1
2 SEMPER MAART 2006 Mnr Truter: Dié man ken Rêgby! MLONDOLOZI RICARDO WANI Ngokufika kwam ePaul Roos, ndandinombono wathi esikolo esifana nezinye, kodwa abafundi, otitshala kwakunye nenqununu yalapha bandi bonisa ngaphandle kokuthetha ukuba ndiphazamile. Ndifike kwi-Maroon Machine ngo- 2004 ndifunda ibanga le-shumi. Kwi- klass yam yokuqala ndafika kuMiss Lloyd(owayenxiba ihlobo endingazange ndalubona, kodwa bazange ndifikele kuye ngekuthetha okuba andiyi thandi I-Paul Roos). Andithandanga ukun- gena kakhulu kwizinto zalapha, ngoba kalokhu ndisuka eBoys High yase Paarl. Kodwa namhlanje ndinganqina ndithi le-Maroon Machine inayo indawo eyakuyo kwaye intle londawo…ukuba asitshintshi ihlobo esenza ngalo izinto. Inye into endinoyitsitsha nge-Paul Roos, lumemo lezinye izikolo. Thina sihanjelwa zezinye izikolo ezikwin- qanaba olufana nolwethu, endaweni yezikolo ezinazo izinto esinazo. Enda- weni yokuhanjelwa ngabafundi base Rondebosch Boys singahanjelwa siskolo esifana neKhayamandi high, babone sifunda njani nathi sibone bafunda njani (nokuba himini enye). Njalo sifunda ngabo nabo bafunda ngathi. Sibancede nabo basincede apho bakwazi khona. Ngaphezu koko, I-Maroon Machine ihamba kakuhle kwaye ayibonakali njengomtsini osezaku dinwa kwaye nam ndiya ncedisa kwindawo endikwazi kuyo ukuyi tyovela phambili kuyo. Semper Splendidior! ENGLISH TRANSLATION: Upon my arrival in Paul Roos, I only had a vague idea of the school and thought of it as just another boys’ school. However, the pupils, teachers and Rector have shown me in an unequivocal way that this school is definitely different. I arrived in 2004 in grade 10 and the first class I attended was Ms Lloyd’s class (she had a raffish air which I thought was interesting) and if it was not for her I would have felt like an outsider since I was still fresh from Paarl Boys’ High. However, today I can attest and say that the Maroon Machine is definitely going somewhere, but only if we stick to the right path. There is, however, something that I would change about Paul Roos. The visits from other schools. We invite schools with the very same resources and foundations we have, instead of schools with different infrastructures and less resources. Instead of inviting a school like Rondebosch Boys’ school, we could invite a school like Khayamandi High. It’s a win-win situation. They get to see what it’s like in Paul Roos and we get to widen our perspective by interacting with them. Over and above that, I do believe that the Maroon Machine has a bright future and does not show any signs of tiring. I will certainly do my best to keep fuelling my passion: Paul Roos. Semper Splendidior! Uthando lePaul Roos olungazenzisiyo NUUS ● NEWS Taaldebat betrek PRG Onderhoud Stellenbosch was die laaste termyn van 2005 lank in die kollig. Die rede hiervoor is die omstrede taaldebat wat rondom die Universiteit van Stellen- bosch gevoer is. Sommige Engelse studente het aangedring op onderrig in hul moedertaal. Maties is egter die enigste Afrikaanse universiteit in die Wes-Kaap en het geweier om hul taalbeleid te verander. Dit het ’n groot getwis veroorsaak en menige oud-Maties en invloedryke individue, insluitende 50 van die groot- ste Afrikaanse skrywers, is by die saak betrek. ’n Reuse samekoms is in die einste Paul Roos Sentrum gehou en ná verskeie standpunte is daar op die T- Opsie, ’n tweetalige beleid, besluit. Niemand het egter ’n woord gerep oor die feit dat Paul Roos Gimnasium ’n tweetalige skool is nie. In 1866, toe die Stellenbosch Gym- nasium tot stand gekom het, was die voertaal Engels, met Eerw. Braid, ’n Skot, as eerste rektor. Die skool het daarna geleidelik in ’n dubbelmedium skool verander en in 1882 is Nederlands vir die eerste keer as vak aangebied. Teen 1889 het 120 van die 126 leerders aan die gimnasium Nederlands as vak geneem. In 1918 vervang Afrikaans Nederlands en in 1925 word Afrikaans as matriek- vak erken. Tot op hede word vakke in beide Afrikaans en Engels aangebied. Paul Roos is in die unieke posisie dat hy, tesame met Paarl Hoër Jongenskool en Grey Kollege, Bloemfontein, die tweeta- lige seunskole in Suid-Afrika is. In graad agt en nege word klasse as parallelmedium in Paul Roos aangebied. Vanaf graad tien geskied klasse as dub- belmedium. Die feit dat sekere leerders vakke as hoërgraad en ander dit as stan- daardgraad neem, bemoeilik klasinde- ling. As gevolg hiervan word Afrikaanse en Engelse leerders in dieselfde klasse ingedeel. Die beleid is egter dat onder- wysers dieselfde hoeveelheid Afrikaans as Engels moet gebruik. In sekere vakke, soos Wiskunde, is die sterker klasse gemeng, terwyl die swakker klasse in slegs een taal onderrig word. Hierdie tegniek help om die standaarde te lig en terselfdertyd tweetaligheid te bevorder. Aan die begin van graad tien vind sommige leerders dit moeilik om aan te pas by tweetalige onderrig. Onderwy- sers moet baie opdragte in die ander taal herhaal, maar mettertyd pas leerders aan by die nuwe wyse van onderrig. Meneer de Jager voel dat ’n skeiding van klasse volgens taal nie die beste opsie sou wees nie. ‘Ek het ’n vermoede dat, indien jy die twee tale skei, jy twee aparte skole in een sal hê. Daar sal ’n tipe taalapartheid plaasvind.’ Hy glo ook dat dit voordelig vir leerders is om sekere terme in beide tale te leer. Baie Engelse Paul Roosers studeer na skool op Stellenbosch, ’n Afrikaanse universiteit, terwyl Afrikaanse studente uit hoofsaaklik Engelse teksboeke moet werk. Omdat die getal swart leerders in Paul Roos die afgelope paar jaar aansienlik gestyg het, het die probleem ontstaan dat baie leerders vakke in hul derde taal moet neem. Hulle moet dan die taal, sowel as die vak, aanleer. Volgens ’n Xhosa-sprekende leerder in Matriek het hy veral in grade 8 en 9 gesukkel, maar teen graad 10 was hy gewoond aan die sisteem. Hy vertel dat hy dikwels te skaam was om vrae te vra, omdat hy geweet het dat die ander leerders in die klas alles verstaan het. Sekere onderwysers voel dat tweeta- lige onderrig tydrowend en onnodig is. Me. Steyn, Wiskunde onderwyseres, meen egter dat indien ’n leerder positief ingestel is, daar slegs aan die begin ’n probleem sal wees en dat hy daarna daaraan gewoond sal raak. ‘Oor die algemeen trek veral Afrikaanse leerders voordeel uit tweetalige onderrig, terwyl Engelse leerders dikwels weerstandig optree as ’n onderwyser Afrikaans praat.’ Volgens haar verbreed beide taal- groepe hul algemene kennis en word hulle goed voorberei vir universiteit. Volgens mnr. Truter, Rekening- kunde- en Ekonomie onderwyser, maak die tweetaligheid in Paul Roos dit ’n meer gesogte skool en bied dit aan leerd- ers ’n voorsprong bo ander. Vir hom is dit tog moeiliker om in ’n gemengde klas skool te gee, omdat alles herhaal word en Engelse leerders dikwels sukkel om Afrikaanse terme te verstaan. In ’n land met elf offisiële tale, is meertaligheid van onskatbare waarde. Daarom streef Paul Roos daarna om sy leerders te bekwaam in beide Afrikaans en Engels. Hiermee tesame bied die skool ook ses ander tale aan wat leerders in staat stel om hulself met selfvertroue tuis te maak in die globale stad waarin ons onsself deesdae bevind. JACQUES DE VILLIERS LEON SCHREIBER Die man wat langs my sit is geklee in sy Paul Roos reënbaadjie. Hy het sopas teruggekom van ‘n rugbywedstryd, waar PRG, met hom as eerstespan afrigter, geseëvier het. Tussen die geraas en geskree wat in die gange van Prima Nova plaasvind, gesels ek met die man agter die kuif. Ek besluit om die onderhoud te begin met ‘n paar basiese vrae oor waar hy grootgeword het en waar hy geswot het, alhoewel ek seker is dat die meeste van ons weet dat hy van Bloemfontein kom, by Jim Fouché op skool was en by Kovsies studeer het. Hy dink hard na toe ek hom vra of Paul Roos voldoen het aan sy verwagtinge en ek kan deur sy bruin kykers sien hoe die ratte in sy kop draai. ‘n Glimlaggie krul om sy mond. “Die skool het al my verwagtinge oor- tref en dit was veral groter as waaraan ek gewoond was. Dit voel ook vir my asof die leerders van Paul Roos meer liberaal is as dié van die Vrystaat. Dit is egter vir my baie lekker vanweë die baie geleenthede, tradisies en kultuur.” Goeie, diplomatiese antwoord, dink ek skelmpies. Die kerkklok van die Moedergemeente lui tien keer in die agtergrond. “Watter doele het meneer, veral vir die eerste rugbyspan?” “Ek wil Paul Roos se rugby die beste in die land maak.”Op die onderwerp van rugby, vra ek dan vir hom wat sy kriteria is by die kies van ‘n rugbyspan. “Indivi- duele vaardighede is baie belangrik en die speler moet ‘n rugbybrein hê. Ek soek slim spelers (daar val baie spelers sopas uit die bus, dink ek by myself). ‘Guts’ is ook vir my belangrik.” Tyd om die gesprek ‘n bietjie losser te maak. “Hoe sal meneer reageer op ongegronde kritiek, veral van ouers af.” Hier slaan ek nou die jackpot, dink ek. “Wil jy regtig weet?” Weer daardie krullende glimlag. “Ek is nie hier om ouers se persoonlike agendas na te jaag nie, ek is hier om Paul Roos se rugby die beste te maak wat dit kan wees en elke speler ten volle te ontwikkel.” “Probleme wat ons kan hê by die regbie?” wonder hy oor my volgende vraag. “Ek dink die grootste gevaar is dat ons nie tot ons volle potensiaal speel nie, weens ‘n tekort aan selfvertroue.” Hy tel my MP3-speler se doos op en bestudeer die skrif op die houer nouke- urig. My volgende vraag handel oor die gees en algemene gevoel in die skool.“Ek dink dis baie positief. Dit kan veral toegeskryf word aan dieleerlingraad en die matrieks.” ‘n Muskiet vlieg voor die skerm van die rekenaar rond terwyl ek my volgende vraag, wat handel oor die standaard van onderwys aan die ont- spanne meneer Truter stel.“Ten spyte van wat baie leerders glo, is die stan- daard baie hoog en ons streef daarna om dit op dieselfde standaard te hou.” Laastens verneem ek dat daar nie op hierdie stadium ‘n mevrou Truter is nie en alle belangstellendes kan hom gerus kom besoek. Dit was werklik vir my ‘n eer om met hierdie karakter, wat deur baie beskou word as ‘n moontlike opvolger vir die legendariese meneer Hanekom, te gesels. SEMPER wens hom alles van die beste toe en hoop voëlgriep word bin- nekort uitgeroei! 50 DE JAGERS STELLENBOSCH H/V CROZIER & ANDRINGA STRAAT TEL (021) 886 5168 AF OP: KORTMOUHEMDE was R99- nou R49-50 KORTBROEKE was R79 nou R39-50 LANGBROEKE @ R29- GHOLFHEMDE was R99– nou R49-50 50% Rugbyskoene Olympics @ R195- (Adidas, Gilbert & Puma ook beskikbaar) Gilbert Rugbybroeke vanaf R59- Oefenkouse @ R15- Mondskerms @ R12- RUGBY 2006 Oefentruie @ R120- Charl du Plessis (15de) en Cor van Deventer (4de) klink ‘n glasie op hul sukses as top kandidate op die 2005 Wes-Kaap Merietelys. Foto: Alet Conradie semper 2006.indd 2 3/24/2006 6:33:50 PM

NUUS NEWS SEMPER MAART Taaldebat betrek PRG Uthando lePaul ... · Uthando lePaul Roos olungazenzisiyo NUUS NEWS Taaldebat betrek PRG Onderhoud Stellenbosch was die laaste termyn van

Embed Size (px)

Citation preview

2 SEMPER

MAART 2006

Mnr Truter: Dié man ken Rêgby!

MLONDOLOZI RICARDO WANINgokufika kwam ePaul Roos, ndandinombono wathi esikolo esifana nezinye, kodwa abafundi, otitshala kwakunye nenqununu yalapha bandi bonisa ngaphandle kokuthetha ukuba ndiphazamile.

Ndifike kwi-Maroon Machine ngo-2004 ndifunda ibanga le-shumi. Kwi-klass yam yokuqala ndafika kuMiss Lloyd(owayenxiba ihlobo endingazange ndalubona, kodwa bazange ndifikele kuye ngekuthetha okuba andiyi thandi I-Paul Roos). Andithandanga ukun-gena kakhulu kwizinto zalapha, ngoba kalokhu ndisuka eBoys High yase Paarl.

Kodwa namhlanje ndinganqina ndithi le-Maroon Machine inayo indawo eyakuyo kwaye intle londawo…ukuba asitshintshi ihlobo esenza ngalo izinto.

Inye into endinoyitsitsha nge-Paul Roos, lumemo lezinye izikolo. Thina sihanjelwa zezinye izikolo ezikwin-qanaba olufana nolwethu, endaweni yezikolo ezinazo izinto esinazo. Enda-weni yokuhanjelwa ngabafundi base Rondebosch Boys singahanjelwa siskolo esifana neKhayamandi high, babone sifunda njani nathi sibone bafunda njani

(nokuba himini enye).Njalo sifunda ngabo nabo bafunda

ngathi. Sibancede nabo basincede apho bakwazi khona.

Ngaphezu koko, I-Maroon Machine ihamba kakuhle kwaye ayibonakali njengomtsini osezaku dinwa kwaye nam ndiya ncedisa kwindawo endikwazi kuyo ukuyi tyovela phambili kuyo.

Semper Splendidior!

ENGLISH TRANSLATION:Upon my arrival in Paul Roos, I only had a vague idea of the school and thought of it as just another boys’ school. However, the pupils, teachers and Rector have shown me in an unequivocal way that this school is definitely different.

I arrived in 2004 in grade 10 and the first class I attended was Ms Lloyd’s class (she had a raffish air which I thought was interesting) and if it was not for her I would have felt like an outsider since I was still fresh from Paarl Boys’ High. However, today I can attest and say that the Maroon Machine is definitely going somewhere, but only if we stick to the right path.

There is, however, something that I would change about Paul Roos. The visits from other schools. We invite schools with the very same resources and foundations we have, instead of schools with different infrastructures and less resources. Instead of inviting a school like Rondebosch Boys’ school, we could invite a school like Khayamandi High.

It’s a win-win situation. They get to see what it’s like in Paul Roos and we get to widen our perspective by interacting with them.

Over and above that, I do believe that the Maroon Machine has a bright future and does not show any signs of tiring. I will certainly do my best to keep fuelling my passion: Paul Roos.

Semper Splendidior!

Uthando lePaul Roos olungazenzisiyo

NUUS ● NEWS

Taaldebat betrek PRG

Onderhoud

Stellenbosch was die laaste termyn van 2005 lank in die kollig. Die rede hiervoor is die omstrede taaldebat wat rondom die Universiteit van Stellen-bosch gevoer is. Sommige Engelse studente het aangedring op onderrig in hul moedertaal. Maties is egter die enigste Afrikaanse universiteit in die Wes-Kaap en het geweier om hul taalbeleid te verander.

Dit het ’n groot getwis veroorsaak en menige oud-Maties en invloedryke individue, insluitende 50 van die groot-ste Afrikaanse skrywers, is by die saak betrek. ’n Reuse samekoms is in die einste Paul Roos Sentrum gehou en ná verskeie standpunte is daar op die T- Opsie, ’n tweetalige beleid, besluit. Niemand het egter ’n woord gerep oor die feit dat Paul Roos Gimnasium ’n tweetalige skool is nie.

In 1866, toe die Stellenbosch Gym-nasium tot stand gekom het, was die voertaal Engels, met Eerw. Braid, ’n Skot, as eerste rektor. Die skool het daarna geleidelik in ’n dubbelmedium skool verander en in 1882 is Nederlands vir die eerste keer as vak aangebied. Teen 1889 het 120 van die 126 leerders aan die gimnasium Nederlands as vak geneem. In 1918 vervang Afrikaans Nederlands en in 1925 word Afrikaans as matriek-vak erken. Tot op hede word vakke in beide Afrikaans en Engels aangebied. Paul Roos is in die unieke posisie dat hy, tesame met Paarl Hoër Jongenskool en Grey Kollege, Bloemfontein, die tweeta-lige seunskole in Suid-Afrika is.

In graad agt en nege word klasse as

parallelmedium in Paul Roos aangebied. Vanaf graad tien geskied klasse as dub-belmedium. Die feit dat sekere leerders vakke as hoërgraad en ander dit as stan-daardgraad neem, bemoeilik klasinde-ling. As gevolg hiervan word Afrikaanse en Engelse leerders in dieselfde klasse ingedeel. Die beleid is egter dat onder-wysers dieselfde hoeveelheid Afrikaans as Engels moet gebruik. In sekere vakke, soos Wiskunde, is die sterker klasse gemeng, terwyl die swakker klasse in slegs een taal onderrig word. Hierdie tegniek help om die standaarde te lig en terselfdertyd tweetaligheid te bevorder.

Aan die begin van graad tien vind sommige leerders dit moeilik om aan te pas by tweetalige onderrig. Onderwy-sers moet baie opdragte in die ander taal herhaal, maar mettertyd pas leerders aan by die nuwe wyse van onderrig. Meneer de Jager voel dat ’n skeiding van klasse volgens taal nie die beste opsie sou wees nie. ‘Ek het ’n vermoede dat, indien jy die twee tale skei, jy twee aparte skole in een sal hê. Daar sal ’n tipe taalapartheid plaasvind.’ Hy glo ook dat dit voordelig vir leerders is om sekere terme in beide tale te leer.

Baie Engelse Paul Roosers studeer na skool op Stellenbosch, ’n Afrikaanse universiteit, terwyl Afrikaanse studente uit hoofsaaklik Engelse teksboeke moet werk.

Omdat die getal swart leerders in Paul Roos die afgelope paar jaar aansienlik gestyg het, het die probleem ontstaan dat baie leerders vakke in hul derde taal moet neem. Hulle moet dan die taal, sowel as die vak, aanleer. Volgens ’n

Xhosa-sprekende leerder in Matriek het hy veral in grade 8 en 9 gesukkel, maar teen graad 10 was hy gewoond aan die sisteem. Hy vertel dat hy dikwels te skaam was om vrae te vra, omdat hy geweet het dat die ander leerders in die klas alles verstaan het.

Sekere onderwysers voel dat tweeta-lige onderrig tydrowend en onnodig is. Me. Steyn, Wiskunde onderwyseres, meen egter dat indien ’n leerder positief ingestel is, daar slegs aan die begin ’n probleem sal wees en dat hy daarna daaraan gewoond sal raak. ‘Oor die algemeen trek veral Afrikaanse leerders voordeel uit tweetalige onderrig, terwyl Engelse leerders dikwels weerstandig optree as ’n onderwyser Afrikaans praat.’ Volgens haar verbreed beide taal-groepe hul algemene kennis en word hulle goed voorberei vir universiteit.

Volgens mnr. Truter, Rekening-kunde- en Ekonomie onderwyser, maak die tweetaligheid in Paul Roos dit ’n meer gesogte skool en bied dit aan leerd-ers ’n voorsprong bo ander. Vir hom is dit tog moeiliker om in ’n gemengde klas skool te gee, omdat alles herhaal word en Engelse leerders dikwels sukkel om Afrikaanse terme te verstaan.

In ’n land met elf offisiële tale, is meertaligheid van onskatbare waarde. Daarom streef Paul Roos daarna om sy leerders te bekwaam in beide Afrikaans en Engels.

Hiermee tesame bied die skool ook ses ander tale aan wat leerders in staat stel om hulself met selfvertroue tuis te maak in die globale stad waarin ons onsself deesdae bevind.

JACQUES DE VILLIERS

LEON SCHREIBERDie man wat langs my sit is geklee in sy Paul Roos reënbaadjie. Hy het sopas teruggekom van ‘n rugbywedstryd, waar PRG, met hom as eerstespan afrigter, geseëvier het. Tussen die geraas en geskree wat in die gange van Prima Nova plaasvind, gesels ek met die man agter die kuif.

Ek besluit om die onderhoud te begin met ‘n paar basiese vrae oor waar hy grootgeword het en waar hy geswot het, alhoewel ek seker is dat die meeste van ons weet dat hy van Bloemfontein kom, by Jim Fouché op skool was en by Kovsies studeer het.

Hy dink hard na toe ek hom vra of Paul Roos voldoen het aan sy verwagtinge en ek kan deur sy bruin kykers sien hoe die ratte in sy kop draai. ‘n Glimlaggie krul om sy mond. “Die skool het al my verwagtinge oor-tref en dit was veral groter as waaraan ek gewoond was. Dit voel ook vir my asof die leerders van Paul Roos meer liberaal is as dié van die Vrystaat. Dit is egter vir my baie lekker vanweë die baie geleenthede, tradisies en kultuur.”

Goeie, diplomatiese antwoord, dink ek skelmpies. Die kerkklok van die Moedergemeente lui tien keer in die agtergrond. “Watter doele het meneer, veral vir die eerste rugbyspan?”

“Ek wil Paul Roos se rugby die beste

in die land maak.”Op die onderwerp van rugby, vra ek dan vir hom wat sy kriteria is by die kies van ‘n rugbyspan. “Indivi-duele vaardighede is baie belangrik en die speler moet ‘n rugbybrein hê. Ek soek slim spelers (daar val baie spelers sopas uit die bus, dink ek by myself). ‘Guts’ is ook vir my belangrik.”

Tyd om die gesprek ‘n bietjie losser te maak. “Hoe sal meneer reageer op ongegronde kritiek, veral van ouers af.” Hier slaan ek nou die jackpot, dink ek. “Wil jy regtig weet?” Weer daardie krullende glimlag. “Ek is nie hier om ouers se persoonlike agendas na te jaag nie, ek is hier om Paul Roos se rugby die beste te maak wat dit kan wees en elke speler ten volle te ontwikkel.” “Probleme wat ons kan hê by die regbie?” wonder hy oor my volgende vraag. “Ek dink die grootste gevaar is dat ons nie tot ons volle potensiaal speel nie, weens ‘n tekort aan selfvertroue.”

Hy tel my MP3-speler se doos op en bestudeer die skrif op die houer nouke-urig. My volgende vraag handel oor die gees en algemene gevoel in die skool.“Ek dink dis baie positief. Dit kan veral toegeskryf word aan dieleerlingraad en die matrieks.” ‘n Muskiet vlieg voor die skerm van die rekenaar rond terwyl ek my volgende vraag, wat handel oor die standaard van onderwys aan die ont-spanne meneer Truter stel.“Ten spyte van wat baie leerders glo, is die stan-daard baie hoog en ons streef daarna om

dit op dieselfde standaard te hou.”Laastens verneem ek dat daar nie

op hierdie stadium ‘n mevrou Truter is nie en alle belangstellendes kan hom gerus kom besoek. Dit was werklik vir my ‘n eer om met hierdie karakter, wat deur baie beskou word as ‘n moontlike opvolger vir die legendariese meneer Hanekom, te gesels.

SEMPER wens hom alles van die beste toe en hoop voëlgriep word bin-nekort uitgeroei!

50 DE JAGERS STELLENBOSCHH/V CROZIER &

ANDRINGA STRAAT TEL (021) 886 5168

AF OP: • KORTMOUHEMDE

was R99- nou R49-50 • KORTBROEKE

was R79 nou R39-50 • LANGBROEKE @ R29- • GHOLFHEMDE

was R99– nou R49-50

50%Rugbyskoene

Olympics @ R195- (Adidas, Gilbert & Puma ook beskikbaar)

GilbertRugbybroekevanaf R59-

Oefenkouse@ R15-

Mon

dske

rms

@R1

2-

RUGBY

2006

Oefen

truie

@R1

20-

Charl du Plessis (15de) en Cor van Deventer (4de) klink ‘n glasie op hul sukses as top kandidate op die 2005 Wes-Kaap Merietelys. Foto: Alet Conradie

semper 2006.indd 2 3/24/2006 6:33:50 PM