8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore Year 16 • Tuesday 14 January 2014 | Tel. 021 887 2840 Die musikant Brendt Wayne de Wet (middel voor) van Pniel het verlede week sy nuwe enkel- snit bekend gestel. Hier vier hy dit saam met (agter van links) Ernest Loth, bekende skrywer en radio-omroeper, Danneline Ramsden, ook ’n sanger, Michelle de Wet, en Liesl de Wet. Lees berig op bl. 3. FOTO: JILL NICHOLAS Brendt reik na die Brendt reik na die sterre sterre

Stellenbosch gazette 14 jan 2014

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Stellenbosch gazette 14 jan 2014

Citation preview

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore

Year 16 • Tuesday 14 January 2014 | Tel. 021 887 2840

Die musikant Brendt Wayne de Wet (middelvoor) van Pniel het verlede week sy nuwe enkel-snit bekend gestel. Hier vier hy dit saam met(agter van links) Ernest Loth, bekende skryweren radio-omroeper, Danneline Ramsden, ook’n sanger, Michelle de Wet, en Liesl de Wet.Lees berig op bl. 3. FOTO: JILL NICHOLAS

Brendt reik na dieBrendt reik na diesterresterre

Stellenbosch Gazette News - Nuus Tuesday 14 January 20142

Hulp nodig metgestremde kindDie ouers van ’n 10-jarige meisievanKayamandi sitmet hul handein hul hare.

Cuma Mayeki is sedert geboortegestremdenwasnognooit in ’n skoolnie.

Sykannie goedkommunikeernie,maar haar gehoor is darem genoegom haar te help verstaan.

Cuma kruipmaar in die huis as syoor die weg wil kom. Dit is egtermoeilik aangesien haar ouers haarnie heeltyd kan dophou nie.

Pastoor Victor Myataza help diégesin van vyf wat onlangs uit dieplakkerskamp getrek het na ’n beterhuis, juis om Cuma te help.

Pa Morris Ngqwetha is die brood-winner van die huis, maar die geld-jieswathyasbeeldhouermaak isnetgenoeg vir die basiese behoeftes.

Myatazaverteldatdiegesinalbaieskole genader het, maar elke keerkry hulle negatiewe reaksie.

“Die enigste skool wat sal help is’n spesiale skool, maar daai goed kosgeld. En, die gesin het nie juis diefondse nie.

“Ons het ook al by raadslede sekantore om hulp gaan vra, maar diefeit dat die gesin nou verhuis het,

maak dit moeilik.”MaBusisiweMayeki isbedags tuis

om na Cuma en haar ander drie kin-ders om te sien en het nie kans omwerk te soek nie.

Die gesin is desperaat en is op soekna enige hulp vir Cuma.

Enige instansie of familie wat be-reid is om hulp te verleen, kan pas-toor Myataza by 084 771 2020, ofNgqwethaby0826377493/0833665853bel.

CumaMayeki se glimlag verbloemdie hart-seer.

Pastoor Victor Mya-taza verleen hulpaan die gesin. Byhom is Cuma se pa,Morris Ngqwetha,hul enigste brood-winner. FOTO’S:JILL NICHOLAS

Huis Horison se ‘vlamvatters’kan ’n geskenk duisend wees!Huis Horison en vlam-vatters is sinoniem.

Dit is ’n gewilde itemby die kermis en is ’npraktiese geskenk. Daaris baie Stellenbossers envriende van die sentrumwat nie meer hul braai-vleisvuur met enigietsanders as die vlamvat-ters wil stook nie. Wan-neer die sentrum ’n ge-skenkpakkieuitdeel,wildie ontvangers dikwelsvoorafweetofdaarvlam-vatters in die sak is.

Watis ’nvlamvatterenhoe het dit alles begin?

Antonie Vosloo, ’n in-woner van Huis Hori-son, het in 1974 in ’n ern-stige motorongelukbreinbeserings opge-doen. Syouersmoesbaiekreatief raak om hulseun gedurende en ná syhersteltyd te stimuleeren sinvol besig te hou.

’n Vriendin van die fa-milie het voorgestel dat hy koe-rantpapiervou,watooksyspierbe-heer sou verbeter. Antonie en sypa het aan die werk gespring ensommer gou berge gevoude koe-rantpapier gehad.

En so het die eerste vlamvattersdie lig gesien. Antonie se ma,Christa, het kerswas gesmelt endie gevoude koerantpapier daaringedoop. Die vlamvatters is toemooi verpak in sakkies wat ookvan koerantpapier gemaak is. Diefamilie se vriendekring het almalhelp sakkies stik.

In 2012, na die Vosloo-gesin virheelparty jare vlamvatters ge-maak en virHuisHorison verkoophet, het die sentrumdieprojekoor-

geneem.Jennilee Michaels, een van die

personeellede, is verantwoordelikvir die vlamvatter-projek. Dieskoonmaakspan en ander inwo-ners wat beskikbaar is, vou in diemiddae wanneer hul ander werkgedoen is, koerantpapier. Jennileedoen die doopwerk in die warmwas en Mariëtte Nieuwoudt, in-strukteur van die handwerkafde-ling, het ’n paar inwoners geleerom die sakke met ’n naaimasjiente stik.

Die span is sommer baie trots ophul handewerk. Hulle gesels graagoor die nuwe vaardigheid wat hul-le aangeleer het. Hoewel hulle ’nnoodsaaklike taak by die sentrum

het, is dit vir hulle goed om ook be-trokke tewees by hierdie skeppen-de werk. En so het ’n aktiwiteit en’n produkwat ontstaan het om eenpersoon besig te hou en as terapiete dien, ’n spanaktiwiteit geworden nuwe betekenis aan ’n helegroep mense se daaglikse roetinegegee. Op die koop toe word her-winbare materiaal sinvol gebruikom iets nuut en nuttig te skep – endis boonop ’n bron van inkomstevir die sentrum.

Om jouvlamvatters te bestel, beldie sentrumby021 887 5080of stuur’n e-pos na [email protected]. Jykanookhulwebbladbesoek by www.huishorison.co.zaom hul ander produkte te sien.

Huis Horison se vlamvatters is die ideale manier om jou braaivleisvuur aan die gang te kry.

Diarrhoea season: hydration saves livesEvery year between the beginning of Novem-ber and the end of May thousands of babiesand toddlers across the province access theWestern Cape government’s health facilitiesseeking treatment for dehydration due to di-arrhoea.

“In health terms the diarrhoea season endsin May,” said the Western Cape Minister ofHealth, Theuns Botha.

“During this time we must be very con-scious of hygiene and cleanliness and protectour very young children from dehydration.Death as a result of diarrhoea and dehydra-tion is totally preventable by taking some ba-sic precautions.

“By making a simple solution of one litreof water, eight teaspoons of sugar and half ateaspoon of salt, and giving it to your baby,toddler or any other member of your family,little sips at a time, as often as possible, youcan save a life.”

If your child suffers from diarrhoea or hasa runny tummy, vomits or refuses to breast-feed, thenasugar-saltsolution (SSS)isrecom-mended.

Should the signs persist however, the childmust be taken to the nearest clinicimmediately.

Do not wait in the queue to be seen – reportto reception immediately.

Summer has, for many mothers and care-givers, become synonymouswith runny tum-mies, unhappy toddlers and fear of death dueto dehydration.

The provincial health authorities will em-bark on an on-going campaign for the dura-tion of the season that is focused on preven-tion, hygiene, oral rehydration and dangersigns.

Healthstaff arecommitted toeducatingres-idents about the dangers of diarrhoea in chil-dren under five years and infants, who areespecially vulnerable.

During this period staff at all healthcarefacilities are particularly vigilant of parentsandcaregiverswhohavechildrenandinfants

that are suffering from diarrhoea.There are many ways in which we can pre-

vent infection in our children and babies.Diarrhoea is highly infectious and is more

likely to infect and affect children and adultswhen hygiene is ignored.Wash your handsThis is the first step to avoiding all kinds

of illnesses. It is vital to wash your hands inbetween activities.

In otherwords, if you have changed baby’snappy and are now going to feed, you mustwashyourhands first.Evenifyourhomedoesnot have running water, keep a plastic bottlefilledwithwater handy, so that you can rinseyour hands with clean water after washingthem.

Keep play and eating areas cleanKeeping the area clean where children

play, sleep and eat is of utmost importance.Although this sounds easy, it is importantto remember that one should wash feedingbottlesanddummies inhot, soapywater – re-member to rinse well. Babies and toddlerslove to put all kinds of things into theirmouths, therefore their “chew” toys shouldbe kept separate to other toys and must berinsed regularly. Whatever you do, do not‘share’ toys between babies as this is a quickway to spread germs of any kind, especiallydiarrhoea.Keep the area around your home spot-

lessDo not let garbage and other food-related

rubbish lie around, as these attract flieswhich can cause illness. Other things thatcause illness are dirty water, broken toilets,rubbishandcontaminated food.Donotallowchildren to play in puddles of dirty water orfurrows of drainage water. Always removeanimal waste and throw it away.

Western Cape Government Health has amultisectorial team which meets weeklyduring the diarrhoea season.

This team drives activities includingtraining staff in effective clinical methods.They also check water quality, toilets and

general sanitation.They focus on areas where cases of diar-

rhoea occur and conduct outreach activitiesgoingfromhousetohousetomanagetheprob-lem.

This coordinated approach has seen a sig-nificant drop in the number of diarrhoeadeaths over the past few years.

AllWesternCape government health facili-ties have Oral Rehydration Treatment (ORT)corners or rooms.

Mothers and caregivers are urged to visitthese areas for information about the preven-tionand treatment of diarrhoea, andalsohowtomake and use the sugar-salt solution whentheir children show early signs of diarrhoea.

Be sure to keep your home, your child’ toys and handsclean to avoid diarrhoea. PHOTO: ELBÉ VAN HEERDEN

Stellenbosch GazetteNews - NuusTuesday 14 January 2014 3

Plaaslike sanger mik hoogJILL NICHOLAS

Brendt Wayne de Wet het geenbekendstelling nodig nie.

Hy is ’n musikant, skiet tansaan ’n nuwe kort-film oor sy leweenbesitBrendtWayneMusicPro-ductions.Nouhet DeWet ook sy nuwe en-

kelsnit,Reach for the Stars, verle-de Vrydag (10 Januarie) tydens ’nintieme geselligheid bekendge-stel.Hy het sommige van sy liedjies

gesing en die gaste was gaande

daaroor.De Wet het onlangs uit Nama-

kwaland teruggekeer waar hybietjie inspirasie gaan soek het.“Elke keer as ek Reach for the

Stars in my bakkie gespeel het,danhetdie inwonerssaamgedansen gesing.Dit het hulleminute ge-neem om die woorde te leer.”Syvolgendestop isRiodeJanei-

ro in Brasilië, waar hy aan symu-siekvideo vir We Going Forwardgaan skiet.“Ek poog om in April vir drie

weke daar te gaan skiet.“Ek hoop net dat die verkope

van Reach for the Stars goed salverloopwant ekmoet sowat 30 000kopieë verkoop om ’n sukses vanWe Going Forward te maak.”Reach for the Stars bevat twee

enkelsnitte, insluitend WalkingWith God.Die CD verkoop teen slegs R20

en is beskikbaar by 078 770 4023.

Nuwe klanke: Brendt Wayne de Wet hetverlede week sy nuwe enkelsnit-CD be-kend gestel. FOTO: JILL NICHOLAS

Stellenbosch Gazette Leefstyl - Lifestyle Tuesday 14 January 20144

Praktiese spaar-wenkeDit is ’n nuwe jaar en die goeie voorne-mens om beter te leef is hopelik nog nievergete nie.

Die Gazette het by die Suid-AfrikaanseSpaarinstituut (Sasi) en ’n paar lesers aange-klop vir praktiese raad oor hoe om meer tespaar.• Moenie dinge koop wat jy nie regtig nodig

het nie, en moenie probeer om by die bure byte hounie. Diemensemet diemooi ennuutstegoed, het dikwels skuld waarvan jy nie weetnie.• As jy gaan inkopies doen, maak vooraf ’n

lysie en koop nét dit. Gebruik dieselfde begin-sel met klere: moenie voor die voet koop om-dat iets mooi is nie; gaan soek eers skoenewanneer jy werklik ’n paar skoene nodig het.Moet ook nie klere koop waarmee jy nie

100% tevrede is in die aanpaskamer nie – diekans is goed dat jy dit nie sal wil dra nie.•Kykelkeoggendvoorwerkwatteroorskiet

in die yskas is en wat in jou koskaste is. Jykanoorskiet inpakwerktoeenditookkreatiefgebruik deur net een of twee bestanddele byte koop. So voorkom jy dat kos sleg raak injouyskasenbegin jyselfs joueienuweresepteuitdink.• Begin minder van alles gebruik – van wa-

ter en elektrisiteit tot lugtyd en taxigeld. Wa-ter en krag kan byvoorbeeld bespaar worddeur troeteldiere se ouwater op die potplantete gooi, enkookwater vir tee in ’nwarmwater-fles te hou.Gebruik iets soos WhatsApp of Mxit om te

kommunikeer eerder as oproepe of SMS’e.Stap wanneer dit ookal moontlik is – dit salnie net petrol of taxigeld bespaar nie, maarjou ook help fiks word.• Dink drie keer voor jy enigiets weggooi.

Kanditverkoop,hergebruik,weggegeeofher-win word? Tydskrifte kan byvoorbeeld ondervriendinne uitgeruil word, kinderspeelgoedkan vir ’n buurvrou met ’n baba gehou word,en ’n bokswaarin doeke gekoop is, kan oorge-

trek word met mooi papier om ’n speelgoed-boks te word.• Leer jou kinders van jongs af spaar. Laat

hulle by wees as jy die begroting deurpraat,laat hulle werk vir sakgeld, en leer hulle omself te besluit wat hulle moet opgee as hulleiets onnodig wil koop.•Pasditwat jyhetop.Moenie speelgoedbui-

te laatrondlênie,maakjougoedgereeldskoonen leer kinders om nie op meubels te springnie.• Begin hiérdie maand spaar. Al is dit R10

elkemaand–dit isbeterasniks.Envanuitstelkom afstel, so moenie verskonings maak nie.•Moenie skuldmaaknie.As jynienoudaar-

die duur stel meubels kan bekostig nie, hoe-kom sal dit volgende maand beter gaan? Enonthou dat om skuld af te betaal beteken datjy volgende maand iets sal moet opgee om ’npaaiement te kan bekostig. Dus jy sal eintliknóg minder geld as hierdie maand hê.• As jy wel skuld het, betaal dit so vinnig

asmoontlik af enmoenie eenmaand oorslaannie!•Kyk rondenvergelykpryse.Houdie spesi-

ale aanbiedingsblaadjies van winkels dop,maar moenie koop wat jy nie gewoonlik sougebruik net omdat dit goedkoop is nie.

Om meer te spaar is ’n uitstekende voorneme virdie nuwe jaar en dit sal jou groot bevrediging geeas jy jou spaarplanne deurvoer.

Skop die jaar goed af

LAAT JOU TOETS: Nog ’n goeievoorneme om te hê, is om op hoogtete kom van jou gesondheidstatus. Asjy kan, probeer die tandarts besoek,die oogarts en ’n algemene praktisynas jy lanklaas by een was. Siftings-toetse soos papsmere, MIV-toetse,suikervlaktoetse en toetse vir bloed-druk en cholesterol is baie belangrik.Lees gerus die artikel op bl. 5 vir ’nstorie oor hoe ’n oogartsbesoek ’nlewe gered het.

The Western Cape police are lookingfor young, energetic, intelligent,physicallyandmentallyfit individu-als to join the basic police develop-ment learning programme.

For thispurpose theadvertisementofthe posts that were advertised in No-vember have been reopenedwith a newclosing date of 25 January.The police want to expand their con-

tingent of officers in the province withindividuals who are committed and se-rious about law enforcement and whowant to pursue a career in policing.As part of the programme applicants

will undergo ten months of training ata SAPS Academy during which freetraining gear, meals and accommoda-tion will be provided.

What are the criteria?Toqualify the applicantmust comply

with the following criteria:) You must be a South African citi-

zen of which documentary proof mustbe furnished.

) Applicantsmustbeat least18years

old and under 30 years old.) Applicants must be in possession

ofaGrade12certificateorNationalCer-tificate (Vocational)SafetyinSocietyofwhich proof must be furnished.

) Preference will be given to appli-cants who are in possession of at leasta light vehicle driver’s license.

) Applicants must be prepared tosubmit to a physical medical examina-tionasdeterminedby thenational com-missionerandmustbe foundtobephys-ically and mentally fit for appointmentin the post for which he or she applies.

) Heor shemust undergo psycholog-ical assessment as determined by thenational commissioner and be found tocomply with the profile of a police offi-cial.

) All applicants must be proficientin at least two of the country’s officiallanguages, of which one must be Eng-lish.

) Hopeful candidates must be pre-pared to take the oath of office.

) Applicantsmustbeprepared toun-dergo such training as determined by

the national commissioner.) Applicantsshouldnothaveanytat-

too marks which will be visible and ir-reconcilable with the objectives of thepolice service.

) Applicants cannot have any previ-ous criminal convictions and/or pend-ing criminal, civil, disciplinary casesand such person shall allow his or herfingerprints tobe takenandallowback-ground enquiries to be made.

) Applicants could not have been de-clared unfit to possess a firearm.

) Candidates must be prepared toserve anywhere in the country.Uponcompletinga 24-month training

programme, successful candidates willserve as functional police officers at apolice station or unit within the prov-ince.Applicationsmustbesubmitted toyournearestpolicestationorto thePro-vincial Recruitment Centre, FirstFloor, Customs House Building, LowerHeerengracht Street, CapeTownbefore25 January.Contact personnel officer Qomfo at

021 467 8388 for more information.

Become a police officer Crime at ATMsELBÉ VAN HEERDEN

The Stellenbosch policewarn against ATM fraudafter a number of caseshave been reported overthe past few weeks.According to police

spokespersonWO RubenKlassen, the number ofincidents when clientsare swiping their creditcard or using an ATMhave risen significantly,especially at the Stand-ard Bank in Bird Streetand Absa Bank in PleinStreet.“The targeted groups

are especially touristsand elderly people whoarenot familiarwithStel-lenbosch and its sur-roundings. We urge allusers and clients of therespective banks to bemore vigilant when do-ingatransactionorusingthe ATMs.”

According to Klassenthe same modus operan-di is used. “The suspectswill offer to help with thetransaction and in ablink of an eye switch thecards, or they place a pa-perclip inside the spacewhere the card fits in andthen the card gets stuckinside.“It is of paramount im-

portance to be on thelookout for any strangersin the vicinity when us-ing the bank teller ma-chines. Donot accept anyhelp or assistance fromany strangers. If it is dur-ing business hours andyou have a problem, con-sult with the employeesof the specific bank.“Do not try to appre-

hend the suspects your-self. You will only putyour own life in danger.Rather call the law en-forcers if possible.”

Leer skryf vir kindersMariannaBrandt bied ’n kursus aanvir almalwat brand om te skryf virAfrikaanse kinders.Marianna se kursus is prakties en maklik enbehels geenmodules en eksamensnie. “Jy for-muleer jou storie eers in the theatre of yourmind,” sê Marianna. “Jy vind ook uit watsesoort stories jou persoonlikheid pas deur ’nkleuranalise te doen.” Die kursus duur van 23tot 25 Januarie by die Strand-biblioteek. Virbreedvoerige inligting, stuur e-pos [email protected].

Stellenbosch GazetteNews - NuusTuesday 14 January 2014 5

Stellenbossers hoop vir ’n beter 2014 vir hulself en anderMYRON WEYERS

Die Stellenbosch Gazette hetmet inwoners van Stellen-boschgeselsomuit tevindwathulle in 2014 in hul lewe wilverander of verbeter.

Michael Hitchings: “Ek wil net meersuksesvol wees as in die jaar 2013.Om my medemens te help is eenvan die dinge wat ek wil aanleervanjaar. Dis my missie om meervrygewig te wees en my ikoon Nel-son Mandela se beeld na te streef.”

Anne Arendse: “Die misdaad in onsland, asook dorp, is iets wat swaarop my hart lê. Die arme kindertjieswat so vermoor en verkrag word.Die regering sal regtig iets moetdoen. Die bendebedrywighede inCloetesville ruk ook hand uit. Jongkindertjies wat die vuil werk vir ’nouer bendelid moet doen. Ek hoopvan harte vir ’n vreedsame 2014.”

Jaco Du Preez: “Jou ingesteldheid isbaie belangrik. As jy besef hoeveelkrag dit dra, sal jy nooit weer pro-beer negatief dink nie. Ek wil in2014 eers my eie ingesteldheidprobeer positief hou ten alle tye,dan die mense rondom my s’n ver-ander.”

Ernest Abrahams: “Die regering moetbaie meer aandag aan behuisingen dwelmmisbruik gee. Die mag lêin hul hande. Verder aan, hoop ekom my werksposisie te verander.Ek wil hoër in my professie gaan.Miskien om my eie besigheid ookte stig.” FOTO’S: MYRON WEYERS

Roann Grobler: “Ek hoop om dié jaarmy tyd effektief te gebruik. Dié jaarwil ekminder kuier enmeer aandagaanmy studies bestee. Dis ’n móétdat ek al 10 vakke vanjaar moetslaag.”

Cindy Skippers:”Misdaad is besig omtoe te neem. Met die mag wat dieregering het, sou ek meer aktiwitei-te vir ons jongmense wil hê. Hulleis die toekoms en dus sal ek meeraandag aan hulle bestee.”

Miskien moet jy jou oë laat toets as nuwejaarsvoornemeMaak jy gewoonlik nuwejaarsvoor-nemens wat net vir ’n week of tweehou? Jy is nie alleen nie.Statistic Brain, ’n Amerikaanse

webwerf wat spesialiseer in diesaamstel van syfers en statistiek, sê’n studie wat deur die Universiteitvan Scranton in Pensilvanië gedoenis, wys dat net 8% van Amerikanersgewoonlik suksesvol is in die byhouvan hul nuwejaarsvoornemens.Daarisdarem49%watal ’nmatevan

sukses bereik het.Johan Lehrer van The Wall Street

Journalhetook in2009algeskryfdat’n Britse sielkundige, RichardWise-man, bevind het 88% van alle nuwe-jaarsvoornemens faal.Nadat dié sielkundige 3 000mense

enhulvoornemensbestudeerhet,glohydiebreinsevermoëomsoveelself-dissipline aandie dag te lê is eenvou-dig te beperk, en dat goeie voorne-mens in klein bietjies regdeur die

jaargemaakenuitgevoermoetword.Volgens ’n lys watTimeMagazine

aan die begin van 2012 op hul web-werf geplaas het, is die tien voorne-mens wat die meeste gemaak én ge-breek word:• verloor gewig en raak fiks;• hou op rook;• leer iets nuut;• eet gesonder en gaan op ’n dieet;• betaal skuld af en spaar geld;• bringmeer tyd saammet familie

deur;• reis na nuwe plekke;• wees minder gespanne;• doen vrywilligerwerk;• drink minder.Afgesien hiervan, sê Statistic

Brain, is nog gewilde voornemens:• raak meer georganiseerd;• geniet die lewe ten volle;• help iemand om sy drome te be-

waarheid;• raak verlief.

Een ongewone voorneme waaropdieGazette afgekom het en wat ’n le-we verander het, is op die CanadianLiving-webwerf gepubliseer:“Verledejaarhetekbyeenvoorne-

megehou,geïnspireerdeur ’nvriendwat sy oog verloor het weens ’n ge-was: ek het my oë laat toets. Dit hetmy lewe gered, want die dokter het’n gedeeltelik verstopte aar raakge-sienwat ’n beroerte konveroorsaak.Laat hierdie jaar jou oë toets!”

Stellenbosch Gazette General - Algemeen Tuesday 14 January 20146

PERSOONLIKE

DIENSTE

SPYSENIERING

& LOKALE

1401

DECKSTER'S CATE-RING, DéCOR / HIRING.Menu's from R120.00.Includes: crockery, cutlery,white tablecloths, whitechair covers, organza back-drop, arch & red carpet.(Ielaahm or Rene.) 021 3714507 / 082 324 9486.www.decksterscatering.co.za

LENINGS

1445

A PERSONAL LOANfrom R1000 - R120 000.Debt mediation, consolida-tions of loan. Same daypre-approval and pay-out24hr. Denver 084 254 9042.Joseph 074 346 7511. Fax086 630 7815

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

ELEKTRIES

1810

HERSTEL BY DIE HUISYs- en vrieskaste, stowe,wasmasjiene en mikrogol-foonde. 071 755 3390.

ALLERLEI

1845

DIAL A FRIDGE -076 552 0272. Services &Repairs. 24/7 We buy deador alive. Prompt & ReliableGuaranteed workmanship

BETREKKINGS

3600

ALGEMEEN

3680

WINKEL ASSISTENTWinkel Assistent benodigvir skoenwinkel in Stellen-bosch Square Sentrum.Slegs dames woonagtigbinne 10km vanaf sentrumsal oorweeg word. Indienons u nie binne 7dae kon-tak nie, was u aansoekonsuksesvol. Faks asb uCV na 086 536 5436 ofepos [email protected].

13 JANUARIE

)Alkoholiste Anoniem (AAStellenbosch Sentraal) ontmoetom 20:15 by die NG gemeenteStellenbosch-Wes in Alexander-straat. 0 084 293 3967.

16 JANUARIE

) Alkoholiste Anoniem (AA)sowel as Alanon, ter ondersteu-ning van familie en vriendevan verslaafdes, ontmoet om20:15 in die NG gemeente Stel-lenbosch-Wes in Alexander-straat. 0 084 293 3967 of 021 8895791.

19 JANUARIE

) Kaapse Familiemarkdag enfees. Skilpadvlei-landgoed.09:30 – 18:00. R100 vir ’n stalle-tjie. R5 vir ingang en R2 perspeletjie. Lara 0 082 967 8344.

19 JANUARIE

) Blaauwklippen Antique Fair.Blaauwklippen Estate in theFunction Room. 10:00 - 15:30.

Entrance is free. Call Barbara0 083 444 0133.

23 JANUARIE

) Stellenbosch Toastmastersmaandelikse vergadering. Skil-padvlei Restaurant. 18:30. 0Danie Germishuys 082 775 9330en 2 [email protected].

24 JANUARIE

) Stellenbosch Wynfees. Duurtot 2 Februarie. Die Braak.

31 JANUARIE

) January Courtyard Market.The Woodmill. 17:30. Gratis toe-gang. Gratis parkering.

Die Blaauwklippen Antique Fair vind op 19 Ja-nuarie plaas.

Antiekstukke tekies en te keurDis ’n nuwe jaar en almal hetkaste reggepak en items weg-gegooi.Maar wat as jy nie alles

eenkant in in ’n boks hoef tegooi nie en selfs ’n geldjiedaaruit kan maak?Dan is die Blaauwklippen

Antique Fair net die ding virjou.Op Sondag 19 Januarie

word dié mark by dieBlaauwklippen Landgoed indie Funksiekamer gehou.Dit is geleë op die R44 op

pad Stellenbosch toe.Die deure sal 10:00 open en

die laaste items sal so teen15:30 verkoop word.Toegang is gratis en almal

is welkom.Daar sal antieke en kos-

tuumjuweliersware, glaswa-re, kunswerke, aandenkingeen klein meubels te koopwees.As jy belangstel in van dié

items, moenie die markiemisloop nie.Indien jy graag van jou

itemswilverkoopenwildeel-neem, bel Barbara by083 444 0133 vir meer inlig-ting.

Is your voiceworth R6 000?Do you know somebody whohas what it takes to be thebest of the best karaoke per-former?The Best of Karaoke 2014

competition on Saturday 25January at Winners ActionBar, Golden Valley Casino istheir chance to take the mi-crophone and sing like a su-perstar.The winner will receive

R6 000, with second place get-ting R3 000 and third placeR1 000.So it might be worth driv-

ing to Worcester.If you can sing to save your

life and want to enter, getsomeone to nominate you, orif you know somebody youthink should enter the kara-oke competition, this is whatyou need to do:At the Golden Valley Casi-

no, fill in an entry nomina-tion formand deposit it in theTombola.On the form, you will need

to write a short motivation

about why you have enteredyour nominee and give theircontact details.Only the first 30 nominees

will qualify to perform.Each performer must se-

lect a song to perform on thenight fromtheprovidedkara-oke song list.Entry is restricted to over

18s.Now’s your chance to shine

and have a lot of fun at thesame time.The competition will take

place between 20:00 and 22:00After the competition,

Cape Town songstressAbigail “Koekie” James willtake to the stage at 23:00 to dowhat she does so well – singsongs that will have you sing-ing along with her.Expect the unexpected.Come and support your fa-

vourite contestants.Tickets to the Best of Kara-

oke 2014 are R40 each fromthe GoldenValley Cash Desk.Over 18s only.

Spesialeddiieennssttee

Stellenbosch GazetteGeneral - AlgemeenDinsdag 14 Januarie 2014 7

Omgee-pa’s gee etevir Jamestown-gesinneDie Yes We Can-mansgroep het in De-sember verlede jaar ’n Kersete vir 200volwassenes en 200 kinders in James-town aangebied.

Dié groep is ’n organisasie vir en deurmans en/of pa’swat anderuitdaag omver-antwoordelikhede in die gesin en gemeen-skapna tekomenhulChristelikewaardesuit te leef.Die kinders het pakkies gekry en is ver-maak met ’n springkasteel en glip-en-gly-

baan.Bybels is aan talle kinders en gesinneuitgedeel terwyldiegroepaandieheerlikemiddagete gesmul het.Yes We Can is ook deur die jaar bedry-wig.Indiewintermaandekryminderbevoor-regtesinJamestownelkeaandsopenmeeras 200 kinders baat by hierdie projek.Mense wat by die projek betrokke wilraak kan Dale Simons by 082 788 4904 ofClenn Vermeulen by 083 290 5975 bel.

Dié kinders in Jamestown smul aan hul lekkernye.

Gesinne in Jamestown geniet ’n Kersete.

DieGazette vra Stellenbossers om die volgen-de welsyns- en gemeenskapsorganisasies teondersteun. Hulle het u hulp dringend nodig.Hier volg hul behoeftes:) Stellenbosch Nagskuiling: Skoonmaak-middels, waspoeier en opwas- en afdroogdoe-ke isnodig.Daar isook ’nbehoefteaanvrywil-ligers om 15 liter sop vir die skuiling se inwo-ners te skenk. 0 021 886 6173.

) Huis Horison: Wit kerswas vir die maakvan vlamvatters, asook stewige vulsel, hout-hangers, borduurgare, groterige stukke effelinne of katoenmateriaal en wol word beno-dig. 0 021 887 5080.

) Safe House Stellenbosch: Melkpoeier/langlewemelk, rys,mieliemeel,blikkies tuna,suiker, kookolie, waspoeier vir outomatiesemasjiene, Handy Andy, Jik/Domestos en op-wasmiddel. Enige vrywilligers sal ook vanharte waardeer word. 0 021 883 2574.

) Stellenbosch Voedingsaksie: Droë be-standdele soos rys, pasta, mieliemeel, stamp-mieliesensopmengsels.Daar isook ’nbehoef-te aanprodukte vir kospakkies vir behoeftigegesinne. 0 021 886 8986/071 322 0747.

)Kindersorg SA Stellenbosch: Skoolklere,al is dit tweedehands, asook skryfbehoeftesword dringend benodig. 0 021 887 2816.

) Jeuguitreik Kinder- en Jeugsorgsen-trum: Brood, suiker, pasta, broodsmere enblikkieskos.GordyneenouDVD’swatoorna-weke vir die kinders gewys kan word. Skryf-behoeftes asook skoolklere sal waardeerword. 0 021 886 6216.

)StellenboschWerksentrumvirVolwasse

Persone met Gestremdhede: Hul grootste be-hoefte is vervoer. Op soek na daaglikse saam-rygeleenthede vir vier mense van Vlotten-burg-winkel, twee van Koelenhof KatoliekeSkool, eenvanKanonkop, vier vanKayaman-di eneenuit Jonkershoek.Verf enboumateri-aal, ookkruidenierswarevirgebakvirhulba-saar op 14 April, is nodig. 0 021 887 8688.

) Ikhaya Trust Centre: Vrywilligers watdieleerlingeinhulnasorgopVrydaevan15:00tot 16:00 kan leer viool speel.0 021 889 8774.

) Marcelino Singh-stigting: Brood, brood-smere, vars groente, tweedehandse klere enmeubels. 0 021 889 9555/072 888 7188.

)ACVV Stellenbosch: Nie-bederfbare kos,toiletware, skoolskoene, -hempies en -broe-kies, weggooidoeke vir babas en volwassenesen rugsakke vir skoolgaande kinders. Enigeou klere vir ons klerewinkel, sodat ons aandié kan gee wat by ons kom vra. 0 021 8876959.

) Kayamandi Traumakamer: Driekwart-/enkelbedmatrasse, waaier, verwarmer, bed-degoed, gordyne, komberse, eetgerei en bor-de, tweedehandse klere en onderklere, kos,toiletware en skoonmaakmiddels. Mev. Ba-kubaku:0 074 717 9676/021 889 7686 of Mary:0 083 945 5811.

) Stellenbosch Hospice: Droë bestanddele,blikkieskos, skryfbehoeftes, ou skoolrugsak-keenGranuflexvirwondewordbenodig.Eni-ge ou klere word ook gevra om te skenk aanander. 0 021 886 5994.

) Lord’s Acre Christian Community Cen-tre en Tabitha Women Ministry: Wol, krale,materiaal, spieëls, teëls en vrywilligers watopleiding in naald- en kralewerk kan gee.0 021 876 3727, 083 252 3033 of 021 876 4722.Organisasies wat hul behoeftes in Ons GeeOm gelys wil hê, moet Myron Weyers by 021887 2840 bel of e-pos stuur na [email protected].

Ons Gee Om.Ons Gee Om.

The man behind Kaya LabsHe believes that education makes a differencein anyone’s life and does not only fill one’s headwith knowledge.Wesley Diphokoof Kayamandi wasborn and raisedhere and alwaysdreamed of becom-ing a successfuleconomist.He majored ineconomics at theUniversity of theWestern Cape andhad the idea thaton-line education ap-plied in an offlinesetup makes a dif-ference.It is with this inmind that KayaLabs was foundedin 2011.KayaLabs’ visionis to create physicalspaces where peo-ple can access thebest education fromleading academicinstitutions andcompanies in theworld.DiphokosaysthatKayaLabs is simplya 21st Centurylearninginstitutionwhere people learnby solving prob-lems and develop-ing solutions forchallenges in society.“When our students learn about technologythey don’t just learn about it in textbooks butthey develop technological solutions. They be-come involved in technology projects to learn

on the job.“They don’t learn to earn certificates to hangin their bedrooms; they learn to develop solu-

tions in the form ofproducts and arti-facts.“They will not on-ly just showyou cer-tificates but theywill show you whatthey’ve done.”A first for this in-stitution is the rec-ognition of beingpart of World De-sign Capital CapeTown 2014.“I’m excited andfeel honoured thatwhat we do at KayaLabswill receive in-ternational atten-tion through theWorld Design Capi-tal 2014 partly be-cause this will ex-pose young peoplein our townshipswho are doing greatwork.”Diphoko seeshimself working inand around SouthAfrica to teach oth-er students what hehas learntandaboutwhat Kaya Labs iscapable of.“I have a strongbelief that educa-

tionneedstochangetoembracetheinformationage. It needs to move from the industrial agemodel to the information age.”Formore information about Kaya Labs, visitwww.kayalabs.co

Entrepreneur Wesley Diphoko from Kayamandi is the founderof Kaya Labs.

Stellenbosch | Franschhoek | Pniel | Kylemore

Year 16 • Dinsdag 14 Januarie 2014 | Tel. 021 887 2840

Raakrugbyspanne in Stellenbosch gesoekMYRON WEYERS

Raakrugby word reeds vir sowat18 jaar op georganiseerde basis inSuid-Afrika gespeel en nou wilCaylix Sportbestuur dié sport-soort ook op ’n formele basis naStellenbosch bring.

Hoewel Caylix nog net ’n paar jaarbestaan, het dié maatskappy reedsverskeie sportbyeenkomste metgroot sukses aangebied.Caylix Sportbestuur is in Stellen-

boschgebaseer en is ’n sportbestuur-maatskappy wat spesialiseer in dieontwikkeling en algemene bestuurvan enige sportverwante besigheid,

program, projek of geleentheid.Caylix Sportbestuur het ook ’n

vennootskapmet In 2 Touch gesmee.Dit is ’n organisasie wat meer as 400raakrugbyspanne bestuur, wat inverskeie ligas landwyd deelneem.Verder is daar onder Caylix se be-

stuur ’n sport- en lewensvaardig-heidsontwikkelingsprojek, die Li-ving Legends-projek.Dié projek het ’n raakrugbyspan

wat die laaste paar jaar aan die raak-rugby-reeks op strande aan die landse Suidkus deelneem. Dié span hetvanjaar vir die tweede keer in driejaar die reeks gewen. Die eerstereekssege was in 2011 en in 2012 hetdie span tweede gekom.

Vyf lede van die Living Legends-span het die afgelope drie jaar al virdie Springbok-raakrugbyspan ge-speel en in 2012 het Ashwill Gordonsy land by dieWêreldbeker-toernooiin Skotland verteenwoordig.Caylix Sportbestuur en In 2 Touch

gaannou ’n geleentheid skep vir pas-sievolle plaaslike raakrugbyspelersom die sport op ’n kompeterende,maar sosiale manier te geniet. Diedoelwit is ook om die sport in die Bo-

land te help ontwikkel en te laatgroei.Caylix Sportbestuur is ook in on-

derhandelinge met Maties Rugby endie Universiteit Stellenbosch omweer lewe in vroue-raakrugby teblaas.Die onderskeie ligas begin op

Woensdagaand 12 Februarie by dieVan der Stel-rugbyvelde.Skoliere ouer as 14 jaar, studente,

werkendes en ook ondernemings

wat spanne wil saamstel en inskryfis welkom. Dit is ’n geleentheid omsosiaalmet vriende en/of kollegas teverkeer, maar ook kompeterendepret te hêmet ’n groot fokus op ’n ge-sonde liggaamwat help om ’n geson-de gees te hê.Virmeer besonderhede of om in te

skryf, stuur ’n e-pos aan [email protected] of bel 079071 9122. Daar is ook meer inligtingop www.touchrugby.co.za.

Ashwill Gordon, wat Suid-Afrika in Skotland verteenwoordig het, is een van die voorsteraakrugbyspelers van die Living Legends-span.

Die suksesvolle Living Legends-raakrugbyspan wat deur Caylix Sportbestuur aan dié sportsoort deelneem.

Nederlandse sokkerspan in StellenboschDie Nederlandse span PEC ZwollehetverledeweekvirAjaxCapeTownin ’n eenkeer-in-’n-leeftyd-wedstrydin Stellenbosch gepak.PEC Zwolle het die wedstryd, wat

by die Coetzenburg-stadion gespeelis, met ’n eindtelling van 2-1 in sy

guns beklink.’n Sokkerweek is tussen 6 en 11 Ja-

nuarie in Stellenbosch gehou met ’nreeks internasionale en plaaslikewedstryde wat plaasgevind het,asook ’n afrigtingskursus waar 25plaaslike afrigters help slyp is.

Dié week se sokker vorm deel van’n sokkerontwikkelingsprogram, ge-hou deur die Universiteit Stellen-bosch,wat die ontwikkelingvan sok-ker in die Stellenbosch-omgewingwil bevorder én ’n professionele enkundige sokkeromgewing wil skep.

Die PEC Zwolle-span van Nederland wat verlede week teen Ajax Cape Town geseëvier het in ’n plaaslike sokkerwedstryd. FOTO:ADRIAN BAILEY-STEWART Bart van Hintum in aksie.

Joost Broerse op sy beste.