8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Drakenstein Year 4 • Friday 31 January 2014 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365 Inwoners van Playstraat, Paarl-Oos, is raadop oor die haglike omstandighede en misdaad rondom ’n huis in dié straat. Lees meer op bl.2. FOTO: DEVIDEAN MOSES Vervalle huis pla Vervalle huis pla In the Paarl Post ) More suspects sought in Rousseau murders ) Geyser control device blamed for fire ) Win tickets to Franschhoek Festival Gazette wenner 3 Pret vir kinders 7 Atletiek skop af 8

Drakenstein gazette 31 jan 2014

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Drakenstein gazette 31 jan 2014

Citation preview

Page 1: Drakenstein gazette 31 jan 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Drakenstein

Year 4 • Friday 31 January 2014 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365

Inwoners van Playstraat, Paarl-Oos, is raadop oor die haglike omstandighede en misdaad rondom ’n huis in dié straat. Lees meer op bl.2. FOTO: DEVIDEAN MOSES

Vervalle huis plaVervalle huis pla

In the Paarl Post) More suspectssought in Rousseaumurders

) Geyser controldevice blamed forfire

) Win tickets toFranschhoek Festival Gazette wenner 3 Pret vir kinders 7 Atletiek skop af 8

Page 2: Drakenstein gazette 31 jan 2014

Drakenstein Gazette News - Nuus Friday 31 January 20142

Genoeg is genoeg, sê inwoners oorprobleemhuis in Paarl­OosDEVIDEAN MOSES

Inwoners van Paarl-Oos leef dag na dag invrees vir verdagte persone wat ’n verlateen vervalle huis in Playstraat 20 beset.

Diehuiswordsedert 2004verwaarloosnadatdie eienaar,WilliamRichards, oorlede is. Vol-gens inwoners van die straat het een van syseuns, wat in die huis woon, sedertdien diehuis laat verniel.TallePlaystraat-inwonerswatanoniemwou

bly, sê dat die huis gebruikwordvir krimineleaktiwiteite soos dwelmgebruik en -smokkela-ry, prostitusie en dít het bygedra tot ’n toena-me van inbrake in hul buurt.“Daarwordhelderoordagvurebinneenbui-

te die huis gemaak en oral gemors,” vertel eenstraatinwoner.Nog ’n straatinwoner het op haar beurt gesê

datdieplakkersgeensanitasiegeriewehetnie.“Dit is onhigiënies vir die dagsorg langs die

huis om te funksioneer, omdat die plakkersvan die erf ’n toiletmaak. Ons kan nie nog lan-ger so lewe nie,”meen die gefrustreerde inwo-ner.Ao. Anthony Sauls van Paarl-Oos-polisie sê

dat hulle talle kere die vervalle huis deursoek

het omdat inwoners daaroor gekla het.“Dit is onhigiënies en onveilig en dit bevor-

der misdaad”, sê Sauls.Van die bekommernisse is ook dat dié ver-

valle huis en die verdagte persone nie net virdie straatinwoners onveilig is nie, maar ookvir die skoolkinders vanEbenezer Primêrwatbedags die straatmoet gebruik omhuiswaartste keer.Inwoners sê dat hulle moeg is vir al hierdie

insidente wat die afgelope tien jaar in hul ge-bied plaasvind, weens die situasie met diehuis.“Ons hou ons buurt en erwe netjies, nou sit

ons met hierdie nes van onheil tussen ons.“Wat gaan Drakenstein-munisipaliteit om-

trent die huis doen?,” wil inwoners weet.JohannMettler,munisipale bestuurder ant-

woord:“Die boubeheer- en wetstoepassing-afde-

lings van die munisipaliteit het die huis be-soek en die eienaar is versoek om die huis na’n aanvaarbare standaard op te knap. Dit isegter belangrik om kennis te neem dat alhoe-wel die gebouvuil is, dit nie struktureel onvei-lig is nie.”Verder sêMettler ook dat diemunisipaliteit

op Donderdag 23 Januarie ’n vergadering met

die inwoners van Playstraat, die departementvan gesondheid, munisipale amptenare,raadslede en die SAPS rakende die probleem-huis gehad het.“’n Opvolg-inspeksie word vir hierdie week

beplan om vas te stel of die eienaar voldoenhet aan die versoek om die gebou op te knap.Indien die eienaar nie aan die vereistes vandie munisipaliteit in hierdie verband voldoenhet nie, sal hy ingevolge die probleemgebou-ordonnansie aangekla word.”Hiervolgens word die eienaar eers met ’n

kennisgewing bedien waarin hy in kennis ge-stel word dat die munisipaliteit beoog om diegebouas ’nprobleemgebouteverklaar.Dieeie-naar word dan die geleentheid gegee om sy in-sette te lewer.Indien hy nie insette lewer nie, of sy insette

is onvoldoende, kan die munisipaliteit voort-gaan omdie gebou as ’n probleemgebou te ver-klaar en die nodige maatreëls in plek te stelop koste van die eienaar.“Die klagtes omtrent die beweerde dwelm-

verbruik, inbrake en prostitusie is SAPD-aan-geleenthede. Wat die gesondheidsoorlas be-tref, is dit ’n aangeleentheid wat deur die de-partement van gesondheid hanteer moetword”.

Jongman van Paarl-Oos sterfDEVIDEAN MOSES

’n Jongman van Smartie Town, Paarl-Oos, is Sondag 26 Januarie om 20:05doodgesteek ná ’n onderonsie tussenhom en ’n ander man.Peter Jantjies (35), beter bekend as

Pikes, het glo voor ’n dwelmhuis inAngelique Close, Smartie Town, ge-staan toe ’nmannabeweringhommet’n mes gedreig het. Die konfrontasiehet in ’n bakleiery ontaard.VolgensPikessema,HelenJantjies,

het haar seun die bakleiery probeerkeer. Toe hy egter sy broek, wat intus-senafgesakhetprobeeroptrek,hetdieverdagte hom met ’n mes in die bors

gesteek. Hy het op die toneel gesterf.“My enigste seun het nie verdien omop so ’n manier te sterf nie,” vertel ’nhartseer Helen.Volgens lt. Diana Linee, kommuni-

kasiebeampte van Paarl-Oos-polisie-stasie, hetPikes dikwelsmet die gereggebots vir onder meer gesinsgeweld,besit van dwelms, besit van vuurwa-pen en diefstal.DiepolisiehetAngeloMcKriger (29)

inhegtenisgeneeminverbandmetdievoorval. Hy het op 28 Januarie in diePaarl-landdroshof verskyn. Die saakis uitgestel tot op 12 Februarie.Jantjies se begrafnis is Saterdag om

10:00 by sy huis in Benicestraat 20..

Peter Jantjies (35), of Pikes soos hy bekendwas, is op Sondag 26 Januarie met ’n mesdoodgesteek.

Kol. Mabuti Stephans (links), stasiebevel-voerder vanPaarl-Oosenkol. JosephKomani(regs), wat vir drie maande in sy plek asstasiebevelvoerder waargeneemhet, is albeiaangewys as stasiebevelvoerder van diekwartaal in die Paarl-groep van sewe polisie-kantore. Brig. Aneeqah Jordaan (middel),bevelvoerder van die groep, het dié toeken-ning as verrassing vir laaste gehou nadatsy die beste speurder (konst. Craig Truter:Paarl), beste skof (Wellington A-skof) enbeste misdaadvoorkomingseenheid (Mal-mesbury) vir die kwartaal in die groepaange-wys het. Jordaan het die toekennings by ’nspesiale ontbyt-geleentheid by Huis PaarlVallei oorhandig. FOTO: MARYKE SWART

Page 3: Drakenstein gazette 31 jan 2014

Drakenstein GazetteNews - NuusFriday 31 January 2014 3

Konst. Craig Truter (naas regs) is onlangs aangewys as die beste speurder vir die kwartaal in die Paarl-groepvan sewe polisiekantore. Hier oorhandig brig. Aneeqah Jordaan (naas links), bevelvoerder van die Paarl-groep,die trofee aan hom. Saam met hulle is van links kol. Zithulele Xela en kol. Gerhard Braaf.FOTO: MARYKE SWART

Be part of the Nelson Mandela27 for Freedom RunIt is that time of the year again, andall runners and walkers are welcometo participate in this year’s NelsonMandela 27 for Freedom Run.

The race takes place on Saturday 8 Feb-ruary at the Drakenstein CorrectionalFacility (previously known as VictorVerster).

This year’s event will be even more spe-cial, since it would be the first significantevent since the passing of Madiba, as wellas the nation’s celebration of 20 years offreedom.

Three different routes will once againbe on offer for walkers and runners.

Three distances, namely a 5 km, 10 kmand a 27 km race. A fun event for toddlersis the new 50 m race.

All of these races start and end at Drak-enstein Correctional Facility.

Athletes and other participants in theevent are urged to express their unique

dress code, either as individuals or asgroups to best honour Madiba.

Entry forms are available at Draken-stein and Allandale Correctional Servic-es, Drakenstein Municipality and 3@1 In-ternet Café in Paarl Mall.

Note that no entries (except for the5 km run and 50 m toddler’s walk) willbe accepted on the day of the race.

All entries will close on Sunday 2 Feb-ruary.

On-line entries can be done atwww.topevents.co.za. (do note that bankand card services fees for on-line entriesapply.)

Registration and number collectionwill not take place on race day but on Fri-day 7 February from 10:00-17:00 at thefollowing venues, Sportsmans Ware-house Rondebosch, Sportsmans Ware-house Tygervalley, Sportsmans Ware-house Somerset West and the Dal Jos-aphat Stadium.

Safety hints: how to preventa possible house robberyPaarlPolicewouldliketoinformthepublicof the following safety hints in order to pre-vent a possible house robbery.

) Ensure that your premises is securedat all times. Do not leave safety gates orsliding doors and windows open when youare not in the room.

) Do not leave valuable items close todoorsorwindows,astheseareeasytargets.

) In the event of having a securityalarm, activate it when not in a specific ar-ea.

) Do not give food to people from the

street, rather inform them they can be as-sisted with food and blankets at a localchurch,orpurchaseafoodvoucherbookletfrom Monte Christo Ministries to handover.

) Do not request persons from the streetto help with gardening or washing of vehi-cles - many residents have become a victimof crime.

) Report persons wandering around theneighbourhood to the police.

) Speak to your neighbour and becomesecurity conscience in your street.

Be dry in style with the Nappy DenWeedaat du Plessis, owner of the NappyDen, is this month’sDrakensteinGazetteEntrepeneur winner.

In1999theNappyDenopeneditsdoorsin Paarl East and since then supplies notonly in the Drakenstein, but also in oth-er towns.

The Nappy Den, which is run fromWeedaat’s home in Charleston Hill, wasat first a distributor of disposable nap-pies for babies.

Over time it has grown to become asupplier of adult incontinence disposa-ble products to hospitals, clinics, old agehomes, frail care centres and rehabilita-tion centres.

“My services cover the Boland, Swart-land and Overberg areas and deliveries

to your door can be arranged.Ipridemyself inaprofessionalservice

and quality products of Clemens Com-plete, which is a world-wide leader in in-continence products manufacturedhere in South Africa.”

The products include diapers, briefs,shields, protection sheets, under-pads,draw sheets, linen-savers, protectionwearaswellasarangeofadultanddisin-fectant wipes.

Weedaat first worked as a dental chairassistant for seven years. After the birthof her eldest daughter she decided to bea stay at home mom and look after herbaby.

“I first started working as an agent forthe women from whom I bought my ba-

by’s diapers. Then I decided to start myown business.”

She said that running her own busi-ness comes with challenges, but stayingfocused keeps her going.

“You have to be very disciplined. Youfirst need to buy your stock before youcan spoil yourself a bit,” she said.

Weedaat is also committed to alwaysgive her clients an excellent servicewith good quality products.

“With these products you are able togive your clients a good product. Youwant to assist your clients in any wayyou can.”

To get into contact with her, call084 517 2942 or send an email to [email protected].

Weedaat du Plessis is this month’s Gazette Entrepreneur winner.PHOTO: LIEZL DAVIDS

Page 4: Drakenstein gazette 31 jan 2014

Drakenstein Gazette General - Algemeen Friday 31 January 20144

For freshbreathconfidenceduringFebruary, the month of love, takea look at your oral hygiene habits;according to dental experts 90% ofbadbreathoriginatesinthemouth.

Cleaning in-between teeth is essen-tial forhealthygumsand freshbreath.Yetabout two-thirdsofSouthAfricansdo not floss regularly. This leavesplaque and food debris between theteeth and under the gum line, whereit can break down, releasing badodours as well as causing irritationand disease.IVOhealth’s oral hygiene expert

Dirna Grobbelaar says that a one-sizefitsallapproachdoesn’twork,“Every-one’s mouth is unique, with differentsize gaps between teeth.”Grobbelaar recommends interden-

tal brushes, like tiny bottle brushes,that can actually removemore plaquethan floss, from between teeth. “Lookfor the Sunstar GUM range availableat dentists, Dis-Chem and pharma-cies. There are also Soft-Picks, tiny

rubber toothpicks that work reallywell.”Some people struggle to reach be-

tween all the teeth with floss. Grobbe-laarsays“Useaflossbrushwithahan-dle, it is easy to use even with onehand.”High-tech interdental options in-

clude the Philips Sonicare AirFlosswhich directs microburst jets of airandwaterat 72 km/h tocleanbetween

the teeth. “Water flossers, such as thePanasonicOral Irrigator, are ideal forcleaning around braces, implants orunder bridges.”“Brushingcorrectly twiceadayand

cleaning the back of the tongue withatonguescraper,aswellasdaily inter-dental flossing is the key to the freshbreath confidence that comes from asuper-cleanmouth,” saysGrobbelaar.However, a build-up cannot be re-

movedathome.“Seeyouroralhygien-ist twiceayeartoget theteethhygieni-cally clean. If not removed calculuswill cause gum disease and if untreat-ed it becomes periodontitis. Once youhave periodontal pockets your breathwill smell unpleasant most of thetime.”If you are in doubt about the impor-

tance of interdental cleaning for freshbreath, take the test – pull a length offloss between the teeth and smell it!For more advice speak to a dental

professional visit www.freshbreath.co.za or join the IVOhealth communi-ty on Facebook www.facebook.com.

Get in-between to freshen up.

Jy die Entrepreneur: Te veel skuldgee afslaers werkDAVID MALHERBE

Ek lees in die koerant dat ekonomeSuid-Afrikanerswaarskudathullebe-sig is om bo hul vermoë te leef. Hullereken dit is hoekom die waarde vandie rand besig is om so vinnig te ver-swak.Anders gestel, Suid-Afrikaners, al-

malvanons,maakteveel skuld, rekendie hoofekonoom van ENB. Dit is nienet individue wat meer geld uitgee aswat hulle verdien nie; die regeringdoen dieselfde. Dit is onrusbarend omtesienhoedie landseskuldlas jaarliksgroei.’n Groot skuldlas skep altyd proble-

me. Indien jy ’n salaris verdien, kan’nmens dalkmakliker begroot vir diemaandelikse terugbetalings,maar en-trepreneurs wie se maandelikse in-komste dikwels onseker is, plaas hul-leself onder onnodige drukmet te veel

skuld.Ek het vandag by ’n vriend wat ’n

mede-afslaer is, gaan koffie drink omhom geluk te wensmet sy verjaardag;enmiskien is dit hoekom die koerant-berig wat handel oor te veel skuld myopnuut tref. Die nare realiteit van teveel skuld is die feit dat as jy niemeerjou paaiemente kan bybring nie, joubesigheid se besittings op ’n veilingverkoop kan word.Vir die afslaer wie se werk dit is om

daar voor te staan en kopers aan tespoor om artikels teen die beste prysaan te koop, is dit lekker om die dina-miek van vraag en aanbod te beleef.Maar vir die persoonwie se besittingsmoontlik teen ’n relatief lae prys ver-koop word en dan nog steeds die uit-staande skuld moet betaal, is dit ’nhartseer dag met baie verwyte.Ek sê nie dit is verkeerd om skuld

aan te gaan vir beplande uitbreidings

of aankopevir joubesigheidnie,maarek dink krediet het so deel van ons le-wens geword enons is so bangonsmisuit (FOMO),datonsnie tweekeerdinkvoor ons nóg skuld aangaan nie.Ekonome bespiegel o.a. ook dat ren-

tekoerse binnekort weer kan styg. Saljy nog steeds jou verpligtinge kan na-kom as die maandelikse paaiementeop jou skuld skielik heelwat hoërraak? Wees versigtig en dink tweekeer voor jy teken vir daardie lening.David Malherbe en Dewald Scholtz

gesels Maandagaand van 19:00 tot20:00 verder oor hierdie onderwerp opRadioKC107.7FMtydensdie programJy die Entrepreneur.(David Malherbe is ’n besigheids- en

loopbaankonsultant en woon op Wel-lington. Hy kan gekontak word via sywebbladwww.jedidiah.org.za of byT/F021 873 0262 of opFacebookby“JydieEntrepreneur.”)

Calling all Entrepreneurs: Doyou produce MbekweniMuffins or Chicago Choco-lates? Or maybe KleinDrakenstein Cookies orSmartie Town Sweets?Drakenstein Gazettewantsto find out more about en-trepreneurs who operatetheir unique businessesfrom their homes, makinginteresting items andgoods. In today’s tougheconomy, starting your ownbusiness is often the bestsolution. In thisway younotonly create work for your-self, but for others too.Send us a description ofyourbusiness,or comeandsee us about it. Once amonth the Gazette Entre-preneur of the Month willbe selected. Thewinnerwillreceive a promotional arti-cle in the Drakenstein Gazette as well as an advertisement to boost his or herbusiness. To enter, or for more information, call 021 870 4614; e-mail: [email protected] or visit our office at 1a New Street, Paarl.

National Fresh Breath Week

Page 5: Drakenstein gazette 31 jan 2014

Drakenstein GazettePeople - MenseFriday 31 January 2014 5

Raak betrokke, word ’n Vriend van monumentAs jy ’n taalliefhebber is - en dit geniet omin die buitelug te kuier en piekniek te hou- is die pas gestigte Vriende van die Afri-kaanse Taalmuseum en -monument (ATM)vir jou.

Dié organisasie is aan die einde van 2013 opdie been gebring om as ondersteuningsraam-werk te dien vir die Afrikaanse Taalmuseumen -monument in die Paarl en so te help metalgemene aktiwiteite en bemarking.

Die ‘Vriende’ wil plaaslike inwoners (enmense van elders) aanmoedig om die rol vantoergids te speel en die museum en monumentas ’n “moet-sien” bestemming aan familie envriende voor te stel.

Om ’n ‘Vriend’ te wees hou verskeie voordelein, afhangende van watter tipe vriendskap jykies: ‘Huisvriende’ is hoofsaaklik gemik op dieplaaslike mark, omdat hul jaarlikse lidmaat-skaphul toeganggeetotgratis,onbeperktedag-

toegang tot die museum en monument, asookgratis toegang tot die gewilde volmaanpiek-nieks by die monument. Mense wat verderwoon, kan as ‘Potloodvriende’ aansluit ennuusbriewe ontvang. ‘Beste Vriende’ is diege-ne wat nou betrokke wil wees by die ‘Vriende’se aktiwiteite.

Die eerste van hierdie aktiwiteite is ’n markby die maandelikse volmaanpieknieks, watvan Oktober tot Maart by die monument gehouword. Die volgende volmaanpieknieks vindplaas op 15 Februarie en 15 Maart. Stalletjieskan bespreek word by [email protected].

Belangstellendes kan die aansluitingsvormby www.taalmuseum.co.za aflaai of dit by dieTaalmuseum in Pastorielaan of by die Taalmo-nument op Paarlberg voltooi.

Vir meer inligting, bel 021 863 4809/0543 ofskryf vir Xania van der Merwe by [email protected].

Xania van der Merwe van die nuwe Vriende van die ATM (tweede van links) saam met personeellede vandie ATM (van links na regs) Jack Louw, Isabeau Botha, Amira Clayton en Verinque Hendriks.

KURSUS VOLTOOI: Hierdiestudente van NederburgCLC-aandskool het onlangshul ses maande rekenaar-geletterdheidskursus suk-sesvol voltooi. Agter (vanlinks) is Carmen Ockhuis,Abegail Baxter, SharonStof-fels, Deidre Wilson, IsaacsKlaase, Jozua Hofmeyr enElvaria Peterson. Voor isShe-Url Naudé, RelandiSeptember, Herman Frede-ricks (sentrumbestuurder),Kate Fortuin en CharmainLewis. FOTO: ERNESTKILOWAN

WYK 26 BEJAAR-DE-ETE: RaadslidWendy Philander(agter links) endiewykskomiteelid virbejaardes en ge-stremdes, SamuelAdonis (naasregs), het gedu-rende Desemberbejaardes in wyk26 getrakteer op’n ete by Schoon-gezicht Restau-rant, Paarl.

As part of the Correctional Services Sports, Recreation, Arts and CultureProgramme, 200 offenders - men and women from the Western Cape- from tenmanagement areas participated in aProvincial Offender Athlet-ics Tournament held at the Daljosaphat Stadium in Paarl on 21 January.The winners of the various events will take part in the National OffendersTournament, which will be held from 20 - 23 February in Potchefstroom.Drakenstein management area was crowned the overall winner in theprovince. Mbulelo Marhoti (above) from the Allandale Centre took thegold in the 100 metres final.

Klapmuts-polisie het weggestap as naaswenner van die potjiekos-kompetisie watMaandag (27 Januarie) tydens die 100ste Nasionale Polisiedag-vieringe by Draken-stein Korrektiewe Dienste gehou is. Hulle het ’n kerriepot gemaak. Klapmuts is eenvan vyf polisiekantore in die Stellenbosch-groep wat die dag bygewoon het. Hulletema vir die dag was Halloween. FOTO: MARYKE SWART

Rdl. Wendy Philander van wyk 26(Paulus Joubert-omgewing, River-side en New York) en haar wyksko-miteelede het as deel van hul wyks-begroting skenkings gemaakaanor-ganisasies in dié wyk. Die skenkingshet onder meer bestaan uit buurt-wag-, crèche- en sporttoerusting.Die wyk begin ook eersdaags met’n naaldwerkprojek as werkskep-pingsinisiatief en masjiene is reedsaangekoop vir die doel.

Dankbare skoolhoof, Har-vey Cupido (regs) van Ho-erskool Wellington, is hiersaammet Gerhard Binde-man ’n tevrede verkoops-man van Nashua Paarl &Weskus. Dié hoof se nuweskooljaar het op ’n hoënoot begin. ’n Projektor enskerm is deur Bindemanaan die skool geskenk endie skool se rekenaars isook gediens deur die be-trokke maatskappy. Cupi-do was ook ’n paar wekegelede ’n gas van HelenZille omdat sy skool dieonderskeiding behaal het dat die matrikulante se slaagsyfer gekenmerk is met hoësimbole in die onderskeie vakke. Dit dui op gehalteonderwys. Cupido neem hiervoorgeen eer nie, maar sê dis die toewyding van die onderwysers en leerders wat daaropreageer met verantwoordelikheid. FOTO: HESTER DE KOCK

Page 6: Drakenstein gazette 31 jan 2014

Drakenstein Gazette Geklassifiseerd Friday 31 January 20146

PERSOONLIKEDIENSTE

KINDERVERMAAK

1405

DAGSORG& CRÈCHES

1410

FINANSIEEL

1420

KRUIEKENNER

1435

LENINGS

1445

HUWELIKE

1490

TE KOOP

ALLERLEI

1655

ALGEMENE &HUISDIENSTE

HUISVERBETERINGSBINNE

1835

ALLERLEI

1845

VERVOER &BERGING

1870

EIENDOMME

HUISE TE KOOP

3275

UNIEKE GELEENTHEID!2, 3 & 4 Slpk huise - Paarl &Wellington. R175 000; R240000; R395 000; R495 000;R580 000; R690 000; R850000. Finansiering Beskik-baar - 072 805 3574.

BETREKKINGS

3600

ALGEMEEN

3680

Classifiedsexclusively online at OLX

Where buyer and sellersmeet each other

www.olx.co.za

Drakenstein

: 021 870 4600 – E: [email protected]: [email protected]

Voice verificationneeded for SassaThe SouthAfrican Social Secu-rity Agency (SASSA) is callingupon all social grant benefici-aries using pin codes to accesstheir social grants to undergoproof of life certification,which isdonebiometricallyus-ing voice activation.

In other words, if you receiveyour grant by using a pin at anATM or store without fingerprintreaders, SASSA needs to record acopyofyourvoicebiometriconitssystem and this is performed bydialling the phone numbers be-low. If you use a pin (at an ATMor store without fingerprint read-ers)proofof lifecertificationmustbe completed once every monthbefore a social grant can be ac-cessed via a pin.

Voice activation will be con-ducted in two phases. Phase 1 willbe targeting 1,5 million benefici-aries who have been sent an SMSmessage in January 2014 and onlythey are invited to call at thisstage. They may call as soon asthey receive the SMS message.Phase 2 starts in March 2014 andinvolves all other beneficiarieswho were not sent an SMS mes-sage in January 2014, but are us-ing a pin to access their grants.

Thenumberstocall forvoiceac-tivation are, 0860 690 717 if one us-es a Telkom line, cell phonenumber or a public phone.

082 1277 for free if one uses astarter pack issued during grant

re-registration. These free starterpacks can still be obtained fromSASSA offices.

Steps to be taken when makinga call:

) Follow the voice prompt in-structions so that your voice canbe matched to your voice record-ing which was taken during SAS-SA re-registration. You canchoose to do the verification inseveral languages.

)Once your voice print hasbeenvalidated, the systemwill in-form you that you have been suc-cessfully verified and your socialgrant becomes available immedi-ately.

Phase 2 will be implemented inMarch 2014 for all beneficiariesutilizing pin codes.

Beneficiaries that have re-ceived an SMS message but areunable to call due to ill health,must appoint a procurator to rep-resentthemandrequesthomevis-its from their nearest SASSA of-fices.

During home visits the procu-rator and beneficiary must bepresent for the voice recording oftheprocurator tobedone.Noneedto panic if you didn’t receive anSMS message because your grantwill still be paid out.

SASSA services are free, andshouldbeneficiarieshaveanyfur-ther queries regarding proof oflife certification, kindly dial0800 60 01 60 or 0800 60 10 11 (tollfree).

1985MatrieksbeplanreünieDie 1985 matriek-klas van Klein Ne-derburg SekondêreSkool hou ’n verga-dering in die vormvan’n bringenbraaiop 3 Mei.

Die doel van diebyeenkoms is om re-elings te tref vir hul30-jaarreünie in2015.

Vir navrae bel Le-vona Williams by084 660 7888, Frede-rika Leibrant by082 945 9355 of JuliaFebruarie by082 751 9005.

Klasse in Mandaryns aangebiedKlasse word vanaf 12 FebruariebydieAfrikaanseTaalmonumentin die Paarl in Mandaryns aange-bied in samewerkingmetdieCon-fucius Instituut by UniversiteitStellenbosch.

Dié Instituut is ’n niewinsge-wendeopenbare instellingwat se-dert 2004 wêreldwyd die Chinesetaal en kultuur bevorder.

Die jaarlange kursus is geskik

vir enigeen wat ’n basiese kennisvan Mandaryns wil opdoen. Klas-se vind op Maandae en Woensdaevan 16:45 tot 17:35 plaas.

Onderrig is gratis en daar salslegs ’n administrasie- en boeke-fooi betaalbaar wees. Belangstel-lendes kan die Taalmonument seBesoekersentrum bel by 021 8634809/0543 of ’n e-pos stuur [email protected].

PJP hou ValentynsdansDie Paulus Joubert PrimêreSkool se oudstudente bied opVrydag 14 Februarie hul jaar-likse Valentyn-piekniekdanssaam met DJ Gaiwin in die

skoolforum om 19:30 aan.Kaartjies beloop R60 per per-soon.

Vir navrae, bel die skool by021 862 3690.

Page 7: Drakenstein gazette 31 jan 2014

Drakenstein GazetteGeneral - AlgemeenFriday 31 January 2014 7

Kanoeksie en Ka-doeksie is op 1 Febru-arie om 10:00 te sienby die Ou Meul-teater.Dié twee elfies helpkindertjies om basie-se vaardighede te leermet die hulp van pret-tige aktiwiteite. Hulledeel die verhoog methulle beste maatjiePippie, ’n 6-jarigedogtertjie. Kaartjies isR45 en kan bespreekword by083 564 0056.

Vinoliah Petersen glimlag nieverniet so breed nie. Sy was dietoppresteerder in 2013 se ma-triekklas van Hoërskool Wel-lington. Sy het baie planne virdie toekoms en is oortuig datalles sal uitwerk, alhoewel sydeeglik bewus is daarvan datdinge nie sommer net gebeurnie en ’nmens ’n verantwoorde-likheid het om jou deel te doenom jou drome te bereik. Vino-liah is ’n voorbeeld in lewens-blyheid en deursettingsver-moë, vir die feit dat sy as enig-ste kind van ’n enkelouer op 13wees gelaat is. Sy moes toehaar bekende omgewing van Wynberg verlaat en na Mbekweni verhuis waarsy ingeneem is deur familie. Sy is deel van ’n liefdevolle gesin en was gelukkigom stapafstand van die skool te woon. Vinoliah het slegs lof vir al die onderwysersonderwie sehande sydeurgeloophet en sêdie skool het ’n aangenameatmosfeeromdat daar goeie, vrolike onderwysers is wat toesien dat goeie dissipline gehand-haaf word, al is die kinders soms “bietjie moeilik”. FOTO: HESTER DE KOCK

NOSS houdankdiensNew Orleans Sekondêre Skool skopafmethuldankseggingsdienstervie-ring van hul 30ste bestaansjaar.DitvindopSondag16Februarieby

St.Stephens-kerkinNewOrleansom10:00 plaas. Hiermee nooi hulle allegewese opvoeders, oudleerders, hui-dige leerders, prinsipale, borge enbelangstellendes om die diens by tewoon. Vir navrae bel 021 862 0900.

SU celebrates HOPE@Maties andSciMathUS learners’ successSix learners form the HOPE@Maties and SciMathsUS pro-gramme appear on the WesternCapeEducationDepartment’smer-it list for 2013.

The group results were 34 A candi-dates, 157 A symbols for individualsubjects, a pass rate of 100% and anaverage of 72,21% for the group as awhole (218 learners).A HOPE@Maties learner, Mercia

Mentoor from Klein Nederburg Sec-ondary School, received aministerialawardforachievingthreedistinctionsin the final exam despite difficult per-sonal circumstances.With achievements such as these, it

is no surprise that staff members ofStellenbosch University’s Centre forPedagogy (SUNCEP) were in a cele-bratory mood last week when the re-sults of the Grade 12 learners thatformedpartof the2013HOPE@Matiesprogramme were released.The HOPE@Maties programme at

SUprepareslearnersforuniversitybyensuring that theymeet admissionre-quirements and that they develop theskills they will need to successfullystudy at university.Dr Trevor van Louw, Director of

SUNCEP, said the success can be at-tributed to the collaboration betweenvariousroleplayers, includingSU,theWCED, school principals, learners,teachers and parents.“These role players forma formida-

ble team that put inmany extra hoursand are now reaping the rewards.These role players are serious aboutthe future of our children.”He added that the fantastic results

are evidence that obstacles can beovercome when everyone works to-gether and that it is possible todelivergoodqualityresultsdespitethesechal-lenges.The HOPE@Maties learners on the

WCED’smerit listareAqeelahAdamsof South Pensinsula High in GrassyPark, Saskia Adriaanse of Esselen-park Secondary School in Worcester,Laylaa Fakier andMusaOmar of Liv-

ingstone High in Claremont, RushkaIsmail of Mondale High in MitchellsPlain and Lukhanyiso Jantjies fromFezekile Secondary School in Oudts-hoorn.RushkaIsmail,oneofthetopachiev-

ers, will study Engineering at SU andbecome a resident of Metanoia resi-dence. According to her mother, Ro-shaanIsmail,Rushkais the firstmem-ber of her family to study at SU andthey are very proud of her.Saskia Adriaanse is looking for-

wardtoher lifeasaMatiestudent.Shewill study Accounting (BAcc) andplans to build on her success. She isverygrateful toHOPE@Maties for thehelp she has received.“You cannot do well without mak-

ing some sacrifices. It is the only waytomake your dreams come true,” sheadded. It was her goal to achieve anA aggregate but she was pleasantlysurprised to hear that she was on themerit list.Musa Omar has been accepted to

study medicine at SU. He said theHOPE@Maties programme assistedhim in reaching his goal of achievinggood results.In 2013, SU recruitment bursaries

were awarded to 196 learners whoachieved an aggregate of more than70%inGrade11.Atotalof146 learnerscould maintain this achievement inGrade 12.Besides the 34 A-aggregate candi-

dates, there were 32 As formathemat-ics (subject average: 63,87%), 21As forphysical sciences (subject average64,01%), 63As for life sciences (subjectaverage:75,56%)and41Asforaccount-ing (subject average: 74,42%). This isa total of 157 As.SciMathUSStudentswhoattendedtheSciMath-

US bridging programme also per-formed well.The programme offers Grade 12

learnersfromeducationallydisadvan-taged schools the opportunity to im-provetheirmarksinordertomeetuni-versity admission requirements.The group’s mathematics average

improvedby19%.A total of 83%of thestudents achievedmore than 60%, theminimumrequirement for admissionto many university courses; 43%achieved more than 70% and the bestmathematics learner scored 94%.Threestudentsintheprogrammetookmathematical literacy at school andhadtocomplete theentireFurtherEd-ucation and Training (FET) phase’smathematics in10monthsatSciMath-US. Two of those learners scoredabove 85%. A group of 16 learnersachieved A symbols in Mathematics.The average improvement in the

group’s physical sciences mark was16%.Mostof thestudentsachievedbe-tween 60%and 70%, and five studentsearned A symbols.Contact detailsHOPE@Maties:TheHOPE@Maties

programme will be offered again thisyear. Top-achieving students with apercentage of 70%+ in Grade 11 (ex-cluding life orientation) can contactLynthon Jacobs on 021 808 2274 if theywant to be considered for the pro-gramme.SciMathUS. Contactthem on 021 808 3483 or [email protected]

A 2013 matriculant of Klein NederburgSecondary, Mercia Mentoor, received anaward from theWCED National Senior Cer-tificate Examinations for the category: Spe-cial Ministerial.

Be Bright is an educational book designedto help children sharpen their maths andlanguage skills,while also challenging themto be bright and creative. This book is suita-ble for children between 6 and 8 years old.* One lucky reader can win this book. JustSMS your name and the name of the bookto 32365 before 14:00 on Monday 3 Fe-bruary.

New Orleans Sekondêre Skool het onlangs hul jaarlikse 5 km padwedloopgehou. Hier spog Jennileigh Abrahams (links), Logan van Breda, JaydeneWilliams, Chandré Heyns en Caylen Johannes met hul wenplakaat oor boelie.

FOTO: ERNEST KILOWAN

Page 8: Drakenstein gazette 31 jan 2014

Drakenstein

Year 4 • Vrydag 31 Januarie 2014 | Tel. 021 870 4600

William Lloyd Primêre Skool het Saterdag op Daljosafat-stadion ’n uitnodigingsatletiekbyeenkoms gehou. Hier is die seuns o.13100 m wedloop aan die gang. FOTO: ERNEST KILOWAN

Roses slyp virklubkompetisieRoses United Rugbyklub, Pre-mierligakampioenspan vandie Boland Rugbyunie, is tanshard aan die oefen met die oogop sy deelname aan vanjaar seSaru Cell C Gemeenskapsbe-ker (Community Cup)-kompe-tisie vir klubspanne. Al Suid-Afrika se top-klubrugbyspan-ne neem deel aan hierdiekompetisie.

Tans is die Roses-spelers besigmetkondisionering- en fiksheids-oefeninge wat elke weeksaandvanaf 18:30 tot 21:00 (uitgesluitVrydae) op Pelikaanpark op Wel-lington plaasvind.Roses United pak ook op Don-

derdagaand13Februariedie spanvan Despatch op die Faurestraat-

stadion in die Paarl. Hierdievriendskaplike wedstryd sal viralbei spanne van groot belangweesmetdieoogophulvoorberei-ding vir die Cell C Gemeenskaps-beker-kompetisie. Die afskoptydis 20:00. Despatch is amptelik dietopklubrugbyspan inSuid-Afrikanadat hy verlede jaar as die CellC Gemeenskapsbeker-kampioengekroon is. Hierdie wedstryd is,alhoewel vriendskaplik, eenwaarna rugbyliefhebbers al lankuitsien. Toeskouers kan hullemaar gereedmaakvir ’n titaniesestrydtussentweevanSuid-Afrikase ikoniese klubrugbyspanne.Die Roses se eerste Cell C Ge-

meenskapsbeker-wedstryd is op 8Maart teen Brakpan op Pelikaan-park

SportdagboekRUGBY) Paarl Rugbyklub oefen op Dinsdaeen Donderdae om 18:30 by die BoyLouw-velde. Daar sal proewe wees op13 Februarie. Bel vir Steven Erasmusby 083 858 9606 met navrae.

)Evergreens RFC oefen elke Dins-dag- en Donderdagaand. Alle spelersen nuwe lede is welkom.Evergreens hou ook op Saterdag 8

Februarie hul sewestoernooi opEver-greens Park. Indien jy belangstel belvir Japie van Rooyen by 078 870 9787of Donovan Heyns by 083 444 6936.

)PaarlRangerssevoorseisoenoefe-ningehetamptelikbeginenvindplaaselke Dinsdag en Donderdag op Daljo-safatE-veldvanaf18:00.Voornemendespelers iswelkomomookaan temeld.Alle oudspelers, 40 tot 50 jaar oud,wordookversoekomopgenoemdedaeaan te meld met die oog op die same-stelling van ’n oor 40-span. Skakel083 286 7761 vir meer besonderhede.

) Blues oefen elke Maandag enWoensdagbyNewOrleansSportveldeom 19:00. Nuwe lede is welkom. BelMark Goliath by 084 991 4672.

)VillagersNewtonbied op 1Maart’n familiedag aan op hul veld. Tallespeletjies vir jonk en oudword aange-bied. Daar sal ook sewesrugby wees

waaraan almal kan deelneem. Dieklub oefen reeds Dinsdae en Donder-dae om19:00. Bel vir Jannie Japtha by078 147 3082 of kontak vir Lee-HeinoCupido.

) Albions oefen elke Dinsdag enDonderdag op Daljosafat-velde en alleoud- en nuwe spelers is welkom. Spe-lerskangerusdieafrigterRoderickAl-lies bel by 078 427 8571. Alle voormali-ge spelers, 40 jaar en ouer,word gevraomDinsdaeenDonderdaeaan temeldbydieoefenveldmetdieoogopdieder-by teen Rangers. Oud-spelers kan dievoorsitter, Edgar Arendse, bel by079 0822 866. Die algemene jaarverga-deringvindop 3Februarie bydiehuisvanJamesGreenteLantana-hofplaas.

)YoungGardensRFChet reeds be-ginmethulvoorseisoenoefeninge.Dieklub oefen Dinsdae en Donderdae opDaljosafat vanaf 18:30. Die klub ver-welkom nuwe lede wat wil kom aan-sluit. Bel die voorsitter Mario Willi-ams by 082 380 2680 of die SekretarisAdwall West by 072 428 6778. Die klubse vriendskaplike wedstryde is op 1Maart teen Evergreens op Boy Louw-velde.

) Riverstones RFC is op soek na ’namateurrugby-afrigter. Kandidatekan vir Devon Arries bel by

073 722 0251. Riverstones RFC seniorsoefen te New-Orleans-rugbyveld elkeMaandag en Woensdag vanaf 18:00,terwyl die juniors om16:00 begin.Allespelers moet kom registreer.

)YoungStandardsRFCis reedsbe-sig met hul voorseisoenoefening teEbenaezerveld. Oefeninge begin om18:00.Alleoud-ennuweledeiswelkomasooko.14 eno.16 spelers.YoungStan-dards speel op 1 Maart teen Wesbankvan Malmesbury op Faure-stadium.Die2014-bestuurvergaderopSaterdag1 Februarie by die voorsitter se huisvir ’n spanbousessie. Vir verdere na-vrae bel die sekretaris by 082 731 4879.

)Violetsrugbyklubhetalreedsmetsyvoorseisoenoefenprogrambegin el-ke Dinsdag en Donderdag by PaulusJoubert Sekondêr om 18:00. Die klubvra alle spelers en voornemende spe-lers om by die veld aan te meld.Op 8 Februarie speel Violets in die

jaarlikse sewestoernooi by Ever-greens.Bel gerus 078 786 1999 virmeerinligting.Die klub se nuwe bestuur vir 2014

is: Roger Uren (voorsitter), Tim Den-nis (onder-voorsitter), Mornay Willi-ams (sekretaris), Tyrone Uren (kas-sier) en Ashley Raubenheimer (wed-strydsekretaris).

Nog ’n ronde van die Winterliga-sokker is Sondag op die Monte Christo-velde gespeel.Nederburg FC het teen Let’s Play gespeel. Milano Didloff bemeester hier die perfektebicycle kick. Nederburg wen die stryd 4-3. FOTO: ERNEST KILOWAN