12
www.bolandgazette.co.za Breederivier Year 18 • 21 Oktober 2014 | Tel. 023 626 5212 X1PBM6AD-BZ211014 X1PBMQCH-BZ211014 HILDERINE SCHRÖDER Vier insittendes van ’n Fidelity- pantservoertuig het verlede Dins- dag (14 Oktober) wonderbaarlik aan die dood ontkom toe hulle in ’n botsing met twee vragmotors betrokke was. Volgens lt. Cynthia Ndabeni, woordvoerder van die Robertson-po- lisie, was die pantservoertuig van Worcester na Robertson op pad toe dit sowat 1 km ná die afdraai na Gra- ham Beck ’n vragmotor probeer ver- bysteek het en dit eers teen dié voer- tuig vasgery het voordat dit voor ’n aankomende vragmotor beland het. Dit is steeds onduidelik wat tot die ongeluk gelei het, hoewel die ver- moede bestaan die bestuurder van die pantservoertuig is deur die opko- mende son verblind. Die insittendes moes deur nood- dienspersoneel uit die wrak van die voertuig bevry word en is met ernsti- ge beserings na die Worcester-hospi- taal gehaas. Een insittende is steeds in ’n ernstige toestand in die Medi- clinic Worcester. Die insittendes van die vragmo- tors het geen ernstige beserings in die voorval opgedoen nie. Dié gedeelte van die roete is vir ure lank gesluit terwyl die toneel opge- ruim is. Verkeer is via die Goree-pad herlei. Die polisie ondersoek ’n saak van roekelose en nalatige bestuur. Vier mense is ernstig beseer in ’n ongeluk tussen ’n Fidelity-pantservoertuig en twee vragmotors. Die kappie van die pantservoertuig is in die geweld van die botsing van die voertuig losgeruk. FOTO’S: HILDERINE SCHRÖDER Vier lewend uit dié wrak

Breederivier gazette 21 oct 2014

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Breederivier gazette 21 oct 2014

Citation preview

Page 1: Breederivier gazette 21 oct 2014

www.bolandgazette.co.za

Breederivier

Year 18 • 21 Oktober 2014 | Tel. 023 626 5212

X1PBM6AD-BZ211014

X1PBMQCH-BZ211014

HILDERINE SCHRÖDER

Vier insittendes van ’n Fidelity-pantservoertuig het verlede Dins-dag (14 Oktober) wonderbaarlikaan die dood ontkom toe hulle in’n botsing met twee vragmotorsbetrokke was.

Volgens lt. Cynthia Ndabeni,woordvoerder van die Robertson-po-lisie, was die pantservoertuig vanWorcester na Robertson op pad toe

dit sowat 1 kmná die afdraai naGra-ham Beck ’n vragmotor probeer ver-bysteek het en dit eers teen dié voer-tuig vasgery het voordat dit voor ’naankomende vragmotor beland het.Dit is steeds onduidelik wat tot die

ongeluk gelei het, hoewel die ver-moede bestaan die bestuurder vandie pantservoertuig is deur die opko-mende son verblind.Die insittendes moes deur nood-

dienspersoneel uit die wrak van dievoertuigbevryworden ismet ernsti-

ge beserings na dieWorcester-hospi-taal gehaas. Een insittende is steedsin ’n ernstige toestand in die Medi-clinic Worcester.Die insittendes van die vragmo-

tors het geen ernstige beserings indie voorval opgedoen nie.Diégedeeltevandie roete isvirure

lank gesluit terwyl die toneel opge-ruim is. Verkeer is via dieGoree-padherlei.Die polisie ondersoek ’n saak van

roekelose en nalatige bestuur.

Vier mense is ernstig beseer in ’n ongeluk tussen ’n Fidelity-pantservoertuig en tweevragmotors. Die kappie van die pantservoertuig is in die geweld van die botsing vandie voertuig losgeruk. FOTO’S: HILDERINE SCHRÖDER

Vier lewend uit dié wrak

Page 2: Breederivier gazette 21 oct 2014

Breederivier Gazette Entertainment - Vermaak Dinsdag 21 Oktober 20142

X1NR0U3W-BZ211014 X1PBLHKW-BZ211014X1PBM7VD-BZ211014

X1PBN9JH-BZ211014

EERSTE SATERDAG VAN ELKEMAAND

)TeetuinenoggendmarkbydieRobert-son-museum se anneks (gebruik LeRouxstraat-ingang). Navrae:0 023 626 3681

SECOND THURSDAY OF EACHMONTH

) Montagu Alzheimer’s Support Groupmeets at 15:00 in the bottom lounge ofHuis Uitvlucht, Montagu.

FRIDAY 24 OKTOBER) Violin and piano recital by the sisterand brother Bushakevitz Duo, Avigail(violin) and Ammiel (piano) at Wahn-fried, McGregor, at 17:30. Admission:R100 (including wine). Reservations:2 [email protected]. The recit-al forms part of the McGregor PoetryFestival Weekend, so seats may be ingreat demand.

23 OKTOBER – 1 NOVEMBER) Robertson-Oos Kerk hou sy jaarlikseFeesmark daagliks van 09:00 tot 20:00.Onder die interessanthede tel ’n restau-rant envars gebak, demonstrasies en ju-wele,Kers- enkindergeskenke, dekorenkreatiewe idees. Navrae:0 083 564 2446.

DINSDAG 28 OKTOBER) Die MAG-opleidingsentrum hou syalgemene jaarvergadering by Sultana-singel 6, Montagu. Navrae: Tim Banda,0 023 614 3938, gedurende kantoorure.

SATERDAG 8 NOVEMBER) DieMethodistekerk in Loopstraat, Ro-bertson, hou ’n musiek- en sangaand.Kaartjies: R30. Navrae: 0 023 626 2634.) Robertson Touchies by die LaerskoolRobertson. Inskrywings: R175 per span.Navrae: ds. Ken Pritchard,0 072 431 0343.

VRYDAG 14 NOVEMBER) Zorba the Greek. Navrae:0 023 626 6622.

SATERDAG 15 NOVEMBER) Klub 8 hou sy jaarlikse dans in die Ro-bertson-stadsaal. Navrae:0 084 626 1193.

DONDERDAG 27 NOVEMBER)Flowers@Work by die Robertson-stad-saal. Navrae: 0 079 517 1852.

VRYDAG 5 DESEMBER) Buitelug Kerskonsertmet Francois enElizabeth Fourie by Robertson Voorbe-reidingskool.

SATERDAG 6 DESEMBER) Die Breederivier Gazette bied om 17:00’n Gospelkonsert met plaaslike kunste-naars en die Dumisani-gospelgroep asgaskunstenaar in die Langeberg Sekon-dêre Skool se saal aan.Deuremaak reedsom16:15 oop.Kaartjies:R40vir volwasse-nes, R20 vir kinders. Beskikbaar by dieGazette se kantore. Navrae: AnneldaGrootboom, 023 626 5212 of 076 677 5686.

DONDERDAG 25 DESEMBER) Kersfees-buffet by Bon Cap. Navrae:0 023 626 6622.Valleikalender: 0 023 626 5212 of2 [email protected].

Piekniekdag om die draaiDie Gazette se Piekniekdag isom die draai, dus as jy teen diétyd nog nie ’n kaartjie het nie,beter jy wikkel!

KomontspanopSaterdag25Ok-tober op Viljoensdrift se lower-groen grasperk terwyl die dag segaskunstenaars, Ashley Wenn ensy groep Key-5 sowel as MujahidGeorge, saammet sy orkes vir dievermaak sal sorg.Key-5 se repertoire sluit jazz,

rock, R&B en velemeer in. Wenn,die hoofsanger, het al plaaslik so-wel as oorsee naam gemaak assanger en liedjieskrywer. Nóg ’nkunstenaar wat geen bekendstel-

lingnodighetnie isQueenyMadi-kizelamalema wat piekniekgan-gers sonder twyfel met haar pitti-ge kwinkslae sal laat skater.Kaartjieverkope vir die piek-

niek op die oewer van die Breede-rivier vorder reeds fluks endiege-ne wat nog op die oewer van dieBreederivier wil kom saamkuiersal moet spring om hul plekke teverseker.Buiten vermaak uit die boonste

rakke sal piekniekgangers ookkan smul aan die eetgoed in diepiekniekmandjies wat vir hullevoorberei sal word. Boonop salViljoensdrift se proelokaal endelioop wees vir diegene wat wil wyn

proe of nog heerlike eetgoed ge-niet. Diewynverkope-afdeling salook oop wees vir dié wat ’n bottelof wat wyn wil saamneem huistoe. Buiten eetgoed om van tesmul sluit jou piekniekkaartjieook ’n bootrit vir vier mense in.

DiePiekniekdag isdie idealege-leentheid vir die hele gesin of virgroepevriendeom’nbietjiegehal-tetyd saam in die natuur deur tebring. Maak seker jy bespreeknou al jou plek. Kaartjies vir diedag, wat die bootrit en piekniek-mandjie insluit, kos R250.

Vir besprekings of meer inlig-ting, bel Annelda Grootboom by023 626 5212.

Gazette se Piekniekdag is om die draai. Ashley Wenn en sy groep Key-5 sal onder die kunstenaars wees wat vir dievermaak sal sorg..Ashley Wenn en sy groep Key-5

Blinkwater wil sy sukses op drie G’s bou) Wat is jou naam en van?Benjamin van den Berg) Wat is jou onderneming se naam en waar

is dit geleë?Blinkwater Veevoer en Verspreiders. Die is

in Robertson op die hoek van Barry- en LeRouxstraat.

) Watter tipe onderneming besit jy?Ek verkoop voer soos lusernpille, varkmeel,

geel meel, hoender- en duiwekos, asook ’n ver-

skeidenheid saad.Ekverkoopookkosvirhuis-houdelike diere soos honde- en katpille, ham-ster- enkonynkos asookvir koi- en gewonevis-se. ’n Reeks duiwemedikasie is ook noubeskikbaar. Grootmaat bestellings kan afgele-wer word.

) Wat is jou gunsteling produk of diens?Ek vind die voer- en saadbedryf verskriklik

interessant. Elke dag is daar nuwe feite wat ekleer so al die produkte hier is my gunsteling.

Ek geniet dit om my kliënte te help en raad tegeeoordieverskillendevoereenaanbevelings.

)Wanneer en hoe is jou onderneming begin?Blinkwater veevoer het hierdie jaar Septem-

ber sydeuregeopenmetdieondersteuningvanvriende en familie asook die genade van Bo

) Waar sien jy jou besigheid in vyf jaar?Ek glo en vertrou dat Blinkwater die volgen-

depaar jaar sal uitbrei en ’n groter verskeiden-heid produkte sal bied wat in elke kliënt se be-hoeftes sal voorsien, betroubare en goeie dienssal lewermetmykenniswat ekdaagliks opbou

) Wat is jou onderneming se slagspreuk?Die drie “G’s”: Goeie Diens, Goeie Kwaliteit

Produkte en Goeie Prys. Benjamin van den Berg

X1PBVE89-BZ211014

Page 3: Breederivier gazette 21 oct 2014

Breederivier GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 21 Oktober 2014 3

X1PBA62H-WS161014

X1PBKJJ5-BZ211014

A fest of poetry and artsMakesureyouheadtoMcGregorthis week. The long-awaitedMcGregor Poetry Festival is fi-nally here!

Thesleepy little villagewill comealive from 24 October with scoresof well-known poets whowill sharetheir works and knowledge withfestivalgoers.Thefestivalwilloffera wide variety of activities for lov-ers of the written word as well asmusic. Tickets are also available atthe doors and Computicket.

This local group will present its Next Step Showcase which willenthrall festival goers with a combination of poetry and dance,musical theatre, contemporary dance, African dance andHip Hop.

The McGregor Wal-dorf School hasbeen nurturing thecreative, imagina-tive and artistic ex-pression in childrenfor the past 20years. Working withstories, poetry, dra-ma, rhythm, colour,music and songform part of the edu-cational process ona daily basis.

New art gallery in MontaguA new art gallery is opening in Montagu,anditwillbepackedfullofsuperboriginalart works by local artists.The gallery in the Brandy Hall, next to

the KWV building in Long Street, will beopening its doors to the public on Friday24 October from 17:30 with wine andsnacks.The Montagu Art Association (MAA)

has, in recent times, grown from strengthto strength under the guidance of Deonivan Rensburg and now boasts no fewerthan forty active members. TheMAA hasfinally found a permanent home in a verypleasant venue, which can only add to theenthusiasm of members of the group tocontinue producing quality art.Anyone who is appreciative of art will

be pleasantly surprised by the quality ofthe exhibiting artists’ works.Many of those exhibiting have sold works

locallyandalso invariouspartsof theworld,so locals could find themselves purchasinga masterpiece at a bargain price.

Be sure to attend the opening of a new art gallery in Monta-gu’s Brandy Hall.

Montagu A Cappella is a group of joyfully amateur singers, basedin Montagu, who meet weekly for the love and challenge of harmonysinging. In addition to the sacred songs of Taize, they also performtoe-tapping Beatles classics, and are about to begin rehearsingtheir Christmas Carols repertoire.

Wamuwi Mbaois a literary crit-ic and culturaltheorist. He isthe project co-ordinator ofSLiPNet, a liter-ary websiteand communi-ty project. Heteaches En-glish fiction atStellenbosch University. His writing hasbeen published in the Sunday Times,and on Aerodrome. His story The Bathwas included in the Department of Artsand Culture’s Twenty in 20 list of thebest South African short fiction pub-lished in English during the past twodecades of democracy.

X1PBQQY5-BZ211014

Page 4: Breederivier gazette 21 oct 2014

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 21 Oktober 20144

X1PBMR5H-BZ211014

Ysterkind ’n inspirasie

nie kankeragtig nie, maar Reynecke moes be-straling ontvang om te verhoed dat die gewas(wat nie verwyder konword nieweens die ge-vaarlike ligging) nie weer groei nie. Hy het 28dae se bestraling met ’n glimlag en duim indie lug deurgemaak en as Vincent Palotti sesuperpasiënt bekend gestaan.Met ’n totaal van vyftig dae afwesig by sy

skool, is hy tog onder die top 20 vir akademieenbeoefenhyreedsweer ligtekontaksport.Hyhet tydens die SOS-kamp aan sy ouers bewysdathyslaggereed isomweer teklimenklouteren haal weer sy ou streke by die huis uit. DieCrousehet ’n geweldige groot ondersteunings-netwerk van vriende en Reynecke is deesdae’n groot inspirasie vir almal, groot en klein.Karin en Pieter wil graag die Tafelronde be-

dank vir die bydraemet vervoerkostes vir die28 ritte Kaap toe, asook die vriende wat eenkeer per week vir Karin afgelos het om te ry,KingsChurchenKCIsevroue-selgroepwatvir28 etes gereed gestaan het en wat ons bederfhet met lekkernye.Vir elke SMS, oproep, geldelike bydrae, kos-

pakkies en veral gebede van vriende, familieenonbekendes. “Gebedhetonshierdeurgedraelke liewe dag. Uit ’n ma se hart. Die Here hetmy ysterkind geroep vir groot dinge, en hom’n tweede kans op lewe gegee.”

ZELDA KLOPPERS

Vegter is hy beslis. Nienet op die sportveld nie,maar onlangs het Rey-necke Crous, seun vanKarinenPieterCrousengr. 6-leerder aan die La-erskool Robertson, diegrootste trauma oorwinmet ’n massiewe en ge-kompliseerde breinope-rasie.

VirsyouersisReyneckenetsoosenigeanderwoeli-ge 12-jarige seun, maarhullehetbeginopletdat sykonsentrasie verswak, hyvergeetagtig is en gereeldmoeg is.Eers het hulle gedink

dat hy net aandagaflei-baar of verstrooid is, tot-dat hy begin neul het oorgereelde hoofpyne. Dievermoede dat ligte har-singskudding tydens ’nrugbywedstryd tweeweketevore die oorsaak kanwees, het hulle besluit omhom dokter toe te neem.Teenhierdie tydwasdie

fokus in sy linkeroog sóerg geaffekteer dat hy nie’n bal behoorlik kon vangnie. Hy is dadelik verwys na ’n oogspesialis/chirurg opWorcester,wat opVrydag 2Mei om19:00 ’n MRI-skandering aangevra het.’n Gewas op die breinstamwas die diagnose

om 21:00 daardie Vrydagaand; woorde watgeen ouer voorbereid is om te hoor nie.Met verergerde simptome teen die volgende

Maandag (5 Mei), het hierdie groot operasieglad nie vir Reynecke onder gekry nie, behal-we dat sy groot liefde, rugby, eers opsy geskuifmoes word.’n Drie-uur-lange operasie is op Dinsdag 6

Mei suksesvol uitgevoer in Mediclinic Verge-legen. Karin vertel dat hierdie die mees senu-tergendeurevanhaarenPieter se lewenswas.Die operasie is uitgevoer deur die enigste neu-rochirurg wat spesialiseer in hierdie deel vandiebrein (diebreinstam),dr.Wessels (73).Driedae ná die operasie en pas uit die intensiewesorgeenheidontslaan,hetReyneckegeweldigeskietpyne in sy kop begin ervaar. ’n CT-skan-dering is aangevra waarna vasgestel is datdaar vog is wat in die brein opgebou het. ’nNoodoperasie is uitgevoer op 10Mei, waar dievog verwyder is en hy ’n dreineringspypie(shunt) gekry het wat enige oortollige vog saldreineer. Reynecke het met altesaam 42 stekeop sy drie wonde by sy vriende gespog.Die gewas was nie kwaadaardig nie en dus

Reynecke Crous, hier by sy ma, Karin.

X1PBQ54R-BZ211014

BANDANA-PRET: Die Laerskool Robertson het sy solidariteit met die stryd teen kanker gewys met leerdersvan dié skool wat in hul massas aan Bandana-dag deelgeneem het. FOTO: ZELDA KLOPPERS

VEG SAAM TEEN KANKER: Oktober is nie net een van die mooistemaande nie. Dit is ook Nasionale Borskankermaand. As deelvan sy veldtog om bewusmaking te kweek ten opsigte van kankeren kankervoorkoming het Elizabeth Basson, van die Kankervereni-ging van Suid-Afrika (Kansa) se Bonnievale-skakelkomitee, 124musse aan leerders van die Bruintjiesrivier Primêre Skool oorhan-dig. Saam met haar en van die leerders is (heel links) MartieJones, wat 100 musse gebrei het, en A. Willemse (hoof).

Basson hetook ’n musaan NellieJob, ’n kan-keroorwin-naar, oor-handig.

X1PBVHY1-BZ211014 X1PBXA71-BZ211014

X1PBXB35-BZ211014

Page 5: Breederivier gazette 21 oct 2014

Breederivier GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 21 Oktober 2014 5

X1PBLMGW-BZ211014X1PBLPQR-BZ211014

Kansa-geleentheid ’n groot suksesSowat 180 vroue het hulle verlede Woensdag(15Oktober)inpienkuitgedosvirdieKanker-verenigingvanSuid-Afrika(Kansa)seSplashof Pink-geleentheid wat in die Robertson-stadsaal gehou is.

Dié geleentheid was nie net ter bewusma-

king van Borskankermaand wat gedurendeOktober gevier word nie, maar was ook dieafskopgeleentheidvandie jaarlikseRelay forLife wat van 28 Februarie tot 1 Maart gehouword. Henelie Botha, streeksbestuurder vanKansa indieBolandstreek,hetbydiegeleent-

heid onder meer gepraat oor die dienste watdié instansie lewer. Haar praatjie het ook opdie bewusmaking van kanker gefokus.

Die gassprekers was Elsabé Aldrich en Ri-aan Hunter met veral Aldrich wat gaste methaar spitsvondigheid laat skater het.

Bly positiefteen kankerANNELDA GROOTBOOM

Náhaareiestrydenas ’noorwinnaar teenborskan-ker reik Manien Matthys uit na ander kankerpasi-ente om hulle bewus te maak ’n mens moet positiefwees.

“Vir die eerste keer het ek die knop in my regter-bors gevoel en dit het my nogal gepla,” vertel Mat-thys. Dit was die oggend van 3 September 2011 watsy die knop ontdek het.

Sy het haar man, Marshall, vertel en is doktertoe waar hul haar verwys het na die hospitaal endie dokter op sy beurt baie bekommerd was oor diegrootte van die knop wat alreeds 5 cm was. Daaris onmiddellik by Worcester-hospitaal ’n afspraakgemaak waar die vog uit haar bors getrek is en op13 September is ’n mammogram gedoen waar huluitgevind het dat die knop wel kwaadaardig was.

Maarnievireenoomblikwasdiésterkvroubangvirdieuitslagnie enwasvoorberei virditwatmoetgebeur, hoewel haar man baie verslae en stukkendwas.Vandat syuitgevindhet op 3September tot diemastektomie op 28 September het sy nooit regtigpyn ervaar nie.

Volgens haar het die verpleegpersoneel ná dieoperasie vir haar pynpille gebring, maar sy het nieeens nodig gehad om dit te drink nie. Vir die sesweke wat sy in Tygerberg-hospitaal opgeneem isvir bestraling het sy die teenwoordigheid en naby-heid van die Here gevoel.

Met die chemoterapie wat sy vier keer gekry het,het sy ook geen komplikasies ervaar soos naarheidnie en het ook nie hare verloor nie. Die dag nadatsy chemoterapie ontvang het, het sy gaan werk.

Die ondersteuning van haar gesin, familie en inbesonder haar werkskollegas by Klipdrift Brande-wyn-restaurant, het gemaak dat sy uithouvermoëhet en kon deurdruk. Nou het Matthys net een dingvooroë,sywildeurhaarpositiwiteit,bewusmakingoor borskanker by vroue kweek. Want, volgenshaar, is baie mense skaam en teruggetrokke om tepraat oor kanker want baie sien rooi gevaarligte.

Manien Matthysbeywerhaar vir diebewusmaking vankanker na sy selfdié gevreesdesiekte oorwin het.

X1PBVLVR-BZ211014

Page 6: Breederivier gazette 21 oct 2014

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 21 Oktober 20146

X1PBKTXW-BZ211014X1PBKULR-BZ211014

X1PBL9DD-BZ211014

X1PBLA39-BZ211014

X1PBLEN5-BZ211014

X1PBMPGD-BZ211014

X1PBN9QR-BZ211014

X1PBW1CR-BZ211014

Hoërskool Montagu

X1PBXAGD-BZ211014

Hoërskool Robertson

Hoërskool Bonnievale

McGregor High School

Masakheke High School

Robertson Logos Christian School

Page 7: Breederivier gazette 21 oct 2014

Breederivier GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 21 Oktober 2014 7

Valleiers kan help met ’nverjaardagpakkie vir ’n kind

en juis daaromwil dieHerbergKin-derhuis op Robertson nou ’n nuweprojek van stapel stuur om vir die122 kinders by dié instansie hierdiehartseerenteleurstellingophulver-jaardae te spaar.Valleiers kan maklik by die Her-

berg Skoenboks-projek betrokkeraak en só help om ’n kindjie se ver-jaardag spesiaal te maak.Deur Herberg te kontak kan wel-

doeners die besonderhede van eenvan die kinderhuis se kinders kry.Diébesonderhedesalallerhandefei-te, waaronder die kind se naam enouderdom, kleregrootte en belang-stellings insluit. Wat jy in die ge-

skenkpakkie sit is jou keuse, sê Pe-tro Uren, bemarker by die HerbergKinderhuis. “Jy kan enigiets insitbehalwe bederfbare produkte.”Die geskenkpakkies, met elke

kindsenaamop,salnoureedsbyme-kaar gemaak word en gebêre wordtotdiékindseverjaardag.Omsekertemaakdaar isgenoeggeskenkeviraldiekindersmoetbelangstellendesdie pakkies voor of op 5 Desemberby Herberg afgee.Virmeer inligting oor dié projek,

of om die besonderhede van ’n kindteverkry, belUrenby023 626 3140ofstuur ’n e-pos na [email protected].

HILDERINE SCHRÖDER

Dink so bietjie terug aan joukin-derdae.

Dit is ’npaardaevoor jouverjaar-dagenjykanniewagomtesienwat-ter wonderlike geskenke alles diéjaar op jouwag nie. Enwanneer diegrootdagaanbreekvlieg jyalvroeg-oggend uit die bed om die helder-kleurige pakkies oop te skeur.Dinknouhoejysouvoelasdiédag

soos enige ander deur die jaar wasmet geen geskenkie om jou spesiaalen geliefd te laat voel nie.Vir baie kinders is dít ’n realiteit

Gee ’n bietjie verjaardagvreugde vir ’n kind by Herberg Kinderhuis deur deel te neem aan die Herberg Skoenboksprojek.

Herberg maak eieplanne vir inkomsteHILDERINE SCHRÖDER

In nypende ekonomiese tye kos ditkreatiewe planne om geld in te samelen aan kreatiwiteit het die HerbergKinderhuis op Robertson geen tekortnie.Met 122 kinders wat permanent by

Herberg woon, kan dié instansie nienet op donasies staatmaak om kop bowater tehounieenmetdonateurswatselfálmeernoustroptrek,hetHerbergmet ’nritsplannevorendaggekomomop eie stoom geld in te samel.Een hiervan is Herberg se Neseier-

tjie, ’nwinkeltjiewaarValleiers’nver-skeidenheid items teen sakpasprysekan opraap. Hierdeur, sê Petro Uren,bemarkerbydieHerbergKinderhuis,probeer die instansie ook ’n diens aanarmer mense in die gemeenskap le-wer.TerwyldieNeseiertjie al ’n geruime

tydingespanwordomgeldintesamel,het Herberg ook onlangs ’n nuwe pro-jekvanstapelgestuur.Enigeinstansiewat sy oog het op produk- of onderne-mingsbemarking (branding) hoef nieverder te soek nie.Herberg bied nou, in samewerking

met ’n Kaapse maatskappy, ’n han-delsmerkbemarkingsdiens. Enige on-

derneming, of dit nou ’n skool of plaasis, kan by Herberg aanklop om hulnaam op ’n wye reeks produkte, vanpennetotbaniereofklere,telaatplaas.Dié druk- en borduurwerk, sêUren, isvan uitstaande gehalte.Belangstellendes kan by Herberg

aanklop om voorbeelde van die pro-dukte te sien, of om bestellings teplaas. Die diens is ideaal vir enige on-derneming of instansie wat wil sekermaak hy word raakgesien, of dit noudeur middel van vlae of baniere is, ofop die klere van sy personeel.Nog ’ndienswatHerbergaandiege-

meenskap bied is spyseniering. Metjaareinde-geleenthede om die draai isHerberg net die plek om aan te klopvir heerlike eetgoed.Herberg het al met groot sukses die

spysenieringvir ’nheleaantalplaasli-ke instansies behartig, sê Uren. “Dieterugvoeringwatonstotnoutoegekryhet is absoluut ongelooflik.”VolgensUren staanHerberg gereed

om die spyseniering van enige soortgeleentheid te behartig, van troues enverjaardae, tot ’n matriekafskeid ofjaareindgeleentheid.Bel die Herberg Kinderhuis by

023 626 3140 of stuur ’n e-pos na [email protected].

Met die ekonomie wat deesdae ál meer knyp, moet die Herberg Kinderhuis deesdaena innoverende maniere kyk om geld vir dié instansie in te samel.

Page 8: Breederivier gazette 21 oct 2014

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 21 Oktober 20148

Graag spreek ek my ontevredenheid uit oordie SABC se onvermoë om voldoende dek-king te gee op alle SABC-kanale hier inMon-tagu. Vir ’n geruime tyd is daar geen SABC1nie. Onlangs tydens die MTN Top 8-finaalkon ek nie die wedstryd regstreeks sien nie.Enige tyd, sonder enige aanduiding, is daar’n onderbreking in uitsending, danmoet onsmaar gedweë wag tot ons weer ontvangs het.Dis onaanvaarbaar. Die SABCverwag ’n vol-le R250 jaarlikse fooi, terwyl onsmet powerediens tevrede moet wees.

– E.F.Jacobs, Montagu

My Tibetaanse katjie maak geskiedenisMy Tibetaanse katjie maak geskiedenisEk het die wonderlike ondervinding gehadverlede Saterdag (11 Oktober) om vyf van mykatte ten toon te stel by die katskou wat by

die Robertson Lenteskou gehou is.Eerstens, wat ’n ondervinding! Die mense

is supervriendelik, het ons met ope arms ont-vang en my dag fantasties gemaak!Ekhetwitblits geproe, toe ’n groene gemaak

met groen vyeblare en is toe lekker om die bosgelei deur ’n vreeslike vriendelike man watwou hê ek moes iets “proe”. Natuurlik het ekgeweet daar is iewers ’n slang indie gras,wanthierdie klein heerlike happie kan nie ietsdoodgewoon wees nie.Ek het eerste happie geneem en baie versig-

tig gevra of dit slang is (ek sounet daar gedoodhet!). Nee, sê hy toe en ek sien die vonkel insy oog. Ek reken toe, wel dit ís skaapwereld,so vra toe of dit skaapstert is. Toe is ek warmop pad en na my derde en laaste happie met’n breë glimlag ingelig dat ek so pas ’n armeafgestorweskaapramseprivaatdeeltjiesgeëethet. Wel! Ek het toe maar die skaap bedankomdat hy sy lewe vir my opgeoffer het (in myhart is ek ’n vegetariër, maar ai, die braai-vleis). Later het ek darem my skok kon lawemetdieheerlikste lietsjieslushy.Eksoekdaar-die resep.Intussen het my arme ou kaftan die gees ge-

gee, en ek kon net twee speldjies vind om mytoe te maak, maar nou ja, the show must go

on!Buitendiemensewasdiepragtigeoumotors

vir my ’n belewenis. Ek het twee goeie ouvriende gesien (tweewatmy pa donkiejare ge-lede gehad het).Ek kon ongelukkig nie veel meer van die

skou belewe nie. My hart het met ’n punt nadie perde getrek. Ek wou hulle so graag aaneen vat, maar intussen was ek druk besit metdie drie katskouewat gehou is. Dit is spannen-de werk, want ons wil mos wen!Hier kom ek by my laaste punt. Ek was in

die verstommende, gelukkige posisie om dielaaste skou te wen. En hier is ’n pluspunt virRobertson en Suid-Afrika. My katjie, TrippleChampion Loeloeraai Amrita, wat net vyfmaande oud is, is die eerste Tibetaanse katjiewat wêreldwyd ’n skou gewen het, so my dagop Robertson het perfek geëindig.Ons het geskiedenis gemaak, Robertson!Volgende jaar is ek terug. Báie dankie vir

’n onvergeetlike dag.JEANINE GROBBELAAR,

Loeloeraai Tonkinese & TibetansAmrita

Jolyt langs die BreederivierHeerlike sonskynweer, goeiewynenmeerasgenoegsmaak-like eetgoed. Besoekers aandie afgelope naweek se Wineon the River kon nie vir betergevra het nie!Besoekershetdienaweekin

hul massas op Robertson toe-gesak omop die oewer van dieBreederivier te kom ontspan,sommige was selfs van so veras Gauteng! Die Gazette wasdaarom’npaaroomblikkevaste vang.

WENUITSTALLING: Die Wes-Kaapse-polisie se uitstalling by die onlangse Robertson Lenteskou hetdie toekenning losgeslaan vir die beste opvoedkundige stalletjie. Die stalletjie het nie net met syeie misdaadtoneel gespog nie, maar het ook die verskeie onderafdelings in die polisiediens uitgebeeldwaar besoekers heelwat inligting kon kry. FOTO: HILDERINE SCHRÖDER

Page 9: Breederivier gazette 21 oct 2014

Breederivier GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 21 Oktober 2014 9

X1PBVMY5-BZ211014

CIRCUS IN TOWN!Prepare to bethrilled andamazed! BrianBoswell’s Circus isback in town. Jug-glers, stunt horseriders, perky poo-dles, ponies,camels, tightropewalkers, trapezeartists, acrobatsand clowns will be entertaining the crowdin Montagu (corner of Ismail and BuitenkantStreets) and Robertson (showgrounds) on30 October and 1 November. Book early toavoid disappointment. Bookings at083 629 7799 or www.boswell.co.za. Allregistered charities are invited to contact theBrian Boswell’s Circus Cyber Lions Club toarrange a free visit to the circus.

)TheRobertsonPolice is hostingaCBDImbi-zo on 21 October at 19:00 in the Robertson CityHall. Topics which will be discussed includecrimeinthecentralbusinessarea.Themeetingwill also be attended by the Community Polic-ing Forum. Any interested party is welcometo attend.

) Die Robertson-gemeenskapspolisiërings-forum hou 29 Oktober om 19:00 sy algemenejaarvergaderingindiegemeenskapsaalinHos-pitaallaan. By dié geleentheid sal misdaad indie area bespreek word en aksieplanne om dithok te slaan. Kies van nuwe forum sal ookplaasvind.Alleinstansieswordgenooiomaan-soekvorms in te dien. Alle belangstellendes iswelkom om die vergadering by te woon.

)Die Bonnievale-gemeenskapspolisië-ringsforum sal op 27 Oktober om 19:00 by diedienssentrum in Forreststraat sy algemenejaarvergadering hou. Alle belangstellendes iswelkom om dié geleentheid by te woon.

)DieMontagu-gemeenskapspolisiëringsfo-rum sal 25 November om 19:00 sy algemenejaarvergadering hou. Enigeen wat aan ’n in-stansie behoort,moet ’n aansoek voltooiwaar-by ’n grondwet aangeheg word. Die voorsittervandiebetrokkeinstansiemoetookmagtigingaan ’n afgevaardigde gee om die instansie teverteenwoordig. Aansoeke moet teen 24 Okto-berom16:00bysers.SuriaMeyerbydieMonta-gu-polisie ingehandig word.

Page 10: Breederivier gazette 21 oct 2014

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 21 Oktober 201410

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

IN MEMORIAM

1015

VAN STADE DANGeb: 16/10/1929Gest: 18/09/2008Met verlange dink ons aanPappa wat al ses jaar op'n beter plek is. Pappa segesang "Wees my Leids-man o, Jehovah" sal onsaltyd bybly. Dankie Pappadat u ons verseker het, datdie Leidsman ons altyd salvergesel deur watteromstandighede ookal. Onsas kinders dank die Heredat ons u die blomme kongee toe u met ons was.Van: u kinders, skoondog-ters, skoonseuns en klein-kinders.

JAGERS JOHANNAMamma, dit is vandag jou2de verjaarsdag weg vanons, hoe graag sou onsgeluk wou sê. Ons mis joubaie, jou lag en grappe metjou kleinkinders. Maar onsweet daar waar jy vandagis lag en sing jy. Lekkerverjaar Mamma. Van jouman, kinders, kleinkindersen agterkleinkinders.

GELUKWENSINGS

1030

RAAI WIE IS 21 op 21Oktober 2014? Lakey Ker-win. Baie geluk met jouverjaarsdag, mag die Herejou seën op jou lewenspad.Van jou ouers pa Koos enma Elmarie, susterNatasha en Chadlinne.

ALGEMENE

KENNISGEWINGS

GEMEENSKAPS-

KENNISGEWINGS

1210

PERSOONLIKE

DIENSTE

LENINGS

1445

LENINGS tot R200 000.Konsilidasies beskikbaar, 5minute goedkeuring.Fiona 082 422 2271

X1PBM6GM-BZ211014

Skydivers put on a displaySkydive Robertson recently wel-comed a group of residents fromHuis le Roux formorning tea andto spend an hour or so watchingthe parachutes glide in. Thiseventmarks the first in a numberof organised outings scheduledfor the summer season.

The Huis le Roux group decided tostart their visit with a tour of thehangar. The first load of jumperswere packing their parachuteswhile the second load taxied out to-wards the runway for take-off. Therewas some concern about the smallsize of the aircraft (it is a Cessna 206)and it was explained that it can takesix jumpers at a time. “And a verysmall pilot” came the joking re-sponse.

Tea and cake was up next, alongwith some relaxation in the shade ofthe trees. Just as tea was served, thecanopies started to land.Themajori-ty of jumpers landed quite some dis-tanceawayinthemain landingarea.Themost experienced can land rightin front of the clubhouse. One cano-py came down with a great deal offorward speed, right in front of theexcited ladies andgents.The skydiv-er took a bow and received a roundof applause for his efforts.

No formal presentation had beenplanned, but the informal questionand answer session came close toone. The concept of a parachute be-ing able to open automatically for afirst-time jumper really caught theimagination of the visitors. Beforelong, the gear was out and one of the

club instructors demonstrated theopening procedure, which involvesa static line attached to a strongpoint in the aircraft.

Withcuriositysatisfied (forallbutone brave soul who is planning hertandem jump), the ten ladies andthreegentlemenpackedupandweredriven home again, hopefully witha few tales to tell.

The event went down so well thatSkydive Robertson would like to doit regularly and have tentatively

booked the next date with Huis leRoux for autumn.

They are already in the process ofinviting other groups for a similarexcursion.

If anyone is interested in makingarrangements forsuchavisit,pleasefeel free to contact the club on083 462 5666 or on [email protected]. Club members all haveregulardaytime jobsandrespondona volunteer basis, but all enquiriesare answered within a few days.

Pam Russell, club instructor at the Robertson Skydive Club, demonstrates the staticline deployment procedure to residents of Huis le Roux during their visit to the club.

’n Man met talenteZELDA KLOP-PERS

Beskeie soos hymag voorkom, salWilliam Uithalerjou ’n ding of tweekan leer van dé-coupage, die bouvan klimrame entuinuitleg tot diekuns van bonzai.

Maar hierdie ismaarnet ’nkort ly-sie van sy vele ta-lentewathyvan syoorlede vader, ’nbekende kunson-derwyser en groot figuur by dieeertydse Eisteddfod and Exhibiti-on, nou bekend as die Graham-stadfees, geërf het.

William gee hom eintlik uit as’n vensterverfkunstenaar. Hy hetal verskeie besighede op die dorpse aanbiedinge, kennisgewingsen swartborde geverf. Dít allesboonop vryhand!

William is oorspronklik vanPortElizabethenhetvirSABrou-erye en Pick n Pay se grafiesekunsdepartement gewerk. “Dees-daemaakhierdie groot besighedegebruik van rekenaardrukwerk,so ek het besluit om dit waarvoorek ’n talent en liefde het elders uitte oefen,” vertel hy.

Hyhet toebesluit opRobertson,waar hy sy tweede vrou, Dorothy,ontmoet het, en hiér wil hy graag’n verskil maak.

Sy begeerte is omkinders te help omhul kuns te ontdeken uit te leef. Hy glodat kuns, in wattervorm ook al, dieleemte in lewenskan vul.

Sy eie verskeievorms van kunsskuif hy maar een-kant toe om tyd temaak vir venster-versierings, asookvir sy polistireenfi-gure, ook gedoenmet die vrye hand.Hy het pas ’n paar

skeppings vir instansies gelewer,asookkinderkamersopgetooi.Hykan enige gunsteling-karakter in’n oogwink optower!

Ou naamborde van besighededoen hy graag oor en bied gratisinstandhoudingswerk as hy opletdat dit verbleik het.

Benewens dié talente is hy ook’n kranige sanger en musikant.Afgesien van al die instrumentewat hy kan bespeel, is hy alombe-kend in Port Elizabeth en Johan-nesburg vir sy liedjies wat hy selfskryf en sing. Hy werk tans aansy eerste CD.

Kontak Uithaler indien jy jouwinkelvensterhierdie feestydwilversier, soos wat hy onlangs ge-doen het met die Gazette se ven-ster.Besoekhombysyklein“atel-jee” langs die Dros in Kromhout-straat.

William Uithaler FOTO: ZELDAKLOPPERS

SAKE

DIENSTE

2420

DIENSTE

2420

DIENSTE

2420

Page 11: Breederivier gazette 21 oct 2014

Breederivier GazetteSchools - SkoleDinsdag 21 Oktober 2014 11

X1PBN961-BZ211014X1PBVMMR-BZ211014

PRESTEERDERS: Hoërskool Montagu het onlangs syjaarlikse prysuitdeling gehou waar LourensStrauss (links) as die Dux-leerder aangewys is. Lou-rens, ’n gr. 12-leerder, het ’n gemiddeld van 92%deur die jaar behaal. Randy Januarie het die WillemLourens-trofee ontvang. Sy het haar onderskei opdie gebied van leierskap, entoesiasme, verantwoor-delikheid, toewyding en veelsydigheid met sterk mo-rele waardes en deursettingsvermoë.

LEERDERRAAD: Die Hoërskool Ro-bertson se leerderraad vir 2015 is on-langs aangewys. Agter (nie in volgor-de) is Francois Conradie, Zian deKock, Sumari Naudé, Johan van Mo-lendorff, Carike Joubert, Jan-WillemBruwer, Sanette de Villiers, StephanieKriel, Anke Barnard, Zelda Adams enAndreas Cilliers. Voor is Danwill For-tuin, Lynn-Mari Solomon en LouisWentzel.

MEDALJE-OES: ’n Groepvan 10 inwoners van dieHerberg Kinderhuis het on-langs aan die FutureChampions-atletiekbyeen-koms in Parow deelge-neem. Dit was die tiendejaar wat dié kompetisietussen 10 kinderhuise indie Wes- Kaap. (ongeveer900 kinders) plaasgevindhet. Die Herberg-span hetaltesaam 10 goue medal-jes, 12 silwer- en sesbronsmedaljes losge-slaan. Herberg het ook diebeker gewen vir die groepleerders wat die beste ge-drag by die byeenkoms ge-had het.

Page 12: Breederivier gazette 21 oct 2014

Breederivier

Year 18 • 21 Oktober 2014 | Tel. 023 626 5212

X1PBLC4W-BZ211014 X1PBQWXH-BZ211014

Hy tower met biljartstokHILDERINE SCHRÖDER

Moenie hom uitvra oor sysuksesresepmetdiebiljart-stoknie.DítisdigbewaardegeheimeneenwatGerovanOtto nie sommer sal ver-klap nie.

Dié 14-jarige potspelfeno-meenisop ’nskrale14 jaardienommer een o.18-potspelspe-ler in die land en het by dieonlangse Suid-AfrikaanseNasionale Junior Potspel-kampioenskap op Worcesteropnuutgewysdatdinamiet inklein pakkies kom.Die Gazette het vroeër van-

jaar berig oor Gerovan watdeel was van die Suid-Afri-kaanse span wat aan die junior wêreldkampi-oenskappe in Engeland gaan deelneem het. Ennou het hy dié prestasie herhaal.Gerovan is nie net opnuut vir die junior span

gekies wat weer aanstaande jaar in Engelandgaan kragte meet teen die wêreld se beste pot-spelspelers nie, maar is boonop ook as die kam-pioen aangewys by die SA kampioenskapstoer-nooi op Worcester waar altesaam 117 spelers

meegedinghet.Hyhetboon-op ook die Beste Speler- enTeamEvents Top-trofee los-gepot.Gerovan sê sy deelname

aan die wêreldkampioen-skap inJunie vanjaar beslisdaartoe bygedra dat hy baieondervindingopgedoenhet.“Die kompetisie was gewel-dig straf daar.”Sy lang lys prestasies op

diepotspeltafelhetGerovandie Langeberg SekondêreSkool, waar hy ’n leerder is,seSportmanvandieJaar-ti-tel besorg. Hiervoor het hy’n goue medalje en vier di-plomas gewen. “Die ver-toonkas begin nou ernstigvol raak,” spot Gerovan se

trotse pa, ook Gerovan.Met die meeste van die groot wedstryde nou

agter die blad sou jy dink Gerovan sal bietjievan ’n blaaskans neem,maar nie diémannetjienie. Die plaaslike Sondagliga is nog aan diegang, so hy het nog ’n titel om te verdedig, dítnogal teen ’n klomp hardebaarde.“Hy is nog steeds die nommer een. Mens kan

hom nie inhaal nie!” sê sy pa.

Gerovan Otto

ROLBAL: Die tweede Envar Buys Gedenk-toernooi wat onlangs op Oudtshoorn aan-gebied is, het nie minder nie as 70 jongdeelnemers uit vier Kaapse rolbaldistrikte,waaronder ook Robertson, gelok. Hierdiedistrikte (Westelike Provinsie, Eden (voor-heen Suid-Kaap), Grens en Boland) hetdie room van hul jong spelers gekeur. Bo-land het met 28 spelers gepronk, waarvandieoorgrotemeerderheid vir die eerste keerdie kans gehad het om teen gedugte spe-lers uit ander distrikte mee te ding.

Dié jong spelers is naafloop van die toer-nooi gekies vir die Bo-landspan. Agter isMarshall Smith enFranklin Nel. Voor isElzandro van derBank en Percivill Jan-sen. Al vier seuns isleerders aan die Lan-geberg SekondêreSkool.

RANGERS KLIM LIGALEER: Rangers Robertson is in die wolke ná die klub gepromoveer is na dieSuperliga ná hy Velddrif onlangs in ’n halfeindronde-wedstryd in die Presidentsliga met 27-25 geklophet. Die span moes egter die afgelope naweek die knie buig toe hy met 26-28 vasgeval het teenTulbagh.

LANGASEM: Robertson seWilliam Kaptein (middel metblou) sal die onlangse Gun Runnog lank onthou. Nie net hetdié atleet van die Robertson-at-letiekklub eerste oor die wen-streep genael en só stof in dieoë van die sowat 20 000 anderdeelnemers geskop nie, maarhy het ook met 01:03:19 sybeste persoonlike tyd opgestel.Saam met hom is van sy mede-deelnemers.

JUKSKEI: Die Robert-son-jukskeiklub het dienuwe seisoen op ’ngoeie noot begin deursilwermedaljes by dieWynland se openings-toernooi die afgelopeSaterdag (11 Oktober)te wen. Op die foto is(agter, van links) WillemKruger en Elize van Zyl.Voor is René van As enHester Maritz.