8
31 Jan - 7 Februarie 2014 Madelé J van Rensburg het 7 onderskeidings behaal in die 2013 matriek eindeksamen. Madelé, ‘n oud-leerder van Hoërskool Schweizer-Reneke het ook ‘n pragtige gemiddeld van 90,29% behaal. Die spesialis landboukundige advies- dienste groep in Leeudoringstad, Ter- ratek, is onlangs herstruktureer, na die suksesvolle implementering van ‘n korporatiewe bestuursooreenkoms in Soedan met Jenaan Investments. Dit het tot gevolg gehad dat Terratek In- ternational afgestig is sodat Terratek kan fokus op die behoeftes van die plaaslike boerdery gemeenskap . Terratek verskaf reeds die afgelope dekade unieke oplossings aan boerderye in Suid- Afrika, wat ‘n wye spektrum van wetens- kaplike gewasverbouing- en presisieboer- derytegnieke insluit. Hierdie ontwikkeling maak dit verder moontlik om Terratek se bestaande dienste uit te brei na die somer reënvalgebied. Ten einde die diens meer vaartbelyn te maak, is ‘n assosiasie met NviroTek Labo- ratories aangegaan om die GIS-verwerking van die laboratoriumdata oor te neem. Vol- gens me Dailena Hattingh, die besturende direkteur van dié nasionale, onafhank- like landboulaboratorium, sal hierdie stap verseker dat data-vloei en integriteit opti- maal bestuur word. Dié diens sal ook aan ander kliënte van NviroTek Laboratories aangebied word. Volgens mnr Jason Sparrow, Senior Land- boukundige van Terratek, is die feit dat Terratek onafhanklik bedryf word en nie aan enige insetverskaffer gekoppel is nie, ononderhandelbaar. Dit lei tot krediet- waardige resultate en aanbevelings van die landboukundiges, wat onomwonde deur Terratek se klante vertrou kan word. Terratek meer vaartbelyn om internasionale en plaaslike markte suksesvol te bedien Mnr Jason Sparrow.

Overvaal 31 jan 7 feb 2014

  • Upload
    retha

  • View
    291

  • Download
    43

Embed Size (px)

DESCRIPTION

 

Citation preview

Page 1: Overvaal 31 jan 7 feb 2014

31 Jan - 7 Februarie 2014

Madelé J van Rensburg het 7 onderskeidings behaal in die 2013 matriek eindeksamen.Madelé, ‘n oud-leerder van Hoërskool Schweizer-Reneke het ook ‘n pragtige gemiddeld van 90,29% behaal.

Die spesialis landboukundige advies-dienste groep in Leeudoringstad, Ter-ratek, is onlangs herstruktureer, na die suksesvolle implementering van ‘n korporatiewe bestuursooreenkoms in Soedan met Jenaan Investments. Dit het tot gevolg gehad dat Terratek In-ternational afgestig is sodat Terratek kan fokus op die behoeftes van die plaaslike boerdery gemeenskap . Terratek verskaf reeds die afgelope dekade unieke oplossings aan boerderye in Suid-Afrika, wat ‘n wye spektrum van wetens-kaplike gewasverbouing- en presisieboer-derytegnieke insluit. Hierdie ontwikkeling maak dit verder moontlik om Terratek se bestaande dienste uit te brei na die somer reënvalgebied. Ten einde die diens meer vaartbelyn te maak, is ‘n assosiasie met NviroTek Labo-ratories aangegaan om die GIS-verwerking van die laboratoriumdata oor te neem. Vol-gens me Dailena Hattingh, die besturende direkteur van dié nasionale, onafhank-like landboulaboratorium, sal hierdie stap verseker dat data-vloei en integriteit opti-maal bestuur word. Dié diens sal ook aan

ander kliënte van NviroTek Laboratories aangebied word. Volgens mnr Jason Sparrow, Senior Land-boukundige van Terratek, is die feit dat Terratek onafhanklik bedryf word en nie aan enige insetverskaffer gekoppel is nie, ononderhandelbaar. Dit lei tot krediet-waardige resultate en aanbevelings van die landboukundiges, wat onomwonde deur Terratek se klante vertrou kan word.

Terratek meer vaartbelyn om internasionale en plaaslike markte suksesvol te bedien

Mnr Jason Sparrow.

Page 2: Overvaal 31 jan 7 feb 2014

Bladsy 2 OVERVAAL 31 Januarie - 7 Februarie 2014

Hoërskool Wolmaransstad het vanjaar vier nuwe personeellede verwelkom. LINKS:In die administrasie kantoor is Yolanda Vos en Caren van Heerden die nuwe gesigte. ggONDER: Die twee nuwe onderwysers by Wollies is Leona Badenhorst (voor) en Mi-chelle Opperman.

Nuut by Wollies

Page 3: Overvaal 31 jan 7 feb 2014

31 Januarie - 7 Februarie 2014 OVERVAAL Bladsy 3

Transnet Foundation recently presented Dirang Ka Natla Comprehensive School in Stilfontein with 250 desks with a total costs of R250 000. Transnet representatives, the community, school members and the media had been invited to share the joy with the children and witness the official handover. Transnet Foundation was formed to help build a healthy, safe and educated nation, with a focus on providing a consistent and ongoing helping hand to the less fortunate communities across South Africa. Through their various corporate social in-vestment projects, Transnet Foundation has been reaching out and empowering rural communities – through better healthcare, sport, education, grants and employee vol-unteer programs. A key investment for Transnet Foundation is assisting communities, particularly areas like Khuma, Stilfontein, where Transnet has significant operations. Through Transnet Freight Rail and the Foundation’s Con-tainer Assistance Programme, a project was launched at the end of May 2013 to improve safety and assist the community in under-standing the importance of sustaining their rail transportation. One such area that was visited was Dirang Ka Natla. Following the successful launch of the pro-ject, Transnet Foundation received a request for sponsorship from Dirang Ka Natla Com-prehensive School. They had been strug-gling with infrastructure and a shortage of classroom equipment. In desperate need of 250 desks, the school submitted an appeal to the Foundation. Cultivating keen minds and providing sup-port to the future leaders of South Africa fit the Foundation ethos. With this in mind, Transnet Foundation investigated the appli-cation and confirmed the request. They then partnered with Transnet Engineering to fa-cilitate the manufacture of the desks. By providing such integral furniture to schools in need, Transnet hopes to make a positive impact on the education and quality of learning for all pupils at Dirang Ka Natla Comprehensive School. “We are very proud to have sponsored these desks. With this donation, pupils are able to work better and harder. It raises morale, im-proves the standard of education and gives the pupils the tools they need to improve their community and way of life.” – Cyn-thia Mgijima, Head of Transnet Foundation at Transnet Limited.

Transnet Foundation donates R250 000 in desks to school in Khuma LEFT: Mr Ali Tshabalala from Transnet Enineering, mr Ricky Maharaj from the

Transnet Foundation, mr Meshack Masinga from Khuma Community Policing Forum with some of the learners. RIGHT: Mr SS Mogorosi from the Department of Education.

Police are appealing to motorists around Rustenburg Platinum belt, to avoid or be on the alert while using some routes especially during the early hours of the morning. The stern warning comes in the wake of the barricading of some routes and pelting of motorists with stones. These incidents have been reported around the three affected Rustenburg platinum mines. Amongst areas that have been affected in-clude Mmantsere near Mogwase, route be-tween Zinniaville and Khuseleka Mine.

Motorists urged to be on alert in

the Platinum belt

Page 4: Overvaal 31 jan 7 feb 2014

Bladsy 4 OVERVAAL 31 Januarie - 7 Februarie 2014

Dringend benodigOns is dringend opsoek na goeie gebruikte motors of bakkies asook karavane om vir

kontant te koop. Skakel dadelik vir Oupie Deetlefs byTelefoon (018) 596 1177of sel: 082 923 4255

of besoek ons by

R.A. MOTORSBroadbentstraat Wolmaransstad

Hoërskool Wolmaransstad het onlangs sy jaarlikse huissport gehou. Vanjaar is Armand du Toit as die Junior Victor Ludorum aangewys en Line du Preez is as die Junior Victrix Ludorum gekroon.

Elton Burger en Sue-Marie Baden-horst is onder-skeidelik as die skool se Senior Vic-tor Ludorum en Se-nior Victrix Ludo-rum aangewys.

Wollies se top-atlete

Besoek gerus

ons webwerf

by

www.

overvaalnuus.

co.za

‘n Advertensie

in OVERVAAL

kos so min

as R50 in ons

‘Klein

Advertensies’

kolomme.

RondevleiHengelkomp

Page 5: Overvaal 31 jan 7 feb 2014

31 Januarie - 7 Februarie 2014 OVERVAAL Bladsy 5

Suidwes, ‘n vooruitstrewende maatskappy met sy hoofkantoor te Leeudoringstad in die Noordwes, wat vir 100 jaar landbouverwante produkte en dienste aan sy landbouerklante in Noordwes- , Vrystaat- en NoordKaap-provinsie lewer, beskik oor die volgende geleentheid:

LEERLINGSKAPPE: GRAIN HANDLING PROCESSES – LEVEL 2 Suidwes Graan bied tans die geleentheid aan persone om as leerlinge te registreer. Indiensopleiding bestaan uit praktiese werk by die silo’s aan die hand van voorgeskrewe eenheidstandaarde. Met verwerwing van die sertifikaat kan aansoek gedoen word om vakante poste binne die Maatskappy. Kandidate sal gedurende ‘n drie maande proeftydperk opgelei en geassesseer word volgens drie voorgeskrewe take en indien bevoeg bevind, kan ‘n formele ooreenkoms, vir ‘n verdere nege maande, gesluit word. Vereistes:

• Moet op NQF geletterheid- en syfervaardigheidsvlak wees vergelykbaar met Graad 12. • Geldige bestuurslisensie. • Moet effektief op alle vlakke kan kommunikeer, in Afrikaans en Engels. • Moet bereid wees om te help met ‘n verskeidenheid van take en opleiding by verskillende

sentra te ontvang. • Moet bereid wees om te vestig op die platteland. • Moet operasioneel in staat wees om baie te loop en trappe te klim. • Moet rekenaarvaardig wees. • Kennis van die werking van ‘n silo sal tot die kandidaat se voordeel strek.

SUID

WES

LAND

BOU

(EDM

S.) B

PK.

REG

NR 19

90/00

6879

/07

SLUITINGSDATUM: 14 Februarie 2014

SUIDWES IS VERBIND TOT DIENSBILLIKHEID

Skakel Marlis de Greeff by 018 581 1063 vir meer besonderhede, of doen skriftelik aansoek deur middel van ‘n CV en gewaarmerkte afskrifte van kwalifikasies en identiteitsdokument. (Faksnommer 018-581 1476 of e-pos na [email protected]) Dui asb duidelik aan vir watter pos u aansoek doen.

Suidwes, ‘n vooruitstrewende maatskappy met sy hoofkantoor te Leeudoringstad in die Noordwes, wat vir 100 jaar landbouverwante produkte en dienste aan sy landbouerklante in Noordwes- , Vrystaat- en NoordKaap-provinsie lewer, beskik oor die volgende geleentheid:

LEERLINGSKAPPE: AGRI TRADE PROCESSES – LEVEL 2 Suidwes bied tans die geleentheid aan persone om as leerlinge te registreer. Indiensopleiding bestaan uit praktiese werk by die handelstakke en onderdele sentrums aan die hand van voorgeskrewe eenheidstandaarde. Met verwerwing van die sertifikaat kan aansoek gedoen word om vakante poste binne die Maatskappy. Kandidate sal gedurende ‘n drie maande proeftydperk opgelei en geassesseer word volgens drie voorgeskrewe take en indien bevoeg bevind, kan ‘n formele ooreenkoms, vir ‘n verdere nege maande, gesluit word. Vereistes:

• Moet op NQF geletterheid- en syfervaardigheidsvlak wees vergelykbaar met Graad 12. • Geldige bestuurslisensie. • Moet effektief op alle vlakke kan kommunikeer, in Afrikaans en Engels. • Moet bereid wees om te help met ‘n verskeidenheid van take en opleiding by verskillende

sentra te ontvang. • Moet bereid wees om te vestig op die platteland. • Moet rekenaarvaardig wees.

SUID

WES

LAND

BOU

(EDM

S.) B

PK.

REG

NR 19

90/00

6879

/07

SLUITINGSDATUM: 14 Februarie 2014

SUIDWES IS VERBIND TOT DIENSBILLIKHEID

Skakel Marlis de Greeff by 018 581 1063 vir meer besonderhede, of doen skriftelik aansoek deur middel van ‘n CV en gewaarmerkte afskrifte van kwalifikasies en identiteitsdokument. (Faksnommer 018-581 1476 of e-pos na [email protected]) Dui asb duidelik aan vir watter pos u aansoek doen.

Manne van Leeudoringstad en omgewing kry binnekort die geleentheid om in lyn te kom met God se plan vir hul lewens. ‘n Daniël konferensie word van 14 tot 16 Maart 2014 op inisia-tief van die Leeudoringstad Gemeen-skap by die NG Gemeente aangebied. Daniel konferensie het ses jaar gelede begin met Nasionale konfe-rensie in Moreletapark Gemeente. Die Daniël uitreik-konferensie is nou in sy vyfde jaar en het al ‘n groot impak in baie mans van regoor die land se lewens ge-maak. Hierdie konferensies het posgevat nadat daar ‘n behoefte ontstaan het waar mans bymekaar kan kom, die Here saam kan loof en prys en waar daar verskillen-de temas aangespreek word. Temas wat manne kan help om as man van God te leef en weer te kan voor loop in die werksplek, huishouding, hul gemeente en gemeenskap. Daniël was ‘n man van God van sy tie-nerjare tot op sy oudag. Hy is vir ons van-dag die voorbeeld van hoe ’n man van God moet voor loop in al die fasette van sy lewe. “Die huis is die ‘karakterfabriek’ van die samelewing. Dit is die plek waar ‘n kind se waardesisteem gevorm word deur ouers se leiding en persoonlike voorbeeld. As die man wat hoof is van die huis se lewe nie ge-anker is in die Here nie, weet ons dat die basis vir opvoeding en verhoudingslewe misluk”. Tydens die konferensies word manne bemoedig wat dalk tam geword het om-dat baie dinge nie meer in plek is soos wat God dit in sy skepping beplan het nie. Na die terugvoer van ongeveer 20 000 manne die afgelope jare kon ons elke jaar temas hanteer wat uit die terugvoer vir manne belangrik was. Vir 2014 is die oorhoofse tema: “MAN NA GOD SE HART OM IN GOD SE OESLAND TE GAAN OES,” met subtemas soos die volgende 1)Verhoudings pa en kinders 2) Versoening en vryspraak 3) Herstel van ver-houding in huwelik 4) Man van God wat voor-loop in my gemeente gemeenskap, 5) God se onvoorwaardelike liefde vir my as mens. Manne gaan huis toe na so ‘n uitreik om weer sy vrou en kinders te waar-deer en die leiding te neem ten opsigte van hul geestelike lewe en om ‘n rolmod-el te wees vir sy kinders. Baie huwelike is die afgelope tyd gered nadat “nuwe” mans van die Mighty Men-byeenkomste en Daniël konferensies af teruggekeer het huis toe. Daar is baie getuienisse hiervan. By ‘n Daniël konferensie sing die manne lek-ker saam en daar is baie tyd vir gebed. Kom beleef ‘n naweek van lewensverandering! Vir meer inligting en registrasie, kontak kerkkantoor (018) 581-2801.

Kom ontdek die geheim tot suksesvolle manwees

Hoërskool Schweizer-Reneke wens Annika Joubert geluk met haar matriek uitslae en wens haar sterkte toe vir die toekoms. An-nika het hulle harte aangeraak met haar gestremdheid en die skool is trots op haar 3 onderskeidings.

Page 6: Overvaal 31 jan 7 feb 2014

Bladsy 6 OVERVAAL 31 Januarie - 7 Februarie 2014

Kleinadvertensies/ Smalls

Suidwes, ‘n vooruitstrewende maatskappy met sy hoofkantoor te Leeudoringstad in die Noordwes, wat vir meer as 100 jaar landbouverwante produkte en dienste aan sy landbouerklante in Noordwes- , Vrystaat- en Noord- Kaapprovinsie lewer, beskik oor die volgende vakature:

KASSIER te HANDEL, BOSHOF

SUID

WES

LAND

BOU

(EDM

S.) B

PK.

REG

NR 19

90/00

6879

/07

SLUITINGSDATUM: 14 Februarie 2014

SUIDWES IS VERBIND TOT DIENSBILLIKHEID

Skakel Heleen van der Merwe (053) 5410050 vir meer besonderhede, of doen skriftelik aansoek deur middel van ‘n CV wat gewaarmerkte afskrifte van u kwalifisasies en ID dokument insluit. (Faksnommer 018-581 1476 of e-pos na [email protected]) Dui asb duidelik aan vir watter pos u aansoek doen.

Die suksesvolle kandidaat se verantwoordelikhede sluit in:

• Verkope by toonbank. • Opkassering en kontantbalansering. • Produkkennis. • Uitmuntende klantediens.

Vereistes:

• Graad 12 met Rekeningkunde / Wiskunde. • Rekenaarvaardigheid in die nuutste Office-sagteware pakkette. • Algemene administratiewe ondervinding. • Akkuraatheid en goeie konflikhanteringsvaardighede. • Toepaslike ondervinding as kassier sal tot voordeel strek.

Suidwes, ‘n vooruitstrewende maatskappy met sy hoofkantoor te Leeudoringstad in die Noordwes, wat vir meer as 100 jaar landbouverwante produkte en dienste aan sy landbouerklante in Noordwes- , Vrystaat- en Noord- Kaapprovinsie lewer, beskik oor die volgende vakature:

WINKELBESTUURDER: HANDEL te CHRISTIANA

SUID

WES

LAND

BOU

(EDM

S.) B

PK.

REG

NR 19

90/00

6879

/07

SLUITINGSDATUM: 14 FEB 2014

SUIDWES IS VERBIND TOT DIENSBILLIKHEID

Skakel Theo Gerber (053) 441 3302 vir meer besonderhede, of doen skriftelik aansoek deur middel van ‘n CV wat gewaarmerkte afskrifte van u kwalifisasies en ID dokument insluit. (Faksnommer 018-5811476 of e-pos na [email protected]) Dui asb duidelik aan vir watter pos u aansoek doen.

Die suksesvolle kandidaat se verantwoordelikhede sluit in: • Normale bestuurstake soos kredietbeheer, personeelbestuur, ekonomiese bevoorrading en administrasie van die handelstak. • Toepassing van gerekenariseerde bedryfstelsel. • Om die winsgewendheid van die bedryfspunt te verbeter deur dag tot dag bestuur. • Beroepsgesondheids- en veiligheidsaanstelling en voldoening aan die ander wetgewing. Vereistes: •Voornemende kandidate moet oor ‘n naskoolse besigheidsgerigte kwalifikasie beskik, besigheidsbeginsels verstaan en toepas, asook aan die volgende vereistes voldoen: •Moet kennis van boerdery benodighede, hardeware en landbou produkte hê. •Rekenaarvaardigheid ten opsigte van die nuutste Office-sagteware pakkette (veral Excel en Word) •Moet goeie mens-en klanteverhoudinge handhaaf. •Finansiële bestuursondervinding. •Bemarkingsgerigtheid. •Bewese bestuursondervinding in ‘n winsgewende sake-onderneming is ‘n voorvereiste.

BOEDELKENNISGEWINGBOEDEL WYLE: CHRISTOFFEL JOHANNES BADENHORST. DATUM OORLEDE: 07 SEPTEMBER 2013, IDENTITEITSNOMMER: 610920 5165 08 0. LAASTE ADRES: FARM RIETVLEI 1, LEEUDORINGSTAD. MEESTER NR: 11157/2013. ALLE PERSONE WAT VORDERING HET TEEN DIE BOEDEL HIER BOVERMELD, WORD VERSOEK OM SODANIGE VORDERINGS BINNE ‘N TYDPERK VAN 30 DAE VANAF DIE DATUM VAN PUBLIKASIE HIERVAN BY DIE BETROKKE EKSEKUTEURS IN TE LEWER. NAAM EN ADRES VAN EKSEKUTEURS / ADMINISTRATEURS VAN DIE BOEDEL: ME L DEKKER, KERN & DEKKER ING., KROGHSTRAAT 105, LOUIS TRICHARDT, 0920 VERW: L DEKKER/ag/A046437.

Kennisgewing

Wil u ‘n motor koop met geen deposito? Geen bestuurslisensie nodig nie! Skakel Cas 074 890 4231, Vicky 084 653 5000. Krediet waardige kliënte alleen.

----------------SEEP SHOPPIE - WOLMARANSSTAD

Tel: 018 596 2630 en Sel: 083 254 1553. Amoniakreiniger – R15/L, Stardishwash – R18/L, Bleikmiddel – R12/L, Matshampoo – R21/L, Wasgoedversagter - R14/L, Hoëskuimwaspoeier – R33/2kg en vele meer. Tussen Apteek en Dr van Zyl spreekkamer.

----------------KLERE / GORDYNE

Ons herstel en doen verstelwerk aan mans, dames en kinderklerasie. Ons maak ook gordyne. Navrae van 8vm - 1nm by RA Motors. Wolmaransstad.

----------------LEOMAR TUINDIENSTE

Gratis kwotasie vir die uitlê van enige tuin, plaveisel. Ons doen besproeiings en tuindienste. Ons werk is van kwaliteit gehalte en is oral te sien. Kom besoek ook ons kwekery vir u saailinge, struike, roosbome en vrugtebome. Skakel Leonie 071 340 6094 of Marius 083 695 4137

----------------DAMES

Ons maak jou matte en meubels silwerskoon. Skakel Suzanne 082 750 8181 of Theo 082 750 8080.

----------------OPREGTE BULL TERRIER HONDJIES

TE KOOPTen volle KUSA-geregistreerd, ingeënt en ontwurm met mikroskyfie. R3000 elk. Skakel: Edith 083 532 6338.

----------------

WERK BESKIKBAARWerk beskikbaar by Pretparke in Amerika. Is jy 18 – 28? Verdien dollars. Gratis vliegkaartjie. Bel vir onderhoud in Klerksdorp. 072 462 7675.

----------------HUIS TE KOOP – BLOEMHOF

3 Slaapkamer woonhuis. Goed geleë, naby skool & besighede. Ideale naweek- en vakansiewoning vir hengelaars en natuurliefhebbers. Vir verdere besonderhede skakel: 082 616 2606.

----------------BUILD IT – WOLMARANSSTAD

Wire High Strain. 2.24m x 50kg. Full Galv. R684 (Incl). Tel: 018 596 1420 / Cell: 079 526 6258.

----------------TE KOOP

2de Handse Hamster hokkies; 2de handse voël hokkies, voël broei kaste, alle soorte, voël sade, sonneblom en fyn sade, skaafsels. Voëls ook beskikbaar. Skakel Hennie 072 532 7207. Vrede Str 54C, Wolmaransstad.

----------------

GESOEK2de Handse African Grey hokke, 2de handse voël hokkies. Voëls gesoek. Kokketiele Budjies, Vinke, Kanaries, Love Birds, Maskers, Fishers, Skou Budjies, Diamant Duifies, ens. Kyk ook na u hansmak voëls as u weggaan vir vakansies. Hennie 072 532 7207. Vrede Straat 54C, Wolmaransstad.

----------------TE HUUR

Laaigraaf & Backacter te huur vir ontbossing. Skakel Anton 082 810 9017.

----------------

GESOEKPeperboom Hotel, Makwassie is opsoek na ‘n jong, Afrikaans sprekende kroegdame. Basiese salaris, kommisie, verblyf en etes is ingesluit. Skakel Salomi 078 742 2765.

----------------TE KOOP

Yamaha – PSR – E433 + Backtrack – R5000 / Dixon PM System – R2000 (Net 4 maande oud). Skakel Ben Fourie. Tel: 071 443 7892 of 072 013 7097.

----------------BULBINELLE PRODUKTE TE KOOP

Pryse gaan op 1/3/2014. Koop nou en spaar. Kontak: Cheryl 081 270 6808 / 018 596 1407. Email: [email protected]

----------------HUIS TE KOOP – WOLMARANSSTAD

Netjiese woonhuis te koop. Reg langs die laerskool. 3 Slaapkamers, 1 badkamer, 3 garages, groot erf, omhein met palisades. Kontak 083 985 4444. Prys: R450 000.

----------------VAKANTE POS – PG GLASS, WOLMARANSSTAD

CV kan ingehandig word by kantoor in Broadbent Straat 17 of skakel 018 596 1025 / 6.

----------------BUILDERS MART

Broadbentstraat 42B, Wolmaransstad. Sand, Klip, sement, stene. Tel: 018 596 2043 of 072 106 7724.

----------------JACK RUSSEL HONDJIES TE KOOP

R150 elk. 1 maand oud. Eet baie mooi. Sel: 073 578 5571.----------------

DELF GRONDHet Delf grond te Leeudoringstad. Soek Delwer. Sel: 073 578 5571.

----------------

TE KOOPA-Graad gemaalde Lusern meel te koop. R2/kg. Op plaas gelaai. Skakel: 084 832 0000. (Wolmaransstad).

----------------SALE

2006 Nissan Hardbody, 2.4 d/cab, R75000; 1996 Toyota Raider, 2.4d, s/cab, 4x4, R69500. 1999 Tazz 1.3, excellent, R36500. 2005 Golf, 1.4, R32500, 1999 Sprite Senata 2-bed caravan, excellent, R27500, 1995 BMW 320i, fullhouse, R26500, 1992 VW Caddy 1.8, canopy, R25500, 1998 Honda 160i, R22500, 1997 Uno, 1.1, R19500, 1989 Nissan Langley, 1.5, mags, cd, R15500. Enquiries: 0724728686. 0719670285.

----------------Cash for cars and bakkies, also combi’s, busses, trucks, caravans, tractors, trailors, ect. Any models/condition. Repairs, Roadworthy’s – any vehicles @ Low cost – Enquiries – Thinus, Christiana. Sms/phone/whats upp. 24/7.

----------------PARK AND SELL @ CHRISTIANA

Bring your items – We sell any models – any condition: cars, bakkies, combi’s, trucks, busses, caravans, bikes, quads, trailors, boats, tractors, Farm Implements, ect. Open 7 days a week. Available 24/7. Phone, sms, What supp. Thinus 071 967 0285.

----------------BETREKKING

Betrekking beskikbaar by Spruitplaas Water, Wolmaransstad. CV’s kan ingehandig word by Broadbentstraat 21, Wolmaransstad. Vir enige navrae kontak 083 294 2253.

----------------TE KOOP

Canopy vir Corsa bakkie. 2009 Model. Prys: R5000 onderhandelbaar. Kontak: 072 469 6891.

----------------TE HUUR

2 Slaapkamer woonstel te huur in Wolmaransstad. Beskikbaar 1 Maart 2014. Privaat met dubbel afdak. R2200 p.m. Water en ligte uitgesluit. R1200 sleuteldeposito. Geen troeteldiere. Huurders sal gekeur word. Skakel Kobus by 083 291 6907.

----------------

Page 7: Overvaal 31 jan 7 feb 2014

31 Januarie - 7 Februarie 2014 OVERVAAL Bladsy 7

Suidwes, ‘n vooruitstrewende maatskappy met sy hoofkantoor te Leeudoringstad in die Noordwes, wat vir meer as 100 jaar landbouverwante produkte en dienste aan sy landbouerklante in Noordwes- , Vrystaat- en Noord- Kaapprovinsie lewer, beskik oor die volgende vakature:

VERKOOPSASSISTENT te HANDEL, BOSHOF Die suksesvolle kandidaat se verantwoordelikhede sluit in:

• Bemarking van winkelvoorraad en promosies. • Produkkennis van winkelvoorraad. • Verkope van winkelvoorraad. • Marge van produkte bestuur en verslae skryf t.o.v. produkverkope. • Hulpverlening aan klante ten opsigte van produknavrae. • Toepassing van wetgewing t.o.v. winkelvoorraad. Vereistes:

• Voornemende kandidate moet oor ‘n naskoolse opleiding/kursusse in landbouprodukte beskik Rekenaarvaardigheid ten opsigte van die nuutste Office-sagteware pakkette (veral Excel en Word)

• Moet goeie mens-en klanteverhoudinge handhaaf. • Bemarkingsgerigtheid. • Geldige bestuurslisensie

SUID

WES

LAND

BOU

(EDM

S.) B

PK.

REG

NR 19

90/00

6879

/07

SLUITINGSDATUM: 14 FEBRUARIE 2014

SUIDWES IS VERBIND TOT DIENSBILLIKHEID

Skakel Heleen vd Merwe by 053 5410050 vir meer besonderhede, of doen skriftelik aansoek deur middel van ‘n CV en gewaarmerkte afskrifte van kwalifikasies en identiteitsdokument. (Faksnommer 018-581 1476 of e-pos na [email protected]) Dui asb duidelik aan vir watter pos u aansoek doen.

WesvaalOns bied vertroosting.

Ons gee om. Wesvaal Begrafnisondernemers

Alle ure: (018) 5961126/7 Faks: (018) 5962025.

Sel: 083 4192350 Eienaar: J.A.Coetsee

en personeel

Bothaville Hoërskool het op Saterdag 25 Januarie aan ‘n vriendskaplike atletiekbyeenkoms in Sasolburg gaan deelneem.Die skool se atlete het met atlete van 23 ander skole gekompeteer en hul baie goed van hul taak gekwyt. Op die foto verskyn die top-presteerders van Bothaville. Voor: Casper Cordier (so/16 gewigstoot - 1 ste plek); Jurie Viljoen (so/15 gewigstoot en diskus - 2de plekke). Middel: Jarene Louwrens (do/15 spiesgooi 3de plek); Elucia van Staden do/16 100m 3de plek) en Leonie Wehrmeyer (do/16 hoogspring 2de plek). Agter: Merwe Snyman (so/19 spiesgooi - eerste en hoog-spring - 2de plek); Christo Brink (so/19 hoogspring - eerste en Duncan Halliday (so/17 hoogspring 3de plek). Bothaville is baie trots om met drie eerste plekke by so groot byeen-koms te kan spog.

Page 8: Overvaal 31 jan 7 feb 2014

Bladsy 8 OVERVAAL 31 Januarie - 7 Februarie 2014

Supp

lied b

y: ww

w.pr

ecisi

ongr

oup.c

o.za/

018 2

93 21

87/ 0

82 75

8 123

2Su

pplie

d by:

www.

prec

ision

grou

p.co.z

a/ 01

8 293

2187

/ 082

758 1

232