Rooimier 21 (19 - 26 Julie 2013).pdf

Embed Size (px)

Citation preview

  • 7/28/2019 Rooimier 21 (19 - 26 Julie 2013).pdf

    1/4

    Daar is n spreekwoord wat s:Deur watter bril kyk jy?

    Di spreekwoord beteken dat ek en jy dinge in die lewe verskillend kansien omdat ons uit verskillenderaamwerke kyk. So kan n negatiewemens dalk nie iets snaaks in nsituasie sien nie want niks is vir homsnaaks nie, terwyl n ander ourondkruip van die lag oor dieselfdesituasie. Iemand wat armgrootgeword het sien besittings in nander lig as iemand wat in oorvloedgrootgeword het. Daarom sal jydikwels kry dat mense wat min het,

    baie meer waarde heg aan n kleingeskenkie as iemand wat in oorvloedlewe.Hoe kyk jy na jouself? En hoeveel

    benvloed jou mening jou gedrag?

    As jy met n verkyker probeer diepseeduik sal jy naderhand niksmeer van die wonder van dieskepping raaksien nie want jy het dieverkeerde toerusting. As jy dusobjektief na jouself wil kyk moet jyvan n paar verkeerde lense ontslaeraak.Hoe sien jy die Here? As n wrede God wat net wil

    straf?

    As n God wat nie kan wag om jou voor die regterstoel te krynie?

    n Perfeksionis wat net met100% tevrede is?

    n God wat die heeldag jousondes in Sy swart boekieopskryf?

    Een wat daarvan hou om oukoeie uit die sloot te grou?

    n God wat afwesig geraak hetsoos n afwesige pa?

    Een wat jou so gemaak het en solaat staan het?

    n God met n swak geheue watheeltemal van jou vergeet het?

    Nou is die vraag, hoe sien God vir jou en my? Hy sien jou ook deur dieJesus-bril. Jesus, as Sy enigste Seun,wat Hy gestuur het vir jou en my,gee jou onmiddellik n 100% punt.

    Nie omdat jy dit verdien nie, maar omdat Hy dit namens jou verdienhet. God kyk nie na jou metdieselfde bril as waarmee jy na

    jouself kyk nie. As Hy dit gedoenhet, sou Hy jou gesien het soos wat

    jy jouself sien as jy inmekaargetrek

    van skuldgevoel sit. Wanneer Hyegter deur die Jesus-bril na jou kyk,sien Hy n volmaakteweseHier is God se versievir jou, om te bewyswat Hy sien:|

    Sef 3:17 Die Here jou God is by jou, Hy, diekrygsman wat red.

    Hy is vol vreugdeoor jou, Hy is stil-tevrede in sy liefde.

    Hy jubel en juig oor jou

    21 van 2013 19 - 25 Julie

    Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen Tel 056 2125 731 Hills traat 92

    [email protected]

    19 Julie Tennis Interstreek 22 Julie Besoekers van Wallis by skool om

    11:00Oueraand vanaf 17:00 tot 19:00 in klaskamersVergadering vir Koshuisouers 18:30 in eetsaal,

    bring-en-braai na die tyd by die swembad23 Julie AMESA Wiskunde word geskryf net na skool24 Julie Trevor Smith se uitstalling in Welkom-geen

    buitemuurs vir seuns nie25 Julie Tennis vs Kroonheuwel - O/10 - O/1426 Julie Noord Vrystaat Tenniskampioenskappe begin

    om 07:00Landloop Liga 4 in Riebeeckstad

    27 Julie Noord Vrystaat Tenniskampioenskappe

    Pret in

    Sentieville - die musical

    Kaartjie besprekings vir onskonsert is nou oop!

    Besprekings kan by mev. Elb Wessels by die kantoorgedoen word @ R60 persitplek. Gou spring om

    teleurstelling te voorkom.Bring asb. die korrekte bedrag

    saam vir die aankoop vankaartjies. Neem asb kennis datgeen telefoniese besprekings

    aanvaar sal word nieLeerlinge moet asb. onthouom hul R10 kostuumfooie by

    klasonderwysers in te betaal.

  • 7/28/2019 Rooimier 21 (19 - 26 Julie 2013).pdf

    2/4

    2

    A

    u

    u

    KronadS

    u

    g

    K a a r t j

    i e s

    b e s k

    i k b a a r b y

    R e l

    l i n g s

    @ R

    1 2 0 .

    T e n

    b a t e v a n

    K r o o n s

    t a d S e n t r u m v i r b e j a a r d e s Junior Revue Ritmegroep

    & Sentie-Varia Senior Revue

    Optrede in Sand du Plessis-teater22 Augustus 2013.

    Kaartjies @ R100.00 elk, betaalbaar byJuf Karen Crause.

    Ons kry die kaartjies eers die 22ste Augustus in Bloemfontein.

    Inoefening 22 Augustus, vanaf 15:45 16:45 in die Sand du Plessis-teater.

    Sal nader aan die tyd verdere relingsdeurgee.

    AssesseringGraad 7

    NW Woensdag24/07/2013 Toets: Module 3 bl. 70 - 75

    Wisk 22 - 26/07 Patrone

    Graad 6

    NW Woensdag24/07/2013

    Bring n A4 bladsy en prente oor veiligheid ra-

    kende elektrisiteit

    Graad 5

    NW Woensdag24/07/2013

    Bring n A4 bladsy en prente oor verskillende

    brandstowwe

    Afr Vrydag26/07/2013

    Toets: bl.. 92 woordeskaten idiome, bl. 97, 98 en

    100

    Afr Kwartaal-toetse

    26 Julie - Tema 109 Aug. - Tema 1123 Aug. - Tema 126 Sept. - Tema 1312 Sept. - Tema 14

    Rekenaartegnologie Gr. 4 - 7:Les 5 moet Maandag 5 Augustus voltooi

    wees. Dit moet n bewerking bevat.Gr. 5 - 7: NW Projekte moet vanaf Maan-dag 22 Julie tot Woensdag 24 Julie by mnr.

    Prinsloo ingehandig word.

    Sterkte aan die volgende tennisleerlinge wat aan die Interstreek Tennis-toernooi gaan deelneem:O/10Jan Vorster, Burger Marais,Dendr Aucamp en DJ LiebenbergO/12Lean Marais, Wilma Crous enLezanne GeldenhuysO/14Heinrich Boshoff en Wian Viljoen

    Spraak en Drama Eksamen29 - 31 Julie

    Slegs leerlinge wat hul stukkeken en deur afrigters gekeuris, sal eksamen afl.

    Maak seker jy kom by jou afrigter uit!Gr. 2, 3 Maandag, 29 Julie 2013 om 8:00Gr. 4 Maandag, 29 Julie 2013 om 13:30Gr. 6 Dinsdag, 30 Julie 2013 om 8:00

    Gr. 5 Dinsdag, 30 Julie 2013 om 11:30 (sal totna skool nog aangaan)Gr. 7 Woensdag, 31 Julie 2013 om 8:00

    Leerlinge watingeskryf het om

    die AMESAuitdaging te

    skryf moetDinsdag 23 Julie om 13:50 by juf.

    Carol se klas aanmeld. Die uitdagingword vanaf 14:00 geskryf. Sterkte!

  • 7/28/2019 Rooimier 21 (19 - 26 Julie 2013).pdf

    3/4

    Geluk met jouVERJAARSDAG!!!

    19 - Quitin Marais20 - Nadia Cook21 - Nicky Vosloo22 - Nieke Botha

    23 - Macbain Meyer23 - Kyle Greig23 - Mokgethi Modirwa24 - Charl Hunt24 - Rian Hunt25 - Marlen Vorster 25 - Ricky Gomes

    Diskonto Boeke

    22 & 23 Julie in die skoolsaal.

    Groot verskeidenheid boeke teen sakpas-pryse beskikbaar!

    Stokperdjies, fiksie, jeuglit-eratuur, nie-fiksie, geestelike

    boeke en vele meer beskikbaar.

    Vir verdere besonderhede skakel Andries de Bruyn

    072 953 7996

    Die derdeNautilus kampvind plaasop 3 Augustus. Inskrywingsgeldbeloop R140 per leerder (graad 4tot 7) en moet teen 26 Augustus by

    juf. Carol inbetaal wees. Geen laat

    inskrywings sal aanvaar word nie.

    Woensdaeoggende om 07:00

    in die saal.ALMAL ISWELKOM!

    Graad 41. Mia-Marie Campher2. Bernd Nel3. Jean Engelbrecht 4. Jan Vorster 5. Jean du Plessis6. Janka Crause7. Jandr du Plessis 8. Votan Zandberg 9. Elandr vd Merwe 10. Chelani Brink

    Graad 5

    1. Lucille Bray2. Hanno Kriel3. Paul Zietsman4. Nadia Engelbrecht5. Donatien Welthagen6. Zander Pelser7. Celent van Zyl 8. Stefan van Wyk9. Manie van Niekerk10. Tewie Lotter

    Graad 6 1. Anron van Tonder 2. Tharicha de Beer3. Erhard du Preez4. Ruan Cronj 5. Christiaan Hennings6. Ju-Marie Swanepoel7. Wilma Crous8. Len du Plessis 9. Shandr Botha 10. Tineke ONeil

    Graad 7 1. Anneri Wessels2. Wian Viljoen3. Eldorse Keogh 4. Janet van Niekerk5. Hano Strydom6. Marlen Vorster 7. Steven Engelbrecht8. Pana Molefe9. Melizandi Crause10. Lirischka Strydom

    Top 10 leerlinge vir die tweedekwartaal, in elke graad:

    Baie geluk aan hierdie leerders met hul uit-stekende prestasies. U sal onthou dat ons in nvorige uitgawe van die Rooimier genoem het datleerlinge wat tydens die eksamen weens me-diese of ander nie-skool verwante redes afwesig sou wees, nie vir daardie kwartaal se Top 10 in

    aanmerking sal kom nie. Ons het dit egter goedgedink om hierdie rel vanaf die begin van nakademiese jaar toe te pas en dit sal dus vanaf 2014 gemplimenteer word.

  • 7/28/2019 Rooimier 21 (19 - 26 Julie 2013).pdf

    4/4

    Baie geluk aan ons eerste twee hokkiespannemet 'n suksesvolle toer na Thaba Morulagedurende die vakansie. Hul het toegerus metnuwe vaardighede teruggekom en ons sien uitna n opwindende hokkieseisoen. Ruan Cronjis as die beste seunspeler tydens die toernooiaangewys. Ons O/13 seuns wen dan ook al hulwedstryde en die dogters wen 2 en verloor 1.

    Ons wil ons graad 1 seuntjies herinner dat daarkrieketafrigting by mnr. Riaan Cronj geneemkan word. Hy kan geskakel word by0844655521.

    Ons is op soek na tweedehandse hokkie-stokke en krieketkolwe vir oefeninge asb.

    Stuur dit asb. vir mnr. Bester.

    Ons is op soek na n houthuisie( 6m x 6m of groter) om te koop. As enige ouer dalk so n werk-ershuisie of stoor het wat ons kan gebruik sal ons

    dit waardeer. n Voorafvervaardigde huisie sal ook werk. Kontak Mnr Welthagen by die skool of 0722275707.

    Vergadering vir alle koshuisouersMaandag 22 Julie om 18:30 in diekoshuis se eetsaal, met n bring enbraai na die tyd. Koshuis voorsienpap en sous.

    Ons soek ouers wat kanhelp om Mini-krieket af te rig vir Gr. R en Gr. 1leerlinge. Die skool sal uvir n afrigtingskursusstuur.

    Senties Klerewinkel is

    weer oop! Sykouse(tights), baadjies,

    sweetpakke en nou ookdasse beskikbaar.

    Moenie vergeet ons hetook Totem tasse @

    R650 elk beskikbaar