4
1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar DOOP VANDAG Quaden Arman Wiessener: Ouers Riaan en Juanita JEEP en Kinderkerk vandag Baie dankie aan elkeen wat gister gehelp het, donasies gegee het en bygewoon het. Dit was ‘n heerlike dag… ons sal jul laat weet wat ons winste was… Stel jy belang om te help met klasgee vir die Gr 0&1 klas? Slegs een keer per maand, vooraf uitgewerkte lesse. Skakel Adele op 083 263 6566 AFKONDIGINGS vir 3-9 Junie 2012 SONDAG 3 JUNIE 2012 Welkom by die erediens – gelei deur ds Kenneth Mckenzie Teks en Tema vir vandag Teks: Filippense 1: 9-11 Tema: Getuig in liefde

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 3 Junie 2012

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 3 Junie 2012

Citation preview

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 3 Junie 2012

1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar

DOOP VANDAG

Quaden Arman Wiessener: Ouers Riaan en Juanita

JEEP en

Kinderkerk

vandag

Baie dankie aan elkeen wat gister gehelp het,

donasies gegee het en bygewoon het.

Dit was ‘n heerlike dag… ons sal jul laat weet wat ons

winste was…

Stel jy belang om te help met klasgee vir

die Gr 0&1 klas?

Slegs een keer per maand, vooraf uitgewerkte lesse.

Skakel Adele op 083 263 6566

AFKONDIGINGS vir 3-9 Junie 2012

SONDAG 3 JUNIE 2012

Welkom by die erediens – gelei deur ds Kenneth Mckenzie

Teks en Tema vir vandag

Teks: Filippense 1: 9-11

Tema: Getuig in liefde

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 3 Junie 2012

Omgeegroepleiers:

Onthou jul vergadering vandag na die erediens in die konsistorie

WILLIE NEL

LUSIE STEYN

se bevestiging sal op

SONDAG 10 JUNIE 2012 gedurende die erediens plaasvind.

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

DOOP , Erediens

JEEP & Kkerk

Omgeegroepleiers

vergadering

19:00

Bestuursforum

9:30 & 19:00

Bybelskool

3 4 5 6 7 8 9

Erediens

JEEP & Kkerk

19:00

Bestuursraad

10:00

Strewers

9:30 & 19:00

Bybelskool

JEUGDAG

10 11 12 13 14 15 16

VADERSDAG

Erediens

JEEP & Kkerk

9:30 & 19:00

Bybelskool

SKOLE

SLUIT

17 18 19 20 21 22 23

Erediens

24 25 26 27 28 29 30

Alle ander inligting beskikbaar op ons webwerf:

www.muldersdrifgemeente.co.za of op die kennisgewingsbord in die saal

BESTUURSRAAD

Omgeegroepe: nuwe lesmateriaal is beskikbaar

PPoorrtteeffeeuulljjeelleeiieerr:: OOmmggeeeeggrrooeeppee

PPoorrtteeffeeuulljjeelleeiieerr:: PPaassttoorraallee SSoorrgg

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 3 Junie 2012

UIT DIE KERKKANTOOR

Ons het ‘n beperkte voorraad van “Die Storie” beskikbaar

teen slegs R50 elk (kosprys by CUM : R99.95)

Kom koop joune vandag – in Kerkkantoor na die diens!!

Vandag 3 Junie Annelle Bezuidenhout 082 563 7230

Martin Botha 071 850 7000

Jeanette Duvenage 011-958 1207

Zanelle Walton 082 820 8554 Maandag 4 Junie

Jaco du Toit 083 266 8596 Marie Louwrens 073 207 0841

Michele Nell

Dinsdag 5 Junie

Andre Jordaan 082 461 6077 Gert Thiersen 011-659 0511

Woensdag 6 Junie

Geen

Donderdag 7 Junie

*Luané du Plessis 082 575 4569 Gerhard Overbeek 082 859 1815

*Inge Reyneke 011-462 7209 Vermaak van Wyk 083 463 2115

Vrydag 8 Junie

Betsie Raats 011-662 1281 Phillip van den Berg 072 317 1577

Saterdag 9 Junie

Frans de Klerk 011-706 3460 Eugene de la Harpe 083 452 8920

Hermien Hattingh 083 279 7800

KERKKANTOOR URE

Maandag tot Vrydag

Oggende 7:30 – 13:00 kantoor oop

Middae 13:00 – 16:00 slegs epos/selfoon

079 697 1163 - [email protected]

Ds Neels

083 560 3814

Ds Kenneth

081 376 6709

slegs 1 oor!

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 3 Junie 2012

Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015

F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . SIEKES:

Hester Breytenbach: nog in hospitaal, maar gaan beter, sal hopenlik binnekort ontslaan word (083 601 7475)

Tamryn Carney: gebreekte arm, gaan beter (Yvette 084 840 9296)

Daleen ter Wolbeek: gediagnoseer met Crohn’s siekte, afspraak met dieetkundige (082 389

1564) Gerbrecht Germeshuys: voetoperasie gehad, inflammasie in voet en heup waar been verwyder is,

op sterk antibiotika behandeling (082 678 4158)

Rina van Aswegen: baie siek, kol op long, sien dr weer binnekort, moet deurentyd plat lê

(072 231 9140)

Maude Laurence: baie verswak, oom Fred asook hul seun en skoondogter versorg haar voltyds

(079 312 8944)

Seun van Rina van Aswegen: stabiele toestand, wag vir nieroorplanting, maar hy is baie dapper en hou

uit (Rina 072 231 9140)

Pieter Booysen: sien kardioloog 14/6, bid ook vir Kay wat hom alleen versorg (Kay 072 737 4158)

Ronnie Collatz jr: kleinseun van Ronnie en Memory in Australië, Kroniese moegheid sindroom (Memory 011-662-1005)

Ann Woest: in hospital met vog op longe, kan nie tans chemo kry nie, het ernstige voorbidding

nodig asb (083 730 6533)

Nellie Wasmuth: herstel na val (083 356 8130) LEED:

Carel Becker: oorlede op Maandag 28 Mei, begrafnis was Vrydag 1 Junie. Ons bid vir troos vir sy

familie in hierdie moeilike tyd en vir sy gemeente-familie wat ons oom Carel baie gaan mis.

1-20 JUNIE 2012

Jy word uitgenooi om deel te word van die 12de Winterhoop Veldtog

Help asb met insameling van:

• Warm klere • Komberse

• Nie-bederfbare kos Basiese kospakkie (mieliemeel, sout, koffie, tee,

Cremora, suiker, geblikte kos, sop en soja)

Handig asb in by kerkkantoor