5
1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar KUIERFEES VERGADERING VANDAG direk na erediens voor in kerk Dis die ideale tyd om jou hulp te kom aanbied of om die finale reëlings te bespreek. Ons benodig steeds wit olifant-items, bestanddele, donasies en veiling-items. AFKONDIGINGS vir 27 Mei 2 Junie 2012 SONDAG 27 MEI 2012 Welkom by die erediens – gelei deur ds Neels Kloppers Teks en Tema vir vandag Teks: Jesaja 6: 1-8 Tema: Kan ek JOU stuur? Pinkster 2012 NAGMAAL & Gesinsdiens

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 27 Mei 2012

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 27 Mei 2012

Citation preview

1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar

KUIERFEES VERGADERING VANDAG

direk na erediens voor in kerk

Dis die ideale tyd om jou hulp te kom aanbied of om die

finale reëlings te bespreek.

Ons benodig steeds wit olifant-items, bestanddele,

donasies en veiling-items.

AFKONDIGINGS vir 27 Mei – 2 Junie 2012

SONDAG 27 MEI 2012

Welkom by die erediens – gelei deur ds Neels Kloppers

Teks en Tema vir vandag

Teks: Jesaja 6: 1-8

Tema: Kan ek JOU stuur?

Pinkster

2012

NAGMAAL

&

Gesinsdiens

WILLIE NEL se nominasie vir bogenoemde pos is ontvang en deur

die Bestuursraad goedgekeur.

Sy aanstelling sal vanaf 3 Junie van krag wees na afloop van

2 weke waarin die gemeente geleentheid

het vir terugvoer/kommentaar/besware.

Vir meer besonderhede of jou terugvoer

kontak die leraars of Kerkkantoor.

Beide WILLIE NEL – Portefeuljeleier : Omgeegroepe

(indien geen besware vanaf gemeente) asook

LUSIE STEYN – Portefeuljeleier : Pastorale Sorg

se bevestiging sal op

SONDAG 10 JUNIE 2012 gedurende die erediens plaasvind.

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

PINKSTERFEES

NAGMAAL

en Gesinsdiens

9:30 & 19:00

Bybelskool

KUIERFEES

27 28 29 30 31 1 2

DOOP

Erediens

JEEP & Kkerk

Omgeegroepleiers

vergadering

19:00

Bestuursforum

9:30 & 19:00

Bybelskool

3 4 5 6 7 8 9

Erediens

JEEP & Kkerk

19:00

Bestuursraad

10:00

Strewers

9:30 & 19:00

Bybelskool

JEUGDAG

10 11 12 13 14 15 16

VADERSDAG

Erediens

JEEP & Kkerk

9:30 & 19:00

Bybelskool

SKOLE

SLUIT

17 18 19 20 21 22 23

BESTUURSRAAD

PPoorrtteeffeeuulljjeelleeiieerr:: OOmmggeeeeggrrooeeppee

Alle ander inligting beskikbaar op ons webwerf:

www.muldersdrifgemeente.co.za of op die kennisgewingsbord in die saal

UIT DIE KERKKANTOOR

Ons het ‘n beperkte voorraad van “Die Storie” beskikbaar

teen slegs R50 elk (kosprys by CUM : R99.95)

Kom koop joune vandag – in Kerkkantoor na die diens!!

KERKKANTOOR URE

Maandag tot Vrydag

Oggende 7:30 – 13:00 kantoor oop

Middae 13:00 – 16:00 slegs epos/selfoon

079 697 1163 - [email protected]

Ds Neels

083 560 3814

Ds Kenneth

081 376 6709

Omgeegroepe: nuwe lesmateriaal is beskikbaar

slegs 1 oor!

Vandag 27 Mei *JD de Beer 082 902 7911

Anna Nelson 084 585 6714

Maandag 28 Mei

Ronél Duif 083 324 5977 *Jaco Jv Rensburg 011-662 2678

Chris Meyer 083 650 6082 Nico Vermeulen 082 880 1494

Dinsdag 29 Mei

*Eckhardt Effenberger 082 922 8766 Esmé Kloppers 084 501 8099

Johan Vermeulen 082 464 6820

Woensdag 30 Mei

Hettie Booysen 073 177 7804 Engela de Stadler 083 442 1012

Donderdag 31 Mei

Vanya Jv Vuuren 073 700 4628 Heleen Jordaan 082 923 1231

Charlize Muller 082 776 1301 Annie Roodt 073 355 1802

Vrydag 1 Junie

Frikkie Botha 071 054 9906 Danie Dicks 083 237 0060

JJ Lombard 082 706 7006 Marietjie Lotter 083 321 1016

Saterdag 2 Junie

Carel Nel 072 310 4002

Stel jy belang om te help met klasgee vir

die Gr 0&1 klas?

Slegs een keer per maand, vooraf uitgewerkte lesse.

Skakel Adele op 083 263 6566

Koördineerder:

Anita Duif S: 082 411 7015

F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . .

SIEKES:

Hester Breytenbach: in hospitaal (083 601 7475)

Tamryn Carney: gebreekte arm (Yvette 084 840 9296)

Daleen ter Wolbeek: gediagnoseer met Crohn’s siekte (082 389 1564)

Gerbrecht Germeshuys: voetoperasie op 11/05, ons wens vir haar is vinnige beterskap (082 678

4158)

Rina van Aswegen: blaas- en nierinfeksie (072 231 9140)

Maude Laurence: baie verswak, oom Fred asook hul seun en skoondogter versorg haar voltyds

(079 312 8944)

Seun van Rina van Aswegen: stabiele toestand, wag vir nieroorplanting, maar hy is baie dapper en hou

uit (Rina 072 231 9140)

Pieter Booysen: 2-dag hart monitoring gehad, sien kardioloog 14/6, bid ook vir Kay wat hom

alleen versorg (Kay 072 737 4158)

Ronnie Collatz jr: kleinseun van Ronnie en Memory in Australië, Kroniese moegheid sindroom

(Memory 011-662-1005)

Ann Woest: gaan goed onder omstandighede, behandeling begin binnekort (083 730 6533)

Nellie Wasmuth: herstel na val (083 356 8130)

Soek asb hulp en donasies van:

• Noodhulpkas en inhoud

• Toerusting en benodigdhede vir omheining van eiendom

• 2x brandblussers

NUWE INTREKKERS

Baie welkom in ons gemeente – neem gerus ‘n Nuwe Intrekker-pakket in die

voorportaal en kom ontmoet ds Neels na die erediens voor in die kerk ☺