8
Drakenstein Year 2 • Vrydag 10 Augustus 2012 | Tel. 021 870 4600 Vroue bring hul kant 3 Trail run on mountain 3 Derbystryd skop af 8 IN WIT GETOOI. Die berge rondom die Paarlvallei het verlede week met die eerste groot sneeuneerslae van die jaar gespog. Eerskomende naweek voorspel die weerburo groot reën vir die omgewing van tot 100 mm. Ondersteuners van Klein Nederburg en New Orleans Sekondêr moet hulle dus gereed maak vir ’n waternat-derbystryd Saterdag op Faurestraat-stadion. Foto: Sieb Sieberhagen BIBBERWEER Dié week in Paarl Post: ) Gim knip Bois- haai se vlerke ) Paarliet is ’n fina- lis vir Top Billing ) Onderhoof van La Rochelle skryf boek oor sy jeugdae ) Moorde in Groen- heuwel skok In Paarl Post

Drakenstein Gazette 14 Aug 2012

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Drakenstein Gazette 14 Aug 2012

Citation preview

Page 1: Drakenstein Gazette 14 Aug 2012

Drakenstein

Year 2 • Vrydag 10 Augustus 2012 | Tel. 021 870 4600

Vroue bringhul kant 3

Trail run onmountain 3

Derbystrydskop af 8

IN WIT GETOOI. Die berge rondom die Paarlvallei het verlede week met die eerste groot sneeuneerslae van die jaar gespog. Eerskomende naweek voorspel die weerburo groot reën vir die omgewing van tot100 mm. Ondersteuners van Klein Nederburg en New Orleans Sekondêr moet hulle dus gereed maak vir ’n waternat-derbystryd Saterdag op Faurestraat-stadion. Foto: Sieb Sieberhagen

BIBBERWEER

Dié week in PaarlPost:) Gim knip Bois-haai se vlerke) Paarliet is ’n fina-lis vir Top Billing) Onderhoof van LaRochelle skryf boekoor sy jeugdae) Moorde in Groen-heuwel skok

In Paarl Post

Page 2: Drakenstein Gazette 14 Aug 2012

2 | DRAKENSTEIN GAZETTE Vrydag | 10 Augustus 2012Enter ta inment ­ Vermaak

Saturday 11 Augustus) A special service will be held by the

Prophetic Invasion with Prophet Good-news Paschal from Nigeria on Saturday11 August at 19:00. Contact Chantal Pa-schal on 083 496 6484 for enquiries.

) Alle vroue word uitgenooi na dieHervormde Rehobot Kerk se vrouediensopSaterdag11Augustusom14:00.SrNao-mi Niemand is die spreker. Die kerk isgeleë op die hoek van Simfonielaan enBartolomeusstraatinGroenheuwel.Ska-kel Ophelia Pedro by 072 818 7336.

Woensdag 15 Augustus)DieDepressie-ondersteuningsgroep

se volgende byeenkoms is op Woensdag15 Augustus om 19:15 by die Marthasaal,Jan van Riebeeckstraat, Wellington.

Die spreker is Adéle Brink, maatskap-like werker in privaatpraktyk, wat salpraat oor hoe om elke dag se besige lewete hanteer.

Donderdag 16 Augustus) Die Reik na Herstel Borskankeron-

dersteuningsgroep vergader op 16 Au-gustus vanaf 10:00 tot 12:00 by die Afri-kaanse Taalmuseum in Pastorielaan,Paarl.

Allepersonewatalmetborskankerge-diagnoseer was of is, word vriendelik uit-genooi na dié byeenkoms.

Skakel 072 523 0650 of 021 862 6733.

) Die VLV Wellington en Hermienvan Sash Boutique bied ’n oggend vanmodes en bykomstighede aan asookpraktiese naaldwerkwenke op 16 Augus-tusom09:30bydieWellington-NoordNG-kerksaal. Vir navrae, skakel Karen by082 448 0690.

Vrydag 24 Augustus) Die vermaaklikheidskunstenaar

Emo Adams tree op Vrydag 24 Augustusom 19:00 by Klapmuts Primêr op. Kaart-jies is R80 per persoon en kan bespreekword by die skool by 021 875 5471.

Thursday 30 August) The Wellington Autism Centre will

present their August support meeting on30 August at 19:00 at their office at 1 RoosStreet. Discussion points are adult ASd,relationships and sexuality. They willpresent a BBC documentary by LouisTheroux at 18:00, not be be missed.

Saterdag 1 September) Die Paarl Landbouvereniging bied

’n Lentedans aan op 1 September te Die-merskraal-plaas. Kaartjies is R150. Ska-kel Ilse by 082 225 9728 of Jan by 082 3248372.

What’s happening

Eve of musicTHE St Stephen’s Church presents an eve-ning of music with Loren Erasmus andfriends on 17 August at 18:30 at New OrleansSecondary School.

There will be a live band.Tickets at R50 per person can be booked

at 021 862 0320 or [email protected].

Win a stay away from homeLOOKING for a chance to get away fromyour normal surroundings? This week’scompetition on our website (www.bo-landgazette .co.za) might just be for you.

The Golden Valley Casino in Worcester isoffering one night’s mid-week stay for twoadults, including breakfast, at its Golden Val-ley Lodge.

The Golden Valley Casino, in the pictures-que Breede Valley, has 220 slot machine ga-mes and six tables.

Its popular Winners Action Bar offers re-gular live entertainment, and Kuipers Res-taurant serves delicious home cooking-sty-led meals and dishes from the à la carte menuappealing to all tastes.

The 98-room Golden Valley Lodge offers

comfortableaccommodationinspacious, tas-tefully decorated rooms and a breakfast di-ning area.

It also boasts Body Devine, a beauty spa.Visit www.suninternational.com for moreinformation, or phone 023 348 7200.

) Moving on to Robertson, the Viljoens-drift farm and winery offers one online rea-der the chance to win a boat trip for two onthe beautiful Breede River.

Viljoensdrift can be visited for a taste ofits distinctive wines, a slow and enjoyable ri-ver cruise, a taste adventure from the deli,a gourmet picnic on the banks of the riverand a shopping spree with a vintage twist.Visit www.viljoensdrift.co.za or phone 023615 1901 for more information.

GLANS. Hierdie matrikulante van Noorder-Paarl Hoërskool het hul onlangse matriekafskeid in die PaarlStadsaal terdeë geniet. Foto: John Martin Studio

Pret met die Gazette!DIE Drakenstein Gazette is vanjaar een jaaroud. Om dit te vier wil ons graag teruggee aanlesersmet’nPret-met-GazettePlakkompetisiewaarin die gelukkige wenner R1000 kan wen.

Sorg dus dat jy volgende week die Gazettein die hande kry, om die plakvorm uit te knip.

Vir ses weke daarna moet ’n plakstuk elkeweek uitgeknip word, en op die vorm geplakword.

Aan die einde van die kompetisie word dievorm ingedien by Paarl Post en die wennergetrek, waarna sy/haar foto geplaas word.

Talent competitionTHE Global Spotlight Talent Search Compe-tition invites singers, dancers and actors toenter and stand the chance to win great pri-zes.

The entry fee for solo acts is R25 per actand R40 per member for duos and groups.Everyone between the age of 15 and 25 yearscan enter.

Auditions with Sidwell Beziek will takeplace on 18 August at the Old Mill Theatre,with registration from 09:00.

From 10:00 to 12:00 auditions for the dan-cers will be held, from 13:00 to 15:00 the sin-gers will audition and from 16:00 till 18:00 au-ditions for drama will take place.

For entry forms and more information,contact Adri on 073 503 9753 or Angela on 076970 0351.

Entry forms are also available at the PaarlPost office at 1A New Street.

Page 3: Drakenstein Gazette 14 Aug 2012

Vrydag | 10 Augustus 2012 DRAKENSTEIN GAZETTE | 3News ­ Nuus

TRAIL RUN. Race number 3 of the Cape Winter Trail Series 2012 tookplace on Sunday on Paarl Mountain, with 544 competitors braving theweather to hit the trails. The rain lifted just after the start of both 15,3km and 7,8 km courses, leaving muddy trails in its wake. Runners hada fun time slipping and sliding down the rocks and making the mostof the puddles and pools. Bernard Rukadza crossed the finish line first,with Kane Reilly four seconds behind him. Rukadza is now in first placeoverall. Jan Ham secured his first win of the Series on the ChallengeCourse. The final is at the Kogelberg near Kleinmond in two weeks’ time.

DEVIDEAN MOSES

VROUEDAG is die herdenking van 9 Augustus 1956toe sowat 20 000 vroue na die Uniegebou in Pretoriagemarsjeer het ombeswaar temaak teen die paswet.Dithetnouontwikkel tot ’nnasionalevakansiedag

wat die bydrae van merkwaardige vroue tot die ge-meenskap vier en dít wat hulle vir vroueregte ver-mag het.Daarmee word ook erkenning gegee aan die pro-

bleme en vooroordele waarmee baie vroue steedsvandag mee moet saamleef.Vroue in die Paarlvallei meen ook dat hulle glad

nie hoef terug te staan vir hul mans nie.Julie Hook (59) sê vrouens is goeie kokke en kan

ook goed met hul finansies werk.“Ons kan selfs nutsmanne wees as dit moet.”Sybesoekelke jaar opvrouedag ’nouetehuis saam

met vroue van haar kerkgemeente om aan hulle koste skenk. Sy meen dat mans maklik ’n kortpad kiesom dinge gouer te doen, waar die vrou weer ekstramoeite sal doen om dit perfek te voltooi.“Mans dink ons is gekompliseerd, omdat hulle nie

vroue werklik verstaan nie,” vertel sy.“Dit is belangrik dat vroue hul uiterlikemoet ver-

sorg - dan hoef hul mans nie na ander vroue te kyknie,” glimlag Julie.Evelyn Klaasen (43) is van plan om op Vrouedag

huiswerk te doenwat sy gewoonlik oornawekemoetdoen.“Ons vroue kan net so hard werk as mans en is

boonop beter kindersversorgers.Sorita Theron (50)wag nie vir ’nman omhaarmo-

torbande te ruil nie.“Ek doen dit sommer self - ookmet rekenaarwerk

spring ek self in envranie hulpnie.Vroue doen eint-lik alles beter as die manne.“My voorkoms is vir my baie belangrik. Ek eet

gesond en oefen elke dag en dit maak dat ek goedvoel oor myself.”Connie Lepita (29) meen dat mans nie vroue ver-

staan nie omdat vrouens meer emosioneel is.“Ek hou van goed voel en mooi lyk vir myself,”

sê sy.Op Vrouedag moet sy werk, maar daarna sal sy

tyd met haar seuntjie spandeer.Cameron Andrews (24) gaan Vrouedag saam met

haar familie spandeer, in die tuin vroetel en huisskoonmaak. Haar raad aan vroue is omhulself mooite maak, positief en sprankelend te wees.

Vroue bring hul kant

VROU WEES. Julie Hookmeen ’n vrou moet altydhaar uiterlike versorg.

Foto’s: Devidean Moses

WERK. Evelyn Klaasensê sy werk net so hardsoos haar man en bringhaar kant.

HANDIG. Sorita Theronmeen vroue kan hulselfhelp en hul eie motor-bande omruil.

MAG. Connie Lepita sêvroue bring deesdae hulkant in alle beroepe, netsoos mans.

SPRANKEL. CameronAndrews meen dat elkevroupositief en spranke-lend moet wees.

VISIT. The Samaritan’s Feet founderand president, Manny Ohonme(right) of Nigeria, and the GeorgiaState University Panthers basketballteam from the USA visited Paarl onan outreach to underprivilegedschools. They visited Paarlzicht Pri-mary with the learners of DalweidePrimary and Berg-en-Dal Primary at-tending. They also had outreachesat Paulus Joubert Primary, Charles-ton Hill Primary, Imboniselo, Klap-muts, Groendal Primary, NorthernPaarl High, Franschhoek High, KleinNederburg, Paulus Joubert Seconda-ry, Ihlumelo, Desmond Tutu, Welte-vrede High and Charleston Hill Se-condary.

Skolesluiting bespreekDIE drie skole in die Draken-stein-distrik wat moontlik aandie einde van die jaar moet sluitweenskrimpende leerdergetalle,gaan volgende maande publiekeverhore hou om die meriete vansluiting al dan nie, te bespreek.Die vergadering by Bosplaas

PrimêrteHermonisop29Augus-tus om 19:00. Die vergadering byBergrivierPrimêrbuiteWelling-ton is op 28 Augustus om 19:00.

Die vergadering by LK ZeemanPrimêr in die Paarl is op dieself-de tyd, ook 28Augustus om 19:00.Mense kan by die vergade-

rings insette lewer, of dit voorafskriftelik indienbydiedirekteurvan onderwys in die KaapseWynland-gebied,CliftonFrolick,per faks 023 342 4138 of per [email protected] navrae, skakel Frolick by

023 348 4602.

Page 4: Drakenstein Gazette 14 Aug 2012

4 | DRAKENSTEIN GAZETTE Vrydag | 10 Augustus 2012Li festy le ­ Leefsty l

PANNEKOEKE. Vroue inPaarl-Oos het Dinsdagas deel van BadisaPaarl en Monte Chris-to Miqlat Ministriesse Vrouedag verskeievaardighede aangeleer.Hier is Jureen Cupido,Lee-Astrid Solomons,Rowena Mayekiso enEleanore Francke be-sig met pannekoekbak en vul. Ander ak-tiwiteite het ingesluitblommerangskikkingen kerse maak. Dievroue is ook bederfmet ’n ete.

Foto: Liezl Davids

BlommetoerDIE Wellington ATKV-takbied hul bekende Blomme-toer na die Weskus aan opSaterdag 1 September.

Die bus vertrek om 08:00vanaf die NG Kerk Wellington-Oos. Op Darling stop hulle bydie Orgideeskou, daarna gaandie bus na Langebaan waardie lenteblomme bekyk kanword.

Daar word ook ’n draai ge-maak in Saldanha waar dieSaldanha ATKV-tak vir hullewag by Hoedjiesbaai Hotel.

Die bus sal teen 17:00 terugwees in die dorp. Kaartjieskos R190 per persoon en is be-skikbaar by die ACVV-diens-sentrum op Wellington en Mu-siklood in Paarl. Kontak Hen-tas Kotze by 083 309 7411.

Onderwys bekykDIE tiende Marie Luttig-gedenklesing wordop Vrydag 17 Augustus om 18:30 aangebiedby die Hugenote-gedenkskool op die plaasKleinbosch in die Daljosafat-vallei buite diePaarl.

Die aktuele onderwerp vanMoedertaal endie stand van die onderwysword deur ’n des-kundige op hierdie gebied, dr Theuns Eloff,bespreek.Hy is rektorvanNoordwesUniver-siteit en voorsitter van die Afrikaanse Han-delsinstituut. Bespreek jou plek by LaetitiaBadenhorst by 021 868 2481.

VIS is ryk in noodsaaklike voedingstowwe,maar die kwik in sekere vissoorte kan babasen jong kinders se ontwikkelende senustel-sels beskadig.

As ’n basiese voorsorg behoort kinders,verwagtende vroue (of vroue wat beplan omverwagtend te raak) tot twee keer ’nweek viste eet, maar moet hulle groot roofvisse soosswaardvis vermy, aangesien dit dalk hoëkwikvlakke kan bevat.

Wenk van die week

RolstoelpretdagOP 1 September om 08:30 skop die jaarlikserolstoelpretdag af by die Rusoord-ouetehuisin die Paarl. Afstande waaraan deelgeneemkan word, wissel van pretritte (met rolstoeleof kinderwaentjies) vanaf 2,5 tot 7,5 km.Daaris pretstappe van 5,5 km en 7,5 km. Verver-sings sal ook te koop wees

Inskrywingsgeld tot 30 Augustus om 16:00beloop R50 (R60 vir laatinskrywings).

Skakel vir Lorraine by 021 872 1982.

Page 5: Drakenstein Gazette 14 Aug 2012

Vrydag | 10 Augustus 2012 DRAKENSTEIN GAZETTE | 5People ­ Mense

INTERSKOLE. Gim-ondersteuners het kant en wal agter hul span gestaan Saterdag by Interskole op Faure-straat-stadion. Gimnasium het Saterdag met skitterverdediging Boishaai se aanvalle gestuit en as oorwin-naars van die veld gestap. Die eindtelling was 16-9 in die guns van die Gimmies.Foto: Frans le Roux

VASBERADE. Hierdie Boishaai-ondersteuners was Saterdag vasberade en oortuig dat Boishaai se rugbyspanvanjaar die Gimmies die loef sou afsteek. Dit het egter nie gebeur nie, ten spyte van die Boishaaersse verbete aanvalle op die Gimmies se doellyn. Foto: Frans le Roux

MAAK KERSE. As deel van Vrouedag, het Badisa Paarl in samewerking met Monte Christo Miqlat MinistriesDinsdag vroue van die gemeenskap bederf en ook nuwe vaardighede geleer. Van die vroue het geleerhoe om kerse te maak en te versier, blomme te rangskik en hoe om pannekoek te bak. Hier is van linksMaria Abrahams, Elizma Titus (gemeenskapsontwikkelaar by Badisa), Jane Jacobs en Jacquelene Geduldbesig om kerse te maak. Foto: Liezl Davids

SPRINGBOKKE. Breyton Paulse (naasregs), voormalige Springbok en deesdae Supersport-aanbieder, was’n gas by Gimnasium Hoërskool op die vooraand van vanjaar se interskole. By hom is (van links) JeanetteGersbach, waarnemende skoolhoof van Gimnasium Hoërskool, Handré Pollard (kaptein van die Gimmiesen ’n Junior Bok) en Cassie Carstens (skoolhoof van Laerskool Gimnasium).Foto: Ernest Kilowan

SHOWJUMP. Aviwe Jackson Molose (second right) and his mentor Penny Lazarus (second left) visitedPaarl Rotary and spoke about Jackson’s journey as a jobless youth from the former Transkei to one ofSouth Africa’s most promising young show-jumpers. Penny took him in as a trainee at her groom trainingschool near Stellenbosch and spotted the potential that would catapult him to Germany earlier this year.He trained with one of the world’s greatest show-jumpers, Ludger Beerbaum, in Munster, the home ofinternational show-jumping. With him are, from left, Paarl Rotarian Gerald Truter and Paarl Rotary PresidentJune Kroukamp.

SORG. Die welsynsorganisasie SA Sorg reik uit na minderbevoorregte kinders by landelike laerskole. Hullehet onlangs mussies en serpe oorhandig aan leerders van Soetendal Primêr. Hulle het ook skooluniformsaan enkele leerders oorhandig en die res bederf met warm sop en brood. SA Sorg kan gekontak wordby 021 873 5305.

DERBY. New Orleans Sekondêr het hul derbyfunksie aangebied en het twee Springbok-eregaste HandréPollard (naasregs) en Natasha Hofmeester (middel) as sprekers genooi. By hulle is (van links) Dennisvon Willingh (skoolhoof van New Orleans Sekondêr), Aslam Abrahams (Vinyards Rugby Klub) en MaryBanda (skoolhoof van Klein Nederburg Sekondêr).

Page 6: Drakenstein Gazette 14 Aug 2012

6 | DRAKENSTEIN GAZETTE Vrydag | 10 Augustus 2012Adver tensie

12 10 CASH LOANS:Lenings tot R200 000.Swartlys welkom. Goed­keuring in 5 min. 021 7627079.

AFFORDABLE loans up toR15 000. No ITC checks.Blacklisted and garnisheewelcome. Send pls call me to:082 437 8679/073 029 0549.

WINDOW TINTING:Winter specials. Phone Johan082 301 5724 for freequotation. [email protected]/www.rsawindowtint.co.za

WELLINGTON: 3 Slpk.woning. Oopplan sitkamer/kombuis in stil omgewingmetswembad en lapa. R7000p.m.Skakel 074 816 8208.

1ml SAND, klip, kompos &bogrond (topsoil) in kleinareas afgelewer, sowel asbourommel en vullisverwy­dering. Skakel Neels: 021 8729397 of 083 412 8810.

SONSTRAAL: 4­Slpk,1½badk, 2 leefareas,dringende verkoop. Prysverlaging. 5­Slpk, 2½badk, 2kombuise, R760 000,dringende verkoop. 076 1693260.

Page 7: Drakenstein Gazette 14 Aug 2012

Vrydag | 10 Augustus 2012 DRAKENSTEIN GAZETTE | 7Schools ­ Skole

Bied volledige kombuis, aparte waskamer, ekstra grootleefarea met binnebraai. Naby N1 en Paarl Mall.Sat, 11 Aug, 11h00-13h00

OUR OFFICES MOVING

TO 195 MAIN ROAD

OPPOSITE OPEL

MOTORS.

PAARL

BERENICE

072 423 1455 / 021 872 2223

Web ref: 265140R640 000

ALLEENMANDAAT OP SKOU

GOUD PLUS. Ty-dens die Paarl Ei-steddfod het diegraad 5-spreek-koor van Paarl-zicht Primêr goudverower.Foto: Devidean Moses

LOF. Deelnemers van Hugenote Hoërskool het weer eens puik presteer in die Afrikaanse voordragafdelingvan die jaarlikse Paarlvallei Eisteddfod. In sestien items is leerders van die skool met die hoogste lofbekroon. Van links is Anja de Bod (poësie), Daniëlle Malan (poësie), Erwin Smith (poësie, monoloog,redenaars), CharnéCarstens (poësie, prosa,monoloog, redenaars), Jeandré Lambrecht (redenaars),MerikeGermishuys (poësie, monoloog) en Inge Augustyn (monoloog). Afwesig: Mikyla Passerini (poësie, prosa,monoloog).

FLAG. The hostel prefects of La Rochelle High have introduced a new tradition, a hostel flag. The motto,Un Second Chez-soi (home from home) reflects the unifying pride and sense of belonging amongst theboarders. The design, initiated by Suzaan du Toit (right), resembles the school flag signifying the bondand shared identity of the school and the hostel.

BALONNE. Twee van Boishaai se hokkie ondersteuners kyk hoe Gimnasium sebalonne opstyg. Foto: Sieb Sieberhagen

EXPO. Klein Nederburg Sekondêr en New OrleansSekondêr se graad 8- en 9-leerders het deelgeneemaan die ‘Fun Science’ werkswinkel wat by KN aange-bied is deur die Instituut van Wiskunde- en Weten-skap-onderrig van die Universiteit van Stellenbosch(IMSTUS). Hier is Fernito Mehl (links) en Tylor Aprilvan NOSS ’besig met ’n eksperiment.

MANDELADAG. Dalweide Primêr het onlangs Mandeladag gevier en ’n muntleg-ging gehou.

HOU SAKE DOP. Boishaai se gelukbringer, AidenMcFarlane, hou sake dop terwyl sy span Saterdagaan die toeskouers voorgestel word.

Foto: Sieb Sieberhagen

NUWELAND. Hierdieleerders van BlouvleiPrimêr is onlangs ge-trakteer op ’n uitstap-pie na Nuweland waarhulle die wedstrydtussen die Stormersen Sharks gekyk het,danksy ’n borgskapvan die Kaapse Wyn-land Distriksmunisipa-liteit.

Foto: Christine Siebrits

VAT VLAM. Die 2012 interskole was reeds Donderdagmiddag goed aan die gangtoe die laerskool-rugbyspanne mekaar op die Faurestraat-stadion gepak het.

Een van Paarl Pri-mêre Seunskool sedirigente spoor symede-leerdersaan.Foto: Sieb Sieberhagen

Page 8: Drakenstein Gazette 14 Aug 2012

Drakenstein

Year 2 • Vrydag 10 Augustus 2012 | Tel. 021 870 4600

ONDERSKEP. Feraldo Frankfort van Klein Nederburg Sekondêr onderskep ’n bal in Dinsdag se derbystryd op New Orleans se bane. Die eerste skote hetgeklap en Klein Nederburg het die seuns basketbalwedstryd 21-7 gewen. Die rugbywedstryde begin môre om 10:30 op die Faurestraat-stadion. Die hoofwedstrydbegin om 16:00. Foto’s: Sieb Sieberhagen

OP AANVAL. Elmeriesa Alkaster van New Orleans Se-kondêr is op die aanval in die eerste meisiespanbasketbal se derbywedstryd wat New Orleans Dins-dagmiddag met 38-12 gewen het.

Erasmus is sprekerby Peoples-funksieEEN van Suid-Afrika se bekende kriekettoetsskeidsregters, Marais Erasmus, isdie spreker tydens SR Radiators YoungPeoples-krieketklub se bekeruitdeling-funksie.Die funksie vind plaas op 31 Augustus

(19:00) in die Rotariër-saal in Kleinstraat,Noorder-Paarl.Kaartjies isbydiebestuurbe-skikbaar.

Dié klub is reeds volstoom aan die oefenvir die nuwe seisoen wat op 29 Septemberafskop.Oefeninge is elke Dinsdag vanaf 18:00 in

die binnenshuise nette by Bolandpark, enookelkeDonderdagvanaf17:30opDaljosafat.Alle spelers word versoek om dit by te

woon.Nuwe spelers is ook baie welkom.

* Hillcrest-rugbyklub speel Saterdag sy’n laaste wegwedstryd teen Langebaan.Die busse vertrek 13:00 vanaf Mannies endie koste beloop R50 per persoon.* Paarl Action Sport bied ’n skoleliga

(o.11-o.18) in krieket, hokkie en netbalaan. Stuur ’n SMSna072 253 3054virmeerinligting.* Drakenstein-krieketunie se juniors

het die afgelope naweek kragte gemeet.Top View teken 90 lopies aan met Under-dogs wat 79 vir 8 paaltjies aanteken.Smokeys teken 54 aan met Striker wat

46 vir 9 aanteken. In die mini-krieketligawen Smokeys vir Rooiland Crusaders.

* Boland Atletiek se hoogspring akade-miewil hoogspringers blootstel aannuweafrigtingmetodes en skole-afrigters be-magtig.Skole word versoek om hulle inligting

te stuur aan die eposadres [email protected], of posbus7018 Noorder-Paarl of hulle kan ook virdiekoördineerderskontakby0711131723.*Young Stars van Wellington is nog

steeds aan die wenkant. Hulle het Sater-dag vir Seven Rivers van Klapmuts met24-0 afgeransel.* Verlede Saterdag het Gardens vir Yo-

ung Standards met 21-15 geklop. GENERAAL. Gardens se losskakel soek ondersteuning in Saterdag se wedstryd teen Young Standards.Gardens het met 21-15 gewen. Foto: Ernest Kilowan

Derby begin

Sportbrokkies