4
1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar JEEP en Kinderkerk vandag Ons is net 3 weke weg van ons groot Kuierfees!!!!! Meeste reëlings is al gefinaliseer, maar ons benodig JOU hulp met die volgende: 1. HELPERS, die volgende tafels benodig mense asb: PANNEKOEK, KERRIE EN RYS, KINDER/LEKKERGOED, POEDING, WIT OLIFANT, TUISNYWERHEID, PLANTE & BLOMME EN KAARTJIE VERKOPE 2. Ons Kuierfees moet wyd en syd geadverteer word, het jy dalk ’n plekkie in jou besigheid waar jy ’n plakkaat kan opsit of pamflette uitgee, laat weet vir Rensia of kom haal by die kantoor. Ons wil groot baniere langs die pad opsit, het jy dalk vir ons lap en/of borde waarop ons kan verf?? 3. Bestanddele benodig: VETKOEK TAFEL: 15 liter kookolie, melk POEDING TAFEL: jellie, vla, vanilla roomys, gebakte poedings, kondensmelk, Ideal melk, kitspoeding (aarbei of sjokolade), ingelegde vrugte (perske en pynappel) TUISNYWERHEID: beskuit, groot koeke, kleinkoekies, enige naaldwerk-items VEILING: skilderye, bottels wyn, meubels, waardevolle items GROENTE: grootmaat-groente wat verpak kan word in kleiner pakkies vir verkope 4. Kinder-vermaak Ons kry soos altyd springkastele vir die kinders, maar wil graag iets vir spesifiek die ouer kinders hê om te doen. Het jy enige kontakte met alternatiewe speletjies soos kaskarre / sokker-arena of kan jy ons idees gee? Kan jy ons borg met ’n bedrag hiervoor? ENIGE HULP EN DONASIES WORD BAIE WAARDEER – DANKIE AAN ELKEEN Kontak Rensia op 079 697 1163 of epos [email protected] AFKONDIGINGS vir 13 - 19 Mei 2012 SONDAG 13 MEI 2012 Welkom by die erediens – gelei deur ds Kenneth Mckenzie Teks en Tema vir vandag Teks: Handelinge 16: 16-40 Tema: Julle sal my getuies wees

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 13 Mei 2012

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 13 Mei 2012

Citation preview

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 13 Mei 2012

1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar

JEEP en

Kinderkerk

vandag

Ons is net 3 weke weg van ons groot Kuierfees!!!!! Meeste reëlings is al gefinaliseer, maar ons benodig JOU hulp met die volgende:

1. HELPERS, die volgende tafels benodig mense asb: PANNEKOEK, KERRIE EN RYS, KINDER/LEKKERGOED, POEDING, WIT OLIFANT, TUISNYWERHEID, PLANTE & BLOMME EN KAARTJIE VERKOPE

2. Ons Kuierfees moet wyd en syd geadverteer word, het jy dalk ’n plekkie in jou besigheid waar jy ’n plakkaat kan opsit of pamflette uitgee, laat weet vir Rensia of kom haal by die kantoor. Ons wil groot baniere langs die pad opsit, het jy dalk vir ons lap en/of borde waarop ons kan verf??

3. Bestanddele benodig: VETKOEK TAFEL: 15 liter kookolie, melk POEDING TAFEL: jellie, vla, vanilla roomys, gebakte poedings, kondensmelk, Ideal melk, kitspoeding (aarbei of sjokolade), ingelegde vrugte (perske en pynappel) TUISNYWERHEID: beskuit, groot koeke, kleinkoekies, enige naaldwerk-items VEILING: skilderye, bottels wyn, meubels, waardevolle items GROENTE: grootmaat-groente wat verpak kan word in kleiner pakkies vir verkope

4. Kinder-vermaak Ons kry soos altyd springkastele vir die kinders, maar wil graag iets vir spesifiek die ouer kinders hê om te doen. Het jy enige kontakte met alternatiewe speletjies soos kaskarre / sokker-arena of kan jy ons idees gee? Kan jy ons borg met ’n bedrag hiervoor? ENIGE HULP EN DONASIES WORD BAIE WAARDEER – DANKIE AAN ELKEEN Kontak Rensia op 079 697 1163 of epos [email protected]

AFKONDIGINGS vir 13 - 19 Mei 2012

SONDAG 13 MEI 2012

Welkom by die erediens – gelei deur ds Kenneth Mckenzie

Teks en Tema vir vandag

Teks: Handelinge 16: 16-40

Tema: Julle sal my getuies wees

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 13 Mei 2012

VOLGENDE SONDAG: BEVESTIGING LUSIE STEYN

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

MOEDERSDAG

Erediens

JEEP & Kkerk

19:00

Bestuursraad

9:30 & 19:00

Bybelskool

19;00

Hemelvaart-

diens

13 14 15 16 17 18 19

Erediens

JEEP & Kkerk

19:00 Pinkster

19:00

Pinkster

19:00

Pinkster

19:00

Pinkster

19:00

Pinkster

20 21 22 23 24 25 26

PINKSTERFEES

NAGMAAL

en Gesinsdiens

9:30 & 19:00

Bybelskool

KUIERFEES

27 28 29 30 31 1 2

DOOP

Erediens

JEEP & Kkerk

Omgeegroepleiers

vergadering

19:00

Bestuursforum

9:30 & 19:00

Bybelskool

3 4 5 6 7 8 9

Alle ander inligting beskikbaar op ons webwerf:

www.muldersdrifgemeente.co.za of op die kennisgewingsbord in die saal

KERKKANTOOR URE

Maandag tot Vrydag

Oggende 7:30 – 13:00 kantoor oop

Middae 13:00 – 16:00 slegs epos/selfoon

079 697 1163 - [email protected]

Ds Neels

083 560 3814

Ds Kenneth

081 376 6709

BESTUURSRAAD

PPoorrtteeffeeuulljjeelleeiieerr:: PPaassttoorraallee BBeeddiieenniinngg

Omgeegroepe: nuwe lesmateriaal nou beskikbaar

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 13 Mei 2012

UIT DIE KERKKANTOOR

Ons het ‘n beperkte voorraad van “Die Storie” beskikbaar

teen slegs R50 elk (kosprys by CUM : R99.95)

Kom koop joune vandag!!

Vandag 13 Mei Dean Krynauw

Michelle Labuschagne 084 252 0227

*Ruan Meyer 076 017 4666

Buks van Gerve 082 885 8516 Maandag 14 Mei

Elizma de Swardt 082 858 5476 Ewout Overbeek 011-662 1330

Cobus Potgieter 083 459 0483

Dinsdag 15 Mei

Leon Alberts 072 698 0094 Madaleen Minnaar 082 854 2052

*Carina Swiegers 011 662 2839 *Riaan Weinmann 083 679 4525

Woensdag 16 Mei

Jeanette Mienie 083 647 6018

Donderdag 17 Mei

*Allegra Smit 082 577 4646 Peet van der Linde 072 853 3654

Beyers van Dyk 082 920 6691 Heindrich Wilkinson 071 190 2344

Vrydag 18 Mei

Ria Barnard 082 884 6486 Gerhard JvVuuren 078 533 9660

Bessie Otto 011-708 1017 Rina van Aswegen 072 231 9140

Saterdag 19 Mei

Nadia Greyvenstein 072 179 3660

KULILO LODGE TREKKING

Die gelukkige kaartjie van die naweekbreek sal VANDAG

na die erediens by die tee/koffie getrek word

Miskien is JY die wenner…

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 13 Mei 2012

PINKSTER 2012

Sondagaand 20 Mei

tot Donderdagaand 24 Mei

om 19:00

Sop en broodjies sal bedien word

Koördineerder:

Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . SIEKES:

Gerbrecht Germeshuys: voetoperasie op 11/05, ons wens vir haar is vinnige beterskap (082 678 4158) Rina van Aswegen: infeksie in long, hoes nog baie, raak baie moeg (072 231 9140) Maude Laurence: baie verswak, oom Fred asook hul seun en skoondogter versorg haar voltyds (079 312 8944) Seun van Rina van Aswegen: stabiele toestand, wag vir nieroorplanting, maar hy is baie dapper en hou

uit (Rina 072 231 9140)

Pieter Booysen: toestand nog dieselfde, bid ook vir Kay wat hom versorg (Kay 072 737 4158) Ronnie Collatz jr: kleinseun van Ronnie en Memory in Australië, Kroniese moegheid sindroom, moegheid (Memory 011-662-1005) Ann Woest: gaan goed onder omstandighede, het nou rusperiode, verdere behandeling in 1 week (083 730 6533) Carla, Kleinkind van Nico Doman: seldsame groeisiekte onder een ogie, ontvang spesialis behandeling, daar is beterskap (082 568 2120) Nellie Wasmuth: herstel na val (083 356 8130)

Soek asb hulp en donasies van:

• Noodhulpkas en inhoud

• Toerusting en benodigdhede vir omheining van eiendom • 2x brandblussers