8
www.bolandgazette.co.za bolandgazette.mobi Drakenstein Year 3 • Friday 7 June 2013 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365 In the latest Paarl Post: ) Municipal worker dies on pass ) Rugby rumpus at Gimnasium ) Man held for wife’s murder ) Shoplifter caught with meat Pret vir kinders 2 Skenking vir Thinus 3 Blues pluk Violets 8 Inwoners van Lovers Lane in Paarl-Oos is ontsteld omdat meer informele huise vir die area beplan word, maar die munisipaliteit sê hy het geen keuse as om ontwortelde inwoners ’n heenkome te gee nie. Lees die volledige storie op bl. 3. FOTO: DEVIDEAN MOSES ‘Los ons buurt uit!’

Drakenstein gazette 7 junie 2013

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Drakenstein gazette 7 junie 2013

Citation preview

www.bolandgazette.co.zabolandgazette.mobi

Drakenstein

Year 3 • Friday 7 June 2013 | Tel. 021 870 4600 | SMS 32365

In the latest Paarl Post:) Municipalworker dies onpass

) Rugby rumpusat Gimnasium

) Man held forwife’s murder

) Shopliftercaught with meat Pret vir kinders 2 Skenking vir Thinus 3 Blues pluk Violets 8

Inwoners van Lovers Lane in Paarl-Oos is ontsteld omdat meer informele huise vir die area beplan word, maar die munisipaliteit sê hy het geen keuse as om ontwortelde inwoners ’n heenkome te geenie. Lees die volledige storie op bl. 3. FOTO: DEVIDEAN MOSES

‘Los ons buurt uit!’

Drakenstein Gazette Entertainment - Vermaak Friday 7 June 20132

WEN EN LEES: Derrick Hartnick van Paarl-Oos is die gelukkige Drakenstein Gazette-wenner van die boek, Prima Tyd.

PRETTIGE LEER VIR DIE KINDERS: Kanoeksie en Kadoeksie is twee elfies wat vir kindertjies help om basiesevaardighede te leer met die hulp van prettige aktiwiteite. Hulle dek onderwerpe soos wiskunde, kleure,die alfabet, maniere, gesondheid, higiëne en meer. Hierdie twee karaktertjies het baie unieke persoonlikhedewat net so kleurvol soos die reënboog is. Kanoeksie hou van ballet en klassieke musiek, sy hou ookvan leer en slim wees. Kadoeksie hou van sport, speel, bou en dinge ontdek. Hulle deel ook die verhoogmet hulle beste maatjie Pippie, ’n sesjarige dogtertjie. Die produksie is te sien op Saterdag 8 Junie om10:00 by die Breytenbach-sentrum. Kaartjies is R40 (gratis vir kinders jonger as twee). Bespreek by Karinby 071 672 3090 en Caro by 083 570 4765.

Geniet jou aftrede soAftredebringdikwelsalleenheid,afsonderingen leë ure.Verder is daar verminderde horisonne opfisiese, verstandelike en emosionele gebied.Eensaamheid tree dikwels inweens die ver-lies van geliefdes. Afgetredenes ervaar ookdikwels probleme rondom onder andere pen-sioen-aangeleenthede, mediesefondse en sub-sidies.DieBergriviervallei-forumvirafgetredenesbedien die gebiede van Paarl, Wellington,Newton, Pniël, Simondium en Franschhoek.Lidmaatskap is oop vir afgetredenes en hulgades.Die huidige ledetal beloop 92 en vier komi-tees koördineer die aktiwiteite.Aan die einde van elke kwartaal word ’n so-siale geleentheid byvoorbeeld vleisbraai, ka-raoke, ensovoorts gereël om die kwartaal afte sluit.Op Dinsdae reël die ontspanningskomitee’n verskeidenheid aktiwiteite wat wissel van

verskeiedansvorme,kaartspeel, veerpyltjies,domino’s, bingo, boülle en so meer.Praatjies en demonstrasies word ook inge-pas. Uitstappies reeds onderneem sluit in: be-soeke aan Tafelberg, Kirstenbos BotanieseTuin,Robbeneiland,SunCity,BenedeBreëRi-viervallei,Herberg teArniston,Caledon,Lan-gebaan, Grand West en die Dennebos-vakan-sie-oord te Ceres.Vier spanne het reeds aan die BordeauxBoülle-toernooi deelgeneem en hulle A-spanis as kampioene gekroon.Deelname aan boülle-toernooie te Herma-nus, Stellenbosch en Sutherland word binne-kort beoog.Hullebeoogomhul15-jarigebestaanop fees-telikewyse te herdenkmet ’n algemene verga-dering op 26 November, ’n dinee-dans opWoensdag 4 Desember in die Thusong-saal en’n kerkdiens op 8 Desember (Bethel).Vir navrae bel Sammy Andrews by021 862 6513 of 082 305 1643.

DIE HEEL EERSTE SOEN:Sommige sê dit laat hullelekker warm voel, ander sêweer dit laat hulle sweef.Die boek, Die heel eerstesoen, is ’n oulike kleurvolleboek vol liefde, soentjies endrukkies. Hierdie boek isperfek vir ouers en kindersom saam te lees. Die boekis geskryf deur Guido Ge-nechten en word uitgegeedeur Human & Rousseau.’n Drakenstein Gazette-le-ser kan dié boek wen deurhul naam en die naam vandie boek te sms na 32365voor Maandag 12:00.

8 Junie) Drakenstein Kunsvereniging bied tussen10:00 en 12:00 ’n werksessie aan oor vertikalegroentetuine.SueKingmasaldemonstreerhoeom jou eie vertikale groentetuin te skep watook ’n pragtige kunswerk sal wees.Die werksessie word met visuele beeldmateri-aal aangevul.Bring saamleë 2F, 1,5Fen5Fplas-tiek koeldrankbottels, klein groente- of kruie-plantjies (saailinge), skerpmes, skêr en ’n sak-kie grond. Bespreek by Esther Kotzé by021 873 7376 of [email protected].

9 Junie) Die veelbekroonde Tygerberg Kinderkoor,onder leiding van Hennie en Theresa Loock,bied om 16:00 hul eerste konsert van die jaaraanindieHugoLambrechts-ouditoriuminPic-tonstraat, Parow. Werke wat gehoor kan wordsluit in Surrexit Pastor Bonis (Mendelssohn),A Fisherman’s Song of Praise (Klatzow),Talie-ta Koemi (Lamprecht), Raindance (Karl Jenk-ins), asook Tjeggiese liedere en Java Jive vanThe Manhattan Transfer. Kaartjies is R90 enis beskikbaar by Computicket.) TheteamfromBakgatPromiseswillhost thepopular Bakgat Country Opskop at the Grand-West Grand Arena at 15:00 on Sunday. Ticketsbetween R120 and R150 can be booked throughComputicket.) Die oudsoldate (CCMVA) vergader om 14:00in die Colibri-saal op Wellington. Vir navrae,bel Charles Pietersen by 084 284 7768.

11 June) German master piano builder, Martin Wit-zel, offers a free lecture on the operations ofpianos on 11 June at 2 Church Street, Welling-ton, at 15:00. Call 021 864 3781 formore informa-tion.

13-16 June) Fietna Lekke Jy, an Afrikaans comedy canbe seen at Artscape. The play is set in theBoland in the 1980’s. It is about the true friend-ship of three boys who grew up in a rural envi-ronmentwhere culture andpolitics had ahugeinfluence on their upbringing.These boys share similar identity crises thatwere ignored in the community. The “Fietna”stories, (gossip or trouble stories) still prevailsin communities today. Tickets cost R60. Bookat Artscape Dial-A-Seat at 021 421 7695 orComputicket.

30 Junie) Die Tulips-klopse vergader om 14:00 by diehuis van Moos du Toit in Pelikaanstraat 44 inWeltevrede. Belangstellendes is welkom omdie vergadering by te woon.

Kom lag saamOpSaterdag8Junieom20:00 isMarionHolmin die produksieHOLM: geMARIONneer bydieOuMeul-teater te sien. Dit is haar tiendeeenvrou-vertoning. Dié keer gesels sy oorhoe die gang van die lewe ’nmens kanmari-neer tot jy sag (en geurig) is.Holmblygetrouaanhaarstylvankomiese

storievertellingenChrisVorster isweerme-deskrywer en regisseur. Soos altyd word sydie karakters in elke storie en die gehooridentifiseer lag-lag met elkeen van hulle.Die gehoor word genooi om saam te reisdeur die magdom van stories en karakterswat hulle sal laat lag, laat dink, miskien ’n

traan laat pink en uiteindelik laat wegstapmet ’n wonderlike gevoel van lekkerkry.Die teks is deur Chris Vorster en MarionHolm en die regisseur is Chris Vorster.Kaartjies is R105. Bespreek kaartjies viralbei vertonings by Vicky Stemmet by083 564 0056 of [email protected].

Drakenstein Gazette wordversprei na 21 000

huishoudings in Paarl,Wellington en Mbekweni.

Om hier te adverteer,kontak: 021 870 4600

DDrraakkeennsstteeiinn

Drakenstein GazetteNews - NuusFriday 7 June 2013 3

Nie nóg opslaanhuisenie, vra Lovers LanersDEVIDEAN MOSES

’n Besluit van die Drakenstein-munisipali-teit omnoggrondvir informelehuise inLo-vers Lane beskikbaar te stel, het inwonerswarm onder die kraag. Hulle het ’n optoggehou,diemunisipaliteitgaansienen’npe-tisie teen dié besluit opgestel.

Volgens Maritza Peceur, voorsitter van dieLovers Lane-gemeenskapsforum, het die mu-nisipaliteit inwoners beloweom nie nog opslaanhuise op ’noop stuk grond in dié Paarl-Oos-woongebied te laat bounie, maar om eerder daar ’nspeelpark en ontspannings-area vir kinders in te rig.“In die verledehet onsnadie

munisipaliteit gegaan om tevra of ons ons erwe kan grotermaak, maar dan het hulle ge-weier. Nou wil hulle vir wild-vreemde mense dié grond geeomopslaanhuisetebou,ennougaan ons reeds piepklein erwenogkleinerwordsodatonshul-le kan inpas,” vertel Peceurontsteld.Charmaine Roelfse, sekreta-

ris van die gemeenskapsfo-rum, sêmunisipalewerkers het voorheen selfsopslaanhuiseafgebreeknadatinwonersditselfvergroot het. Een bejaarde inwoner moes ooksy erf aan ’n nuwe intrekker afstaan nadat syvriendin oorlede is.Die 200gesinnewathierwoonenelk ’ngratis

koopkragmeter van die munisipaliteit ont-vang het, asook 30 toilette gesamentlik, meendat dit nie regverdig is dat hulle so beknopmoet leef nie. “Wat die munisipaliteit doen, isverkeerd teenoor ons. As nog opslaanhuisehiér gebou word, gaan die huise te na aan me-kaar wees en ’n veiligheidsrisiko wees indien’nbrandontstaan,”sêCarenAlexander,onder-voorsitter van die gemeenskapsforum. Ook sysal haar erf moet kleiner maak.

’nMunisipale beampte het glo tweeweke ge-lede die gebied besoek omafmetings vir die op-slaanhuise te doen wat later vanjaar opgerigsal word. By navraag het die munisipale be-stuurder, JohannMettler gesê hulle is deeglikbewus van die behuisingsbehoeftes van die in-woners van dié gebied,maar dat diemunisipa-liteit heeltemal reg is om inwoners by die be-huisingsreëls te laat hou.Volgens hom is die munisipaliteit ook ge-

noodsaak om die grond vir behuising aan tewend weens talle wettige uit-settings, veral uit landbouge-biede. Munisipaliteite is vol-gens die konstitusionele hofverantwoordelik vir basieseskuiling aan mense wat uit-gesit isengeenanderheenko-me het nie. “Wanneer onsmet so ’n situasie sit, het diemunisipaliteit nie ’n anderopsie nie as omsulke ontwor-telde mense te akkommo-deer.”Die munisipaliteit kan an-

dersins ’n hofbevel ontvangwat hom verplig om ’n heen-kome aan sulkemense te ver-skaf. “Die ontwikkeling vanbyvoorbeeld speelparke, uitnoodsaak, speel tweede viool

in so ’n geval.”Mettler sê die skuilings wat in Lovers Lane

opgeriggaanword,voldoenaandiebasiesever-eistes van die Behuisingskode, soos aanvaardeur die nasionale regering. “Hierdie munisi-paliteit sal poog om te verseker, binne sy admi-nistratiewe en finansiële hulpbronne, dat ba-siese skuiling gebied word aan sy inwoners.”Hyvraledevandieplaaslikegemeenskapom

begrip hiervoor te hê en die munisipaliteit teondersteun.*The community ofLoversLane inPaarlEast

isup inarmsabout theDrakensteinMunicipali-ty’sdecisiontoutiliseapublicopenareaformoreinformal housing structures instead of conver-ting it into a playground for children.

Two in court on charges of rapeTwomenappearedinthePaarlmagistratecourton Tuesday morning facing charges of rape.In the first incident, in the early hours of Sat-

urdaymorning, awomanwaswalking home af-ter visiting a friend at the new Drommedarishousing complex in Mbekweni, when a man al-legedly assaulted and repeatedly raped her.It is alleged that the victim was under the in-

fluence of alcohol when the incident occurred.In a second incident a case of rape was regis-

tered against the father of a 12-year-old girl.

According to information received, the vic-tim’s mother became suspicious when herdaughter visited her.After questioning her, the daughter burst in

tears and said that her father had been rapingher for the past year. She has been living withher father since her parents had separated.Both cases have been postponed and the ac-

cused will remain in custody.Their names cannot be released since they

have not pleaded yet.

SKENKING AAN OUDLEERLING: Paulus Joubert Sekondêre skool het ’n skenking van R2 000 en ’nskool reënbaadjie aan oudleerling Thinus Linee (middel) gegee. Linee is onlangs gediagnoseer metmotorneuron-siekte en word fantasties deur die gemeenskap ondersteun. Hier staan van links, TommyKearns (skoolhoof), SammyAndrews (oudonderwyser enmentor), AtholOntongen Ivor Collins (onderwy-sers). FOTO: ERNEST KILOWAN

Skote ’n raaisel in Noorder-PaarlInwoners van Retiefstraat in Noorder-PaarlwasSondagmiddag in rep-en-roerna-dat skotevanonder indie straat geklaphet.Sowat vier skote is vermoedelik afge-

vuur.Polisie-sireneshetkortnádiederdeklap-

geluid deur die straat geloei.Volgens kapt. Louise du Plessis, polisie-

woordvoerder, het die polisie ’n klag ont-vang van skote wat op ’n nabye plaas afge-vuur word.Hulle het gaan ondersoek instel en die

plaas is gefynkam. Inwoners van die plaashet egter volgehou dat hulle van niks weetnie en geenverdagte persone is op die plaas

gekry nie.Dit is dus steeds nie seker vanwaar die

verdwaalde skote geskiet is nie.Intussen kla inwoners van Noorder-

Paarl letterlik oor slapeloosheid weens ’nalarmwatdeurnagvanuitdierigtingDaljo-safat lui. Die polisie en sekuriteitsmaat-skappye kon steeds nie die oorsprong vandie sirene vasstel nie.* Residents of Retief Street in Northern

Paarl were alarmed when they heard shotsbeing fired from a nearby farm late Sundayafternoon. Police investigated the matter,but couldn’t establish where the shots camefrom.

Woman speeds away from policeA resident of Mbekweni appeared in the PaarlMagistrate’s Court on a charge of reckless andnegligent driving.ApoliceofficialspottedPamelaMjandana(33)

driving recklessly in Jan van Riebeeck Drivethis past weekend. According to the police re-port, the official attempted to pull her vehicle

over, when she allegedly increased speed andsubsequently skipped several traffic lightswhilst driving in the direction of Mbekweni.She parked her vehicle at her house inMbek-

weni, where she allegedly hid herself.She was arrested, but later released on warn-

ing.

Nougaan

ons reedspiepkleinerwe nogkleinerword...””““

Drakenstein Gazette Recipes - Resepte Friday 7 June 20134

Milk promotes healthy growthOn1JuneWorldMilkDaywascelebratedasan initi-ative by the Food and Ag-riculture Organisation(FAO) of the United Na-tions to raise awarenessregarding the nutritionaland health benefits ofmilk.

World Milk Day is an op-portunity to focus attentionon the importanceofmilk inrespect of the well-being ofall societies in the world.The introduction milk and dairy

productsinthedailydiet,particularlymilk,maasandyoghurt,canplaysuchaunique role in correcting dietary de-ficiencies and addressing the doubleburden of malnutrition and chronicdiseases of lifestyle (like obesity, met-

abolic syndrome, diabe-tes, cardiovascular dis-ease and hypertension)that affect South Africansof all ages.In-depth investigations

both locally and interna-tionally have shown thatthe nutrients in milk,maasandyoghurt,namelyhigh-quality protein, com-bined with vitamin A, ri-boflavin, zinc, vitaminB12, and bio-available cal-

cium, not only promote healthygrowth and development in childrenand adolescents, but also reduce obes-ity and its associated spectrum of dis-eases.Without the inclusionofdairyprod-

ucts, it is difficult to achieve the dailyrecommended intakes of calcium. A

lack of calcium in the diet can resultin poor development of the skeletonand dentition during the foetal periodand increased weight gain, hyperten-sion, osteoporosis, and cardiovascu-lar diseases in adulthood.Studies have shown that the calci-

um intake of the South African popu-lation at all ages tends,to be low. Inaddition,most people do not consume500 ml (2 measuring cups) of milk aday as recommended internationally.These are the primary reasons whythe Department of Health formulatedthis new dietary guideline to encour-age theuse ofmilk anddairy productsevery day.Find out all you need to know about

the health and nutritional benefits ofdairy by visiting www.rediscover-dairy.co.za.Teenscanvisitwww.dair-ygivesyougo.co.za.

Milk is good for you.

Royal Stars gaanTuinroete toeRoyal Stars Kersfees Orkes onderneem van-jaar ’n toer na die Tuinroete.Die toer sal duur van 22 September tot 29

September en R2 300 per persoon vir bed enontbyt kos.Port Elizabeth en Mosselbaai sal onder

meer besoek word.Kaartjies is verkrygbaar by lede.Enige nuwe lede van so jonk as drie jaar

oud is welkom om by die groep aan te sluit.Belangstellendes kan die sekretaris StephenJephthas by 071 065 3537 of na-ure by 021 8621130 bel.

Needs of FullCircle MinistriesFull Circle Ministries (A Heart for theStreet People), one of Monte ChristoMiqlat’s focus areas, is moving to PaarlEast (Old Police Station) on the corner ofKlein Drakenstein and Solomon Street.They will soon start with new projects

and programmes, but in order to do thisthey are in need of the following things:

) Second hand clothing (jeans, shirts,shoes, skirts etc.);

) food (to sell in small portions in theshop);

) toiletries (deodorant, soap, tooth-paste, toothbrushes);

)creativeandwritingmaterials(pens,paint, paper, writingbooks, pencils, clayetc.).They are hoping you can help them by

donating one or more of the above-men-tioned items to help them help people onthe street.For more detail, call 021 872 5580.

Drakenstein GazettePeople - MenseFriday 7 June 2013 5

DAVID MALHERBE

Ons word deesdae so oorval met nuwetegnologiese aanbiedinge, dat dit moei-lik raak omby te bly.Mense reageer ge-woonlik hierop deur te probeer bybly,óf hulle stel net nie belang omdit te leergebruik nie.

Om in jou besigheid weerstand te biedteen nuwe tegnologieveroorsaakdat jy jouselflater al hoe meer uit diemark uitsluit. Verbeter-de tegnologie kan besig-hede help om beter gehal-te produkte of dienste in’n korter tydperk te le-wer. Aangesien kliëntedie beter gehalte produk-te en dienste verkies, isdit nodig om saam mettegnologiese ontwikke-ling te beweeg sodat joubesigheid mededingendkan bly.Aan die ander kant is

daar weer diegene wat lyaan FOMO – “Fear of missing out”. Dit wilsê, as daar iets nuuts op die mark is, kanjy nie rus voor jy dit nie ook het nie. Ditis ’nbaieduuropsie,wantdit isonmoontlikom by te bly met al die nuwe tegnologie.Ons moet onthou tegnologie is slegs deel

van die gereedskap wat ons gebruik. Voordie industriële revolusie het mense hand-gereedskap gebruik om produkte mee tevervaardig;daarnagrotendeelsmasjienge-reedskap.Vandag word baie masjiene se werking

beheer deur vooraf geprogrammeerde re-

kenaars.Dit bly egter nog steeds net gereedskap

en al is goeie gereedskap belangrik, is ditnie die tegnologie in die eerste plekwat diesuksesvan’nbesigheidbepaalnie.Onssiengereeld advertensies in koerante van vei-lings wat gehou word waar van die bestemasjinerie en toerusting verkoop word.Goeie leierskap en bestuur is steeds die

belangrikste aspek wat die sukses van ’nonderneming bepaal.Tegnologie is ’n hulp-middel wat sukses kanaanhelp, of ’n gebrekdaaraan kan sake be-moeilik, maar dit is niedié bepalende faktor virsukses nie. ’n Gebalan-seerde benadering tenopsigte van tegnologie isdus baie belangrik.’n Ander realiteit van

die vooruitgang in teg-nologie isdat sekerepos-te of tipes werk uitgefa-seer kanword en aanlei-ding gee totwerksverliese.Dit is een

van die redes hoekom ons mense aanmoe-dig omentrepreneurskapas loopbaanopsiete oorweeg. Die beste manier om te verse-ker dat jy werk het, is om vir jouself werkte skep.DavidMalherbeenDewaldScholtzgesels

Maandagaand van 19:00 tot 20:00 op RadioKC 107.7FM tydens die program Jy die En-trepreneur verder oor hierdie onderwerp.(DavidMalherbe is ’n besigheids- en loop-

baan konsultant en woon in Wellington. Hykan gekontak word via sy webblad www.je-didiah.org.za of by 021 873 0262)

INWYDING VAN KLASKAMERS: Ligstraal Skool het onlangs hul vier nuwe aangeboude klaskamers met swieringewy. Die inwyding is gehou saam met die vieringe van die skool se 30ste bestaansjaar. Die funksie isbygewoon deur amptenare van die Wes-Kaapse onderwys departement en plaaslike onderwyskantore, plaaslikeskoolhoofde, hoofde van skole met leerlinge met spesiale onderwysbehoeftes, stigterslede van die skool,ouers, beheerraadlede en personeel. Hier is onderwysers Jolene Adams (links), Merna Davids en NatalieSheldon. FOTO: DEVIDEAN MOSES

LEADERSHIP EXPERT IN PAARL: Rev. Leroy Joseph from America, the founder of Jethro International LeadershipSeminars, recently spoke at a men’s breakfast held at the Manyano Centre in Paarl. He spoke on the topicof male leadership in society and in the home. He believes his message is relevant at a time “when manymen have lost sight of their role”. Here are some of the people who attended the seminar enjoying a breakfastbeforehand. PHOTO: MARYKE SWART

WINTER WARMTH: As part of their Winter Warmth Project, RIWA (Rural Islamic Welfare Association) handedout several blankets to the De Pêrel Safe House for Substance Abuse in Vlakkeland. Accepting the blanketsare those receiving treatment and with them from left, Majied Moerat (counsellor), in the middle are RIWAmembers, Amiena Slamdien, Toheerah Joseph, Farieda Essop, Ameer Moerat (counsellor) and right, KashiefMoerat. PHOTO: ACHMAT PATEL

Die bestemanier om

te verseker datjy werk het, isom vir jouselfwerk teskep. ””““

Jý die entrepreneur

Drakenstein Gazette Geklassifiseerd Friday 7 June 20136

TEKOOPFORSALE

71

Algemeen

Miscellaneous

1ml SAND, klip, kompos &bogrond (topsoil) sowel asbourommel, vullisverwy-dering, tuindienste enskoonmaak van erwe. SkakelNeels 021 872 9397 of 083412 8810.

ALGEMENEDIENSTEGENERALSERVICES

102

Allerlei

Miscellaneous

Services

105

Binnenshuisdienste

HomeServices

Interior

Ons naam is uwaarborg

Vir die beste

diens, skakel

083 556 6359

Gratis kwotasies &installasies.

Asook herstelwerk.

E-pos:

[email protected]

108

Geld/lenings

Money/Loans

4

CASH

GOLD

Eilandstr 3, Paarl(oorkant SASKO)021 872 2913

ONS KOOP

GOUEJUWELIERSWARE

HEEL OF GEBREEK

BESTE PRYSE

112

Gordyne/Matte/Stoffering

Curtains/CarpetsUpholstery

115

Vervoer en Berging

Moving&Storage

ENIGE IETS

MEUBELS

VERVOER

083 708 4950

MOVING?

TREK?

ANYTHING

FURNITURE

TRANSPORT

140

Elektriese

Herstelwerk

Electrical Repairs

MULLER HERSTEL-DIENSTE: Yskaste, stowe,droërs, wasmasjiene, ens.Skakel Arnold 083 339 8886.

ELECTRICALREPAIRS & AIRCONS

083 708 4950

REGASFRIDGES

1142

Houtwerk

Carpentry

EASY CUPBOARDS Maakvan kombuis -en slaapkamerkaste. Billike pryse. Herstel-werk aan kaste en allehoutwerke. 082 345 3952.

EIENDOMMEPROPERTIES

167

Huise te Koop

Houses for Sale

2 SLAAPKAMER HUIS tekoop. Nederburg Heights -R550 000 onderhandelbaar.Skakel 081 494 2750 of 082854 9136.

PAARL/WELLINGTON:1,2& 3 Slpk. R165 000; R185 000;R220000;R285 000;R385000;R445000; R540000kontantoffinansiering kan gereël word.072 805 3574.

Reduce the risk of burnaccidents during winterBurnwoundscanbesome of the mostpainful and lethalwounds.

These simple pre-cautions can reducethe chances of burnsin your home:

) Put child-safetycovers on all electri-cal outlets

) Keep matches,lighters, chemicalsand paraffin out of children’sreach

) Fix appliances or get rid of itif there is frayed cords and exten-sion cords that looks damaged

) Check bath water tempera-ture before putting your child inthe bath

) Always first fill the bathwithcold water and then add hot wateruntil correct

) Turn children away from tapinlets when bathing so that theycannot open the hot water tap

) Don’t let children play in thekitchen while cooking

) Be extra careful when usingcandles, heaters, iron and firewhen children is around

) Keep children away from hotdrinks and boiling water

) Install smoke alarms in yourhouse

) Choose sleepwear for kids

that is cottonand labelled as flameretardant

) Turn the thermostat of yourgeyser down

) Turn pot handles to the backif cooking on stove

) Place kettle and cord out ofreach of children

) Never drink hot beverages orsoup with a child on your lap

) Never hold baby or smallchild while cooking

) Screen fireplace or woodburning stove/cooking area off

) Teach your children aboutsafety around fireplaces

) Remove child’s safety seatand seatbelts from sun in parkedcar – these can become extremelyhot!

) Always apply and re-applysunscreen when outside – sun-burn is a second degree burn!Source: Medhealthkits

Drakenstein GazetteSchools - SkoleFriday 7 June 2013 7

SayXchange builds bridgesbetween communitiesThe Southern Africa Youth Exchange nur-tures leaders for the future through ex-changesbetweentalentedandsociallycom-mitted young people across the countriesof the Southern Africa region.

It promotescivicparticipationbyyoungpeo-ple across borders, exposes young leaders todevelopment challenges and workable solu-tions in the different Southern African coun-tries, and promotes a shared SouthernAfricanregional identity amongst next generationleaders in different fields.

SayXchangebuildsbridgesbetweencommu-nities across the regionandboosts intercultur-al understanding amongst the citizens ofSouthern Africa.

The 2013 exchange between Mozambique,Zambia, SouthAfrica, andMalawi is nowopenfor applications for young people from thesecountries who qualify. The closing date for ap-plications is 10 June.

Go to www.sayxchange.org for more infor-mation or contact Katiana Ramsamy on011 318 1012 or [email protected].

GEBEDSKETTING GEVORM VIR EKSAMEN: Leerlinge van die Hoër en Laer Meisieskool Paarl het ’ngebedsketting rondom die skool vir hul eksamen gevorm.

Helpende Hand stel entrepreneurs-kompetisie vir hoërskoolleerlinge bekendDie probleemvanwerkloosheid onder die jeugis regoor die wêreld aan die toeneem.

Volgens die Internasionale Arbeidsorgani-sasie (IAO) ismeer as 75miljoen jeugdiges reg-oor die wêreld op soek na werk.

SolidariteitHelpendeHandverstaandie rea-liteit rondom beperkte werksgeleenthede watjongmense in die gesig staar. Daarom stel Hel-pende Hand ’n unieke entrepreneurskompeti-sie vir leerlinge bekend.

Die kompetisie behels dat deelnemers ’n sa-ke- en bemarkingsplan vir hul beplande besig-hedeopstel.Deelnemers salmetbehulpvanop-leidingsvideo’s gelei word om dié planne op testel en sodoende die kans te hê om hul besig-heid ’n finansiële hupstoot te gee.

Ná registrasie kry die deelnemers toegangtot die eerste ses opleidingsvideo’s wat fokusopdieopstel van ’ngoeie sakeplan.Sakeplanneword dan voorgelê, waarna 50 deelnemerslandwyd deurdring na die tweede ronde vandie kompetisie. Tydens hierdie ronde sal diedeelnemers met die hulp van die volgendereeks van ses video’s leer hoe om ’n bemar-kingsplansaamtestel.Die tienbestekandidatekry dan die geleentheid om hul volledige sake-idee aan ’n paneel voor te lê, waarna die wen-

ners aangekondig sal word.“Deur ons unieke entrepreneursopleiding

wil ons elkeen die geleentheid gee om ’n entre-preneurs-ingesteldheid te ontwikkel, hul vaar-dighede op te skerp enmeer oor die besigheids-wêreld te leer,” vertel dr. Danie Brink, die uit-voerende direkteur van Solidariteit HelpendeHand.

“Met die aanleer van entrepreneursvaardig-hede vanaf ’n vroeë ouderdom, sal jongmensebeter toegerusweesomdie toekomsaan tepak.Hierdie vaardighede sal ookversekerdat ’n ag-terdeur oop is as dinge in die werksplek skeef-loop.”

Die prysgeld beloop R50 000 in totaal. Diewenner ontvang R15 000 om in sy of haar be-plande besigheid te belê. Die leerling se skoolontvang ook R15 000 om vir entrepreneursont-wikkeling aan te wend.

Die kompetisie word vir gr. 8 tot 12-leerlingeaangebied en is gratis.

Die sluitingsdatum vir deelname is 5 Julie.Belangstellende leerlinge kan op die web-

werf by www.helpendehand.co.za registreer.Vir meer inligting bel Karin Venter by012 644 4390, of stuur ’n e-pos aan [email protected].

SKOOL VIER BESTAANSJAAR: Met die onlangse viering van die 49ste bestaansjaar van Nederburg PrimêreSkool het hulle ’n muntlegging gehou om noodsaaklike benodigdhede aan die Paarl-Oos-polisiestasie setrauma-eenheid te skenk. Agter (van links) is onderwysers Karin Adams, Anita Cupido, Maria de Wet enMarjorie Dampies (trauma-eenheid). Voor is Diego Benjamin, Amilca van Niekerk, Shaiden Cecils, ShanicaFischer, Leethin Singh, Ethan Jonathan, Requelle Mentoor en Leschen Philander. Die skool vier in 2014sy 50ste bestaansjaar. Alle oud-leerlinge en -onderwysers word uitgenooi na ’n byeenkoms op 10 Junieom 19:00 by die skool om die feesjaar te beplan. Bel die skool by 021 8621900 vir nadere besonderhede.

HELPING HAND:Mannarelief visitedthe SinotembaPre-primary inMbekweni wherethe toddlers drewprints of theirhands on a ban-ner. Mannarelief isa non-profit or-ganisation whichaims to provideproper nutrition toundernourishedchildren aroundthe world.FOTO:MARYKE SWART

PRETLOOP: Die leerlinge van William Lloyd Primêre Skool het onlangs ’n massa-pretloop gehou. Dit was’n prettige affêre wat baie aandag getrek het. FOTO: SAMMY DAVIDS

LEARNING BUSI-NESS SKILLS:Young entrepreneurswere selling freshly-made lemonade atCarnegie HouseMontessori Prepara-tory School’s Au-tumn Fun Fair lastSaturday. Here busycutting the lemonsis Zac Draper (8),and assisting him isJasmine Howie(11), on his left.PHOTO: ACHMAT PATEL

Drakenstein

Year 3 • Vrydag 7 Junie 2013 | Tel. 021 870 4600

Blues pluk Violets in nat weerOndanksdienaweeksegureweer,hetmees-te rugbywedstryde steedsvoortgegaan.Eenvan die grotes op die plaaslike klub-rugbykalender was die van Voilets teen Blues(Laer Paarl) wat op Faurestraat gespeel is.Bluesmoesegterhardwerkomdiewedstrydmet 20-17 te wen.

Violetsgaandrukvroeg indiewedstrydnadathulle swaar pak voorspelers mooi met die balgedryf het om die telling 5-0 te maak.Albei spanne maak ongedwonge foute en die

natweermaakditmoeilikomdiebal tehanteer.Blues seAudinCarolissen gaan drukmet BjornWicklowwat nog twee punte byvoeg om die tel-ling 7-5 in Blues se guns te maak. Violets seswaarder voorspelers neembeheer oor diewed-stryd en dryf hulle opponente telkemale terug.Ná ’n blaps deur Gueron Kulsen wat nie die

nat bal kan beheer nie, buit Violets die fout uiten gaan druk hulle om die telbord 10-7 te laatlees. Die doelskop is egter mis. Met rustyd wataanbreek is die telling steeds 10-7 in Violets seguns.

Ná rustyd plaas Blues baie druk opViolets endwing hulle om foute te maak om sodoende ’nstrafskop te kry. BjornWicklowklits dit oor omdie telling 10-10 te maak.Na ongedissiplineerde spel deur Violets skop

Wicklownog ’nstrafskopooromBluesmet13-10te laat voorloop. Blues begin beheer oor die spelneem en plaas Violets onder groot druk. NadatViolets nie die nat bal onder beheer kon bringnie skop Blues se Ryan Jordaan die bal deur engaan druk onder die pale. Wicklow verdoel ditom die telling na 20-10 te bring.Violets verras egter en druk weer en die tel-

ling is nou 20-17. Met die eindfluitjie wat blaas,wenBluesmet 20-17 om sodoende vier belangri-ke punte in te oes. Vir Blues het BjornWicklow’n barshou gespeel en hy verdien om as spelervan die wedstryd aangewys te word.Blues se derde span verloor met 15-0 terwyl

die tweede span ook vasval met 10-8.Blues speel Saterdag op Daljosafat teen Ri-

verstones en sal op hulle allerbeste moet weesom hulle te klop.

HIER KOM JY NIE UIT NIE! Blues (Laer Paarl) het Saterdag in gure weer teen Violets gespeel. Die wedstrydhet gesukkel om te vloei weens die deurdringende reën – hier stuur Ryan Jordaan die bal na Kallie Hefca.Blues wen toe uiteindelik 20-17. FOTO: ERNEST KILOWAN

LANDLOOP-KAMPIOENE: Hierdie Boland Landloop-span is vir die tweede agtereenvolgende jaar aangewys as die voorlopersin die spankompetisie van die Boland Landloopliga. FOTO: CHRIS DAVIDS

Villagers troef Young Eagles in eendeweerVillagershet Saterdag ten spyte vandiekoue,moeilike om-standighede daarin geslaag om hul wegwedstryd teenYoung Eagles van Malmesbury met 22-3 te wen. Nie eersdie reën kon Villagers weerhou van hul bonuspunt nie.Die reën en wind het egter gekeer dat die agterspelersgemaklik kon beweeg. Die span van Recardo Williams sepak voorspelers was die helde van die dag. At Solomonsheteerstegaandruknágoeie samespelvandievoorspelers.Met die halftydtelling op 5-0 in Villagers se guns het diereënweer uitgesak. Ná rustyd het diemanne vanVillagers

heeltemal beheer oor die wedstryd geneem. Goeie dryf-maalbewegings het aan Solomons sy tweede drie besorg.Puntemakers vir Villagers was Solomons (2 drieë), Ash-ley Hollenbach (2 drieë), Bjorn Hollenbach (doelskop).Hollenbach is ook aangewys as speler van die wedstryd.Villagers se tweede span verloor egter 10-6.Saterdag speel Villagers weg teen Mbekweni. Die aandhou die klub ’n dans by Serengeti in Newton.Navrae kan by Jannie Japtha gedoen word by078 147 3082.

COCA COLA-TOERNOOI: Tydens die onlangse Coca Cola-rugby-toernooi wat opWellington by Boland-stadion gehou is, het talle skole teen mekaar kragte gemeet. Hier speel New Orleans Sekondêrteen Weston. Warren Williams dra die bal sterk. Hy is ook gekies vir die Boland Cravenweekspan.

FOTO: ERNEST KILOWAN