8
Breederivier Year 16 • 18 Desember 2012 | Tel. 023 626 5212 Afgedank, aangestel in twee dae DALEEN FOUCHÉ Dit was so byna-byna ’n droewige Kersfees vir 315 fabriekswerkers van Parmalat in Bonnievale. Hulle is Dinsdag 11 Desember deur Workforce, ’n arbeidsmakelaar en die werkers se werkgewer, afgedank, maar die volgende dag weer aangestel. Die werkers het ingestem om hul onbe- skermde staking vir ses maande uit te stel. Die staking het op 4 Desember spontaan be- gin en is tot 11 Desember, toe die werkers afge- dank is, volgehou. Daardie week is gekenmerk deur onderhandelings en werkers se voortdu- rende weiering om terug te keer. Die fabrieks- werkers eis R20 per uur, byna dubbel hul huidi- ge R10,95 per uur, maar volgens verteenwoor- digers van die werkers is hulle net 77c meer per uur aangebied. Workforce het op Vrydag 7 Desember ’n in- terdik verkry wat stakers beveel het om terug te keer werk toe. Toe hulle dit teen verlede Dinsdag (11 Desember) nie gehoorsaam het nie, is hulle in die pad gesteek. Hulle is die volgende dag weer aangestel, nadat hulle ingestem het om die staking vir ses maande uit te stel. ’n Werker wat op voorwaarde van anonimi- teit met die Gazette gepraat het, het bevestig dat onderhandelings voortgesit word. Chris Vermeulen, hoof van menslike hulp- bronne by Parmalat, sê in ’n persverklaring dat Parmalat die tydelike werkers as waardevol beskou. Hulle sal egter nie betrokke raak by die gesprekke tussen tydelike werknemers en hul werkgewer nie. In ’n vorige persverklaring het Vermeulen aangekondig dat kontrakposte by Parmalat moontlik volgende jaar afgeskaf sal word, maar nie uitgebrei oor die logistieke besonder- hede van so ’n besluit nie. Vermeulen sê dat Parmalat “verseker” is dat alle moontlike stappe om afdankings te vermy, deur Workforce gedoen is. “Werkers is vele male versoek om terug te keer werk toe en om nie voort te gaan met die onbeskermde staking nie. Werkers is versoek om nie permanente werkers te intimideer nie en om nie die ingang tot die fabriek te versper nie.” Vermeulen sê die werkgewer, unies, Bon- nievale-polisie en Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) het kon- trakwerkers versoek om alternatiewe en wetti- ge prosesse te volg. Mario Wanza, sameroeper van die United De- mocratic Front (UDF), wat die staking onder- steun en ook by die plaaswerkerstakings be- trokke was, het intussen gesê hy meen die wer- kers is gedwing om ’n ooreenkoms te teken omdat hulle met permanente afdanking ge- dreig is. Volgens Wanza sal werkers hul nou tot die hooggeregshof wend in ’n poging om die inter- dik teen hulle opgehef te kry, en dan voort te kan gaan met die staking. Workforce se uitvoerende hoof, Lawrence Diamond, het Vrydag gesê die dooiepunt is op- gelos en alle werkers is weer terug by die werk. Gazette reader Sarie Myburgh took this array of photos depicting dif- ferent Christmas lights in Robertson on Mon- day 10 December. The photos are of the mu- nicipal street lights and lights put up at Robert- son homes. “People went to a lot of trouble to put up the lights,” Sa- rie said. PHOTO: SARIE MYBURGH Christmas cheer in Robertson

Breederivier Gazette 18 Dec 2012

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Breederivier Gazette 18 Dec 2012

Citation preview

Page 1: Breederivier Gazette 18 Dec 2012

Breederivier

Year 16 • 18 Desember 2012 | Tel. 023 626 5212

Afgedank, aangestel in twee daeDALEEN FOUCHÉ

Dit was so byna-byna ’n droewige Kersfeesvir 315 fabriekswerkers van Parmalat inBonnievale. Hulle is Dinsdag 11 DesemberdeurWorkforce, ’narbeidsmakelaar endiewerkers sewerkgewer, afgedank,maardievolgende dag weer aangestel.

Die werkers het ingestem om hul onbe-skermde staking vir ses maande uit te stel.Die staking het op 4 Desember spontaan be-

gin en is tot 11 Desember, toe die werkers afge-dank is, volgehou. Daardieweek is gekenmerkdeur onderhandelings en werkers se voortdu-rende weiering om terug te keer. Die fabrieks-werkerseisR20peruur,bynadubbelhulhuidi-

ge R10,95 per uur, maar volgens verteenwoor-digers van die werkers is hulle net 77c meerper uur aangebied.Workforce het op Vrydag 7 Desember ’n in-

terdik verkry wat stakers beveel het om terugte keer werk toe. Toe hulle dit teen verledeDinsdag(11Desember)niegehoorsaamhetnie,ishulle indiepadgesteek.Hulle isdievolgendedag weer aangestel, nadat hulle ingestem hetom die staking vir ses maande uit te stel.’n Werker wat op voorwaarde van anonimi-

teit met die Gazette gepraat het, het bevestigdat onderhandelings voortgesit word.Chris Vermeulen, hoof van menslike hulp-

bronnebyParmalat, sê in ’npersverklaringdatParmalat die tydelike werkers as waardevolbeskou. Hulle sal egter nie betrokke raak by

die gesprekke tussen tydelike werknemers enhul werkgewer nie.In ’n vorige persverklaring het Vermeulen

aangekondig dat kontrakposte by Parmalatmoontlik volgende jaar afgeskaf sal word,maarnie uitgebrei oor die logistieke besonder-hede van so ’n besluit nie.Vermeulen sêdatParmalat “verseker” is dat

allemoontlike stappe omafdankings te vermy,deur Workforce gedoen is.“Werkers is vele male versoek om terug te

keer werk toe en om nie voort te gaan met dieonbeskermde staking nie. Werkers is versoekom nie permanente werkers te intimideer nieen om nie die ingang tot die fabriek te verspernie.”Vermeulen sê diewerkgewer, unies, Bon-nievale-polisie en Kommissie vir Versoening,

Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) het kon-trakwerkersversoekomalternatieweenwetti-ge prosesse te volg.MarioWanza,sameroepervandieUnitedDe-

mocratic Front (UDF), wat die staking onder-steun en ook by die plaaswerkerstakings be-trokkewas, het intussen gesê hymeendiewer-kers is gedwing om ’n ooreenkoms te tekenomdat hulle met permanente afdanking ge-dreig is.Volgens Wanza sal werkers hul nou tot die

hooggeregshof wend in ’n poging om die inter-dik teen hulle opgehef te kry, en dan voort tekan gaan met die staking.Workforce se uitvoerende hoof, Lawrence

Diamond, het Vrydag gesê die dooiepunt is op-gelos enallewerkers isweer terugbydiewerk.

Gazette reader SarieMyburgh took this arrayof photos depicting dif-ferent Christmas lightsin Robertson on Mon-day 10 December. Thephotos are of the mu-nicipal street lights andlights put up at Robert-son homes. “Peoplewent to a lot of troubleto put up the lights,” Sa-rie said. PHOTO: SARIEMYBURGH

Christmascheer inRobertson

Page 2: Breederivier Gazette 18 Dec 2012

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 18 Desember 20122

Hospice-vrywilligers bedankANITA DE KOCK

Breederivier Hospice het verlede Vrydag mettee en koek dankie gesê aan al die vrywilligerswat hulle deur die jaar bygestaan het, hetsyby die hospitaal, die winkel of deur te help omdie organisasie se administrasie op datum tehou.

Die wenner van ’n lootjietrekking is by diebyeenkoms, wat by die anneks van die Robert-son-museum gehou is, aangekondig. Die wen-ner was Dan Retief van Robertson.

DietrekkingisgedoendeurJannyKleervanGoudmyn, ’n 83-jarige vrywilliger wat reedsbaie jare lank diens doen by die hospies. Syhet in die Goudmyn-omgewing lootjies terwaarde van R5 000 verkoop en ook ’n donasie

van R2 000 ontvang. Dit bring haar totale by-drae vir die fondsinsameling op R7 000 testaan. ’n Totale bedrag van meer as R21 000is met die lootjieverkope ingesamel.

Volgens sr. Jane Phillips, algemene be-stuurder van Breederivier Hospice, sal diegeldbaiebydraomdieuitgawesvandiemensewat deur hulle versorg word te dek.

Die hospies is baie afhanklik van vrywilli-gers wat bereid is om hul tyd en talente aante bied vir fondsinsameling en so te help datterminale siek mense versorg word.

Enigiemand wat bereid is om ’n bydrae telewer, hetsy finansieel of met vrywillige hulp,kanCharmaineofMichellebydiehospieskon-tak by [email protected] of023 626 5710.

Janny Kleer en sr. Jane Phillips, algemene bestuurdervan Breederivier Hospice, by die trekking van die loot-jiekompetisie se wenner. FOTO’S: ANITA DE KOCK

DanRetief vanRobertson, diewenner vandie hospiesse lootjietrekking, ontvang sy prys van Jane Phillipsterwyl Jenny Retief toekyk.

BABA-WENNERS: Die wenners van die Breede-rivier Gazette se gewilde baba-kompetisie isJacques vanDeventer (18maande tot drie jaar)en Laeden JordanWill Kuhn (0 tot 18maande).Saammet Jacques is sy pa, Werner van Deven-ter, en saam met Laeden is sy ma, VeronicaKuhn. FOTO: DALEEN FOUCHÉ

Musiek-akademie sluit af op hoë nootDie Ad Libitum-musiek-akademie het opDonderdag 6 Desember sy eerste bestaans-jaar afgesluit met ’n gala-konsert vir ouers,vriende en aanstaande studente en ouers.

Die program het beginmet ’n toespraak deurdie direkteur van dieakademie, Marvin Booy-sen, waarna elke studentdie geleentheid gehadhet om ’n solo-item metklavierbegeleiding te le-wer.

Sertifikate is ook oor-handing aan studentewat goed in die internepraktiese eksamen pres-teer het, asook aan stu-dente wat deur die jaargoed gevorder het. Diegekombineerde verhoogorkes het die pro-gram afgesluit met ’n paar bekende werke.

Volgens Booysen was die hoogtepunte vandie akademie se eerste bestaansjaar ondermeer die debuut-optrede van die verhoog-orkes by ’n ACVV-konsert in Augustus, dieorkes-werkwinkelwatindieMaart-vakansie

gehou is en optredes by die Robertson-muse-um, by die Kaapse Wynland-toerismeweeken by Hoërskool Livingstone in Kaapstad.

Die akademie kon weens finansiële beper-kinge net een student vir ’neksterne eksamen inskryf.Mishen Govender het virhomself ’n slaagsyfer van94% in die Trinity-tromstel-eksamen losgespeel, asook ’nplek op die Trinity College selys van toppresteerders.

Booysen sê hy is dankbaardat die akademie in sy eerstejaar so goed gevaar het. In-skrywings vir 2012 het gewis-sel van volwasse studentewat net hul musiekkenniswou verbreed tot studente sojonk as agt jaar oud wat begin

het met musiek. “Ons glo dat die akademienog hoër hoogtes in 2013 gaan bereik en selfsmoontlik kan begin onderwysers aanstel omdie geleenthede vir kinders meer te maak,”sê Booysen.

Die akademie se deure en registrasie vir2013 sal op 14 Januarie heropen.

Studente van die Ad Libitum-musiek-akademie speel saam by die akademie se afsluiting op 6 Desember.

Mishen Govender by sy tromstel.

DALEEN FOUCHÉ

At theendof theyearpeople tend to reflectonthepast twelvemonths.TheBreedeRiverGazettehasdone exactly that and compileda list of someof theyear’shighlights in theLangeberg area.

Aneconomicinjectionfromthetourismsec-tor ensured that 2012 began on a high note.Last year’s tourism season was described bystakeholders as a “roaring success” with visi-tors from as far as Turkey and Korea stoppingover.

The good news kept on rolling in with the2011 harvest being described as the “best har-vest in years”. The good harvest was attribut-ed to sufficient rain and a cold winter.

The Langeberg, which hosts an array of fes-tivals during the year, boasted great successwith its festivals. The ever popular RobertsonWine Valley festivals, which include Hands-on Harvest, Wacky Wine Weekend, RobertsonSlow and Wine on the River, were as popularas ever. Although the number of visitors atWine on the River and Wacky Wine Weekenddropped slightly (the wet weather might haveplayed a role), wine sales did better than ever.

Two new festivals, the Montagu Makietieand the Breyten Breytenbach Festivalemerged in Montagu and promise to becometop events on the Western Cape calendar.

The Bonnievale Bonanza was also hailed asa success as more feet than in previous yearswalked that way. McGregor played host to va-rious events which had accommodation busi-nessesbookedtocapacity.Thetownalsointro-duced a brand new mountain biking event.

Cycling has been another source of income

for the Langeberg. The Absa Cape Epic, theworld’s biggest mountain bike stage race,made Robertson its home in March and Rob-ertson was used as a base for three days of ra-cing. The 2012 Coronation Double Century,which took place in November, also broughtvisitors to the region.

The Langeberg, which is gaining a reputa-tion for being an extreme sport destination,hosted a large conservation event in Septem-ber. Celebrities, corporate companies and in-dividuals showed their support for anti-rhinopoachinginitiativesbyjoininginonsomesky-diving action.

The number of awards, medals and goodfeedback raked in by the five towns’ wineriesand tourist destinations are too many to namehere, but the Breede River Gazette reportedon achievements almost weekly.

In addition, 2012 was a year in which ownersof local businesses mobilised themselves,launching two more local business chambers.Bonnievale was first to create this civil plat-form and Robertson followed suit.

A big step towards inclusive governmentand better service delivery was the comple-tion of the Robertson Thusong Centre in Octo-ber. This long-awaited centre now allows localresidents access to provincial and even na-tional government services within their ownmunicipality.

Towards the end of November things turnedsour when arson, vandalism and intimidationaccompanied farmworker strikes. Fears thatthe apricot harvest could be under threat werealleviated, however. Residents, all largely de-pendent on the agriculture and agri-tourismsectors, are looking forward to the festive andharvest season which will take them into 2013.

The year in review

Page 3: Breederivier Gazette 18 Dec 2012

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 18 Desember 2012 3

SING FOR A CAUSE: The Serendipity group of singers held its annual vocal showcase on Saturday8 December. Students of vocal coach Lynne Brown performed to raise funds for the local SPCA.Guests were treated to a variety of music which included some classical songs. A sum of R4 750was raised for the Winelands SPCA (see letter on page 4). Sponsors who helped to make the eveningpossible are Louwrens Verhuring, Excelsior Wine Estate, Viljoensdrift Wines and Bensin. Here areLouise van Wageningen on the piano and Lynne Brown singing in front. In the back row, in the group,are Yvonne Courtin, Lillian Basvi, Corné Wolfaardt, Heinrich Gunter, Anrie Uys and Beanca Pieterse.In the front row are Mika Govender, Mishen Govender, Johan Smit, Tegan Lillie and Sindi Hansen.Jaco Beeslaar and Dewald Esterhuizen (both pianists) are not in the picture.

Local SPCA welcomesanother convictionDALEEN FOUCHÉ

TheWinelands SPCAhaswelcomed yet an-other guilty verdict against a Robert-son dog owner whoneglected his pets.

Andries Joseph wasfound guilty on chargesof animal cruelty andneglect on Tuesday 11December.

ThisfollowedaftertheSPCA confiscated Cin-dy, a bullterrier, fromJoseph’s premises inLangeberg Street ear-lier this year.

Lesley Beviss-Chal-linor, inspector at theWinelands SPCA, saidunder oath that Josephneglected to take Cindyto a veterinarian for anextreme skin problem.

Joseph had six otherdogs on his property atthe same time. Three ofthese were being kept inunhygienic and smallcages without water orbedding at the time of investigation. Cindy waseuthanased by the SPCA.

Joseph was sentenced to a fine of R2 000 orfive months in prison, with a further sevenmonths suspended imprisonment if anotheranimal is found in his possession in the nextfive years.

According to Sarah Ford, chairperson of theWinelands SPCA, two more dogs were foundon the same property this week. The family

claimed Joseph’s sons were the owners, butFord says they were warned to remove the dogsimmediately. The premises will be monitored.

When approached for comment, Joseph saidthe guilty verdict was“unfair” and claimedthat the court did not lis-tentohissideofthestory.Joseph also claims thatCindyhadtheskincondi-tion when she was givento him. He admits that hedid not take Cindy to thevet, but says he tried totreat her himself.

Joseph says the twodogs currently in hisyard belong to his chil-dren.

The Breede River Ga-zette reported in Novem-ber that Mark Plaatjies,also from Robertson, wassentenced to do commu-nity work after he wasfound guilty of cruelty toanimals.

“May we remind thepublic that animal abuseand neglect is a criminaloffence and the SPCA

will enforce the law,” says Beviss-Challinor.She says backyard breeding without a valid li-cence from the Kennel Union of Southern Afri-ca (KUSA) is also illegal under the municipalbylaws.

Beviss-Challinor says the Winelands SPCAhad a successful year with five convictions anda sixth case currently being concluded. Shethanks the police, who protect the SPCA staffin conflict situations.

Cindy the bullterrier was found by the WinelandsSPCA in a severely neglected condition.

McGregor solar farm gains approvalThe solar farm planned for Takaps Valley out-side McGregor has gained the Department ofEnvironmental Affairs and Development Plan-ning’s approval.

Farm 340, where the project is planned to beestablished, is 3 km outside McGregor.

Sunspot Investments (Pty) Ltd plans to deve-lop a solar energy generation farm that will ge-nerate approximately 5 megawatts of electrici-ty and will have a development footprint of12.5 ha. The approval, which was granted on26 November, is subject to various conditions,which include that there would be a 40 m bufferzone between the development and any water-course.

A letter was sent out by Jeffares and Green,as the independent environmental assessmentconsultant, to all interested and affected par-ties on Friday 7 December to relay the depart-ment’s approval. Recipients are also informedof their right to appeal the department’s deci-sion within 20 days of the environmentalauthorisation date.

Mark Bleloch, owner of Sunspot Pty (Ltd),the developer of the solar farm, says although

the project received environmental authorisa-tion, it still needs the approval of Heritage Wes-tern Cape. He explains that the visual impactstudy was not sufficient and Sunspot will com-mission a new visual impact study in the newyear.Hesaystheprojecthasreceivedonlyposi-tive comments, except for the objection fromHeritage Western Cape. Bleloch says he is con-fident that they will receive approval from Her-itageWesternCape,because theproject isplan-ned in a valley, where solar panels will be outof sight. Furthermore, the land use categorisa-tion of the farm still needs to be adapted to ac-commodate the solar farm, while the currentagriculture zoning remains.

Gideon Roos, partner at First Plan, which ishandling the city planning on behalf of Sun-spot, says the project needs to gain consent usefor a renewable energy structure on the site.

Bleloch says only after these two mattershave been completed, will the project materia-lise. He says if the project goes ahead, it willsupply most of McGregor’s energy during theday, while Eskom energy will supply the townits night time energy.

Page 4: Breederivier Gazette 18 Dec 2012

Breederivier Gazette Letters - Briewe Dinsdag 18 Desember 20124

Dankie vir dié wat ’n verskil maakDankie vir dié wat ’n verskil maakNa afloop van die stormagtige paar wekein ons vallei wil die BAR-vallei-landbou-vereniging ons hartlike dank oordra aanelkeen se positiewe reaksie en bydrae omons streek te beveilig. Dit was weereensvir ons ’n bevestiging van hoeveel ons virmekaar en vir ons omgewing hier omgee.

Opregte dank aan volgende instansies:1. Boerevereniging-voorsitters en hul le-

de vir hul kalmte en deurlopende positie-wegesindheidgedurendediemoeilike tyd.

2. Robertson, Bonnievale, Ashton enMontagu se polisiebevelvoerders en elkeander polisielid wat betrokke was in onsstreek. Hulle lang werksure en altyd flin-ke, geduldige en behulpsame optrede wasvir ons waarlik ’n seën.

3. Ons noodkantoor, rampbestuur, me-diese dienste en alle privaat sekuriteits-eenhede vir julle reuse-bydrae om ook diesituasie te probeer stabiliseer.

4. Die lede van die publiek wat so milde-lik bygedra het met verversings en onder-

steuning aan ons nooddienste en hul man-nekrag.

5. Lojale, toegewyde werkers op die pla-se en seisoenwerkers wat onder moeilikeomstandighede uit die dorpe wel op plasekom werk het.

6. CarlOppermanensyonderhandeling-span van Agri Wes-Kaap en SA Landbouwat die situasie gedurigdeur probeer ont-lont het.

7. Die media-instansies wat wel gebalan-seerde beriggewing toegepas het.

8. Ons geestelike leiers en die mense vanonsstreekwat inhierdie tydvironsprodu-sente en plaaswerkers gebid het.

Ons het weer tot die besef gekom hoe af-hanklik ons is van ons hemelse Vader. Alleeer aan Hom.

Ons wens u almal ’n geseënde Kerstyden ’n baie voorspoedige nuwe jaar toe.ANTON SMUTS (VOORSITTER) EN NIKO LAUB-SER (ONDERVOORSITTER), BAR-vallei-landbou-

vereniging

Winelands SPCAWinelands SPCAwill hit the waterwill hit the waterSummer is here and the SPCA dogs and theirwalkers are heat stressed – try walking 15 dogson a hot morning. Afternoons are hotter andweekends are very boring with no walkers.

Thenthereare theailingdogswithpoormus-cle condition or joint injuries. Add to that themental stress of being confined to kennels withno family with whom to cuddle and play.

Along came Serendipity with an amazingconcert on Saturday 8 December. An amountof R4 750 was raised – enough for a small poolfor the dogs!

With a pool all the dogs will be able to cooldown, the walkers will not always have to bat-tle theheat,butcanrathersplashwiththedogs,a lot of stress can be worked off and patientscan exercise in a non-weight-bearing environ-ment. Anyone who would like to help with get-ting this project off the ground can contact us.

Heartfelt thanks go to all involved in Seren-dipity and all who came to the concert. We willlet you know when the swimming pool opens.

SARAH FORD, chairperson of Winelands SPCA

Maak eerder vredeMaak eerder vredeEk plaas dié briefie om aan die manne te sê: Dinkvoordat julle ’n misdaad pleeg, byvoorbeeld omvroue en kinders te slaan.

Wees lief vir mekaar. Respekteer en gee omvir mekaar. Die grootste geskenk wat ’n pa virsy kinders kan gee, is om hulle ma lief te hê.

’n Vrou is die soutpotjie op die tafel. ’n Kindis ’n geskenk van God wat met liefde en sorg ver-troetel moet word. Daar is ook mans wat mishan-del word.

Gaan sien ’n berader vir hulp. Praat problemeuit. Moenie probleme veroorsaak nie. Om mis-handel te word vir ’n aantal jare, veroorsaak ’ndiep seer, wat swaar genees, en ongelukkigheid.

Staan op. Vat hande en slaan misdaad hok. Biden wees waaksaam. Staan vas in geloof. Dis diebelangrikste.

ROSIE SEPTEMBER, Robertson

Vroue ag hulself te gering – hulle is ‘baie, baie spesiaal’Vroue ag hulself te gering – hulle is ‘baie, baie spesiaal’Elke dag nadat God ’n skeppingstaak afgehan-del het, het Hy gesê dit is goed. Toe, op die laas-te dag, skep Hy sy pragstuk.

Wat my egter opval, is dat Hy toe iets heelte-mal anders sê. In plaas van om te sê dit is goed,sê Hy toe: “Hierdie kroon van my skepping be-nodig hulp.” Met al sy spiere, sterk liggaamen krag makeer hy hulp.

Nadat God die man in ’n diep slaap laat valhet, het God hierdie hulp gemaak. Hierdiehulp word uit die rib van die man gemaak.Pragtig, statig, met pragtige rondings en baiespesiaal. Sy is ’n persoon waarin God al dietekortkominge van die man ingeplant het. ’nBaie spesiale wese wat deur God gekies is om’n baie spesiale taak te verrig. Die vrou wordgekiesomGodsewonderwerkevirnegemaan-

de lewendig in haar fyn liggaam te dra en danlewe te skenk daaraan.

Verder maak Hy die vrou ’n mens met veleberoepe. Hy rus haar toe as ’n onderwyser, ’nverpleegster, ’n raadgewer, ’n dokter, huisver-sierder en nog vele ander professionele beroe-pe.Syhoefvirgeentaakopaardeterugtestaannie. Nie net kan sy die man help met enige an-der werk nie, maar sy kan dit self doen ook.

Sy blink uit in die sakewêreld en is net soop haar gemak as ’n treindrywer. “Dis haarwysheid wat die huis bou” (Spr. 14:1).

Ek dink die meeste van ons vroue ag hulselfte gering. Dit is tyd dat ons as vroue ons koppeoplig en moet dankbaar wees oor die wonder-likheid wat God in ons ingeplant het. U as vrouis baie, baie spesiaal.

Vergeet van die gesegde “ek sal maar mykruis dra” as u mishandel word. God se planvir ons is ’n oorwinningsplan (Jer. 29:11). Je-sus Christus het ons status verhef. Geen vroubehoort geslaan, gemolesteer, of mishandel(verbaal of fisies) te word nie. Kyk in die spieëlen sien die pragtige mens wat God geskape het.’n Mens met ’n hart na aan God se hart.

Vroue behoort trots te wees op hulself, ophul posisie in die huis, die kerk en die samele-wing. ’n Vrou se waarde is ver bo dié van kora-le. U is nie ’n swakkeling nie, al wil mense jouso laat glo.Glo in jouself. Kyk na wat die Hereal deur jou vermag het en glimlag, klop jouselfopdieskouerensêvir jouself: “Mooiso,welge-daan, ek het goed gedoen.”

PASTOOR ROSY JANSEN, Robertson

Page 5: Breederivier Gazette 18 Dec 2012

Breederivier GazetteLetters - BrieweDinsdag 18 Desember 2012 5

VOORSPOEDIGE FEESTYD: DieGazette-span wens al ons le-sers ’n geseënde Kersfees envoorspoedige nuwe jaar toe. Zel-da Kloppers is die advertensie-verteenwoordiger, Daleen Fou-ché die joernalis en AnneldaGrootboom behartig die admini-strasie en geklassifiseerde ad-vertensies. Hierdie is die laasteuitgawe vir die jaar. Ons kantoor-deure open weer op 9 Januarie2013 en die eerste uitgawe vandie nuwe jaar sal op Dinsdag 15Januarie verskyn.

In die jaar 1965, op 18 Januarie, het ek inPretoria in die huwelik getree. Terwylons voor die magistraat se kantoor in dievoertuig gewag het, om te verneem of diemagistraat ons kan trou, het ek my ver-kyk aan die pers trosse jakaranda-bloei-sels.Toe die magistraat inwillig om ons te

trou, het ons iemand buite toestemminggevra of ons van die pers trosse kan pluk.Mybruidskarwas vol gerangskikmet diepragtige trosse.In 2002 het myman vir ons ’n erf in Ro-

bertson gekoop. My grootste verrassing

was dat daar vlak voormy deur ’n pragti-ge jakarandaboom met sy lieflike perstrossestaan.Ditherinnermytoeaan1965,my troudag in Pretoria. Vanjaar is my ja-karandaboom hier voor my deur mooieras in al die vorige jare.Dit is jammer my man kan dit nie sien

nie. Hy het my twee jaar gelede ontval.Dit is my ware verhaal. Ek het op 6 De-

sember 80 jaar oud geword. Wanneer diewindmy pers bloeisels so strooi, gebruikekniemybesemnie,want almalwat komkuier moet op my pers tapyt loop.

DOROTHY VISAGIE, Robertson

Kom loop op my pers tapytKom loop op my pers tapyt

Die Jakarandaboom voor Dorothy sehuis.

Page 6: Breederivier Gazette 18 Dec 2012

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 18 Desember 20126

FAMILIE-KENNISGEWINGS

FAMILYNOTICES

08

Sterfgevalle

DeathNotices

CONRADIE KOWIE Snr.Geb.21/05/1935-Gest.11/12/2012In liefdevolle herinneringedink ons aan os Vader watafgesterwe het op11/12/2012. Sal onthouword deur almal vanRobertson.

NOMBEWU, JAMES(Bynar/ Big Daddy)In lovingmemory or ourfather who died on8/12/2012. Funeral willtake place on 22December 2012, 48Mzolastreet, Nquebela,Robertson. Hamba kohlezulu skhomaMhlatyana.Ubuyinto yonke kuthi.

11

InMemoriam

GORDON, JOHANNES(Mollie)Geb.20/12/1962-Gest.11/04/2011Daddy, jou 2de verjaarsdagweg van ons en disook jou 50ste verjaarsdag.Mis jou baie. Van jou vrou,kinders en familie.

SEPTEMBER, FRANK-LIN (Pampels)Geb. 09/05/1987Gest.24/12/2011Reeds een jaar weg vanons, die seer in ons harteis onbeskryflik. Stil enongevraagd het n jaarverbygegaan. Die huis isstil en leeg sonder jou.Ons broer, vriend en grap-maker sal jou vir ewig inons harte koester. Van jouverlangende broers ensusters, Gerrie, Annelda,Nikki, Jason enKylie-Anne.ONSmis jou baie en dinknogsteeds aan jou. Wensnet jy kon by my geweeshet, somtyds sit ek mettrane in my oë as ek dinkaan jou. Maar weet daarwaar jy is, is jy veilig. VanSylvia en gesin.

BOTHA JOHNNYGeb.17/12/1961-Gest.04/10/2012Jou eerste verjaarsdagweg van ons af. Alles isnog so rou en so seer. Jouplek is leeg, die gemis,verlange en trane sal altyddaar wees. My man mag jysag rus by Jesus. Ons salaltyd lief wees vir jou. Vanjou vrou Nellie, kinders enkleinkinders. Rus in vrede.

TEKOOPFORSALE

73

Diere enVoëls

Pets and Livestock

7-JARIGE Foxterrier(mannietjie) soek ’n lief-devolle huis, nie gesterili-seer. Skakel Carol0836637237

ALGEMENEDIENSTEGENERALSERVICES

1141

Algemene

Dienste

General Services

«

KOM geniet die avontuuren ontspanning van perdryby die Robertson Ry-skool.* Ons bied verskei-denheid van rylesse virkinders en grootmense virbeginners en ervare rui-ters *Outrides tussen diewingerde en langs dieBreërivier * Wynproë op‘n perd se rug of met diewaentjie by Majors Hill enSpringfield. *Perdrykampe vir kindersgedurende skoolvakansies* Mini kommando’s opSaterdae*Kinderpartytjies. Skakelons gerus by 072 291 7631of 082 402 7088.

JOBS

401

Algemeen

General Vacancies

ADMINISTRATIEWEKLERK om die volgendepligte te verrig. Algemenekantoor administrasie,Rekenaarvaardig &Internet, Finansies- boek-hou van sentrum se finan-sies, Liasering elektroniesen in kantoor, tik en opstelvan notules en agendas,briewe, ens., voorrade be-stel-kwotasies aanvra, In-ventarisse byhou, bereidwees om fleksie tye tewerk-oortyd, bereid weesom onder druk te werk enom bestuurder te onder-steun, vlot tweetaligwees. Aansoeke moet ver-gesel word van ’n volledigeCV, 2 relevantegetuigskrifte waarvan eennie ouer as 1 jaar moetwees nie. Kontakbare ver-wysings. Kontrak aanstel-ling sal vir 3 maandewees, maar kan verlengword. indien u nie binne 2weke vanaf diesluitingsdatum in kennisgestel word nie, moet uaanvaar dat u aansoekonsuksesvol was.Sluitingsdatum viraansoeke: 8 Januarie 2013om 15h00 Aansoeke kanby die Thusong sentrum ofby die sentrum bestuurderingehandig word. Virnavrae kontak die sentrumbestuurder : Me C.E. Fluks

DIE AET sentrum nooibelangsteleendes uit omaansoek te doen vir op-voeder/fasiliteerder postevir die aanbied vanopvoedkundige klasse virvolwassenes vir 2013. Mi-nimum vereistes: Poste:Vlak 4 (graad 9) opvoe-ders, onderwys kwalifika-sie. Poste:Vlak 1-2 (graadR-6) fasiliteerders, ma-triek. Aansoeke moet indie volgende formaatwees. Aansoekvorm, CV,en gewaarmerkte afskrifvan hoogste relevantekwalifikasie. Faks aansoe-ke na 023 626 2542(vir aandag Me. C. Fluks).Sluitingsdatum is: Dins-dag, 8 Januarie om 15hoo.

GLANSGELEENTHEID: Bussell Retief (Van Loveren),Danie deWet (DeWetshof), AnnemarieMes en PhillipRetief (Van Loveren) geniet saam ’n drankie by dieamptelike opening van Van Loveren se splinternuweproelokaal op Woensdag 28 November. Die lokaalis nou oop vir die publiek en bied ’n wye verskeiden-heid wyn- en-kos-ervarings. FOTO’S: LARESA PERLMAN

Niel Retief (Van Loveren) en Leska de Wet van DeWetshof.

André en Diana Gagiano, uitvoerende burgemeestervan die Langeberg-munisipaliteit, en Magda Voster.

Page 7: Breederivier Gazette 18 Dec 2012

Breederivier GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 18 Desember 2012 7

WENNERS: Die Woelbos-crèche en -nasorgsentrumhet op Vrydag 16 November, in samewerking metVergelegen Packing, ’n modevertoning in Eilandiaaangebied. Die vertoning het uit twee afdelings be-staan – een vir die leerlinge vanWoelbos en die andervir die werkers van Vergelegen Packing. Fondse issó ingesamel vir Vergelegen Packing se jaareindfunk-sie. Die aand is gereël deur Dora Prins, hoof vanWoelbos, en JoanDempers van Vergelegen. DieWoel-bos-wenners was Rochelle Willemse (tweede prin-ses), Franoline Willemse (wenner) en Julian Klaaste(eerste prinses).

PLAASLIKE SKOONHEID: Die Vergelegen-wennerswasMarteleneOlivier (tweedeprinses), JaneWinnaar(Mej. Vergelegen) en Catherine Arries (eerste prin-ses).

Page 8: Breederivier Gazette 18 Dec 2012

Breederivier

Year 16 • 18 Desember 2012 | Tel. 023 626 5212

TENNISCHAMPS: TheRobertson tennis clubhosted itsChristmasBonanza tennis tournament on 6 December. The tournamentwas well supported by the Bonnievale, Ashton and Montagutennis clubs. The category winners are Hesta Bruwer, DanielGrobbelaar and Danell Crous.

The runners-up in their respective categories are Arabella Win-shaw, Uphile Goba, Alison Fourie, Getha and Baltazar Kloppers,Justin de Groot, Jadre Frede and Muller Bruwer.

PHOTOS: MICHELLE BRUWER

Grape Escapeentries now openEntries for the 2013 NashuaGrape Escape, a fast-evolvingmountainbike stagerace, isnowopen.

The event, now in its third year,offers a brand new route and athree-day or two-day option for lo-calmountain bike enthusiasts, andhas been evolved to include a racevillage where riders can camp andstay in the midst of the action andexperience all the pre- and post-race excitement and atmosphere.David Bellairs, marketing and

sponsorship director of the CapeTown Cycle Tour Trust, organisersof the Nashua Grape Escape, saysthat the tremendous success of thepast two years has allowed them toevolve the race into a must-domountain bike stage race.Dave Hallas, marketing director

of Nashua Limited, says he sees abright future for their involvementin this exciting event.The 2013 Nashua Grape Escape

offers a brand new route designedbyexperiencedmountainbike trailenthusiast and guru MeurantBotha, and starts at Riebeek Kas-teel Primary in Riebeek Kasteel onThursday 28 February 2013.Riders will follow a 75 km route

on day one and finish at the DJ deVilliers Stadium in Wellington,where the official race village willalso be located for the duration ofthe event.Day two starts and finishes at the

DJ de Villiers Stadium and takesriders on a short, although verychallenging, 60 km route. On Daythree, riders will tackle a 70 kmtrail to the finish lineatBoschendalWine Estate.Riders can enter by visiting

www.grapeescape.co.za. Entriesare limited to 600 solo riders (noteam categories) and close on 31January 2013 or when entries arefull. The three-day race entry fee isR2 350 per person, while the entryfee for the two-day race is R1 600.

Peninsula runners’chance to win bigTwo runners stand the chanceof each winning an all-expensespaid trip to the Victoria Fallsmarathon or half marathon inJuly 2013, just by entering theCape Peninsula full or half mar-athon.All entrants’ nameswill go in-

to a special lucky draw the daybeforetheeventandthewinnerswill receive a notice ahead ofrace day.Entries for the popular Cape

PeninsulaMarathon on Sunday17Februaryareopenandpartic-

ipants can enter online atwww.topevents.co.za or pick upan entry form at any Sports-mans Warehouse, where en-tries will also be accepted at thetill points.EntriescloseonSunday3Feb-

ruary and no late entries will beaccepted. Runners will also notbeable tousesubstitutionsordoupgrades or downgrades for therace.Formore information contact

TopEventson0215117130orvis-it www.topevents.co.za.

AFSKEID: Die koshuis-inwoners van die Ashton Sekondêre Skoolhet op 25 Oktober hul afskeidsgeleentheid by die koshuis gehou.Die matrieks, Brandon Opperman, William Mathews, Delicia Jass,Elvin Deelman, Nicolene Klaasen en Lesley-Anne Jansen, het saamiets te drinke geniet. Cheslyn Jansen (ook matriek) was afwesigmet die neem van die foto.

AKADEMIESE PRESTEERDERS: Dié leerlinge van LaerskoolRobertson het trofeë ontvang tydens die skool se akademie-se prysuitdeling. Agter is Tanya Visagie, Eduard Conradieen Marie Kloppers. Voor is Getha Kloppers, René Wentzelen Theo Louwrens.

SPORTSTERRE: Hierdie leerlinge van Laerskool Robertsonhet tydens die skool se sportprysuitdeling trofeë ontvangvir hokkie. Agter is Sandré Prins, BiancaWeber, Gairon SmithenMari Kloppers. Voor is Juan Drotschie, Carla Visser, GethaKloppers en Karla Bruwer.

LETTERVAARDIG: Breyton Hen-driks van Laerskool De Villiersin Robertson het tydens dieeindronde van ’n onlangsespelkompetisie in Worcester ’nbronsmedalje verwerf. Etlikeskole uit die onderwysdeparte-ment se kring 7 het deelge-neem en Laerskool De Villiersse leerlinge het eerste plekkein die gr. 4- tot gr. 6-kategorieëbehaal. Die gr. 7-leerlinge hettweede plekke behaal.

023 626 5212

a e ezBreed eri vier