TEL: 058 303 5411 WOENSDAG 3 SEPTEMBER 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE
Koerant met hart The paper with heartI
DIE omstrede spoedhobbels wat ’n rukgelede in Commissionerstraat aangebringis, is môreaand onder bespreking.Dit is na aanleiding van ’n petisie wat
maande gelede deur inwoners in diegebied waarin die spoedhobbels aangebring is, by die Dihlabengmunisipaliteit
ingedien is.Die spoedhobbels is destyds sonder
inwoners se insette opgerig.Inwoners kla hulle kan nie slaap nie,
omdat die voertuie hard rem of vragmotorsna ’n laer rat oorskakel.In baie gevalle sien motoriste nie die
stopteken en spoedhobbels nie en beskadig dit hul voertuie wanneer hulle te vinnigdaaroor beweeg.Frik Bonthuys, DAraadslid in wie se wyk
die spoedhobbels is, sê die vergaderingword om 17:00 vir 17:30 in die Cambridgegastehuis gehou om die probleem aan te
pak en ’n alternatiewe oplossing te vindom die verkeersprobleem op te los.Benewens Bonthuys sal ’n verteenwoor
diger van die munisipaliteit se gemeenskapsdiensafdeling teenwoordig wees.Alle belangstellendes is welkom om die
vergadering by te woon.
Spoedhobbels môre op vergadering bespreek
DIE afgelope paar maande al word behoorlik gewerk om die Paxinosgebou, ’nbekende baken in Bethlehem, te restoureer.Die gebou is nie net die hoogste gebou
in die dorp nie, maar is ook in een van diebesigste strate, Kerkstraat, geleë.Die gebou is aanvanklik deur wyle Alex
Paxinos opgerig om onder meer sy bandeonderneming te huisves. Die afgelope jarereeds doen ’n gebruiktemotorondernemingen ’n motordienssentrum reeds daar sakeen is steeds daar.Die gebou is nie net buite deur Derick
Maree (junior) en sy werkers herstel engeverf nie, maar binne wag talle verrassingsop OosVrystaters.Benewens ’n koffiewinkel wat aan die
nuwe eienaars, Ben van der Walt, JohanSmith, dr. Chris Kotzé, Reuben Brussow enLourie van der Merwe, behoort, sal daarook ’n gimnasium en jeugsentrum wees.Die koffiewinkel sal deur past. Dicky Maritzen sy vrou, Jakkie, van die Eden Christelike Bediening bestuur word.Van der Walt het aan Maluti gesê die
eienaars is almal van Bethlehem en virBethlehem. Dit is juis hoekom hulle besluithet om ’n deel van die gebou vir ’n jeugsentrum beskikbaar te stel.“As eienaars is ons baie opgewonde,” sê
Van der Walt. Sy kinders, wat altyd geklahet daar is niks vir hulle om te doen nie,was ’n motivering vir die sentrum. DieBethlehemChristensentrum se jeugleier,Etiene Bossert, sê dit was al lank ’n visievan die kerk om ’n jeugsentrum te begin.“Eindelik het ons die regte plek gekry.”Die sentrum, wat as die Junxion bekend
sal staan, sal aanvanklik eers net Vrydaeoop wees en is spesifiek vir hoërskoolkinders bedoel. Dit sal ook vir besoekers oopwees. Daar gaan ’n orkes speel en ’ngeestelike program sal aangebied word.Daar sal ook lekker gekuier en speletjiessoos tafeltennis gespeel word.Volgens Bossert beplan hulle om later
Dinsdagaande ’n meer indiepte geestelikeprogram aan te bied. ’n Jeugpastoor salook moontlik later aangestel word.Die oudSpringbokhaker Danie Coetzee
en Cornel Muller, wat pas ’n Crossfitkursusvoltooi het, is baie opgewonde oor die
gimnasium wat hulle daar gaan open.Met New York as tema word die gevoel
van ’n bedrywige stad geskep. Diegene watop die kardiomasjiene oefen, kan opKerkstraat uitkyk en die polsende gevoelvan die Groot Appel, oftewel Bethlehem,kan ervaar.Daar sal onder meer op die eerste vlak ’n
spinningvertrek agter glaspanele wees.Daar gaan ’n projektor aangebring word
sodat spinning meer visueel sal wees en ditvoel asof ’n mens in die natuur oefen. Daarsal ook ’n fisioterapeut, biokinetikus,sportwetenskaplike en dieetkundige wees.Vir diegene wat sportbeserings opdoen,
sal daar spesiale rehabiliteringsapparatewees om te gebruik.In die kelderverdieping sal daar nie
apparate wees nie, maar sintetiese graswaarop ’n verskeidenheid oefeninge gedoen
kan word. Muller wil smiddae hoofsaaklikaan kinders tussen 10 en 13 jaar les gee.Daar sal Crossfit-, zumba en aërobatieseoefeninge wees.Die gimnasium gaan ’n app hê sodat
oefentye onder meer bespreek kan word.Die woonstelle op die ander verdiepings,
asook die dakwoning, het behoue gebly.Die veranderings behoort einde Septem
ber voltooi te wees.
Nuwe lewe vir ou gebou
DIE Paxinos-gebou.
2 MALUTI, WOENSDAG 3 SEPTEMBER 2014
SAKELUI, kliënte en personeellede hetSaterdagaand met hartseer afskeidvan Anthony Oliver, bestuurder van dieFrontier Inn & Casino, geneem.Sedert Oliver se aanstelling sowat
ses jaar gelede as bestuurder van dieFrontier Inn & Casino was hy nie netbetrokke in die daaglikse bedrywighede van die casino nie, maar ook indie gemeenskap en sakewêreld.Hy was ’n paar jaar die ondervoor
sitter van die AHI Bethlehem.Hy is reeds twee jaar ná sy aan
koms in Bethlehem deur die AHIBethlehem as sakeman van die jaaraangewys.In 2013, skaars vier jaar nadat die
Frontier Inn & Casino heel laaste wasmet die groep se topeerbewyse is diéhotel en casino as die top eenheidspresteerder van die groep aangewys.Wimpie Wagner, wat tydelik as
bestuurder waarneem, het aan Oliver’n afskeidsgeskenk namens diepersoneellede oorhandig.
JOHN CORDIER (34), ’nonderwyser van Bethlehem, is Vrydag deurstreeklanddros P.J. Visseronskuldig bevind op ’nklag van strafbare manslag.Hy is daarvan aangekla
dat hy in Maart sy vriendin,Petri Breedt (26), se doodveroorsaak het.Visser het in sy uitspraak
gesê ’n redelike man sounie kon voorsien het dat syaksies Breedt se dood souveroorsaak nie.Hy het ook gesê geen
negatiewe afleidings kangemaak word, omdatCordier sy swygreg gebruikhet nie.
Die enigste bewysevoor die hof was dat diebeskuldigde die oorledenegetrek het waarna sy gevalen ’n ernstige hoofbeseringopgedoen het wat tot haardood gelei het.Daar was verder ook
geen bewyse voor die hofdat Cordier, voor sy “raserige onderonsie” metBreedt, haar aangerand hetnie.Visser het André van
der Merwe, die enigstegetuie wat die staat geroephet, se getuienis asgeloofwaardig aanvaaren gesê dit is op eerstehandse waarnemingsgegrond.
Cordier vrygespreek
5 SEPTEMBER: Lenteteeparty in die Bethlehemaftreeoord se versorgingseenheid. Tema: Almal dra’n hoed. Helena Kriel is
die spreker en TrevorNasser die kunstenaar.Rig navrae aan Elsabévan Tonder by 0583032745.
13 September: Lentetennisdag by die Bethlehemtennisklub. Begin om10:30. Inskrywing sluit op10 September.
Bestuurder groet Bhm ná ses jaar
ANTHONY OLIVER (regs), bestuurder van die Frontier Inn & Casino,en sy vrou, Nerina, met die raam vol foto’s om hulle aan hul verblyfin Bethlehem te herinner. Foto: Lynda Greyling
VAN links is John Bannau, Anthony Oliver, Hester Nieuwenhuysen Deon van Rensburg op Oliver se afskeidsgeselligheid wat indie Coachmans Saloon gehou is.
DIE inwoners en per-soneellede van dieSonskyn-dienssen-trum het Dinsdagmid-dag ’n geselligheid ge-hou om afskeid vandie bestuurder, Marie-ta Thiele, te neem. Vanlinks is, voor: AnnekeBezuidenhout (Vry-staat-versorging inAksie: bejaardes), Ca-thy vanNiekerk, Thieleen Berta Olivier; agter:ds. Dawie Kriel (voor-sitter: dagbestuur),Hester Mans en HenryBrooks.
Foto: Lynda Greyling
MALUTI, WOENSDAG 3 SEPTEMBER 2014 3
EERW. BRIAN DE VILLIERS, die afgelope22 jaar lid van die Golden Gatewayhospiceen in dié tyd tien jaar voorsitter, hetDonderdagaand sy laaste voorsitterverslaggelewer.Hy en sy vrou, Margaret, verhuis die
einde van die jaar na Kaapstad.Hy het gesê die Golden Gatewayhospice
het oor die jare baie ontwikkel en uitgebrei.Waar die hospice aanvanklik twee grootskenkers gehad het, is daar nou ’n heleklompie.Só kon hy die afgelope jaar nog twee
onderwysers by die crèche aanstel, vyftuisversorgers, asook nog sewe om in Reitzte werk. Altesaam 187 kinders word inReitz versorg en hulp aan 30 volwassenes
en 21 siek kinders in Reitz gegee.Die hospice gaan binnekort in samewer
king met die departement van gesondheidsy dienste na drie ander distrikte uitbrei,onder meer na Setsoto.Met behulp van ’n borg gaan hy binne
kort ook ’n gesondheidskliniek open.Elize Willis, wat die afgelope tien jaar die
bestuurder hier was, het bedank en gaannou vir die Hospice Palliatiewe Verenigingvan SuidAfrika (HPCA) in die distrik ThaboMofutsanyana werk.Marieta Thiele, die afgelope agt jaar die
bestuurder van die Sonskyndienssentrum,is in Willis se plek aangestel.) Lees meer oor Willis en Thiele opwww.malutinews.co.za.
Hospice-voorsitter groet
DIE lede van die Golden Gateway-hospice se nuwe bestuur is van links James Mlotha, past. Veli Mofokeng, TommyPitout, Dawie van Niekerk, dr. Sarieta Wentzel, eerw. Jakes Jooste, AJ Swart en Bennie Hlabehlaba.
TWEE werknemers van die Golden Gateway-hospice het op diehospice se jaarvergadering eerbewyse vir 20 jaar diens ontvang.Hulle is suster Janetta Crafford (links) en Mavis Matla.
VAN links iseerw. Brian deVilliers (voor-sitter: GoldenGateway-hos-pice), ElizeWillis (uittre-dende be-stuurder) enMarieta Thiele(nuwe be-stuurder). DeVilliers tree asvoorsitter uit.
VAN linksis Rose-lien Le-koro, An-thony Mo-sia ensusterBelinaMtembawat tien-jaardiens-eerbewy-se op dieGoldenGateway-hospicese jaar-vergade-ring ont-vang het.
4 MALUTI, WOENSDAG 3 SEPTEMBER 2014
) Op watter dag van die jaar is daar meerkollekteeroproepe as enige ander tyd vandie jaar? Vadersdag.) Wat het koeëlvaste baadjies, nooduitgange, ruitveërs en laserdrukkers gemeen?Hulle is almal deur ’n vrou uitgevind.) Intelligente mense het blykbaar meer sinken koper in hul hare.) As ’n standbeeld van ’n perd albeivoorpote in die lug het, het die ruiter tydens’n veldslag gesterf; wanneer hy een poot indie lug het, het die ruiter weens die wondewat hy opgedoen het gesterf. As al vierpote op die grond is, het die ruiter aannatuurlike oorsake gesterf.) Rotte en perde kan nie opgooi nie.) Dit is onmoontlik om jou elmboog te lek,maar amper elkeen wat dié lees, gaan ditprobeer om dit te doen.
Dinge wat jy dalknie geweet het nie
deur
Lynda Greyling
SO luister ek toevallig Donderdagaand na ’npraatjie waarin vertel word dat die maan nieregtig van kaas gemaak is nie.Wat die ruimtevaarders ervaar het toe
hulle op die maan land, was die reuk.Dit het soos buskruit geruik.Hier is ’n klompie ander interessanthede
wat ek gelees het:) CocaCola se kleur was oorspronklikgroen.) Gewonder waar gholf vandaan kom? Jaregelede is ’n sport in Skotland geskep metdie volgende reël: “Gentlemen only. Ladiesforbidden.” En so het “golf” sy ontstaan indie Engelse taal gekry.) Mans kan kleinskrif beter as vroue lees,maar vroue kan beter hoor.) Die eerste novelle wat op ’n tikmasjiengeskryf is, was Mark Twain se Tom Sawyer;) Die eerste paartjie wat op Amerikaansetelevisie saam in die bed gewys is, wasFred en Wilma Flintstone van The Flintsto-nes.) Elke koning in ’n pak kaarte verteenwoordig ’n koning uit ons geskiedenis: Skoppensboer – koning Dawid; Harte – Charlemagne; Klawers – Alexander die Grote;Diamante – Julius Caesar.) Heuning is die enigste kossoort wat niesleg word nie.
Thys van Tonder
IN die 20 jaar van sy 50jarige bestaan watOudSkoliere by rugby onder die vaandelvan OosVrystaat gespeel het, wordverskeie rekords deur die klub of individuele rekords deur spelers uit die klub gehou.Die vernaamste hiervan is:Die Presidentskild, OosVrystaat se
vernaamste kompetisie, is 13 keer deurOudSkoliere verower; tien keer deurBethlehemDorp, waarvan een met Senekalgedeel is, vier keer met Harrismith enWeermag een keer.Dit is interessant om te weet dat die
ander klubs die kompetisie voor 1982gewen het. OudSkoliere het vanaf 1982,met die uitsondering van 1986, dit elke jaargewen tot die sluiting van OosVrystaat in1995.In die 28 jaar van OosVrystaat se
bestaan het 114 van die 426 spelers watvir die Unie gespeel het van OudSkolieregekom.Die vraag is nou, sou OosVrystaat
bestaan het en sou hy die hoogtes bereikhet wat hy gedoen het sonder die bydraevan OudSkoliere?Van die individuele rekords wat deur
spelers van die klub gehou word, is:Die meeste drieë in seisoen: Ebert
Kleynhans – 11 in 1992; Kosie Venter –nege in 1992 en sewe in 1993; KoeriePretorius – nege in 1993 en sewe in 1994;Renier van Niekerk – nege in 1995;Die meeste drieë in ’n wedstryd: Japie
van Wyk – vier op 30 Julie 1994 teenTranskei; Ebert Kleynhans – drie op 6Junie 1992 teen Vaaldriehoek, drie op 27Junie 1992 teen Laeveld; Kosie Venter –drie op 27 Junie 1992 teen Laeveld, drieop 25 Julie 1992 teen NoordwesKaap;Koerie Pretorius – drie op 30 Julie 1994teen Transkei; Henry Kershaw – drie op 16September 1995 teen NoordNatal; TikCilliers – drie op 16 September 1995 teenNoordNatal.Slegs een speler spog met ’n beter
rekord en dit is Mike van Rensburg wat in1970 teen SuidoosTransvaal vyf keer agterdie doellyn gaan kuier het. Hy het dieselfdedie volgende jaar teen SuidoosTransvaalgedoen toe hy drie keer gaan druk het.Japie van Wyk, OudSkoliere se waarde
volste speler, hou verskeie rekords byOosVrystaat: Die meeste wedstryde in ’nposisie – 148 as losskakel; meeste wedstryde as kombinasie, 80 as skakel saammet André de Villiers.Agterspeler met die meeste agtereenvol
gende wedstryde – 84 van 1988 tot 1993.Die meeste punte in loopbaan – 1 767 in11 jaar.Dit is interessant om daarop te let dat
die volgende speler met die meeste punteHennie Classen is, wat tien jaar van 1979tot 1988 maar net 263 punte kon aanteken;Die meeste punte in seisoen – 233 in
1991; meeste punte in ’n wedstryd – 46 in1994 teen Transkei; meeste drieë in ’nloopbaan – 22, slegs twee minder asAndré de Villiers.
Oud-Skoliere spog met rekords
BEN VENTER,DAkoukushoofsweep:
MET betrekking tot dietussenverkiesing wat op 17September in Wyk 9,Dihlabeng, sou plaasvind:Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) ons meegedeel dietussenverkiesing word uitgestel.Dit is omdat die tussenverkiesing nie
in die staatskoerant gepubliseer is nie,aangesien die LUR vir plaaslike regeringondersoek instel waarom dit so lank geduurhet om die vakature te verklaar.Hulle hoef egter nie verder as die
Speaker, burgemeester en hoofsweep indie Dihlabeng plaaslike raad te soek nie.Ek het verskeie kere sedert 2013 oor die
aangeleentheid aan die speaker geskryf, enweer op 7 April 2014 aan die burgemeesteren hoofsweep, dat die ANCraadslid die
reëls oortree deur sondertoestemming van dieraadsvergaderings weg tebly.Die speaker het my
verskeie kere mondelingsmeegedeel dit is ’n langproses.
Dit kan egter nie ’n lang proses weesnie, want die reëls maak dit baie duidelikwanneer ’n raadslid drie agtereenvolgendevergaderings sonder toestemming afwesigis, moet hy of sy geskors word.In die geval het die speaker dit nie
gedoen nie.Daar is nog nie ’n alternatiewe datum vir
die tussenverkiesing bepaal nie, maarkiesers wat in Wyk 9 woon en nog niedaar as kiesers geregistreer is nie, kan methul IDboeke na die boonste verdiepingvan die stadsaal gaan om hulle te registreer.
Tussenverkiesing word ’n uitgerekte proses
Koerant met hart The paper with heartI
Briewe / Letters
OOR die jare heen is daar al heelwat oor dieKnobelbrug verslag gedoen. Steeds bly diebrug, wat so ’n smal sypaadjie het sodatdaar nie eintlik plek vir voetgangers is nie, ’nprobleem. ’n Paar weke gelede was daar ’nbotsing reg van voor waarin vier menseernstig beseer is. Maluti het lesers sekommentaar oor die brug op Facebook gevra.Hier is wat die lesers sê:Martin Dreyer: Daar was drie weke terug ’n
baie ernstige ongeluk waar vier mense kritiekop ’n Saterdagmiddag beseer is. Iets moetgedoen word!
Deon Erwee: Ironies is dit ’n aspekwaaroor baie lank gekla word en waarvoorhandtekeningveldtogte al aan die munisipaliteit oorhandig is.Riaan van der Walt: Die munisipaliteit het
seker ook nie geld om reg te maak, nogminder vir veilig maak? Moet of mag inwoners self plan maak?Sonja Naudé: Die DIV het dit al voorheen
met die munisipaliteit bespreek . . . en wel,nou ja? Daar is glo planne vir ’n nuwe brug,maar hulle het nie die geld nie! Soosgewoonlik die verskoning is.
Knobelbrug pla inwonersDIE Knobelbrug wat al talle probleme veroorsaak het.
MALUTI, WOENSDAG 3 SEPTEMBER 2014 5
DIE Metropolitansentrum, Magic Photography en Maluti se jaarlikse babakompetisiehet Woensdag begin.Kleingoed kan in dié kategorieë ingeskryf
word: 0 tot 6 maande, 6 tot 12 maande, 1tot 2 jaar, 2 tot 3 jaar en 4 tot 5 jaar.Daar is ’n kennisgewingbord in die
Metropolitansentrum waarop tye aangeduiword waarop die kinders se foto’s geneemkan word.
Babakompetisie begin
BOPHELO NTOKO, dogter van PhamotseNtoko (0 tot 6 maande). Foto: Magic Photography
LIENKE, dogter van Johan en Roné Brood-ryk (0 tot 6 maande).
MILAH, dogter van Janice en George Muller(6 tot 12 maande).
YOLANDE, dogter van Mariaan du Plessis(6 tot 12 maande).
6 MALUTI, WOENSDAG 3 SEPTEMBER 2014
Gekies vir OVSkrieketKRIEKETSPELERS van die Laerskool Truida Kestell wat gekiesis vir die Oos-Vrystaatse o.13-span is van links, voor: MehmoodKahn en Dian Labuschagné; agter: Eddie Jackson, Hannes Kru-ger en Frans Postma
VAN links is Benton Nortman, Henro Claasen, Ryno Kok en Jay-den Steyn van die Laerskool Truida Kestell wat vir die Oos-Vry-staatse o.11-krieketspan gekies is.
Oorhandig skryfbehoeftes aan Flinkdink’n GROEP gr. 6-leerlinge aan die Laerskool Jordania het as deel van ’n gemeenskapsdienstaak skryfbehoef-tes aandie kinders vandie Flinkdink-studiesentrumgegee. Van links is, voor: Karel Calitz enNicoletteCronjé;agter: Niël van Rensburg, Victor Nel, Lian Bubb, TD Botha, Du Toit van Huyssteen, Herman Wessels enLourens van Rensburg.
Skitter intoneelDIEHoërskool Voortrek-ker het vanjaar drie pro-duksies vir die ATKV-tie-nertoneelkompetisie in-geskryf. DoringDraad-Werk is reeds opgevoeren het ’n bronseerbe-wys vir ensemblewerken regie gekry. Van linksis, voor: Mariska Stan-der, Danelle Steyn enKoosMuller;middel: Le-rato Woest, Amoné vander Merwe, Carla Wes-sels, Ilandi Pienaar enAmmi Pelser; agter:Justine Strydom, Jankedu Randt en Paul-JohanFarrell.
ALGEMENE &HUISDIENSTE
BOUWERK &KONSTRUKSIE
1801
Ons doen alle herstel-werk en instandhoudingvan geboue, huise en
voertuie.Gratis kwotasie.
Pierre 082 868 9442.
ALLERLEI
1845
BOME
1871
Fruit trees: Planting sea-son. 35 different types.Professional advice.Flower Fun Kwekery058 303 8423. 58 Cam-brige St, near silos.
EIENDOMME
MEENTHUISETE HUUR
3325
Bethlehem: 2-slk-meenthuis in Van derMerwestraat, Villa Alpha,te huur. Onmiddellikbeskikbaar.R3 500 p.m. plus deposito.Skakel 083 306 1312.
Bethlehem: 3-slk-meenthuis in Louwstraat44A, Villa Brits. Toesluit-motorhuis. Onmiddellikbeskikbaar. R4 500 p.m.Plus deposito.Skakel 083 306 1312.
BETREKKINGS
3600
ALGEMEEN
3680
BENODIG KROEGDAMEIN STEYNSRUS
Inwoning beskikbaar.Nie-regstellend
Skakel 083 291 4629
SEKRETARIEEL/PA
3745
Gesoek sekretaresse/ontvangsdame. Vereis-tes: Sekretariële kursus enrekenaarvaardig. Stuur CVaan: [email protected]
GESOEK
3601
Benodig die dienste van'n reaksiebeampte metGraad C en rybewys. Posbehels skofte. Faks ver-korte CV na 058 303 4422of e-pos na:[email protected]
GEKLASSIFISEERD
SOEK, KOOP, VERKOOP
MALUTI, WOENSDAG 3 SEPTEMBER 2014 7
Nasionale Sekretaressedag...
ONS SÊ DANKIE!
Tel. 058 303 0327 | Faks: 058 303 [email protected]
Ronel, baie dankie vir jou insette,harde werk en die ekstra myl wat jyaltyd bereid is om te loop. Dankieis ’n klein woordjie, maar dit wordgoed bedoel. Geniet hierdie dag.
Naas Schutte en personeel.
Ronel Schutte
SportSportKoerant met hart The paper with heartI
OOSVRYSTAATKRIEKET se jaarliksegholfdag by die Bethlehembuiteklub isvanjaar op ’n snerpend koue dag gehou.Vrystaatse krieketbestuurslede en
spelers het ook die dag bygewoon endaar is onder meer die middag ’n kursusvir o.11 en o.13spelers op die Hoërskool Voortrekker se krieketveld aangebied.Jaco de Villiers en Louw Stadler was
die wenners met Divan Gerber en Adamvan Tonder in die tweede plek. Jacques
van Vuuren en Chess Laesecke wasderde.Saterdag is ’n afrigtingskursus vir o.15
en o.18OosVrystaatspelers by dieHoërskool Voortrekker aangebied enSondag is ’n tellinghouer en baanopsigterkursus aangebied.Volgens Dawie Botha, voorsitter van
OosVrystaatkrieket, was dit ’n suksesvolle krieketnaweek en is daar ’n paarspelers geïdentifiseer wat oor besonderse talent beskik.
Koue stuit nie skittergholf
OOS-VRYSTAAT-KRIEKET se jaarlikse gholfdag is Vrydag by die Buiteklub beslis.Van links is André Findt (borg), Johan van Heerden (uitvoerende hoof: Vrystaat-krie-ket), DawieBotha (voorsitter:Oos-Vrystaat-krieket), JacodeVilliers enLouwStadler.Laasgenoemde twee mans was die wenners. Foto: Lynda Greyling
KARATEKAS van die BethlehemTenshinkanklub wat verlede naweek aan die SuperLeague Cheetah Challenge in die Tempebinnenshuise sportsentrum deelgeneem het,het verskeie medaljes en titels verower.Omphile Molahloe is aangewys as die
karateka wat die verrassing van die daggelewer het, terwyl Rickus Weihmann dieeerbewys vir die kata van die dag enThomas Mapp die eerbewys vir kumite vandie dag ontvang het. Mapp is ook as diekarateka van die dag aangewys.Die BethlehemTenshinkanklub wat die
afgelope paar jaar van die saal by DHC duPlessispark gebruik gemaak het, oefen vannou af in die Katolieke kerksaal in Cambridgestraat.
Karatekas rygKaratekas rygstring medaljes instring medaljes in
LEDE van die Tenshinkan-karateklub in Bethlehem wat medaljes op die Super LeagueCheetah Challenge in Bloemfontein verower het, is van links, voor: Janru Bekker (silwer,kumite), Nathan Helm (silwer, kata) en Omphile Molahloe (silwer, kumite; goud, kata); mid-del: Wian Viljoen (brons, kata; silwer, kumite), Thlako Mphati (brons, kata), Monique vander Merwe (goud, kata; goud, kumite), Annchen Weihmann (brons, kata-ope: kinders; sil-wer, kata; silwer, kumite), Rual Danster (brons, kumite) en Dawie Maree (brons, kumite);agter: Corné du Preez (goud, kumite), Thomas Mapp (goud, junior kumite-ope; silwer, ku-mite), Rickus Weihmann (silwer, kata-ope: kadette) en sensei Gerhard Wächter.
Foto: Kosie Weihmann
THOMAS MAPP (links) van die Bethlehem-tenshinkanklub is die eerste karateka vandie klub om ’n goue medalje in ’n ope afde-ling te kry. Hy het ook ’n trofee ontvang askarateka van die dag. By hom is GerhardWächter, afrigter.
Recommended