8
www.bolandgazette.co.za Drakenstein Year 5 • Friday 27 February 2015 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365 Hoofweg 84, Wellington Tel: 021 864 3007 WELLINGTON TAKKE WELLINGTON TAKKE Kortstraat 4, Wellington Tel: 021 873 5837 O ON NS S V VE ER RK KO OO OP P G GE EE EN N I IN NG GE EV VO OE ER RD DE E P PR RO OD DU UK KT TE E N NI IE E Kom loer gerus in vir ons spesiale aanbiedinge! Terwyl vooraad hou! Kom loer gerus in vir ons spesiale aanbiedinge! Terwyl vooraad hou! SPESIALE AANBIEDINGE SPESIALE AANBIEDINGE Frozen Mixed Chicken Braai Portions R R2 23 38 8 /kg /kg 95 95 R R3 32 2. . Vars Heel Hoenders /kg /kg 95 95 R R4 47 7. . Vars Hoenderfillette /tr /tray ay 95 95 R R3 35 5. . 30 Unwrapped Nulaid eggs /kg /kg 50 50 R R1 14 4. . Kekkel en Kraai Soup Packs R R1 13 35 5 Kekkel en Kraai IQF Legquarters /kg /kg 95 95 R R3 35 5. . Vars Hoender Braaipakke /kg /kg 90 90 R R1 10 0. . Frozen Necks 10kg 10kg 5kg 5kg X1PT8XJR-GZ270215 • Elektriese Gereedskap • Tuin Gereedskap • Skoonmaak Masjiene • Sleepwaens Bouers Gereedskap • Draaibank/Milling Werk; TIG/MIG Welding Masjiene Repair & Helicoil Service WELLINGTON, 12 VERSAILLES ST 021 873 2222 X1PLWVJ1-GZ270215 In the Paarl Post ) Helicopter man’s wings clipped ) Attack in Arboretum ) Circle confusion ) Man found dead in burnt house ) All the 4M action Ontploffing ondersoek 2 60ste feesjaar 3 Young Peoples val vas 8 Die Paarl-Oos-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in samewerking met Paarl-Oos SAPD en Pêrel Safehouse, het verlede Vrydagaand die strate van Paarl-Oos ingevaar om dwelmhandelaars bewus te maak dat die gemeenskap moeg is vir hulle vernietigende bydrae tot die jeug. Volgens James Pedro (voorsitter van GPF) gaan hulle maandeliks hierdie veldtog aanpak. Die gemeenskap word genooi om betrokke te raak by die gemeenskapspolisiëringsforum, om sodoende saam te staan en misdaad hok te slaan. Skakel Pedro by 073 044 3989 vir meer inligting oor hoe jy kan help. FOTO: DEVIDEAN MOSES Paarl-Oos staan saam teen misdaad Paarl-Oos staan saam teen misdaad

Drakenstein gazette 27 02 2015

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Drakenstein gazette 27 02 2015

Citation preview

Page 1: Drakenstein gazette 27 02 2015

www.bolandgazette.co.za

Drakenstein

Year 5 • Friday 27 February 2015 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365

Hoofweg 84,Wellington

Tel: 021 864 3007

WELLINGTON TAKKE

WELLINGTON TAKKE

Kortstraat 4,Wellington

Tel: 021 873 5837

OONNSS VVEERRKKOOOOPPGGEEEENN IINNGGEEVVOOEERRDDEEPPRROODDUUKKTTEE NNIIEE

Kom loer gerus in

vir ons spesiale

aanbiedinge!

Terwyl vooraad hou!

Kom loer gerus in

vir ons spesiale

aanbiedinge!

Terwyl vooraad hou!

SPESIALE

AANBIEDINGE

SPESIALE

AANBIEDINGE

Frozen MixedChicken Braai

Portions

RR223388 /kg/kg9595RR3322..

Vars HeelHoenders

/kg/kg9595RR4477..

VarsHoenderfillette

/tr/trayay9595RR3355..

30 UnwrappedNulaid eggs

/kg/kg5050RR1144..

Kekkel en KraaiSoup Packs

RR113355

Kekkel enKraai IQF

Legquarters

/kg/kg9595RR3355..

Vars HoenderBraaipakke

/kg/kg9090RR1100..

FrozenNecks

10kg10kg

5kg5kg

X1PT8XJR-GZ270215

• Elektriese Gereedskap

• Tuin Gereedskap

• Skoonmaak Masjiene

• Sleepwaens

Bouers Gereedskap

• Draaibank/Milling Werk; TIG/MIG Welding

Masjiene Repair & Helicoil Service

WELLINGTON, 12 VERSAILLES ST 021 873 2222

X1PLWVJ1-GZ270215

In the Paarl Post) Helicopter man’swings clipped) Attack inArboretum) Circle confusion) Man found deadin burnt house) All the 4M action Ontploffing ondersoek 2 60ste feesjaar 3 Young Peoples val vas 8

Die Paarl-Oos-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) in samewerking met Paarl-Oos SAPD en Pêrel Safehouse, het verlede Vrydagaand die strate van Paarl-Oos ingevaar om dwelmhandelaars bewus te maakdat die gemeenskap moeg is vir hulle vernietigende bydrae tot die jeug. Volgens James Pedro (voorsitter van GPF) gaan hulle maandeliks hierdie veldtog aanpak. Die gemeenskap word genooi om betrokkete raak by die gemeenskapspolisiëringsforum, om sodoende saam te staan en misdaad hok te slaan. Skakel Pedro by 073 044 3989 vir meer inligting oor hoe jy kan help. FOTO: DEVIDEAN MOSES

Paarl-Oos staan saam teen misdaadPaarl-Oos staan saam teen misdaad

Page 2: Drakenstein gazette 27 02 2015

Drakenstein Gazette News - Nuus Friday 27 February 20152

Paarl-Oos-polisie ondersoek’n saak van opsetlike saakbe-skadiging, nadat vermeendediewe die Absa-OTM’s in KleinDrakensteinweg by IvanhoePark, oftewel "Die Stoepe",beskadig het. Inwoners vanKlein Drakensteinweg is om-streeks 03:00 wakker gerukdeur ’n geweldige slag. Alhoe-weldieOTM’sdeurdieontplof-fing erg beskadig is, kon diedieweniedaarinslaagomeni-ge geld daaruit te buit nie. E-nigiemand met inligting kandie Paarl-Oos-polisiekantoorbel by 021 877 5900.FOTO:DEVIDEAN MOSES

Paarl­Oos buurtwaglewer suksesseDEVIDEAN MOSES

DiegemeenskapvanPaarl-Oosisvoosvanmisdaad en vat nou hande met die Paarl-Oos SAPD om dit te bekamp.

DieFairylandbuurtwaghet ernstigbesluitomdiepolisietehelpomdiestrydteenstygen-de misdaad in hul gebied saam te veg.Die buurtwag, wat uit verskeie lede be-

staan, patrolleer bedags en snags vele areasindiewoongebiedenhetdieafgelopemaandebaie suksesvol gevorder deur skerpvoorwer-peengesteelde itemsuitdiebesit vanverdag-tes te neem.Volgens Michael Jacobs, sekretaris van

Fairyland buurtwag, is hulle baie dankbaarvir die rolwat die polisielede, veral kol.Mbu-thi Stephans enmaj.MzimasiDubhula, speeldeur die gemeenskapsvergaderings by tewoon.“Onsasbuurtwagkrydreigementevandie

onwettige sjebien-eienaars wat ontevrede isomdat hulle nou om 22:00 moet toemaak. Diesjebiensissoos’nontspanningsplekensokan

die eienaars groot winste verdien. Maar ditis ook hiervandaan dat baiemisdaad gepleegword enmenseaangeranden selfsmetmessegesteek word.“’n Ander groot probleem binne ons ge-

meenskap is die hoë persentasie van dwelm-misbruik.”Verder vertel hy dat bendegroepe, met die

name Never dies (Palestinias), Blacky se kin-nes (Twins), Sanwabu Lumko, grotendeelsverantwoordelik isvirmisdaad indiegebied.“Mense is verskriklik bang vir hulle want

hulle beroof dikwels mense,” vertel Jacobs.Hierdie buurtwag patrolleer in die areas

vanGreenHills, Base Line,MilkyTown, Siy-aslala1&2,Lonwabo,JoeWilliams-plakkers-kamp, Smartie Town, Fairlyland-plakkers-kamp en ook by die selfbou-skema.In hul poging om misdaad meer doeltref-

fend te beheer, benodig die buurtwag byko-mende toerusting soos flitse, fietse en glim-baadjies. Enigiemand wat betrokke wil raakby die buurtwag en wat kan help kan virMi-chaelJacobs,ofteweldieRasta,by0798941351bel.

As enigiemand betrokke wil raak by die buurtwag of misdaad in die omgewing wil aanmeld, bel021 877 5900 of 079 894 1351. FOTO: DEVIDEAN MOSES

Paarl-polisie is op soek na inligting ra-kende hierdie 21-spoed bergfiets watgedurende Januarie uit ’n erf in die Paarlgesteel is. Enigiemand met inligtingword gevra om konst. Marshall Lieben-berg te skakel by 073 325 2351.

Moordverdagte geehom oor ná messteek’n Moordverdagte het homself aan die poli-sie oorhandig nadat die liggaamvan ’n 40-ja-rige man op die plaas Lanquedoc in KleinDrakenstein gekry is.ConradiePhilandervandiéplaas, isvroeg

Sondagoggendmet ’n steekwond aan die bo-lyf gevind. Daar word beweer dat Philanderen die verdagte,WillemClaasen, wat ook opdie plaas woon, in ’n stryery betrokke was.Claasen het homself op die toneel aan die

polisie oorgegee.HyhetMaandag 16Februarie in die Paarl-

landdroshof op aanklag vanmoord verskynen isopborgtogvanR500vrygelaat.Die saakis tot 11 Maart uitgestel.* In nog ’n voorval Sondagaand is ’n 24-ja-

rige man dood nadat hy vermoedelik gedu-rende ’n stryeryby ’nkroegmet ’nmesdood-gesteek is.Die man, wie se naam nie bekend is nie,

was ongeveer 22:10 by die Mangena’s Ta-vern, in Newrest, Wellington, toe ’n onder-onsie tussen hom en die verdagte (ook 24)uitgebreek het, en hy in die bors gesteek is.Die verdagte is in hegtenis geneem en sou

na verwagtingWoensdag in die Wellington-landdroshof op aanklag vanmoordverskyn.

Paarl-Oos-SAPD-lede en die Paarl-polisiëringsgebiedsbevelvoerder, brigadier Aneeqah Jordaan (agter der-devan regs), het verledeVrydagdeurdie strate vanChicago,Paarl-Oos, geloopasdeel vanhul veiligheidsbe-wusmakingsveldtog. Hierdie groep het ook later die aand by die gemeenskapspolisiëringsforum en PêrelSafehouse se optog aangesluit teen dwelmhandelaars. FOTO: DEVIDEAN MOSES

Page 3: Drakenstein gazette 27 02 2015

Drakenstein GazetteNews - NuusFriday 27 February 2015 3

X1PT80KD-GZ270215

Ebenezer vier 60ste feesjaarDEVIDEAN MOSES

“Ons skool het ’n ryke geskiedenisen dit moet veilig bewaar en vasgelêword vir die nageslagte,” sê FreddieMatthee, skoolhoof van EbenezerPrimêr, wat vanjaar hul 60ste be-staansjaar vier.

’nDankseggingsdiensisreedsop1Fe-bruarie by die Bethel CongregationalKerk gehou omvieringe behoorlik af teskop.Die skoolhet sydeureop18Julie 1955

met 17 leerders en 10 opvoeders geopenas Klippiesdal Primêr, met Paul Diet-rich as die skool se eerste skoolhoof.Klippiesdalsenaamhet toeop9Okto-

ber 1956 na Ebenezer Primêr verander.Ebenezer was die eerste staat-skool inPaarl-Oos.Die naam Ebenezer roep ’n Bybelse

konnotasieop:“TothiertoehetdieHereons gehelp. Klip van steun.”Hierdie skool moes toe heelwat pro-

bleme oorbrug.“Vanweë die ligte montasie-boukon-

struksie, is die benaming “plankies-kool” ook aan Ebenezer toegedig,” sêMatthee.Verder vertel hy ook dat in opdrag

van die destydse inspekteur van onder-

wys moes die leerkragte die strate in-vaar om skoolgaande kinders te gaanwerf. Ditwas vir hulle ’nmoeilike taak,veral omdat al die opvoeders van buitePaarl was.Hierdie werwingspoging of “evange-

lisasiewerk”het ’nverdere 173 leerdersopgelewer, aangevul deur 160 leerdersvandie buurskole, BethanyenGedenk-saal. Vandag is die leerdertal 820.In 1965 het Gordon Tobin die leisels

as tweede skoolhoof oorgeneem, metIvanArendse en Stanley Gabrielse wat

gevolg het as skoolhoofde.Sedert 1994 swaai Matthee steeds die

septer by die skool.Die skool bied vanjaar ’n high-tea, fa-

miliedag, braai vir oudleerders,gr. 7-uitstappie na Potberg, derby, be-kendstelling van feesboekie, oudkolle-gas opskop, pretloop, feesdans, skool-konsert en hul jaarlikse diplomapleg-tigheid,asdeelvandiefeesvieringeaan.Oudleerders wat vanjaar in matriek

is sal ook tydens Oktobermaand by dieskool trakteer word.

Hier is Ebenezer Primêre Skool se eerste personeel en leerders toe hulle op 18 Julie 1955gestig is en toe nog Primêre Skool Klippiesdal was.

Ebenezer Primêre Skool vier vanjaar hul 60ste bestaansjaar. Hier saam met skoolhoof Freddie Matthee (voor) is die huidige personeel.FOTO: DEVIDEAN MOSES

Ouma Miekie sterf op104 jaarDEVIDEAN MOSES

Die bekende oumatjievan Paarl-Oos, MariaRoss, oftewel oumaMiekie, is die afgelopenaweek skielik doodop die ouderdom van104 jaar.Ouma Miekie het

Vrydagaand in haarslaap by haar huis inKlein Drakenstein-weg gesterf.Sy het vermoedelik omstreeks

17:00 gaan slaap ennieweerwak-ker geword nie.Volgens Aldeon Present, haar

kleinkind, het sy neef Isak Pre-sent later die aand by oumaMie-kie se kamer gaan inloer.“Isakhetditvreemdgevindtoe

ouma niks roep nie. Ouderge-woonte, as ons in haar kamerkom, roep sy vir water of koffieen wil self weet hoekom ons inhaar kamer is. Hierdie keer hetsy niks geskree nie.

“Ons het onraadvermoed en gevoelof haar hart nogklop,” vertel hyhartseer. “Maardaar was niks.”Ouma Miekie is

gebore op CeresHamletenhetgroot-geword in Dal Josa-fat. As jong volwas-sene het sy as des-tydse werker by

Jones-fabriek begin werk, watvandag bekend is as TygerBrands.OumaMiekiehetdiepindiege-

meenskap se harte gekruip enwas bekend vir haar spreek-woord:“Eerjouvaderenjoumoe-der.”Sy laat drie kinders agter,

18 kleinkinders en 23 agterklein-kinders.Die begrafnis vind Saterdag

om09:00 bydiehuis inKleinDra-kensteinweg 162 plaas, en om10:00 in die VGK-Hugenote.

Ouma Maria Ross, ofte-wel Ouma Miekie.

Rusthof benodig jou hulpRusthof Ouetehuis in Paarl-Ooshet dringend finansiële sken-kings nodig, nadat die tehuis,met meer as 100 bejaarde inwo-ners, seenigste tweewarmwatertenke onlangs gebreek het. Die

kosteomdietenketevervangbe-loop bykans R123 000. Personewat ’n finansiële bydra kanmaak, kan die tehuis skakel by021 862 2239/8 of James Americaby 021 862 6935 of by 083 799 6133.

Wen kaartjies na volmaanpiekniek by monumentGlo jy aan die man in die maan ofdat die maan van kaas gemaak is?Kom beskou die volmaan van nadervanaf die Afrikaanse Taalmonu-mentopPaarlberg–bydielaasteVol-maanpiekniekvandie seisoenopSa-terdag 7 Maart.Dié pieknieks is baie gewild onder

plaaslike inwonersénoorsesebesoe-kers,watveraldiesonsondergangennaguitsig vandie vallei geniet. Sons-ondergang is om 19:15 en maanop-koms om 20:08. ’n Begeleide toer vandie monument sal om 18:30 en weerom 19:30 aangebied word, en diemo-

nument sal tot om 22:00 oop wees.Besoekers is welkom om hul eie

piekniekmandjies saam te bring ofeen by Volksmond Koffiewinkel tebestel (021 863 2800). Volksmond saloop wees vir koffie en ligte verver-sings. Besoekers moet onthou omflitse en warm klere saam te bring.Geen honde en vure word toegelaatnie. Veilige parkering is beskikbaaren toegang word beheer.Die toegangsfooi bydiehekbeloop

R20 vir volwassenes, R10 vir studen-te enR5 vir kinders (gratis onder sesjaar). Geen besprekings is nodig nie.

Virmeerinligtingoorgeleenthedeby die Taalmonument, bel021 863 0543/4809 of besoekwww.taalmonument.co.za.Die piekniekreeks word aange-

bied ten bate van Laat ons Lees!, dieTaalmuseum se voorleesprojek virkinders. Piekniekgangersword aan-gemoedig om ’n nuwe of tweede-handsekinderboeksaamtebring terondersteuning van dié projek.* Twee gelukkige lesers kan elk ’n

dubbelkaartjie wen deur die naamvan die monument te SMS na 32365voor Maandag 12:00.

Page 4: Drakenstein gazette 27 02 2015

Drakenstein Gazette General - Algemeen Friday 27 February 20154

SSttaarr SSiiggnnssStar Signs22 December to21 JanuaryCAPRICORN

Dreams, wishes, and fantasies about love are strong now, and youmay be infatuated with someone you meet at this time, only to be

disappointed later when you discover this person does not fulfill all ofyour expectations. You are simply not seeing people objectively now.Your imagination is very active and creative, however, and so is your

yearning for something beautiful.

21 January To20 FebruaryAQUARIUS

You make yourself perfectly clear at this time, coming across in a verydirect, articulate manner. Your honesty and willingness to communicateopenly impresses others. This is a good time to give a speech, presentyour ideas publicly, or simply express your viewpoint to the people whomatter the most in your life. If you are in a profession dealing withwords, ideas, or communications, this is a very positive time for you.

20 February to21 MarchPISCES

Sense of failure, self-doubt, or inability to effectively competeand assert your own will may typify this time period. Stifledanger and resentment over the frustrations and obstacles youconfront now may further complicate matters. This is not a good

time to begin a new venture, ask for a promotion, or try toexpand your activities in any way.

21 March to21 AprilARIES

Communications, conversations, sending and receiving messages,and taking care of routine tasks that require mental clarity areimportant activities now. It is a good time to present your ideasand point of view to others, as you express your thoughts clearly,

though you are not apt to listen as well. Buying, selling, ornegotiating is likely to go well now.

21 April to21 MayTAURUS

You are fascinated by the mysterious now. Unsolved orpuzzling problems and the hidden or behind the scenes

aspects of a situation interest you most, and you delve andprobe until you discover the truth. An interest in psychologyor other peoples' secrets comes to the fore. You enjoy spy,

mystery, and supernatural stories.

22 June to23 JulyCANCER

You are fascinated by the mysterious now. Unsolved orpuzzling problems and the hidden or behind the scenes

aspects of a situation interest you most, and you delve andprobe until you discover the truth. An interest in psychology or

other peoples' secrets comes to the fore. You enjoy spy,mystery, and supernatural stories.

21 May to22 JuneGEMINI

Your ability to concentrate on mundane concerns and problemsdiminishes now. The world of imagination, fantasy, entertainment, orart holds more attraction for you. Go to a movie with a friend (orwrite your own!). Also, your psychic sensitivity and intuition are

heightened at this time. You are more impressionable and open, butsomewhat less precise and clear mentally.

23 Julie to24 AugustLEO

Your vitality and self-confidence are high, and you canachieve your goals with much more ease than usual. Youenjoy vigorous physical activities, competitive work or

sports, and meeting challenges. You are inclined to strikeout on your own and to assert your own will, but not in a

way that creates resistance in others.

24 August to23 SeptemberVIRGO

This is a time to get others' opinions and feedback aboutyourself and what you are doing. Relationships of all types

are activated now and cooperation, compromise, andadjustments to others' viewpoints are key issues that

require your attention. You may come into contact with aperson who is especially creative or influential in your life.

23 September to23 OctoberLIBRA

You are eager to discuss your thoughts and plans withothers at this time and you may have a very fruitful

brainstorming session, a spirited debate, or a very activemeeting with others in which things really get

accomplished. You are verbally assertive and can presentyour own plan or idea quite convincingly.

23 October to23 NovemberSCORPIO

You will want a break from the predictability of your usualroutine and methods. You're in the mood to experiment andto learn something new. Offbeat or original ideas excite youand you will seek people who can offer you a different way oflooking at things. Discovery, inventiveness, and spontaneity

are major themes now.

23 November to22 DecemberSAGITTARIUS

You seesaw between optimism and impatience, between faith thateverything is working out and a restless desire to take immediateaction. Philosophical discussions are apt to become heated. Avoidpompousness, arrogance, and intolerance. You will neither winfreedom nor influence people that way! Proselytizing or self

promotion can lead to estrangement now.

X1PPEV25-GZ270215

Method:

Place the tennis biscuits as a base in a pyrex dish. Then pour condensed milk into a pot overa low heat. Fill the empty can with 2 and a half cans of milk and add to condensed milk. Ina seperate bowl mix a half can of milk with the custard, vanilla essence and eggs. Oncemixed pour into condensed milk mixture and stir until the mixture has thickened over amoderate heat. Once thick pour over tennis biscuit base and dust with the fine cinnamon

and allow to set. Can be served warm or cold.

Ingredients: 3 Tins of Fresh Milk

• 1 Tin Nestle 1 Packet Tennis

Condensed Milk Biscuits

2 Tbsp Custard Powder Fine Cinnamon

1 Tsp Vanilla Essence 2 Eggs

• •

• •

EASY MILKTARTEASY MILKTART

TTiicckkllee yyoouurr ttaasstteebbuuddssTTiicckkllee yyoouurr ttaasstteebbuuddss

X1PPEV59-GZ270215

THIS WEEK’S EXPECTEDWEATHER TEMPERATURES

PAARL/

WELLINGTON

WEATHER

FRIDAY 27/02 SATURDAY 28/02 SUNDAY 01/03

MONDAY 02/03 WEDNESDAY 04/03 THURSDAY 05/03TUESDAY 03/03

HIGH

35°C

LOW

15°C

HIGH

33°C

LOW

15°C

HIGH

34°C

LOW

15°C

HIGH

31°C

LOW

17°C

HIGH

39°C

LOW

19°C

HIGH

31°C

LOW

17°C

HIGH

36°C

LOW

19°C

LANGEBAAN

WEST COAST

WEATHER

FRIDAY 27/02 SATURDAY 28/02 SUNDAY 01/03

MONDAY 02/03 WEDNESDAY 04/03 THURSDAY 05/03TUESDAY 03/03

HIGH

29°C

LOW

18°C

HIGH

27°C

LOW

16°C

HIGH

30°C

LOW

17°C

HIGH

30°C

LOW

19°C

HIGH

37°C

LOW

22°C

HIGH

30°C

LOW

19°C

HIGH

35°C

LOW

20°C

X1PPEUJH-GZ270215

BoererateAUNT DORA............

Saamgestel deur: Danie Smuts se Boererate

BBooeerreerraattee

MAAGWERK:

• Rasper 1 heel neut in ‘n glas kookmelk en

drink dit

of

• Neem Kopiva 20 Drupppels twee keer per

dag met water

of

• Neem 2 eetlepels kasteroilie op ‘n koppie

melk. Verhit dit saam en drink warm.

X1PPEUC9-GZ270215

PRICES VALID UNTIL STOCKS LASTVosmaar Street, Dal Josaphat • Tel: 021 868 1493 E+O.E.

We also stock clean afval and a range of cold meats. Special prices available for beef fore-quarters and hind-quarters. Debit and credit cards now accepted. (except Amex and Diners Club)

PPaasscchheennss BBuuttcchheerryyPPaasscchheennss BBuuttcchheerryyPaschens Butchery

R64,99 per kgR64,99 per kg R45,99 per kgR45,99 per kgR49,99 per kgR49,99 per kg

Half or WholeA Grade LambHalf or WholeA Grade Lamb

Beef PattiesBeef PattiesSteak MinceSteak Mince

Club SteaksClub Steaks Stewing BeefStewing Beef

R62,99 per kgR62,99 per kg R39,99 per kgR39,99 per kg

Half or Whole SheepHalf or Whole Sheep

R56,99 per kgR56,99 per kg

X1PT80NH-GZ270215

Kom leer by MatiesKom kry gratis loopbaanadvies en kom kykwat Maties jou alles kan bied!

Só nooi die organiseerders van die Universi-teitStellenbosch(US)seOpedagwatvanjaarvirdie eerste keer op ’n Saterdag, op 28 Februarie,by die Stellenbosch- en Tygerbergkampusse,aangebied word.DieMaties Opedagword beskou as die ideale

geleentheid vir graad 11- en 12-leerders omwaardevolle inligting te bekom oor universi-teitstudie, loopbaankeuses, beurse en lenings;studentegelde; koshuisplasing, sportgeleenthe-de,akkommodasie,verenigings,diestudentele-we en vele meer.“WatdieOpedagso spesiaalmaak isdatvoor-

nemendestudenteenhulouersdirekmet fakul-teitspersoneel en verteenwoordigers van dieverskeie steundienste gesels om presies ophoogte tekomvanwatdieonderskeie studierig-tings behels en die ondersteuning wat die uni-versiteit aan sy studente bied,” vertel me Mag-delPretorius,projekkoördineerderenadviseurby die US se Sentrum vir Studentewerwing(SSW).“Dit gaan egter nie net oor akademiese inlig-

ting insamel nie, daar is ook hope vermaak enleerders kan verskeie pryse wen!”Die Universiteit bied ook vanjaar die eerste

keer toegang tot ’n gratis loopbaanvoorligting-vraelys, beskikbaar by maties.paceca-reers.com/questionnaire. Dié vraelys identifi-seer geskikte beroeps- en belangstellingsveldeenkoppelditdanaanverskeieberoepeenstudiegeleenthede.“Nog ’n baie innoverende program is die

Course Chooser, by www.coursechooser.co.za,wat jou kan help om programme te vind waar-voor jy kwalifiseer gebaseer op jou graad 11- of12-vakke en punte. Dan het jy ’n baie goeie ideemet wie jy moet kom gesels by die Opedag,” sêPretorius.“Die US bied wel loopbaanvoorligting aan

graad 11- en 12-leerders. Hierdie diens behels

’n psigometriese assessering van persoonlik-heid, aanleg en belangstellings, individuele ge-spreksessie, asook ’n geskrewe verslag van dieresultateenaanbevelings,maarvirdiegenewatditniekanbekostignie isdievraelys ’nperfekteopsie.”InligtingsessiesBydieOpedagkan leerders enhul ouers alge-

mene inligtingsessies oor onder meer aansoektot toelating in 2016 bywoon en kan hulle dieonderskeie fakulteitevirmeerinligtingbesoek.Diegene wat belangstel in sport kan ook meeruitvind oorMaties Sport by die grasperk op dieRooiplein, of die Maties pendelbussie na Coet-zenburg neem om te sien wat Stellenbosch seSportfasiliteite bied. ’n Toer van die JSGerickeBiblioteek is ook op die program.’n Goeie beginpunt vir die Opedag is die ver-

welkomingstent voor die US se Konservatori-um in Victoriastraat. Hier kan leerders en hulouers volledige inligting oor die programen in-ligtingsessies kry. ’n Kampuskaart, sowel asbussies om besoekers na en van die lokale tevervoer, is ook hier beskikbaar.Kyk ook uit vir verskeie inligtingsbeamptes

in geel T-hemde wat by verskillende punte opkampus diens sal doen om inligting en rigting-aanwysings te verskaf.Verskeie ander opvoedkundige instansies

stal ook by die Maties Opedag uit. Dit sluit inIsa Carstens Academy; Stellenbosch Hair Aca-demy; Stellenbosch Academy for Design andPhotography; Stellenbosch Rugbyakademie;Boland Kollege; The Private Hotel School; ICAen Aleit Academy; CTU en The Hurst Campus.Pendelbussies ry van die Stellenbosch-kam-

pus na die Tygerbergkampus en terug vir leer-dersenhulouerswatalbeikampussewilbesoek– besprekings hiervoor is egter noodsaaklik.•Die Opedag begin om 09:00 en duur tot 16:00.•Besoek www.maties.com vir die volledige

Opedag-programmet tye en plekke, kry ons opFacebook by MatiesFanPage, of skakel021 808 9111, e-pos [email protected].

Jy dieentrepreneurDie onlangse on-stuimigegebeurein die politiek iskommerwek-kend. Ek skryfnie oor politieknie, maar die ge-beure in die poli-tiek beïnvloeddie ekonomie endit bekommermy. Die regeringse rol is om ’ngunstige omgewing te skep waarin syburgers kan woon en werk. Ongeluk-kigisdiehuidigepolitiekeonstabiliteiten die staat se onvermoë om genoegsa-me elektrisiteit en stabiliteit te verse-ker, besig om ons almal negatief teraak.

Hierdie week het die jaarlikse begro-tingsrede indieparlementplaasgevindenmet die staat se agterstand met die invor-dering van belasting, lyk die prentjie niete rooskleurig vir die komende jaar nie.Al die onsekerhedewaaroor ons nie be-

heer het nie, het ernstige implikasies virons besighede en ons moet ekstra deeglikbeplan. Die feit dat korrupsie soveel geldin die land se ekonomie laat verlore gaan,maak ook dat ons almal swakker daaraantoe is as wat ons kan wees.Vir ’n land se ekonomie om te groei, is

dit nodig dat almal in die land hul bes saldoen om by te dra tot die vooruitgang,groei en opbou van die land.Al is ’n staking hoe geregverdig, moet

ons onthou dit bring altyd skade aan dieekonomie enons almal gaanopdie ou enddie prys daarvoor betaal.’n Land se ekonomie is ’n brose aange-

leentheid. Daar is baie aspekte wat saam-werk om ’n gesonde ekonomie te bou,maar hoemeer daarvan onder druk kom,hoe groter raak die sneeubal-effekwat dieekonomiein’nnegatiewerigtingstuur.Asdie negatiewe druk te veel raak, sal ietsbeginmeegee en raak dit soos ’n sneeubalwat alles platvee. Ek reken dit het tyd ge-word dat elkeen van ons sal begin om inalleswat ons elke dag doen, te besin of onsbesig is om positief by te dra om ons land’n beter plek te maak.

Page 5: Drakenstein gazette 27 02 2015

Drakenstein GazetteAdvertisement - AdvertensieFriday 27 February 2015 5

IMAGES ADVERTISED IS ONLY A REPRESENTATION OF THE PRODUCTS

SERVING THE BOLAND FOR OVER 40 YEARS

WE BEAT OR MEET ANY WRITTEN QUOTATIONPRICES VALID FROM THURSDAY 26 FEBRUARY

TILL THURSDAY 5 MARCHPRICES VALID FROM THURSDAY 26 FEBRUARY

TILL THURSDAY 5 MARCH

Cedar Hi-Hiding20 L White

Cedar Hi-Hiding20 L White

R199

Medal Gloss5 L White

Medal Gloss5 L White

R179

Dulux WeatherGuard 20L

(selected colours)

Dulux WeatherGuard 20L

(selected colours)

fromR799

Rockgrip PlasterPrimer 20L

Rockgrip PlasterPrimer 20L

R649

Woodoc 255 L Satin

Woodoc 255 L Satin

R449

Dulux TradePlaster Primer

20 L(WATER BASED)

Dulux TradePlaster Primer

20 L(WATER BASED)

R699

Sink DoubleBowl 1.2mSink DoubleBowl 1.2m

R549,95

R799

Xtreme Grinder230 mm x 2200 WattXtreme Grinder

230 mm x 2200 Watt

Geyser100 L x 400 KPA

Geyser100 L x 400 KPA

R1999

R699

XtremeCircular Saw

185 mm x 1400 Watt

XtremeCircular Saw

185 mm x 1400 Watt

Aluminium Sliding Door(Natural)

Aluminium Sliding Door(Natural)

R1799

1,5m1,5m

R399

Hardwood DoorFrame 90x45

(No Sill)

Hardwood DoorFrame 90x45

(No Sill)

Mixed TimberPanel Door8 Panel

Mixed TimberPanel Door8 Panel

R699

DOORSDOORS

PAINTPAINT

PLUMBING AND SANITARYPLUMBING AND SANITARY

POWERTOOLSPOWERTOOLS

R299

Xtreme ImpactDrill 550wattXtreme ImpactDrill 550watt

Carport Post64mm x 3mCarport Post64mm x 3m

R169/post

R349

Duram Nuglo5L White

Duram Nuglo5L White

Dulux Trade 6520L White

Dulux Trade 6520L White

R799

PlasconWall Seal 20L

Pastel

PlasconWall Seal 20L

Pastel

R699

R79,95/ m²

R59,95 / m²

From

Wall TilesWall Tiles

R69,95 / m²

From

LaminatedFlooring 8 mmselected colour

LaminatedFlooring 8 mmselected colour

R299

Xtreme Jigsaw600watt

Xtreme Jigsaw600watt

Romatherm55mm x 1.2m x 10m

Romatherm55mm x 1.2m x 10m

R199

Per PostPer Post

Roof SheetsCorr. 0.3mm(3.9m only)

Roof SheetsCorr. 0.3mm(3.9m only)

R27,99/m

ROOFINGROOFING

R199

XtremeSheetsander

150watt

XtremeSheetsander

150watt

ALUMIMIUM WINDOWSALUMIMIUM WINDOWS

R319

Shutterply Board1.2x2.4mx18mmShutterply Board1.2x2.4mx18mm

AlpineCement

50 kg 42,5N

AlpineCement

50 kg 42,5N

R67,95/bag

(10 & more)(Cash & Carry only)

(10 & more)(Cash & Carry only)

BUILDING MATERIALBUILDING MATERIAL

Brickforce 75mm/150mm x 20m(non NHBRC)

Brickforce 75mm/150mm x 20m(non NHBRC)

R23,95/roll

R129,95

Fibre Cement Fascia12 x 255mm x 3m

Fibre Cement Fascia12 x 255mm x 3m

R99,95

Rhino Board Ceiling6.4mm x 1.2m x 3mRhino Board Ceiling6.4mm x 1.2m x 3m

R139,95

Rhino Board Partitian12.5mm x 1.2m x 2.7mRhino Board Partitian12.5mm x 1.2m x 2.7m

R1999

Roll-upGarage Door

Roll-upGarage Door

Rockgrip RoofAcrylic 20 L

Rockgrip RoofAcrylic 20 L

fromR599

Natural PT1291.2MX900MM

Natural PT1291.2MX900MM

NaturalPT66

600X600MM

NaturalPT66

600X600MM

R499

R999

R799

HardwoodStable Door(Open Back)

HardwoodStable Door(Open Back)

ELECTRICALELECTRICAL

R199

Flood Light10 Watt LEDFlood Light10 Watt LED

R269,95

Extension LeadReel 15m

Extension LeadReel 15m

FLOORINGFLOORING

Mosaic Tile AvailableMosaic Tile Available

R349

P-pan +Elf cistern

(excl toilet seat)

P-pan +Elf cistern

(excl toilet seat)

Natural PT12121.2MX1.2M

Natural PT12121.2MX1.2M

R1099

R24,99

Glass Bricks190mm x 190mm(selected patterns)

Glass Bricks190mm x 190mm(selected patterns)

R199/sheet

Reinforced MeschRef. 100 6m x 2.4mReinforced MeschRef. 100 6m x 2.4m

R44,95

Y10 Reinforced Bar6.5m length

Y10 Reinforced Bar6.5m length

STOCKTAKING SALE

STOCKTAKING SALE

X1PT80G9-GZ270215

Page 6: Drakenstein gazette 27 02 2015

Drakenstein Gazette Classifieds Friday 27 February 20156

Like us onRadio kc107.7fm

T: 021 871 1438www.radiokc.org.za

Radio KC , keeping you informed, on 107.7fmRadio KC , keeping you informed, on 107.7fm

BOLAND BRAAIBY NIGHT

NEW ORLEANS PARKpresents 27 February 2015...

OPEN AIRHost: Josh

the Entertainer

DJ CodaxSA DJ ChampionKaraoke & Potjiekos

CompetitionTop Dj’s • R2 500 up fo grabs

Lots of prizes • Food Stalls

Bring yBring your own XYZ’sour own XYZ’s

R50 p.p (PrR50 p.p (Pre-booking)e-booking)

GatGate: R60 • R25 Childe: R60 • R25 Child

Call021 871 1438 / 084 206 8596Call021 871 1438 / 084 206 8596

TTo ento enter / Ter / To Puro Purchase Tickchase Ticketsets

X1PMQF1T-GZ270215

A MIRACLE EXPERTA MIRACLE EXPERTMAAMA REMMIE THE HERBALISTMAAMA REMMIE THE HERBALIST

TTroubled Marriages & relationshipsroubled Marriages & relationshipsFinancial problemsFinancial problems

Quick Money & get loan in 24hrs, clear Debts,Quick Money & get loan in 24hrs, clear Debts,Good luck in business.Good luck in business.

Borrow Magicstick & wallet 4 cashBorrow Magicstick & wallet 4 cashLuck Gambling & Casino. Divorce & CourtLuck Gambling & Casino. Divorce & Court

Cases. Unfinished jobsCases. Unfinished jobsQuick selling / buying of propertyQuick selling / buying of property

Pay after results. BELLVILLE / PAARLPay after results. BELLVILLE / PAARL071 785 2704071 785 2704

X1PTACY5-GZ270215

Face brick, 3 bedroomed house,1 full bathroom.Contact Mr Ebrahim: 021 862 6187

FOR SALE: R590 000 VAT ANDTRANSFER COST INCL.

X1PTAMJ5-GZ270215

PERSOONLIKEDIENSTE

KINDERVERMAAK

1405

DAGSORG& CRÈCHES

1410

FUNKSIES &KONFERENSIES

1425

KRUIEKENNER

1435

A FINANCIAL FIXERSANGOMA BOBO*Quick Money *Lostlover & settle marriages*Magic Wallet & MagicRing *Bad luck & evil spi-rits *Unfinished jobs byother Healers *Cleardebts/ divorce cases court*Money luck *Manhoodproblems *Money in yourAccount * Luck in gam-bling & casino/lotto/powerball Paarl/Mal-mesbury/Atlantis/Bellville: 078 986 4993/ 061 087 8744.

DR. MAAMA ZAI•For all women's problems

•Want to buy or sellproperty

•3 in 1 for men•Cleaning homes

•Lost lover•Magic wallet078 205 4986

LENINGS

1445

TE KOOP

ALLERLEI

1655

ALGEMENE &HUISDIENSTE

BOUWERK &KONSTRUKSIE

1801

ELEKTRIES

1810

HERSTEL BY DIE HUISYs- en vrieskaste, stowe,wasmasjiene, tuimeldr. enmikrogolfoonde.071 755 3390.

HUISVERBETERINGSBINNE

1835

ROMMEL-VERWYDERING

1860

VOERTUIE

VOERTUIE GESOEKOM TE KOOP

3075

AANBOD AAN BAKKIEEN MOTOR eienaars.Lopend en nie-Lopendevoertuie welkom. Kon-tak/Sms/Pcm/Whatsapp084 844 0000.

AANDAG ALLE KLI-ENTE Voertuie dringendgesoek. Ek koop enigegebruikte voertuie vir kon-tant. Skakel 083 464 6960.Doen bank aflosse.

BETREKKINGS

3600

ALGEMEEN

3680

DATA ENTRY COPY &PASTE. Access over30000 companies thatneed you to submit forms.No qualification or experi-ence needed. Step-by-Stepinstructions. Own hours.Registered company. Forfull info send your email &cell no to: [email protected]

28 Februarie)Die Boeremusiekgilde se Boland-tak houhul dans met die orkes van Poena Weyers byNoord-Eind Laerskool. Vir navrae bel083 346 7083.)Noorder Paarl High School invites you toafun-filledfamilydayattheschool.Therewillbe live entertainment, Miss NP trials, fun forkids and adults as well as food stalls andmuch, much more.)Die Christen-gemeentes Paarl se Bo-Dal-wyk bied ’n sangaand aan by die kerksaal,Barkerstraat 1, Paarl-Oos. Toegang is R20(R10 vir kinders). ’n Bus sal om 18:00 vanafDrommedaris, deurGroenheuwel enChicagotot by die kerk belangstellendes vervoer. Ver-voerkoste is R10. Bel C.Maans by 076 518 6858of A. Kermis by 082 962 0368.)Mnr. en mej. Bethel Sondagskool word ge-kies tydens ’n spoggeleentheidom16:00bydiekerksaal. Verversings sal ook verkoop word.Toegangsgelde beloop R10. Bel James Pieter-sen by 073 949 5995. Bethel CongregationalKerkhouookop7Maartom10:00hul jaarliksemini-basaar by die kerk. Daar sal koeke, lek-kernyeenvarsprodukteverkoopword,asookvermaak vir die kinders en veel meer. Bel021 862 5185.

1 Maart)Charis Worship Centre (ou Planet-bio-skoop)biedaan’ngospel-konsertom15:00metHildegardt Whites, bekend as Bonita Mein-tjies van 7de Laan. Ander plaaslike kunste-naars sal ook optree.Kaartjies is R60 (R30 vir kinders onder 12).Bel pastoor Edwin Lawrence by 074 761 4625of pastoor Emilton Daniels by 078 977 5398.

Page 7: Drakenstein gazette 27 02 2015

Drakenstein GazetteAdvertisement - AdvertensieFriday 27 February 2015 7

“WE CAN AND WILL SAVE YOU MONEY” SO CALL US TODAY FOR QUALITY SERVICE & EXCELLENT PRICES. MANY MORE GREAT PRICES IN STORE

SPECIALS AVAILABLE FOR LIMITED PERIOD ONLY • WHILE STOCKS LAST • NO DEALERS • ALL PRICES INCLUDE VAT BUT EXCLUDE DELIVERY • WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES • CASH ONLY • E&EO

EMAIL: [email protected] I www.wellingtonbuildit.co.za

00699

WHILE STOCKS LAST CASH AND CARRY ONLYWHILE STOCKS LAST CASH AND CARRY ONLY

WELLINGTONWELLINGTON33 MAIN STREET, WELLINGTON | 021 873 442433 MAIN STREET, WELLINGTON | 021 873 4424

991499 99109

PLASCONMICATEXWHITE 20 LT

PLASCONMICATEXWHITE 20 LT

95599

POWAFIXCRACKFILLER10 KG

POWAFIXCRACKFILLER10 KG

DURAMFLEXIWALL20 LT WHITE

DURAMFLEXIWALL20 LT WHITE

INTEX POOL366x76CMW/PUMP

INTEX POOL366x76CMW/PUMP

DURAMWALL & CEILING20 LT WHITE

DURAMWALL & CEILING20 LT WHITE

INTEX POOL305x76CMW/PUMP

INTEX POOL305x76CMW/PUMP

CADAC LAMPBURNER +PIEZO

CADAC LAMPBURNER +PIEZO

VENUSPLANTPOT SET3 PCS

VENUSPLANTPOT SET3 PCS

99599 00190

991799

CADAC EAZIBURNER +PIEZO

CADAC EAZIBURNER +PIEZO

00149

9579

Receive a free ladies or men's watchwith purchases of R1 000 or more.

WestockLEDlights

WestockLEDlights

99199

PARAMOUNTWHITE 20 LT

PARAMOUNTWHITE 20 LT

00699

PAN C SUITE4 PC BETALUXFRONT FLUSH

PAN C SUITE4 PC BETALUXFRONT FLUSH 951695

SLIDING DOOR1.8 MT ALUMINIUM

SLIDING DOOR1.8 MT ALUMINIUM

9519GLASS BRICKSGLASS BRICKS

9584PPCCEMENT50 KG

PPCCEMENT50 KG

00159

HARD BOARDDOORS

HARD BOARDDOORS

0099

RHINO BOARD3.0 MT X 1.2 MT X 6.4 MM

RHINO BOARD3.0 MT X 1.2 MT X 6.4 MM

LATICELATICE SEAWAVESEAWAVE CLOUDY CLEARCLOUDY CLEAR

X1PT0TDR-GZ270215

Page 8: Drakenstein gazette 27 02 2015

Drakenstein

Year 5 • Vrydag 27 Februarie 2015 | Tel. 021 870 4600

PAARL PETSHoofstraat 397 | Tel: 021 872 6756

Beste Diens | Kennis | Waarde

ROD, REEL &

LINE COMBO’S4’6.....................@

6’ft....................@

10’.....................@

12’......................@

R120

R180

R300

R330

X1PT8XR1-GZ270215

PAARL PETS

25 kg AdultR299

25 kg AdultR299

Hoofstraat 397

Tel: 021 872 6756

Beste Diens Kennis Waarde

X1PT8XMW-GZ270215

RUGBY

) Villagers Newton se voorseisoenoefeninge is elkeDinsdag en Donderdag om 19:00 aan die gang.Die klub vier ook hierdie jaar hul 50ste bestaansjaar ennooi alle oudspelers en ­lede om kontak te maak metdie bestuur rakende die aktiwiteite vir die jaar.) Blues se vriendskaplike wedstryde is soos volg:7Maart 2015 ­Voorwedstryd vir streekspan2deen3despan – Faurestraat14 Maart 2015 ­Villagers, seniors en juniors, vervoeris beskikbaar – Pniel.Blues se oefendaehet verskuif naDinsdae enDonderdaeop New Orleans­velde om 19:00 stiptelik.’n Familiedagwordbeplanwaar die Blues­familiesweerlekker saam kan kuier, meer detail sal deurgegee word.) Albions oefen elke Dinsdag­Donderdag op die Dal.Die klubbied ’n familiedagaan in die vorm van ’n bring­en­braai teOrleansParkop7Maart.Daar sal ’n slipperyslide vir die kinders wees.Die vriendskaplikewedstryde is soos volg,14Maart teenNewtons, 21 Maart teen Hamiltons en 28 Maart teenAbbotsdale. Albions bring vir Emo Adams Paarl toe op28Maart indie Strauss­saal. Kaartjies is bydiebestuurs­ledebeskikbaar.VirmeerbesonderhedebeldievoorsitterRyan Dirks by 079 183 6048.) Young Standards se eerste vriendskaplike wedstrydis 7Maart enword afgesluit met ’n jaarlikse derby­krag­meting teen Retreat op 28 Maart in Retreat. Vir verdere

besonderhede, bel die sekretaris by 082 731 4879.)Allandale­rugbyklubsevoorseisoenoefeningeisvoor­lopig opMaandae enWoensdae om 18:30 by Draken­stein Korrektiewe Dienste. Alle nuwe sowel as oudledeis welkom. Vir navrae, bel die klub­sekretaris by082 737 8952.) Violets RVK (Paarl) se vriendskaplike wedstryd teenBlue Stars (Klapmuts) is gekanselleer.28 Februarie is die volgende vriendskaplike wedstrydteen Evergreens op Boy Louw­veld.14Maart: ’n Vriendskaplike wedstryd teen FranschhoekUnited te Franschhoek.OefentyeisMaandae,WoensdaeenDonderdaebyPau­lus Joubert Sekondêre Skool se rugbyveld vanaf 18:30.Bel Stephen Japhta 078 648 9437 of Timothy Dennis083 461 9770.) Young Peoples: Alle spelers en voornemende spelers,afrigters sowel as spanbestuurders en lede moet by DalJosafat aanmeld vanMaandag om 18:30 vir oefeningeen registrasies (spelers).Dievolgendevriendskaplikewedstrydeisasvolgwaarnadie liga begin: 11 April kom maak gereed vir die 120Feesjaar.6 Maart: Bluestars (Klapmuts), wedstryde begin 18:30.10 Maart: Faurestraat, wedstryde begin 18:30.) Riverstones­oefeninge geskied te New Orleans­rug­byvelde Dinsdae tot Donderdae vanaf 18:00.Eerste vriendskaplike wedstryd is op 7 Maart.Alle spelers word versoek om te kom registreer asb.

POOL

) Drakenstein Blackball pool­liga (DBPL); 2015/2016seisoen.Hou sy Algemene Jaarvergadering op 3 Maart, 19:30vir 20:00. Die vergadering sal gehou word te Jeff’s Pub,Jan van Riebeeckweg, Paarl.Alle bestaande Blackball Pool­klubs, sowel as alle nuwe

klubs wat belangstel om aan Blackball Pool­liga deel teneem, word genooi om die vergadering by te woon.Toekenningsvirdie2014/2015­seisoenseprestasies saltydens die AJV aan spelers en klubs oorhandig word.Registrasie vir die 2015 / 2016­seisoen sal ook volledigbespreek en hanteer word.

MUURBAL

) Paarl­muurbalklub bied die volgende aan:27 Feb – 1 Maart die Boland Junior ope. Ons het reedsinskrywingsontvangvanWP,Boland,SWDenOP. (Nor­maalweg speel so 120 spelers). Sondagword alle finalegespeel.13­15 Maart – Boland Junior Proewe. o. 11­o. 19

VEERPYLTJIES

)Wellingtondarts­uniehetonlangsmetsy flenters­kom­petisie begin. Alle klubs wat betrokke is moet kennis dra:Alle nuwe klubs wat belangstel om te speel is welkom.Vir enige navrae kan Sam Classen: 082 683 3728 ofErnest van Wyk: 083 354 9499 gebel word.

KRIEKET

) Interskole Old Boys krieket.Plek: Hoërskool Gimnasium A­veldDatum: 2 Maart Maandag om 18:00Formaat – 3 spanne: 20­29, 30­39, 40 en ouer.Spanne bestaan uit 8 spelers elk.Kontantkroeg beskikbaar.Braaidromme en hout beskikbaar.Conradie Burger082 552 3975; [email protected]) Don’t forget that the Cape Cobras will be hosting theUnlimited Titans at Boland Park in Paarl. The four daytest match ends on Sunday and entry is free.

The Mighty Loverssoccer team cameupagainst EthiopiaStrikers on Sunday.The match tookplace at the MonteChristo fields inNew Orleans andproved to be a one-sided affair. HereNathan Williams(left) gets the ballunder control whileMalick Lewis lookson. Mighty Loverswon the game 8-0.PHOTO: ERNEST KI-LOWAN

Die Boland Laerskole-atletiekbyeenkoms hetgedurende die naweek op die Dal Josafat-sta-dion plaasgevind. Hier is een van die plaaslikesterre, Gawain Jantjies (o. 13), van WilliamLloyd Primêr, waar hy die Boland800 m finaalgemaklik wen. FOTO: ERNEST KILOWAN

Nog ’n rondevan T20-aksiekon Saterdaggesien word toeYoung Peoplesteen Bracken-fell in die Paarlgespeel het.Hier is KurtMar-tin (Peoples)aan die kolf ter-wyl DenverLouw toekyk.Wiaan Smithvan Brackenfellwag in die glip-pe rond. Brac-kenfell wen diestryd gemaklikmet nege paal-tjies. FOTO:FRANS LE ROUX