8
Swartland LEES DIT, BELEEF DIT | READ IT LIVE IT Year 13 • 10 February 2015 | Tel. 022 482 3817 [email protected] bolandgazette.co.za Kind(3) sterf tragies in brand LIZETTE SMIT DARLING - “Ek kon hoor hoe hy ‘ei- na, eina’ skreeu,” het die buurman gesê wat tevergeefs probeer het om die driejarige Linwill Damon uit die brandende huis te red. Linwill Damon het in die nag van 31 Januarie en 1 Februarie doodgebrand ná ’n brand op tot dusver onverklaar- bare manier in sy ouerhuis in Akker- boomlaan ontstaan het. ’n Roudiens is verlede Donderdag- aand voor die uitgebrande huis gehou waar inwoners en familie bymekaar gekom het om mekaar te ondersteun. Juliet Williams (61) het saam met Sa- mantha Damon (24) en haar vier kin- ders in die huis gebly. Williams is Sa- mantha se tannie. Samantha het, na wat verneem word, die Saterdagaand net voor middernag na die naaste OTM gestap om geld te trek om onder meer sigarette vir haar tannie te koop. Met Samantha se terugkeer sowat ’n half- uur later, was die huis in ligte laaie. Williams het vertel hoe die oudste kind, Eaton (7), haar net voor twaalf wakker gemaak het en vertel het daar is ’n brand in die huis. Williams het vir Eaton en Eudeen (2) uitgeneem en teruggegaan om vir Geralda (7 maan- de) te gaan haal. Williams en ’n buur- man, wat verkies om anoniem te bly, wou vir Linwill in die brandende huis gaan haal, maar die vlamme was teen dié tyd, volgens die buurman, die hoog- te van ’n mens. Williams het teen dié tydstip reeds brandwonde op haar gesig en rug opge- doen. Williams het bevestig hoe hulle vir Linwill om hulp hoor skreeu het. Inwoners met wie gepraat is, het vir Linwill as lieflik beskryf en ’n kind wat in almal se harte ingekruip het. Williams en Samantha het gesê dat daar ten tye van die brand nie elektrisi- teit in die huis beskikbaar was nie, en daar ook nie ’n kers gebrand het nie. Na Williams se mening lyk dit asof die brand by die sitkamervenster ont- staan het waar sy gewoonlik geslaap het. Samantha het vertel sy en die pa van die kinders is nie meer saam nie. Hy het nie die roudiens bygewoon nie, maar bure noem hoe hy gereeld met sy hond in die straat verby die huis stap. Geralda is in die Rooikruis-kinder- hospitaal opgeneem waar sy vir ernsti- ge brandwonde behandel word. Eaton en Eudeen is ongeskonde. Die polisie het gister teen druktyd bevestig dat die oorsaak van die brand nog nie bekend is nie en ook niemand in hegtenis geneem is op enige klagte wat met die brand of die dood van Lin- will verband hou nie. Die kombersie lê op die plek in die uitgebrande huis waar klein Linwill gaan hurk het om van die vlamme weg te kom. FOTO’S: LIZETTE SMIT - a Juliet Williams (links) het tevergeefs probeer om al die kinders uit die brandende huis te red. Langs haar is Samantha Damon, die ma van die seuntjie wat dood is.

Swartland gazette 10 02 2015

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Swartland gazette 10 02 2015

Citation preview

Page 1: Swartland gazette 10 02 2015

Swartland

LEES DIT, BELEEF DIT | READ IT LIVE IT Year 13 • 10 February 2015 | Tel. 022 482 [email protected]

bolandgazette.co.za

Kind(3) sterf tragies in brandLIZETTE SMIT

DARLING - “Ekkonhoor hoe hy ‘ei-na, eina’ skreeu,” het die buurmangesê wat tevergeefs probeer het omdiedriejarigeLinwillDamonuitdiebrandende huis te red.

Linwill Damon het in die nag van 31Januarie en 1 Februarie doodgebrandná ’n brand op tot dusver onverklaar-bare manier in sy ouerhuis in Akker-boomlaan ontstaan het.

’n Roudiens is verlede Donderdag-aand voor die uitgebrande huis gehouwaar inwoners en familie bymekaargekom het om mekaar te ondersteun.

Juliet Williams (61) het saam met Sa-mantha Damon (24) en haar vier kin-ders in die huis gebly. Williams is Sa-mantha se tannie. Samantha het, nawat verneem word, die Saterdagaandnet voor middernag na die naaste OTMgestap om geld te trek om onder meersigarette vir haar tannie te koop. MetSamantha se terugkeer sowat ’n half-uur later, was die huis in ligte laaie.

Williams het vertel hoe die oudstekind, Eaton (7), haar net voor twaalfwakker gemaak het en vertel het daaris ’n brand in die huis. Williams hetvir Eaton en Eudeen (2) uitgeneem enteruggegaan om vir Geralda (7 maan-de) te gaan haal. Williams en ’n buur-man, wat verkies om anoniem te bly,wou vir Linwill in die brandende huisgaan haal, maar die vlamme was teendié tyd, volgens die buurman, die hoog-te van ’n mens.

Williams het teen dié tydstip reedsbrandwonde op haar gesig en rug opge-doen.

Williams het bevestig hoe hulle virLinwill om hulp hoor skreeu het.

Inwoners met wie gepraat is, het virLinwill as lieflik beskryf en ’n kind watin almal se harte ingekruip het.

Williams en Samantha het gesê datdaar ten tye van die brand nie elektrisi-teit in die huis beskikbaar was nie, endaar ook nie ’n kers gebrand het nie.Na Williams se mening lyk dit asof die

brand by die sitkamervenster ont-staan het waar sy gewoonlik geslaaphet.

Samantha het vertel sy en die pa vandie kinders is nie meer saam nie. Hyhet nie die roudiens bygewoon nie,maar bure noem hoe hy gereeld met syhond in die straat verby die huis stap.

Geralda is in die Rooikruis-kinder-hospitaal opgeneem waar sy vir ernsti-ge brandwonde behandel word. Eatonen Eudeen is ongeskonde.

Die polisie het gister teen druktydbevestig dat die oorsaak van die brandnog nie bekend is nie en ook niemandin hegtenis geneem is op enige klagtewat met die brand of die dood van Lin-will verband hou nie.

Die kombersie lê op die plek in die uitgebrande huis waar klein Linwill gaan hurk het om van die vlammeweg te kom. FOTO’S: LIZETTE SMIT

ders in die huis gebly. Williams is Sa-mantha se tannie. Samantha het, na

JulietWilliams (links) het tevergeefsprobeer om al die kinders uit diebrandende huis te red. Langs haaris Samantha Damon, die ma vandie seuntjie wat dood is.

Page 2: Swartland gazette 10 02 2015

Swartland Gazette News - Nuus Tuesday 10 February 20152

FLMGS10FEB-ST100215000001-ST100215 0NUTEC-ST100215AAAAAA-ST100215

Yzerfontein - rowerssteel meer as R1 mCHRIS LIEBENBERG

YZERFONTEIN - Dié stil, rustige kusdor-pie met ’n jarelange geskiedenis van geenernstige misdaad, het onlangs dié statusverloor toe rowershelder oordag indie be-sigste deel van die dorp ’n geldwa gekaapenmeerasR1miljoenongesiens en sondergeweld gesteel het.

Die maatskappy wat die geld vervoer het,hetdieDarling-polisie inkennisgestel datvol-gens hul satelliet-opsporingsinligting, diegeldwa gekaap is en by die stortingsterreinbuite die dorp staan.Die wagte is ná die kaping ongedeerd by die

geldwa gekry en kon na bewering nie die ro-wers identifiseer nie, aangesien daar deuren-tyd die loop van ’n vuurwapen in hul gesigtegehou is.Die geldwa het volgens beeldmateriaal van

die plaaslike sekerheidskameras die dorp om12:37ingekom,byverskeieondernemingsaan-gedoen en die dorp weer om 12:52 verlaat.Woordvoerders van die plekke waar geld

oorgelaai is, sê dat die betrokke personeel aanhulle bekend was en geen onraad vermoed isnie.Die geldwa het, na wat verneem word, nie

soos gewoonlik op dieselfde plek by die Kwik-

spar, wat volgens inligting van die polisie, dielaaste optelpunt is, parkeer nie, maar aan dieoorkant van die straat op die parkeerterrein.Polisie sê die voertuig iswaarskynlik bydie

parkeerarea buite Kwikspar gekaap deur dieinsittendes van ’n rooi Mazda met ’n CK-regi-strasienommer.Die beeldmateriaal van sekerheidskameras

is egter te onduidelik om die aantal mense ofvoorkoms van die passasiers te identifiseer.’n Ooggetuie by die stortingsterrein, onge-

veer 3 km buite die dorp, sê hy het gesien diegeldwahet ongeveer 13:00 die terrein binnege-komenaandie agterkant,waar dit niemakliksigbaar is nie, parkeer.Die rooi Mazda het later ook by die terrein

aangedoen en twee mense het van die geldwagehardloop en in die Mazda geklim, waarnahulle in die rigting van die R27 gery het.Die ooggetuiehet nie kommunikasietoerus-

ting gehad nie en kon niemand kontak nie.Volgens polisiewoordvoerder, konst. Jona-

thanFilander,worddiemisdaaddeurdiepoli-sie segeorganiseerdemisdaad-afdelingonder-soek.Buddy de Beer, die voorsitter van die plaas-

like buurtwag, het opgemerk dat die rooftogooglopend goed beplan was.Geen arrestasies is tot dusver gemaak nie

en die ondersoek duur voort.

ONGELUKKIGE INWONERSOORHANDIGGRIEWELYS:Ontstoke inwoners van Abbotsdale het Saterdag naMalmes-bury opgeruk om ’n lys met hul griewe aan die uitvoerende burgemeester, Tijmen van Essen, te oorhandig.Die inwoners is deur die polisie na die Dieprivier-sportgronde herlei waar die lys oorhandig sou word.Hulle wou aanvanklik by die Swartland-munisipaliteit bymekaar gekom het waar die verkiesing vandie DA-voorsitter vir die Wes-streek besig was om plaas te vind. Die lys is wel later by die munisipaliteitoorhandig. Volgens dié inwoners, is hulle ongelukkig met die gebrek aan munisipale dienslewering.Hulle voel glo onveilig weens die gebrek aan beligting en straatligte by die nuwe huise op Abbotsdale.

FOTO: CHARLOTTE LESCH

Hoof reageer op brand in valleiCHARLOTTE LESCH

RIEBEEK-KASTEEL-Dithet tienbrand-enred-dingsvoertuie geneem om verlede Sondag severwoestende brand by Riebeek-Kasteel onderbeheer te bring.Bertus Senekal, hoof van rampbestuur by die

Weskus Distriksmunisipaliteit, sê die brand iseers teen 21:00 die aand onder beheer gebringnameer as 130 ha se weiding verwoes is. Perso-neel van die Weskus Distriksmunisipaliteit(WKDM), die Swartland-munisipaliteit enWynland Distriksmunisipaliteit was op die to-neel.Lugsteun is ook omstreeks 16:15 ingeroep toe

eiendom in gevaar was.Personeel vanWKDM se brand en redding is

die volgende oggend terug na die toneel om se-ker te maak alles was veilig en dat daar geenwarm kolle meer sigbaar was nie.“Daar word vermoed die oorsprong van die

vuurwas by die laaste ry huise in Riebeek-Kas-teel, wat grens aan Esterhoff.”

Sommige boere het versoek dat die brand-

baan teen Esterhoff verbreedmoes word. Sene-kal het op navraag gesê dat boere so ’n versoekaan die Swartland-munisipaliteit moet rig.“Volgens wet is elke grondeienaar verplig ombrandbane op sy eiendom te maak en in standte hou,” voeg hy by.Jacques Smith van die Swartland-munisipa-

liteit se brandweerdienste sê hulle het nog geenaansoek van enige boere in daardie omgewingontvang om die brandbane teen Esterhoff teverbreed nie.“Ekhetwelverlede jaar telefoniesmet ’nboer

in daardie omgewing gepraat en ons sou voor-brande daar maak. Ons het drie keer deurge-gaan om voorbrande te maak, maar die windhet elke keer te sterk gewaai,” sê Smith.Volgens hom is dit dus nog nie gedoen nie.Hy voeg egter by dat daar elke jaar brand-

paaie geskraap word.“Ek was in verbinding met die boer daar wat

die verlies gely het en ons het ooreengekom datons dit van nou af ’n instelling gaan maak omelke brandseisoen voorbrande daar te gaanmaak,” sê Smith.

VERKIESING VAN STREEKSLEIER VIND OP MALMESBURY PLAAS: Die DA het die afgelope naweek sy streeksleiersvandieWes-,Metro- enOos-streek gekies.Die verkiesing vandie voorsitter en verdere streek-leierskapsposisiesvan die party se Wes-streek het by die Swartland-munisipaliteit op Malmesbury plaasgevind. Altesaam360 afgevaardigdes van 10 munisipaliteite (vyf van die Weskus-distriksmunisipaliteit en vyf van die Wynland-distriksmunisipaliteit) het hier byeen gekom. Die kandidate vir voorsitterskap van die Wes-streek was ErikMarais, ’n parlementslid, en Chris Hunsinger, voormalige raadslid van die Swartland-munisipaliteit. Maraisis toe tot voorsitter verkies. Hier is Chris Hunsinger besig om sy stembrief in te gooi by Saterdag se verkiesing.Die Wes-Kaapse ANC se leierskapverkiesing word volgens mediaberigte beplan vir 21 en 22 Maart.

FOTO: CHARLOTTE LESCH

Helena Britsen BurneseJooste is dienuwe onder-wyseresseby Hoër-skool Swart-land op Mal-mesbury.FOTO: LIZETTESMIT

Man verskyn in hof oor moordMALMESBURY - Leonard White (35) isverlede Vrydagoggend in sy woonstel inWes-bank vermoor nadat hy na bewering met ’nman in ’n argument oor ’n meisie betrokkegeraak het.Hy is drie keer met ’n skerp voorwerp ge-

steek, twee keer in die bors en een keer in

die nek.Polisiewoordvoerder, konst. Hennie du

Rand, het gesê nooddienste het vir White opdie toneel dood verklaar.Lukas Persens (32), ook van Wesbank, het

gister in die plaaslike landdroshof verskynop klagtes wat met die moord verband hou.

Page 3: Swartland gazette 10 02 2015

Swartland GazetteNews - NuusDinsdag 10 Februarie 2015 3

X1PPY6P5-ST100215

AAAAAA-ST100215

Bekroonde joernalis ruil pen vir kospotteCHARLOTTE LESCH

Vir meer as twee dekades het JacquesPauw,gevierdeskrywerenbekroondejoer-nalis, die Afrika-kontinent plat gereis ag-teroorloë,massaslagtings,korrupsieenougeskrifte aan.

VirPauwhetdit,na30 jaarasondersoekendejoernalis en vervaardiger van dokumentêreprogramme, tydgewordomietsanders tedoen.“’nLoopbaan in joernalistiekhet ’nbeperkte

leeftyd. As jy alles gedoen het wat jywou doen,raak dit tyd om nuwe goed te doen,” vertelPauwvan onder ’n skaduboomby sy nuwe res-taurant op Riebeek-Kasteel, Red Tin Roof.Hy het gedurende sy loopbaan ’n string

nasionale en internasionale toekennings ont-vang, waarvan hy die CNN Afrika Joernalisvan die Jaar twee keer ontvang het.PauwensyvrouSamRogers,ook ’nbekroon-

de joernalis, het verlede jaar besluit om ’n res-taurant, kroeg en gastehuis te koop. Die ou he-rehuis het eers bekend gestaan as The Travel-lers Rest, ’n verwaarloosde gebou wat nie diebeste reputasie in die dorp gehad het nie.Diepaartjie isnienuwelinge indievalleinie.

Hulle besit sedert einde 2011 die tweede oudstehuis op die dorp en het byna elke naweek daardeurgebring. Die ryery vanaf hul woonstel inSeepunt het egter sy tol begin eis. “Ons het be-gin dinkwat ons kan doen omhier te bly,” ver-tel hy. Hul eie besigheid het na die beste opsiegeklink, maarwat? Volgens homkan hy skryf,kosmaak en tuinmaak.Hulle het toe gehoor vanThe Travellers Rest

wat in die mark was en dit gekoop.

Pauwhetopnavraagerkenhywasbaie skep-ties aan die begin en het gewonder waarin hyhomself begewe het toe hulle agterkom hoe ge-hawend die gebou werklik is. “The TravellersRestwas baiemoeg en het toe ’n redelike slegtenaam gehad,” vertel hy. Daar was baie werknodig. “Ons het ’n lys gemaak wat alles kanverkeerd gaan, behalwe nou om ons eie profytop te drink.”Tog is die taak aangepak en restourasiewerk

het op 1 November afgeskop. Die gebou het ’nnuwe voorkoms en naam gekry.Die groen dakke het na rooi verander, daar

is mure uitgebreek en die dékor is heeltemaloorgedoen.Die restaurant en gastehuis is versier met

’n verskeidenheid versamelstukke wat PauwenRogers van reg oor diewêreld opgegaar het.Elke versiering weerspieël ’n eie storie.Kanhy self kosmaak? Ja,maarPauw sê daar

is ’n groot verskil om kos vir jou vrou te maakof vir 100 gaste.Rogers het kort na sy by e.tv se dokumentêre

afdeling bedank het, vir ’n kursus in gasvry-heid gegaan. Pauw het opleiding deur ’n be-roemde sjef ontvang en vinnig agtergekom diekombuis is nie ’n plek waar hy heeldag wilstaan nie. Die sjef het hulle tydelik uitgehelp,maar op 25 November sit hulle toe sonder eenen dít terwyl die restaurant sy deure op 6 De-sembervirdiepubliekmoetopen.GelukkighetThapelo Aphané, ’n 21-jarige sjef wat pas sykursus by die Mount Nelson Hotel voltooi het,tot hulle redding gekom.Pauw en Rogers is dit eens dat die publiek

hullemet ope arms verwelkomhet en reg deurdie feestyd ondersteunhet.Hul restaurantwas

op Kersdag propvol. Rogers meen die regtewerk begin nou wat bemarking betref en ombesoekers van oral te lok.Pauw vertel hy is nie klaar geskryf nie. Hy

sal dalk eendagweer,maar kry nou eenvoudignet nie tyd nie. “Ek slaap baie sleg en het altyd04:00 opgestaan en in daardie tyd geskryf. Noustaan ek dieselfde tyd op om die restaurant tebestuur.”Hy erken hy mis soms nog sy ou lewe. Wat

hy die meeste mis, is om te reis. “Nou is ekgebonde hier.” Hoogtepunte in sy lewe wasdaarbaie.Pauwonderskei tussensy lekkersto-

ries teenoor die aktuele en noodsaaklike sto-ries wat hy moes doen.Die onthulling in 1989 van Vlakplaas buite

Pretoria, waar die hoofkwartier van die veilig-heidspolisie se sogenaamde moordbendes indie 1980’swas,wasnoodsaaklik, so ookdiedek-king van gebeure tydens die Rwandesemense-slagting.Sy lekkerste storiewasegter in 2008 toehulle

’n televisie-dokumentêr oor Timboektoe se ougeskrifte gedoen het, wat dateer uit die 11de,12de en 13de eeu. “Onsmoes letterlik onder diesand grawe.”Pauw het sy laaste posisie as deel van Me-

dia24 se ondersoekende span baie geniet,maarsêdiebeperktehulpbronnehethombegin frus-treer. “Koerante se tyd is beperk, hulpbronneword minder en koerante word kleiner.” Vol-genshom is ondersoekende joernalistiek in ge-drangweens vraatsugtige koerantbase. Hy hetin2009saammetnege joernaliste ’nondersoek-span by Media24 begin. Vandag bestaan diespan nie meer nie.Alle frustrasies is egter vergete. Hy en Rog-

ers is te besig om nuwe disse uit te dink omoor die verlede te tob.Boeke deur Jacques Pauw, sluit in: Into the

Heart ofDarkness:TheStory ofApartheid’sKil-lers, (1997)enDanceswithDevils:AJournalist’sSearch for Truth, (2007), asook Little Ice-CreamBoy (2009). Sy laaste boek is Rat Roads: OneMan’s Incredible Journey (2012).

Sam Rogers (links) en Jacques Pauw (regs) voor hulrestaurant, gastehuis en kroeg, Red Tin Roof.

FOTO: CHARLOTTE LESCH

Vier ontvang raadsheerskapKAREL WILLEMSE

MOORREESBURG - By die 80ste algemeneraadsvergadering van die Weskus Dis-triksmunisipaliteit (WKDM) wat op 28 Ja-nuarie gehou is, het drie raadslede raads-

heerskap ontvang. Elke lid ontvang ’nbaadjie, balkie en sertifikaat ter erkenningvan hulle jare diens in dié munisipaliteit.Raadsheerskap word aan raadslede toege-ken wat vir 10 jaar aaneenlopend diens by’n munisipaliteit verrig het.

Van links is Henry Prins, die munisipale bestuurder, (WKDM), rdh. Nyanisile Mgoqi (Saldanhabaai),rdh. John Cleophas (uitvoerende burgemeester), rdh. Jan Cillié (Saldanhabaai) en die Speaker, rdl.André Kruger.

Page 4: Swartland gazette 10 02 2015

Swartland Gazette Letters - Briewe Tuesday 10 February 20154

Pas aan bykragkrisisDie vraag wat op baie verbruikers se lippe is, isofbeurtkragonsvoorlandisvirdievolgendepaarjaar. As die gerugte, dat Eskom se instandhou-dingswerk by sy kragstasies sowat 10 jaar agteris waar is, is dit waarskynlik so.Omsekerheidtenopsigtevankragvoorsiening

tehê, isdietoepassingvanbeurtkragopdiéstadi-umonvermydelik.Veralomtotaleen langdurigekragonderbreking te voorkom.Dit wil sê dat krag afgesit moet word sou dit

nienodigweesniesodatspaarkapasiteitopgeboukan word.Roelof du Toit, ’n kenner van die Swartland-

munisipaliteit, meen om sekerheid te hê, moetbeurtkrag volgens vaste skedules ingestel wordten einde spaarkapasiteit te verhoog om opwek-kers wat moontlik onklaar raak, te kan akkom-modeer.Die nasionale kragkrisis is die realiteit en dit

help nie om daaroor te kla nie. Probeer eerdernou by die omstandighede aan te pas. Indien jybevoorreg genoeg is omkragopwekkers, gasoon-de of sonpanele aan te skaf vir huishoudelikeenergievoorsiening, moet dit oorweeg word. In-dienditnienou’nopsieisnie,pasbydiegeskedu-leerde tyeaan.Wanneerbeurtkragnieplaasvindnienadat ’nnoodtoestandaangekondig is,verblyin die oomblik, eerder as om te tob oor hoekomdie krag toe nie afgesit is nie. Daar word gesê ’nsituasie lyk altyd beter met ’n positiewe gesind-heid. Kom ons probeer dit.

Blommetjie op dieBlommetjie op diestoepstoepPASTOOR PIET SMIT

Iemand stuur vir my ’n foto van ’n blommetjieafgeneem op hulle voorstoep, tussen die hardeplaveiselstenemet sement tussenin.Mens suk-kel om iets aan die groei te kry in die tuin metvrugbaregrond.Maarhierstaan ’nblommetjieop die “verkeerdste” plek denkbaar. Die sonbrand so fel in die voormiddag op die stoep datjy nie kaalvoete daar kan loop nie.Bes moontlik loop jy vandag met die volgen-

de in jou hart:•“Ag, as ek maar net op ’n ander plek kon

wees.”• “As ek net ’n beter man gehad het.”•“As eknet niemet hierdiemoeilike vrou ge-

troud was nie.”•“As ek tog net nie met hierdie agterstand

in die lewe gesit het nie.”•Net meer geld gehad het ...”God praat vandag deur daardie blommetjie

metmyenjou.Ditverkeeronderslegteomstan-dighede,maarhy laathomniedaardeuronder-kry nie. Dit groei en beur vorentoe ongeag.Paulus, die apostel, sê binne in die gevange-

nis (Fil. 4:13):“Ekis totalles instaatdeurChris-tus wat my krag gee.” Verder sê hy in Fil. 4:11(NLV): “Ek het regtig geleer om onder alle om-standighede reg te kom.”

Dankie aan my vrouDankie aan my vrou’n Spesiale dankie aanmy vrou Lenie vir haaronselfsugtigeopofferinge, standvastigheid,by-stand en liefde.Jywasdiedryfkragwatmytot legendestatus

gebring het.Ek waardeer alles wat jy vir my al die jare

gedoen het baie en wat jy vir my beteken.Liefde, jou man.

KITTO,Malmesbury

EERSTE DRUIWE MET VOETE GEPARS:Parstyd in die Swartland het vanjaar so effens vroeër aangebreekas gevolg van weersomstandighede. So ook op A.A. Badenhorst Family Wines op die plaas Kalmoesfon-tein. Die eerste druiwe wat gereed was, is op 13 Januarie deur vyf nageslagte met hul voete gepars.Van links staan Samuel Badenhorst, Jan Hendrik Hill (nefie), Richard Hill (nefie) op die stoel, AnaBadenhorst en Hardy Hill (nefie) en Adi Badenhorst (agter) met die Syrah-druiwe wat gereed is omgepars te word.

Nominasies vir Let’s Play nou oopDit is vanjaar Supersport Let’sPlay se tiende bestaansjaaren saam met die SwartlandGazette is ons op soek najong sporttalent in dieSwartland-streek.DieGazettenooi jou en

jou skool uit om jou pres-tasie op die veld, baan ofselfs in die swembad aandie groot klok te hang.Ons wag vir nominasies

van laer- en hoërskole sodatdaar elke maand ’n sportman ofsportvrou gekroon kan word.Vir die maandwenner is daar ’n ordentlike

Let’s Play-geskenkpak op die spel en ’n onder-houd met die oog op ’n berig en foto in dieGazette.Die wenners van elke maand dring uitein-

delik deur tot die finale aan die einde van diejaar,waarSuperSportdie algehelewenneruit

die streek kies en hy of sy tydens’nheerlikegeselligheidgekroonword.

Dis maklik om in te skryf!Vra dat jou skool jou of ’nvriend nomineer met ’nkort opsomming van jouonlangse prestasies, asookjoukontakbesonderhedeendié van ’n afrigter, onderwy-ser of ouer.Die Gazette sal die maand-

wenner kontak en ’n onderhoudreël.

Sluitingsdatumsvir elke nuwemaandsal deur die loop van die jaar aangekondigword, maar onthou dat nominasies nie na dievolgende maand oorgedra sal word nie; dusmoet sportsterre wéér genomineer word.Stuur inskrywings na lizette.smit@me-

dia24.com. Vir meer besonderhede, skakel022 482 3817.

Buite Ekspo hierdie naweekMALMESBURY - “Die sukses van die kyk-NET Buite Ekspo 2014 kan grootliks toege-skryf word aan die feit dat daar op een ter-rein vir die hele gesin voorsiening gemaakis in ’n veilige plaasatmosfeer.”

So vertelMariusOpperman vanTrio Eventswat vanjaar die negende kykNET Buite Ekspoorganiseer.Vanjaarworddietweedeekspovansy soort in die Wes-Kaap, buite Malmesbury,aangebied.Oppermanmeendiehele gesin, vanouma tot

kleinkind, vind die ekspo insiggewend en baiepret. “So vul die ekspo ’n leemte in die mark.”DiekykNETBuiteEkspo fokusopbuitelewe-

aktiwiteite en -produkte, maar sluit ook ver-maak, van 4x4 roetes totmusiek- en kinderver-tonings in.Opperman noem dat dit wel nie ’n musiek-

fees is nie, maar poog om die geleentheid virdie hele gesin lekker te maak.Moet nie die ekspo vanaf 13 tot 15 Februarie

op Môreson-plaas buite Malmesbury misloopnie.

Trio Events en gaste van die Swartland het verlede week by Radio Tygerberg gaan inloer om te gesels oordie kykNET Buite Ekspo wat vanaf 13 tot 15 Februarie op die plaas Môreson buite Malmesbury sal plaasvind.Van links staan Marius Opperman van Trio Events (hoof-organiseerder van die kykNET Buite Ekspo), saammet Tijmen van Essen (uitvoerende burgemeester van die Swartland), Ivan Meyer (Wes-Kaapse minister vanfinansies), André de Villers (4x4 kenner) en Joggie Scholtz (munisipale bestuurder van die Swartland). Diemanne het saam met die omroeper Richard de Villiers (voor) by Radio Tygerberg gekuier.

Skryf in vir Jong Boer van die JaarDit is weer tyd om erkenning te gee aanWes-Kaapse jong boere wat met fokus, in-novering enentrepreneursvernuf die land-bousektor van die provinsie en die land dietoekoms inneem.Agri Wes-Kaap is opgewonde om weer

vanjaar saammet SantamLandbou ’n Jongboer van die Jaar aan te wys wat deur toe-wyding en passie bydra in die voorsieningvan die groeiende bevolking se behoefteaan voedselsekerheid.Die Wes-Kaapse wenner, wat inMei aan-

gekondig salword, dring deur na die nasio-

nale Toyota SA Agri SA Jong boer van dieJaar wat later vanjaar aangebied word.’n Splinternuwe Toyota-bakkie is onder

meer op die spel.Agri Wes-Kaap gee ook vanjaar aan lede

van die publiek die geleentheid om ’n jongboer vir die kompetisie te nomineer.Enige produsent onder die ouderdom

van 35 jaar mag aan die kompetisie deel-neem en lede van die publiek wat voel ’nspesifieke produsent verdien erkenning,kan hom of haar vir die kompetisie nomi-neer.

Bel vir Johanne Rossouw by 021 860 3804of [email protected] om ’nwaardige kan-didaat te nomineer.Jong boere word ook aangemoedig om

vir die kompetisie in te skryf omhulle kun-digheid, ervaring en visie vir die landbou-sektor te deel deur die wye mediadekkingwat aan die provinsiale wenners gegeeword.Inskrywings sluit op Vrydag 27

Februarie. Gaan like die Agri Wes-KaapFacebook-bladsy om op hoogte van diekompetisie en die finaliste te bly.

Page 5: Swartland gazette 10 02 2015

Swartland GazetteEntertainment - VermaakTuesday 10 February 2015 5

13 Februarie) Die kykNET Buite Ekspo vind vanaf 13 tot15 Februarie op Môreson buite Malmesburyplaas. Vrydag: 11:00 – 21:00, Saterdag: 09:00 –21:00 en Sondag: 09:00 – 15:00. Bel MariusOpperman by 082 570 5758 vir meer inligting.

) Die Swartland Besigheidsnetwerk verga-der om 07:30 by Janno’s op Malmesbury vir’n netwerkontbyt. Navrae en besprekings byNora Marais by 082 826 1729.

11 Februarie) Die Malmesbury Voortrekkers hou ’nWaatlemoenfees en toutrekkompetisie.Bel Sunet de Jongh by 082 877 4789 vir meerinligting.

14 February) Darling Rugby Club will host its annualseven a side rugby tournament from early inthe morning and will end off with a disco inthe Darling community hall.Therewill be lots of festivities throughout theday and various food stalls as well as a beergarden will be available. For more informa-tion contact Benito van Bo at 078 599 4174.

14 Februarie) Kom geniet ’n gesellige Valentynsbuffetteen slegs R150 per persoon by die Ou Huis,op ’n plaas buite Malmesbury. E-pos vir Elri-ka Lesch by [email protected].

17 Februarie)Malmesbury Museum bied ’n Soirée aan -’n aand van gedigte en musiek om 19:00. LaatLorein Katzke van Radio Tygerberg se waar-deringvirpoësie jou inspireer.Bring jougun-stelinggedigofeenwatjyselfgeskryfhet,komdra dit self voor of luister as Lorein dit laatlewe kry.R50/persoon(glaswynenligteversnapperingingesluit). Bespreek voor of op 16 Februarieby Christine 022 482 2332 of 082 961 6181.

28 Februarie) Darling Kelder se gewilde Parsdag wat om07:45 by Darling Kelder begin, sluit vanjaar’n ontbyt, ’n trekkerrit, ’n druiwepars enmid-dagete in.Kaartjies vir volwassenes kos R250, kinderskos R150 met kinders onder 12 slegs R100.Besprekings is verpligtend by [email protected]

Kerkdienste) Dynamic Love Fellowship hou el-ke Sondag om 17:30 diens by MountRoyal se konferensiefasiliteit.Die prediker is Bertie Brits en die

boodskap is genade-georiënteerd.Vir meer inligting kontak die kan-

toor by 022 487 3233 (Maandae totDonderdae vanaf 08:00 tot 14:00)

) Malmesbury Methodist Churchof SA in St Thomas Street, 09:15 Sun-day Worship Service, 08:30 Sundayschool started on the first Sunday ofthe beginning of the school term, Bi-ble studies started on the firstWednesday after the beginning of theschool term.For any further enquiries contact

Rev John Beck at 022 482 3623.) AGS Corpus Christi

Malmesbury se Sondagoggenddiensis op 15 Februarie om 09:30met predi-ker past. Piet Smit.Die tema is: Nuwe Hemel en Nuwe

Aarde (3)Sondagaandddiens is om 18:30 met

die tema: “Waarom Josef nie geson-dig het nie.”Navrae: 073 447 2902

Page 6: Swartland gazette 10 02 2015

Swartland Gazette Classifieds Tuesday 10 February 20156

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

IN MEMORIAM

1015

Aan my NANNA, ALICEAPRIL, wat vandag 10Febr’15, 74jr oud is. Ueerste verjaarsdag in dieHemel. Hoe graag wil ekNanna ‘n drukkie gee.Nanna sal altyd in my harten gedagtes wees. Van:Ellen Howburg.

GELUKWENSINGS

1030

Happy 21st birthdaySaul on 12/2/2015!Fromyour Mommy and Daddy.

Kyk wie word 21 op12/02/2015! Baie gelukmet jou mondigwording.God rykste seëninge. Van:ma, pa, susters en broer.

TROUDAGVIERINGS

1045

09/02/2015: Happy30th aniversary mommyand daddy. Wat die Heresaam gevoeg het, kan geenmens skei nie. Baie liefde:Lynn, Daniëlle, klein-kinders (Lehaygon &Jaygon) en Jason.

PERSOONLIKE

DIENSTE

KINDERVERMAAK

1405

ASPATAT PARTYTJIES:Springkastele, watergly-bane, kindertafeltjies & -stoeltjies te huur. Kontak:084 607 5658.

BOETIE EN SUSSIESPRINGKASTELE -Waterglybane en verskei-denheid springkastele tehuur. Skakel Nelia073 6102 810.

TJ'S SPRINGKASTELESpringkastele en watergly-baan te huur. KontakTheresa 082 497 3383.

GESONDHEID &

SKOONHEID

1430

KRUIEKENNER

1435

A MIRACLE EXPERTMAAMA REMMIE THEHERBALIST Troubled-Marriages & RelationshipsFinancial problems. QuickMoney & get loan in 24hrs.clear Debts. Good luck inbusiness. Unfinished jobsby other healers. BorrowMagicstick & wallet 4cash. Luck Gambling &Casino. Divorce & CourtCases. Quick selling /buying of property.Malmesbury, Beville,0717852704

Dr. Ngobi - MalmesburyYour boy/girlfriend,wife/husband has left ordivorced you for someoneelse and you want him/herto come back. Your lovedone is having having anaffair and you wanthim/her to be yours only.The man/woman of yourdreams keeps escapingyou. Male erectiledysfunction. Exams andinterviews. You have beenfired and need your boss toask you to come back,regardless of whathappened. You need luck inmoney matters or for veryserious court cases.Broken families can bere-united. Addictions.Call 073 496 7398

GOOD NEWS FOR ALL!DR H KAITA, a sangomawith strong muthi, spiri-tual powers. Stop suffe-ring, solve all your per-sona; problems. Cell: 078557 6490 / 072 021 4689.

Maama Musa & BabaMusa *Fincial Problems*Lost lover & settle mar-riages *Delayed pen-sion/Provident package*Bad luck & evil spirits*Unfinished jobs by otherHealers *Cleardebts/divorce cases court*Man hood problems*Quick selling & buying ofproperties * Luck ingambling & casino/lotto/powerballMalmes-bury/Bellville: 078 9864993 / 0610 878 744

Professor Solomon,Koning van Kruie.Prof, nooi almal metprobleme wat oplossingssonder sukses gesoek het.Het jou lewensmaat jougelos/geskei vir iemandanders. Soek jy hom/haarterug. As jy die man/vrouvan jou drome aanhou-dend ontglip. Manlikegeslags probleme. Eksa-mens & werkonderhoude.Is jy gefire? Soek jy jouwerk terug? Hulp metfinansiële probleme. Hetjy probleme in jou verhou-ding. Hulp vir verslawing.Hulp met Casino, Lotto &Perde. Nou in Malmesburyvanaf Donderdae totSaterdae. Doen ook huisbesoeke. Alle probleme,betaal na werk gedoen is.Voortrekkerweg, oorkantEdgars. Bel 0603234169

•Relationship /Marriage Problems

•Financial, Loans, Quickcash in account

•Lucky Oils and magicring, Lotto and Casino•Failure to get aChild/Miscarriages

•Evil Spirits and Cursesin homes and business•Delayed/Unfinishedwork by other healers

for free•Long service at wotkwithout promotion/less

pay.Healer Barack

MalmesburyCape Town073 2399 548

SAAMRY-

GELEENTHEDE

1441

Saamry geleentheidaangebied vanaf Malmes-bury na Durbanvilleweekliks. 082 393 0137.

LENINGS

1445

LENINGS!! LENINGS!!tot R200 000. Benodigbankstate, payslip en ID. 5min pre-approvals. Fiona:082 422 2271.

TE KOOP

ALLERLEI

1655

ROOIKRANS – R750 &R850. Afhaal Hopefield.Lewer ook af.0827443772.

Samsung wasmasjien8kg, soos nuut. R1 000.Skakel 073 698 2671.

TREADMILL: TROJANIRONMAN 500 in uitste-kende kondisie.Industriele treadmill watin gymnasiums gebruikword @ R7 000. KontakCaren 082 327 3349.

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

SKOONMAAK-

DIENSTE

1805

MATTE & GestoffeerdeMeubels. Deeglik skoon-maak & Ontsmetting vanmatte en bekleedsel.Droog ± 30 min. SkakelPaula 073 393 2373 /022 487 1615.

HUISVERBETERINGS

BINNE

1835

BLINDINGS/BLINDS.JUST BLINDS - Vir kwali-teit en diens! Vervaardig &herstelwerk van blindings.Vir gratis kwotasies skakelTokkie Bredenhand083 265 5161.

CEGE SMIT BLINDSTrading as JS BLINDS -Vervaardigers van allesoorte blindings,asookenige herstelwerk &veranderings. Derick &Nelia 082 788 7210 /022 487 2394.

CK BLINDS. Vervaardig-ers en verskaffers van alletipe blindings. Gratis kwo-tasies. Doen ook herstel-werk. Kontak Elsabe’ 022487 3948 of 072 126 2394.

VERVOER &

BERGING

1870

Swartland Mini-Movers Meubelvervoer.Clint 074 381 1111.

SAKE

SAKE

GELEENTHEDE

2415

WOULD YOU LIKE tosupplement your income?You can do so by becominga perfume agent. Sell 2bottles per day and makean extra R4000 per month.We will give you every-thing you need to get FORFREE. You get the perfumefor R65 and sell it for R130that's 100% profit. Pleasecall for more information:074 589 8110.

DIENSTE

2420

Naaldwerkster – Maaken herstel van klereasie.Kontak 082 966 4603.

VOERTUIE

VOERTUIE GESOEK

OM TE KOOP

3075

AANDAG !!! Alle KliënteVOERTUIE dringend

gesoek.Ek koop enige gebruiktevoertuie vir kontant.Skakel 083 464 6960.Doen bank aflosse.

Aanbod Aan Bakkie enMotor eienaars. Lopenden nie-Lopende voertuiewelkom. Kontak/Sms/Pcm/Whatapp084 844 0000.

BETREKKINGS

3600

OPVOEDING

3660

Goue VlokkiesBewaarskool - VroeëKinderontwikkelingOpvoeder (ECD).Vereistes: Ten minste vlak4. Sluitingsdatum:16/2/2015 @ 16:00.Aansoeke kan per handafgelewer word by GoueVlokkies Bewaarskoolgeleë in Jasmynstraatlangs VGK. Vir verdereinligting kontak Me Y.Jasson op 073 4838 228 ofMe B. Timotheus op083 660 7183.

BETREKKINGS

GESOEK

3670

SEMI-RETIRED COUPLEseeking employment on afarm, etc as either a FarmManager/Foreman/Keeperor Overseer, etc. Our docu-ments are available onrequest to elaborate onour skills, etc. We are bothvery active, healthy, hardworking, reliable, honest,fully bilingual, fully com-puter literate and have ourown transport, re-locationis not a problem. Pleasecall Kobus or Helena @+2776 155 3630 (Cell) [email protected](e-mail).

ALGEMEEN

3680

Wil jy jou eie besigheidbegin en finansieël onaf-hanklik wees? Met onshulp, kan jy! VerkoopJustine skoonheids pro-dukte. SMS Naam, area enkontak besonderhede na084 625 0007.

MAKELAARS ASSI-STENT/NUWE BESIG-HEIDS KLERK - Onsbenodig die dienste van ‘nadmin persoon as per-soonlike assistent virversekerings makelary.Die persoon moet onaf-hanklik kan werk enverandwoordelik wees viralle admin en verwerkingvan nuwe besigheid. Ska-kel 082 057 4818.

GESOEK

3601

Dringend Opsoek na 2werklose pleister manne.Skakel 0834 7777 14.

X1PP4R3R-ST100215

X1PQ4PMM-ST100215

AAAAAA-ST100215

0CMPTRNG-ST100215

CPYSHP-ST100215

PIENAAR BOSMANPIENAAR BOSMAN

PiketbergPiketberg

3 ton en 5.5 tonBILLIKE TARIEWE3 ton en 5.5 tonBILLIKE TARIEWE

Tel: 022 914 5010 (k/u)Sel: 084 846 4783

[email protected]

Tel: 022 914 5010 (k/u)Sel: 084 846 4783

[email protected]

SLOOTGRAWERSSLOOTGRAWERS

X1PM7B39-ST200115

000001-ST100215

DIENSTE2420

Page 7: Swartland gazette 10 02 2015

Swartland GazetteClassifiedsTuesday 10 February 2015 7

AAAAAA-ST100215

0BLDZR-ST270115

X1PP2A9W-ST100215 000001-ST100215

AAAAAA-ST100215

AAAAAA-ST100215

0DUARDENDM-ST100215

Municipality • Munisipaliteit • Umasipalawww.ayandambanga.co.za 121877

Swartland Municipality, with its head office in Malmesbury,services the towns of Malmesbury, Yzerfontein, Moorreesburg, Darling,

Koringberg, Abbotsdale, Kalbaskraal, Chatsworth, Riverlands, Riebeek Westand Riebeek Kasteel.

The hub of the Swartland offers you the best of two worlds. You work and live in a tranquil,rural environment with all the modern amenities at hand. When you want to get away fromit all, Cape Town is barely 60 km away, while various resorts along the picturesque West

Coast are literally just around the corner.

The Municipality currently offers the following vacancies to suitablyqualified and equipped persons:

Supervisor: Meter Readers(Malmesbury)

Department of the Director: Financial Services• Reference: V1/15 • R142 632 - R185 148 per annum (T9)

Artisan (Bricklayer)(Moorreesburg)

Department of the Director: Civil Engineering Services• Reference: V2/15 • R142 632 - R185 148 per annum (T9)

Commencement of duties: As soon as possible.

To view the full advertisement, job requirements and response details, please visitwww.swartland.org.za or call Mr. D. Carolus on 022 487 9400. Completed applicationforms, clearly bearing the post reference number and including certified copies ofqualifications, are to be forwarded to the Human Resources Section, Private Bag X52,Malmesbury 7299. Please ensure that the proof is faxed to our direct fax line at 022487 9460 or e-mailed to [email protected] or [email protected] forwarded via fax or e-mail will not be accepted. No late or incompleteapplications will be considered. Fraudulent qualifications or documentation willimmediately disqualify an applicant.

Applications close on Friday, 20 February at 12:00.

If an applicant has not received any feedback within six weeks of the closing date,it can be assumed that the application has been unsuccessful. Only short-listed

candidates will be contacted. Council reserves the right not tomake an appointment.

Swartland Municipality is committed to Employment Equityand endorses the principles of Affirmative Action. Peoplewith disabilities are therefore encouraged to apply.

Malmesbury-rolbal speel gelykop

ROLBALOPMALMESBURY:Malmesbury se rolbalspan het die afgelope Saterdagin warm weersomstandighede by tye kookwater-spel gelewer, maar moesongelukkig tevrede wees met ’n puntetelling wat gelykop was. EerskomendeSaterdag ontvang Malmesbury vir Kampsbaai “B”. Die wedstryd begin om14:00 en toeskouers is meer as welkom om hul tuisspan te ondersteun.Koos Muller (tweede) lewer sy bal af, terwyl Ivan Dicks (lei) toekyk. Opdie voorgrond lê Pieter Willemse se bal die tweede skoot, met die opponentelei se bal skitterend net agter die wit bal. Altus Myburgh het hierdie skofmet ’n uitstekende dryfskoot gebrand deur die wit bal buite die grens teverplaas. FOTO: CHARLOTTE LESCH

Leerders van Naphakade Primêr in Illingelethu op Mal-mesbury het tydens die Sone-atletiekbyeenkoms, wat31 Januarie gehou is, baie goed presteer. Saam metdie afrigters, Randall Pietersen (heel links) en HectorMakona (heel regs) is (agter van links) Asiphe Nkuwana(5de plek gewigstoot), Azamkelwe Matolengwe (silwer80 m) en Soyiso Stoto (silwer 80 m, brons 100 m).Voor is Avuzwa Vena (goud 60 m, brons 80 m), Kunga-we Nunwana (4de plek 80 m) en Ayabulela Walaza(goud 80 m). Afwesig en nie op die foto is Iviwe Tini(5de plek 80 m) FOTO: LIZETTE SMIT

Eienaarsvan wapensgewaarsku

Die Suid-AfrikaansePolisiediens in dieWes-Kaap is volgens’n persverklaringtans besig met ’n uit-gebreide ondersoekby alle vuurwapen-handelaars. Dit hetaan die lig gekom datwettige vuurwapen-lisensiehouers groothoeveelhede ammu-nisie aankoop en ditdan versprei of ver-koop aan misdadi-gers.Wettige lisensie-

houers weet ten op-sigte van hulle lisen-sievoorwaardes dathulle nie meer as dievoorgeskrewe aantalrondtes in hulle besitmoet hê nie.Indien daar wel li-

sensiehouers is wathulle aan hierdiemisdaad skuldigmaak, kandaar straf-regtelik teen so ie-mand opgetree worden sal daar ook ’n be-voegdheidsonder-soek gedoenwordomte bepaal of hy of sygeskik is om ’n vuur-wapen te besit.

Page 8: Swartland gazette 10 02 2015

Swartland

LEES DIT, BELEEF DIT | READ IT LIVE IT Year 13 • 10 Februarie 2015 | Tel. 022 482 3817 SPORTX1PNX445-ST030215

Knortjorre ry weerMALMESBURY - Saterdagaand was dieeerste knortjor-byeenkoms vir 2015. Daarwas talle besoekers waarvan heelwat huleerste besoek aan die baan gebring het.

Naafloop vandie byeenkomshet die volgen-de persone trofeë ontvang: 1ste, 2de, 3de.Beginners: J le Roux, D Saayman, M Stoltz;160cc: H Esterhuyse, DW Bester, J le Roux;270: M van der Merwe, R Putter, A Burger;

300: M Bester, F Geldenhuys, De Wet Britz;390: J van Schalkwyk, W Hanekom, M de

Bruyne;Mods: H Burger, J D Claasen, M du Toit.Juan van Schalkwyk is as bestuurder van

die dag aangewys.Dievolgendebyeenkomssal op 28Februarie

om 16:00 wees.Besoekers is welkom om van die gratis

braaigeriewe gebruik te maak.

Sowat 40 knortjorre is bymekaar geparkeer kort voor die tydren begin het. FOTO: CHARLOTTE LESCH

Tweekamp-presteerdersMALMESBURY - Vier leerders van HoërskoolSwartland is in die span opgeneemwat die Bo-landstreek tydens die interprovinsiale byeen-koms verteenwoordig het wat 7 Februarie inOudtshoorn gehou is.Dieuitslaevandietweekampbyeenkomswat

24 Januarie op Robertson gehou is, is as volg:Meisieso. 19:ReneldaScholtz, 1ste (2252pun-

te), Ester van der Merwe, 2de (1924 punte)Meisies o. 17: Micke Smit, 1ste (2233 punte)Seuns o. 17: Braam Esterhuizen, 6de (2083

punte)

Van links is Braam Esterhuizen, Micke Smit, Ester vander Merwe en Renelda Scholtz. FOTO: LIZETTE SMIT

MALMESBURY WEN LIGA:Malmesbury Krieketklub (MKK) het Saterdag op hul tuisveld vir Darlinguitgestof – hulle het 255 lopies in hul 50 boulbeurte aangeteken en Darling slegs 151. MKKwen met ’n bonuspunt en is die wenners van die Boland Sentraal-liga. FOTO: CHARLOTTE LESCH

A hero inthe makingMALMESBURY -Marc de la Portefrom SwartlandHigh School (Gr10) has been amember of theNational SeaRescue InstituteMelkbosstrandstation for thepast five years.During this

time he comple-ted intense train-ing courses and has written exams inadvanced first aid, advanced naviga-tion, basic fire fighters, VHF MarineRadio license and Rescue swimmerscourses. InNovember theNSRI chosehim as Junior Crewman of the Year2014 at their annual awards event.Marc also got 98% forhisLevel 3Ad-

vanced First Aid course – he was theyoungest student to write this exam.He spends all his free time workingwith theNSRI - weekends, public holi-days and school holidays.

Marc de la Porte.PHOTO: LIZETTE SMIT

Tennis kry swaarMALMESBURY - Die A-span heterg verroes gelyk in hul wedstrydteen die jeugdige Maties.DieSwartlanderskonslegs twee

van hul agt wedstryde wen.In nog ’n wedstryd in die ge-

mengde liga-wedstryde van dieSuid-Boland-unie was die C-spanvanSarel Steyn ietwat ongelukkigom gelykop te speel teen Kuilsri-vier.’n Besering van Johan Burger

het die Swartlanders genoop om

hul wedstryd prys te gee. Wed-strydtelling was drie elk.Op Stellenbosch het die B-span

weereens ’n puik vertoning gele-wer deur die A-span van Van derStel met ses wedstryde teen tweeaf te ransel.Eerskomende naweek reis die

A-span na Somerset-Wes om teenRekreasie kragte te meet, terwyldie B- en C-spanne besoek sal ont-vang van Country Club A en Vre-denburg se A-span.

Johan Burger en Johan Moller van Malmesbury se tennisklub is besig om opte warm vir hul eerste wedstryd van die jaar. FOTO: CHARLOTTE LESCH

GW Burger vanHoërskool Swart-land op Malmes-bury (gr.11) is uitongeveer 1000aansoeke tot ’nkortlys van 12 enlater sesmensege-kies om langs ’n er-vare vlieënier in ’nBoeing waarne-ming tydens vlugtete doen. Hierdieopwindende ge-leentheid sal gedu-rende verskeievlugte plaasvind.FOTO: LIZETTE SMIT