83
Microsoft ® Office PowerPoint ® 2007- opleiding Skep jou eerste aanbieding

Microsoft ® Office PowerPoint ® 2007-opleiding

  • Upload
    brigid

  • View
    102

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Microsoft ® Office PowerPoint ® 2007-opleiding. Skep jou eerste aanbieding. Kursusinhoud. Oorsig: Maak jou gereed met die basiese Les 1: Skep jou eie skyfies Les 2: Kies ’n tema, voeg meer inhoud by Les 3: Proeflees, druk en berei voor vir die vertoning. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Microsoft® Office PowerPoint® 2007-

opleidingSkep jou eerste aanbieding

Page 2: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Kursusinhoud• Oorsig: Maak jou gereed met die basiese

• Les 1: Skep jou eie skyfies

• Les 2: Kies ’n tema, voeg meer inhoud by

• Les 3: Proeflees, druk en berei voor vir die vertoning

Elke les sluit ’n lys van voorgestelde take en ’n stel toetsvrae in.

Page 3: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Oorsig: Maak jou gereed met die basiese

Is jy gevra om ’n PowerPoint-aanbieding saam te stel, maar is nie seker hoe om te begin nie?

Hierdie kursus sal jou alles leer wat jy moet weet om ’n aanbieding te skep en te lewer.

Jy sal uitvind hoe om skyfies te skep, met inhoud te vul en goed te laat lyk. Dan sal jy leer hoe om sprekernotas en uitdeelstukke voor te berei en gereed te maak vir die aanbied daarvan.

Page 4: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Kursusdoelwitte• Skep skyfies en voeg teks by.

• Voeg teks en ander inhoud by.

• Pas ’n tema toe vir die oorhoofse voorkoms van die aanbieding.

• Druk uitdeelstukke en notas.

• Berei voor om die vertoning aan te bied.

Page 5: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Les 1

Skep jou eie skyfies

Page 6: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Skep jou eie skyfiesHierdie is kykie op die PowerPoint-venster.

Hierdie les sal jou ’n inleiding tot die venster gee en jou help om op jou gemak te voel as jy daarin werk.

Jy sal sien hoe om nuwe skyfies by te voeg, ’n uitleg vir ’n skyfie te kies en sowel teks by te voeg as skyfies van ander aanbiedings te hergebruik.

Laastens sal jy uitvind hoe om notas, waarna jy wil verwys wanneer jy die aanbieding doen, voor te berei terwyl jy die vertoning skep.

Klik om titel by te voeg

Klik om subtitel by te voeg

Klik om notas by te voeg

Page 7: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Leer jou werkplek kenHierdie is die aansig wat eerste in PowerPoint oopmaak. Dit word Normale aansig genoem.

Jy werk hier om skyfies te skep.

1

2

Die glyerruit is die groot area in die middel. Jy werk direk op die glyer in hierdie ruimte.

Op die glyer word die blokke met die gespikkelde rande plekhouers genoem. Dit is hier waar jy jou teks intik, kuns invoeg of ander inhoud byvoeg.

Normale aansig bestaan uit drie hoofareas.

Klik om titel by te voeg

Klik om subtitel by te voeg

Klik om notas by te voeg

123

4

Page 8: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Leer jou werkplek kenHierdie is die aansig wat eerste in PowerPoint oopmaak. Dit word Normale aansig genoem.

Jy werk hier om skyfies te skep.

Op die linkerkant is klein of posseëlprentjie-weergawes van die skyfies in jou aanbieding, terwyl die een waarop jy werk, verlig is. Hierdie area is die Skyfies-oortjie.

Normale aansig bestaan uit drie hoofareas.

3

Klik om titel by te voeg

Klik om subtitel by te voeg

Klik om notas by te voeg

123

4

Page 9: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Leer jou werkplek kenHierdie is die aansig wat eerste in PowerPoint oopmaak. Dit word Normale aansig genoem.

Jy werk hier om skyfies te skep.

In die onderste area is die notasruit waar jy die notas, waarna jy tydens jou aanbieding verwys, tik.

Normale aansig bestaan uit drie hoofareas.

4

Klik om titel by te voeg

Klik om subtitel by te voeg

Klik om notas by te voeg

123

4

Page 10: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Voeg nuwe skyfies byWanneer PowerPoint oopmaak, is daar slegs een skyfie in die vertoning.

Jy voeg die ander skyfies by.

Die mees voor die hand liggende manier om ’n nuwe skyfie by te voeg, is deur Nuwe Skyfie op die Tuis-oortjie te klik as die prent getoon word.

Tuis Tuis

Page 11: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Voeg nuwe skyfies byWanneer PowerPoint oopmaak, is daar slegs een skyfie in die vertoning.

Jy voeg die ander skyfies by.

Daar is twee maniere waarop die Nuwe Skyfie-knoppie gebruik word:

1 Indien jy die boonste deel van die knoppie waar die skyfie-ikoon is klik, word ’n nuwe skyfie onmiddellik onder die skyfie wat op die Skyfies-oortjie gekies is, bygevoeg.

Tuis Tuis

Page 12: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Voeg nuwe skyfies byWanneer PowerPoint oopmaak, is daar slegs een skyfie in die vertoning.

Jy voeg die ander skyfies by.

Daar is twee maniere waarop die Nuwe Skyfie-knoppie gebruik word:

2 Indien jy die onderste deel van die knoppie klik, kry jy ’n gallery van uitlegte vir die skyfie. Jy kies ’n uitleg en die skyfie word met daardie uitleg ingevoeg.

Tuis Tuis

Page 13: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Voeg nuwe skyfies byIndien jy ’n skyfie byvoeg sonder om ’n uitleg te kies, pas PowerPoint outomaties een toe.

As jy wil, kan jy dit verander: Regsklik die skyfie met die uitleg wat jy wil vervang en wys dan na Uitleg.

Tuis Tuis

Page 14: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Kies uitlegte vir skyfies’n Skyfie-uitleg rangskik jou skyfie-inhoud.

Byvoorbeeld, jy verkies dalk sowel ’n lys as ’n prent op die skyfie, of ’n prent en ’n byskrif.

Uitlegte bevat verskillende tipes plekhouers en plekhouerrangskikkings om wat ookal jou inhoud is, te ondersteun.

Klik om titel by te voegKlik om titel by te voeg

Klik om subtitel by te voeg

Klik om teks by te voeg

Page 15: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Kies uitlegte vir skyfiesDie prent toon die uitlegte waarmee PowerPoint outomaties begin.

1

2

Die Titelskyfie-uitleg word hier aangetoon soos dit in die uitlegte-galery lyk en word toegepas op die eerste skyfie in die vertoning (die een wat reeds daar is wanneer jy begin).

Op die skyfie bevat die Titelskyfie-uitleg plekhouers vir ’n titel en ’n subtitel.

Klik om titel by te voegKlik om titel by te voeg

Klik om subtitel by te voeg

Klik om teks by te voeg

Page 16: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Kies uitlegte vir skyfiesDie prent toon die uitlegte waarmee PowerPoint outomaties begin.

Die uitleg wat jy moontlik die meeste vir ander skyfies sal gebruik, word genoem: Titel en Inhoud, hier aangetoon soos dit in die uitlegte-galery lyk.

3

4 Op die skyfie het hierdie uitleg ’n plekhouer vir die titel van die skyfie en ’n tweede veeldoelige plekhouer wat sowel teks as verskeie ikone bevat.

Klik om titel by te voegKlik om titel by te voeg

Klik om subtitel by te voeg

Klik om teks by te voeg

Page 17: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Tik jou teksIn die veeldoelige plekhouer wat voorheen getoon is, kan jy grafika-elemente of teks byvoeg.

Kom ons praat oor teks.

1

2

Jy kan verskillende vlakke van teks binne kolpuntlyste gebruik om mindere punte onder hoofpunte te maak.

Op die Strook, gebruik opdragte in die Font-groep om die karakterformatering, soos fontkleur en -grootte, te verander.

Die verstekformatering vir teks is ’n kolpuntlys.

TuisTuis

Lorem IpsumDolor sit amet

Consectetuer adipiscing elitDonec euismod Mattis augue

Class aptent Taciti sociosqu

Page 18: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Tik jou teksIn die veeldoelige plekhouer wat voorheen getoon is, kan jy grafika-elemente of teks byvoeg.

Kom ons praat oor teks.

3 Gebruik opdragte in die Paragraaf-groep om paragraafformatering, soos lysformatering, teks-inkeping en reëlspasiëring te verander.

Die verstekformatering vir teks is ’n kolpuntlys.

Tuis

Lorem IpsumDolor sit amet

Consectetuer adipiscing elitDonec euismod Mattis augue

Class aptent Taciti sociosqu

Page 19: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Voeg skyfies vanaf ’n ander aanbieding inJy vind dit dalk nodig om skyfies van ’n bestaande aanbieding in jou vertoning te gebruik.

So word dit gedoen:

1

2

Op die Tuis-oortjie, klik die pyltjie langs die Nuwe Skyfie asof jy ’n nuwe skyfie wou invoeg en kies eers ’n uitleg daarvoor.

Onder die uitleg-galery, klik Hergebruik Skyfies.

Tuis

NuweSkyfie

Dupliseer Verkose Skyfies

Skyfies vanaf Outline

Hergebruik Skyfies

Hergebruik Skyfies

Voeg Skyfies in vanaf: C:\Aanbiedings...

Blaai rond

Page 20: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Voeg skyfies vanaf ’n ander aanbieding inJy vind dit dalk nodig skyfies van ’n bestaande aanbieding in jou vertoning te gebruik.

So word dit gedoen:

3 In die Hergebruik Skyfies-taakruit onder Voeg skyfie in vanaf, klik Blaai rond om die aanbieding of skyfiebiblioteek wat die nodige skyfie bevat, te vind. Klik dan die pyltjie om daardie skyfies in die taakruit oop te maak.

Tuis

Skyfie

Skyfies vanaf Outline

Hergebruik Skyfies

Hergebruik Skyfies

Voeg Skyfies in vanaf: C:\Aanbiedings...

Blaai rond

Nuwe

Dupliseer Verkose Skyfies

Page 21: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Voeg skyfies vanaf ’n ander aanbieding inJy vind dit dalk nodig om skyfies van ’n bestaande aanbieding in jou vertoning te gebruik.

So word dit gedoen:

Wanneer jy die skyfie waarna jy gesoek het vind, neem kennis van die Behou bron-formatering-merkblokkie heel onderaan die ruit. Indien jy die presiese voorkoms van die skyfies wat jy nou invoeg wil behou, maak seker dat hierdie merkblokkie gekies is voordat jy die skyfie invoeg.

4

Tuis

Skyfies vanaf Outline

Hergebruik Skyfies

Hergebruik Skyfies

Voeg Skyfies in vanaf: C:\Aanbiedings...

Blaai rond

Nuwe

Dupliseer Verkose Skyfies

Skyfie

Page 22: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Voeg skyfies vanaf ’n ander aanbieding inJy vind dit dalk nodig om skyfies van ’n bestaande aanbieding in jou vertoning te gebruik.

So word dit gedoen:

Klik elke skyfie wat jy wil invoeg. Elkeen word gekopieer na die oop aanbieding, onder die gekose skyfie of onder jou merker indien jy dit onderkant ’n skyfie-posseëlprentjie geposisioneer het.

5

Tuis

Skyfies vanaf Outline

Hergebruik Skyfies

Hergebruik Skyfies

Voeg Skyfies in vanaf: C:\Aanbiedings...

Blaai rond

Dupliseer Verkose Skyfies

SkyfieNuwe

Page 23: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Skep sprekernotasGebruik sprekernotas om uit te brei op die punte op ’n skyfie.

Goeie notas kan jou help om jou gehoor se aandag te behou en voorkom teksoorlading op die skyfie.

1

2

Terwyl jy algaande die inhoud van jou skyfies ontwikkel, tik jou notas in die notasruit onderkant die skyfie.

Deur die verdeelbalk te sleep, kan jy die notasruit vergroot sodat dit makliker is om daarin te werk.

Lorem ipsum dolor sit ametFusce suscipit molestie miNam eleifend dignissim nisl

Page 24: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Skep sprekernotasGebruik sprekernotas om uit te brei op die punte op ’n skyfie.

Goeie notas kan jou help om jou gehoor se aandag te behou en voorkom teksoorlading op die skyfie.

3 Jou notas word gestoor in ’n notasbladsy, wat ’n kopie van die skyfie asook jou notas bevat. Hierdie is die bladsy wat jy uitdruk om tydens jou aanbieding heen te verwys.

Lorem ipsum dolor sit amet

Nam eleifend dignissim nislFusce suscipit molestie mi

Page 25: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Oefenvoorstelle 1. Raak bekend met die areas van die PowerPoint-venster.

2. Tik teks.

3. Voeg nuwe skyfies by.

4. Navigeer en voeg meer teks by.

5. Gebruik teks-inkepings en formatering.

6. Werk met teks-outomatiese tekspas.

7. Tik en beskou notas.

Page 26: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Toets 1, vraag 1Wat is die hoof-area in die PowerPoint-venster om skyfie-inhoud by te voeg? (Kies een antwoord.)

1. Die Skyfies-oortjie, waar die skyfie-posseëlprentjies is, aan die linkerkant van die venster.

2. Die notasruit.

3. Die glyerruit in die middel van die venster.

Page 27: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Toets 1, vraag 1: AntwoordDie glyerruit in die middel van die venster.

Werk in die glyerruit om teks, prente, vorms, medialêers of ander inhoud by jou skyfies te voeg.

Page 28: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Toets 1, vraag 2Wanneer jy ’n nuwe skyfie byvoeg, hoe kies jy eerstens ’n uitleg daarvoor? (Kies een antwoord.)

1. Op die Tuis-oortjie, klik die boonste helfte van die Nuwe Skyfie-knoppie.

2. Op die Tuis-oortjie, klik die boonste helfte van die Nuwe Skyfie-knoppie waar die pyltjie is.

3. Regsklik ’n skyfie-posseëlprentjie op die Skyfies-oortjie en klik Nuwe Skyfie.

Page 29: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Toets 1, vraag 2: AntwoordOp die Tuis-oortjie, klik die boonste helfte van die Nuwe Skyfie-knoppie waar die pyltjie is.

Klik van die pyltie vertoon die skyfie-uitlegte. Wanneer jy een kies, word ’n skyfie met daardie uitleg ingevoeg.

Page 30: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Toets 1, vraag 3Wat is ’n vinnige manier om ’n skyfie se huidige uitleg met ’n ander uitleg te vervang? (Kies een antwoord.)

1. Klik op die onderste helfte van die Nuwe Skyfie-knoppie op die Tuis-oortjie.

2. Regsklik die skyfie met die uitleg wat jy wil vervang en wys dan na Uitleg.

Page 31: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Toets 1, vraag 3: AntwoordRegsklik die skyfie met die uitleg wat jy wil vervang en wys dan na Uitleg.

Hierdie maak die uitlegte-galery oop. Jy klik een om dit op die skyfie toe te pas. ’n Ander manier is om die posseëlprentjie van die skyfie met die uitleg wat jy wil verander, te kies en Uitleg op die Tuis-oortjie te klik. Dit vertoon die galery waar jy ’n uitleg kies om toegepas te word.

Page 32: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Les 2

Kies ’n tema, voeg meer inhoud by

Page 33: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Kies ’n tema, voeg meer inhoud byAs ’n kleurskema vir jou aanbieding sal basiese swart die taak verrig.

Maar wat daarvan as jy in die bui is vir meer kleur en ’n lewendige ontwerp?

Gaan reguit na PowerPoint se temas-galery en probeer dit wat daar is. Kies van ’n tema is niks moeiliker as om ’n skakelaar op of af te sit nie.

Jy kan ander elemente op jou skyfies plaas, soos prente en byskrifte, en hulle vaardig belyn sodat alles netjies gerangskik is.

Lorem ipsum dolor sit amet

Nam pellentesque turpis eu purus sollicitudin adipiscing. Maecenas

Lorem ipsum dolor sit amet

Nam pellentesque turpis eu purus sollicitudin adipiscing.

Maecenas

Page 34: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Die mooiheid van temasElke aanbieding het ’n tema.

Sommige is kleurvoller as ander.

Die tema bepaal die voorkoms en kleure van jou skyfies en gee jou aanbieding ’n konsekwente voorkoms.

Hier sien jy drie titelskyfies wat dieselfde inhoud het, maar verskillende temas gebruik.

Lorem ipsum dolor sit amet

Nam pellentesque turpis eu purus sollicitudin adipiscing. Maecenas

Lorem ipsum dolor sit ametNam pellentesque turpis eu purus sollicitudin adipiscing. Maecenas

Lorem ipsum dolor sit amet

Nam pellentesque turpis eu purus

sollicitudin adipiscing. Maecenas

Page 35: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Die mooiheid van temasElke aanbieding het ’n tema.

Sommige is kleurvoller as ander.

’n Tema sluit hierdie elemente in en word as ’n pakket aangebied.

• Agtergrond-ontwerp• Kleurskema• Fonttipes en -groottes• Plekhouer-posisies

Lorem ipsum dolor sit amet

Nam pellentesque turpis eu purus sollicitudin adipiscing. Maecenas

Lorem ipsum dolor sit ametNam pellentesque turpis eu purus sollicitudin adipiscing. Maecenas

Lorem ipsum dolor sit amet

Nam pellentesque turpis eu purus

sollicitudin adipiscing. Maecenas

Page 36: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Die mooiheid van temasDie kleurskema beïnvloed agtergrondkleure, fontkleure, vulkleure vir vorms, randkleure, hiperskakels en skyfie-elemente, soos tabelle en grafieke.

En indien jy plekhouers het, sal die tema die uitleg wat jy gekies het, respekteer en slegs dinge bietjie rondskuif.

Lorem ipsum dolor sit amet

Nam pellentesque turpis eu purus sollicitudin adipiscing. Maecenas

Lorem ipsum dolor sit ametNam pellentesque turpis eu purus sollicitudin adipiscing. Maecenas

Lorem ipsum dolor sit amet

Nam pellentesque turpis eu purus

sollicitudin adipiscing. Maecenas

Page 37: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Kies ’n temaElke nuwe aanbieding begin met die verstektema, genaamd Office Theme.

Om ’n ander een te vind en toe te pas, begin deur die Ontwerp-oortjie op die Strook te klik.

1

2

Temamonsters/-voorbeelde wat jy hier in die vorm van klein posseëlprentjies sien, sal in die Temas-groep getoon word.

Om bykomende temas te sien, klik die Meer-knoppie regs van die groep.

Ontwerp

Lorem ipsum dolor sit amet

Nam pellentesque turpis eu purus sollicitudin adipiscing. Maecenas

Page 38: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Ontwerp

Kies ’n temaElke nuwe aanbieding begin met die verstektema, genaamd Office Theme.

Om ’n ander een te vind en toe te pas, begin deur die Ontwerp-oortjie op die Strook te klik.

3 Wanneer jy na enige temaposseëlprentjie wys, word ’n voorskou daarvan op die skyfie getoon.

Klik ’n posseëlprentjie om daardie tema op al jou skyfies toe te pas. Jy kan ook die tema slegs toepas op al die skyfies wat jy gekies het.

Lorem ipsum dolor sit amet

Nam pellentesque turpis eu purus sollicitudin adipiscing. Maecenas

Page 39: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Voeg prente en dinge in, deel 1Jy het nou twee metodes geleer om prente en ander nie-teks-items in skyfies in te voeg.

Die eerste metode is om ’n ikoon in ’n plekhouer te klik, iets waarvan jy in die eerste les ’n vlugtige blik gekry het.

Knipkus

Soek na:

Soek in:

Resultate behoort te wees:

Gaan

Page 40: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Voeg prente en dinge in, deel 1Jy het nou twee metodes geleer om prente en ander nie-teks-items in skyfies in te voeg.

1

2

Klik die Knipkuns-ikoon in die plekhouer.

Die Knipkuns-taakruit maak oop. Daar tik jy in die Soek vir-blok ’n sleutelwoord wat verband hou met die soort knipsel wat jy wil hê. Klik dan Gaan.

Die prent illustreer hoe om ’n stuk knipkuns in te voeg:

Knipkus

Soek na:

Soek in:

Resultate behoort te wees:

Gaan

Page 41: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Voeg prente en dinge in, deel 1Jy het nou twee metodes geleer om prente en ander nie-teks-items in skyfies in te voeg.

Knipsels wat pas by die sleutelwoord, verskyn. Klik een van hulle om dit in die skyfie in te voeg. Die prentgrootte word outomaties verander en binne die plekhouer geplaas.

Die prent illustreer hoe om ’n stuk knipkuns in te voeg:

3

Knipkus

Soek na:

Soek in:

Resultate behoort te wees:

Gaan

Page 42: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Voeg prente en dinge in, deel 2’n Ander manier om skyfie-items in te voeg, is om die Voeg in-oortjie op die Strook te gebruik.

Al die dinge wat jy vanaf die skyfieruit kan invoeg, is ook beskikbaar op die Voeg in -oortjie, en nog meer—insluitend vorms, hiperskakels, teksblokke, loopkoppe en loopvoete en media-knipsels, soos klanke.

Voeg in

TeksBlok

Teks

Page 43: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Voeg prente en dinge in, deel 2Die prent toon die reeks dinge wat op die Voeg in-oortjie beskikbaar is.

1

2

Teksblokke is nuttig wanneer jy teks iewers wil byvoeg en jy ’n ander plekhouer daarvoor nodig het, soos vir ’n prentbyskrif. Op die Voeg in -oortjie, klik Teksblok.

Teken die blok op die skyfie en tik daarin.

’n Tipiese ding om in te voeg, is ’n teksblok, soos getoon.

Voeg in

TeksBlok

Teks

Page 44: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Voeg prente en dinge in, deel 2Watter metode is beter?

Aangesien jy twee keuses het om sekere dinge in te voeg, watter een word aanbeveel?

Dit kom gewoonlik daarop neer watter een jy die nuttigste vind. Een ding om te oorweeg is hoe jy die ingevoegde item op die skyfie wil plaas.

Voeg in

TeksBlok

Teks

Page 45: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Redigeer skyfie-elementeNadat ’n prent ingevoeg is, mag jy verstellings aanbring, soos om die grootte te verstel, te kleinknip of die helderheid te verander.

Gebruik Prentnutsmiddels hiervoor.

1

2

Kies dus die prent.

Prentnutsmiddels verskyn bokant die Strook. Gebruik opsies op die Formatering -oortjie om met die prent te werk.

Prentnutsmiddels is beskikbaar wanneer die prent gekies is.

Prentnutsmiddels

Formaat

Prentvorm

Prentrand

Prent-effekte

Bring na Voorkant

Stuur na Agterkant

Keuse-ruit

Belyn

Groep

RoteerKleinknip

Page 46: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Redigeer skyfie-elementeDaar is nutsmiddels vir die reeks dinge wat jy kan invoeg, wat wissel van tabelle, grafieke en SmartArt™-grafieke tot teksblokke en vorms, klanke en video’s.

Kies slegs die ingevoegde item om die relevante oortjie op die Strook te sien.

Prentnutsmiddels

Formaat

Prentvorm

Prentrand

Prent-effekte

Bring na Voorkant

Stuur na Agterkant

Keuse-ruit

Belyn

Groep

RoteerKleinknip

Page 47: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Rangskik skyfie-elementeWanneer jy alles wat jy wil hê op die skyfie geplaas het, moet jy dit belyn sodat dit reg lyk.

Byvoorbeeld, in hierdie prent sal die teksblok met die byskrif op sy beste lyk as dit eers eweredig met die prent belyn is—óf gelyk links, óf korrek gesentreerd.

Prentnutsmiddels

Formaat

Belyn Links

Belyn Middelpunt

Belyn Regs

Belyn Bo

Belyn Middel

Belyn Onder

Page 48: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Rangskik skyfie-elementeJy kan die Rangskik-opdragte gebruik om skyfie-elemente te belyn.

1

2

3

Om die byskrif te belyn sodat dit gelyk links met die prent is, kies eers beide plekhouers.

In Prentnutsmiddels, vind die Rangskik-groep op die Formatering-oortjie.

Klik die Belyn-knoppie en klik dan Belyn Links.

Prentnutsmiddels

Formaat

Belyn Links

Belyn Middelpunt

Belyn Regs

Belyn Bo

Belyn Middel

Belyn Onder

Page 49: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Oefenvoorstelle1. Kies ’n nuwe tema.

2. Voeg ’n prent in.

3. Verstel die prentgrootte.

4. Voeg ’n byskrif by.

5. Belyn die prent en byskrif.

6. Bonus: Voeg ’n animasie-effek by.

Page 50: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Toets 2, vraag 1Wanneer jy ’n tema toepas, beïnvloed dit altyd elke skyfie in die aanbieding. (Kies een antwoord.)

1. Waar.

2. Vals.

Page 51: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Toets 2, vraag 1: AntwoordVals.

Indien jy verkies dat die tema slegs op een of ’n paar skyfies toegepas word, kies daardie skyfies. Vertoon dan die tema-galery, regsklik die tema wat jy wil hê en klik Pas toe op Gekose Skyfies.

Page 52: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Toets 2, vraag 2Jy kan ’n teksblok vanaf ’n ikoon van binne sekere skyfie-uitlegte invoeg. (Kies een antwoord.)

1. Waar.

2. Vals.

Page 53: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Toets 2, vraag 2: AntwoordVals.

Jy kan prente, grafieke, SmartArt-grafieke, tabelle en media-lêers invoeg deur ikone binne inhoud-uitlegte te gebruik. Om egter ’n teksblok in te voeg, gaan na die Voeg in-oortjie. Klik daar Teksblok en teken dan die blok op die skyfie.

Page 54: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Toets 2, vraag 3Jy wil ’n byskrif met ’n prent op jou skyfie belyn, sodat die byskrif direk onder die prent gesentreer is. Met die prent en die byskrif gekies, klik die Formateer-oortjie onder Prentnutsmiddels op die Strook. Waar vind jy nou tog die opdrag wat die verstelling wat jy wil hê, sal maak? (Kies een antwoord.)

1. Die Verstel-groep, Verander Prent-knoppie.

2. Die Rangskik-groep, Belyn-knoppie.

3. Die Rangskik-groep, Roteer-knoppie.

Page 55: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Toets 2, vraag 3: AntwoordDie Rangskik-groep, Belyn-knoppie.

Hierdie knoppie maak ’n kieslys wat verskeie belyningsopdragte bevat, oop. Die Belyn Middelpunt-opdrag is wat jy soek.

Page 56: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Les 3

Proeflees, druk en berei voor vir die vertoning

Page 57: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Proeflees, druk en berei voor vir die vertoning

Jy het die nodige geleer hoe om ’n skyfievertoning te skep.

Stel jou nou voor dat jou aanbieding gereed is en jy wil voorberei om dit aan te bied.

Jy moet dit voorafbeskou, insette van ander kry, en jou uitdeelstukke en notas nagaan voordat jy dit uitdruk.

Dan kan jy PowerPoint se verpakkings-eienskap gebruik om jou aanbieding te plaas op ’n CD of op die rekenaar wat jy vir die aanbieding wil gebruik.

Page 58: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Voorbeskou op jou rekenaarTerwyl jy algaande die vertoning skep, kan jy dit te eniger tyd in die Skyfievertoning-aansig voorafbeskou.

Hierdie aansig gee jou ’n idee van hoe die skyfies sal lyk en optree wanneer hulle geprojekteer word.

1

2

Om die Skyfievertoning-aansig oop te maak, klik die Skyfievertoning-oortjie en klik ’n opdrag in die Begin Skyfievertoning-groep—om op die eerste of huidige skyfie te begin.

Skyfievertoning-aansig vul jou rekenaarskerm.

Skyfievertoning

Ontsnap

VanBegin

VanHuidige skyfie

PasmaakSkyfievertoning

Page 59: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Voorbeskou op jou rekenaarTerwyl jy algaande die vertoning skep, kan jy dit te eniger tyd in die Skyfievertoning-aansig voorafbeskou.

Hierdie aansig gee jou ’n idee van hoe die skyfies sal lyk en optree wanneer hulle geprojekteer word.

3 Een manier om van skyfie tot skyfie te navigeer, is om die Skyfievertoning-nutsbalk onder links op die skerm te gebruik. Om op enige tydstip uit die Skyfievertoning-aansig te gaan, druk ESC. Dit neem jou terug na die aansig wat jy verlaat het, wat tipies die Normale aansig is.

4

Skyfievertoning

Ontsnap

VanBegin

VanHuidige skyfie

Page 60: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

• Druk F5 om op die eerste skyfie te begin.

• Druk SHIFT+F5 om op die huidige skyfie te begin.

Voorbeskou op jou rekenaar Hier is ’n paar ander maniere om die skyfievertoning-aansig oop te maak:

Wanneer jy dit doen, sal die vertoning begin op die skyfie wat tans op die Skyfies-oortjie gekies is.

• Klik die Skyfievertoning-knoppie in die onderste regterkantse gedeelte van die PowerPoint-venster, langs die Zoem-glyer.

• Klik die Skyfievertoning-knoppie op die Aansig-oortjie. Die vertoning begin op die eerste skyfie, ongeag watter skyfie tans gekies is.

Page 61: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Druk uitdeelstukkeDie algemeenste tipe PowerPoint-uitdruk vir gehore word ’n uitdeelstuk genoem.

Uitdeelstukke kan een of verskeie skyfies, tot nege, per bladsy hê.

Dit is goeie praktyk om die Drukvoorskou te gebruik om die uitdeelstuk-tipe wat jy wil hê, te kies soos hier aangetoon. Op dié manier kan jy sien hoe die uitdeelstuk sal lyk voor dit uitgedruk word.

Drukvoorskou

Druk Wat:

Uitdeelstukke...

Skyfies...Uitdeelstukke (1 Skyfie per Bladsy)

Uitdeelstukke (2 Skyfies per Bladsy)

Uitdeelstukke (3 Skyfies per Bladsy)Uitdeelstukke (4 Skyfies per Bladsy)

Uitdeelstukke (6 Skyfies per Bladsy)

Uitdeelstukke (9 Skyfies per Bladsy)

NotasbladsyeBuitelyn-aansig

Page 62: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Druk uitdeelstukkeOm uitdeelstukke te druk, begin deur Drukvoorskou te klik op die kieslys wat oopmaak wanneer jy die Microsoft Office-knoppie klik.

1

2

In Drukvoorskou, klik die pyltjie in die Druk Wat-blok om die lys van uitdeelstuk-tipes te vertoon. Kies die verlangde uitdeelstuk-tipe.

Volg dan die stappe wat in die prent getoon word.

Drukvoorskou

Druk Wat:

Skyfies...Uitdeelstukke (1 Skyfie per Bladsy)

Uitdeelstukke (2 Skyfies per Bladsy)

Uitdeelstukke (4 Skyfies per Bladsy)

Uitdeelstukke (6 Skyfies per Bladsy)

Uitdeelstukke (9 Skyfies per Bladsy)

NotasbladsyeBuitelyn-aansig

Uitdeelstukke (3 Skyfies per Bladsy)

Page 63: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Druk uitdeelstukkeOm uitdeelstukke te druk, begin deur Drukvoorskou te klik op die kieslys wat oopmaak wanneer jy die Microsoft Office-knoppie klik.

Wanneer jy die uitdeelstuktipe klik, word ’n voorskou aan jou getoon van hoe jou skyfies sal lyk as hulle in daardie formaat gedruk word. Jy kan deur al die uitdeelstuk-bladsye navigeer. Die uitdeelstuktipe met die 3 skyfies per bladsy -opsie sluit ook bykomende reëls vir gehoornotas in.

Volg dan die stappe wat in die prent getoon word.

3

Wanneer jy gereed is om te druk, klik Druk.

Drukvoorskou

Druk Wat:

Skyfies...Uitdeelstukke (1 Skyfie per Bladsy)

Uitdeelstukke (2 Skyfies per Bladsy)

Uitdeelstukke (6 Skyfies per Bladsy)

Uitdeelstukke (9 Skyfies per Bladsy)

NotasbladsyeBuitelyn-aansig

Uitdeelstukke (3 Skyfies per Bladsy)Uitdeelstukke (4 Skyfies per Bladsy)

Page 64: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Druk sprekernotasJy het uitdeelstukke gedruk om aan jou gehoor te gee.

Druk nou sprekernotas uit vir jouself, waarna jy tydens jou aanbieding kan verwys.

Dit is goeie praktyk om na die sprekernotas te kyk voordat jy dit druk om te sien of dit lyk soos jy verwag dit moet lyk.

Drukvoorskou

Druk Wat:

Uitdeelstukke...

Skyfies...Uitdeelstukke (1 Skyfie per Bladsy)

Uitdeelstukke (2 Skyfies per Bladsy)

Uitdeelstukke (3 Skyfies per Bladsy)Uitdeelstukke (4 Skyfies per Bladsy)

Uitdeelstukke (6 Skyfies per Bladsy)

Uitdeelstukke (9 Skyfies per Bladsy)

NotasbladsyeBuitelyn-aansig

Page 65: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Druk sprekernotasOm sprekernotas te druk, klik die Microsoft Office-knoppie, wys na Druk en klik dan Drukvoorskou.

1

2

Kies Notasbladsye in die Druk Wat-lys.

Jou notasbladsye word getoon in die voorskou-venster en begin met die eerste skyfie (behalwe as jy anders gespesifiseer het).

Volg dan die stappe soos in die prent getoon.

Drukvoorskou

Druk Wat:

Uitdeelstukke...

Skyfies...Uitdeelstukke (1 Skyfie per Bladsy)

Uitdeelstukke (2 Skyfies per Bladsy)

Uitdeelstukke (3 Skyfies per Bladsy)Uitdeelstukke (4 Skyfies per Bladsy)

Uitdeelstukke (6 Skyfies per Bladsy)

Uitdeelstukke (9 Skyfies per Bladsy)

NotasbladsyeBuitelyn-aansig

Page 66: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Druk sprekernotas

Indien iets nie geformateer is soos jy bedoel het nie of indien die teks afgesny is, maak die nodige verstellings óf in die Notasbladsy-aansig, óf in Normale aansig.

Nadat jy jou notas nagegaan het en gereed is om te druk, klik Druk.

Om sprekernotas te druk, klik die Microsoft Office-knoppie, wys na Druk en klik dan Drukvoorskou.

Volg dan die stappe soos in die prent getoon.

Drukvoorskou

Druk Wat:

Uitdeelstukke...

Skyfies...Uitdeelstukke (1 Skyfie per Bladsy)

Uitdeelstukke (2 Skyfies per Bladsy)

Uitdeelstukke (3 Skyfies per Bladsy)Uitdeelstukke (4 Skyfies per Bladsy)

Uitdeelstukke (6 Skyfies per Bladsy)

Uitdeelstukke (9 Skyfies per Bladsy)

NotasbladsyeBuitelyn-aansig

Page 67: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Voeg loopvoet-teks by uitdeelstukke en notasDrukvoorskou gee jou ook die geleentheid om loopvoete in jou uitdeelstukke en notas by te voeg of te verstel.

By verstek het gedrukte uitdeelstukke en notas bladsynommers.

Hulle kan ook ander dinge, soos loopvoet-teks, toon.

Drukvoorskou

Opsies

Loopkop en LoopvoetNotas en Uitdeelstukke

Loopkop

Bladsynommer

Loopvoet

Loopkop en Loopvoet...

Page 68: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Voeg loopvoet-teks by uitdeelstukke en notasVolg hierdie stappe as jy wil hê dat jou uitdrukke ander inhoud moet toon.

1

2

Klik Opsies en klik dan Loopkop en Loopvoet. Om loopvoet-teks soos "Konsep" of "Vertroulik" te toon, kies die Loopvoet-opsie en tik dan die verlangde teks in die blok.

Drukvoorskou

Opsies

Notas en Uitdeelstukke

Loopkop

Bladsynommer

Loopvoet

Loopkop en Loopvoet...

Loopkop en Loopvoet

Page 69: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Voeg loopvoetteks by uitdeelstukke en notasVolg hierdie stappe as jy wil hê dat jou uitdrukke ander inhoud moet toon.

Die keuses wat jy maak op die Notas en Uitdeelstukke-oortjie in die Loopkop en Loopvoet-dialoogblok is van toepassing op jou uitdeelstukke en jou notasbladsye.

Drukvoorskou

Opsies

Notas en Uitdeelstukke

Loopkop

Bladsynommer

Loopvoet

Loopkop en Loopvoet...

Loopkop en Loopvoet

Page 70: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Kleuropsies vir drukwerkAfhangende van die tipe drukker wat jy gebruik, kan jy jou aanbieding in Kleur, Grysskaal of Egte Swart en Wit uitdruk.

So word ’n opsie vir drukwerk gekies:

1 Onder Drukvoorskou, klik Opsies en wys dan na Kleur-/grysskaal. Kies dan vanaf die geheue. Jou skyfies sal met daardie toegepaste keuse voorafbeskou en gedruk word.

Drukvoorskou

Kleur-/grysskaal

Opsies

Kleur

Grysskaal

Egte Swart en wit

Page 71: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Kleuropsies vir drukwerkAfhangende van die tipe drukker wat jy gebruik, kan jy jou aanbieding in Kleur, Grysskaal of Egte Swart en Wit uitdruk.

So word ’n opsie vir drukwerk gekies:

Die eerste voorskou-voorbeeld toon ’n skyfie wat in kleur gedruk sal word.

2

3 Die tweede voorskou-voorbeeld toon ’n skyfie wat in grysskaal gedruk sal word.

Drukvoorskou

Kleur-/grysskaal Kleur

Grysskaal

Egte Swart en wit

Opsies

Page 72: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Kleuropsies vir drukwerkAfhangende van die tipe drukker wat jy gebruik, kan jy jou aanbieding in Kleur, Grysskaal of Egte Swart en Wit uitdruk.

So word ’n opsie vir drukwerk gekies:

Die laaste voorskou-voorbeeld toon ’n skyfie wat in egte swart en wit gedruk sal word.

4

Drukvoorskou

Kleur-/grysskaal Kleur

Grysskaal

Egte Swart en wit

Opsies

Page 73: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Verpak die aanbiedingPowerPoint se Verpakking vir CD-eienskap bondel jou aanbiedingslêer en enige ander lêer wat jy nodig het en kopieer dit in een vouer of direk na ’n CD.

Indien jy jou lêers na ’n vouer kopieer, kan jy die vouer later na ’n CD toe brand.

Jy kan ook die lêers na ’n netwerkbediener kopieer, waarna jy toegang het vanaf jou aanbiedingsrekenaar.

Publiseer Verpakking vir CD

Verpakking vir CD

Benoem die CD:

Lêers wat gekopieer moet word:

Kopieer na Vouer Kopieer na CD

Voeg Lêers by

Opsies...

Maak toe

Page 74: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Verpak die aanbiedingDie prent toon hoe om jou aanbieding en verwante lêers te verpak.

1 Klik die Microsoft Office-knoppie.

Wys na Publiseer en klik Verpakking vir CD. In die dialoogblok wat oopmaak, moet jy kies wat jy in die verpakking ingesluit wil hê, en kopieer jou lêer(s) of na ’n vouer of CD.

2

3

Publiseer Verpakking vir CD

Verpakking vir CD

Benoem die CD:

Lêers wat gekopieer moet word:

Kopieer na Vouer Kopieer na CD

Voeg Lêers by

Opsies...

Maak toe

Page 75: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Verpak die aanbiedingDie prent toon hoe om jou aanbieding en verwante lêers te verpak.

Belangrik: Stoor altyd jou aanbieding voordat jy dit na ’n vouer of CD verpak.

Publiseer Verpakking vir CD

Verpakking vir CD

Benoem die CD:

Lêers wat gekopieer moet word:

Kopieer na Vouer Kopieer na CD

Voeg Lêers by

Opsies...

Maak toe

Page 76: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

• Om vanaf PowerPoint te verpak en dan na ’n CD te kopieer, moet jy Microsoft Windows® XP of later op jou rekenaar loop en jy moet oor ’n CD-skrywer beskik.

• Indien jy Microsoft Windows 2000 loop, kan jy steeds hierdie eienskap gebruik om die aanbiedinglêers na ’n vouer te verpak en dan kan jy ’n derde-party-program gebruik om die vouer na ’n CD toe te brand.

Verpak die aanbieding Vereistes vir die verpakking na ’n CD

Page 77: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Oefenvoorstelle1. Voorbeskou die vertoning op jou rekenaar.

2. Stuur die aanbieding vir kommentaar.

3. Berei voor om uitdeelstukke te druk.

4. Kies ’n kleurinstelling en druk uitdeelstukke.

5. Gaan jou notas in Notasbladsy-aansig na.

6. Verpak die aanbieding.

Page 78: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Toets 3, vraag 1Watter sleutel druk jy om in Skyfievertoning-aansig in te gaan en met die eerste skyfie te begin? (Kies een antwoord.)

1. ESC.

2. F5.

3. F7.

Page 79: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Toets 3, vraag 1: AntwoordF5.

En om op die gekose skyfie te begin, druk jy SHIFT+F5.

Page 80: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Toets 3, vraag 2Watter uitdeelstuk-opsie sal jy kies indien jy wil hê dat die uitdeelstuk reëls vir gehoornotas insluit? (Kies een antwoord.)

1. Die 3 skyfies per bladsy -opsie.

2. Die 1 skyfie per bladsy -opsie.

3. Die Notasbladsye -opsie.

Page 81: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Toets 3, vraag 2: AntwoordDie 3 skyfie per bladsy -opsie.

Page 82: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Toets 3, vraag 3Jy is in Drukvoorskou besig om te kyk na jou notasbladsye en vind dat sommige van die teksformatering van die notas nie is wat jy wil hê nie. Jy kan voortgaan en dit in Drukvoorskou regmaak. (Kies een antwoord.)

1. Waar.

2. Vals.

Page 83: Microsoft ®  Office  PowerPoint ®  2007-opleiding

Toets 3, vraag 3: AntwoordVals.

Dit is nodig dat jy Drukvoorskou toemaak en Notasbladsye oopmaak om die formatering reg te maak.