Rooimier 18 van 2014

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Senties Nuus

Citation preview

  • wiewat

    waarwanneerRooimierSenties

    [email protected]

    Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad

    Skoolhoof: Mnr. LGH Welthagen

    18 van 2014

    Tel. 056 212 5731 Hillstraat 92

    13 - 27 Junie 2014

    NUWE GENERASIE SWEM Alle swem-entoesiaste, voornemende swemmers en belangstellendes word hiermee vriendelik uitgenooi na n algemene vergadering op Donderdag, 19 Junie 2014 om 18:00 in die saal op die Landbouterrein, Noordweg, Kroonstad. Die doel van die vergadering is om besluite te neem rondom die toekoms van swem in Kroonstad en die betrokkenheid van belanghebbende partye. Belangrike inligting oor veranderings in die swemhirargie gaan ook bespreek word. U teenwoordigheid is dus van die uiterste belang.

    Senties ry perd by Rodeo

    Ruiters wat lesse neem by Zelda het deelgeneem het aan die Western Games tydens die Rodeo op 31 Mei 2014 en hulle het 3 plekke huistoe gebring. Charlotte Doubell, 2de plek, Elana Enslin 3de, en Nicky Klemp n 4de plek. Dan het Esn Campher en Meike Hans ook deelgeneem. Baie geluk julle. Vir meer inligting oor perdry-lesse, skakel Zelda by 076 437 8509.

    Spraak en Drama Spreekkooroefening tye.(Alle spraak- en drama leerlinge neem hieraan deel) Gr. 4 en 5 by Juf. Anzel en AlmarieGr. 6 en 7 by Juf. Elbie en mnr. Morn Ons oefen op die volgende datums vanaf 12:00 - 12:45. Geen kind sal verskoon word nie, want ons het a.g.v. die wedstryde en proewe nog baie min tyd gehad om te oefen. 17 Junie, 18 Junie, 19 Junie, 23 Junie, 24 Junie, 25 Junie

    KlerewinkelNeem asb kennis dat die klerewinkel vanaf die derde kwartaal nuwe tye sal h.

    Die klerewinkel sal oop wees op Maandae: 11:00 - 14:00 Woensdae: 11:00 - 14:00

    Daar is nou handskoene beskikbaar vir R6

    Sterkte aan almal met die eksamen. Gee julle beste en

    leer lekker hard!

    Rels EksamenAlgemeen: Leerlingemoetabsolutestiltehandaaf wanneer hulle aantree. Stapinryeinenstapinryeuit.Ditgeld vir pouses, sowel as voor skool en wanneer skool verdaag. Geenanderboekeofaantekeningeop banke, voordat antwoordstelle opgeneem is nie. Geenleerlingverlaatdielokaal hoegenaamd nie, behalwe as n personeellid n reling met toesighoudendes getref het. Geenspeelgoed,eetgoedofdrinkgoed op banke. Selfoneafgeskakeleninskoolsak.R50 boete vir oortreding. TydensNovembereksamenneem onderwysers handboeke en ander aantekeninge in voordat eksamen begin. Geenrondloperyomrommeltegaan weggooi nie. Slegs wanneer daar uitgestap word. Nadriewaarskuwingssalouersgeskakel word oor swak gedrag. Geenwarmwatersakke(ofsoortgelyk) nie. Mag kniekombers in winter gebruik.

    Sorgdatlokaalnetjiesgelaatword tydens die afneem van vraestelle. Leerlingemagniemetanderleeerlinge kontak maak, of probeer om kontak te maak nie. Allewerkmoetleerlingseeiewerk wees. Oneerlikheid sal nie geduld word nie. Vraestelle moet in voorgeskrewe tyd afgehandel word. Leerlingemoethuleieskryfbehoeftes saambring.

    HELP ASB. DIS KOUD!!!Van die leerlinge skryf in die saal eksamen en dit is baie koud in die saal. Ons vra alle ouers wat asbes-paneelverwarmers het wat n mens teen die muur sit, wat dit wil skenk aan Senties om dit asb, so gou moontlik te bring sodat die leerlinge van Dinsdag af nie so koud moet eksamen skryf nie.

    Indien daar ouers is wat olieverwarmers het wat die skool by hulle kan leen tydens die eksamentyd, sal ons dit ook baie waardeer.

  • Die Sentie Rooimier Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad 13 - 27 Junie 20142

    Die wonderlike wreld van kleurKom ek neem jou op n kleurryke reis,net miskien word jy dalk iets wys.Kleure kan wondere verrig,selfs met jou verbeelding wegvlug...

    Bruin is die kleur van die grond,nes sjokolade smelt in my mond.Grasgroen dra die gevoel van kalmte oor,in die natuur kom dit keer op keer voor.

    Die goudgeel son glimlag breed, sy hitte laat n mens sowaar sweet.Rooi is n uitspattige kleur,laat my voel, totaal in beheer.

    Pers mense wil in die kollig wees,daarvoor hoef hul nie te vrees!Pienk bring die vrolikheid uit, en maak dat die seuns gedurig fluit.

    n Asvaal wreld wil ek nie begeer,met al die kleure kan n mens floreer...Liewer dan pragtige pienk, pers en blou,dan hou ek sommer meer van jou! - Lucille Bray

    Ensia Crous teken planete in Paint in die rekenaarklas.

    Die Gr. 1 en 2s teken in Microsoft Paint

    Lekker Plaas Hoendersof

    Boudjies, Dye, Vlerkies, FilletsLewertjies, Magies, Nekke

    Skakel virStoffel Bergh083 2944845

    of vir

    Lenie Bergh078 9767306

    Pure goodnessostrich dogfoodin 8kg / 20kgOstrich & riceHigh in tasteLow in cholesterolBalanced Omega 6 & 3

    The healthy choice for mans best friend

    with pure ostrich goodness as ostrich is the only source of

    protein.

    OstriPet Beskikbaar te Aambeeld Padstal, Mannys KroonheuwelEric Ungerer 082 853 1881

    Leerlinge wat gedurende die eksamen afwesig is, MOET n doktersbrief inhandig anders gaan die leerling geen punte kry vir die vraestel wat geskryf is nie. Indien n

    doktersbrief ingehandig is, sal die leerling se gemiddeld vir die kwartaal uitgewerk word vir n eksamenpunt.

  • Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad 13 - 27 Junie 2014 3Graad 7 - Afbakening LW: LV het veranderAfrikaans Platinum: Bl. 62, 66 - 69, 72, 74, 75, 79 - 81, 84, 86, 87, 89, 91 - 93, 96, 98, 101 - 105, 108 AMT: Bl. 32, 51, 53 , 143 - 146 , 180 - 182

    Engels Chapter 1: punctuation p. 4 types of sentences p. 8 different types of nouns p. 10 countable/uncountable nouns p. 11 use of a/an/some p. 11 Revision p.14. Chapter 2: antonyms p. 17 pronouns p. 24 compound/complex nouns p. 25 Revision p. 26 Chapter 3: collective nouns p. 34 finite/non-finite verbs p. 36 simple present/simple past tense p. 37 Revision p. 40 Chapter 4: plurals p. 52 comparative adjectives p. 53 degrees of comparison p. 53 Revision p. 54. Chapter 5: auxiliary verb p. 62 fact/opinion p. 64 prefix/suffix/root p. 65 Revision p. 68. Chapter 6: homonyms p. 71 adjectives (degrees of comparison) p. 74 subject -verb agreement p. 76, 77 subject/predicate p. 77 Revision p. 80. Chapter 7: synonyms p. 87 direct/indirect speech p. 92, 93 demonstrative/relative adjectives p. 93. [Go through all the additional worksheets in your file as well] + Novel The second worst thingChapter 1-5 !!!

    Wiskunde Telgetalle, breuke (gewoon, desimaal, persentasies), wortels, magte, veelhoeke, veelvlakke, omtrek, opp, volume, hoeke, stellings, eienskappe, veranderlikes, funksies, konstruksies van reghoek, vierkant, driehoek (en bewerkings)

    LV SelfontwikkelingBl.1-7LiggaamlikeveranderingeBl.12,13 VeranderinginvloedopverhoudingsBl.16,17 PortuurgroepdrukBl.22,25,26 RegteenverantwoordelikhedeBl.42,43,44 RegverdigespelBl.46,47,48,49 Grondwetlikeregteenverantwoordelikhede Bl.52,53,54.55 MishandelingenafknoueryBl.56,57,58 LoopbaanrigtingsBl.63-68

    SW Oxford: Geografie: Module 1: Kaartvaardighede Eenheid 1: Plaaslikekaarteenstraatkaarte:bl8,9 Eenheid 2: Sketskaarte ; bl 12 Eenheid 4: Afstand en skaal : bl 18,19 en 23 Module 3: Vulkane,aardbewingsenoorstromings Eenheid 1: Struktuur van die aarde : bl 44,45 Eenheid 2: Vulkane;bl4648(langvraag) Eenheid 3: Aardbewings : bl 50,51,52en 53 Eenheid 4: Oorstromings : bl 54 ,55,56 en 59 Slegs onderstreepte werk , alle aantekeninge in werkboeke , sketse en nuwe woorde. Geskiedenis: Kort vrae: bl. 37, 38, 62,, 63, 65, 66, 67, 68, 70, 71,72, 73,74, 75. Lang vrae: bl. 67, 69, 73, 74, 75. Toetse en opdragte Bl. 108 - 111

    NW Sumatiewe assesserings Bl. 71, 84, 85, 90, 91, 100 Kortvrae en monkey puzzles : Het jy geweet? Bl. 64, 74, 75, 76, 77, 94, 95, 96, 97 Langvraag Bl. 93, 94, 64, 65, 66, 73, 80, 88, 89 Diagramme Bl. 72, 79 Sketse Bl. 76, 77, 86

    Skeppende Musiek: Bl 186-187, 189 -194, 196, 213, 214, 217, 218, 219, 222, 223Kuns Aktiwiteit 1.9 bl 195 goeie hersiening van nootwaardes.

    Visuele Woordeskat, definisies, kunselemente, ontwerpbeginsels, Kuns handwerk, kunswerke, kunstenaars, kleur ( samevatting in aantekeninge)

    EBW Kort vrae bl.13, 15, 53, 54, 59, 60, 61, 64, 66. Lang vrae bl. 58, 59,60 64, 66, 67. StaatvanNettoWaarde OpdragteasookToets

    Tegnologie Sleutelwoordekwartaal2Bl.73-93 Natuurlike-enmensgemaaktestruktureBl.75 TipesstruktureBl.76 Leeropdragtoets TriangulasieBl.78-79 SoortelyneBl.20-21 IsometriesesketseBl.30-35 DefinisietegnologieBl.2 Leeraktiwiteiteinwerkboek.

    Anyone can be a Father, but it takes someone special to be a Daddy...

    Treat your Daddy this Fathers Day with a Foot peel and Back massage

    Only R250 (Vouchers available)Contact Hester: 082 430 8206

    Wiskunde hersieningsklas vir Graad 7 word aangebied op Maandag 16 Junie 2014 van 09:00 tot 12:00.

    Wenners wat KAN spel

    Wenners van die spelkompetisie teen Fichardtpark vas van voor:TristanHorak(Graad4)1steplek,JeannEngelbrecht(Graad 5) 2de plek en agter staan Lucille Bray (Graad 6) 1ste plekenAnronvanTonder(Graad7)1steplek.Sentiesistrotsop julle!!

    Netbal Kroonstreek Ligawenners, o/13A.VoorsitLeanMarais,TinekeONil,PalesaMahlatsi,AnronvanTonderenagterstaanLenduPlessis,ShandrBotha,Elmay Klopper, Wilma Crouis, Zann Maree en Juffrou Marl Viljoen.