8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Drakenstein Year 4 • Friday 21 March 2014 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365 In the Paarl Post ) Security upgrade for Mayor’s home ) Boy bullied at school ) Policeman arrest- ed for drunk driving ) Burglary at Edgars Skool kry swaar 2 Bizzy Bees werkskaf 3 Blues seëvier 8 Pinkie Swart (regs) van Heidelberg het die af- gelope naweek ’n nuwe Suid-Afrikaanse rekord opgestel vir die grootste pampoen. Pinkie se reusepampoen van 497,5 kg was verreweg die grootste by vanjaar se Shoprite Checkers Reu- sepampoen-kompetisie wat by Diemersdal in Durbanville gehou is. Die pampoen is ’n hele 80 kg swaarder as verlede jaar se rekord, wat opgestel is deur Johan du Plessis van Worce- ster en ook 75 kg swaarder as die naaswenner (422,5 kg). Hiermee wen Pinkie nie net die titel as 2014 Reusepampoen-kampioen nie, maar is ook beloon met ’n tjek van R12 000. Saam met Swart is Pieter van Zyl van Shoprite Checkers (Freshmark). Rekord spat met bielie van ’n pampoen

Drakenstein gazette 21 mar 2014

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Drakenstein gazette 21 mar 2014

Citation preview

Page 1: Drakenstein gazette 21 mar 2014

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Drakenstein

Year 4 • Friday 21 March 2014 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365

In the Paarl Post) Security upgradefor Mayor’s home

) Boy bullied atschool

) Policeman arrest-ed for drunk driving

) Burglary at Edgars

Skool kry swaar 2 Bizzy Bees werkskaf 3 Blues seëvier 8

Pinkie Swart (regs) van Heidelberg het die af-gelopenaweek ’n nuweSuid-Afrikaanse rekordopgestel vir die grootste pampoen. Pinkie sereusepampoenvan497,5 kgwas verrewegdiegrootste by vanjaar se Shoprite Checkers Reu-sepampoen-kompetisie wat by Diemersdal inDurbanville gehou is. Die pampoen is ’n hele80 kg swaarder as verlede jaar se rekord, watopgestel is deur Johan du Plessis van Worce-ster en ook 75 kg swaarder as die naaswenner(422,5 kg). Hiermee wen Pinkie nie net dietitel as 2014 Reusepampoen-kampioen nie,maar is ook beloon met ’n tjek van R12 000.Saam met Swart is Pieter van Zyl van ShopriteCheckers (Freshmark).

Rekord spatmet bielievan ’npampoen

Page 2: Drakenstein gazette 21 mar 2014

Drakenstein Gazette News - Nuus Friday 21 March 20142

Skool kry swaar met vandalismeDEVIDEAN MOSES

Die personeel van Charleston Hill Sekon-dêre Skool het hul hande volmet vandalis-mewatvoordurendbyhulskoolplaasvind.

Volgens Cyril van Wyk, adjunkhoof, worddie skool geteister met afbrekende gedragasook diefstal.“Meer as 50% van ons heining by die grens

na die Loverslane-plakkerskamp is reeds ge-steel,” vertel Van Wyk.Tydens die Drakenstein Gazette se besoek

aan die skool, was die draad afgebreek en dis’nbewysvandievandalesespoorvanvernieti-ging.“Ditmaakonsmoedeloos,wantmensebreek

net af terwyl onsprobeerom ’neffektiewe leer-omgewing vir ons leerders skep,” sê vanWyk,terwyl hy byvoeg dat die aangrensende inwo-nersvanLoverslane, ookvolumesvullisopdieoop stuk grond van die skool stort.Volgens die adjunkhoof het hy talle kere die

skool se klagtes aan Drakenstein-munisipali-teit gerig en geen oplossing is aan die skoolverskaf nie.“Die gebrek aan toiletgeriewe is ’n gesond-

heidsrisiko vir ons skool, aangesien die inwo-

ners ooronsdraadklimomonsveld te gebruikas toilette.”Van Wyk sê ook dat hy graag wil hê dat diegemeenskap eienaarskap van die skool moetneem.“Ons skoolgebou is van ’n ligte montering-struktuur en dus is dit makliker vir diewe omdeur die mure te boor.Mense moet oplettend wees en die polisieskakel as hulle iemand sien inbreek,” sê VanWyk.

“Die skool, wat nie skoolgeld hef nie, wordfinansieel swaargetref deur inbrake,watbete-ken dat onvoorsiene uitgawes vir herstelwerkstyg.”VolgensPaddyAtwell,woordvoerdervirdie

Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD),hethulledie skool versoekomaanlyn ’nklagtete stuur vir herstelwerk aan die heining.“Die distrik sal die motivering dan aan ons

infrastruktuur-personeel stuur” sê hy.

Charleston Hill Sekondêre Skool in Paarl-Oos is moegvir inwoners wat hul skool bemors. Hier van links staanKarools Afrikaner, opsigter, en adjunkhoof Cyril vanWyk, by die agterkant van die skoolterrein wat na dieLoverslane area wys. FOTO’S: DEVIDEAN MOSES

Hier besluit een van die inwoners om sommer die agterkant van Rusthof-tehuis se muur op die grond vanCharleston Hill Sekondêr, as ‘n toiletgerief te gebruik.

Verdagtes gesoekDie Paarl-Oos-polisie soek steeds na twee ver-dagtes wat na bewering verantwoordelik wasvir die moord op ’n Somaliese gestremde manverlede jaar.Die liggaam van die 30-jarige, MuhamadAb-di, is op 1 Februarie 2013 in sy spaza winkelgevind, nadat hy 19 keer met ’n mes gesteekis.’n Ooggetuie in die gebied het vertel dat dietweemans diemeswaarmeeAbdi gesteekwas,in sy rug gelos het.’n Saak van moord word ondersoek. Enigie-mand met inligting kan die ondersoekbeamp-te, sers. Fanie van Schoor, by 021 877 5900 bel.

Verskeie ongelukke is Woensdag aangemeld van wee die nat weerstoestandevaas gevolg van die vroegoggend reën oor die dorp. In Jan van Riebeeckrylaanhet ’n vragmotor kort ná 06:00 ’n lamppaal oorkant die verkeersdepartementplatgevee en teen ’n motor gebots. Kort daarna het ’n Volkswagen Golf opdieselfde plek van agter teen ’nminibus taxi vasgery, terwyl dit by die verkeersligstilgestaan het. Drie vroue wat agter in die Golf gesit het is met ligte beseringsna ’n plaaslike hospitaal geneem. Niemand anders is beseer nie.

FOTO: MARYKE SWART

Twee voertuie is Dinsdag in ’n botsing betrokke op die hoek van Van der Stelstraaten die Bo-Dalpad. Volgens inligting het ’n Corsa van agter teen ’n bakkie,wat meubels vervoer het, gebots. Een passasier is met rugbeserings na Paarl-hospitaal geneem. Niemand anders is in die botsing beseer nie.

FOTO: LIEZL DAVIDS

ONPADWAARDIG: Die motortoets-sentrum by die Paarl verkeersdepar-tement sien daagliks talle voertuiewat of hul padvaardigheidstoetsslaag of dan nie. Hier wys Stef Nelvan die toetssentrum hoe ’n onpad-waardige minibus-taxi se remme niemoet lyk nie. Die taxi se remvloeistofpyp word met ’n tang bymekaar ge-hou. Nel verduidelik dat dit die eerstekeer is dat hy dié skrikwekkende enlewensgevaarlike DIY-projek afkom insy 20 jaar by die sentrum. Die taxiword nou geskut en daar word gesoekna die regmatige eienaar van die taxiom verdere stappe te neem.

FOTO: FRANS LE ROUX

A Somalian woman,Lulu Hassan, wasrobbed on Mondayafternoon in front ofher cafe in NewStreet, Paarl. Luluhad just gotten out ofher car to walk to theclinic on Van der Lin-gen Square, whenher handbag, withR3 000 cash in itand her identitybook, was stolen from inside the vehicle bytwo men. Her husband, Hassan Azer, tried topursue the men, but they quickly disappearedinto the direction of Breda Street. Policespokesperson capt. Louise du Plessis said,“Cases suchas this are reporteddaily”. Anyonewith information can contact the Paarl Policeat 021 807 4044. PHOTO: DEVIDEANMOSES

FAILED TO APPEAR IN COURT:TheMbekweni Police are look-ing for Gcinikhaya Mtila,Mbuyiseli Ndongeni andSiphenkosi Ntshanaafter theyfailed to appear in court. Mtilais accused of housebreakingand theft. His last known ad-dress is 2591 Phola Park,Mbekweni.

Ndongeni failed to appear incourt on a charge of a posses-sion of dagga. His last knownaddress is 1940 ThembaniSquare, Mbekweni.

Ntshana failed to appear in courton a charge of drunk driving. Hislast known address is 93Msobom-vu Street, New Rest.

Page 3: Drakenstein gazette 21 mar 2014

Drakenstein GazetteNews - NuusFriday 21 March 2014 3

Meisies (9 jaar) kry inenting teenMenslike Papiloom-virusDie nasionale departement van gesond-heid het onlangs die MPV-entstof bekendgestel en word graad 4-meisies in openbareskole en skole vir spesiale opvoeding wat9 jaar oud is, deur die skoolgesondheidstel-sel ingeënt.

Hierdie entstof is tans dwarsoor die wê-reld beskikbaar en is die afgelope drie jaarindieprivaatbedryf inSuid-Afrikabeskik-baar. MPV is ’n virusinfeksie wat serviks-kanker kan veroorsaak. Die entstof voor-kom MPV-infeksie by meisies.

Dieentstofwordas ’ninspuitingtoege-dien in twee dosisse ses maandeuit mekaar. Ouers moet toe-stemmingsvorms en dieMPV-inentingskaart on-derteken. Ouers moet se-ker maak hul dogter isby die skool wanneerdie spanne kom.

Feite oor serviks-kanker in Suid-Afrika:

) Servikskanker isdie tweede algemeenstekanker wat by vroue inSuid-Afrika voorkom.

) MPV is 100% verant-woordelik vir servikskanker- die kwaadaardigste tipes MPVis 16 en 18, en dit is verantwoordelikvir 70% van alle servikskankergevalle.

)DieentstofCeravix®salgebruikword.Dit moet twee keer toegedien word met ’ninterval van ses maande tussen dosisse.

) Meisies moet albei dosisse ontvang omdie doeltreffendheid van die entstof te ver-seker. As ’n meisie nie die eerste dosis ont-vang het nie, sal sy nie die entstof in dietweede ronde in Oktober ontvang nie.

) Die entstof is die doeltreffendste wan-neer op 9-jarige ouderdom toegedien.

) Daar is byna geen of net baie ligte ne-we-effekte.

) Die entstof se veiligheid is telkemalebevestig. Vier sterftes is in die navorsings-fase aangemeld. Drie was in die groep watdie placebo-entstof (namaaksel) ontvanghet, en die sterftes kon dus nie aan die ent-stof toegeskryf word nie. Die vierde sterftehet niks te doen gehad met die entstof nie.

) Hoekom voer Wes-Kaapse Gesond-heid en feitlik alle ander regerings in-enting van individue uit?

Entstowwe word toegedien om siekte la-ter te voorkom. As genoeg mense die ent-stof ontvang en ’n siekte kom vir ’n langtyd nie voor nie, word die siekte as verligbeskou, soos in die geval van pokke.

) Wat is MPV?MPV staan vir menslike papiloom-virus.

Die virus kom baie algemeen voor en daarword beraam dat sowat 80% van vroue inhul leeftyd met die virus besmet sal word.

) Hoekom sal daar ’n massaveldtogvir MPV-inenting wees?

Agt vroue sterf elke dag in Suid-Afrikaaan servikskanker (kanker van die baar-moeder). MPV veroorsaak servikskanker.Die MPV-entstof sal keer dat servikskan-ker in die serviks of baarmoeder vorm.

) Hoe kry vroue MPV?Die virus word versprei deur vel-op-vel-

kontak gedurende seks. Enige vrou watseksueel verkeer, selfs al het sy net eenseksmaat in haar hele lewe, kan MPV op-doen.Dusmoetmansenpa’shulvroueaan-

moedig om hul servikale sifting (papsmeerwat MPV en kanker kan ontdek) te laatdoen en hulle moet verseker dat hul dog-ters teen MPV ingeënt word.

) Kan MPV behandel word?Nee. Daar is geen teenvirusmiddels wat

MPV kan behandel nie.) Hoe kan dit tot servikskanker lei?Daar is 52 tipes MPV waarvan sowat 15

gewasvormend is (dit veroorsaak kanker).Twee van hierdie 15 tipes – MPV-tipes 16en18–wordin70%vanalleservikskankers

gevind.MPVveroorsaakdatkanker-

agtige selle op die boonstelae (wat die silinderepi-

teel genoem word) vandie serviks ontwik-kel. As dit ongemerkgelaat word, sal dieselle in kanker ont-aard wat na diebaarmoeder salversprei en na eni-ge ander area van

die liggaam kan ver-sprei.Wanneer ’n gesonde

vrou met MPV besmetword, kan kanker tussen 10

tot 20 jaar neem om te ontwikkel.Dit is hoekom ons vroue aanmoedig om el-ke vyf jaar vandat hulle 30 jaar oud is ’nservikale sifting (Papsmeer) te hê.

) My dogter sal in Maart 9 word,maar die inentingspan sal voor haarverjaardag kom - kwalifiseer sy steedsvir die inenting?

Nee, net meisies wat in graad 4 is en watal 9 jaar oud is, sal in hierdie veldtog inge-ent word. Al word jou dogter eers 9 in dieweek nadat die skool besoek is, sal sy nieingeënt word nie. Net die meisies wat al9 is en 10 word, sal die entstof ontvang.

Geen kind wat jonger as 9 is, sal ingeëntword nie, selfs al is hulle in graad 4. As ukind 9 en in graad 4 is, sal sy ingeënt word.

) Sal die entstof my kind aanmoedigom vroeër seksueel aktief te word aswat sy sou wees sonder die entstof?

Nee. Die entstof het niks te doen met sek-sueleaktiwiteitnie.Dieentstofkeernetdatjou dogter servikskanker ontwikkel wan-neer sy baie ouer is.

) Sal my dogter steeds eendag kanswanger raak?

Ja. Daar is niks in die entstof wat vrug-baarheid op enige manier kan raak nie.

) My dogter is MIV-positief. Kan systeeds ingeënt word?

Ja. Sy sal outomaties as deel van dieskoolgroepeingeëntword.Dieenstof isvei-lig vir mense wat MIV-positief is.

) Sal my dogter steeds servikale sif-ting (Papsmeer) nodig hê wanneer syouer is?

Ja. Onthou dat die entstof nie teen anderseksueel oordraagbare siektes soos MIV,gonorree, sifilis, chlamydia en ander ska-delike infeksies verwant aan seksuele akti-witeit beskerm nie.

) Wanneer sal die entstof aan die al-gemene publiek beskikbaar gestelword?

Hierdie entstof kan reeds in die privaatbedryf gekoop word. Hierdie veldtog sal el-ke jaarvirdievolgendedrie jaarplaasvind.

Vroue werkskaf in Van WyksvleiLIEZL DAVIDS

DieBizzyBeesVroueKlub,werknoualdriejaar lankomtehelpomvroueindiegemeen-skap te bemagtig.

Die klub se doel voor oë is om vroue te bemoe-dig en vir hul nuwe vaardighede aan te leer so-dat hulle ’n inkomste kan genereer.

Die vroue ontmoet elke Woensdag by die Coli-bri-saal in Van Wyksvlei.

Naaldwerk, kralewerk, kook en bakklasseword by die klub aangebied. Dié groep vroueploeg ook terug in die gemeenskap deur sop aanbehoeftiges uit te deel en siekes te besoek omondersteuning te bied.

Volgens Gwen Thóle, die klubvoorsitter enstigter, word van die vroue se handewerk reedsby ’n tuisnywerheid in die Paarl verkoop. Hulle

het ook onlangs hul selfgemaakte hangertjiesen oorbelle asook blatjang verkoop by die Pret-oppie-PleinMark,aangebieddeurdieAfrikaan-se Museum en -monument.

Die vroue het ook handgemaakte sagte speel-goed aan die Andrew Murray Kinderhuis opWellington geskenk en klere wat hulle gemaakgeskenk aan babas by die Paarl-hospitaal.

Volgens Thóle is dit ook hulle droom om hulspeelgroep op dreef te kry. Die doel van diespeelgroep is om ’n veilige omgewing te skepwaar werkende ouers hul kinders kan los.

Persone wat kan help om die speelgroep involle swang te kry, kan die Bizzy Bees skakel.

Die Bizzy Bees bied ook ’n praatjie oor vrouemishandeling aan op 29 Mei by die Colibri-saal.

Vir meer inligting oor die Bizzy Bees of omklub te ondersteun, skakel Thóle by076 349 5542.

Gwen Thóle (links in rooi) van die Bizzy Bees Vroue Klub het ’n skenking van sagte speelgoed aan MonicaSamuels van die Andrew Murray Kinderhuis. Met hulle is van die klublede. FOTO’S: LIEZL DAVIDS

Van die klere wat die vroue maak.Die vroue van Bizzy Bees se kralewerk.

KONSTABELS WORDBEVORDER :’n Groepkonstabels van diePaarl polisie-saam-groepering wat onlangsbevorder is tot die rangvan sersant, het Dins-dag 18 Maart hul rangevan die brig. AneeqahJordaan (regs) ontvang.Paarl-Oos-stasiebevel-voerder, Mabhuti Ste-phans (links) het Jor-daan gehelp om sers.Craig Korabie se rangop sy skouers te plaas.FOTO: DEVIDEAN MOSES

Page 4: Drakenstein gazette 21 mar 2014

Drakenstein Gazette General - Algemeen Friday 21 March 20144

You the Entrepreneur:Think and do like a millionaireDAVID MALHERBE

“I never stop thinking like an entrepreneur,” saysthe owner of the company iFix that specialises inrepairsofAppleandSamsungdevices.Ibelievethisis vital to the success of any business. James Allensaid, “As a man thinks, so he becomes.”

The poem “It’s all in the state of themind” concludeswith the following words of wisdom: “You’ve got to besure of yourself before you can ever win a prize; Life’sbattle doesn’t always go to the stronger or faster man;But sooner or later themanwhowins is the fellowwhothinkshecan.”Onthecontrary“Ifyouthinkyou’ll lose,you’ve lost, for out in the world you’ll find success be-ginswith a fellow’swill; it’s all in the state of themind.”Do you believe you can be successful in business?It is not only the way you think that is important

though. There is also the important aspect of a disci-plined lifestyle that leads towealth. In aReader’sDigestarticle How to live like a Millionaire Thomas Stanleyshares the results of his study of wealthy people. He

found that the average personwith a networth of amil-lion rand or more is usually a businessman who haslivedall his adult life in the same town.Heownsa smallfactory, shoporservicebusiness;marriedonceandstillmarried and lives in amiddle class area, next to peoplewithafractionofhiswealth.But,heisasaverandinves-tor.Stanleybelieves attitude is the greatest differencebe-

tweenmillionaires and the rest of us. He found that therich follow certain rules: 1. Live below yourmeans, i.e.do not spend more than you earn, therefore avoid bor-rowingmoney. 2.Emphasisenetworthandnot income.If you have a large income but spend it all, you’ll neverbecomewealthy. 3.Cultivate goodadvice,whichmeansit is important to seek professional advice on financialmatters, and 4.Develop a plan. You can only be success-ful if you know where you are heading. If you fail toplan, you plan to fail.DavidMalherbe andDewald Scholtzwill discuss this

topic in more detail on Monday evening from 19:00 –20:00 on Radio KC 107.7FM in the program You the En-trepreneur.

Ignoring a gut feeling is not wiseIgnoring a gut feeling can be fatal. Butignoring physical changes and dis-comfort in your colon and stomachcan be just as dangerous. Often thepersistent symptomswepushaside orignore can be a sign or precursor tocolorectal cancer.March is Colorectal Cancer Aware-

ness Month (CCAM) – an initiativethat is held every year across theworld, and specifically observed bySouth Africa during the month ofApril. For the past five years, Be Can-cer Aware (BCA), a cancer informa-tion hub that aims to increase aware-ness around various forms of cancer,has hosted their “Ignoring a Gut Feel-ing” campaign, and it is once againtaking place this March and April.Colorectal cancer is the third most

common cancer and cause of cancer-related deaths worldwide , and is thefourth top cancer amongst both menand women in South Africa . Despitethis high statistic, very few peoplehave heard about colorectal cancer orknow much about it.As the word “colorectal” implies,

this formof cancer occurs in the colon(large intestine) or rectum .Due to theareaof the cancer,manypatientswithcolorectal cancerareashamedof theirdiagnosis. Be Cancer Aware wouldlike to change this.Through the “Ignoring a Gut Feel-

ing” campaign, Be Cancer Awareaimstohighlightsomeof thesignsandsymptoms of this disease, in an effortto get more people talking about thislittle-known cancer, and to encouragethegeneralpublic toconsultamedicalpractitioner if they are experiencingany persistent gut feelings.By talking more openly about this

form of cancer, and encouraging pa-tients and survivors to do the same,the campaign hopes to contribute to-wards removing the stigma andshame attached to the topic.Early detection is keyWhile thisdisease is typically found

inpersonsovertheageof50,colorectalcancer can affect anyone, regardlessof gender or social status . The risk ofbeing diagnosed begins at age 50 andincreasesasyougetolder.Riskfactors

include poor diet, lack of exercise,obesity, family history of colorectalcancer and age .Common symptoms include a

change in bowel habits, blood in thestool, cramps or bloating, pain in theabdomen or rectum, unexplainedweight loss and the feeling of not hav-ing emptied ones bowels properly .Dr Georgia Demetriou, oncologist

at Wits Donald Gordon Medical Cen-tre says: “Don’t put off screenings be-cause of what you might have heardabout the procedure, or fear that youmight have cancer. If we can detectthis type of cancer early, remissionand a cure is possible. Although thearea in which this cancer occurs canbe a sensitive topic, speaking outabout colorectal cancer is important.It helps spread awareness about thisform of cancer, which isn’t discussedvery often in the public arena, and ithighlights the fact that nobody is ex-empt from developing this disease.Listen to your body – if you think youmay be experiencing signs or symp-toms of colorectal cancer, make sureyour physician or doctor books youfor a screening sooner rather than lat-er.”Be Cancer Aware encourages peo-

ple to reduce their risk of colorectalcancer through regular screeningsand examinations from the age of 50.Regular screenings are the only waytodetectandpreventcancer,andearlydetection is vital for a better progno-sis. For more information, or to showyour support for Colorectal CancerAwarenessMonth,visit theBeCancerAware Facebook group.

Do you produce MbekweniMuffins or Chicago Choco-lates? Or maybe Klein Draken-stein Cookies or Smartie TownSweets? Drakenstein Gazettewants to find out more aboutentrepreneurs who operatetheir unique businesses fromtheir homes, making interest-ing products. In today’s tougheconomy, starting your ownbusiness is the solution. Notonly do you create work foryourself, but for others as well.Send us a description of yourbusiness, or come and tell usabout it. Once a month the Ga-zetteEntrepreneur of theMonthwill be selected. The winner willreceive a promotional article inthe Drakenstein Gazette andan advertisement to boost hisor her business. To enter or formore information, call021 870 4614; e-mail [email protected] or visitour office at 1a New Street,Paarl.

Page 5: Drakenstein gazette 21 mar 2014

Drakenstein GazetteAdvertisement - AdvertensieFriday 21 March 2014 5

Page 6: Drakenstein gazette 21 mar 2014

Drakenstein Gazette Geklassifiseerd Friday 21 March 20146

KINDERVERMAAK

1405

DAGSORG& CRÈCHES

1410

KRUIEKENNER

1435

PROF HAKEEM PowerfulProf who never failed helppoor people. Expert to putmoney in account nomatterhow big problem is in only30 minutes 074 990 0301.

LENINGS

1445

HUWELIKE

1490

TE KOOP

ALLERLEI

1655

HUISVERBETERINGSBINNE

1835

ALLERLEI

1845

ROMMEL-VERWYDERING

1860

23 Maart) Amstelhof Primêr hou ’n dankseggings-diens ter viering vanhul 50ste bestaansjaarby VGK Huguenot om 15:00. Alle leerders,oudleerders, oud onderwysers en prinsipa-le word uitgenooi. Vir navrae, skakel021 862 5466.

26 Maart) Die Boeremusiekgilde se Boland-tak houhul volgende dans met Die Manne by Laer-skool Noord-Eind. Op 12 April sal hulle ’n

Boeremusiekfees hou by De Poort in diePaarl en benodig nog Potjiekos inskry-wings. Almal word uitgenooi om die dagsaam te kom geniet. Vir navrae skakel:083 346 7083.

2 April) Boland Skool vir Outisme verkoop blouplakkers teenR10elk terondersteuningvanWêreld Outisme-dag. Koop ’n plakker entrek blou aan om jou steun te wys. Vir plak-kers, bel Elizme du Toit by 082 746 4427.

5 April) Seraphim Gospel Arts Projects fromMbekweni presents their first 2014 GospelShow at the Mbekweni Community Hallfrom 15:00. Various other artists will alsoperform.TicketscostR60 (R20 forchildren).For more details, call 074 747 8865.

Arts festival and concert this weekendOn 22 and 23March a fund raising concert andarts festival will take place in the MbekweniCommunity Sport Centre.There will be modelling shows, gospel

groups, theRainbowConnectionBand,acome-dy show and a party for the kids. There willalso be food stalls.

The festivalwill take place on 22March from10:00 until 24:00 and on 23March from 09:00 un-til 18:00.Entry is R20 for adults, R10 for students and

R5 for pre-school kids.For more details, contact Gladman Mfo on

078 149 2072.

MINISTER BESOEK PAARL: DieWes-Kaapseminister van plaaslike regering, omgewingsake en ontwikke-lingsbestuur, Anton Bredell, het Maandag ’n besoek aan die Paarl afgelê waar hy die publiek bydie Hugenote Gemeenskapsaal toegespreek het, as deel van ’n verkiesingsveldtog van die DA.

FOTO: LIEZL DAVIDS

Reünies beplan) Bergrivier Sekondêr se matrieks van 1994hou hul 20 jaar reünie. Die volgende vergade-ring op 22 Maart is by die huis van Judy enAllister Claassen om 17:00. Bel 071 142 3038 virmeer inligting.

) Die klas van 1994 van Hoërskool NoorderPaarl beplan hul 20 jaar reünie vir 5 April. Diedag sal bestaanuit ’n familie braaidagmet ver-maakvir die kinders. Daar sal ook ’n kosstalle-tjie wees. Alle oudonderwysers word genooi

om die dag by te woon. Bel Christo Adams by073 758 1350.

) Bergrivier Sekondêr sematrieks van 1985reünie hou vergadering by Safmarine saal op6 April om 16:00 skakel 084 761 6773 0f078 010 1791

) Die Ephraim/Efraim-familie hou op 21April om 14:00 ’n saamtrek in Wellington. Virnavrae, bel Jeffrey by 078 920 4343 of Jaftha by078 480 6245.

Page 7: Drakenstein gazette 21 mar 2014

Drakenstein GazetteSchools - SkoleFriday 21 March 2014 7

Gr.1-leerders van Laer Meisieskool La Rochelle het dieakwarium in Kaapstad besoek. Van links is Zeté Morrie,Michelle Jacobs, Chloe van Aardt, Devenay Denyssenen Mishcke de Kock.

Op ’n heerlike herfsoggend, Saterdag 15 Maart, het leerders en ouers van Laer Meisieskool La Rochelle ’n pretloop van 5 km voltooi. Die deelnemers het daarnaheerlik saam gekuier en worsrolletjies en ’n koel lafenis geniet.

Die leerders van die Druiwe Trossie kleuterskool van Pont-plaas in Wellington was so opgewonde oor hulheel eerste fotosessie. Saam met hulle is hul onderwyser, Jackie Beukes. FOTO: CASSIEM FARO

Monte Christo Miqlat Ministeries in samewerking met Annual Shoe Run en Soles4 Souls het aan 200 leerders van Paarlzicht Primêre Skool splinternuwe skoolskoeneasook ’n kospakkie vol lekkernye geskenk. Hier wys die dankbare leerders hul sken-king. Agter van links is Sonelia Snyman, Claydio Andrews, Erin Baartman en BradleySwartz. Voor is Florence Koopman, Jason van Rooyen en Francisco Monk.

FOTO: DEVIDEAN MOSES

Die eerste Pret-oppie-Plein mark is verlede Saterdaggehou oorkant die Afrikaanse Taalmuseum. Hier is vanlinks Ingo Lutzeler, Marna Pieters en Bettie Pieters byhul kleurvolle stalletjie.

’n Groep vroue in Groenheuwel maak daagliks kos vir die behoeftige kindersin die area sowel as in Smartie Town, en deel dit daagliks op die hoek vanGriegstraat in Dalvale uit. Saam met van die kinders is agter van links AnnieVan Wyk, Maureen Jacobs, Doreen Courtnem en Lisbet Schippers.

Ter viering van Waterweek het 130 gr. 5-leerders vanNewton Primêre Skool ’n opvoedkundige programbygewoon wat deur die Afrikaanse Taalmuseum en-monument (ATM) in samewerking met CapeNatureaangebied is. Die leerders het die fynbos en anderplante rondom die monument deur middel van ’nopvoedkundige toer ontdek. Working for Water het’n praatjie oor die belangrikheid van water en water-besparing aangebied en Working on Fire ’n spesialevuur-marsjeervertoning. Agter van links is personeel-lede vanWorking for Water, Working for Fire en Cape-Nature: Mzuvumile Donker, Boitumelo Nkhahle,Tman Mangaliso, Elaine Williams, Bernard Frans-man, Nicolaas Swarts, Natasha Goliath, Buyi Qawa-na en John Davids. In die middel is Gaillin Ruiters,Annemarie Benjamin (opvoeder), Keashia Hen-dricks, Dulché Pietersen, Ambrosia Landsman, Ja-mie Herklaas en Jowene Pienaar van Newton Primêr.Voor is Janine Brown, Verinque Hendriks en AnnaRetief van die ATM en Johan Davids (Working forFire). Virmeer inligting oor die ATMseopvoedkundigeprogramme, bel Janine Brown by 021 872 3441.

Laerskool Hugenote gee om en het tydens Dag SonderSkoene honderde skoene ingesamel om aan behoeftigekinders te skenk. Hier staan Thana Liebenberg met haarbydrae tot die projek.

Page 8: Drakenstein gazette 21 mar 2014

Drakenstein

Year 4 • Vrydag 21 Maart 2014 | Tel. 021 870 4600

SportdagboekRUGBY) Young Gardens Rugbyklub sejaarlikse Sewe-’n-kant-toernooivind vandag plaas te Faure stadion.Dit beloof om vol opwinding en vuur-werke te wees aangesien die verdedi-gende kampioen, Young Peoples,reeds aangedui het hy kom om dietitel te behou. Young Peoples hetreeds twee sewestoernooie ingepalmen wil dit nommer drie maak. Hullesal egter moet waak teen Laer Paarl,Young Gardens en Simondium, watas die buiteperde gesien word. Hek-ke open reeds om 18:00 met die eerstewedstryde om 19:00 tussen YoungGardens en Evergreens. Om 19:15speel Laer Paarl teen Allandale, om19:30 speel Young Peoples teen New-tons en daarna Riverstones teen Si-mondium. Hekgelde beloop R10 perpersoon en R10 per motor. Daar salook ’n kiosk wees wat lekker etes salverkoop.

) Wellington-rugbyklub oefen el-ke Dinsdag en Donderdag op Boland-stadion en spelers oud en nuut is wel-kom. Bel Llewellyn van Blerk by072 474 0837.

) Paarl Rangers se oefensessies iselke Dinsdag en Donderdag op DalJosafat-stadion E-veld vanaf 18:00.Aspirant-spelers is welkom.

Oudspelers van 40-50 word ver-soek om op oefendae aan te meld virdie samestelling van ’n 40+ span. Bel083 286 7761 vir meer besonderhede.

) Riverstones RVK oefeninge opNew Orleans velde – Seniors Dins-dag/Woensdag&Donderdag om18:00 en Juniors om 16:00. Alle spe-lers moet stiptelik aanmeld.

) Windmeul United se oefendae isop Dinsdae en Donderdae om 19:00te Windmeul Primêr. Abel by083 352 2703 het meer inligting.

) Blues het Saterdag daarin ge-slaag om Villagers van Pniel metmooi hardloop rugby met 36 – 17 teklop. Blues speel Saterdag 22 Maart

weg teen Hands & Hearts op Kraai-fontein.

) Albions het die naweek vas ge-val teen die span van Worcester Ha-miltons. Albions het vir die grootstedeel van eerste helfte 14-7 voorge-loop en die wedstryd op die ou einde35-27 verloor. Die kaptein, JuwayneCyster, het twee pragdrieë gedruk enis goed bygestaan deur sy onderkap-tein Pallie Krieling. Die tweede spanverloor 24 – 14. Albions speel die na-week op Faure-stadion teen New-tons. Wedstryde begin 13:30 en hek-gelde beloop R10 vir volwassenes enmotors ook R10. Albions se oor 40-span speel Vrydag by Rangers se OldCrocks-dag op Faure-stadion, diewedstryde begin 14:00.

) Young Peoples RVK speel Sater-dag ‘n vriendskaplike wedstryd opBoy Louw-velde tuis teen Abbotsda-le. Wedstryde begin reeds om 10:00.Verversings en kontant kroeg sal be-skikbaar wees. Toegang: volwasse-nes en motors R10.

) Violets speel hierdie naweek invriendskaplike wedstryde teen Hill-crest United te Pelikaan Park. Ska-kel 078 786 1999 vir inligting.

) Young Standards het hul oor-winning oor Franschhoek verledeSaterdag opgevolg met ’n 31 – 21 oor-winning oor Wesbank. Oor 40 jaarspelers en ondersteuners word ver-soek om vir oefeninge aan te meld.Junior wedstryde begin reeds om10:00. Navrae: bel 082 731 4879SPORT FORUM) Die Paarl Sportforum hou sy al-

gemene jaarvergadering op Maan-dag 24 Maart om 19:00 in die Hugue-not Gemeenskapsaal. Bel Patel by084 435 1076. Jaargelde betaalbaar.ATLETIEK) Wellington Atletiek-klub

(WAK) nooi lede na ’n ledevergade-ring wat gehou gaan word op Dins-dag 25 Maart om 19:30 by die Hugeno-te Hoërskool klubhuis.

TAFELTENNIS) Paarl-tafeltennis het begin oe-

fen; 19:00-21:00, Maandae en Woens-dae by Miglat (ou Tiffany’s) in Paarl-Oos. Bel Wayne Cupido by082 538 0766 of Thomas Francke by082 990 9707.NETBAL) Paarl-netbalkluboefeninge het

begin. Belangstellendes is nog wel-kom en kan Bennie Saaiman bel by083 462 6311.STOEI) Die Paarl-stoeiklub se oefenin-

ge vind plaas elke Dinsdag en Don-derdag in die ontspanningsklubsaalin Du Toitstraat vanaf 18:00 tot 19:30.Bel afrigter Johan Jordaan by072 385 6510 vir inligting.

) Solid Rock-stoeiklub is oop viralmal wat graag wil stoei. Die klubis elke Maandag en Woensdag oop17:45-18:45 vir laerskoolstoeiers en18:45-20:00 vir die hoërskool- en seni-or stoeiers.

Oefeninge is by Paarl Polisiekolle-ge en is uitstekend vir goeie selfver-troue, soepelheid, kragbou, hand-oog-koördinasie, fiksheid en sport-gees. As jy wil fiks raak vir jourugbyseisoen of wil stoei, kom loergerus in. Vir inligting bel RaynardtBotha by 084 613 5699.SOCCER) Paarl Soccer Club are in the

process of incorporating a Ladies /Girls team into their structures. Allfemales interested in joining shouldcall the Secretary, Tyrone Cavern-elis on 083 294 8775 or [email protected]

We are also inviting all new jun-iors between age 9 and 15 years tojoin our practice sessions on Tues-days & Thursdays between 5 & 7 pm.Call Charlon at 083 940 3797 / Hygonat 078 788 7239.

Our club activities can be followedon www.paarlsoccerclub.co.za orFacebook.

Die jaarlikse Fedsure Rugbydag by Hoër Landbouskool Boland het Saterdagweer plaasgevind. Twintig spanne het aan die dag se rugby deelgeneem. Hierspeel Hoërskool Labori teen New Orleans Sekondêr. New Orleans was te sterken wen die stryd 10-5. FOTO: LISE BEYERS

Die winter sokkerliga gaan steeds volstoom voort. Hier speel FC Nederburg teenLovers Lane (wit en rooi) op die Monte Christo-velde. Dit was een van drie wedstrydewat Nederburg oor die naweek gespeel het. Lovers Lane het egter vasgeval en diestryd 5-3 verloor . FOTO: ERNEST KILOWAN

Plaaslike klubrugby is amper weer in volle swang met die afloop van die naweek se vriendskaplike opwarmingswedstryde. Blueshet Saterdag op die Faurestraat-stadion teen Pniel Villagers gespeel en maklik die besoekers 36-14 geklop. Hier breek Ryan Jordaandeur die Villagers verdediging. FOTO: ERNEST KILOWAN