19
Graad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julie MASSA Wat is die betekenis van massa? Massa is hoe swaar n voorwerp is of hoeveel n voorwerp weeg. Voorwerpe waarvan ons praat kan enige iets wees wat gewig besit bv, n person, voertuig, lekkers, selfoon en so kan dit aangan dat basies enige iets massa besit. MASSA WORD GEMEET IN BAIE VERSKEIE EENHEDE MAAR ONS GAAN SLEGS GEBRUIK MAAK • Massa word gemeet in GRAM (g) , KILOGRAM (kg) en TON (t) • GRAM (g) word gewoontlik gebruik om Kleiner en ligter voorwerpe se massa aan te dui bv. ‘n boek, sleutels, pen, selfoon ens… • KILOGRAM (kg) word gewoontlik gebruik om groter en swaarder

Graad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julielaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/07/...  · Web viewGraad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julie . MASSA. Wat is die betekenis van

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Graad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julielaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/07/...  · Web viewGraad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julie . MASSA. Wat is die betekenis van

Graad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julie

MASSA

• Wat is die betekenis van massa?• Massa is hoe swaar n voorwerp is of

hoeveel n voorwerp weeg.• Voorwerpe waarvan ons praat kan enige

iets wees wat gewig besit bv, n person, voertuig, lekkers, selfoon en so kan dit aangan dat basies enige iets massa besit.

MASSA WORD GEMEET IN BAIE VERSKEIE EENHEDE MAAR ONS GAAN SLEGS GEBRUIK MAAK VAN 3,• Massa word gemeet in GRAM (g) , KILOGRAM (kg) en TON (t)

• GRAM (g) word gewoontlik gebruik om Kleiner en ligter voorwerpe se massa aan te dui bv. ‘n boek, sleutels, pen, selfoon ens…

• KILOGRAM (kg) word gewoontlik gebruik om groter en swaarder voorwerpe se massas aan te dui bv. ‘n fiets, voertuig, jou gewig ens…

Page 2: Graad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julielaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/07/...  · Web viewGraad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julie . MASSA. Wat is die betekenis van

Verskeie skale waarmee ons kan massa meet

• Badkamerskaal – sal gebruik word om in (kg) te meet.

• Kombuisskaal – sal gebruik word on in (g) te meet EN soms in (kg).

• Digitale skaal – kan gerbuik word om in (g) en ( kg) te meet.

• Balanseer skaal – kan ook gebruik word om in albei eenhede te meet.

• Die volgende inligting is belangrik in die gebruik van massa bewerkings.

• 1 000 g = 1 kg

• 1 kg = 1 000 g

• 1 000 kg = 1 ton (t)

• 1 ton (t) = 1 000 kg

• 1 250 g = 1 kg en 250 g en word so geskryf as = 1,250 kg of 1,25 kg

• 900 g = 0,900 kg of 0,9 kg

• 6 g = 0,006 kg

• 11 111 g = 11,111 kg

• Ons herlei (g) na (kg) deur te deel met 1 000

• Ons herlei (kg) na (g) deur te vermenigvuldig met 1 000

• Wanneer ons deel skuif die komma na links 3 plekke en wanneer ons vermenigvuldig skuif die komma na regs met 3 plekke.

• Bv. 2,357 kg = 2 357 g 987 g = 0,987 kg

06-07-2020 Massa

1 2 3 4 5 6 7 8 9 0

1 1 1 1 1 1 1 1 1 1

Eenhei 3.2 aktiwiteit 1 nr 3 tot 5 bladsye 167 – 168

VRAAG 1 EN 2 KAN UITGELAAT WORD.

Page 3: Graad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julielaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/07/...  · Web viewGraad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julie . MASSA. Wat is die betekenis van
Page 4: Graad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julielaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/07/...  · Web viewGraad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julie . MASSA. Wat is die betekenis van

Nasorg aktiwiteit 1 bl 167 – 168

Nommer 1 en 2 kon jul uitlos.

3a) 50 g

b) 335 g

c) 126 g

d) 87.5 g

e) 360 g

f) 175 g

4a) 50 g = sny brood.

b) 335 g = pakkie beskuit of fles konfyt.

c) 126 g = perske, lemoen.

d) 87,5 g = selfoon.

e) 360 g = half dosyn eiers.

f) 175 g = ‘n handbook.

Page 5: Graad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julielaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/07/...  · Web viewGraad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julie . MASSA. Wat is die betekenis van

5a) 500 g

b) 250 g

c) 500 g – 10 g = 490 g

d) 250 g + 100 g = 350 g

e) 500 g + 250 g + 50 g = 800 g

f) 250 g + 100 g + 50 g +10 g = 410 g

g) 1kg + 500 g 100 g +50 g +20 g + 10 g =1,680 kg

h) 2 kg – 1 kg – 500 g – 250 g – 100 g – 50 g – 20 g – 10 g = 70 g

70 g = 50 g + 20 g

14 / 07 / 2020 MASSA

1 2 3 4 5 6 7 8 9 0

2 2 2 2 2 2 2 2 2 2

Eenheid 3.2 aktiwiteit 2 nr 1 – 7 bl 168 - 170

Page 6: Graad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julielaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/07/...  · Web viewGraad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julie . MASSA. Wat is die betekenis van
Page 7: Graad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julielaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/07/...  · Web viewGraad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julie . MASSA. Wat is die betekenis van
Page 8: Graad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julielaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/07/...  · Web viewGraad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julie . MASSA. Wat is die betekenis van
Page 9: Graad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julielaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/07/...  · Web viewGraad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julie . MASSA. Wat is die betekenis van

Nasorg Aktiwiteit 3.2

1a) 500 g per sakkie x 4 = 2 kg uie

b) 410 g ertjies x 4 = 1 640 g of 1,64 kg

c) 4 kg aartappels,

2 kg appels

410 g ertjies

1,5 kg tamaties

4 kg patats

+ 500 g uie

Page 10: Graad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julielaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/07/...  · Web viewGraad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julie . MASSA. Wat is die betekenis van

12, 410 kg

d) Alles saam kos R 56,75

e) Los uit vraag was onduidelik

f) 5 blikkies ertjies gee 2,5 kg

g) 1, 1.5 , 2 , 2.5 , 3 , 3.5 , 4 , 4.5 , 5 , 5.5 , 6 , 6.5 , 7 , 7.5 , 8 , 8.5 , 9 , 9.5 _______tot 15

2a) Aluwani - 2 kg + 1.5 kg + 4 kg = 7.5 kg

b) Bulelwa - 4 kg + 410 g + 1.5 kg = 5,91 kg

c) Mulalo – ( 2 x 1.5 ) = 3 kg + 4 kg + ( 3 x 2 kg ) = 6 kg

= 3 kg + 4 kg + 6 kg = 13 kg

3a) 50 kg = 50 x 1 kg

b) 50 kg = 10 x 5 kg

c) 50 kg = 25 x 2 kg

d) 50 kg = 20 x 2.5 kg

4a) Olifant

b) Seekoei

c) Volstruis

d) Renosters

5a) A = 33 kg B = 61 kg C = 97 kg

b) A = Thabang B = sy ma C = sy pa

c) A = 100 – 33 = 67 KG B = 100 – 61 = 39 kg C = 100 – 97 = 3 kg

6a) 0 g – 500 g – 1 kg

b) 200 g – 250 g – 300 g

c) 100 g – 250 g – 400 g

d) 900 g – 500 g – 100 g

7a) 2 de strepie

b) 50 de strepie

c) 12 de strepie

d) 20 ste strepie of terug op 0

Page 11: Graad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julielaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/07/...  · Web viewGraad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julie . MASSA. Wat is die betekenis van

e) 15 de strepie

f) 19de strepie

Dus stel elke strepie 50 g voor.

Herleiding van kilogram (kg) na gram (g)

• Wanneer ons herleiding doen van (kg) na (g) moet ons altyd gaan vermenigvuldig met 1 000.

• Wanneer ons vermenigvuldig met 1 000 skuif die komma 3 plekke na regs, wanneer daar geen komma is nie moet daar nulle (0) geplaas word.

Bv. 3.2 kg = 3 200 g

Bv. 6,632 kg = 6 632 g

Bv. 0,06 kg = 0 060 g = 60 g

Bv. 12,654 kg = 12 6754 g

Bv. 0,001 kg = 0 001 g = 1 g

15 / 07 / 2020 Massa

1 2 3 4 5 6 7 8 9 0

3 3 3 3 3 3 3 3 3 3

Eenheid 3.2 aktiwiteit 3 nr 1 – 9 bl 171

Page 12: Graad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julielaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/07/...  · Web viewGraad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julie . MASSA. Wat is die betekenis van
Page 13: Graad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julielaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/07/...  · Web viewGraad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julie . MASSA. Wat is die betekenis van

Nasorg Eenheid 3.2 aktiwiteit 3

1.) 4 kg = 4 x 1 000 = 4 000 g

2.) 9 kg = 9 x 1 000 = 9 000 g

3.) 10 kg = 10 x 1 000 = 10 000 g

4.) 3.5 kg = 3.5 x 1 000 = 3 500 g

5.) 5,25 kg = 5,25 x 1 000 = 5 250 g of 5,250 x 1 000 = 5 250 g

6.) 8,75 kg = 8,75 x 1 000 = 8 750 g of 8,750 x 1 000 = 8 750 g

7.) 5,125 kg = 5,125 x 1 000 = 5 125 g

8.) 6,539 kg = 6,539 x 1 000 = 6 539 g

9.) 9,009 kg = 9,009 x 1 000 = 9 009 g

Herleiding van Gram (g) tot Kilogram (kg)

• Wanneer ons herlei van (g) na (kg) moet ons altyd deur 1 000 gaan deel.

• M.a.w die komma skuif na 3 plekke links.

• Indien daar geen syfers is om verder na links te skuif plaas ons nulle (0) aan die voorkant van die syfers m.a.w aan die linkerkant van die getal/syfers.

Bv. 3 000 g = 3 kg

Bv. 476 g = 0,476 kg

Bv. 6 200 g = 6,200 kg of 6,2 kg

Bv. 3 456 g = 3 456 kg

Page 14: Graad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julielaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/07/...  · Web viewGraad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julie . MASSA. Wat is die betekenis van

Bv. 2 g = 0,002 kg

So m.a.w wanneer ons herlei van gram na kilogram moet ons altyd gaan deel met 1 000.

Wanneer ons herlei van kg na g moet ons altyd vermenigvuldig met 1 000.

16 / 07 / 2020 Massa

1 2 3 4 5 6 7 8 9 0

4 4 4 4 4 4 4 4 4 4

Eenheid 3.2 aktiwiteit 4 nr 1 – 6 bl 171, 172

Page 15: Graad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julielaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/07/...  · Web viewGraad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julie . MASSA. Wat is die betekenis van
Page 16: Graad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julielaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/07/...  · Web viewGraad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julie . MASSA. Wat is die betekenis van

Nasorg eenheid 3.2 aktiwiteit 4

1a) 3 000 g = 3 kg

b) 6 000 g = 6 kg

c) 13 000 g = 13 kg

d) 5 500 g = 5,5 kg

e) 3 250 g = 3, 250 kg of 3,25 kg

f) 8 125 g = 8,125 kg

g) 6 200 g = 6,200 kg of 6,2 kg

h) 9 002 g = 9,002 kg

i) 8 534 g = 8, 534 kg

2a) 7 000 g

b) 6 kg

c) 2,5 kg

Page 17: Graad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julielaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/07/...  · Web viewGraad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julie . MASSA. Wat is die betekenis van

d) 6,5 + 3,5 = 10 kg

e) 500 g x 7 = 3 500 g = 3 kg en 500 g of 3,5 kg

f) 5 000 – 1 250 = 3 750 g og 3,75 kg

g) 3 kg

h) 14 deel deur 4 = 3,5 kg

i) 400 g + 600 g = 1 kg

j) 1 472 g – 472 g = 1 kg

k) 8 kg + 250 g + 750 g = 9 kg

l) 9 kg – 500 g = 8,5 kg

3a) 10 kg deel deur 200 g pakkies = 10 000 deel deur 200 = 50 pakkies

b) 50 pakkies x R30 = R1 500 vir die geskenkpakkies.

4) 5 kg deel deur 250 g

5 000 g deel deur 250 g

= 20 pakkies suiker maak 5 kg.

5) 210 g x 9 blikkies = 1 890 g vir 9 blikkies vis of 1,89 kg

6a) 6 brode x 800 g = 4 800 g of 4,8 kg

b) 40 brode x 800 g = 32 000 g of 32 kg

Hoofrekene.( voltooi in jou wiskunde skrif )

Doen al die vrae en skruif slegs die antwoorde, jyt slegs 10 minute.

1) 9 x 9 = 11) 17 – 4 x 4 =

2) 12 x 10 deel deur 4 = 12) 1 000 – 250 =

3) 235 + 456 = 13) 4 x 4 x 2 =

4) 121 deel deur 11 = 14) 2 x 2 x 2 =

5) 7 x 7 + 7 = 15) 1 000 deel deur 100 =

6) 752 – 234 = 16) 32 deel deur 8 =

7) 6 x 8 = 17) 450 + 450 – 450 =

8) 7 x 12 = 18) 500 x 500 =

9) 12 x 12 + 24 = 19) 12 + 13 + 14 =

10) 1 000 x 100 = 20) R 12,49 x 10 =

Page 18: Graad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julielaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2020/07/...  · Web viewGraad 5 Wiskunde werk 2020 13- 17 Julie . MASSA. Wat is die betekenis van

Antwoorde van HOOFREKENE

1) 81

2) 30

3) 691

4) 11

5) 56

6) 518

7) 48

8) 84

9) 168

10) 100 000

11) 1

12) 750

13) 32

14) 8

15) 10

16) 4

17) 450

18) 250 000

19) 39

20) R 124,90