Bonnievale. Sydiens en produkte is van hoë gehalte.Besoek gerus die kantoor op Robert-son of kontak hulle vir ’n afspraak inBonnievale. Van links is JacomineSmit, Darren Kelly en Hannelie Lesch.

LINKS: Bierman Janeke Oogkundigesbied ’n wye verskeidenheid ontwer-persrame en sonbrille. Bierman Jane-ke het die mark met ’n moderne aan-slag benader, maar lewer ook ’n be-kostigbare diens deur gereeld opedae, pakkette en promosies aan tebied. Van links is Lisa Sonnenberg,Reinach Janeke en Maryke Malherbe

Jacobs Oogkundige stel sypasiënte eerste deur profes-sionele diens en adviesteen bekostigbare tariewe tebied. Oogsorg is belangriken daarom is dit nodig omu oë te laat toets en voorko-mend op te tree teen oog-siektes en probleme. Be-soek hulle ook gerus vir ’nwye verskeidenheid rame ensonbrille.

Page 5: Breederivier Gazette 12 Feb 2013

Breederivier GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 12 Februarie 2013 5

Februaryiswhenweunleashourinnerroman-tics and shower that special one in our liveswith love-professing gifts.

Living gifts are the perfect way to celebratelasting love – a live red rose bush, for instance,will continue to give pleasure for many Valen-tine’s Days to come. Visit your nearest gardencentre to browse through the variety of plantssuch as scarlet sage (Salvia splendens) andsome of the proteas that flower in many hot-blooded,shadesofredat this timeofyear.Leafy

plants, like thecabbage tree(Cordyline aus-tralis) and So-lenostemon co-leus also makelong-lastingplants for your love tokeep nearby as a constant re-minder of your devotion.

Indoor leafy plants are also sure winners.

Say it with plants this Valentine’s Day

LEER VAN VEILIGHEID: Willem Buchholz Primêr bedank Hamman Arm-strong van die plaaslike verkeersdepartement vir sy vinnige reaksie enopleiding. Die skool het hom op 29 Januarie genooi om leerlinge tekom inlig oor padveiligheid. Armstrong was op 30 Januarie reeds vroegdie oggend by die skool om met die opleiding te begin.

NUWELEIERS: Laerskool Ashton senuwe leerlingraad isDanel vanSchoor,Thomas Bezuidenhout, Mishka Safodien, Anneke Beukman (Skakelon-derwyseres), Marné Truter, Tamsyn Tromp en Gawie Viljoen; (voor) TyriqueKleyn (hoofseun) en Lizenke Carstens (hoofdogter).

BOYS’ CLUB: Thisyear, the McGre-gor WaldorfSchool has an all-male Grade 12class, and there-fore no head boyand head girl. Theschool has ap-pointed a Stu-dent Representa-tive Council(SRC) of threemembers. The matric pupils are (front) Bradwill Jansen (SRC), MolifiSefatsa (head boy), Marcus Abrahams and Ken van Rooyen (class guardi-an). At the back areMartin Cadle, Niguel Tredoux, Cian vanderWesthuizen(SRC) and Peter-Ross Holloway. The McGregor Waldorf School is currentlyentering its 20th year. The school was started in 1994 and thus celebratesits 20th year together with democracy in South Africa. Big celebrationsare already being planned for the school’s 21st birthday.

JONG LEIERS: Dieleerlingraad vanWillem BuchholzPrimêr, verkiesdeur die leerlinge,is (voor) CharleneBaartman, EliciaStanfliet, Wilhel-mina Arendolff,Sharnel Wewersen (agter) MelissaFilander, Anna-Maria Veldsman,Kayla Salie (hoofmeisie), Jean Alexander (hoofseun), Jo-Adene Absalonen Jacobus Karelse.

KAMPPRET: Die leerlingleiers van Hoërskool Robertson het in Witsand ge-kamp gedurende die naweek van 25 tot 27 Januarie. Die naweek het hoof-saaklik bestaan uit spanbou-aktiwiteite en probleemoplossing.

KONSERT: Op Dins-dag, 5 Februarie, hetHoërskool Robertsonse sotte hul jaarliksesottekonsert gehou.Die konsertworddeurdie leerlingraadgereël en die itemsword ook deur hullegeskryf. Die sotte hetdie gehoor uit hulmae laat lag vir itemssoos “Sotte’s Got Ta-lent”, ’n alternatiewe weergawe van “Die Drie Varkies”, verskeie (pogingstot) danspassies en sing-items, om maar net ’n paar op te noem. Dirkvan Niekerk (wat die rol van Jack Parow gespeel het) is aangewys asdie Sot van die Jaar en het ’n sakkie aartappels as prys ontvang.

FOTO: VERSKAF

Page 6: Breederivier Gazette 12 Feb 2013

Breederivier Gazette Geklassifiseerd Dinsdag 12 Februarie 20136

FAMILIE-KENNISGEWINGS

FAMILYNOTICES

07

Gelukwensing

Congratulations

JACOBS ELIZABETH(Klokke).Baie geluk met Mamma se78ste verjaarsdag,15 Februarie. Mag God seseën op u lewe rus. Van:Kinders, kleinkinders enskoondogter.

TEKOOPFORSALE

73

Diere enVoëls

Pets and Livestock

WIT en swart Foxterrierste koop, 2 reune en 2tefies. Opreg, nie-regi-streer, R500. Skakel 082402 7088.

74

Elektriese Tuisbehore

Electrical Appliances

BROTHER industriëlenaaimasjien te koop virklere, R1 500.Skakel 072 750 5559.

ALGEMENEDIENSTEGENERALSERVICES

1141

Algemene

Dienste

General Services

«

HOUSEOFBEAUTY.(Worcester). Lashextensions R250, bringvrindin saam en sy betaalslegs R150.Skakel 023 347 7364.

KOM geniet die avontuuren ontspanning van perdryby die Robertson Ry-skool.* Ons bied verskei-denheid van rylesse virkinders en grootmense virbeginners en ervare rui-ters *Outrides tussen diewingerde en langs dieBreërivier * Wynproë op‘n perd se rug of met diewaentjie by Majors Hill enSpringfield. *Perdrykampe vir kindersgedurende skoolvakansies* Mini kommando’s opSaterdae*Kinderpartytjies. Skakelons gerus by 072 291 7631of 082 402 7088.

023 626 5212

a e ezBreederivier

Page 7: Breederivier Gazette 12 Feb 2013

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 12 Februarie 2013 7

TOP-POSISIE: RuanBester van die HoërskoolBonnievale het in die2012-matriekeksamen’n agtste plek in die Wes-Kaap behaal virwiskundige geletterdheid.

NUWE ONDER-WYSERS: Die La-erskool Dag-breek in Robert-son verwelkomdrie nuwe onder-wysers by dieskool. Links is Lo-renda Augustyn,Valencia Stevans(onder links) enSolene Tobias.Hulle gee vir diegr. 3-leerlingeskool.

MUSIEKTALENT: Izel Stemmet (links) en Karla vanRensburg (regs) slaag onderskeidelik hul UNISA gr. 5-en gr. 3-klaviereksamen. Karla behaal 94% in haargr. 4-musiekteorie-eksamen en verwerf daarmee ’nplek op UNISA se ererol vir uitblinkers.

SWEMSEISOEN: Chris Redelinghuys en Philip Jonkervan die Hoërskool Bonnievale het tydens die Desem-bervakansie as lewensredders by Kleinmond opge-tree. Philip was die leier van die See-en-Sand-spanwat na swemmers se veiligheid omgesien het.

Page 8: Breederivier Gazette 12 Feb 2013

Breederivier

Year 17 • 12 Februarie 2013 | Tel. 023 626 5212

Teammate to race inStander’s memoryThe returning champion of theAbsa Cape Epic, Christoph Saus-er, will be partnering up with2012OlympicChampionJaroslavKulhavy to race in this year’sAb-sa Cape Epic.

The pair will be riding inmemoryof Burry Stander, Christoph’s team-mate last year. Burry was hit by acar and killed while riding his bikein KwaZulu-Natal early in January.“Nobody can replace Burry, be-

causeweall have individual person-alities! I am so fortunate that Jarocan fill in the big gap for Burry atthe Absa Cape-Epic” said Sauser.“We cannot wait to race our heartsout forBurry,his family, friends,hisfoundationSongoandourselves too.It will be my most emotional AbsaCape Epic ever.”This will be Kulhavy’s first appearance at

the legendary eight-day stage race acrossSouthAfrica. “Iwascalledby teammateChris-tophSauser,whoasked thatwepartnerupandride this great race in Burry’s honour,” saidJaroslav. “I now want to win this race morethanever inmemoryofmyteammateandgoodfriend, Burry.”Specialized S-Racing team director David

Hyam followed Christoph’s comments withfurther support. “The experience ofChristophcombined with the immense power andstrength of Kulhavy provides a formidable

force which will be hard to beat,” said Hyam.“Under such tragic circumstances with the

recent loss of one of our teammates, this hasonly solidified andunited the teamevenmore.ThroughBurry’s death, the entire SpecializedRacingMTB Team ismoremotivated than ev-er tosucceedandride to thebestof theirabilityin Burry’s honor. Burry will always remainforemost in our minds and will live on in ourhearts forever,” Hyam added.

) Specialized Bicycle Components wasfounded in 1974 by riders. Based in NorthernCalifornia, they focus on riders’ need for func-tional and technically advanced products.

Burry Stander is seen here competing in the 2012 Absa CapeEpic. PHOTO: SHAUN ROY/CAPE EPIC/SPORTZPICS

Robertson­dominoklubswil die sport uitbreiOpSondag 20 JanuariehetRobertsonDomi-no’s ’n vergadering gehou saam met ver-teenwoordigers van die Langeberg-munisi-paliteit.Die doel van die vergadering is om domi-

no’sas ’nsport indieLangeberg tebevorder.Rdl.DavinHull het die vergadering toege-

spreek wat bygewoon is deur Môreson Uni-ted, Panorama, Growing Flowers, Likke-waan, The View en die All Stars.Hull het die vergadering toegespreek en

verduidelikwaar domino’s as ’n sport in dieLangeberg inpas. Opsies oor hoe die sportverder ontwikkel kanword, is ook bespreekby die vergadering.

Munisipale-verteenwoordigers was ver-baas oor hoeveel mense reeds betrokke isby die sport. Hull het die jeug geprys vir hulteenwoordigheid en veral klem gelê datklubsmeer vrouespelersmoet betrek by diesport.Hyhet syondersteuningaandie sporten aan Robertson Domino’s toegesê.Op Sondag 3 Februarie het Robertson Do-

mino’s begin met sy jaarlikse kompetisie.Die voorsitter, Winston Karelse, vra die ge-meenskap se ondersteuning, deur wedstry-de by ty woon en spanne aan te moedig. Hyvra dat buurte wat nog nie betrokke is bydomino’s nie, wel betrokke raak en buurtewat reeds betrokke is, hulle spanne uitbrei.

Likkewaan­dominoklub sit 2013 goed afDie Likkewaan-dominoklub het verledeweek’nwaarskuwingaandiestreeksedomi-no-spanneuitgestuurnáhul oorwinningoorMôreson-dominoklub. Likkewaan het die

2013-seisoen goed afgeskop op 3 Februarie.Likkewaan het virMôresonmet vyf teenoortwee geklop. Thomas en Marno Skebotha isvanjaar die span se openingspelers.

Masakheke athletes show talentThe Masakheke Secondary School heldits annual interhouse athletics meetingonWednesday 30 January at theVan ZylStreet sports grounds. Amahle Gqizawas the best girls’ athlete and LwandoHohlo the best boys’ athlete. The PiratesTeam performed the best on the day andwere worthy winners.Theschooland itspupils thankallwho

contributed to the success of the day andthanked Nobles transport who trans-ported thepupils toand the localmunici-pality for preparing the venue.Theschoolwishes thepupilsgood luck

whoarecompetingagainstotherschoolson Saturday 9 February 2013.

Amahle Gqiza won thebest girls’ athlete award.

Lwando Hohlo won thebest boys’ athlete award.

TENNIS-FOENDIES: Laubscher van deMerwe en Anne-lieWessels van die Hoërskool Bonnievale is opgeneemin die Boland-Platteland-tennisspan. Laubscher asnommer twee in die seuns o.17-span en Annelie asnommer vier in die meisies o.19-span. Laubscher hetook aan die Boland-proewe deelgeneem waar hy se-wende geëindig het in die seuns o.19-afdeling.

TUIS OP DIE TENNISBAAN: Margarete van Eeden vanHoërskool Robertson het tweede geëindig in dieo. 15-Noord-Boland-tennisproewe. Sy is opgeneemin die Noord-Boland-span wat Vrydag 25 Januarieaan die Boland-Platteland-proewe op Worcesterdeelgeneem het.

023 626 5212

a e ezBreed eri vier