12
www.bolandgazette.co.za Breederivier Year 19 • 20 Januarie 2015 | Tel. 023 626 5212 X1PM7B05-BZ200115 Herberg neem afskeid HILDERINE SCHRÖDER Hy het nooit ’n kind wegge- wys nie en het altyd alles in sy vermoë gedoen om die beste terapie en versor- ging vir die kinders in sy sorg te verseker. Só is die eertydse hoof van die Herberg Kinderhuis, Johann Enslin, verlede week tydens ’n roudiens vanuit die NG kerk Robertson-Oos onthou. Enslin, wat vir 20 jaar hoof van Herberg was, het op 9 Ja- nuarie, kort voor sy 63ste verjaardag, sy stryd teen kanker verloor. Die diens is gekenmerk deur musiek en staaltjies, ge- kleur deur humor. Volgens Louise Theron, wat jare lank met Enslin saamgewerk het, sal hy veral onthou word vir sy passie vir musiek en die natuur. Volgens Theron het Enslin nooit geskroom om die ek- stra myl af te lê ter wille van die kinders van Herberg nie. Dieselfde, het sy bygevoeg, het gegeld vir sy gesin, fami- lie, vriende en kollegas. “Hy het altyd moeite ge- doen om die detail van mense se lewens te leer en het alles wat hy aangepak het met erns en aandag hanteer.” Dit was veral die kinders van Herberg wat hom na aan die hart gelê het. “Hy het moeite gedoen met gesinskonferensies en het al- tyd besluite in die beste be- lang van die kind geneem. “Hy sou altyd doen wat hy kon om te sorg dat die kind ’n plek kry.” Op sy beurt het Altus van Niekerk, ook ’n vriend van Enslin, gesê hy sal onthou word as ’n belese man met ’n fyn sin vir humor. “Elke kind in Herberg was vir hom belangrik; selfs die stoutes,” het Van Niekerk gesê. Enslin, wat ná sy aftrede na Struisbaai verhuis het, se vrou, Annette, het hom reeds ontval. Hy laat sy drie seuns, ’n dogter, ’n skoonseun, ’n kleinkind en broer agter. Oudinwoners van die Herberg Kinderhuis het Vrydag heliumballonne met boodskappe op losgelaat ter nagedagtenis aan die oudhoof van die kinderhuis, Johann Enslin. FOTO: HILDERINE SCHRÖDER Johann Enslin

Breederivier gazette 20 01 2015

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Breederivier gazette 20 01 2015

Citation preview

www.bolandgazette.co.za

Breederivier

Year 19 • 20 Januarie 2015 | Tel. 023 626 5212

X1PM7B05-BZ200115

Herberg neem afskeidHILDERINE SCHRÖDER

Hyhetnooit ’nkindwegge-wys nie en het altyd allesin sy vermoë gedoen omdiebesteterapieenversor-ging vir die kinders in sysorg te verseker.

Só is die eertydse hoof vandie Herberg Kinderhuis,JohannEnslin,verledeweektydens’nroudiensvanuitdie

NG kerk Robertson-Oosonthou.

Enslin, wat vir 20 jaar hoofvan Herberg was, het op 9 Ja-nuarie, kort voor sy 63steverjaardag, sy stryd teenkanker verloor.

Die diens is gekenmerkdeur musiek en staaltjies, ge-kleur deur humor.

Volgens Louise Theron,wat jare lank met Enslinsaamgewerk het, sal hy veral

onthouwordvirsypassievirmusiek en die natuur.

Volgens Theron het Enslinnooit geskroom om die ek-stra myl af te lê ter wille vandie kinders van Herberg nie.Dieselfde, het sy bygevoeg,het gegeld vir sy gesin, fami-lie, vriende en kollegas.

“Hy het altyd moeite ge-doenomdiedetailvanmensese lewens te leer en het alleswat hy aangepak het met

erns en aandag hanteer.”Dit was veral die kinders

van Herberg wat hom na aandie hart gelê het.

“Hy het moeite gedoen metgesinskonferensies en het al-tyd besluite in die beste be-lang van die kind geneem.

“Hy sou altyd doen wat hykon om te sorg dat die kind’n plek kry.”

Op sy beurt het Altus vanNiekerk, ook ’n vriend van

Enslin, gesê hy sal onthouword as ’n belese man met ’nfyn sin vir humor. “Elkekind in Herberg was vir hombelangrik; selfs die stoutes,”het Van Niekerk gesê.

Enslin, wat ná sy aftredena Struisbaai verhuis het, sevrou,Annette,hethomreedsontval.

Hy laat sy drie seuns, ’ndogter, ’n skoonseun, ’nkleinkind en broer agter.

Oudinwoners van die Herberg Kinderhuis het Vrydag heliumballonne met boodskappe op losgelaat ter nagedagtenis aan die oudhoof van die kinderhuis, Johann Enslin. FOTO: HILDERINE SCHRÖDER

Johann Enslin

Breederivier Gazette Entertainment - Vermaak Dinsdag 20 Januarie 20152

X1PLHLF5-BZ200115

X1PM6Y95-BZ200115

X1PM7ADD-BZ200115X1PM7A41-BZ200115

Iets om nie te mis nieSoek jy ’n dag van gesinspret ter-wyl jy sommer ook van die bestevarsprodukte in die geweste kanaanskaf? Dan is die Herberg Kin-derhuis se jaarlikse kermis nétdie geleentheid vir jou!

Valleiers sal ver moet soek vir ’nbeter geleentheid om ’n prettige dagtegeniet enopdiekoop toeook tekanrondsnuffel tussen ’n reuse verskei-denheid produkte teen pryse wat be-slis nie maklik geklop sal word nie.Die kermis is een van Herberg se

grootste plaaslike geldinsamelings-pogingsennetsoosindieverledekanValleiers uitsien na ’n rits stalletjiesmetveraldievleistafelwatbeloof om’n wenner te wees.

Vir vars groente en vrugte, direkvandie plaas, is die groente- en vrug-testalletjies ’n moet en danksy sken-kings wat van oral instroom sal ’nwyeverskeidenheidanderprodukte,waaronder olyfolie enkonfyt, teen ’nappel en ei te koop wees.Die dag is die ideale uitstappie vir

diehelegesinmetaktiwiteitevirouden jonk,metondermeerperdekarrit-te en gesigverf vir die kleinspan.Sou die hongerpyne knaag, is daar

meer as genoeg om aan te knibbel,van pannekoek, boereworsrolle enHerberg se beroemde roosterkoeke,tot iets soet vir nagereg. Die kermisbegin om 09:00. Vir meer inligting ofbydraes, bel Petro Uren, bemarkerby Herberg, by 023 626 3140.

Die Herberg Kinderhuis se jaarlikse kermis is om die draai. Moenie jou kans verspeelom heerlike vars produkte teen sakpaspryse aan te skaf nie.FOTO: HILDERINE SCHRÖDER

Heidelberg hou skouMaak gereed vir ’n week volgepakmetpret enplesierwatbydie jaarlik-se Heidelberg Landbouskou wag.Dieskou,watvan6tot14Februarie

plaasvind, vier vanjaar sy 70ste be-staansjaar en in die lig hiervan kanskougangers uitsien na ’n behoorli-ke makietie.Die verrigtinge skop af met die

skoudans op 6 Februarie om 19:00.Die tema is “Old Hollywood Glam”en daar is opwindende pryse op diespel vir die beste kostuums. Besoe-kers kanuitsien na ’n lekker dans enheerlikekos.Diekroningvandienu-we skoukoningin sal ook by hierdiegeleentheid plaasvind. Kaartjies kosR140. Vir besprekings, bel084 823 9948.Die skou hou ook sy eie Skouspel

op 9 Februarie om 19:00 by die skou-gronde. Gewilde sangers AndriëtteNorman enDieBroers gaan konsert-gangers bekoor met hulle gewildemusiek. Kaartjies kos R125. Be-spreek by 071 227 6987.

Die skoner geslag kan weereensuitsien na ’n heerlike damesoggendop 12 Februarie om 09:30 by die Hu-man Willemse-saal. Daar gaan ’n in-spirerendegassprekerweesensmul-lekker eetgoed.KaartjieskosR100 enis beskikbaar by 084 548 7149.Die Steakhouse sal lafenis bied vir

diegene wat iets lekkers soek om tedrink en te eet. Dit is ook die idealeplek om saam met vriende te kuieren te dans.Vir die jongspan sal daar, ter vie-

ring van die skou se besondere myl-paal, ook ekstra vermaak wees. Ditsluit ballondiere, trompoppies, ’nvuurvertoning, kulkunsies, raak-rugby, aflos en ’n interskole-toutrek-kompetisie in. Clanwilliam se riel-dansers gaan Vrydag en Saterdagdans dat die stof so staan.Die kersie op die koek is die skou

se wye verskeidenheid stalletjies.Daarbeloof omietsvir almal tewees,van mooigoed en blinkgoed tot eet-goed en speelgoed.

Fabulous music at Up the CreekIf you are a fan of rock and open airfun you better clear your diary for29 January to 1 February.With big names in the lineup this

year’s Up the Creek Festival is oneyou definitely would not want tomiss.Amongst the performances music

lovers can look forward to are Zebra

& Giraffe, Aking, Beatenberg, AlBairre, Gerald Clark and Piet Bothaand the Lyzyrd Kyngs.Apart fromafabulousmusicvarie-

ty therewill alsobeavarietyofdelec-table eats, from snacks and spit-braais to all sorts of vegan delightsas well as cocktails, gourmet coffeeand cold-drinks.

Full weekend tickets cost R750 on-line or R800 at the gates.NoSaturdayorSundayticketswill

be available.Children under the age of 18 will

not be allowed.For more information or a full fes-

tival guide, visit the official festivalwebpage at www.upthecreek.co.za.

Book your tickets now for a weekend of fabulous music at the Up the Creek Festival.

ELKE DINSDAG) Die Christelike Afhanklikheids-diens (CAD)vergaderom19:00 bydieThusong-sentrum. Navrae:0 082 666 9884 of 023 626 1337.

ELKE DONDERDAG)AlkoholisteAnoniemvergaderom19:30 in die Eeufeessaal (ingang byparkeerplek agter Stadsaal) opRobertson.

EERSTE SATERDAG VAN ELKEMAAND

) Teetuin en oggendmark by die Ro-bertson-museumseanneks.GebruikLe Rouxstraat-ingang. Navrae:0 023 626 3681.

SECOND THURSDAY OF EACHMONTH

) Montagu Alzheimers SupportGroup meets at 15:00 in the bottomlounge of Huis Uitvlucht, Montagu.

SATURDAY 24 JANUARY)James Mundey will be performingat Mulligans, Montagu. Enquiries:2 [email protected] or Jamesor Janey at Mulligans: 023 614 3013.

SUNDAY 25 JANUARY)Celebrate Burns Night at 18:30 attheBurgundyGherkin,Montagu.Aspart of the celebration of theScottishpoet Robert Burns’ life and poems,there will also be a three course sup-per,whichwill includehaggis, neepsand tattles and the obligatory dramof whisky followed by coffee andScottish shortbread. All of this willbe accompanied by readings ofBurns’ poetry, and piping. After din-ner therewill beScottish tunes to tapthe feet to and all round good cheer.Tickets: R180 each. Enquiries: TheBurgundy Gherkin: 0 023 614 3734or 084 875 7698 or 2 [email protected]

SATERDAG 7 FEBRUARIE –SONDAG 29 MAART

) Hands-on-Harvest. Besoekers kanuitsien na druiwe pluk en trap, wyn-proe, ’n reuse verskeidenheid stalle-tjies en trekkerritte Navrae:0 023 626 3167.

SATERDAG 14 FEBRUARIE) Valentyn-gesinspiekniek byOver-hex buite Worcester. Van 17:00 totlaat met hope vermaak vir die kin-ders. Navrae: Christal Meiring,0 023 347 5012.

SATERDAG 28 FEBRUARIE) Herberg Kinderhuis se jaarliksekermis. ’n Groot verskeidenheidvars produkte, gebak en vele meersal oudergewoonte beskikbaarwees.

SUNDAY 1 MARCH)Car boot sale and fleamarket from10:00 – 13:00 at the KWVArt Gallery,Montagu. Bring the whole familyandspend themorning searching fortreasures, having great coffee, homebaked biscuits, good food and sum-mer sun. Enquiries: Mareletta vanZyl: (082 444 3927) or Jannie Uitland-er (073 030 7240).

SATURDAY 7 MARCH)Alf Boyley at Mulligans, Montagu.Enquiries: 2 [email protected] or James or Janey atMul-ligans: 023 614 3013.Valleikalender: 0 023 626 5212 of2 [email protected].

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 20 Januarie 2015 3

AAAAAA-BZ200115

Montagu se topmatrikulantHILDERINE SCHRÖDER

Sukses val nie bloot in jou skootnie. Dit verg harde werk en deur-settingsvermoë.

Dít sal Lourens Strauss jou kanvertel ná hy as die HoërskoolMonta-gu se topmatrikulant vir 2014 aange-wysis.Hyhet ’ngemiddeldvan93,4%in sy eindeksamen behaal.Met só ’n prestasie agter sy naam

sou jy verwaghet dat Lourens bietjiebreëbors sal loop, maar, vind jy gouuit, sy voete is nog ferm in MoederAarde se grond geplant.Hywas,omdiewaarheid tesê (ver-

klaphy),aanvanklikonsekeroorhoehy in sy finale eksamen gevaar het.Hy het egter duidelik geen rede totkommer gehad nie!Met ’n slaagpersentasie van bo

90% in ses van sy agt vakke het syhardewerkdeurdie loopvandie jaarduidelik vrugte gedra.Gevraof hy ’n geheim tot sy sukses

gehad het, lag Lourens net.Van só iets, verseker hy jou gou,

was daar glad nie sprake nie. Al watdit geverg het was lang ure agter dieboeke en harde werk.Spesiale studiemetodes of iets der-

gelikwas glad nie deel van die prent-jie nie.“Ek dink dit het baie gehelp dat ek

goed opgelet het in die klas en gelethet op wenke wat onderwysers deurdie loop van die jaar gegee het. Díten die feit dat ek my opsommingsdeurlopend op datum gehou het.”Benewenssyprestasie indie finale

eksamen het Lourens boonop ookverbeter op sy gemiddeld wat hy insy Junie- sowel as proefeksamen be-haal het.

Hieroor is hy nogal in sy noppies.As jy dink Lourens het gedurende

sy matriekjaar permanent met syneus in ’nboekgesit,maak jy ’ngrootfout.“Ek het tyd gehad vir heelwat an-

der dinge ook. Ek het gereeld gaan

draf en rugby en krieket gespeel. Ekhet selfs vakansie gehou!” lag hy.Lourens gaan vanjaar siviele inge-

nieursweseaandieUniversiteitStel-lenbosch studeer en sien reeds baieuit na dié nuwe uitdaging sowel asdie studentelewe wat lok.

Lourens Strauss is, met ’n gemiddeld van 93,4%, Hoërskool Montagu se topmatrikulant.FOTO: HILDERINE SCHRÖDER

X1PMBBKR-BZ200115

Bonnievale-GPF hou verkiesingDie Bonnievale-gemeenskapspo-lisiëringsforum hou 29 Januarieom 19:00 sy algemene jaarverga-dering en verkiesing in die

Bonnievale-dienssentrum oor-kant die polisiekantoor.Alle belangstellendes is

welkom.

Slimkop glo in balansHILDERINESCHRÖDER

Hy het gehoopom dalk ’n ge-middeld van90%tekry,maarhet gedink diémikpunt is dalkeffe te hoog. Hyhet nie in sywildste dromegedink dat hyuiteindelik ’npersentasie van93,28% sou los-slaan nie.Só sê Dehan

Stipp, toppres-teerder van dieHoërskool Ro-bertson oor dieafgelope ma-triekeindeksamen.Volgens Dehan, wat agt vakke in

matriek gehad het, was hy heelte-mal oorbluf toe hy sy uitslae kry.“Ek het dit regtig nooit verwag nie.Dit was ’n groot verrassing, maarek is geweldig dankbaar,” sê hy.Sy prestasie, verklap Dehan,

skryf hy aan harde werk, deurset-tingsvermoë en sy sterk geloof toe.En moenie dink hy het perma-

nent met sy neus in ’n boek gesit

nie! “Ek is baielief vir sport:rugby, atletiekenkrieket,”ver-tel hy. “Dan hetek ook tyd ge-maak vir kul-tuurenCSV.Mygeloof is vir mybaiebelangrik.”Benewens al

dié aktiwiteitehet hy ook deur-gaans ’n puntdaarvan ge-maak om tyd temaak vir syvriendeenfami-lie. “Dit is be-langrik om ’ngoeie balans tehandhaaf,” sêhy. “Tydsbe-

stuur het nogal baie gehelp.”Volgens Dehan het sy tyd in die

middae hoofsaaklik aan sport ge-gaan. “Ek het maar saans geswot,”vertel hy.Dehan gaan dié jaar medies aan

die Universiteit van Stellenboschstudeer.

“Ek kom nou net terug van dieeerstejaarskamp af en het ook almet ’n paar seniors gesels. Ek is ge-weldig opgewonde oorwat voorlê.”

Dehan Stipp, die toppresteerder aan dieHoërskool Robertson, het ’n gemiddeldvan 93,28% in die matriekeindeksamenbehaal. FOTO: HILDERINE SCHRÖDER

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 20 Januarie 20154

AAAAAA-BZ200115 X1PM748H-BZ200115

X1PM7BJW-BZ200115 X1PM7C8R-BZ200115

Robertson se hotel wen weer spogtoekenningHILDERINE SCHRÖDER

Min klein dorpies kan spog metdie eer dat hulle die beste platte-landse hotel in hul midde het.

Dít is egter iets wat Robertson opsy lysievandingeommeetespogkansit. Dít boonop nou vir die vierdekeer agtereenvolgend.Dit kom na die Robertson Small

Hotel onlangs opnuut weggestap hetmet die Best Country Hotel in SouthAfrica-toekenning in die jaarlikseWorld Luxury Hotel and SpaAwards.“Ons is absoluut in die wolke oor

die toekenning,” sêCharmaineHaig,algemenebestuurdervandieRobert-son Small Hotel. “Dit maak al daar-dieekstramylewatelkepersoneelliddaagliksstapdeurendeurdiemoeitewerd.”Wat die hotel se prestasie soveel

meer besonders maak, is die feit dathy eers inAugustus 2009 sy deure ge-open het. Hy het nie in 2010 vir diekompetisie ingeskryf nie, maar welin 2011 en sedertdien was daar geenkeer aan sy sukses nie. Die hotel hetdie toekenning vir die beste platte-landse hotel sedert 2011 elke jaar los-geslaan.Dié prestasie is nie net ’n pluimpie

vir die hotel sélf nie, reken Haig,maar ook vir Robertson. Boonopword die wenners nie deur ’n paneelbeoordelaars aangewys soosdikwelsdie geval in kompetisies is nie, maar

deur gaste wat die ho-tel besoek het. Gastekrydiekansomvirhulgunsteling hotel testem wat beteken datdie Robertson SmallHotel die afgelope paarjaar heelwat gelukkigegaste met hul vertrekgegroet het.VolgensHaigkandie

hotel se sukses in ge-heel voor die deur vansypersoneelgelêword.“Onshetregtig ’nonge-looflike span. As diespan nie vriendelik eneffektief was nie souons dit nooit kon doennie. Dit is alles aanspanwerk tedanke,” sêsy. Die hotel stel ookhoë standaarde aanhomself en hou deurlo-pend daarby.Gaste, sêHaig, isdik-

wels verbaas wanneerhulle die eerste keeroor die RobertsonSmallHotelsedrumpeltree. “Hulleverwagnie’n vyfsterhotel in ’nklein dorpie soos Robertson nie,” sêsy met ’n laggie. Dit is die hotel seouwêreldse sjarme – die gebou is ’nnasionale monument – gemeng metklassieke weelde wat hulle opval.Diehotelmiknoureedsdaarnaom

die toekenning hierdie jaar weer los

te slaan.Die World Luxury Hotel and Spa

Awards het op Suid-Afrikaanse bo-dem ontstaan enword beskou as eenvan die topprestasies in dienslewe-ring. Dié toekennings is daarop ge-mik om hotelle en spa’s wat die ek-

stra myl loop te beloon.Metdiehangplek insyvoorportaal

wat begin min word, sal die Robert-sonSmallHoteldalkaanstons ’nplanmoet maak om al sy toekennings uitte stal. Nie dat hy hom deur dié nie-tigheid sal laat stuit nie. “Ons wil

weer wen,” sê Haig. En nie die toe-kenning vir die beste plattelandsehotel in die land nie, maar sommerdie een vir die beste plattelandse ho-tel op die kontinent én die een vir diebeste algemene bestuurder, voeg symet ’n knipoog by.

Die Robertson Small Hotel het opnuut die streek se naam hoog gehou toe hy in ’n nasionale kompetisie aangewys is as die beste plattelandsehotel in Suid-Afrika. Op die foto is die hotel se personeel wat, danksy hul toewyding en harde werk, dié prestasie moontlik gemaak het.FOTO:HILDERINE SCHRÖDER

KERSVREUGDE: Inwoners van Huis Herfsvreugde op Bonnievale kon die feesgety vanjaar met ’nbietjie meer vreugde ingaan danksy ’n skenking van Bonnievale Wines. Laasgenoemde hou jaarliks’n Kersmark waartydens daar geld vir die tehuis ingesamel word. Die geleentheid is einde verledejaar vir die vyfde keer aangebied en altesaam R10 000 is vir die tehuis ingesamel. Dié inwonerswas by tydens die oorhandiging. Van links is Koos Conradie, Barnie Steenkamp, Robyn-Anne Wood-Callander (Bonnievale Wines) en Kobus Barnard.

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 20 Januarie 2015 5

X1PL7BUJ-BZ200115X1PM7ARW-BZ200115

Montagu water at 75% capacityThe Langeberg Municipality is urgingMontaguresidentstousewatersparingly.

This follows after a sand filter at one of itsplants sustained damage due to erosion.Accordingtoastatementbythemunicipali-

ty, the problem will take about two weeks tofix.The situation, however, means that water

delivery is running at roughly 75% capacity.This means that the current demand cannotbe met.Themunicipality is urging the community

to conserve water where possible to ensurethe reservoir can be kept at optimum levels.Thosewhohave experiencedbrownwater re-cently, did soasaresult of thereservoir’s sup-ply being depleted. This, the municipalitysays, should improve soon.Meanwhileresidentscandotheirbitbysav-

ingasmuchwateraspossible.Ways todo thisinclude:

) Turning off the tapwhile brushing teeth,shaving or soaping hands.

) Sweepingoutsideareas insteadofhosingwith water.

)Always using a plugged-sink or bowl in-stead of a running tap.

) Showerinsteadofbathandkeepshowersshort.

)Use less water in the bath.) Bathe young children together.) Flush the toilet only when odours makeit necessary.

) Put a brick in your cistern to reduce wa-ter use.

) Cutbackonwashingyour towelsand lin-en.

)Match the size of your laundry loadwithwater volume.

)Only turn the dishwasher on when it’sfull.

)Useapluggedsinktowashdishesinsteadof a running tap.

)Use less dish-washing liquid to reducethe need for rinsing.

)Useaplugged sink to rinse vegetables in-stead of a running tap.

)Use thewater you used to rinse fruit andvegetables to water plants.

)Keep a bottle of tap water in the fridgeto avoid running the tap until the water iscold.

)Don’t use running water to defrost food.Water saving tips sourced fromwww.forthe-

loveofwater.co.za

The Langeberg Municipality is urging residents in theMontagu to save water where possible until a problemat one of its plants has been resolved.

Saacks oorledeEen van Robertson sebekendste inwoners,Rebecca NormaSaacks, beter bekendas tannie Becky, is dieafgelopenaweekindieouderdom van 86 jaarin Highlands Home inKaapstad oorlede.Saacks, ’n oud-on-derwyseres, was se-dertdie 1970’sdiedryf-veer agter die stigtingen opbou van die Ro-bertson Museum enwas die museum se ere-kurator sowel as ’n le-wenspresident vandieRobertsonLiterêrever-eniging.Saacksisin2006deurRobertsonseToerisme-kantoor aangestel as ’n ambassadeur vir diedorp. Haar kennis van die dorp se mense engeskiedenis was legendaries.Saacks en haarman, Leslie, was ook nou be-trokkebydie dorp se Joodse gemeenskap.Hul-le hetRobertson in 2008 verlaat omhulle in dieKaap te vestig. Saacks seman het haar in 2008ontval. Sy isdieafgelopenaweek ter rustegelê.

Becky Saacks

Road deaths down by 2%ESTELLE VOSLOO

Donald Lakey, director of Traffic Law En-forcement for the Western Cape, says hewould like to commend traffic officers, thepolice, military, the provincial Depart-ment of Transport and PublicWorks, roadsafety activists, emergency medical servi-ces and health practitioners and all trans-port stakeholders for their hard work inimproving the safety of the province’sroads during the 2014/2015 festive season.Speaking to the Gazette’s sister paper,

Worcester Standard, Lakey said: “The fes-tive season from1December to 13 Januarystill paints a gloomypicture of road safety.“During this periodwe registered 162 fa-talities in the province, of which 75 werepedestrians. During the same period lastyear we had 184 fatalities (77 pedestrians),a reduction of less than 2%.“Thoughwe halfheartedly welcome this

improvement, we have no cause to cele-brate, as people are still beingkilledonourroads by irresponsible, murderous roadusers. Beside the fact that some road usersdid not behave, I would like to recognise

and thank thosewho stayedwithin the lawand made our road network.”He says the department conducted nu-

merous law enforcement actions acrosstheprovince, that includedroadblocksandroad safety interventions, during which164 drunk and eight reckless drivers werearrested.Lakey added that the majority of the

province’s road deaths affect “vulnerableroad users” – pedestrians, bicycle ridersand motorcyclists.The department deems extent of road

deaths and injuries in the Western Capeas unacceptable.“Most of these accidents are avoidable

ifweallbehaveasresponsible, law-abidingcitizens.”He added that the department will con-

tinue to intensify interventions during2015, focusing on road safety education,regular and visible law enforcement todeal decisively with drunk driving, mov-ing violations, fatigue and related factors.“I also want to call on all road users to

partnerwithusineliminatingthisscourgefrom our roads,” he said.

X1PMEDUH-BZ200115

X1PMEDUJ-BZ200115

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 20 Januarie 20156

Groot belangstelling in MIV/vigs-bewusmakingDie stryd teen MIV/vigs het on-langsonderdie loepgekomtydens’n bewusmakingsdag wat by dieCallie de Wet-sportgronde in Ro-bertson gehou is.

Gedurendediégeleentheidhetver-skeie instansiesmet dieWes-Kaapsedepartement van gesondheid kragtesaamgesnoer om die gemeenskap seaandag te fokus op die oorsake van

MIV/Vigs, die behandeling daarvanen die steun wat beskikbaar is aanvigslyers sowel as hul families.Verskeieplaaslikesang- endrama-

groepe het ook by die geleentheid op-getree terwyl verskeie instansies,waaronder die Breederivier-hos-pies, plaaslike ACVV, departementvan onderwys en departement vankorrektiewedienstestalletjiesgehadhet.

Besoekers aan die onlangse Vigsdag wat by die Callie de Wet-stadion gehou is, is deur ’n plaaslike trom-orkes verwelkom.

Die ACVV se helderkleurige stalletjie het dadelik dieoog gevang.

Verskeie plaaslike dans- en sanggroepe, soos die Agape-dansgroep, het by die geleent-heid opgetree.

Die Chakalaka Boys het die gehoor se voete laat wikkel.

Die departement van onderwys het ook ’n stalletjie gehad.

Die Breederivier-hospies se stalletjie het onder meer gefokus op al die dienstewat hy bied.

Die Bram-sentrum, wat baie tyd en sorg aan pasiënte in die Langeberg-streekbestee, het tydens die uitstalling ’n tydjie afgeknyp om vir die kamera te glimlag.

Breederivier GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 20 Januarie 2015 7

Movies at

With the festivities behind us, there’s noneed to stop going to themovies.Here’s theschedule for shows at Nu Metro MountainMill in Worcester until Thursday 22 Janu-ary.

• 3D: Tinker Bell and the Legend of theNeverbeast (TBC)Tuesday 20 toThursday 22 January 12:30, 14:45,17:00, 19:30.• Taken 3 (TBC)Tuesday to Thursday 12:15, 15:00, 17:30, 20:00.• Seventh Son (13V)Tuesday to Thursday 12:30, 15:00, 17:30, 20:00.• Knysna (10-12 PG L)Tuesday to Thursday 12:15, 14:30, 17:00, 19:30.• NightattheMuseum:SecretoftheTomb

(7-9 PG)Tuesday to Thursday 12:30, 14:45, 17:15, 19:45.Please note that times are subject to change

without prior notice.Visit the ticket counter or www.numet-

ro.co.za for more information. Visitwww.worcesterstandard.com and click on“tell your story” touploada reviewand standa chance to win two movie tickets.

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 20 Januarie 20158

Snoebels needs a new homeWhen he was first res-cued, Snoebels hardlylooked like a dog, butthanks to some lovingcare and attention thisfriendly German Shep-herd is nowhealthy andeagerly awaiting a newhome.

Snoebels’ plight wasfirst brought to the Wine-lands SPCA’s attentionwhen a concerned resi-dent approached theirmobile clinic in Robert-son in September lastyear.What they found was horrible.Snoebels was in a pitiful condition, says

Lesley Bevis-Challinor, Winelands SPCAinspector. “It was hardly recognisable asa dog, let alone a specimen of this hand-some breed.”According to Bevis-Challinor, the dog

was emaciated, with crusty, dischargingeyesandhairmissingfrom70%ofhisbody.“The resident had been concerned about

thedog’sdeterioratingcondition foraperi-od of months and had tried to persuade hisowner to seek help. She finally agreed toallow the concernedneighbour to hand thedog over to the SPCA.”After being pickedupby theSPCA, a vet-

erinarian examined Snoebels and agreedtosupportaprosecutionagainsthisowner.

Despite the advancedstateofhis skincondition,Snoebels made steadyprogress and today he is afat, fully-furred and hap-py dog.“The only treatment

that was required wasmedication to treat thedermatitis he was suffer-ing from and small andfrequent meals of goodquality dog food.“The condition he

found himself in could soeasily have been prevent-edwith a little care andat-

tention fromhisowner,”saysBevis-Challi-nor.Meanwhile the case against the dog’s

owner is going ahead. The first hearingwill take place on 28 January.Snoebels has now been in a kennel envi-

ronment for four months and is in urgentneed of a new home. He is friendly and af-fectionate and shows no aggression to-wards people or other dogs. “He is a big,strong, lively dog andwould appreciate anenergetic owner who is able to take himforwalksorahomeonapropertywithplen-ty of space. After all that he has beenthrough, Snoebels thoroughly deserves asecond chance in life.”Anyone interested in adopting Snoebels

can phone the Winelands SPCA on023 415 2241.

When he was first taken in by the WinelandsSPCA, Snoebels, a German Shepherd, was ema-ciated and almost hairless.

After much care and attention Snoebels is now ahappy and healthy dog.

This friendly dog is in need of a lovinghome.

X1PM73MR-BZ200115

Valleiers se voorspellings vir 2015 HILDERINE SCHRÖDER

Daar was al goeie nuus met die aankondiging van brandstofprysverlagingsen dan was daar die slegte nuus dat Eskom Suid-Afrikaners dalk hierdiejaar by tye in die duister kan laat.Ekonome se voorspellings oor diejaarwatwag isuiteenlopend.Sommi-ge is positief, ander minder so. DieGazettehetvir ’npaarValleiersgevrahoehulle voel oor die jaarwat voorlê.

Andries Arendse, van Bonnievale, reken ditgaan ’n goeie jaar wees. “My jaar het reedsgoed begin, so ek is oortuig dit gaan ’nmooi jaar wees,” sê hy.

FOTO’S: HILDERINE SCHRÖDER

’n Mens weet nie wat voorlê nie, sê Char-leneWildschut, maar, voeg sy by, sy is baiepositief oor 2015 en glo dit gaan ’n goeiejaar wees.

Gerald Prinsloo is baie positief oor die jaarwat voorlê. “2014 was ’n swaar jaar, soekglohierdie jaar gaanbeterwees. ’nMensmoenie net die sleg sien nie, maar ookbou op die positiewe.”

Ondanks doemprofete se voorspellingssien hy baie uit na die jaar, sê Attie vanZyl. “Wat gebeur moet maar gebeur.”

Volgens Jacobus Mouries is daar heelwatonsekerhede wat knaag ten opsigte vandie nuwe jaar. Hy is veral bekommerd oormisdaad in die land. “As mens so na alleskyk lykdit nieof die gesag inons landswetteafgedwing word nie. Dit laat dit lyk of dietoekoms vir ons kinders donker is, maarmet die Lewende Here glo ek dat verande-ring in ons land bewerkstellig kan word.Daar is hoop.”

Bridget Slingers is nie baie positief oor2015 nie. Daar is te veel misdaad, meensy, terwyl pryse hoog is en Eskom landsbur-gers te veel in die duister laat, wat veilig-heidsrisiko’s inhou.

Hierdie jaar gaan ’n goeie jaar wees, meenMargaret Mpendukana. “Die feit dat diebrandstofprys reedsafgekomhethelpklaar!”

Volgens Eldin Swanepoel is hy onseker oordie jaar wat voorlê. Beurtkrag, sê hy, het’n baie nadelige effek. “Die feit dat dit soonvoorspelbaar is, raak baie besighede.”

Hoewel sy reken dat 2015 ’n baie goeiejaar sal wees, voel Dalizia Arendse datbeurtkrag dalk ’n negatiewe impak kan hê.Die feit dat daar nie by tye gehou wordsoos voorspel nie is onregverdig teenoorondernemings en die gemeenskap, meensy. “Die regeringmoet ingryp om die stelselte verbeter.”

Louisa Hoffman is vol vertroue dat dit ’nmooi jaar gaan wees. “Ek het vir myself ’nmotto opgestel en deur die Here se genadesal dit ’n beter jaar wees as verlede jaar.”

Breederivier GazetteSchools - SkoleDinsdag 20 Januarie 2015 9

X1PM9755-BZ200115

Slaggereed vir skooljaarMeer as een miljoen leerders in die Wes-Kaap salmôre (Woensdag 21 Januarie) nadie skoolbanke terugkeer.

Volgens die Wes-Kaapse minister van on-derwys, Debbie Schäfer, is skole regoor dieprovinsie slaggereed vir die taak wat vanjaarop hul wag ná voorbereidings hiervoor reedsverlede jaar al begin het.Volgens Schäfer het gereedheidsplanne in-

gesluit dat handboeke reeds vroeër in 2014 be-stel ismetdiegevolgdatdiemeestehandboekereedsvoordie eindevandie jaar by skole afge-lewer is. Uitstaande handboeke, voeg sy by,sal vandiéweekaf afgelewerworden ingeval-lewaar skole onverwagte groei getoonhet, saladdisionele handboeke bestel word.Reëlings vir lessenaars en stoele is reeds af-

gehandel terwyl roosters reeds voor die slui-ting van skole verlede jaar gefinaliseer is, al-dus Schäfer.Onderwys indie provinsie behoort, volgens

Schäfer, ook ’n beduidende hupstoot te krydanksy ’n toenamevan 676 onderwysposte omdie aantal onderwysposte in die provinsie op32 003 te staan te bring.Volgens Schäfer ontvang skole jaarliks laat

inskrywings. Die departement, sê sy, het be-ampteswat skole bystaanomdié inskrywingste akkommodeer.Die departement het verlede jaar ’n nuwe

inligtingbestuurstelsel uitgerol wat aan hom

duidelike inligting verskaf aangaande watterskole reedsvol is enbywatter daarnogplekkebeskikbaar is. Volgens Schäfer is mobieleklaskamers op bystand geplaas ommoontlikeonverwagte groei in leerdergetalle in die pro-vinsie te akkommodeer.Schäfer raai ouers wat nog nie hul kinders

ingeskryf het nie, aan om hul naaste skool tebesoekaangesiendaargedurendedieafgelopeskoolvakansie moontlike kansellasies konwees. Indien ouers nie by skole geholpe raaknie, word hulle aangeraai om by hul naastedistrikskantoor aan te klop. Die KaapseWyn-land onderwysdistrikskantoor is in Worce-ster geleë.Naverwagtinggaansowat109 000kleingoed

vanjaar hul gr. 1-jaar in dieWes-Kaap aanpakmet 34 535 kindertjies wat reeds suksesvol virhul gr- R-jaar ingeskryf is.Volgens Schäfer vorm kinders se gr. R-op-

voeding ’n belangrike bousteen in kinders seopvoeding en gee dit aan hulle ’n aansienlikevoorsprong in hul verdere skoolloopbaan. Indie lig hiervan, voeg sy by, het die departe-ment die afgelope jare baie in gr. R-opvoedingbelêmetmeer as 406 klaskamers wat die afge-lope vier jaar gebou is.Schäfer doen ’n beroep op ouers om aktief

betrokke tewees byhul kinders se opvoeding.“Kinders kan soveel meer bereik met onder-steunendebelangstellendeouers.Daarsonderkan hul toekoms geskaad word,” sê sy.

Die Wes-Kaapse departement van onderwys is slaggereed vir die nuwe skooljaar.

AAAAAA-BZ200115

Breederivier Gazette Schools - Skole Dinsdag 20 Januarie 201510

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

STERFGEVALLE

1005

JOHN WILLIAM -MAZETA BEUKMAN.Geb: 15/09/1973Gest: 02/01/2015Die besigtiging van die lig-gaam vind om 09h00 plaasen die Begrafnisdiens bydie huis om 10h00 teHibiscuslaan 21, Môresonen om 11.vm in die AGS-Kerk Coetzeestraat, Rober-son. Sal met liefde onthouword deur susters, broeren familie.

IN MEMORIAM

1015

PADIACHY CATHLEENKATRINA. Mamma, van-dag is jy een jaar van onsaf weggeneem. Die ver-lange en gemis sal altyddaar wees. Van jou man,kinders, kleinkinders enagterkleinkinders.

MERVIN VAN ZYLGest: 13/01/2014. Mervin,op 13 Januarie 2015 was jy'n jaar weggeneem. Onssal altyd lief wees vir jou.Van jou ma, suster, broer,tannie en ouma.

GELUKWENSINGS

1030

RAAI WIE WAS 50 OP14/01/2015? SiljeurAnnie. Baie geluk metMammie se verjaarsdag,mag God se seëninge op ulewe rus. Dien die Heremet alles wat in u is. Vanu man, kinders en familie.

PERSOONLIKEDIENSTE

LENINGS

1445

TE KOOP

ELEKTRONIES& DIGITAAL

1625

COMPUTER SPECIALS.Pentium 4's fromR1299,00. Refurbishedwith warranty. Call DolfUys 072 705 8577.

BETREKKINGS

3600

ALGEMEEN

3680

HONDE GROOMER metgoeie ondervinding gesoekin Worcester. Faks CV na086 730 5692 of Kontak082 075 6001.

PROFESSIONEEL/BESTUUR

3735

POPULAR RESTAU-RANT requires the ser-vices of a Manager, twodays a week. Kindly sendCV to [email protected]

STOKKE SWAAI TEN BATE VAN SKOOL: Die Montagu Preprimêre Skool se gholfdag verlede jaarhet met hope pret en plesier gepaard gegaan. Oud en jonk het hand bygesit om van dié geleentheid’n sukses temaak. Die wenners van die gholfdag was die pa-en-seunspan Johan enWillem Rossouw.Op die foto is (van links) Annabe de Wet (skoolhoof), Henk du Toit (Quariga: hoofborg) en Johan,Willem en Jaco Erasmus (ook van Quariga).

EN DIE HARE WAAI WEER! Dr. Japie Spies, hoof van die Hoërskool Montagu, is weer sy hare kwyt. Dítna die skool se matrieks verlede jaar opnuut ’n 100% slaagsyfer gehandhaaf het. Elk van die matriekshet ’n beurt gekry om ’n stukkie van sy hare af te skeer. Hiér by hom is die afgelope jaar se A-kandidate.Van links is Edrich Carstens, Heleen Kriel, Stephan van Rensburg, Alrich Sauer en Lourens Strauss.

Deelnemers en toeskouers het beslis nie hon-ger gely nie. Hier is twee van die talle gewilligehande, Janine Beukes en Jean Rall, besig omhamburgers te smeer.

Die skool se leerdertjies het ook hul kant gebringen gholfballe gewas.

UITKLOPHOU! Anro Nel van die Laerskool Montaguhet verlede jaar aan die Boland-tennisproewe in Stel-lenbosch deelgeneem. Hy hetaltesaam sewe wedstry-degespeelwaarvanhyal sewegewenhet.Hy is boonopook as die nr. 1-speler vir die Boland o. 11-groepaangewys.

X1PM75E1-BZ200115

Breederivier GazetteSportDinsdag 20 Januarie 2015 11

X1PM73FH-BZ200115X1PM73V1-BZ200115

Sport-uitslae

Gholf:Bonnievale (72): Enkel-Stable-ford – K. Jordaan 43, D. Swart40, H. van Zyl 35, P. Dreyer 33,J. Smit 32, J. Lockem 31.Montagu (72): Enkel-Stableford– D. Thornton 42, R. Bruwer42, C. Crafford 42, A. Nel 40,J. Kriel 39, E. Stemmett 39, B.Wiese 39, W. Rossouw 38, A.Swart 37, J. Nolan 37, R. vanEeden 37, L. Marryatt 37.Robertson (72): Samespel-sy-ferplus – J. Muller en D. vanRensburg +15, O. Rabie en F.

Bruwer +15, E. Deyzel en N.Marais+12,D.Cloete enA.Ha-yman +10, C. Griffin en B. Grif-fin +10, J. du Plessis en I. vander Westhuizen +10, G. JamesenK.Bence+9,W.Retief enW.Nel +9.

Krieket: Premierliga:Robertson t. Victoriane: Victori-ane 147 (Johan Koegelenberg32, Uli Bonzart 31; J. Hopp3/24). Robertson151/3 (DanicoPhilmon 76). Robertson wenmet 7 paaltjies.

ERRATUM: Die Gazettehet verlede week ver-keerdelik berig dat diePumas-vlakkiekrieket-span van Montagu sehemde deur Pep Storesgeborg word. Die hem-de word inderwaarheiddeur Jet Stores, Monta-gu, geborg. Die Gazettevra om verskoning virenige ongerief veroor-saak.

Breederivier

Year 19 • 20 Januarie 2015 | Tel. 023 626 5212

X1PM55J9-BZ200115

Ryan se droom in weegskaalHILDERINE SCHRÖDER

Ryan George droomgrootenaantalenthethygeentekortnie,maartus-sen hom en sy droom omlater vanjaar op interna-sionale vlak in krieket-kragmetingsmee teding,lê ’n enorme bedrag gelden die tyd om dit in te sa-mel is min.

In die klein sitkamertjievan hul huis in Montagukos dit aanmoediging omRyan so ver te kry om te ge-sels oor sy droom wat nouheel moontlik in die weeg-skaal lê.Hy is gekies as deel van

die o. 14 Wes-Kaapse uitno-digingspan wat later van-jaar na Sri-Lanka gaan reisom teen spanne van diéland kragte temeet. Hy soukaptein van die span ge-weeshet,maardié groot ge-leentheid is moontlik daar-meeheennahyensyouers,ondanks verskeie pogings,nie genoeg geld bymekaarkon skraap vir sy toer nie.Terwyl die kans skraal is

dat hy binne die volgendepaar weke die R25 000 wathy nodig het bymekaar ge-skraap gaan kry, bly Ryanhoopvol. Maar, sê hy metneergeslane oë, sou dit nieso gebeur nie sal hy maarby die noodlot berus.Vir Pa Jerome, ’n ambulans-

man, is dit net so moeilik om syseun se teleurstelling te aanskou.“Ons het saam gesit en lank geselsoor diemoontlikheid dat hy nie opdie toerkangaannie.Geld is knap,hy gaan dié jaar hoërskool toe endie onkostes is maar groot,” sê hy.Dit isniedieeerstekeerdatRyan

sekrieketvernufhom ’nplek indieuitnodigingspan besorg het nie.Verlede jaar is hy vir die uitnodi-gingspan gekies wat na Indië is.Tóé al, se Jerome, het dit bitter

moeilik gegaan omdie nodige geldin te samel. Die gesin het verskeiegeldinsamelingspogings van sta-pelgestuur,maaruiteindelikmoeshulle diep in hul spaargeld delf omRyan se reiskoste by te bring. Diedat daar dié keer eenvoudig nie ge-noeg geld is nie, verduidelik Jero-me.Ryan het sy krieketbuiging op

tienjarige ouderdom in vlakkie-krieket gemaak.As leerderaandieLaerskool Montagu het hy homaanvanklik op rugby, waarin hyook uitblink, toegespits. Dit was

danksy ’n ouer wat homby ’n krieketwedstryd opWorcester raakgesienhet, dat sy krieketloop-baan vlam gevat het.“Diemanhethomgeno-

mineer vir die proewe entoewordhyby dieNoord-Boland-span ingesluit,”vertel Jerome trots. Se-dertdien was daar geenkeer aan Ryan nie en hethy al hoër teendie presta-sieleer begin klim.In die proses was daar

heelwat opofferings. Ry-an het onder meer symaats op Montagu ge-groet om na die Worce-ster-Noord PrimêreSkool op Worcester, ’nsterk skool op krieketge-bied, te gaan. Hy gaanvanjaarooknaWorcesterGimnasium om sy krie-ketdroom na te jaag.In sy kort loopbaan het

Ryan al vier vyftigtalleaangeteken. Sy hoogstelopietal só ver, vertel hy,was 74. Hoewel hy net sotuis is met die bal en kolfin die hand as wat hy asveldwerker is, verkies hydit om te kolf, vertel hy.Sy groot helde, vertel hymet ’n glinster in die oog,is Faf du Plessis en Has-him Amla. Hy droomgroot en hoop om eendagnet soos hulle professio-

neel krieket te speel.Volgens Shafiek Jacobs, die be-

stuurder van die uitnodigingspan,sal dit ’n groot tragedie wees in-dien Ryan nie die toer kan mee-maak nie.“Hyis ’nongelooflike talentvolle

spelerendaarwagbeslisbaiegrootdinge op hom,” reken hy. “Hy kandie land se volgende Jonty Rhodeswees.”Enigiemandwat ’n bydra tot Ry-

an se reiskoste wil maak kan Jero-meby084 552 9227belofe-posstuurna [email protected].

Ryan George se droom om in Maart vanjaar saam met dieWes-Kaapse uitnodigingspan na Sri-Lanka te reis hang indie weegskaal tensy hy blitsig geld vir dié reis bymekaarkan kry. FOTO: HILDERINE SCHRÖDER

GOLF TIP OF THE WEEK: Turn your belt buckle to the target. It will help you to turnyour hips as well as to turn with your lower body on the downswing. This will alsoimprove you leg drive and will lead to better and longer shorts.

Hess Invitational this monthGolf enthusiasts are invited to theJacquin Hess Invitational on 24 Jan-uary at the Robertson Golf Club.This is anopportunity to play a top

class golf course with fantasticgreens and great fairways.Entry for this Fourball is R1 000

while beginners can take part in aputting competition for R20.Springbok rugby legends Breyton

Paulse and Bolla Conradie will also

take part in the event. Many prizeswill be up for grabs. Players will re-ceive a light snack after nine holesand lunch after the 18 holes.To book your fourball, call the Pro-

shop on 023 626 1090 or Hess on076 629 6390.Hess is also offering readers of the

Breederivier Gazette a free golf les-son. All you need to do is present theGazette of 20 January to him.