12
www.bolandgazette.co.za Breederivier Year 18 • 14 Oktober 2014 | Tel. 023 626 5212 X1PAUKMH-BZ141014 Ná maande se wag en tientalle inskrywings, is die wenner van die Gazette en Robertson Lenteskou se Bruid van die Jaar uiteindelik aangewys. Annelie Carolus (middel, in ’n rok ontwerp deur Susanna Jordaan van McGregor en gehuur by Chrizanda’s op Robertson) het met dié titel en ’n wavrag fantastiese pryse weggestap. Die eerste prinses was Lulinda Pockpas (naas links) met Louzanne Gunter (naas regs) as die tweede prinses. By die wenners is Annelda Grootboom (heel links), die Gazette se geleentheidsorganiseerder, Johan Mulder (agter), die skoupresident en Theresa Olivier, uitgewer en redakteur van die Breederivier Gazette. FOTO: DEON VAN DEVENTER Die kroon vir vanjaar se Mej. Mini-skoukoningin is deur Suné Mei (middel) gewen. Sunelmi Vermeulen is as eerste prinses aangewys met Janké Smith as tweede prinses. FOTO’S: HILDERINE SCHRÖDER Mededinging om die titel vir Mej. Skoukoningin 2014 was straf. Uiteindelik was dit egter Terche Wentzel wat met die kroon weggestap het. By haar is (van links) Irene de Klerk (eerste prinses), Nicayla Botha (Mej. Skoukoni- ning 2013) en Danél Liebenberg (tweede prinses). Hierdie jaar se Mej. Tiener-titel is deur Uphile Goba opgeraap. Die eerste prinses was Lisa-Marie Beyers met Tyla de la Peyre wat as tweede prinses gekroon is. En die wenners is . . . En die wenners is . . .

Breederivier gazette 14 oct 2014

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Breederivier gazette 14 oct 2014

Citation preview

Page 1: Breederivier gazette 14 oct 2014

www.bolandgazette.co.za

Breederivier

Year 18 • 14 Oktober 2014 | Tel. 023 626 5212

X1PAUKMH-BZ141014

Ná maande se wag en tientalle inskrywings, is die wenner van die Gazette en Robertson Lenteskou se Bruid van die Jaar uiteindelik aangewys. Annelie Carolus (middel, in ’n rok ontwerp deur Susanna Jordaanvan McGregor en gehuur by Chrizanda’s op Robertson) het met dié titel en ’n wavrag fantastiese pryse weggestap. Die eerste prinses was Lulinda Pockpas (naas links) met Louzanne Gunter (naas regs) asdie tweede prinses. By die wenners is Annelda Grootboom (heel links), die Gazette se geleentheidsorganiseerder, Johan Mulder (agter), die skoupresident en Theresa Olivier, uitgewer en redakteur van die BreederivierGazette. FOTO: DEON VAN DEVENTER

Die kroon vir vanjaar se Mej. Mini-skoukoningin is deur Suné Mei(middel) gewen. Sunelmi Vermeulen is as eerste prinses aangewysmet Janké Smith as tweede prinses. FOTO’S: HILDERINE SCHRÖDER

Mededinging omdie titel virMej. Skoukoningin 2014was straf. Uiteindelikwas dit egter Terche Wentzel wat met die kroon weggestap het. By haaris (van links) IrenedeKlerk (eerste prinses),NicaylaBotha (Mej. Skoukoni-ning 2013) en Danél Liebenberg (tweede prinses).

Hierdie jaar se Mej. Tiener-titel is deur Uphile Goba opgeraap. Dieeerste prinses was Lisa-Marie Beyers met Tyla de la Peyre wat astweede prinses gekroon is.

En die wenners is . . .En die wenners is . . .

Page 2: Breederivier gazette 14 oct 2014

Breederivier Gazette Entertainment - Vermaak Dinsdag 14 Oktober 20142

MULTI - SHADESince 1988

12 Trappe Street, WorcesterTel/Fax: 023 347 3631

• Verstelbare louvre dakke

• Soliede motorafdakke • Patiodak

• Skadunetafdakke • Sonskerms

X1PAUGPR-BZ141014

Skakelons gerus

vir ’n GRATISkwotasie!

Reitzstr. 22, RobertsonHoogstr. 49, WorcesterTel: 023 626 5655 of 023 347 3827/8.

CAPITALCAPITALS E C U R I T YS E C U R I T Y

CAPITALCAPITALS E C U R I T YS E C U R I T Y

24 hr beheerkamermonitering24 hr gewapende reaksie24 hr wagtediensteInstallasie van alle tipe alarmsInstallasie van alle tipekamerastelselsInstallasie van voertuigopsporingstelselInstalering van elektrieseheiningsInstalering van nurse-callsystemsLeuenverklikkingstoetsePowerpacks -bystandkrag

X1PAUG85-BZ141014

EERSTE SATERDAG VAN ELKE MAAND) Teetuin en oggendmark by die Robertson-museum se anneks (gebruik Le Rouxstraat-in-gang). Navrae: 0 023 626 3681

SECOND THURSDAY OF EACH MONTH) Montagu Alzheimer’s Support Group meetsat 15:00 in the bottom lounge of Huis Uitvlucht,Montagu.

WOENSDAG 15 OKTOBER) ElsabéAldrichenRiaanHuntertreeom19:00ten bate van Kansa in die Robertson-stadsaalop. Kaartjies: R100 (sluit kaas en wyn in). Na-vrae: Anne-Marie duPlessis (0 082 337 2737) ofFranchonet Tredoux (0 072 545 1920).

17 – 19 OKTOBER) RobertsonWine on the River. Naweekkaart-jies: R250 (volwassenes) enR190 (pensioentrek-kers). Kinders gratis. Navrae: 0 023 626 3176.

SATURDAY 18 OCTOBER) Joe Martin plays Led Zeppelin at 19:30 atWolfkloof. Tickets: R90 (meal optional). Book-ings: 0 023 626 3911 or 074 339 5008.

SONDAG 19 OKTOBER) Die Faith-gospelgroep hou om 16:00 sy ver-jaardagvieringe in die Montagu-gemeenskap-saal. Toegang: R20 vir volwassenes en R10 virkinders onder 12. Navrae: Ettiene Visser,0 074 322 2524.

FRIDAY 24 OKTOBER) Violin and piano recital by the sister andbrother Bushakevitz Duo, Avigail (violin) andAmmiel (piano) at Wahnfried, McGregor, at17:30.Admission:R100 (includingwine).Reser-vations: 2 [email protected] recital forms part of the McGregor PoetryFestival Weekend, so seats may be in great de-mand.

23 OKTOBER – 1 NOVEMBER) Robertson-Oos Kersmark. Navrae:0 083 564 2446.

DINSDAG 28 OKTOBER) Die MAG-opleidingsentrum hou syalgemene jaarvergadering by Sultanasingel 6,

Montagu. Navrae: Tim Banda 0 023 614 3938gedurende kantoorure.

SATERDAG 8 NOVEMBER) Die Methodiste Kerk in Loopstraat, Robert-son, hou ’n musiek- en sangaand. Kaartjies:R30. Navrae: 023 626 2634.) RobertsonTouchiesbydieLaerskoolRobert-son. Inskrywings: R175 per span. Navrae: ds.Ken Pritchard, 072 431 0343.

VRYDAG 14 NOVEMBER) Zorba the Greek. Navrae: 023 626 6622.

VRYDAG 5 DESEMBER) Buitelig Kerskonsert met Francois en Eliza-beth Fourie byRobertsonVoorbereidingskool.

SATERDAG 6 DESEMBER) Breederivier Gazette bied om 17:00 ’n Gospel-konsert met plaaslike kunstenaars en die Du-misani-gospelgroep as gaskunstenaar in dieLangeberg Sekondêre Skool se saal aan. Deuremaak reeds om16:15 oop.Kaartjies: R40 vir vol-wassenes, R20 vir kinders. Beskikbaar by dieGazette se kantore. Navrae: Annelda Groot-boom, 023 626 5212 of 076 677 5686.

Valleikalender: 0 023 626 5212 of 2 [email protected].

McGregor opens its lovely gardensFor the tenth year running,McGregorwillopen its gardens to visitors.

Twelve gardens will be on show between10:00 and 16:00 this year on 18 and 19 October.Why not take time to walk in this pretty pre-

servedvillageandvisit11centrally locatedgar-dens?The twelfth is at Lord’s Guest Lodge, on the

old road between Robertson and McGregor.In addition to the gardens, on the Saturday

at 14:00 there will be a talk by Sandy Munro,well-known horticulturist and landscaper, ti-tledGardens and the environment. This will beheld at Wahnfried, the centre for music andperformances, in Bree Street.Also at Wahnfried, at 15:00 and 16:00 on both

Saturday and Sunday, the series of four BBCfilms Around the World in 80 Gardens will beshown. Each is just under an hour long.There is no charge for Open Gardens or the

events at Wahnfried, but there will be collec-tion tins for donations to theBreedeRiverHos-pice.Brochures with a maps are available from

the McGregor tourism office.For more information about Open Gardens

call Ann Bedford, event organiser, on023 625 1111. Spend some time in beautiful surroundings at the McGregor Open Gardens weekend.

vulstasie en bandediens

Gelderblom

Nuwe tegnologieselfde goeie diens!

50 ppm diesel500 ppm diesel95 unleaded

BEKENDSTELLING VAN

NUWEBRANDSTOF

POMPEOP VRYDAG, 17 OKTOBER

X1PB07W9-BZ141014

X1PAY42D-BZ141014

X1PB19G9-BZ141014

Page 3: Breederivier gazette 14 oct 2014

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 14 Oktober 2014 3

X1P9R4X1-BZ141014

Eskom Holdings SOC Limited Reg No 2002/015527/06

BEPLANDEONDERBREKING VANELEKTRISITEITSTOEVOER

Datum: 26 Oktober 2014Tyd: 06:00 tot 18:00

AREAS GEAFFEKTEER:Robertson

Navrae: 08600 37566

PLANNED INTERRUPTIONOF ELECTRICITY SUPPLY

Date: 26 October 2014Time: 06:00 to 18:00

AFFECTED AREAS:Robertson

Enquiries: 08600 37566

X1PB26VW-BZ141014

Hou piekniek met GazetteGeniet ’n luilekker Saterdag metvermaak uit die boonste rakke bydie Breederivier Gazette se Piek-niekdag wat binnekort by Vil-joensdrift buite Robertson gehouword.

Kom ontspan op Saterdag 25 Okto-ber op die lowergroen grasperk ter-wyl die dag se gaskunstenaar, Muja-hidGeorge, saammetsyorkesvirdievermaak sal sorg. Nóg ’n kunstenaarwat geen bekendstelling nodig hetnie en wat ook by dié geleentheid virhope vermaak sal sorg is Queeny Ma-dikizelamalema wat piekniekgan-

gers sonder twyfel met haar pittigekwinkslae sal laat skater.

Kaartjieverkope vir die piekniekvorder reeds fluks en diegene watnog op die oewer van die Breederi-vier wil kom saamkuier sal moetspring om hul plekke te verseker.

Buiten vermaak uit die boonsterakke sal piekniekgangers ook kansmul aan die eetgoed in die piekniek-mandjies wat vir hulle voorberei salword. Boonop sal Viljoensdrift seproelokaal en deli oop wees vir diege-ne wat wil wynproe of nog heerlikeeetgoed geniet. Die wynverkope-af-deling sal ook oop wees vir dié wat

’n bottel of wat wyn wil saamneemhuis toe.

Buiten eetgoed uit die boonste rak-ke sluit jou piekniekkaartjie ook ’nbootrit vir vier mense in.

Die Piekniekdag is die ideale ge-leentheid vir die hele gesin of virgroepe vriende om ’n bietjie gehalte-tyd saam in die natuur deur te bring.Maak seker jy bespreek nou al jouplek. Kaartjies vir die dag, wat diebootrit en piekniekmandjie insluit,kos R250.

Vir besprekings of meer inligting,bel Annelda Grootboom by023 626 5212.

Kom geniet ’n bootrit op die Breederivier by die Gazette se Piekniekdag by Viljoensdrift.

Trust gets new chairHILDERINESCHRÖDER

The reins of theFriends of the Mon-tagu Hospital Trusthave been entrust-ed to a new pair ofhands.

Keith Pengelleyfrom Montagu, hasrecently been ap-pointed as the newchairman of this or-ganisation.

A seasoned trav-eller and man whois passionate aboutthe local communi-ty, the new chal-lenge is one Pengel-ley is looking forward to. “I am verygrateful to have received the oppor-tunitytochair thisorganisation.Themost special feature of the ‘Friends’is the fact that it serves the wholecommunity and I believe that thissets it apart,” Pengelley says.

“Every cent gathered from Monta-gubusinesses,organisedagricultureand private individuals is spent onimproving the hospital and clinic forthe benefit of all.”

Unlike many other organisationswhich choose to donate money to aworthy cause, the Friends of theMontaguHospitalTrustprefersto, inconjunction with the relevant facili-ty management, agree on particularprojects after which the trust mana-ges the purchase and delivery of theservices, equipment or infrastruc-ture.

The trust is currently in the proc-ess of delivering two projects. Thisincludes the purchase of some spe-

cialised equipment.“It is my hope thatthis trend can becontinued, leadingto ensuring the hos-pital and clinic willbecome more com-petitively equippedthan most,” addsPengelley, who hasbeen with the trustfor four years.

Pengelley and hiswife, Edith, movedto Montagu aboutfive years ago afterspending almost 18months travellingthroughout SouthAfrica in a caravan.“Travelling in a free

mode (being able to linger longer ifso desired) is a wonderful experi-ence,” Pengelley states.

Pengelley spent over 30 years intelecommunications in Gauteng andthen farmed with cattle in Mpuma-langa for six years. Now happily re-tired and involved in a number of lo-cal charities, Montagu and its peopleare close to Pengelley’s heart.

“Montagu is a very special, friend-lycommunity,hasgreatweatherandis centrally situated,” he adds.

When he’s not hard at work withone of his many projects, Pengelleyenjoys a round of golf.

He is also an avid reader. “Edithand I love travel, new places, newpeople and new experiences. Withchildren and grandchildren in Jo-hannesburg and Sydney, as well asfamily spread across the country weare given many opportunities to dothis, besides satisfying our own par-ticular goals,” he adds.

Keith Pengelley

Page 4: Breederivier gazette 14 oct 2014

Breederivier Gazette News - Nuus Dinsdag 14 Oktober 20144

Baie pret en plesier by LenteskouDie jaarlikse Robertson Lenteskou hetvanjaar groot getalle besoekers gelok enmet ’nwyeverskeidenheidaktiwiteitewasdaar iets opdie spyskaart vir eenenalmal.DieGazettewasdaarom’npaaroomblikkete verewig.

FOTO: DEON VAN DEVENTER

Page 5: Breederivier gazette 14 oct 2014

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 14 Oktober 2014 5

USA MOBILE CARNIVALNOW RECRUITING

See the USA and get paid with FREE

FLIGHTS and accommodation. incl!

Successful applicants must be hard

working, enjoy physical labour in an

outdoor environment and be between

21 and 32 years old.

Send your CV, valid SA Passport,ID and drivers license [email protected] /

T: 021 552 9183 F: 021 552 9198Apply online.

www.nuhorizon.co.zaX1PAM2FR-BZ141014

X1PAX0DR-BZ141014

WENNERTJIES AANGEWYS: Die Gazette setwee wennertjies in sy Babakompetisie hetonlangs hul pryse ontvang. Tatum WillowJoseph was die wenner in die kategorie vir0-18 maande. By haar is haar ma, Tracey-Lee.

Lexi Fourie, hier by Pa Jacques en Ma Nadi-ne, was die wenner in die kategorie vir 18maande tot 3 jaar.

Imbizo on crimeTheRobertsonPoliceishostingaCBDImbizoon 21 October at 19:00 in the Robertson CityHall.

Topics which will be discussed includecrime in the central business area. The meet-ing will also be attended by the CommunityPolicing Forum. Any interested party is wel-come to attend.

Page 6: Breederivier gazette 14 oct 2014

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 14 Oktober 20146

X1PAUJCW-BZ141014

Fees van digkunsDaar is nog net 10 dae oor voor dieMcGregor Gedigtefees afskop enmet’n volgepakte en veelsydige programwatopfeesgangerswag,isdiéfeeseenwat beslis nie gemis moet word nie.Feesgangers sal ver moet soek om

soveel Afrikaanse én Engelse digterssaam byeen te kry en boonop tydsaam met hulle te kan deurbring inMcGregor se ontspanne gasvryheid.Die fees skop op Donderdag 24 Ok-

tober af en sal duur tot Sondag 26Ok-tober. Gedurende dié drie dae wag ’nongeëwenaardewoordbederf op fees-gangers. Hulle sal nie net die geleent-heid kry om voorlesings van digterssélf by te woon nie, maar ook kanskry om hul eie skryftalent te ontwik-kel tydens slypsessies wat aangebiedsal word.Onder die digterswat die fees gaan

bywoon tel:DANIëLHUGO:Daniël Hugo is ’n bekende dig-ter en bekroonde vertaler. Hy het reeds 13digbundels op sy kerfstok en sy veertiende,Takelwerk, verskyn in Maart 2015. Hy issedert sy studentejare geboei deur die Per-siesedigterOmarKhajjamensy lewensfilo-sifie, soos vervat in Die Roebaijjat, sowelas Edward Fitzgerald, wat dié bundel ver-taal het, se meesterlike hantering van diekwatrynvorm.

TOAST COETZER:Toast Coetzer is gebore inCradock, maar woon in Kaapstad. As stu-dent inGrahamstadwashydiemedestigtervan die gesprokewoord-groep, The Buckfe-ver Underground. Dié groep het vir homself’n nis in die plaaslike musiekwêreld uitge-kerf met sy unieke verwewing van digkunsen musiek. Toast is ook reisskrywer by diereistydskrifte Weg! en Go! en sy reis in2013 na Tristan da Cunha-eiland, een vandie mees afgeleë plekke ter wêreld, hetgelei tot die skryf van die reeks gedigtewat in die Albatross-vertoning voorgeleessal word. FOTO: SAM REINDERS

FLORIS BROWN:Kom luister navoorlesings uit diébekroonde Wor-cesteriet se nuut-se bundel in viertale, Mooi Weer InMy Koffie – FineWeather In MyCoffee –Imozulu-entlekwikofu Yam– Mooi Weer InMijn Koffie.

DIANA FERRUS:Dié geboreWorcesteriet is’n digter, skry-wer en storie-verteller. Haarwerke dek ’nwye verskei-denheid temas.Haar praatjie“Diana Ferrusmet woorde”sluit ’n mengselvan gedigte,nuut en nie sonuut, in.

AMANDABOTHA:AmandaBotha is ’n joernalisen skrywer wat ’n verbintenis met SheilaCussons vir 25 jaar gehad het. Sy was tennouste betrokke by haar werk en haar lewe.Haar praatjie “Sheila Cussons – ’n digtervan ons tyd” sal fokus op werke van diédigter en hoe dit op ons betrekking het.

PHILIP DE VOS:Oud-onderwyser, opera-sanger, skrywer, dig-ter, limeriekskrywer,strokiesprentskrywerinDeKatmet die illu-streerder Piet Grob-ler, vertaler, foto-graaf en skrywer vanradioreekse oor klas-sieke komponiste.Kom luister na ’n Ver-sie vir die dag en ’nliedjie vir die nag, voorlesings van Philipse Afrikaanse en Engelse versies, ook toon-settings wat hy self sing met sy eie foto’sgebaseer om sommige van sy versies.

DANIE MARAIS: Danie is ’n omroeper by dieKaapse radiostasie Smile 90.4FM, vry-skutjoernalis en digter. Hy gesels in sypraatjie “Die Afrikaanse praatvers – is ditdan nog poësie?” oor die omstredenheidrondom die Afrikaanse praatpoësie as re-latief nuwe stroming in ons digkuns. Hylees voor uit sy jongste digbundel, SolankVerlange Die Sweep Swaai, en bespreekook ’n paar ander voorbeelde uit die on-langse Afrikaanse praatpoësie.

LARA KIR-STEN:Lara is’n pianis en’n verto-ningsdigteren het al opverhoë reg-oor die wê-reld opge-tree. Haarvertoningsluit werkein van kom-ponistesoos Beet-hoven, Schubert, Chopin, Debussy, Grana-dos en Gershwin. Die program sal afgewis-sel word met klavier-improvisasies en poë-sie oorgedra van inspirasie uit die musiek.

MARGOT LUYT:Dié radiopersoonlikheid het ’npassie vir die wêreld van die woordkuns.Haar grootste voorliefde is die poësie en’n goeie kortverhaal of roman sit sy moeilikneer. Margot se verse vertel hoe dit gebeurhet dat sy nooit genoeg kan luister na poë-sie en veral Afrikaanse poësie nie. Sy salook ’n paar verse voorlees en vrae beant-woord. Kom kuier Sondag 26 Oktober om10:00 by The Well.

JOAN METELERKAMP: Joan is die outeur vanagt digbundels waarvan die nuutste NowThe World Takes These Breaths (Modjaji).Haar gedigteword nasionaal en internasio-naal hoog aangeslaan en in bloemlesingsvervat. Haar praatjie “Metamorphoses ina poet’s work” sal, deur na haar eie werkete kyk, haar fassinasie met veranderendevorms naspeur. Sy sal ook kortweg uit vanhaar werke lees en dit bespreek.

MILANIE VOSLOO:Milanie is ’n outeur van 17boeke wat die hart en siel van mensweesverstaan. Haar boeke,wat elkeen ’n topver-koper is, het al duisende vroue se lewensverander. Sy is die besturende direkteurvan haar eie reklame-agentskap, is ’n ge-wilde spreker by vrouedae en hanteer diemaandelikse rubriek, Siel van ’n Vrou, inLeef. Sy sal uit haar eie werke voorlees.

MARIÉHEESE:Marié is ’n afgetrede akademi-kus wat werke in Afrikaans en Engels gepu-bliseer het en is bekroon vir haar historiesefiksie. Sy sal ’n haiku-skryfkursus in Engelsaanbied.

WILNA SNYMAN: Wilna word beskou as diedoyenne van Afrikaanse drama. Sy sal ’nkeur van haar gunsteling-gedigte wat syoor die afgelope 50 jaar bymekaar gemaakhet, voorlees. Sy sal ook openlik met Pe-trovna Metelerkamp oor haar stryd teenAlzheimersiekte praat.

X1PAUKF9-BZ141014

Page 7: Breederivier gazette 14 oct 2014

Breederivier GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 14 Oktober 2014 7

Page 8: Breederivier gazette 14 oct 2014

X1PATGNR-BZ141014

Page 9: Breederivier gazette 14 oct 2014

Breederivier GazetteNews - NuusDinsdag 14 Oktober 2014 9

X1PAY2KH-BZ141014

Page 10: Breederivier gazette 14 oct 2014

Breederivier Gazette General - Algemeen Dinsdag 14 Oktober 201410

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

IN MEMORIAM

1015

PAULINA (Poppie) JAN-SEN.Geb: 13/10/1955Gest: 10/05/2014Ons liefste Ma vandag isdit Mamma se eerste ver-jaarsdag weg van ons. Vyfmaande van hartseer enverlange is verby, maar dieliefde en mooi herinne-ringe sal vir altyd by onsbly. Mamma ons het jouoneindig lief en so sal ditbly tot ons weer ontmoet.Liefde Kedyt, Toetie,Danny, Freddy, Josh,Soline, skoondogters, sko-onseun, kleinkinders enagterkleinkind.

GELUKWENSINGS

1030

RAAI WIE IS 50? HessPauline. Mamma, baiegeluk met die mylpaal. Vanalmal wat jou lief het.

ADENDORFF FELICITYVeels geluk met jou 28steverjaarsdag op 19 Oktober2014. Mag die Here jouvele jare van vermeerde-ring uitspaar en als watmooi is vir die toekoms.Mammie, wil die Herebedank vir nog 24 jaar wathy by jou lewe gevoeg het.Weet dit dat ons is baielief vir jou, my engelkind.Van: mammie Bettie enouboeta Michael.

RAAI WIE WORD 50!Op Vrydag 17/10/2014?Ficks Andrew (Boy) Gelukmet jou 50ste verjaarsdag.Voorspoed en seënwense.Van jou vrou, kinders enkleinkinders.

PERSOONLIKE

DIENSTE

LENINGS

1445

LENINGS tot R200 000.Konsilidasies beskikbaar, 5minute goedkeuring.Fiona 082 422 2271

This year is your second birthday away from us. Not oneday passes that we do not think about you mom - and wereally miss you, but we were blessed to have you in ourlives. Your (and Daddy's) example, goodness, your caringand your wisdom live on - like your legacy of love that willalways be with us. Your love still surrounds us and bringsus peace and we believe that you’re still looking out for us.

This year is your second birthday away from us. Not oneday passes that we do not think about you mom - and wereally miss you, but we were blessed to have you in ourlives. Your (and Daddy's) example, goodness, your caringand your wisdom live on - like your legacy of love that willalways be with us. Your love still surrounds us and bringsus peace and we believe that you’re still looking out for us.

Dear Mommy not forgotten;

Though on earth you are no more;

Still in memory you are with us;

As you always were before.

ENITH FRANCES(ROSSOUW) MERCUUR

ENITH FRANCES(ROSSOUW) MERCUUR

(13 October 1936)(13 October 1936)

Happy birthday, mommy, ENITHHappy birthday, mommy, ENITH

FROM: MERCUUR FAMILYFROM: MERCUUR FAMILYX1PAVX1R-BZ141014

SAKE

DIENSTE

2420

GERHARD'S handymanservices. Enige tipe werk.Skakel: 076 919 5466.

Op 100 baie tevredeHILDERINE SCHRÖ-DER

Waar ouma LenaAvontuur in ’n stilhoekie van die JosephMatwa Ouetehuis inNkqubela sit, sou jynooit kon raai dat symôre (Woensdag)haar 100ste verjaar-dag vier nie.

Ouma Lena, of eerderLotjie soos sy onder in-woners van dié tehuisbekendstaan, se gesig is’n ragfyn spinneweb van plooitjies,maarsysitnogpenorentinhaarstoelen beloer die res van die inwonerswatnabyhaar indiesitkamersitmetbelangstelling.Vra jy uit na die geheim vir ’n hoë

ouderdom, giggel sy met ’n skalkseblik uit die hoek van haar oog. “Dog-ter . . .,” sê sy en dink ’n oomblik na.“Dogter, dis goeie geloof.”Sy lyk broos in haar heldergroen

baadjie en gestreepte mussie, maarmoenie ’n foutmaaknie, verklap Lu-lama Nentsa, bestuurder van die te-

huis, ouma Lena is eint-lik blakend gesond. “Sykry geen medikasie nieen dra nie eens ’n brilnie!” vertel sy.Ouma Lena woon al

vier jaar in JosephMat-wa ná sy van ’n plaas indie Worcester-distrikverplaas is. Kind ofkraai het sy nie meernie, maar, sê YolandaStevens, administratie-we beampte by die te-huis, die res van die in-woners het haar lankalonderhulvlerkgeneem.

“Sy het baie vriende hier en almalhier kyk maar na mekaar.”OumaLenahetblykbaarook ’non-

nutsige streep. “Onsmoet haarmooidophou want as ons weer kyk damsydieblommeindie tuinby,” lagSte-vens. En dan is daar natuurlik haarswakheidvirskyfies.Syskudvandielag as jy haar hierna uitvra waar sydie laaste krummels uit ’n geel pak-kie Lays skud en delikaat uit haarhandpalmoppik. “Ek is regtig geluk-kig hier dogter,” sê symet ’n tevredeglimlaggie. “Regtig baie gelukkig.”

Ouma Lena Avontuur viermôre (15 Oktober) haar100ste verjaardag.FOTO:HILDERINE SCHRÖDER

LANGASEM: DanzelMinnaar van Robert-son het onlangs aandie heel eerste VanLoveren-veldwedrendeelgeneem. Hy hetdié 10 km wedloopin ’n tyd van 45:12voltooi en daarmeeook eerste oor diewenstreep gehard-loop.

RATELTAAI: Die span IRON(WO)MEN bestaande uit Errol vanTonder, Angelique Prinsloo, Anja deKock, Marijke Conradie, CarinaBurger, Handre Prinsloo, BiancaNeethling en Enid Crous het dieafgelope Saterdag (11 Oktober)aan die Jeep Warrior Challenge opStellenbosch deelgeneem.Dié taaiuitdaging het bestaan uit ’n 6 kmdrafroete met 15 hindernisse,waaronder ’n 3 mhoëmuur en 7 msprong vanaf ’n stellasie tot in diewater. Die span het vyfde in hulgroep geëindig met ’n tyd van02:04:00. Die span bedank al syborge wat hul deelname aan diégeleentheid moontlik gemaak het.

GRADUATES REWARDED: The Robertson Correctional Centre recently rewarded a number of offenders after they completed a spiritualstudies course. The Alpha Course provides information about Jesus Christ based on the Bible and explains why and how Christianslive out their faith. The students who completed the course all received certificates. The Offenders Gospel Choir, Robertson UnitingReformed Church Choir and the Harmonics Youth Band entertained guests as the certification ceremony. The event was attendedby officials from the Department of Correctional Services, family members as well as municipal officials.

DIENSTE2420

Page 11: Breederivier gazette 14 oct 2014

Breederivier GazetteSportDinsdag 14 Oktober 2014 11

SA MOKWENIMUNICIPAL MANAGER/ MUNISIPALE BESTUURDER / UMANEJALA KA MASIPALA ASHTONMunicipal Office/ Langeberg Munispaliteit 6715

Private Bag X2/ Privaatsak X2

4114

RC

FINANCE LINKED INDIVIDUAL SUBSIDY PROGRAM (FLISP) HOUSING PROJECTS IN ASHTONAND NKQUBELA.

LangebergMunicipality intends to develop two FLISP housing projects on 22 erven inAshton on the area between Noord-, Faure-,Voortrekker- andUitspanStreet and on 23 erven inNkqubela onErf 136 (OldSports field).

What is FLISP?Finance Linked Individual Subsidy Program, better known as FLISP, was developed by the Department of Human Settlements toenable sustainable and affordable first time home-ownership opportunities to SouthAfrican citizens and legal permanent residentsearning betweenR3501andR15000permonth, (the “affordable” or “gap”market).Depending on the applicant's gross monthly income, their once-off FLISP subsidy qualifying amount may vary between R 10 000and R 87 000, as defined in the FLISP Subsidy Quantum.Any residential property acquired with a FLISP subsidy may not exceedtheR300000pricemargin.

Whocanapply?Applicants intending to acquire residential property of R 300 000 or less may apply for FLISP if they meet the following qualifyingcriteria:-• SouthAfrican citizenwith a valid ID; or permanent residentswith a valid permit• over 18 years and competent to legally contract• never have benefitted fromaGovernmentHousingSubsidySchemebefore• have anApproval in Principle of home loan fromanaccreditedSouthAfrican financial institution• first time homebuyer, earning fromR3501 toR15000permonth• must have financial dependents

FLISP is for residential properties in formal towns where transfer of ownership and registration of mortgage bond is recordable intheDeedsOffice.For further information please contact the following persons in the LangebergMunicipality HousingDepartment:Mr.WilsonNel - Tel. 023 626 8200 (Robertson)Mr. JurianWiese -Tel. 023 615 8000 (Ashton)

Interested personswhomeet the prescribed criteria are invited to attend informationmeetings on the following dates:Ashton : 4November 2014 at 19h00 in theAshtonTownHall.Nkqubela : 5November 2014 at 19h00 in theNkqubelaCommunityHall.

FINANSIERING-GEKOPPELDE INDIVIDUELE SUBSIDIE PROGRAM (FGISP) – BEHUISINGSPROJEKTEIN ASHTON AND NKQUBELA

Langeberg Munisipaliteit beoog om twee FGISP Behuisingsprojekte - op 22 erwe in Ashton (die area tussen Noord-, Faure-,Voortrekker- andUitspanstraat) en op 23 erwe inNkqubela (op die ou sportveld, Erf 136) - te ontwikkel.

Wat is FGISP?Die Finansiering-Gekoppelde Individuele Subsidie Program, beter bekend as FGISP, is deur die Departement van MenslikeNedersettings ontwikkel om volhoubare en bekostigbare eerste-huis-eienaarskapsgeleenthede aan Suid-Afrikaanse burgers enwettige, permanente inwoners wat tussenR3 501 enR15 000 permaand verdien (die “bekostigbare” of “gaping”mark), moontlik temaak.Afhangende van die aansoeker se brutomaandelikse inkomste, mag die kwalifiserende bedrag vir die eenmalige FGISP-subsidietussen R10 000 en R87 000 wissel - soos voorgeskryf in die FGISP Subsidie Kwantum. Geen huiseiendom wat met ‘n FGISP-subsidie bekomword,magdieR300000prysmarge oorskry nie.

Wiemagaansoekdoen?‘n Aansoeker wat beoog om ‘n huiseiendom van R300 000 (of goedkoper) te bekom, mag vir FGISP aansoek doen, indien hy/syaan die volgende kriteria voldoen:‘nAansoekerwat -• ‘n Suid-Afrikaanse burger ismet ‘n geldige IDof ‘n permanente inwoner ismet ‘n geldige permit;• Bo die ouderdomvan18 jaar is en bevoeg is om ‘nwettige kontrak aan te gaan;• Nognooit voorheen voordeel getrek het uit deelnameaan ‘nRegerings- Behuisingsubsidie Skemanie;• Oor beginsel-goedkeuring beskik vir ‘n behuisingslening vanaf ‘n geakkrediteurdeSuid-AfrikaanseFinansiële Instelling;• ‘n Eerste-keer huiskoper is en tussenR3501enR15000permaand verdien; en• ‘n Verantwoordelikheid teenoor finansiële afhanklikes het.

FGISP is vir residensiële eiendomme in formele dorpe, ten opsigte waarvan die oordrag van eienaarskap en die registrasie van ‘nverbandlening in dieAkte-Kantoor geregistreer kanword.Vir nadere inligting kontak asseblief die volgende persone in die LangebergMunisipaliteit Behuisings-Departement:MnrWilsonNel : Tel. 023 626 8200 (Robertson)Mnr JurianWiese: Tel. 023 615 8000 (Ashton)

Belangstellendes wat aan die voorgeskrewe kriteria voldoen, word uitgenooi om, op die volgende datums, inligtingsvergaderingsby tewoon:Ashton: 4November 2014, om19h00, in dieAshtonStadsaal.Nkqubela: 5November 2014, om19h00, in theNkqubelaGemeenskapsaal.

INKQUBO ENXUBELELANISA INKXASO-MALI KUNYE NEMALI-MBOLEKO UMNTU NGAMNYEAYIFUMANAYO YEPROJEKI YOKWAKHIWA KWEZINDLU e-ASHTON naseNKQUBELA.

UMasipala waseLangeberg unenjongo yokuphuhlisa iiprojeki zezindlu ezimbini zeFLISP kwiziza ezingama-22 e-Ashtonnezikwindawo ephakathi kwezitalato i-Noord, i-Faure, i-Voortrekker kunye ne-Uitspan kwakunye neziza ezingama-23eziseNkqubela ezikwisiza esingu-136(KwibalaElidala Lezemidlalo).

Yintoni i-FLISP?Inkqubo enxubelanisa inkxaso-mali kunye nemali-mboleka umntu ngamnye ayifumanayo, neyaziwa ngcono njenge-FLISP,iqulunqwe liSebe Lokuzinzisa Uluntu lilungiselela abo baza kuba ngabanini-zindlu okokuqala nabangabemi baseMzantsi Afrikakunye nabo banemvume yokuhlala esemthethweni abafumana umvuzo ophakathi kwama-R3 501 kunye nema-R15 000ngenyanga, ngamathuba afikelelekayo nazinzileyo (ukufikeleleka okanye ukuvala-isikhewu).Kuxhomekeka kumvuzo wenyanga phambi kokutswalwa ofunyanwa ngulo wenza isicelo, isixa senkxaso-mali abasifumanakubekanye siyakwahluka sibephakathi kwama-R10 000 kwakunye nama-R87 000, nanjengoko kucacisiwe kwi-FLISP SubsidyQuantum. Nayiphi na indlu yokuhlala efunyenwe ngokwenkxaso-mali yeFLISP akufanelekanga idlule kwixabiso elisikelweyoelingama-R300000.

Ngubani ofanele ukwenza isicelo?Abenza izicelo nabajonge ukuthenga indlu exabisa ama-R300 000 okanye ngaphantsi bangasifaka isicelo se-FLISP ukubabayafaneleka ngokwalemilinganiselo yokuhlenga-hlengisa ilandelayo:-• ummiwaseMzantsiAfrica onesazisi esisemthethweni, okanye ungumhlali osisigxina onemvumeesemthethweni• ungaphezulu kweminyaka eli-18 kwaye ukulungele ukuzibophelela ngokusemthethweni• awuzange uxhamle ngaphambili kumacebo kaRhulumente okubonelelaNgemali yeZindlu• unencwadi ebhaliweyo ebonisayo ukuba unakho ukufumana imali-mboleka yendlu Kwiziko Lemali laseMzantsi Afrika

elivunyiweyo• uthenga indlu okokuqala, wamkela phakathi kwama-R3501ukuya kwama-R15000ngenyanga• uyakwazi ukuzixhasa ngokwezimali

i-FLISP yenzelwe izindlu ezisedolophini nalapho khona ukutshintshwa kobunini-mzi kunye nokubhaliswa kwemali-mbolekokushicelelwa yi-Ofisi yokuBhaliswa kwemihlaba.

Ngeenkcukacha ezithe vetshe nceda uqagamshelane naba bantu balandelayo kwiCandelo Lezindlu likaMasipalawaseLangeberg:uMnu.WilsonNel - kumnxeba 0236268200 (e-Robertson)uMnu. JurianWiese - kumxeba0236158000 (e-Ashton)

Abantu abonomdla nabafanelekayo ngokwemilinganiselo yokuhlenga-hlengisa bayamenywa ukuba bazimase iintlanganisozokunikela ngolwazi ngalemihla ilandelayo:e-Ashton : 4Novemba2014at 19h00 kwiHoloLedolophu lase-Ashton.e-Nkqubela: 5Novemba2014at 19h00kwiHoloLoluntu laseNkqubela.

X1PAUH7D-BZ141014

KARATEKAS PRESTEER: Dié karatestudente van Montagu het onlangs aan die Suid-Afrikaanse Goju-Kai-karatekampioenskappe in Johannesburg deelgeneem. Hulle het almal hul Suid-Afrikaanse kleuresowel as bronsmedaljes losgeslaan. Agter (van links) is Zindi van Zyl, sensei Nico Drake, CameronShaw, Alexa Esterhuyse en Johan Benjamin. Voor is senpei Jason Jucy, Nicole van Zyl en senpeiAlrich Sauer.

KARATE: Dié karate-studente van Robertson het onlangs aan die Suid-Afrikaanse Goju-Kai-karatekampioen-skappe in Johannesburg deelgeneem, waar hulle uitstekend gevaar het. Lisa-Marie Beyers het met ’n bronsme-dalje teruggekeer, terwyl Louie Drake ’n dubbelbrons losgeslaan het. By hulle is sensei Nico Drake.

Oud-R.F.C.-spelers vergader DonderdagAlle oud-R.F.C.-spelers word genooi na ’nvergadering op 16 Oktober om 19:00 in die

Schoongezicht-dienssentrum op Robert-son. Vir navrae, kontak 083 368 2704.

X1PB1DRR-BZ141014

Page 12: Breederivier gazette 14 oct 2014

Breederivier

Year 18 • 14 Oktober 2014 | Tel. 023 626 5212

Robertson begin goedDieRobertson-krieketklubhet die nuwe sei-soenop ’nhoënootbeginmetalbeisyspannewat hul wedstryde gewen het.

Die eerste span hetWellingtonmet sewe paal-tjies die loef afgesteek in sy Premierliga A-wed-stryd op Wellington se tuisveld.Wellington het die loot gewen en besluit om

eerste te kolf. Dié besluit het hom egter duur testaangekommet al sykolwerswat vir ’n skamel95 lopies (in 41,1 boulbeurte) terug kleedkamerstoe gestuur is.Vir Wellington het T. Cloete (25) en M. Khan

(15) hard probeer om weerstand te bied teen ’nvasberade Robertson se boulaanval wat deur E.Van Staden (10.4.4.13) en F. Adams (8.1.2.3.30) ge-lei is.Robertson het die wentotaal van 96/3 in 17

boulbeurte gehaal met D. Philmon (76) wat die

lopies vir Robertson ingeryg het.Robertson het ook ’n bonuspunt in dié wed-

stryd verdien.In sý Noord-Boland-ligawedstryd teen DeWet

op laasgenoemde se tuisveld het Robertson setweede span met vier paaltjies koning gekraai.DeWet het eerste gekolf en is almal vir 150 lo-

pies in 40 boulbeurte uitgeknikker. J. Williams(30) en J. Amsterdam (24) het goed gevaar metdie kolf terwyl Robertson se N. Brown 2/31, T.Lucas 2/20 en A. Konstabel 2/23 die beste voetvoorgesit het met die bal.Robertson het die wentotaal van 151/6 in 37,4

boulbeurtebereik.VirRobertsonhet sykaptein,L.Williams (54*), vanvoorgelei.Hyisgoedbyge-staan deur G. Padiachy (27).Robertson se eerste span speel Saterdag tuis

teen Brackenfell, terwyl die tweede span teenWorcester Moslems 1 sal kragte meet.

SportuitslaeGholf:Bonnievale (72): Enkel-Stableford – D. van Ee-

den38,A.vanWyk35,H.vanderRiet31,L.Went-zel 30.Montagu (72): Samespel-Stableford – W. Ros-

souw en J. Rossouw 50, P. Conradie en H. Gous49, A. Swart en K. Esterhuyse 47, M. Bruintjiesen S. Baartman 47, L. Mitchell en G. Delderfield47, W. van der Toorn en P. Rossouw 46, J. vanTonder en P. Oshea 46, H. Volgraaff en S. Vol-graaff 46, W. Stemmet en W. Jeneke 45, G. Lam-brechts en T. Erasmus 45. Swart enW. Rossouwhet albei arende op die 4de putjie aangeteken.Robertson(72):Houespel–C.duToit65,A.Dea-

con 67, H. Doms 67, M. Swart 69, L. Vercuiel 69.

Individuele Stableford – J. vanMolendorff (jr)44, D. Conradie 40, H. Eksteen 39, W.B. Jeneke39, J. Geldenhuys 39, D. van Molendorff 39, O.Rabie 39.Rugby:Premierliga: Ceres 29, Robertson 28; Saldanha

28, Never Dispair 25; Hawston 85,Wellington 19;Worcester Villagers 45, Vredenburg 0;Wesbank73, Delicious 15.Superliga (kwarteindronde): Young Hamil-

tons 34, Mamre 25; Ashton United 42, HilcrestUnited 25; Hopefield 13, Caledon 11; Abbottsdale39, Hamlets 29.Presidentsliga (halfeindronde): Tulbagh 23,

Langebaan14;RangersRobertson27,Velddrif25.

ROLBAL: Die Ro-bertson-rolbal-klub het onlangsdie gewilde SpringFours-toernooiaangebied. Diewenspan van diédrie-dae-langetoernooi was (vanlinks) Mark BevissCallinor, LesleyBeviss Callinor,Piet Sadie en Ru-dolph Götze, al-mal van Robert-son

Die Warwick AllDay-toernooi hetook onlangs by dieRobertson-rolbal-klub plaasgevinden baie spanne vanomliggende dorpehet deelgeneem.Die wenners was(van links) TanyaAgenbag en DaveHorne met BrianYarwood (borg) enJimmy Wright, al-mal van Robertson.

X1PB0991-BZ141014