Malutima 20141029

  • View
    277

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Malutima 20141029

Text of Malutima 20141029

  • suster, Danelle, vir die o.16Ahok

    kiespan gespeel en het akademies

    puik gepresteer.

    Die tweeling het alles saam

    gedoen. Hulle het n kamer in die

    koshuis gedeel, in dieselfde span

    hokkie gespeel en selfs langs

    mekaar op die verhoog gestaan op

    die skool se prysuitdelingsplegtig

    heid voorverlede week.

    Die tweeling, wat baie dieselfde

    lyk, het daarvan gehou om ander

    mense poetse te bak deur te

    maak asof die een die ander

    suster is. Danelle is deur haar

    suster se dood geruk. Ander

    tweelinge, onder wie Mia van der

    Merwe en Marile Eyberg, het

    hartroerende boodskappe vir

    Danelle op Facebook gestuur.

    Maats en medeleerlinge het ook

    boodskappe op Facebook geplaas.

    Michelle word deur haar ouers,

    Freddie en Melanie, en haar

    tweelingsuster, Danelle, oorleef.

    Michelle se begrafnisdiens is mre

    om 11:00 waarna sy op die plaas

    Beaumont begrawe word.

    Lynda Greyling

    MAANDAGOGGEND met die

    aanvang van die matriekeindeksa

    men het die Horskool Voortrekker

    op Bethlehem se vlag halfstok

    gehang in eerbied vir een van sy

    leerlinge wat Saterdag oorlede is.

    Op n tafel in die voorportaal

    staan n beeldjie van n engel met

    blomme daarom alles ter ere

    van Michelle van Huyssteen (16),

    n gr. 10leerling.

    Michelle het verlede Woensdag

    onder narkose n kniebiopsie

    ondergaan.

    Sy en haar tweelingsuster,

    Danelle, was die naweek op die

    plaas. Sy het Saterdagoggend sleg

    gevoel en inmekaargesak. Sy het

    n paar keer daarna bygekom,

    maar haar polsslag was swak en

    sy het gesukkel om asem te kry.

    Haar ma, Melanie, het haar

    gevra of sy n bietjie water wil h,

    waarna sy ja ges het. Dit was

    haar laaste woorde. Hierna het sy

    nie weer bygekom nie.

    Sy is op pad na die hospitaal in

    Bethlehem weens n aneurisme in

    die long oorlede.

    Gys Coetzee, hoof van die

    Horskool Voortrekker, s uit

    eerbied vir haar is die aktiwiteite

    vir die week, onder meer n

    hokkiekliniek, asook n sokkiejol

    wat Dinsdagaand sou plaasvind,

    afgelas.

    Twee plaaslike predikante het

    Maandagoggend onderskeidelik vir

    die matrieks en die res van die

    skool geopen. Hulle was ook vir

    berading beskikbaar.

    Volgens Coetzee was Michelle

    een van die topleerlinge in die

    skool. Sy was n goeie hekkiesat

    leet wat gereeld op die Vrystaatse

    kampioenskappe gepresteer het.

    Sy het saam met haar tweeling

    TEL: 058 303 5411 WOENSDAG 29 OKTOBER 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE

    Koerant met hart The paper with heartI

    Cor. Malan and Murray Streets, BETHLEHEM

    Tel. 058 303 2687/058 303 3048

    BUY PER BOX

    and SAVE !!

    BULK BUYS =

    BARGAIN PRICES

    BUY PER BOX

    and SAVE !!

    BULK BUYS =

    BARGAIN PRICES

    Wholesale

    prices direct

    to the public!

    SPECIALS

    2 LT COOKING OIL

    2,5 DOZEN EGGS (X-LARGE)

    5 KG CHICKEN DRUMSTICKS

    5 KG CHICKEN THIGHS

    R24,95 EA

    R29,95 EA

    R134,95 /BOX

    R104,95 /BOX

    X1P9BF4R-MA291014

    www.panarottis.co.za

    X1P98R6M-MA291014

    NEW STOCK UNPACKED NEW STOCK UNPACKEDNEW STOCK UNPACKED NEW STOCK UNPACKED

    NEW STOCK UNPACKED NEW STOCK UNPACKEDNEW STOCK UNPACKED NEW STOCK UNPACKED

    NEW

    STOCKUNPACKED

    NEW

    STOCKUNPACKED

    NEW

    STOCKUNPACKED

    NEW

    STOCKUNPACKED

    NO 1 FABRIC STORE

    16 Maluti Square

    Bethlehem

    Tel 058 303 4495

    Fax 058 303 3720

    16 Maluti Square

    Bethlehem

    Tel 058 303 4495

    Fax 058 303 3720

    CCome viome visitsit

    uus fs foror

    unbelievunbelievableable

    sasavingvings!s!

    LLootts ofs of

    in-stin-storeore

    monmonth endth end

    specialsspecials

    nonow on!w on!

    X1PCJ6X1-MA291014

    Leerling

    se dood

    ruk skool

    Een van tweeling sterf

    MICHELLE VAN HUYSSTEEN

    Lynda Greyling

    n GEWELDIGE rukwind het

    verlede Dinsdagaand verwoesting

    in Bohlokong gesaai.

    Meer as 100 huise se dakke het

    afgewaai en Eskomkragkabels is

    beskadig. Die skade is nie net tot

    een wyk beperk nie, maar is

    wydverspreid in wyke 2, 3, 4, 8,

    11, 16 en 19.

    Lindiwe Makhalema, die ANC

    sweep van die Dihalbengmunisi

    paliteit, s sy het n boodskap

    ontvang van een van die inwoners

    wat laat weet het hul huis se dak

    het afgewaai. Sy het die ander

    raadslede gekontak en versoek dat

    hulle moet uitvind of daar in ander

    wyke ook skade voorgekom het.

    Woensdagoggend het die

    Dihlabengmunisipaliteit se eenheid

    vir openbare veiligheid en rampbe

    stuur seile gegee aan die inwoners

    wie se huise se dakke afgewaai

    het om tydelike bedekking te bied

    en hul besittings te beskerm.

    Weens die omvang van die

    skade kon nie almal wat skade

    gely het, al gehelp word nie.

    n Gesamentlike taakspan

    bestaande uit die munisipaliteit se

    eenheid vir openbare veiligheid,

    die kantoor van die burgemeester

    en verteenwoordigers van die

    departement van samewerkende

    regering en tradisionele sake

    (Cogta) en die departement van

    welsyn, asook die Thabo Mofusa

    nyanadistrikmunisipaliteit, het die

    verskillende wyke waar skade gely

    is, besoek om n opname van die

    omvang van die skade te doen.

    Sophie Mohakala is een van die

    inwoners wie se huis se dak

    heeltemal afgewaai het. Bure het

    hulle oor haar en haar gesin

    ontferm.

    Bykans die hele dak van

    Jabulani Tshabalala se huis het

    afgewaai. Die sinkplate is deur die

    wind meegesleur.

    Dit het op die dak van n huis n

    paar huise van Tshabalala sn

    beland.

    Dit het di dak ingeduik sodat

    die dakkappe gebreek en die

    plafon inmekaargeval het. By

    Tsabalala se huis het kragkabels

    losgeruk.

    Inwoners moes die dak van n

    huis van n gestremde vrou tydelik

    met n seil bedek.

    n Opname van die skade is

    gedoen en sal volgens meriete

    gehanteer word.

    Die moontlikheid word onder

    soek om die gebied as n rampge

    bied te verklaar.

    Intussen versoek die munisipali

    teit inwoners om te help hetsy

    met die herstel van dakke of die

    skenking van sinkplate en dakkap

    pe.

    Dit sal baie gewaardeer word,

    want die meeste mense wat deur

    die ramp getref is, is baie arm.

    ) Een van die huise in Christen

    burg se dak het ook afgewaai,

    maar is intussen herstel.

    Wind verwoes wyd

    KINDERS staan verwese op die stoep van hul huis nadat n rukwind die dak afgewaai het en die huis erg

    beskadig is. Foto: Lynda Greyling

  • 2 MALUTI, WOENSDAG 29 OKTOBER 2014

    Besigheidsure: Ma. - Vr.: 07:00 - 18:00 Sa.: 07:00 - 15:00

    Spesiale aanbiedinge geldig vanaf 29/10/2014 05/11/2014

    Chicken Braaipak with spice

    Chicken IQF 2 kg

    Bees Bulk Kook 3 kg

    Bees Bulk Mince 3 kg

    Bees Bulk Wors 3 kg

    R27.50 /kg

    R46

    R145

    R125

    R125

    X1PCETB1-MA291014

    CJ (JOHAN) NAUD van die plaas

    Ford Malone naby Meets is Maandag

    aand in sy huis deur vyf rowers

    oorval. Volgens kapt. Louisa van den

    Bergh, polisiewoordvoerder, was al die

    mans met messe gewapen.

    Hulle het met Naud se twee

    voertuie, asook n yskas, vrieskas,

    mikrogolfoond en selfoon, weggekom.

    Volgens die polisie het Naud

    sowat 20 km ver na sy skoonseun toe

    gestap wat hom daarna hospitaal toe

    gebring het. Hy is nie ernstig beseer

    nie en is n behandeling ontslaan.

    Die twee gesteelde voertuie is

    intussen in Potchefstroom gevind.

    Man deur vyf

    rowers oorval

    31 Oktober en 1 November: Die Horskool

    Witteberg se Kersmark word Vrydag van

    11:00 tot 19:00 en Saterdag van 08:30 tot

    14:00 in die skoolsaal gehou. Die mark het

    elke jaar meer uitstallers en besoekers.

    Uitstallers word gekeur en net besonderse

    handgemaakte artikels word toegelaat.

    Vanjaar word geen toegangsgeld gevra nie

    en enigeen kan geskenke hier kom uitsnuffel.

    Die teetuin, wat deur die personeellede

    bedryf word, is n trekpleister. Rig navrae aan

    Inge Frhlich by 0828226966.

    1 November: Die Charlotte Theronkinder

    huis se jaarlikse basaar word op die NG

    Moederkerk se terrein gehou.

    5 November: Die Oudskoliererugbyklub se

    jaarvergadering word om 18:00 in die

    Gemsbokrugbyklubhuis gehou. Die vergade

    ring is verpligtend vir alle geregistreerde

    spelers. Spelers wat nog nie by die klub

    ingeskakel het nie is ook welkom.

    9 November: Die NG kerk Efrata se

    Kerssangdiens is om 18:30. Die Chantus

    Choraluskoor onder leiding van Lyle Mahon,

    asook die Bethlehemensemble, tree op.

    Sangnommers sal deur plaaslike sangers

    uitgevoer word. Almal word genooi.

    5 en 6 Desember: Die NG kerk Kestell se

    vrouediens hou Kersmark. Bel Antoinette

    Wiggett by 0725196602.

    VRYDAGOGGEND het die hoof van die Laerskool Jordania, Andr Smith (links), sy

    woord gehou en het hy en Johan vanRooyen, die adjunkhoof, aan n ysemmer-uitda-

    ging ten bate van Pathways deelgeneem. Hulle het die Horskool Witteberg uitge-

    daag om dieselfde te doen. Foto: Lynda Greyling

    MISDAAD in Jordania, Panorama, La

    Provence en Mrelig het die afgelope maand

    aansienlik afgeneem.

    Op die maandelikse vergadering van

    Sektor 10 se polisiringsforum is statistieke