Upload
jan-vorster
View
245
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
8/18/2019 Rooimier 12 - 2016
1/6
No. 12 April 2016
Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel 056 2125 731 Hills traat 92
'n Brood val uit 'n bewegende broodwa en rol 'n entjie verder. 'n Stukkie breek af en bly in die straat lê.
Drie mossies pyl af op die stukkie wat afgebreek het. 'n Hewige bakleiery breek los. Dit kwetter en skree
dat jy hulle waar kan hoor.
Na 'n vreeslike vlerkgeklap, kry een die oorhand en begin die krummels gretig oppik, terwyl die ander twee met luide protes in 'n boom gaan sit en voortgaan
met die lawaai. Nie een van hulle het die groot brood 'n entjie verder raakgesien nie. Hulle was te besig om oor die krummels te baklei!
Ons maak rusie oor klein dingetjies in die lewe en ignoreer dit wat eintlik belangrik is. Ons baklei oor die krummels van wie maak huis skoon, en wie moet
kook, maar die heel brood van die seën om 'n huis te hê, die sien ons nie raak nie.
Ons baklei oor die krummels van wie moet die motor was en wie moet die petrol gaan ingooi, maar die heel brood van seëninge oor ek 'n motor besit, dit sien
ek nie raak nie.
Ons kwetter oor die krummels van die mense by die werk wat dit en dat doen, maar die heel brood van seëninge dat ek werk het, en die gesondheid om dit te
kan doen, die sien ons nie raak nie.
Oor die nietighede word ons vir mekaar so kwaad dat kosbare verhoudinge verbreek word.
Voordat ons oor die krummels twis, kom ons kyk eers rond en sien die brood raak!
Die krummels is nie die gevolge van die twis werd nie!
Vader, laat ek vandag onderskei tussen krummels en die dinge wat werklik saakmaak. Laat my die heel brood raak sien, en nie die krummels nie.
Amen ...
Uit die hoof se kantoor :
Gedagte vir die week :
“Al het jy niks om iemand te bied nie maar jy het Liefde wat geld nie kan koop nie,
is jy die rykste mens op aarde.”
Sonskyn SentieVan die week
Annika de Ath
8/18/2019 Rooimier 12 - 2016
2/6
Datumlys :
15 April : Skaakliga te Senekal (Weg)16 April : Goudveld 0/12 en 0/13 rugbyproewe by Riebeeckstad18 April : SAOU vergadering om 10:00 by Senties20 April : Radikaal Redenaars by Senties
Rugby vs Jordania (Weg)21 April : Kroon 0/12 en 0/13 netbalproewe by Senties22 April : Griffons 0/12 en 0/13 rugbyproewe te Riebeeckstad
Skaak vs Harmonie (Weg)23 April: Griffons 0/12 en 0/13 rugbyproewe te RiebeeckstadPikkewynedag vir 0/6 – 0/8 spelers (Netbal & Rugby)
r. 4 Gr. 6. Nieke Botha 89.50 1. Carla Crous 93.33. Hendri Zietsman 88.50 2. Margerete Zietsman 91.50. Amber Roderick 87.67 3. Brendan Brey 88.33. Ge Zaahn Griessel 86.83 4. Tristan Horak 86.83. Danelle Meyer 85.67 5. Kyle Cuperus 86.83. Mieke Meintjies 84.67 6. Sarize Welman 86.17. Marli v Jaarsveld 84.50 7. Lizanne Campher 85.83. Kaylee Smit 84.00 8. Elana Marx 85.33. Gerrit Engelbrecht 81.00 9. Joret Olivier 85.170. Ananje Steenkamp 80.33 10. Marche Meyer 84.670. Lorinda Du Plessis 80.33 10. Abia Botha 84.67
r. 5 Gr. 7. Katya Steyl 92.50 1. Jeane Engelbrecht 87.33. Louis du Plessis 88.50 2. Chanel Morgan 86.22. Louis Cronje 86.50 3. Mia-Marie Campher 86.11. BJ Pelser 86.17 4. Jandre Du Plessis 82.56
. Heylie Els 83.67 5. Janka Crause 82.00
. Frans Jv Vuuren 83.50 6. Jane Vorster 81.67 Ewald Erasmus 83.17 7. Dendre Aucamp 79.89. Hanriette v Zyl 83.00 8. Ane Kleynhans 79.78. Katryn Els 82.83 9. Sonika Saunderson 76.890. Miya Jordaan 82.50 10. Elandre v/d Merwe 75.89
Senties Sportdag - DANKIE!!!
Na ‘n dag soos ons sportdag staan ‘n mens nederig terug en verwonder jouself oor die ongelooflike span mense wat ons bySenties het. Baie dankie aan elke pappa wat met ‘n braaitang in die hand ingespring het om te help braai, elke mamma wattyd ingesit het om te help met die dol verkope in die kostent, ons staatmaker onderwysers wat gehelp het met die organisasieen uitvoer van die dag. Hier kan ons nie anders as om menere Jaco Viljoen, Stefen Bester, Oom Sakkie met sy spanterreinwerkers en juffrou Karen Crause uit te sonder nie. Dankie vir die leiding wat julle geneem het. Ook aan mnr StefanMarais, wat ons flink bygestaan het. Laastens, maar vir seker nie die minste, mevrou Maretha Pelser. Sonder jou organisasieen leiding was ons sportdag nie moontlik nie. Dankie dat jy onverpoos, sonder vergoeding, gewerk het om ons hande sterk temaak en van ons dag ‘n sukses temaak.Baie, baie dankie!
Spraak & Drama :Die volgende datums is belangrik: Goudveld Kunstefees: Die week: 23 - 27 Mei in Welkom Kroon Kunstefees: 18 - 22 Augustus by Sentrale Volkskool
U kind moet asb. so gou as moontlik hulle R170 betaal want bg. inskrywingsgeldekom hieruit. Sorg ook dat julle 'n swart langbroek het en die spraak en drama hemde
is by die klerebank te koop. Woon jul klasse gereeld by.
8/18/2019 Rooimier 12 - 2016
3/6
AssesseringGraad 4
20 April : Wiskunde : Toets ( Tema 10 & 11)
21 April : SW - Skryf ‘n weerberig soos uiteengesit op
Bl.59 in jou handboek. Gee geskrewe weerberig in op
Woensdag 20 April en doen mondelinge aanbieding van
dieselfde weerberig op Donderdag 21 April.
22 April : Natuurwetenskap : Toets (Handboek Eenheid 1 - 3 , Bl.56
- 68)
Graad 5
21 April : Wiskunde Toets
(Tema 10, 11, 12, 13 : Bl.58 – 76)
Graad 6
19 April : Wiskunde - Tema 8 (Getalbegrip & Afronding)
en Tema 9 (Faktore & Vermenigvuldig)
22 April : Afrikaans - Voltooi Melkweg (Bl.70) & Onthou
Mondeling (Leer ‘n storieboek vir 26 April)
26 April : Afrikaans - Toets (Tema 6 : Platinum Bl. 62, 65, 67,
68, 69, 72 & Oranje Handboek Bl.43)
Graad 7
19April : Wiskunde - Assessering (Breuke)
22 April : Geografie SW) Gevallestudie oor Aardbewings
Edenville Ned Geref kerk hou jaarlikse
vleisprojek
nige person wat belangstel moet asseblief die
estelvorm voltooi en terug na Meneer Jaco Viljoen
tuur.
ndien u enige verdere navrae het kan u vir Mev.
Annerie Briers kontak by 082 351 6169.
Druk op die volgende skakel om die Google Kalender te aktiveer :
https://calendar.google.com/calendar/embed?src=senties.co.za_8sc7h6sopq7o5tvbf5gr5ni1bs%40group.calendar.google.com&ctz=Africa/Johannesburg
Uitslae : 14 April 2016
Baie Welkom hier by Senties!
Julle het verseker die
regte keuse gemaak.
Welkom by SENTIES!!!Netbal :
0/9A 4/2 Sentrale Volkskool
0/9B 4/2 Sentrale Volkskool
0/10A 4/5 Fonteine
0/10B 3/7 Fonteine
0/11A 4/10 Fonteine
0/13A 18/21 Fonteine
0/13B 11/14 Fonteine
Rugby :
Bulletjies A Verloor
Bulletjies B Gelykop
0/9 B Verloor
0/9 A Verloor
0/11 B Verloor
0/11 A Verloor
0/13 B Wen
0/13 A Wen
https://calendar.google.com/calendar/embed?src=senties.co.za_8sc7h6sopq7o5tvbf5gr5ni1bs%40group.calendar.google.com&ctz=Africa/Johannesburghttps://calendar.google.com/calendar/embed?src=senties.co.za_8sc7h6sopq7o5tvbf5gr5ni1bs%40group.calendar.google.com&ctz=Africa/Johannesburghttps://calendar.google.com/calendar/embed?src=senties.co.za_8sc7h6sopq7o5tvbf5gr5ni1bs%40group.calendar.google.com&ctz=Africa/Johannesburghttps://calendar.google.com/calendar/embed?src=senties.co.za_8sc7h6sopq7o5tvbf5gr5ni1bs%40group.calendar.google.com&ctz=Africa/Johannesburghttps://calendar.google.com/calendar/embed?src=senties.co.za_8sc7h6sopq7o5tvbf5gr5ni1bs%40group.calendar.google.com&ctz=Africa/Johannesburg
8/18/2019 Rooimier 12 - 2016
4/6
BUITEMUURSE ROOSTER
Tweede Kwartaal 2016
Item Dag Tyd Personeel
Hokkie 0/13 Seuns en Dogters WOENSDAG 14:00-15:00Mnr. Van Zyl, Juf. L Scheepers, Juf.
M Campher
LandloopMAANDAE, WOENSDAE
EN DONDERDAE15:00-16:00 Juf. L van Zyl
Netbal 0/7MAANDAG, DINSDAG &
DONDERDAG14:00-15:00 Juf. H Hagen, & Juf. M van Zyl
Netbal 0/8MAANDAG, DINSDAG &
DONDERDAG14:00-15:00 Juf. A Hagen
Netbal 0/9MAANDAG, DINSDAG &
DONDERDAG14:00-15:00 Juf. S van Niekerk, Juf. T Coetzee
Netbal 0/10MAANDAG, DINSDAG &
DONDERDAG14:00-15:00 Juf. N Crause
Netbal 0/11MAANDAG, DINSDAG &
DONDERDAG
14:00-15:00 (Dinsdag)15:00-16:00 (Maandag &
Donderdag)Juf. E Venter en Juf. F du Toit
Netbal 0/12 MAANDAG, DINSDAG &DONDERDAG
15:00-16:30 Juf. A Snyman, Juf. E Blom en Juf. EBurgers
Netbal 0/13MAANDAG, DINSDAG &
DONDERDAG15:00-16:30 Juf. E Munro en Juf. E Burgers
Revue MAANDAG 18:00-20:00 Juf. I Badenhorst , E Munro
Rugby 0/7MAANDAG, DINSDAG &
DONDERDAG14:00:15:00 Mnr. M van Zyl
Rugby 0/9MAANDAG, DINSDAG &
DONDERDAG14:00-15:00
Mnr. O Prinsloo, Mnr L Welthagen &Mnr. N van Coller
Rugby 0/11MAANDAG, DINSDAG &
DONDERDAG15:00-16:00
Mnr. H Du Plessis, Mnr. F Froneman& Mnr D Dreyer
Rugby 0/13MAANDAG, DINSDAG &
DONDERDAG16:00-17:30
Mnr. S Bester, Mnr. J Viljoen & Mnr CLe Grange
SkaakMAANDAE, WOENSDAE
EN DONDERDAE14:00-15:00 Juf. L van Zyl
Spraak en Drama (Gr 1-3)MAANDAE EN WOENS-
DAG
13:00-15:00 (Maandae) 13:00-16:00 (Woensdae)
Juf. W Venter
Spraak en Drama (Gr 4-5) WOENSDAG 13:30-14:30 Juf. F Crouter
Spraak en Drama (Gr 6-7)MAANDAG, DINSDAG
EN WOENSDAG13:30-15:00 Juf. E Kriel
Trompoppies (Gr1 -3) WOENSDAE 14:00-15:00Juf. M Van Zyl, Juf H Hagen en Juf.E Blom
8/18/2019 Rooimier 12 - 2016
5/6
8/18/2019 Rooimier 12 - 2016
6/6