Malutima 20141015

  • View
    273

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Malutima 20141015

Text of Malutima 20141015

  • Skelm vas

    danksy

    sy selfie

    Selfoondief aangekeer

    n nuwe profielfoto

    Lynda Greyling

    n SELFIE wat n man geneem en

    as profiel op n gesteelde selfoon

    geplaas het, het hom duur te

    staan gekom.

    Hy het nie besef dit is die

    selfoon van Michael Wheatley, n

    sakeman van Bethlehem en lid van

    die plaaslike Tafelronde, nie.

    Nadat die nuwe profielfoto van

    hom verskyn het, was Wheatley se

    medeTafelaars gou om vir hom te

    laat weet hy lyk nou soos n

    gangster.

    Wheatley s hy het wegneem

    etes gaan koop. Hy het sy voertuig

    se sleutel en selfoon op die

    toonbank neergesit en met mense

    in die eetplek gesels.

    Later het hy die wegneemetes

    gekry, sy sleutels opgetel en nie

    agtergekom sy selfoon is nie daar

    nie. Eers later het hy besef sy

    selfoon is weg.

    Nadat sy profielfoto verander

    het, het sy medeTafelaars die

    nuwe foto na hom gestuur.

    Volgens Wheatley het hy die

    man gesien, hom genader en

    polisiekantoor toe gebring.

    Wheatley se selfoon met n

    ander SIMkaart is in die man se

    besit gevind. Met sy deursoeking

    is Wheatley se SIMkaart in een

    van sy sakke gekry.

    Hy is in hegtenis geneem.

    Dinsdag is Mpho Isaac Mahlat

    sane deur landdros Bilall Mitha

    skuldig bevind en n boete van

    R3 000 of 90 dae gevangenisstraf

    opgel wat in geheel opgeskort is

    vir drie jaar indien hy nie in die

    tydperk dieselfde oortreding

    begaan nie.

    ALTESAAM 60 voertuigtoetssen

    trums in die Vrystaat kan nie

    vragmotors se padwaardigheid

    toets nie.

    Butana Khompela, die LUR vir

    vervoer, het in antwoord op Leona

    Kleynhans, DAlid van die Vry

    staatse wetgewer, se vrae ges

    net twee toetssentrums, die van

    Harrismith en Ladybrand, voldoen

    aan die minimum standaarde.

    Daarby is die toetsstasie in

    Ladybrand net drie keer per week

    oop.

    Die departement finaliseer die

    tenderproses en die DA verwelkom

    die aankondiging dat n kontrak vir

    die verbetering van toerusting van

    die toetsstasies toegeken gaan

    word.

    Daar is 21 176 geregistreerde

    vragmotors in die provinsie.

    Met net twee toetsstasies vir

    vragmotors in bedryf plaas dit n

    bykomende las op vervoermaat

    skappye en personeellede by

    toetsstasies.

    Die DA beveel aan die departe

    ment moet personeellede van

    niefunksionerende toetsstasies na

    funksionele toetsstasies oorplaas

    sodat die agterstand ingehaal kan

    word.

    Daarby word aanbeveel waar

    voertuie weens foutiewe masjinerie

    nie getoets of behoorlik gelisensi

    eer kan word nie, n brief van

    vrystelling aan die eienaar van die

    voertuig verskaf word met inagne

    ming van die padwaardigheid van

    die voertuig.

    In die brief moet verklaar word

    dat die voertuig ongelisensieerd is,

    maar dat onregverdige boetes en

    die skut van voertuie voorkom kan

    word.

    Khompela het ges die meeste

    van die toetsstasies sal binne die

    volgende week of twee weer in

    bedryf wees.

    Die kalibreringsertifikate het

    verval, maar dit sal binne die

    volgende week of twee by die

    meeste toetsstasies in plek

    wees.

    Toetssentrums nie gerat vir toetsing

    Nadat die nuwe profielfo

    to van hom verskyn het,

    was Wheatley se mede

    Tafelaars gou om vir hom

    te laat weet hy lyk nou

    soos n gangster.

    Verkyk hulle aan tuine

    DIE lede van die Bethlehem-tuinbouklub het verskeie tuine in die Steenbokkie Villa en Die Dorpswerf

    vir hul maandelikse vergadering, wat deur Louisa Botha gerel is, besoek. Hier besigtig n paar van

    die lede een van die tuine in Die Dorpswerf. Foto: Lynda Greyling

    TEL: 058 303 5411 WOENSDAG 15 OKTOBER 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE

    Koerant met hart The paper with heartI

  • 2 MALUTI, WOENSDAG 15 OKTOBER 2014

    Hilux, Isuzu, BT50 & Colt Double, Single & Chassis Cabs

    Hatchbacks Sedans SUVs MPVs Non Runners

    Visitwww.aucor.com:

    Conditions: Each buyer has to register to bid. FICA - PROOFOF ADDRESS & ID. Deposit of R10 000 per bank guaranteed cheque,

    debit or credit card or EFT. No Cash! Aucor may bid on behalf of the seller. Duly instructed, Aucor will supplement and sell by public

    auction. SUBJECTTO CHANGEWITHOUT PRIOR NOTIFICATION. Auctioneer: Jacques van der Linde

    Date: Tuesday, 21 October 2014 @ 10h30 Venue: 1 Kruger Avenue, Estoire, Bloemfontein

    FORFULLUPDATEDLISTING, PHOTOS, TERMS&CONDITIONS

    IFYOUDONTHAVETHETIME

    BIDONLINE

    www.aucorlive.com

    Onlinebidding for this

    auctionpoweredby:

    VIEWING: 20October from8:00 - 16:30 GPS: S 2906.767E 02616.567 Jakoef: 083 780 0055

    For Financing contact:

    Celest 082 374 5078

    FANTASTIC FLEET & REPO AUCTION

    100X CHEAPIES, HILUXs &MORE

    DIE BethlehemTafelronde se

    jaarlikse Bierfees word op 25

    Oktober in n markiestent by

    die Frontier Inn & Casino

    gehou.

    Soos vorige jare behoort dit

    n heerlike kuierdag vir n ieder

    en n elk te wees.

    Kaartjies kos R140, maar

    daarvoor kry n feesganger

    een gratis bier en n smullekker

    Eisbein.

    Vir die sportliefhebber is daar

    televisie kyk op die groot skerm

    wanneer die Curriebekereind

    stryd uitgesaai gaan word.

    Daarby sal Dewald Dippenaar

    optree.

    Kontak enige lid van die

    BethlehemTafelronde om n

    kaartjie te koop.

    Indien jy nie saam wil eet nie,

    kan jy steeds saam kom kuier.

    Daar sal ook n kontantkroeg

    wees.

    Die wins wat met die fees

    ingesamel gaan word, gaan vir

    liefdadigheid aangewend word.

    Bierfees in Bhm op pad

    FATHER

    GEORGE WAG

    NER, a wellknown

    figure in Bethle

    hem, is inGermany

    to celebrate the

    40th anniversary of

    his ordination as

    priest with family

    and friends in his

    home town. He

    came to South Afri

    ca in the early

    1970s. He has

    worked tirelessly in

    Sotho and Eng

    lishspeaking par

    ishes and is at

    present the parish

    priest of the Catho

    lic Cathedral and

    chancellor of the

    diocese.

    Parish priest

    celebrates

    40 years

    FATHER

    GEORGE

    WAGNER

    TERWYL al die ander kinders met

    vakansie was, het n groep van die

    Horskool Voortrekker se VCSVleer

    linge op Vrydag 3 Oktober op n

    getuienistoer vertrek.

    Die jong mense het in Botshabelo,

    Philippolis en Bloemfontein uitreik

    aksies onderneem. In Botshabelo het

    hulle by n gemeenskapsentrum en

    kleuterskool n draai gemaak,

    huisbesoek gedoen en Nagmaal by

    bejaardes in die plakkerskamp

    gehou. Die aand het hulle Bybelstu

    die saam met jonger lidmate van die

    NG Kerk in Afrika Botshabelo

    gedoen. Hierna is hulle na Philippo

    lis, die oudste dorp in die Vrystaat.

    Daar het hulle in die woonbuurt

    Bergmanshoogte uitgereik.

    Hulle het n groentetuin omgespit,

    die gemeentesentrum van die VGK

    herstel en geverf, met die kinders

    van die woonbuurt gespeel en ook

    Sondagoggend die erediens byge

    woon waar ds. Mias van Jaarsveld

    die diens waargeneem het. Maan

    dagoggend is hulle na die Tweeto

    ringkerk in Bloemfontein, deesdae

    bekend as Torings van Hoop, waar

    hulle aan middestadbediening

    blootgestel is. Hulle het onder meer

    by die sopkombuis gehelp, by

    Bloemshelter uitgereik en met

    straatkinders speletjies gespeel.

    N die uitreikaksie kon die jong

    mense hul getuienisse lewer, en

    elkeen het vertel dat hulle met nuwe

    o na die wreld kyk en dat hul baie

    dankbaar is vir dit wat hul het.

    Dr. Gideon van der Watt, n

    oudBethlehemiet en voorsitter van

    sending in die NG kerk: Vrystaat, het

    die kinders kom groet toe die

    uitreikaksie verby was en het hulle

    n voorbeeld en inspirasie vir

    leerlinge in ander skole in die land

    genoem.

    Uit ervaring kan ons getuig dat

    sulke uitreikaksies n belegging is in

    ons jong mense se lewe, en dat die

    verskil nie net kom waar hul betrokke

    is nie die grootste verskil vind

    plaas in elkeen wat betrokke was se

    hart.

    Jong mense ontdek n deel van

    hulself en ontwikkel as mens deur

    die soort blootstelling, s Van

    Jaarsveld.

    Uitreikaksies word reeds vir

    volgende jaar in die September en

    Desembervakansies beplan.

    Indien enigiemand meer inligting

    wil h, betrokke wil raak, n skenking

    wil doen of as borg wil optree,

    kan hulle Van Jaarsveld van die

    NG kerk BethlehemWes by

    0729018484 bel.

    VCSV-leerlinge maak verskil

    LEDE van die Horskool Voortrekker se VCSV wat die vakansie aan n uit-

    reikaksie deelgeneem het, is van links, voor: Nicus Bothma, Steven Grem-

    mels, PT de Jager, Wian Vermaak en Gert van Wyk; agter: JC Fourie, Inal

    Coetzee, Eben Claassen, Erik Knobel, Lerato Woest, ds. Mias van Jaars-

    veld, Rouxle de Jager en Sollie Cronj.

    Daag

    babas uit

    MORN PRETO-

    RIUS (foto) seouma,

    Frances Bosch van

    Bethlehem, het hom

    vir die babakompeti-

    sie van die Metropo-

    litan-sentrum, Ma-

    gic Photography en

    Maluti ingeskryf. Sy

    daag al die ander

    oumas uit om hul

    kleinkinders so gou

    moontlik in te skryf,

    aangesien die kom-

    petisie Vrydag sluit.

    Foto: Magic Photography