8
Swartland LEES DIT, BELEEF DIT | READ IT LIVE IT Year 12 • 12 August 2014 | Tel. 022 482 3817 [email protected] bolandgazette.co.za | bolandgazette.mobi ’n Volkspele-dansgroep het gesorg vir lekker pret met hul vertoning by die trekkerdag Saterdag te Malmesbury. Sien meer foto’s op bladsy 2. FOTO: NICOLE CLOETE Trekkerdag- Trekkerdag- pret! pret! Meisie (7) se lyk gevind LIZETTE SMIT DARLING - ’n Saak van moontlike kindermishandeling word onder- soek ná die lyk van ’n sewejarige meisie gekry is etlike dae na sy weggeraak het. Die ma (39) van die oorlede meisie is nog nie aangekla nie en het nog nie in die hof verskyn nie, maar sal moontlik krimineel vervolg word. Polisiewoordvoerder, konst. Jona- than Filander, sê volgens inligting wat hulle bekom het, het die ma Sater- dagmiddag 2 Augustus ’n aansienlike hoeveelheid alkohol gedrink waarna sy, haar dogtertjie en ’n vriendin deur ’n land net buite Darling huis toe ge- stap het. Die ma en dogtertjie het glo afge- dwaal waarna die ma iewers in die veld aan die slaap geraak het omdat sy glo so baie gedrink het. Filander sê die ma se suster het ver- tel die meisietjie kon nie goed sien nie en het epileptiese aanvalle gekry na- dat sy jare gelede glo van haar ouma se diabetes-medikasie gedrink het. Voor dit was sy ’n gesonde kind. Die ma het glo in die nagtelike ure wakker geskrik en besef haar kind is weg waarna sy haar begin soek het. “Die pad wat sy Saterdagaand ge- volg het om die kind te soek, het op die treinspoor, sowat 20 meter van die polisiestasie, verbygeloop, maar sy het nie tot hier gekom nie,” vertel Fi- lander. Die ma het dieselfde aand huis toe gegaan en verder geslaap. Die Sondag, Maandag en Dinsdag het sy volgens inligting elke dag net wéér gedrink. “Sy het die Woensdagaand eers die polisie in kennis gestel dat haar kind weg is. Die aandskof het al aan diens gekom,” sê Filander. Die polisie het die meisie se lyk ver- lede week Donderdagoggend vroeg in ’n dammetjie water in die veld ontdek. Die uitslag van die geregtelike doodsondersoek is nog nie bekend nie, maar die vermoede bestaan dat die meisie moontlik ’n epileptiese aan- val gekry en in die vlak water ver- drink het. Boere aangespreek oor ‘watermisdade’ LIZETTE SMIT MALMESBURY – “Indien die eie- naar van ’n plaas nie die waterbe- stuursprogram implementeer nie, kan die departement hom krimineel aankla,” het Dumani Mentoor, ’n on- dersoekbeampte van die nasionale departement vir waterwese verdui- delik. ’n Groep afgevaardigdes van die departement waterwese en sanitasie het verlede Woensdag melkplase bui- te Malmesbury besoek om vas te stel of hulle aan waterbestuursprogram- me en omgewingswetgewing vol- doen. Die slotsom waartoe beamptes met hul besoek aan Vyevlei gekom het, is dat die program net sowat 30% in werking gestel is. Mentoor het na ’n lys van 11 plase in die distrik verwys waar eienaars nie wetgewing wat water- of omge- wingbestuur betref, nakom nie. Die hoof van die Wes-Kaap se water reguleringsdirektoraat, Boniswa Hene, het gesê die departement wil nie in vyandskap met produsente en nywerhede leef nie, maar in same- werking met hulle die waterbronne beskerm om watersekerheid te ver- seker. Die besoedelingsprobleem op Vye- vlei is reeds in 2011 deur die departe- ment aangespreek, met voorlopige voorskrifte wat neergelê is nadat ’n grondeienaar gekla het oor besoedel- de water wat vanaf Vyevlei deur sy grond loop. Volgens die plaasbestuurder, Jo- han de Wet, is daar tans 7 615 vroulike diere op die plaas, wat ’n aansienlike hoeveelheid mis, afvalstowwe en vuil water tot gevolg het. De Wet het die beamptes op ’n toer geneem en verduidelik watter meto- des reeds in plek gestel is om te voor- kom dat modder en beesmis nie in die stroom beland nie. Die beamptes was ooglopend nie beïndruk met Vyevlei se waterbestuursprogram nie en het water uitgewys wat hulle as vuil beskou, wat juis op daardie tydstip in die stroom inloop. De Wet het die beamptes se aandag daarop gevestig dat die waterbe- stuursprogram gedurende die reën- seisoen verskeie uitdagings bied. Die departement het Vyevlei sewe werksdae gegee om inligting te gee oor planne om die bestuursprogram te verbeter. Volgens De Wet sal ’n bio- gasaanleg in September in werking tree waar beesmis in elektrisiteit omskep sal word. Johan de Wet wys na verbeteringe wat op Vyevlei aangebring is om besoedeling van die stroom te verhoed, terwyl amptenare van die departement van waterwese aandagtig luister en ’n televisie-kameraman die oomblik vasvang. FOTO: LIZETTE SMIT

Swartland gazette 12 aug 2014

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Swartland gazette 12 aug 2014

Citation preview

Page 1: Swartland gazette 12 aug 2014

Swartland

LEES DIT, BELEEF DIT | READ IT LIVE IT Year 12 • 12 August 2014 | Tel. 022 482

3817

[email protected] | bolandgazette.mobi

’n Volkspele-dansgroep het gesorg vir lekker pret met hul vertoning by die trekkerdag Saterdag te Malmesbury. Sienmeer foto’s op bladsy 2. FOTO: NICOLE CLOETE

Trekkerdag­Trekkerdag­pret!pret!

Meisie (7) se lyk gevindLIZETTE SMIT

DARLING - ’n Saak van moontlikekindermishandeling word onder-soek ná die lyk van ’n sewejarigemeisie gekry is etlike dae na syweggeraak het.

Die ma (39) van die oorlede meisieis nog nie aangekla nie en het nog niein die hof verskyn nie, maar salmoontlik krimineel vervolg word.Polisiewoordvoerder, konst. Jona-

than Filander, sê volgens inligtingwathullebekomhet,hetdiemaSater-dagmiddag 2Augustus ’n aansienlikehoeveelheid alkohol gedrink waarnasy,haardogtertjie en ’nvriendindeur’n land net buite Darling huis toe ge-

stap het.Die ma en dogtertjie het glo afge-

dwaal waarna die ma iewers in dieveld aan die slaap geraak het omdatsy glo so baie gedrink het.Filander sêdiemase susterhetver-

tel diemeisietjiekonniegoed siennieen het epileptiese aanvalle gekry na-dat sy jare gelede glo van haar oumase diabetes-medikasie gedrink het.Voor dit was sy ’n gesonde kind.Die ma het glo in die nagtelike ure

wakker geskrik en besef haar kind isweg waarna sy haar begin soek het.“Die pad wat sy Saterdagaand ge-

volg het om die kind te soek, het opdie treinspoor, sowat 20metervandiepolisiestasie, verbygeloop, maar syhet nie tot hier gekom nie,” vertel Fi-

lander.Die ma het dieselfde aand huis toe

gegaan en verder geslaap.Die Sondag, Maandag en Dinsdag

het sy volgens inligting elke dag netwéér gedrink.“Sy het die Woensdagaand eers die

polisie in kennis gestel dat haar kindweg is. Die aandskof het al aan diensgekom,” sê Filander.Die polisie het diemeisie se lykver-

ledeweekDonderdagoggend vroeg in’ndammetjiewaterindieveldontdek.Die uitslag van die geregtelike

doodsondersoek is nog nie bekendnie, maar die vermoede bestaan datdiemeisiemoontlik’nepileptieseaan-val gekry en in die vlak water ver-drink het.

Boere aangespreekoor ‘watermisdade’LIZETTE SMIT

MALMESBURY – “Indien die eie-naar van ’n plaas nie die waterbe-stuursprogram implementeer nie,kan die departement hom krimineelaankla,” het DumaniMentoor, ’n on-dersoekbeampte van die nasionaledepartement vir waterwese verdui-delik.’n Groep afgevaardigdes van die

departementwaterwese en sanitasiehetverledeWoensdagmelkplasebui-teMalmesbury besoek om vas te stelof hulle aan waterbestuursprogram-me en omgewingswetgewing vol-doen.Die slotsomwaartoebeamptesmet

hul besoek aan Vyevlei gekom het,is dat die program net sowat 30% inwerking gestel is.Mentoor het na ’n lys van 11 plase

in die distrik verwys waar eienaarsnie wetgewing wat water- of omge-wingbestuur betref, nakom nie.DiehoofvandieWes-Kaapsewater

reguleringsdirektoraat, BoniswaHene, het gesê die departement wilnie in vyandskapmet produsente ennywerhede leef nie, maar in same-werking met hulle die waterbronnebeskerm om watersekerheid te ver-seker.

Die besoedelingsprobleem opVye-vlei is reeds in 2011 deur die departe-ment aangespreek, met voorlopigevoorskrifte wat neergelê is nadat ’ngrondeienaar geklahet oor besoedel-de water wat vanaf Vyevlei deur sygrond loop.Volgens die plaasbestuurder, Jo-

handeWet, isdaartans7615vroulikediere op die plaas,wat ’n aansienlikehoeveelheid mis, afvalstowwe envuil water tot gevolg het.DeWet het die beamptes op ’n toer

geneem en verduidelik watter meto-des reeds in plek gestel is om te voor-kom dat modder en beesmis nie indie stroom beland nie. Die beampteswas ooglopend nie beïndruk metVyevlei se waterbestuursprogramnie en het water uitgewys wat hulleas vuil beskou, wat juis op daardietydstip in die stroom inloop.DeWet het die beamptes se aandag

daarop gevestig dat die waterbe-stuursprogram gedurende die reën-seisoen verskeie uitdagings bied.Die departement het Vyevlei sewe

werksdae gegee om inligting te geeoor planne om die bestuursprogramteverbeter.VolgensDeWetsal ’nbio-gasaanleg in September in werkingtree waar beesmis in elektrisiteitomskep sal word.

Johan de Wet wys na verbeteringe wat op Vyevlei aangebring is om besoedeling vandie stroom te verhoed, terwyl amptenare van die departement van waterwese aandagtigluister en ’n televisie-kameraman die oomblik vasvang. FOTO: LIZETTE SMIT

Page 2: Swartland gazette 12 aug 2014

Swartland Gazette News - Nuus Tuesday 12 August 20142

Raad fokus op opvoedingLeerders van verskillende kleu-terskole in die Weskus Distriks-munisipaliteit se bedieningsareahet die afgelope tyd besoek ont-vangvan ledevandieuitvoerendeburgemeesterskomitee.

Diemunisipaliteit se raad fokusel-ke jaar op ’n spesifieke behoefte inhul onderskeie gemeenskappe. Van-jaar val die klem op opvoeding enspesifiek die grondslagfase van ’nkind se skoolloopbaan.Dieuitvoerendeburgemeestervan

die Weskus, raadslid Harold Cleo-phas,het sy fokusopdiekleuterskolein die Darling-omgewing gevestig.VandieanderledevandieUitvoeren-de Burgemeesterskomitee het opkleuterskole in hul onderskeie ge-meenskappe gekonsentreer. Kleu-terskole soos Wippelvoetjies, Son-straal, Little Darlings, Barney’s An-gels, Darling Outreach Foundationen Klouter Kabouters op Darling hetreedsopvoedkundige speelgoed, verfen legkaarte ontvang.

DieWeskus se uitvoerende burgemeester, Harold Cleophas, saammet leerders en perso-neel van Little Darlings op Darling waar opvoedkundige materiaal oorhandig is.

Betaal is jou voorlandMotoriste sal nou aansienlik meer vir verkeers-oortredings moet opdok na ’n drastiese verho-ging met ingang van 1 Augustus goedgekeur is.Die direkteur van beskermingsdienste by die

Swartland-munisipaliteit, Philip Humphreys,het gesê die boetes is verhoog uitsluitlik om diemotoris hopelik te dwing om die verkeerswetge-wing te gehoorsaam asook om ongelukke te ver-minder.

. ’n stoptekenwatverontagsaamword, seboe-te verhoog van R500 na R1 500,

.dieversuimomby’nskolier-of treinoorgangte stop, word nou R3 000,

. ’n onpadwaardige voertuig se boete verhoog

van R1 000 na R3 000,. oor ’n rooi verkeerslig ry word R2 000,. bestuur sonder jou bestuurderslisensie ver-

hoog van R500 na R1 500,.bestuur sonder ’n prdp sal R2 500 sonder pas-

sasiers wees en R3 000 met passasiers,.sou iemand toelaat dat ’n ongelisensieerde

persoon jou motor bestuur, is die boete R1 500,.die boete vir onbedagsame padgebruik is

R2 500,.die tol vanbande op die padkosR1 500 en die

motoris wat ’n selfoon vashou terwyl hy/sy be-stuur, sal met R1 000 beboet word.Gehoorsaam dus verkeersreëls!

Joseph Meyervan Malmesbu-ry is baie opge-wonde ná diebeheerliggaamvan Schoon-spruit Sekondêr’n vyf-jaar kon-trak aan homtoegeken hetom ’n groente-tuin op dieskoolgronde tebegin. Josephsê hy beplan omhierdie weekmet die voorbe-reiding van diegrond te begin.FOTO: LIZETTESMIT

11531M/A/VRE

WAT IS JOU BEHOEFTES EN PRIORITEITEWAT VEILIGHEID BETREF?

KOM SÊ JOU SÊ!DieGemeenskapsveiligheidsdepartementnooi organisasies / gemeenskapsleiers uit na ‘n openbare vergaderingvir die dorpe Vredenburg, Eendekuil, Hopefield, Laaiplek, Langebaan, Moorreesburg, Piketberg, Redelinghuys,Saldanha, St. Helenabaai en Darling.

Datum: 30 auGustus 2014tyD: 10h00 tot 14h00Plek: Diazville GemeenskaPsaal, salDanha

Die uitken van Veiligheidsbehoeftes en -prioriteite (VBPe) is ‘n grondwetlike verantwoordelikheid van dieProvinsie en is daarop gemik om seker te maak dat die regering in voeling bly met die veiligheidsbehoeftesen -prioriteite van gemeenskappe.

Die vergadering gee jou die geleentheid om:

• Jou veiligheidskommer te deel met die Minister van Gemeenskapsveiligheid, die Suid-AfrikaansePolisiediens en ander rolspelers;

• Met jou Gemeenskapspolisieforum (GPF) en Groeps-GPFvoorsitter te praat; en

• Die veiligheidsbehoeftes en -prioriteite van jou onderskeie gebiede uit te wys en te bespreek.

Daar word van organisasies / belanghebbers verwag om twee (2) mense te nomineer om hulle op dieVBPe-vergadering te verteenwoordig.

Bevestig asseblief, ter wille van logistiek, jou bywoning teen Donderdag 14 Augustus 2014 op 021 483 6370of [email protected] of SMS vBP vredenburg Ja aan 35395 of registreer jou organisasie op onsVeiligheidsdiensverskaffers-databasis by www.westerncape.gov.za/dept/community-safety

Let asseblief daarop dat spasie beperk is en sitplekke slegs toegeken sal word aan verteenwoordigers wathulle bywoning bevestig het.

“Veiligheid is Almal se Verantwoordelikheid”Saam vaar ons Beter

BELANGRIKEKENNISGEWING

Die dorp het Saterdag ’n veteraantrek-kerdag gehou. Daar was honderde trek-kers op skou en uitstallings van lekkerboerekos. Die dag was ’n groot suksesmet mense van reg oor die Wes-Kaapwat die trekkerskou bygewoon het. Hieris Abigail Warnick met haar seuntjie JoshWarnick.

Hier ook by die trekkerskou is van links Sontie Bruweren sy seun Jan-Louw (wat op die trekker sit) en syvrou Hanlie

Desiré Esterhuizern en Sampie Esterhuizenwas saam met hul dogter Jeantelle Saaymanen hul kleinkinders by die trekkerskou. Hullehet spesiaal uit die stadgekomomdie trekker-skou by te woon. Voor staan Barto, Mia enMieke Saayman.

Verskeie boere het deelgeneemaandie trekkerkompe-tisie. Dit was ’n belewenis en groot pret.

Page 3: Swartland gazette 12 aug 2014

Swartland GazetteNews - NuusDinsdag 12 Augustus 2014 3

PRICEVALID11-17AUGUST2014AT PICK N PAYSUPERMARKETS AND HYPERMARKETS IN WESTERN CAPE

Certain promotional stocks are limited. Information correct at time of print.Prices inclusive of VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply. E&OE.

1188399_20x3_Eng

Huggies Dry ComfortBulk Pack Size 2 - 66s,Size 3 - 58s, Size 4 - 50sor Size 5 - 44s

R95PerPack

SAVER35

Excluding Beaufort West, George, Jeffreys Bay, Knysna, Mossel Bay, Oudtshoorn, Plettenberg Bay, Camps Bay,Botswana, Namibia, Swaziland, Lesotho, Express Franschhoek Daily, Monte Vista and Kenridge stores.Buy-aid cardsnot accepted at the following store: Strand Streetwww.picknpay.co.za. CustomerCare0800112288.Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply.Shop instoreoronlineatwww.pnp.co.za/shop

Buy-aidBuy-aidCape Consumers/Kaapse Verbruikers

and Pretorium TrustOpen 16 August 2014

Misdaad moet noú vasgevat word’n Gemeenskapsvergadering isverlede Vrydag in die Malmesbu-ry-stadsaal gehou. Dié vergade-ring kom ná die onlangse inbrakebybesighedesowelas inresidensi-ele gebiede in die dorp.

Die vergadering is bygewoon deurlede van die polisie, sekerheidsmaat-skappye op die dorp sowel as die mu-nisipaliteit, besigheidseienaars envoorsitters van gemeenskapspolisië-ringsforums.Die voorsitter van die Malmesbu-

ry-sakekamer,WernerSchreiber,hetdie vergadering gelei. Dit is gereël so-dat lede kon koppe bymekaar sit ommaniere te vind om misdaad in diedorp tebekamp.FrancoisRoux, ’nbe-

sigheidseienaar op die dorp wat diebyeenkoms gereël het, sê dit help niedaar word net oor misdaad gepraatnie, oplossings moet gevind word.Die nywerheidsgebied loop deur,

wantdiewe teikenkoperdradeeneni-ge iets van metaal wat hulle dinkwaardevol kan wees, en dit word danby skrootwerwe verkoop, het Rouxgesê.Ledevandiegemeenskapisbaieongelukkig en voel daar word nie ge-noeg deur die polisie gedoen ommis-daad te bekamp nie.Kol. Niels Nilsson van Malmesbu-

ry-polisiekantoor sê die gemeenskapmoet verstaan dat die probleem baiekompleks is. “Ons het te min polisie-manne beskikbaar en ditmaak dingebaie moeilik.”

Die gemeenskap voel die polisiemoet meer op die tikhuise fokus,want dit gee dikwels aanleiding totinbrake.Nilsson het die gemeenskap verse-

ker dat daar alreeds baie druk op tik-huise geplaas word sowel as skroot-werwe, maar die polisie kan ook netsoveel doen.Neville Matteus van wetstoepas-

sing sê hy dink die beste manier omdiemisdaad te bekamp is as al die rol-spelers saamstaan en meer betrokkeraak.’n Tweede vergadering sal Vrydag

15 Augustus om 12:00 by die polisie-kantoor gehou word om van die sakeverder te bespreek en sodat ’n planvan aksie uitgewerk kan word.

Van die teenwoordiges is kolonel Niels Nilsson, Francois Roux, Cynthia Slingers,Wessel Badenhart en Werner Schreiber. FOTO: NICOLE CLOETE

Vier dood in botsing op N7MALMESBURY – Vier mense isdood in ’n ongeluk wat verledeMaandagaand omstreeks 19:30op dieN7 naby die Rheeboksfon-teinmyn plaasgevind het.Volgens die polisie het diemo-

tor reg van voor in ’n vragmotorvasgery. Die bestuurder van dievragmotor is nie beseer nie.Die oorledenes, Jason Cloete

(31), June Cloete (45), JanineCloete (25) en Marilyn Beukes(45) was familielede wat in dieNoord-Kaap gebly het en op padKaaptoewasomvakansietehou.

Polisiewoordvoerder, konst.HennieduRand,hetVrydaggesêdie oorsaak van die ongeluk konnog nie bepaal word nie aange-sien die ondersoek nog nie afge-handel is nie.Die vermoede bestaan egter

datdiebestuurdervandiemotormoegwasofaandieslaapgeraakhet aangesien daar geen rem-merke op die teerpad was voordie motor die vragmotor getrefhet nie. Die insittendes het tentye van die ongeluk reeds meeras 1 000 km afgelê.

Vroue – jonk en oud -– van Riebeek-Kasteel, het Sa-terdag (9 Augustus) Vrouedag by Kasteelberg Inngevier. Die eienaars van Kasteelberg Inn het ’n heerli-ke middagete teen kosprys aan die vroue voorgesitwat op hul beurt toiletware en sanitêre ware gekoophet wat later aan behoeftige vroue in die omgewinguitgedeel is. Bo is Jeanne Thomas, Charlotte Kingen Lisa King. FOTO’S: LIZETTE SMIT

CathyAllen, YvettePurcherten Li Nepgen van Riebeek-Kasteel is die organiseer-ders van dié Vrouedag-ge-leentheid en beplan om ditvolgende jaar groter en be-ter te doen.

HeidiBrandhet vandiege-leentheid gebruik gemaakom klein, wit veldblomme-tjies in haar hare te sit. Jong dametjies, CoCo Purchett en Caitlin Henderson.

Verna Gower en Astrid McLeod in ligte luim.

Vroue vier Vrouedag in Riebeek-Kasteel

Page 4: Swartland gazette 12 aug 2014

Swartland Gazette News - Nuus Tuesday 12 August 20144

Vroue se strydSaterdag het ons Vrouedag gevier en soos invroeër jare het die vieringe gepaard gegaanmet die besef van die geweldige uitdagingswatvroue vandag steeds in die gesig staar.Ten spyte van al die geleenthede wat moder-

ne vroue het, is armoede, persoonlike veilig-heid, ekonomiese ongelykheid en patriargalegeslagsrolle steeds van die uitdagingwaarmeevroue daagliks te kampe het.Mansenvroueisopbynaelkevlakvanmens-

wees só verskillend vanmekaar, maar die ver-skille vul mekaar egter aan en beteken nie datóf mans óf vroue ondergeskik aan die andermoet wees nie.Vrouedag is sinoniemmet die strewe na die

bemagtigingvanvroueenelke jaarwordgevrahoenaby ons daaraan is omhierdie doel te ver-wesenlik.Dit is belangrik om vroue te bemagtig deur

kennis en inligting te verskaf oor wat hul keu-ses is in die lewe.Bemagtiging gebeur ook wanneer vroue be-

sef hulle hoef nie in ’n bose kringloop van ge-sinsgeweld vasgevang te wees nie.Bemagtiging beteken vroue is onafhanklik,

ingelig en verlig terwyl ons steeds sagtheid in’n soms harde wêreld kan bring.Togworddit steeds vandag gehoorhoemam-

mas klein dogtertjies vertel van die moets enmoenies van sogenaamde vrouwees sodat hul-leeendag ’nmansalkry, soasofditdiehoofdoelvan ’n vrou se bestaan behoort te wees.Is vroue,methulhunkeringnabemagtiging,

nie dikwels hul eie grootste vyand nie?

GOD IS GOED! (1)GOD IS GOED! (1)Die Here is nét goed! Nahum 1:7 sê: “Die Hereis goed, ’n toevlug in die dag van benoudheid,en Hy ken dié wat by Hom skuil.” Laat ons dituit jubel en Hom vereer met gees, siel en lig-gaam! Die Here het my en jou te lief om onsvir die wolwe te gooi. Nooit maar nooit, sal Hydit doen met een van Sy kinders nie.Algaandingehoewoeshieropaarde.Alhoor

ons van finansiële resessies en al waarsku diewetenskaplikesdat aardverwarmingdieaardegaan omskep in ’n woesteny. Al gaan jy tansdeur ’n donker wolk, daar is ’n goeie en liefde-volle Vader bywie ons kan skuiling vind gedu-rendeons aardse reis op pad na ons ewige eind-bestemming!Ps. 31:2 – “By U, o HERE, skuil ek; laat my

nooit beskaamd staan nie.1 Pet. 2:6 – “Die wat in Hom glo, sal nooit be-

skaam word nie”Die volk Israelwas in diewoestyn; rondtrek-

kendevir 40 jaar as straf virhul ongeloof.Maarselfs gedurende hul tydperk van straf, was dieHere vir hulle goed enhet dieHere die uitkomsgegee en in al hulle behoeftes voorsien (Neh.9:20-21)!– Pastoor Piet Smit

Tania Botha en Ronni Mehl van Elkana met Loraine Malan, bemarker by Swartland Gazette, met dieroomysbakke wat goedhartige inwoners geskenk het. Die Gazette/Elkana Roomysbakprojek sal eersin September ten einde loop. Vul ’n leë twee-liter roomysbak met óf skoolbenodigdhede, óf klere ófnie-bederfbare kos óf toiletware en lewer dit by die Gazette se kantoor in Voortrekkerstraat af. Dieinhoud van die bakke sal na die diskresie van die bestuur by Elkana aan behoeftige kinders in hulsorg uitgedeel word. Navrae by 022 482 3817 of epos [email protected]. FOTO: LIZETTE SMIT

Woord van waardering: CHOC-Woord van waardering: CHOC-Bergrivierprojek 2014Bergrivierprojek 2014Die2014CHOC-Bergrivierprojekhetgekom,ennet so skielik weer gegaan – en watter beson-derse jaar was dit nié gewees met alle aandui-dings dat ’n rekordbedrag vanbykansR450 000dié jaar ingesamel is.Hierdieeeren lofbetuigingkomtoedieborge

van die projek, alle media, donateurs, weldoe-ners enondersteunerswat indie verlede asookdie afgelope vier maande op die een of anderwyse, groot of klein, ’n bydrae gelewer het watgehelphetdatonshierdiebesonderseprestasiebehaal het.As organiseerder van die projek die afgelope

24 jaar, is ek konstant bewus van die feit datgeld nie altyd geredelik beskikbaar is as dona-sie óf om in die een of ander veilingitem te belênie. Nogtans het elkeen van u dit goedgedinkom op die een of ander wyse in die projek tebelê en het hierdie bydrae meegehelp dat dieprojekspanne hulle doelwit van R250 000 metgemak bereik het.’n Baie groot dank en waardering kom ons

reisende kunstenaars, Ghapi en Steyn Fourie,

toe, wat reg deur die toer groot getalle onder-steuners na ons konserte en veilings gelok het.Dankie vir jul bydrae en sien ons reeds daarnauit om julle volgende jaarweer op toerwelkomte heet.’n Baie groot dank en waardering kom ook

toe elkedeelnemerwatandermaal teeneiekos-tes en tyd die projek meegemaak het en op syeie besonderse wyse ’n bydrae gelewer het.Namens die titelborge van die projek, Radio

Tygerberg en Curro Skole, Vanessa Vermaak,gebiedsbestuurdervanCHOCindieWes-Kaap,bedank ons u andermaal vir u onbaatsugtigebydraes. Jul gewaardeerde bydraes, nou en indie verlede het beslis nié ongesiens verbyge-gaan nie maar word opreg deur elkeen wat bydie projek betrokke is, waardeer.Ons sien reeds daarna uit om in 2015, wan-

neer die projek ’n besonderse mylpaal bereikmet die historiese 25 jaarwat dit aangebied salword, op u nommer te druk vir ’n bydrae.Met groot dank en agting.

ATTIE LAUBSCHERProjekorganiseerder

15 Augustus) MAVOS:Alleinskrywingsvirgr. 12sluitvan-dag. Alle inskrywings slegs by MAVOS se kan-toor tussen 09:00 en 13:00. Bring ID en onlangseuitslae saam. Geen ander reëlings sal aanvaarword nie.)Proe die kampioen-jongwyne van die Swart-land by die jaarlikse Swartland JongwynskouDineebyGroenrivier,Riebeek-Wes. 17:00-19:00(wynproe); 19:30 (funksie begin). Koste: R280per persoon (aandete en ’n dans). Besprekingsby Jolene J van Rensburg by 022 487 1133 ofe-pos: [email protected])Moorreesburg Lions hou hul jaarlikse hoen-derbraai.Hoender beskikbaar vanaf 12:00. Eenhalwe hoender plus twee slaaie kos R30.00.Kontak Anton vir besprekings en navrae by082 824 7882.

16 Augustus) ’nGospelaandsalbydieWesbank- saalgehouword. Die tema is You are the light of the world.Verrigtinge begin om 19:00 en kaartjies kos R30per persoon. Kinders onder ses jaar kry gratistoegang.KontakChristineLove by 079 499 7719.

23 Augustus) Jaarlikse winter-interskole op Wellington:Hoërskool Swartland en Hoërskool Hugenote.

26 Augustus) Aandskemering ACVV-tehuis vir bejaardeshou ’nBingo-aand inPleinstraat as ’n geldinsa-melingsprojek vir mediese onkostes. ’n Ligteete sal verskaf word, bring eie drank en glase.Kaartjies beloopR100 per persoon.Virmeer in-ligting bel Casper Dreyer by 082 682 8877.

29 Augustus) Dans in die Wesbank-gemeenskapsaal metdieAllSoundsDanceBandvanaf20:00.ToegangisR100ensluiteetgoedin,maarbringeiedrink-goed. Navrae by vader Kizito by 072 832 1013.

30 Augustus)Flamingos BASH. Alle drankies R8. Kaart-jies R70/R90. Navrae by 022 772 1560 of022 772 1243.

31 August) Groote Post Country Market at the GrootePost Winery from 10:00 to 15:00. Contact EldréStrydom at 082 877 6677 for more information.

Die wenbaba van die jaarlikse Swartland Gazette se babakompetisie isKian Jenneke, hier in sy ma, Simoné Jenneke se arms. Die borge, van links,is Sorietha van der Westhuizen (Toys of Eek), Natalie Tenn (Swartland Gazet-te), Juan Pearson (Kroff CyclesMalmesbury). Caylyn Arendse (African Bank),Hesmarie Nel (Nessa Fotografie), Debbie Swart (Malmesbury Superspar),Marzanne Polley (Fancy Frosted) en inlas, Dougie January (Saverite).

FOTO: LIZETTE SMIT

Page 5: Swartland gazette 12 aug 2014

Swartland GazetteNews - NuusTuesday 12 August 2014 5

Schoonies dramakry goudMALMESBURY - Schoonspruit Sekondêr hetverledeDonderdagaandbydieKleinLibertas-teater in Stellenbosch goud vir hul drama,“Nog nie vry nie,” gekry.Kobie Jacobs, drama-onderwyseres by

Schoonspruit, sê sy is verskriklik trots op dieharde werk van die leerders wat vertoning navertoning uitstekend vaar en spesifiek op dieregisseursGershwinCloete enEmile Smit, al-bei oud-Schoonies, se onbaatsugtige toewy-ding.Die “Nog nie vry nie”- groep sal vanaand

(12 Augustus) by Artscape in Kaapstad huldrama op die planke bring en van 27 tot 31 Au-gustus na Port Elizabeth toer waar hierdie to-neelgeselskap, bestaande uit sowat 35 leer-ders, drie verskillende produksies sal opvoer.By die onlangse Tygerberg Eisteddfod was

Schoonspruit een van die drie finaliste.

Die geselskap van “Ons kleine dorp,” in karakter opdie verhoog. Hierdie drama is verwerk deur Emile Smit(met rooi hemp) wat ook die regisseur is. FOTO’S:LIZETTE SMIT

Gershwin Cloete (heel links) is die regisseur van “Nognie vry nie” wat handel oor bruinmense se posisiein Suid-Afrika. Hier is hy saam met die akteurs indié protes-teaterstuk.

Page 6: Swartland gazette 12 aug 2014

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

IN MEMORIAM

1015

Barendse Niklaas PaulDit is jou 1ste verjaarsdagweg van ons op 13/04/14.Ons noem nog dikwels jounaam, soms met 'n glim-lag, soms met 'n traan.Ons verlang nog baie,maar berus in God se plan.Die mooi herinneringe salons altyd bybly. Van: joubroers, susters, swaers enskoonsusters.

DAMONSE WAYNE6/12/1967 - 16/8/20086 Jaar is verby en daar is'n groot leemte in onslewe, maar jy sal altydvoortleef in ons harte.Liefde: Daddy, Mommy,Judy en Portia en hulgesinne.

DAMONSE WAYNE - Ditvoel nog soos gister, maarop 16 Augustus is jy reeds6 jaar weg. Mis jou vrees-lik. "You Never walkalone" Van: Anvor, Gavin,Terry, Peter, Gibb en JJ.

ADAMS JURIESVandag 11/8/2014 isPappa se 1ste verjaarsdagweg van ons af. Rus invrede.Van: Linda, kindersen kleinkinders.

GELUKWENSINGS

1030

Chomi to chomi hpy bdayto Franklin on his 21 bdayyestday and my sonRinaldo who's bday onStday ma wish you all thebest and Gods richestblessings.

Happy 21st on 13/8/14Harlon Klaasen. You areloved for the smart kid youwere, the charming personyou are now, and the won-derful son you will alwaysbe. Love you. Mommy,Daddy, Curt-Lee & Lornay.

Happy first birthday on15/8/2014. CuylerDaniels. From: Mommy,Daddy & Grandparents.

HELENA ADAMS het100 jaar oud geword op11/8/2014. Baie geluk metdie groot mylpaal.

Kyk wie word 80!Op 14/8/14. Andries TitusGelyk met die mylpaal.Van:kinders & kleinkinders.

Raai wie word 1 op13/08/2014. Baie gelukWillin. Ons engelkind. Van:Peetma - Harriet.

Raai wie word 1? Op12/8/2014. Baie gelukmet liefde van: OumieLynette, Shahieda & Anna.

Raai wie word 70 op15.08.2014? Dis 'n grootvoorreg om aan u baiegeluk te sê met u verjaars-dag Mammie. Ons is liefvir u. Geniet u dag.Van: Patricia, Owen,kinders en kleinkind.

KINDERVERMAAK

1405

ASPATAT PARTYTJIES:Springkastele, watergly-bane, kindertafeltjies & -stoeltjies te huur. Kontak:084 607 5658.

BOETIE EN SUSSIESPRINGKASTELE -Waterglybane en verskei-denheid springkastele tehuur. Skakel Nelia073 6102 810.

REGSDIENSTE

1440

REGSDIENSTE:Bereddering van boedels;Eise - beserings / skade /motorongelukke en;huisoordragte. Skakel:0834389735 / 0766954006

LENINGS

1445

LOANS:Up to R200 000!Sameday Payout. CallFiona 082 422 2271.

OPLEIDING &

OPVOEDING

1480

Snelleer Program.Breinvriendelik.Rewolusionêr. Verhoog IK.Inneem, vaslegging enherroep van inligtingblitsig. Spesiale pakette.Nora Marais. 0828261729

TE KOOP

ALLERLEI

1655

BRAAI-KAGGELHOUTPortjackson hout, 1 000stukke @ R600. Gratisaflewering. 072 800 9963.

Intex 3.05x76cm swem-bad. Soos nuut R900.One Directions Kaartjie 1sitplek R600. MountainBike, soos nuut R700 +Helmet. 082 582 4448.

Pak van 50 ou Koerante@ R25 en Ongedruktekoerantpapier rolle @ R30per rol te koop bySwartland Gazette kantoorof skakel Natalie by022 482 3817.

Riverlands - Large CokeFridge @ R2 500. ContactQuiton 076 0318 236.

Wendyhuis 2 x 4 @R2 000 te koop. Trailer -Voetstoots, wit, 500kg tekoop R1 000. 0788001649.

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

SKOONMAAK-

DIENSTE

1805

MATTE & GestoffeerdeMeubels. Deeglik skoon-maak & Ontsmetting vanmatte en bekleedsel.Droog ± 30 min. SkakelPaula 073 393 2373 /022 487 1615.

TUIN &

BESPROEIING

1825

ROLL-ON LAWNGratis Aflewering!Gratis Kwotasie!SNY van bome en stryke.Gratis Verwydering!BOUROMMEL, tuinvullisverwydering! Skakel072 800 9963.

HUISVERBETERINGS

BINNE

1835

BLINDINGS/BLINDS.JUST BLINDS - Vir kwali-teit en diens! Vervaardig &herstelwerk van blindings.Vir gratis kwotasies skakelTokkie Bredenhand083 265 5161.

CEGE SMIT BLINDSTrading as JS BLINDS -Vervaardigers van allesoorte blindings,asookenige herstelwerk &veranderings. Derick &Nelia 082 788 7210 /022 487 2394.

CK BLINDS - Verskaffersvan blindings, sonkappiesen Pergolas. Doen herstel-werk. Elsabé 022 487 3948072 126 2394.

ALLERLEI

1845

MOTORHUISDEURE &VEILIGHEIDS-HEKKEInstalleer en herstel alletipes deure, asook "automation". SkakelDerick by 082 804 4550/(022) 487 2394.

LOODGIETERS

1855

HANS DIE LOOD-GIETER!!! Ek doen alles.Werk self. Gratis kwota-sies. Skakel 074 192 9804.

LANDBOU

ANDER DIERE

2220

HASIMO BOARDINGCATTERY - ExclusiveHoliday accomodation forcats. Quality care and per-sonal attention. Individualruns. To book, phoneDaléne @ 072 525 0725.

SAKE

BELEGGINGS

2410

BENODIG VENNOTEVIR nuwe unieke produk.Kapitale uitgawe van ±R20 000 benodig. Deon:082 713 4000.

VOERTUIE

VOERTUIE GESOEK

OM TE KOOP

3075

AANDAG Alle KlienteVOERTUIE dringendgesoek. Ek koop enigegebruikte voertuie vir kon-tant. Skakel 083 464 6960.Doen Bank flosse.

EIENDOMME

HUISE TE KOOP

3275

Woonhuis te koop inDarling. 3 Slpkamer. B.I.Cen Suite (Mes). Fully Fit-ted komb, Dubbel Motor-huis. Vibrecrete. Manyextras. R320 000.Contact078 108 3847/0766389476.

HUISE TE HUUR

3270

3 en Half SlaapkamerHuis, 2 badkamers, Son-stoep, Motorhuis, Kelder.Rainierstr 46, MBY. R6600p/m. 082 343 3372.

AFTREEOORDE

TE HUUR

3310

KORINGBERG Rustige,1 & 2 Slpk veilige woon-plek vir afgetredes enjongmense. Skakel 022433 3333/082 810 5686.

BETREKKINGS

3600

GESOEK

3601

Betroubare persoon soekbestuurders werk.Kode 8of 10.Skakel 076 731 6674.

THE JUSTINEOpportunity. Would youlike to Work from home?Look, feel and live better,all while earning andlearning? You can with anJUSTINE Career!SMS Name, Contactdetails & Area to078 918 0101.

Page 7: Swartland gazette 12 aug 2014

Swartland GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 12 Augustus 2014 7

Vriendelike uitnodiging aan:

AGRI VOEDSEL AANDEELHOUERSZeder nooi graag alle aandeelhouers in Agri Voedsel Beperk na ope inligting sessiesom die besonderhede van die aandele ruilskema, soos aangekondig deur Zeder, tebespreek en enige vrae te beantwoord.

Die volgende inligtingsessies is geskeduleer:

11Augustus 2014 Maandag 15:00

PortervilleNG Kerksaal, Voortrekkerstraat

20Augustus 2014 Woensdag 09:00

WorcesterLedesaal, Agrimark, Hoogstraat 017

20Augustus 2014 Woensdag 12:00

WellingtonKonferensiesaal, Agrimark, Hoofweg

20Augustus 2014 Woensdag 15:00

MalmesburyKaap Agri Ledesaal, Voortrekkerstraat 65

Aandeelhouers wat graag die sessies wil bywoon word gevraom asb sodanige bevestiging te stuur aan [email protected] ofskakel Albert Basson of Wrensch de Villiers by (021) – 887 9602

VACANCY BULLETIN

EXCITING OPPORTUNITY FOR PEOPLEWHOWANT TO MAKE A DIFFERENCE

DEPARTMENT OF HEALTHSWARTLAND HOSPITAL (WEST COAST HEALTH DISTRICT)

DRIVER (HEAVY DUTY VEHICLE)REMUNERATION: R87 330 PER ANNUMSERVICE BENEFITS: 13TH CHEQUE, EMPLOYER’S CONTRIBUTION TO THE PENSION FUND,HOUSING AND MEDICAL AID ALLOWANCE.

Requirements: Minimum requirement: Basic numeracy and literacy. Experience: Appropriate drivingexperience. • Appropriate experience in transportation and delivery of goods. Inherent requirementof the job: A valid Code E/EB driver’s licence and a valid Public Driver’s Permit. • Willingness toperform standby duties. Competencies (knowledge/skills): Good written and verbal communicationskills in at least two of three official languages of the Western Cape. • Knowledge of transportregulations. • The ability to accept accountability and responsibility and to work independently.

Duties (key result areas/outputs): Transport official post, packages and equipment. • Effective deliveryand collection of all blood products. • Maintenance and cleaning of Government vehicles. • Delivery ofmedication, goods and equipment within the PGWC. • Routine inspection of vehicles and reporting ofdefects. • Respond to emergencies as needed.

Enquiries: Ms M Louw/W Jasson, tel. 022 487 9227/15

PLEASE SUBMIT YOUR APPLICATION FOR THE ATTENTION OF MS B JOSIAS TO THEMANAGER:MEDICAL SERVICES SWARTLAND HOSPITAL, PRIVATE BAG X2, MALMESBURY 7299.

The Department of Health is guided by theprinciples of Employment Equity. Disabledcandidates are encouraged to apply and anindication in this regard will be appreciated.

Closing Date:5 September 2014

119496SG ayandambanga.co.za

INSTRUCTIONS TO APPLICANTS: Z83 forms (obtainable from any Government department or www.westerncape.gov.za)must: Be completed in full, clearly reflect the name of the position, name and date of the publication (candidates mayuse this as reference), be signed, accompanied by a comprehensive CV, the names of 3 referees and certified copies of ID,driver’s licence and qualification/s. A separate application form must be completed for each post. Applications without theaforementioned will not be considered Applications must be forwarded to the address as indicated on the advertisement.No late, faxed or e-mailed applications will be accepted. CVs will not be returned. Excess personnel will receive preference.Applications, which are received after the closing date, will not be considered.

Further communication will be limited to shortlisted candidates. If you have not received a response from the Departmentwithin 3 months of the closing date, please consider your application as unsuccessful. It will be expected of candidates to beavailable for selection interviews on a date, time and place as determined by the Department.

As directed by the Department of Public Service & Administration, applicants must note that further checks will beconducted once they are shortlisted and that their appointment is subject to positive outcomes on these checks, whichinclude security clearance, qualification verification, criminal records, credit records and previous employment.

Page 8: Swartland gazette 12 aug 2014

Swartland

LEES DIT, BELEEF DIT | READ IT LIVE IT Year 12 • 12 Augustus 2014 | Tel. 022 482

3817SPORT

OFOFONDERSTEUN DEUR

BEGUNSTIGDE

HELPDEUR TE SKENK

IN DIE

Die polisiemanne van die Vredenburg- (blou klere) en Bellville- (groen klere) klusters, het mekaar op 6 Augustus in ’nvriendskaplike rugbywedstryd op Moorreesburg gepak. Die Vredenburg-kluster-span bestaan uit lede van die Vredenburg,Laaiplek, Hopefield, Moorreesburg, Piketberg en Eendekuil-polisiekantore het die wedstryd met 45-21 gewen.

Interskole 2014:GeesbouplanneDit is weer daardie tyd van diejaar waar Hoërskool Swartlandbegin opgewonde raak oor die in-terskole. Op 23Augustus pakhui-dige enoud-leerdersweer saam inWellington om hul te wys wie diebaas is!

Vir die oudleerders is daar ook op-windende tye met reünies, oldboysrugby en oldboys en -girls hokkie.Die oudleerders rugby en hokkie-

wedstryde vind op 22 Augustus inWellington plaas.

Diehokkie-vroue speel om16:00 endie hokkie-mans speel om 17:00 opCPUT se velde.Die rugbywedstryd sal om19:00be-

ginopWellingtonseklub-rugbyveld.As jy wil deel wees van die rugby,

kontak vir Koch Fürstenburg op072 864 1219.Alle oudleerders van HSS wat hul

Donderdag 21 Augustus naby Stel-lenbosch bevind, word uitgenooi omsaam te span by DeAkker in Stellen-bosch, om saam gees te bou voor diegroot naweek.

Interskole beteken “oorlog” op die sportveld én die pawiljoene. Dirigente en oud-dirigentevan Hoërskool Swartland het verlede jaar leerders in sang en krete gelei.FOTO: LIZETTE SMIT

Riders wen 1ste top8-strydDie Windriders-rugbyklub vanMoorreesburg het Saterdag op sytuisveld vir White Spirits van Mal-mesbury met 36-20 geklop.Dit was Riders se eerste wedstryd

in die topagt-kompetisie vir spannevandieWaveren-enSwartland-sone.Riders het vroeg in die wedstryd

sy stempel afgedruk toehul vuurvre-terflank Gerhard Afrika die doellynoorgesteek het. Die kaptein AlverdoMentor het sy beurt gekry om ná ’ngoeie skrum in die teenstanders sekwartgebied,diedoellynoortesteek.Daarna was dit maar ’n voel-en-vataffêre wat veroorsaak het dat die

teenstanders twee drieë gedruk het.Die spanne het gaan water drink

met die telling 12-10 in Riders seguns. Die afrigtingspan van Ridershet harde woorde laat val en soos al-tydwasditdie regtedoepaenhethul-le nog vier drieë gedruk waarvantwee verdoel is en die tellingwas gou36-10.Spirits het ook teen die eindeweer

twee drieë gedruk en die wedstrydhet geëindig met 36-20 in Riders seguns. Riders se puntemakerswasAl-verdo Mentor, Gerhard Afrika, Ge-ano Smit, Abraham Stringer en Cle-ment King.

Boland-rugby seliga-uitslaePremierliga: Villagers-Worcester45 vs Never Despair 33; Vredenburg17 vs Roses United 15; Saldanha 40vsCeres 27; Hawston 43 vsDelicious10.Superliga-Wes: Abbotsdale 51 vs

Newtons 11; Evergreen Paarl 30 vsEagles 23; St.Helenabaai 40 vsMam-re 22; Hillcrest United 27 vs Hope-field 19.Ander uitslae: Young Eagles A

(Riverlands) 62 vs Flying Eagles(Malmesbury) A 7; Young Eagles B42 vs Flying Eagles 7.

DieBloues enDoringshet mekaar Saterdagaangevat op die Blou-es se sportgronde inhulle jaarliks derby.Die twee spanne het’n goeie spel gespeelmaar daar kan neteen wenner wees.Hier is Ivaan Septem-ber besig om te pro-beer weg kommet diebal. Bloues het huistoe gegaan as diewenners met ’n finaletelling van 13-10 indie bloues se guns.

Dié vroue het hul vrouedag langs die rugbyveld deurgebring en som-mer die hele gesin saamgebring. Hulle is (van links) Bernadette April,Priscilla Pieters, Elize Fillis en Elmane Julies. (Voor)Kurk Daniels,Courtney Streibel, Keisha Fillis en Erin Daniels. FOTO: NICOLE CLOETE

Quinton Carel-se, TwinkleCronje, Oom-Hendrik en KarlVorster was Sa-terdag toe-skouers by dieBloues teenDorings-stryd.Karl enQuintonhet vir die Blou-es se tweedespan uitgedraf.FOTO: NICOLECLOETE