8
InRat Bylae tot Rapport 19 Mei 2013 Merc GL laat ML armoedig lyk 5 Subaru BRZ beweeg uit Toyota 86 se skadu Geely Emgrand EC7 het dalk die laaste lag Audi A3: n Sportback kort jam 5 4 3

InRat - 19 Mei 2013

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Rapport se maandelikse lekkerlees-motorbylaag

Citation preview

InRatBylae tot Rapport 19 Mei 2013

Merc GL laat ML armoedig lyk 5

SubaruBRZbeweeguitToyota 86se skadu

GeelyEmgrandEC7 hetdalk dielaastelag

Audi A3: Só ’nSportbackkort jam5

43

2 InRat 19 Mei 2013| | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | |

InRatRedakteurJustus VisagieE­pos: [email protected]: 021 406 3226

AdvertensiesAttie BekkerE­pos: [email protected]: 011 713 9545

Wat is ons kollektiewe IK?As ’n mens sê jou medelandsbur­

gers is oor die algemeen dom,loop jy seker die gevaar om as ’n

intellektuele snob uitgeskel te word.Maar oorweeg die volgende scenario ensê dan jy huldig nie dieselde mening nie.

Jy ry saam met twee passasiers op ’nbaie lang grondpad in die Tankwa­Karoo.Dis ’n pad wat gewoonlik verlate is,maar vandag deel jy dit met ’n konvooivan omtrent 100 motors. Daar’s nie ’nbries in die lug nie en daarom is die stofso verstikkend dig dat jou sig tot om­trent 10 m beperk is. Jy kan dus nie sienhoe ver die ander voertuie voor of agterjou is nie. Die bestuurders is moeg (ofbabelas) en geïrriteerd ná dae se gefuifby die Afrika Burn­fees. ’n Gevaarlike si­tuasie of ’n sogenaamde ongeluk watwag om te gebeur. Tog is jy so te sê die

enigste drommel wat op elitistiese, geni­ale wyse die hoofligte en (sowaar ook)die misligte van die Nissan Navara waar­mee jy ry, aangeskakel het. Dit verbeterdie bakkie se sigbaarheid veelvuldig enmaak die rit aansienlik veiliger vir jou endie ander padgebruikers.

Dis eenvoudig verstommend hoeveelmense nie dié eenvoudige beginsel kansnap of toepas nie. Nee, dis skynbaarheeltemal te ingewikkeld of gevorderd.

Wat Suid­Afrikaners wél goed kandoen, is om snags (en bedags – wan­neer daar géén mis, stof of rook is nie)met hul misligte aan te ry. Dan plaas ditstremming op ander bestuurders se oëen is eintlik onwettig. As jy nie weetwaar om jou voertuig se misligte af ofaan te sit nie, lees die instruksiehandlei­ding of vra jou man, vrou, buurman, pel

of werktuigkundige. Onthou: baie motorshet misligte voor en agter.

Van slim mense gepraat . . . dit wasverstommend om te sien hoe ’n menigtemense in ’n ry gestaan het toe BurgerKing onlangs in Kaapstad sy deure oop­gemaak het. Net ’n bietjie meer verba­send as om te sien hoe motoriste somstoustaan om vir die e­toll­stelsel te regi­streer. Ja, goed, daar is ’n kans dat dieBondgenootskap teen Stedelike Tol(OUTA), Cosatu en hul medestryders niedie mas gaan opkom nie . . . Maar is ditnie voortydig om nou al die wit vlag tehys en te registreer nie? Laat weet onsgerus wat jy dink by www.facebook.com/inrat. Besoek sommer ook rapport­inrat.co.za – ons webtuiste kom eindelikop dreef nadat ons die regte “drywer”daarvoor gekry het.

Nuut

Oopdak­rakkerCitroën DS3 Cabrio

Die interessante oopdak­weergawe vanCitroën se DS3 is vroeër vandeesweek indie Wes­Kaap bekend gestel. Drie DS3Cabrio­modelle is nou beskikbaar – dieVTi 82 (1,2 liter­driesilinderenjin,60 kW/118 Nm), VTi 120 (1,6 liter­ viersi­linder, 88 kW/160 Nm) en THP 155(1,6 liter­ viersilinder turbo­enjin,115 kW/240 Nm). Op die bekendstellinghet die DS3 THP 155­model se turbo­enjin weer met sy plooibaarheid geïm­poneer, sy ritgehalte is goed en sy han­tering en padmaniere van die boonsterak. Die VTi 82 met Design­pakket kosR219 900 (sonder lugversorging), die VTi120 Style kos R258 900, terwyl die top­model THP 155 Sport vir R291 900 be­skikbaar is. | FOTO: CITROËN

As jy jou Sondagskool­huiswerk ge­trou gedoen het, sal jy die storie

van die weduwee se kruik onthou. Vol­gens die boek Konings het dit wonder­baarlik aanhou olie gooi totdat sy alhaar skuld kon betaal met die opbrengsvan dié olyfolie.

Byna elke dag wat ek met die Citroënry, dink ek aan dié Bybelverhaal. Disomdat die “afstand tot leeg”­syfer watdie ritrekenaar wys, telkens na 300 kmterugkeer. Dis asof hy die afgelope tweeweke daar vasgehaak bly. Wanneer myregtervoet swaar is, daal hy wel tot250 km, maar wanneer ek rustiger ry,styg die afstand wat ek met die oorbly­wende diesel kan ry weer na 300 km,met die petrol­“naald” nou amper opkwart. Dit beteken ons kan – met ’nbietjie geluk – ’n totale afstand van900 km uit omtrent 46 liter haal. Vir ’nsplinternuwe enjin wat 85% van sy rye­ry in die stad gedoen het, is dit mossommer bakgat.

Ondanks sy goeie verbruik, is die die­

seltjie ’n wakker rakker wat soos ’nprojektiel vorentoe skiet as die turbo­aanjaer teen omtrent 1 700 r/min voluitbegin blaas. As hy nie werk nie en dieCitroëntjie stadig beweeg of stilstaan,vang die enjin ’n power nap as ’n mensdie ratkas uit rat haal en die koppelaarlos. Dit dra by tot die motor se lae ver­bruik. As die bestuurder die koppelaarintrap, vat die enjin in ’n oogwink.

Die partikelfilter (wat roetdeeltjiesmoet vang om lugbesoedeling te ver­minder) hou dalk nie hiervan nie, maardie handleiding sê die “SERVICE”­liggiesal aangaan as verstopping van die fil­ter begin en dan moet jy vinniger as60 km/h ry totdat die liggie afskakel.Dis mos die soort instandhouding waar­

van ons hou! Met plaaslike diesel sehoë swaelinhoud, sal ek dalk nie telank hoef te wag nie. – Justus Visagie

PRYS R251 900ENJIN 1 560 cc-viersilinder-turbodieselRATKAS Vyfgang-handrat, voorwielaandry-wingKRAG 68 kW @ 4 000 r/min en 230 Nm@ 1 750 r/minVERRIGTING 0-100 km/h in 11.3 sek. en182 km/h; 98g CO2/kmVERBRUIK 3,7 liter/100 km (27 km/liter indie ou taal) – Citroën se syferBRANDSTOFTENK 46 literONS VERBRUIK 5,7 liter/100 km (volgensritrekenaar)AFSTAND AFGELÊ 614 km

Die weduweese kruik

Citroën DS3 DieselDie DS3 is nieperfek nie, maardit lyk of ons noggaan juig oor sybrandstofverbruik| FOTO: DESMONDLOUW

OnsRyding

Op Sondag 26 Mei keer die SwartHings terug na Montecasino se

Piazza vir die jaarlikse skoudag en Con­cours d’Elegance van die Suid­Afrikaan­se Ferrari­klub (SEFAC) in Johannes­burg.

Vir die eerste keer sal daar ’n wer­kende Ferrari Formule Een­renmotorteenwoordig wees. Jean Alesi het in die1991­seisoen in dié Ferrari 643 meege­ding en dis beslis ’n vername toevoe­ging tot die meer as 70 ander Ferrari’swat die klassieke Daytona en Boxer so­wel as die vuurvreter F40 en opwin­dende 458 Spider insluit.

Die voorsitter van SEFAC, Barry Si­mon, sê: “ Daar is min dinge wat diehart op ’n koue wintersoggend so warmlaat klop soos die klank van fynproe­wer­Ferrari’s.”

SEFAC, wat in 1967 gestig is, is diewêreld se oudste Ferrari­eienaarsklub.Die SEFAC­skoudag word van 10:00 tot16:00 gehou. Toegang is gratis.

Kontak Alison Strydom by0 011 483 0007 of [email protected] virnader besonderhede.

Ferrari­inval byMontecasino

Skou

Nuut Fiat Panda

Honda gaan met McLaren kragte saamsnoer om van 2015as McLaren Honda in Formule Een mee te ding. Honda hetF1 die eerste keer in 1964 betree en was destyds net eenvan drie spanne (die ander twee was Ferrari en BRM) watsy eie enjin en onderstel gebou het. In hul tweede jaar inF1 het Richie Ginther die Japannese span sy eerste oor­winning in die RA272 in die Mexikaanse Grand Prix besorg.In 1967 het Honda nog ’n sege behaal – dié keer met dieRA300 met John Surtees agter die stuur, maar het in1968 aan F1 onttrek. Honda het weer in 1983 as enjinver­skaffer tot F1 toegetree en sy suksesvolste tydperk wasvan 1987 tot 1992. Die kombinasie van McLaren, Honda,Alain Prost en Ayrton Senna het in hierdie tyd vyf vervaar­digerstitels en jaerskampioenskappe verower. Die foto(1963) is van Soichiro Honda by sy eerste F1­motor.FOTO: HONDA SA

Honda, McLaren weer saam

Fiat het pas sy nuwe Panda in Suid­Afrika bekend gestel.As sy voorganger ’n maatstaf is, is dit ’n ryding wat jymoet toetsbestuur. Fiat is ’n meester as dit by die bou vanprettige, veilige klein motors kom en het sedert die jaretagtig meer as 6,4 miljoen Panda’s verkoop. Die nuwe Pan­da Pop kos R139 990 en die Lounge­weergawe kosR154 990. Albei word aangedryf deur ’n vyfgang­handratkasen ’n 1,2 liter­enjin (51 kW en 102 Nm). Petrolverbruik is glonet 5,2 liter/100 km. ’n Verklaring van Fiat sê elektroniesestabiliteitsbeheer is deel van die Panda se veiligheidspak­ket: uitstekend vir ’n motor in dié prysklas. | FOTO: FIAT

Italiaanse troeteldier is hier

Nuus

19 Mei 2013 InRat 3| | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | |

Gedink “Made in China” en “gehalte”hoort nie in dieselfde sin nie? Ge­

dink Chinese motors is ’n grap? Dinkweer. Geely het pas sy splinternuweweelde­subfabrikaat, Emgrand, plaaslikbekend gestel. Hoewel dit nie in dieselfdeklas as ander “weelde­afdelings” (soosToyota se Lexus) is nie, is dit steeds ’ngehalteproduk wat Chinese motorstan­daarde oortref.

Die Geely Emgrand EC7 se prys vanR149 900 vir die GL Luxury en R164 990vir die GT Executive, maak hom ’n aan­treklike waarde­vir­geld produk met hopegemak­ en veiligheidstoerusting. Die enig­ste verskil tussen dié twee variante is by­komende kantlug­sakke vir die Execu­tive (die Luxury hetslegs twee), elektro­niese kloubeheer, ’nsondak en ’n elek­tries beheerde be­stuurdersitplek virdie GT Executive.

Met die eersteoogopslag lyk dieEC7 soos meneerCorolla en mevrouPolo­sedan se kind,met ’n skeut MercC­Klas. Dis net dieprominente rooi,goud en swart Em­grand­kenteken watverklap dat hy nu­we Beijing­bling is.

Die motor voelsolied en die bouge­halte is goed. Metdie oop­ en toemaakvan die deure hetek nie daai leë kof­fieblik­klank van ’ngoedkoop ryding ge­hoor nie.

Binne word jy be­groet met ’n keuri­ge, stylvolle kajuit.Iets wat onmiddellikopval is die oor­vloed kop­ en been­ruimte voor en ag­ter. Nog ’n pluspuntis sy enorme baga­siebak van 680 literwat die vakansieba­gasie van ’n gesinvan vyf sal insluk.

Albei weergawesvan die EC7 hetkamma­leersitplekkewat duursaam lyken lekker sit. Andergemakseienskappesluit outo­lugversor­ging, elektriese ven­sters, outomatiesehoofligte en agtersteparkeersensors in.

Die middelkonsoleis ergonomies goeduitgelê. Dit bevat ’nCD/radio met MP3­verbinding en outo­matiese lugversor­ging. Sy instrumen­tehuisie is klein,dog maklik leesbaaren die sagte blouagtergrondbeligtinglyk deftig. Die plas­tiekmateriaal vandie instrumentepa­neel en stuurwiel iseffens hard, maarlyk duursaam.

Voordat ek die95 km tussen Geor­ge en Plettenberg­baai moes aanpak,wou ek darem eersseker maak dat dieEC7 oor voldoendeveiligheidstoerustingbeskik om my in

SCORPIO D-KAJUIT VANAF

R234 900

BOLERO E-KAJUIT VANAF

R129 900GENIO E-KAJUIT VANAF

R164 900SCORPIO E-KAJUIT VANAF

R159 900

Om enige Mahindra te TOETSBESTUUR, SMS ‘RAPPORT’ na 42267 ofSKAKEL 0861 MAHINDRA* of gaan na www.mahindra.co.za ofbesoek ‘n Mahindra-handelaar vir spesiale aanbiedinge op die hele reeks.

mahindra.co.za

Sluit by ons aan

op Twitter

Mahindra SA

Sluit by ons aan

op Facebook

Mahindra-South-Africa

‘n Mahindra sal die vrag kan dra – Met sy uitstekende ontwerp, bied dieMahindra enkel en dubbelkajuit uitstekende krag en uithouvermoee.Taai en sterk – daar is ‘n Mahindra wat jou vrag sal dra!

’HIER’S ’N BAKKIE METMURG IN SY PYPE.

NuutGrappies op ’n stokkieeen stuk by my bestemming te kry. Dismos nie asof Chinese motors al dekadeslank op die pad is nie . . .

Sy lysie veiligheidseienskappe, watABS, elektroniese remhulp en skyfremmeop al vier wiele insluit, het my senuweesgou laat bedaar.

Die EC7 is die eerste en enigste Chine­se voertuig (van ’n onafhanklike vervaar­diger) wat vyf sterre in die Chinese bot­singstoets en vier sterre (uit vyf) in dieEuro­NCAP­botsingstoets losgeslaan het.

Die EC7 word aangedryf deur ’n viersi­linder­petrolenjin van 1,8 liter (102 kW en172 Nm) en sy verrigting was bevredi­gend. Iets wat onverwags was, is die min

wind­ en padgeraas en die ratelvrye ka­juit; maar die enjin klink soms te besig.

Die vyfgang­handratkas is effens stram,dalk omdat hy nuut is. Op die oop padhet ek nie ’n sesde rat gemis nie.

Die stuurgevoel is lig en betreklik ak­kuraat, maar effens vaag teen hoër snel­hede. Iets wat gepla het, was die stuur­kolom wat nie reikverstelbaar is nie. In’n gemaklike sitposisie vir my bene was

die stuur te ver en te naby aan die in­strumentepaneel.

Albei variante het stylvolle 16”­allooi­sierwiele met 215/55R16­bande wat goeiepadhouvermoë bied.

Om op te som: Jy sal die Emgrand EC7se foutjies met ’n glimlag vergewe, wantjy kry “baie” kar teen ’n sakpas prys.

Die motor word gerugsteun deur Geelyse waarborg van vyf jaar of 100 000 km(diensplanne kos ekstra) en padbystandvir twee jaar. Die Emgrand EC7 is by 40Geely­handelaars landwyd beskikbaar.– Corvette HeynsPRYSEEC7 GL Luxury – R149 900EC7 GT Executive – R164 990

Geely Emgrand EC7

G’n styl­ikoon nie, maar niemand sal aan­stoot neem nie | FOTO: GEELY

4 InRat 19 Mei 2013| | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | |

Nuut

Ford maak jou lusvir ’n busOnder die volgrootte mensekarweiers

en paneelwaens is daar ’n klompiewat die segment oorheers, met die

Volkswagen Transporter, Hyundai H1, Mer­cedes­Benz Vito en Toyota Quantum watkoppe stamp.

Ford klim nou ook in die kryt met sy nuweTransit­wa en Tourneo­bussie.

Hoekom is dit groot nuus vir Suid­Afri­kaanse vlootkopers en gesinne? Wel, dieTransit­paneelwa is al dekades lank ’n top­verkoper in Europa en die VSA, dus weetFord hoe om dié soort voertuie te bou. Onshet sy broer, die Tourneo Trend­mensekar­weier, gaan ontmoet om te sien waaroor diebohaai gaan. (Die Transit was beskikbaar virinspeksie, maar ongelukkig nie om te be­stuur nie.)

Die Tourneo se knap stilering val onmid­dellik op. Die ontwerpers het Ford se aan­treklike familie­gesig aangepas by die hoeki­ge bakwerk, en dit werk. Binne is die materi­aal­ en bougehalte deurgaans hoog.

Die Transit en Tourneo is elk beskikbaarmet ’n kort of lang asafstand (SWB en LWB),albei in Ambiente­ of Trend­spesifikasie. DieTourneo Ambiente bied nege sitplekke, agtlugsakke, lugversorging en ’n radio/CD­spe­

ler met ’n USB­poort en Bluetooth. Die ses­gang­handratkas is gekoppel aan ’n 2,2 liter­turbodiesel wat ’n maksimum van 74 kW en310 Nm ontwikkel. Die Trend se enjin lewer’n frisser 92 kW en 350 Nm en hy beskik oorFord se gesofistikeerde SYNC­foon­en­ver­maakstelsel, afsonderlike agterste lugver­sorging en parkeersensors voor en agter.

Die Transit­paneelwaens bied grootliksdieselfde spesifikasielys, maar bied ’n ekstravariant: Die SportVan met ’n 118 kW /385 Nm­enjin, ’n spesiale stileringspakket

en verhitte sportsitplekke. Dit is ’n raaiselhoekom die Tourneo nie ook met hierdie toe­rusting beskikbaar is nie . . .

Die indrukwekkendste kenmerk, teen­woordig in die hele reeks, is die sogenaamdeTorque Vectoring Control, dieselfde tegnolo­gie wat help om die Ford Focus se voorwieleonder beheer te hou deur draaie en op gladdeoppervlaktes. Dit werk soos ’n bom, met geenwieltol nie, selfs al probeer 350 Nm om band­greep te verbreek.

Die goeie nuus eindig nie by die toerustingen stilering nie, want die Tourneo bestuurheerlik. Die elektriese kragstuur beheer diegroot minibus maklik, terwyl die hoopwringkrag bulte afransel. Die ligte koppelaar

is progressief, die remme is kragtig, ritgeriefis voortreflik, en daar is min kajuitgeraas.Dit alles maak van die Tourneo ’n moeitevrye

metgesel. Verrigting is klas­mededingend,met ’n topspoed van 157 km/h vir alle varian­te.

Die amptelike brandstofverbruik wisseltussen 6,6 en 7,3 liter/100, volgens Ford.

Danksy hul puik dinamiese eienskappe,treffende stilering, goeie toerustingvlak, ge­rief en mededingende pryse gaan die FordTransit en Tourneo hul teenstander slapelo­se nagte gee, terwyl vlootbestuurders en ge­sinne sal glimlag. – Martin Pretorius

Pryse wissel van R302 700 vir die TransitAmbiente SWB tot R414 700 vir die TourneoTrend LWB. Die reeks Transits en Tourneo’s watnou bekendgestel is, is die Custom­reeks. Hul gro­ter broers, wat nie die Custom­naam dra nie,sal volgende jaar hier wees.

Ford Transit en Tourneo

Die Tourneois ’n grootkanon watgroot happeuit sy teen­standers sekoek gaanvat | FOTO’S:QUICKPIC

Daar heers ’n neiging in die motorbe­dryf om verantwoordelikheid van

bestuurders weg te neem. Hierdie neigingis verantwoordelik vir tegnologie soosdubbelkoppelaar­outo’ratkaste asookhulpmiddels soos glybeheer wat die kansop ’n botsing aansienlik verklein. Voortsword rygoed se omgewingsimpak ook ge­durig verminder, wat dikwels die eindevan groot, brullende enjins beteken. Dieresultaat is ongelukkig telkemale toestellewat hulself as motors voordoen.

Verminderde verantwoordelikheid virveiligheid is goed en wel, maar wat wordvan diegene wat dit werklik geniet om tebestuur? Die antwoorde kan gevind wordin die Toyobaru 86/BRZ ­tweeling, ofte­wel die Toyota 86 en Subaru BRZ. Diévuurwaens se dinamika word wyd aan­geprys, want hul hantering en lewendigestuurreaksie laat enige entoesias glimlag.Hulle sit die beheer weer terug by diebestuurder, maak staat op enjins watmoet gil om te werk en bied ’n analoog­ervaring in ’n digitale wêreld. Hulle her­

inner aan ’n era toe motors nog persoon­likheid gehad het.

Die pryse van die Toyota 86­reeks wis­sel tussen R298 500 en R351 900, en dieSubaru BRZ kos R389 900. Die ekstrageld koop nie ekstra toerusting nie, hoe­wel die BRZ ’n meer omvattende instand­houdingsplan het. Spesifikasievlakke opalbei is iedergeval goed. Net soos die 86High bied die BRZ sleutelvrye toegang,verhitte sitplekke, 17 duim­allooiwiele,xenon­hoofligte, ’n klankstelsel met USB­konneksie, sewe lugsakke en vyf­stadiumstabiliteitsbeheer. Voeg daarby die Su­baru­spesifieke drukvlerkie, leer­en­seemsleer­bekleedsel en sport­uitlaatstel­

sel, en ’n mens kan begin insien hoekomdie BRZ duurder is as die top­86.

Die verskil tussen 86 en BRZ is ook indie bestuurservaring te vinde. Danksy ’nunieke suspensie­opstelling is die Subarustabieler deur draaie en geniet hy meerklouvermoë voordat hy stert swaai. Selfswanneer die greep­limiete verbygesteekis, gedra die BRZ hom met meer grasieas die hiperaktiewe Toyota en dis ookmakliker om die motor te balanseer metdie petrolpedaal en stuurwiel.

Die ander verskil is danksy daardiesport­uitlaat. ’n Diep brom word ’n heer­like gesing wanneer ’n mens die toereopjaag. Dis iets wat gereeld moet gebeur,

want die tweeliter­bokserenjin ontwikkelsteeds ’n maksimum van net 147 kW en205 Nm, aan die bokant van sy toere­strek. Gelukkig is die sesgang­handratkas’n plesier om te gebruik, met ’n kenmer­kende Subaru­gevoel. Die krag gaan nadie agterwiele deur ’n beperkte­glip ewe­naar wat wieltol deur draaie beperk. Diékombinasie lewer ’n 0­100 km/h­lopie van7.6 sekondes by seevlak en ’n topsnelheidvan 226 km/h, presies dieselfde as die 86.Brandstofverbruik is skaflik, met Subaruwat 7,8 liter/100 km aangee terwyl die rit­rekenaar tydens ons padtoets ’n goeie8,6 liter/100 km gewys het.

’n Knelpunt by dié soort motor behelsdie waardepersepsie. ’n Golf GTI of Fo­cus ST bied beter werkverrigting en meerruimte vir soortgelyke geld. Dié redenasieneem ongelukkig nie in ag hoeveel genot’n mens kan put uit ’n ligte, agterwiel­aangedrewe koepee nie. As pretmotors isdie 86 en BRZ in ’n klas van hul eie, metdie BRZ se hantering wat hom verderverhef. Die BRZ dui ook op ’n herlewingbinne Subaru en dis ’n feit wat die petrolin enige entoesias se are sal laat bruis. ’nMens kan sê die BRZ is 100% Subaru,nie net 86% nie . . . – Martin Pretorius

Behalwe ’n eksklusiewer kenteken bied die Subaru BRZ ook meer neutrale hanteringas sy neef, die Toyota 86 | FOTO: NP

Sy bloed is blouSubaru BRZ

Die Transit, ’n wegholsukses in vele lan­de, is nou plaaslik te koop | FOTO: QP

19 Mei 2013 InRat 5| | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | |

Waarvan ML­eienaars droomBemarkingsmense in diens van mo­

torvervaardigers is nie onnosel nie.Hulle weet hoe om ’n roete te kies

om die ryding wat hulle bekendstel, tevlei. Nie almal doen dit (altyd) nie, maaras hulle sê dit ry so sag soos ’n Merce­des S500, maar klim berg soos ’n Gelän­dewagen, wil ’n mens jou oë uit ongeloofrol. As jy dan nog na die nuwe GL sebande kyk en sien hulle is meer gepasvir Garsfontein as die gramadoelas, ver­moed jy Mercedes­Benz se bemarkers hetpetrol gesnuif.

Voordat ons op die bekendstellingsritvertrek, wys hulle ons eers hoe die mooi,maar logge GL­Klas homself kan (paral­lel)parkeer, sonder dat die bestuurder aandie stuurwiel raak. Nie sleg vir so ’nwalvis­op­wiele nie, maar ons het dit alvoorheen gesien. Eers toe ons op diehoofweg klim, word ek van sy talente be­wus. Sy vervaardiger sê hy’s so stil binnesoos die komende S­Klas en dit klinkook nie na ’n wolhaarstorie nie. ’n Mensmerk ook op hoe sag die GL ry, sodat jybyvoorbeeld veel vinniger oor spoedhob­bels kan ry as wat winkelsentrum­ont­wikkelaars ooit voorsien het. Die binne­ruim koester ’n mens: Daar’s meer leerbinne as by ’n Hell’s Angels­saamtrek enmeer hout as in Timber City, met ivooren renosterhoring­afwerking waarskynlikook op die opsielys. Daar’s sweerlik ookiets in die GL wat die vrystelling van se­rotonien aanhelp, want toe ons by die

Killarney 4x4­baan naby Durban aankom,het ek gevoel soos ’n ou wat die wenpun­te in ’n Super 14­eindstryd aangeteken heten dit in Teazers vier. Dit blyk toe dat

jou en ses passasiers veilig laat voortsnel.Soos dikwels die geval in dié prysklas,

is al waaroor ’n mens kan kla, wel, dieprys. Die Franse praat nie van windowshopping nie, maar “venster­lek” of lèche­vitrine. As jy soggens poeletjies kwyl bydie plaaslike Merc­toonlokaal sien, moetjy weet die ML­eienaars was daar.– Justus Visagie

PRYSEGL 350 BlueTEC 4MATIC (diesel) –R966 246GL 500 4MATIC BlueEFFICIENCY –R1 106 859GL 63 AMG – R1 669 636

; ’n Ses jaar of 100 000 km­ Premium­Drive instandhoudingsplan is by die ver­koopprys ingesluit.

Mercedes­Benz GL­Klas

Met sewe mense aan boord is daar min plek vir bagasie. Moenie daaraan dink om ditop ’n dakrak te sit nie – jy sal uit jou ghrênd woonbuurt verban word | FOTO: MBSA

Die beste nuus vir eienaars van die2006­2012 Audi A3 Sportback isdie nuwe, 2013­Sportback. Nie om­

dat almal dadelik gaan “opgradeer” nie,maar omdat die meeste mense nie tussendié twee kan onderskei nie. Gee jou “ou”A3 ’n leksel politoer en hy gaan jare lanknog vars en kontemporêr lyk.

Ja, sy ontwerp is konserwatief en alles­behalwe uitspattig, net soos die Golf 7 s’n(met wie die A3 ’n onderstel deel). Disweereens ’n geval van moenie aan ’nwenresep torring nie.

Die A3 Sportback volg kort op die hak­ke van die tweedeur­A3 wat verlede jaarplaaslik bekend gestel is. Wat is andersaan die Sportback, behalwe die twee ek­stra deure? As jy mooi kyk na die Sport­back se uitgebeitelde agterkant sal jy op­merk dat die agterligte meer hoekig ver­toon, soos die groter Audi’s s’n, veral dieA5 Sportback. Die afstand tussen dievoor­ en agterwiele is ook langer ommeer ruimte te skep vir agterste passa­siers. Die pynlik minimalistiese binne­ruim en dun, seweduim (18 cm) ­kleur­

skerm wat bo uit die instrumentepaneelverrys sodra die enjin aanskakel, is die­selfde as in die tweedeur­A3. Die gehaltevan die binneruim is so goed soos groterAudi’s wat veel meer kos. StembeheerdeBluetooth, lig­ en reënsensors, ’n leerbe­dekte stuurwiel, sewe lugsakke, en stabi­liteitsbeheer is standaardtoerusting.

Op die bekendstelling naby Durbanvillein die Wes­Kaap het ek twee van dievier beskikbare variante beproef: Die top­klas Audi A3 1.8T FSI S­tronic SE en dieA3 1.6 TDI S­tronic S. Die 1.8 T FSI(132 kW en 250 Nm) sou kon doen met ’nrapsie meer lood in sy potlood, en sy

S­tronic (dubbelkoppelaar, sewegang) ou­to’kas was soms traag om ratte te wissel.Ek verkies die 1.6 TDI S­tronic (77 kWen 250 Nm). Hoewel sy kragsyfers niewitwarm op papier is nie, is hy in werk­likheid begeesterd. Die R12 000 wat hymeer kos as die 1.4T FSI S tronic,(R307 500) gaan ook gou uitgekanselleerword deur minder besoeke aan die vul­stasie. Die gekombineerde verbruiksyferwat deur Audi aangegee word, is ’n dik­vir­’n­daalder 3,9 liter/100 km, wat realis­ties gesproke 5,3 liter/100 km sal wees.

Alle SE­variante is toegerus met AudiDrive Select wat die A3 sy padmaniere

laat verander soos die bestuurder goed­dink en elemente soos die stuur, suspen­sie, versnelling (en brandstofverbruik)aanpas. Op die Comfort­verstelling sweefjy oor die hobbels soos op ’n towertapyt,maar in Dynamic word hy so woelig soos’n kleuter wat by ’n kinderpartytjie was.As jy sy stuurwiel­ratspane inspan omratte te wissel, raak die bestuurservaringnog meer opwindend. Albei A3’s klouaan die pad soos klitsgras aan ’n poedel.

Van Augustus sal daar ’n1.2T FSI S­handrat beskikbaar wees asook’n 1.8T FSI­handrat SE en ’n 1.8T FSIquattro S­tronic. ’n Vyf jaar of100 000 km­ Audi Freeway plan is by dieverkoopprys ingesluit. – Ané Theron

PRYSEAudi A3 Sportback 1.4T FSI handrat S –R290 500Audi A3 Sportback 1.4T FSI S-tronic S –R307 500Audi A3 Sportback 1.6 TDI S-tronic S –R319 500Audi A3 Sportback 1.8T FSI S-tronic SE –R339 000

Dis dienuwe A3Sportback– maar niedat jy salagterkomnieFOTO:AUDI

‘Yuppy’­ikoon kom weer Audi A3 Sportback

geld tóg geluk kan koop.Ondanks die loopvlak van die bande,

wat meer tuis op teer as modder of sandbehoort te wees, het die GL 350 enGL 500 (wat laestrek en ’n middelsteewenaarslot het) wonderbaarlik oor ofdeur elke hindernis, rots of sloot gery.Die wiele tol­tol net so ’n bietjie, dan vatdie elektronika oor en laat die wiele watvastrapplek het, hul ding doen.

Lugvering is standaardtoerusting enkan die GL se pens sowaar hoër as300 mm lig. Dié vering beïndruk ookwanneer jy klaar in die modder gespeelhet en aanstoot na jou oornagplek bySabi Sabi of een van daai ander R6 000­per­nag lodges. Dan vergeet die GL dathy ’n sewesitplek­veldwa is en voel so ligop sy voete soos Justin Bieber terwyl hy

Die GL se reguit heuplyn maak hom veelmooier as die ML | FOTO: MBSA

Nuut

6 InRat 19 Mei 2013| | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | |

PadToetsPadToets

Onbeskofte ondierNadat ek met ’n gebalde vuis in die

lug verby ’n 300­jarige tante inhaar Corolla jaag (sy ry ver onder

80 km/h in die 60 km/h­sone), gly ek sy­waarts tot stilstand by die rooi lig –langs ’n kakiekleurige man in sy enormeHilux in. Hy kyk af na my op die kleine­rige Husqvarna 900 Nuda. Ek gluur te­rug terwyl my regterhand die versnellerso pluk­pluk.

Groen lig. Ek skiet weg, haak tweedeen laat die voorwiel ’n ruk in die lughang. Dit gebeur terwyl ek beplan hoe ekbo­oor die taxi voor my gaan ry.

Dames en here, dit is ’n 40 sekonde­tydgleuf in my driedag­toetsrit opHusqvarna se Nuda. Soos sy naam aan­dui, is dié ’n kaal motorfiets, of nakedroad bike. Dit beteken daar’s geen oortol­lige plastiek (ons noem dit sommer Tup­perware) aan die fiets nie en die raam isontbloot. Ook die enjin met sy lipstiffie­rooi nokas­deksel. Kaal, met rooi lipstiffieaan . . . Nee dis nie Viagra wat brand nie,Meneer, dis jy wat die Nuda se agterwiellaat rook. In jou kop.

As jy egter hoor watter enjin Husqvar­na so mooi versier het vir die Nuda gaanjy ’n pil teen skok wil sluk: die tweesilin­der 798 cc van BMW wat in die F 800 GSgebruik word. Dit kom nadat BMWHusqvarna vir ’n wyle besit het en daarheelwat samewerking tussen dié tweewas. Die BMW­enjin is vergroot na898 cc toe en daarom skop die Nuda77 kW en 100 Nm uit teenoor dieF 800 GS se kalmer 63 kW en 83 Nm.

Hoewel die Husqy se maksimumwringkrag eers teen 7 000 r/min beskik­baar is, voel hy soos ’n John Deere op jetfuel elke keer wanneer jy die versnellerdraai en hy vorentoe pyl met ’n lieflike

gebulder. Niks van die F 800 GS se gere­formeerde gefluister hier nie. Dis donder­weer wat blou vonke uit die motors omjou slaan. En jy wat voel soos Thor.

Jy sien, dis die ding met dié blerriemotorfiets. Hy laat voel jou soos iets ofiemand wat jy glad nie is nie. JackieChan, Jason Bourne of Travis Pastrana –aan die stuur van ’n aanvalshelikopter.Daar ís wel die opsie om die fiets in rainmode te ry, wat die gedierte muilband omveiliger te wees op nat paaie of vir ie­mand wat onseker voel agter die Nuda sesweeftuig­wye stuurstang. Maar jy gaannie in rain mode ry nie. Jy gaan ’n Go­Pro­kamera op jou helm plak en gly entol en raas in die strate. Want dis wat

die Nuda graag doen.Jy kan vinnig tot 190 km/h versnel en

dan nog vinniger ry. Maar jy kan nie juisdaar bly nie, want die wind ruk jou soos’n ou vadoek rond. Jy wil die hele liewetyd op die Nuda wees, maar ná drie daekan jy nie van jou rusbank opstaan nie.Die saal is smal en hard en die 48 mmomgekeerde Sachs­vurk en Sachs*­skok­breker agter is styf. (Die duurder Nuda Rhet verstelbare vering.)

Die koppelaar is nie lig onder jou vin­gers nie en maak jou linkerhand effe lamas jy dit baie gebruik. Die ratverwisse­lings is nie sag en glad nie. Jy moet somsmoeite doen met jou linkervoet. Maar ditis een van die heel lekkerste fietse om te

ry. Een van die mooistes om na te kyk.Die beste adrenalien­inspuiting wat jy virjouself kan koop.

Solank jy net onthou, die Nuda pas nieby jou aan nie, jy pas by die Nuda aan.– Willem van der Berg

PRYS R99 500ENJIN 898 cc-tweesilinder, 77 kW, 100 NmRATKAS sesgang, kettingaandrywingGEWIG EN SITPLEKHOOGTE 195 kg (nat) en870 mmOORWEEG OOK Rekspronge, ‘BASE-jumping’of heroïen; Dankie aan Jetsport vir die gebruik vandie Nuda. Skakel 0 051 448 0993/4.* Sachs maak spesialisvering

Husqvarna Nuda 900

Jy kan kies: 125 besoeke aan jou terapeut (teen R800 per sessie) of die Nuda | FOTO: WILLEM VAN DER BERG

Dat jy onder die in­vloed van die Nudawas, gaan nie in diehof as versagtendeomstandighedeaanvaar word nieFOTO: WILLEM VANDER BERG

19 Mei 2013 InRat 7| | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | | |

Om bo uit te kom moet jy ’n goeie aanbod kan raaksien wanneer een aan jou uitgewys word. Soos die Audi Gewaarborgde Über-aanbod, wat die toekomstigewaarde van jou Audi A6, Audi A7 Sportback, Audi A8 en Audi Q7 verseker, sodat jy elke drie jaar in ’n splinternuwe model by die vergadering kan opdaag.

Besoek jou naaste Audi Handelaar of audi.co.za vir meer inligting.

ÜberOffers

*Gekoppel aan FNB prima-rentekoers, tans 8.50%. Bostaande aanbiedinge bereken op standaard-spesifikasie Audi-modelle en ’n beperking van 60 000 km oor die periode. Modelle hieruitgebeeld mag opsionele toerusting wys. Pryse vir opsionele toerusting is nie ingesluit by die geadverteerde bedrag nie. Aanbod geld slegs vir Audi A8 met standaard-asafstand. Somtotaalsluit aanvangsfooi en maandelikse administrasiefooi van R57 in en sluit Gewaarborgde Toekomstige Waarde uit. Rentekoers sal verskil van voorbeeld in hierdie advertensie indien dieprys verskil. Alle finansieringsaanbiedinge is onderhewig aan kredietgoedkeuring van Audi Financial Services. Bepalings en voorwaardes geld. Audi Financial Services – ’n afdeling vanWesBank – ’n afdeling van FirstRand Bank Bpk. ’n Gemagtigde Finansiële Dienste- en Kredietverskaffer. NCRCP20. Voertuie mag ander spesifikasies vir die Suid-Afrikaanse mark hê.

OGILVY CAPE TOWN 56170/A/3

Neem ’n administratiewe besluit.Bestuur elke 3 jaar ’n nuwe Audi.

Vind ’n HandelaarPrys

(BTW ingesl.)

R 501 000

R 744 500

R 976 500

R 713 000

Rentekoers*

2.52%

1.81%

0.37%

4.43%

Somtotaal

R 261 000

R 375 129

R 481 863

R 405 009

ToekomstigeWaarde

R 220 440

R 327 580

R 429 660

R 313 720

Model

A6 2.0T FSI multitronic

A7 3.0 TDI quattro S tronic

A8 3.0T FSI quattro tiptronic

Q7 3.0 TDI quattro tiptronic

Paaiement

R 7 250

R 10 420

R 12 830

R 11 250

Periode

36 months

36 months

36 months

36 months

Deposito

10%

10%

10%

10%

Alonso, koningvan SpanjeFernando Alonso het in Bar­

celona voor duisende Spaan­se Formule Een­geesdriftiges

’n skitterende renvertoning gelewerom sy tuis­ Grand Prix te oor­heers en sodoende Ferrari ’n twee­de sege in die 2013­reeks te besorg.

Die Spanjaard het uitstekendvanuit die vyfde plek weggespring,twee plekke in die eerste tweedraaie opgemaak, en in die volgen­de rondte in ’n dapper maneuvertot die tweede plek opgeskuif. Na­dat die voorste Mercedes van NicoRosberg begin bandgreep verloorhet, is Alonso gou verby en konhy sy voorsprong van daar af totdie einde beheer.

Sy spanmaat Felipe Massa hetsy beste vertoning tot nog toe van­jaar gelewer deur derde te eindignadat hy in die negende plek weg­gespring het. Die Italianer konselfs tweede geëindig het, maar insy stryd om plekke op te maak, issy Ferrari se bande só verrinne­weer dat hy teen die einde niemeer ’n aanslag op die Lotus vanKimi Räikkönen kon maak nie.

Räikkönen, op sý beurt, het metgoeie renstrategie en bandekeusesgesorg dat hy eers met SebastianVettel (Red Bull) afreken, en daar­na ook vir Massa uit sy lugstroomkon hou om uiteindelik gerieflik indie tweede plek te eindig.

Vir Vettel en die Red Bull­span

was dit g’n maklike ren nie. Ditwas duidelik die span se motorshad nie die spoed in Spanje wathulle in Bahrein en Maleisië open­baar het nie. Vettel was vierde, ge­volg deur sy spanmaat Mark Web­ber. Tog is Vettel steeds voor opdie punteleer, hoewel Räikkönenen Alonso nou nog nader gekruiphet.

Vir die Mercedes­span was dieren rampspoedig, veral in ag geno­me die pas wat Rosberg en LewisHamilton in die kwalifiserings­rondtes gehandhaaf het. Rosberghet (in kwalifisering) sy spanmaatom die voorste wegspringplek uit­gestof, maar in die ren het albei semotors só erg bande gevreet dathulle byna heeltemal moes besgee.Rosberg was eindelik sesde, gevolgdeur Paul di Resta (Force India)en Jenson Button (McLaren), metHamilton wat maar 12de was.

Intussen begin al hoe meerspanne hul misnoeë met die Pirel­li­bande se klouvermoë uitspreek,veral oor die feit dat dit ware ren­mededinging demp.

Hoe dit die spanne op die kort,draaierige Monaco­straatbaan gaanbeïnvloed, is moeilik om te bepaal,maar Alonso het reeds laat blykMercedes se jaers moet as gunste­linge vir dié ren aanstaande weekbeskou word, gemeet aan hul pasin die kwalifisering. – Ferdi de Vos

Formule EenFernandoAlonso, oppad na sytweede oor­winning van­jaar | FOTO:FERRARI

MotorSport

Makierie pas!Ten aanskoue van die sewende model in

moderne Mini­gestalte sou sir Alec Issi­gonis, legendariese ontwerper van die oor­spronklike Austin Mini, heel moontlik in sybeste drilpeloton­stem gebulder het: “Makie­rie pas!” (Vir diegene sonder weermagonder­vinding, dis ’n vervorming van “markeer diepas”, wat in strafdrilsessies sommer net“ ’kierie­pas” geraak het en beteken jy staanop een plek en lig jou voete op en af – son­der om vorentoe te beweeg.) Want dié nuwe­ling – volgens Mini se base ’n praktiese krui­sing tussen die Countryman, luikrug en koe­pee – marsjeer teen ’n heel ander pas – eenwat moontlik heel uit pas met sy oorsprong­waardes is.

Hoe is dié hoogloop­tweedeurryding toe­paslik in die Mini­reeks? Wel, die antwoordis seker: Wie (behalwe dalk Issigonis en afici­onado’s van die oorspronklike Mini) gee om?Want die moderne Mini­handelsmerk is juisingestel om aanpasbaar, dog uit pas te weesmet die normale – tot op die punt van ek­sentriekheid. En dis wat die Paceman so aan­loklik maak.

In wese is dit ’n koepee­Countryman, ge­grond op dieselfde onderstel, maar met ’n39 mm laer daklyn en 10 mm laer penshoogteom hom meer sportief te laat lyk. Tot by dieB­pilaar (twee­derdes van voor) is hy geheelCountryman, ook wat kajuituitleg betref.Maar dan word hy onderskei deur ’n skuinsEvoque­agtige dak, twee agtersitplekke (teen­oor die Countryman se drie) en horisontaleagterligte (’n eerste vir Mini).

Die Paceman deel die 1,6 liter­enjin van sy

stalgenote, en is beskikbaar in Cooper(90 kW), turbo­aangejaagde Cooper S(135 kW) en Cooper S met ALL4­aandrywing,met sesgang­hand­ of outo’­ratkaste. Aan­staande maand is die vuurwarm JCW­weer­gawe (160 kW) ook hier. In Cooper S­vormblits die Paceman in net 7.5 sek. tot 100km/h, selfs al is dit 75 kg swaarder as dieluikrug, maar in draaie tel daai ekstra kilo’steen hom.

Tesame met sy hoë ryhoogte het dit virmeer bakrol (oorleun in draaie) gesorg, enmet sy stram veerverstellings asook opsionelelaeprofiel 19 duim­bande, was sy rit uitershard, wat die Paceman op kort riffels laatrondtrippel het. Die stuurgevoel is goed,maar vergeleke met die luikrug en koepee seskerp hantering stel dié model se rygerief enpadmaniere teleur.

Die Paceman se pasverandering maak homegter uniek, sonder enige noemenswaardigemededingers – hoewel teikenkopers moontlikook die Nissan Juke sal oorweeg. Sy tekort­komings gaan ook nie voornemende kopersafsit nie, want dié Mini het styl, en anders asdie ander modelle (behalwe dalk die Country­man) is dit nogal prakties ook. Selfs al meenpuriste dié weergawe pas nie werklik in Minise reeks nie, kan dit dalk ’n nuwe pasaange­er word. – Ferdi de Vos

PRYSE (sonder opsies)Cooper R299 236Cooper S R360 407Cooper S ALL4 R411 400JCW R440 550 (beskikbaar in Junie)

Mini Paceman

Halt, marsjeerof parkeer?Hy’s dalk om­strede, maarbehoort baiefans te vind| FOTO: MINI

Nuut

sing

h&so

nsK

IA/4

071/

INRA

T-Ro

cks