Malutima 20140820

  • View
    264

  • Download
    29

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Malutima 20140820

Text of Malutima 20140820

  • TEL: 058 303 5411 WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE

    Koerant met hart The paper with heartI

    DIE twee susters Elaine Runga-

    samy en Mandy Esau ontken dit

    ten sterkste dat hulle n onderne-

    ming se registrasie- en BTW-nom-

    mer vervals het om skenkings vir

    behoeftiges te verkry.

    Dit is na aanleiding van die berig

    Hostel n kwelpunt in Maluti van

    13 Augustus waarin beweer word

    die dokumente is vervals.

    Sandlana Smit, lid van die

    premier se ingrypingspan, s nadat

    hy bewus geword het van drie

    susters se moeilike lewensomstan-

    dighede het hy toegesien dat die

    ou Spoorweg-hostel hul tuiste word.

    Die hostel is in drie wooneenhede

    verdeel: een vir Rungasamy en

    haar gesin, n ander vir Esau en

    haar gesin en die derde een vir hul

    suster, Adrian.

    Rungasamy s hulle was werk-

    loos en het geldelik swaar gekry.

    Ons weet hoe dit is om nie kos

    te h nie. Dit gaan nou beter.

    Omdat ons so swaargekry het, het

    ons besluit om iets aan die

    gemeenskap terug te gee.

    Volgens die susters het hulle oral

    skenkings gevra en tafels, stoele en

    kombuistoerusting ontvang. Hulle

    ontvang gereeld groente en dies

    meer waarmee hulle daagliks

    maaltye vir behoeftiges kook.

    Rungasamy het aan Maluti ges

    die besigheidsregistrasienommer

    was haar onderneming sn, maar

    het later ges di nommer behoort

    aan n man wat sy goed ken en

    ges het sy kan dit gebruik.

    Die BTW-nommer is blykbaar

    haar man se persoonlike belasting-

    nommer.

    Volgens Esau het sy n trollie vir

    die Winter Knights-projek van die

    Bethlehem-Tafelronde by n

    supermark gesien waarna hulle om

    n skenking aansoek gedoen het.

    In hul aansoek aan die Tafelron-

    de staan dit hulle probeer alles

    moontlik om die tussentuiste oop te

    hou en dat hulle daagliks sowat 45

    kinders versorg. Di dokument is in

    Maluti se besit.

    Smit s die LUR vir maatskaplike

    ontwikkeling, Sisi Ntombela, is

    bewus van die omstandighede.

    Ons is in die proses om hulle te

    registreer.

    Smit s Maluti en Tafelronde voer

    n vendetta teen die mense. Dit is

    nie die geval nie. Tafelronde verkies

    geskrewe aansoeke met n registra-

    sie- en BTW-nommer van alle

    instansies waaraan skenkings

    gedoen word.

    So word die uitdeel van sken-

    kings nie gedupliseer nie. Sken-

    kings word reeds deur een van die

    ander geregistreerde nie-winsge-

    wende instansies aan inwoners van

    Atbaraweg gedoen.

    ) Lees ook berig op bl. 4.

    Tussentuiste nie geregistreer

    Lynda Greyling

    n BIETJIE meer as n jaar nadat

    n groep vroue-aktiviste n

    memorandum waarin n hof vir

    seksuele misdrywe versoek is,

    by die landdroskantoor in

    Bethlehem ingedien het, is di

    hof Vrydag heropen.

    Michael Masutha, minister van

    justisie en korrektiewe dienste,

    het Vrydag n gedenkteken

    onthul om die hof amptelik te

    open.

    Dit was Masutha se eerste

    besoek aan die Vrystaat.

    Di hof vir seksuele misdrywe

    is die 17de hof in die land.

    Adv. Praise Kambula, hoofdi-

    rekteur: bevordering vir die regte

    van kwesbare groepe, het ges

    vir baie mense, hetsy vroue,

    kinders of mans wat gemolesteer

    en verkrag is, kleef daar n

    stigma aan hulle.

    Om sake vir die slagoffers te

    vergemaklik is daar n private

    ingang by die landdroskantoor

    sodat hulle nie met die oortreder

    of publiek gekonfronteer hoef te

    word nie.

    Voordat die saak begin, sal die

    slagoffer eers inligting ontvang

    van die prosedures wat gevolg

    gaan word. Dit sal slagoffers

    meer op hul gemak stel.

    Tydens die hofsaak sal die

    slagoffer in n vertrek wees waar

    privaatheid gebied word en die

    slagoffer dan met behulp van

    kringtelevisie getuig. Daar is n

    televisieskerm in di vertrek,

    asook in die hofsaal.

    Tydens die getuienislewering

    kan kenmerkende eienskappe

    van die aangeklaagde, soos n

    liggaamsdeel waar byvoorbeeld

    n letsel is, op die skerm

    vergroot word sodat die slagof-

    fer die oortreder makliker kan

    uitken.

    Masutha het ges hulle wil

    teen die einde van 2015-16

    toesien dat 57 streekshowe n

    seksuele misdrywehof het.

    Hy het die instansies wat

    gespesialiseerde dienste aan

    slagoffers verskaf vir hul

    bydraes bedank.

    Die instansies bied n

    eenstopdiens wat ons hand

    versterk.

    N die bekendstelling is n

    imbizo in Bohlokong gehou

    waarop inwoners vrae aan

    Masutha, asook John Jeffery,

    adjunkminister van justisie, en

    die ander afgevaardigdes kon

    vra.

    Spesiale hof open

    N die bekendstelling van die hof vir seksuele misdrywe by die landdroskantoor in Bethlehem is die hof waar

    die misdrywe verhoor sal word, besoek. n Voorbeeld van die prosedure wat gevolg word (sien ook die televisie

    skerm op die agtergrond) is ten toon gestel. Op die regsbank is landdros Basi Mhlatsi en voor saam met die

    aanklaer en beamptes is adv. Praise Kambula (tweede van links). Nog fotos op www.malutinews.co.za.

    Foto: Lynda Greyling

  • 2 MALUTI, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014

  • MALUTI, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014 3

    A COUPLE of Eastern Free Staters

    received awards at the Department of

    Water and Sanitations (DWS) provincial

    Women in Water Awards.

    Finalists from the four categories Water

    Conservation, Adopt a River, Education

    and Awareness and Community Develop-

    ment attended the 12th awards function in

    the Martie Lotz hall in Clarens.

    This year Womens Month was celebra-

    ted under the theme Celebrating the

    60th anniversary of the Womens Charter

    and 20 years of freedom: Together moving

    a non-racial, non-sexist South Africa

    forward.

    Mantombi Mbele of the Refilwe Vegeta-

    ble Project in Harrismith won the first prize

    in the Water Conservation and Water

    Demand Management Category.

    Mbele told Maluti she was overwelmed

    with the award and prize of R10 000 she

    had received.

    In the Community Development Category

    Tofo Selloane and Moliehi Letseli from

    Qwaqwa received second place.

    The other projects that won prizes are

    the Batjha Community-Based Organisation

    from Bloemfontein (first), Kweetse Ya Noka

    (second); Community Development Catego-

    ry: Mantsopa Mothers Agricultural Primary;

    Water Conservation and Water Demand

    Management: Thuthukani Vegetable Project

    (second), Khanyiso Vegetable Project

    (third); Education and Awareness Category:

    Vergezocht Farm (first) and Badjha

    Community-Based Organisation.

    As the DWSs core function, the Water

    Conservation and Demand Management

    Category was sponsored with a R10 000

    cash prize, trophy and certificate for the

    winner, R5 000 cash prize, trophy and

    certificate for the second prize and

    R2 500 cash prize and certificate for the

    third-place winner.

    Womens role honoured with awards

    TSILISONTILI (left), head of the Free State Department ofWater and Sanitation, handed a trophy

    and certificate to Mantombi Mbele (right) of the Refilwe Vegetable Project. Photos: Lynda Greyling

    TSILISONTILI (left), head of the Free State Department ofWater and Sanitation, handed a trophy

    and award to Tofo Selloane of the Ubuhlebezulu Project in Qwaqwa.

    Finalists from the four categoriesWater Conserva

    tion, Adopt a River, Education and Awareness and

    Community Development attended the 12th awards

    function in theMartie Lotz hall in Clarens.

  • 4 MALUTI, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014

    Hof vir seksuele

    misdrywe uitkoms

    Lynda Greyling

    SO n bietjie meer

    as n jaar gelede

    het n groep

    vroue-aktiviste n

    memorandum by

    die hof ingedien waarin versoek

    word om weer n spesiale hof

    vir seksuele misdrywe daar te

    stel.

    Vir hulle was dit onrusbarend

    hoeveel van die misdrywe hier

    plaasvind.

    Kort-kort lees n mens van die

    misdrywe teenoor vroue en

    kinders. Selfs mans loop deesdae

    deur. In Suid-Afrika is baanbre-

    kerswerk op di gebied gedoen,

    aangesien wetgewing deesdae

    ook mans wat slagoffers is,

    beskerm.

    Vrydag is n nuwe hof vir

    seksuele misdrywe deur Michael

    Masutha, die minister van justisie

    en korrektiewe dienste, in

    Bethlehem bekend gestel.

    Met die viering van Vroue-

    maand die maand was dit n heel

    gepaste tyd.

    Net vroer die week het n

    bekende sokkerspeler, n boorling

    van Bakenpark, by sy vrou se

    werkplek aangekom, n mes

    uitgepluk en haar gesteek. Dit

    was blykbaar nie die eerste keer

    nie. Die vrou was vreesbevange

    en haar kollegas

    verskrik.

    Dit was maar

    een openbare

    voorval. Die

    soort misdrywe

    vind daagliks

    plaas. Baie slagoffers is te bang

    om uit die situasie te ontvlug.

    Masutha het vertel hoe hy in

    Johannesburg met n vuurwapen

    aangehou en beroof is. Hoe hy n

    jaar lank oor sy skouer geloer het

    en bang was. Toe word hy n

    tweede keer beroof. Dit was vir

    hom n keerpunt en hy het besluit

    om nie weer terug te kyk nie,

    maar positief te bly.

    Slagoffers van seksuele

    misdrywe voel dikwels vuil. Hulle

    voel weerloos, asof almal weet

    wat gebeur het.

    Die spesiale