12
TEL: 058 - 303 5411 WOENSDAG 7 MEI 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE Koerant met hart The paper with heart I Lynda Greyling ’n VYFTIGJARIGE man van Johannesburg wat aan ’n bergfiets- wedren by Clarens deelgeneem het, het kort voor die eindstreep inmekaargesak en gesterf. Hy was een van die fietsryers in die vierde deel van die jaarlikse MTN-bergfietsren. Die man het sowat 300 m voor die eindstreep inmekaargesak. Personeellede van ER24, wat by die eindstreep op bystand was, het hulle na die toneel gehaas waar ’n groepie mense om die fietsryer gestaan het. Hulle het ’n ondersoek gedoen, maar daar was geen teken van lewe nie. Paul Pretorius, wat gehelp het om die ren te reël, sê die man se naam word op versoek van sy familie nie bekend gemaak nie. Volgens Pretorius het altesaam 2 200 ryers aan vanjaar se bergfietsren deelgeneem. Daar was vanjaar ’n nuwe roete waar deelnemers aan ’n 120 km-, 76 km- en 47 km-afstand en twee pretritte van 20 km en 10 km onderskeidelik kon deelneem. Die internasionale fietsryer Karl Platz van Switserland, wat ook hieraan deelgeneem het, sê die wedren is een van die bestes in die land. Die meeste ryers het gesê dit was ’n fantastiese roete met pragtige natuurskoon. Ander het weer gesê dit is een van die beste roetes wat hulle nog gery het. Tog word dié deel as een van die strafstes van die agt in die reeks beskou. Fietsryer sterf in ren BERGFIETSRYERS wat aan die MTN-bergfietsren by Clarens deelgeneem het, ry hier in die wildkamp op die plaas Welgelegen van Marius Naudé. Foto: Lynda Greyling Trek vandag jou kruisie – elke stem tel.

Malutima 20140507

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Malutima 20140507

Citation preview

Page 1: Malutima 20140507

TEL: 058 ­ 303 5411 WOENSDAG 7 MEI 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE

Koerant met hart The paper with heartI

Lynda Greyling

’n VYFTIGJARIGE man vanJohannesburg wat aan ’n bergfiets-wedren by Clarens deelgeneemhet, het kort voor die eindstreepinmekaargesak en gesterf.Hy was een van die fietsryers in

die vierde deel van die jaarlikse

MTN-bergfietsren.Die man het sowat 300 m voor

die eindstreep inmekaargesak.Personeellede van ER24, wat by

die eindstreep op bystand was, hethulle na die toneel gehaas waar ’ngroepie mense om die fietsryergestaan het.Hulle het ’n ondersoek gedoen,

maar daar was geen teken vanlewe nie.Paul Pretorius, wat gehelp het

om die ren te reël, sê die man senaam word op versoek van syfamilie nie bekend gemaak nie.Volgens Pretorius het altesaam

2 200 ryers aan vanjaar sebergfietsren deelgeneem. Daar

was vanjaar ’n nuwe roete waardeelnemers aan ’n 120 km-,76 km- en 47 km-afstand en tweepretritte van 20 km en 10 kmonderskeidelik kon deelneem.Die internasionale fietsryer Karl

Platz van Switserland, wat ookhieraan deelgeneem het, sê diewedren is een van die bestes in

die land.Die meeste ryers het gesê dit

was ’n fantastiese roete metpragtige natuurskoon. Ander hetweer gesê dit is een van die besteroetes wat hulle nog gery het.Tog word dié deel as een van

die strafstes van die agt in diereeks beskou.

Fietsryer sterf in renBERGFIETSRYERS wat aan die MTN­bergfietsren by Clarens deelgeneem het, ry hier in die wildkamp op die plaas Welgelegen van Marius Naudé. Foto: Lynda Greyling

Trek vandag jou kruisie – elke stem tel.

Page 2: Malutima 20140507

2 MALUTI, WOENSDAG 7 MEI 2014

) SpecSavers: pryse ter waarde vanR3 000.) ExecuSpecs: pryse ter waarde vanR5 800.) Z PR Communication and PublicRelations Consultants: ’n Publisi-teits-en-bemarkingpakket van R5 000vir elke finalis, insluitend ’n konsulta-sie met die Z PR-span, ’n professio-nele CV, die ontwerp van ’n CD-om-slag en visitekaartjies, die ontwerp enskryf van ’n professionele profiel, dieskep van ’n Facebook- profiel en vyfnuusverklarings.Die algehele waarde van die prys isR40 000.) Atlantis-gastehuis: Verblyf vanR4 100. Die wenner, naaswenner enderdeplekwenner kry elkeen tweenagte se verblyf vir twee mense,ontbyt ingesluit.) PCB Productions: ’n Fotosessievir die wenner, naaswenner enderdeplekwenner van R4 500.

HET jy ’n spesiale talent?Dan kan jy vir Spontaan 2014

nader staan.Dié kompetisie van die Sentrale

Plaaslike Koerante op Volksblad seVryfees trek vanjaar ’n nuwe baadjieaan. Nie net sangers nie, maarenigiemand met ’n besonderse talent,kan vanjaar hieraan deelneem.Slegs deelnemers wat ouer as 16

jaar is, mag deelneem.Inskrywing is gratis en groot pryse

is op die spel.As jy as streekwenner aangewys

word, moet jy op Saterdag 19 Juliein Bloemfontein op die Vryfees weesom jou staal op die Blêrkas-verhoogin die eindronde te toon.Deelnemers wat nie van Bloemfon-

tein is nie, moet hul eie verblyf envervoer reël.Die wenner van elke streek sal

net ná elke oudisie aangekondigword.Die beoordelaars behou die reg

om nie ’n streekwenner te kiesindien ’n gepaste kandidaat nie virdie streek beskikbaar is nie.Oudisies vir Oos-Vrystaatse

talentvolle mense word môre in dieFrontier Inn & Casino gehou enbegin om 14:00.Rig navrae aan Lynda Greyling by

058-303-5411 of 082-484-2080.

} Christo van Staden

THE SANParks exhibition at the BloemShow has won the Volksblad FloatingTrophy for the best indoor exhibition at theshow this year.The exhibition, designed by SANParks’

Honorary Rangers’ Free State Region,focused on the Golden Gate HighlandsNational Park and Mokala National Park,the two parks closest to Bloemfontein.Every year this region takes responsibility

for the SANParks stand at the show andmembers do duty at the exhibition, side by

side with personnel of SANParks. Togetherthey answer questions and inquiries fromthe public, promoting all the parks underSANParks’s management.Victor Mokoena, newly appointed tourism

and marketing manager of the SANParksNorthern Cluster, who also did duty at thestand, congratulated the team, who alsowon a gold medal this year.“I have been to a number of SANParks

exhibitions where we had a stall, but thisstand was the most beautiful I have everseen,” he said. “The trophy is well-de-served. Clearly a lot of work has gone into

the exhibition.”Mokoena said SANParks was really

honoured to have honorary rangers with thislevel of commitment in the region.Div Bosman, chairman of the SANParks

Honorary Rangers Free State region,described this as a major achievement forthem as a team after many years of hardwork on this project. He expressed histhanks to all the team members who hadworked together to make this possible.The stand received numerous compli-

ments from the public visiting the show thatran from 24 April to 3 May.

Exhibition wins trophy

AT the SANParks exhibition are from left Louis van der Westhuizen(member of the SANParksHonoraryRangers FreeState region), SophiaKilian, Jana Botha, Tiana Botha, John Martiens (camp duty managerat Golden Gate Highland National Park), Sylvia Botha, Marizaan BellandHannesBotha. On the banner behind themare pictures of theMoka­la National Park near Kimberley. Photo: Supplied

THE stand also attracted visitors from other provinces. With honoraryrangers Veronica and Louis van der Westhuizen (Free State region) areEngela Strydom from Vryburg and Renier Botha from Jan Kempdorp.

Photo: Supplied

Stel joutalentten toon

Pryse op die spelin Spontaan

To interact withother Maluti

readers and havea chat with theEditor ‘Like’ theMaluti Facebook

page.

Page 3: Malutima 20140507

MALUTI, WOENSDAG 7 MEI 2014 3

Lynda Greyling

ERNST VEUGELERS het beginhuil toe hy die leeus op Lionsrocksien. Dit was trane van blydskapom die leeus te sien wat hy inOostenryk versorg het.

Veugelers, van Vlaardingennaby Rotterdam, Nederland, sê hyhet geruime tyd gedurende syvakansies by die Diana, ’n privatedieretuin in Oostenryk, gewerk.

Op ’n dag het die eienaar,Anna, hom gebel en gevra hymoet ’n welpie versorg, aangesiendie ma geweier het dat hy aanhaar drink. Hy het die welpie hansgrootgemaak. “Las was soos ’nkind vir my.”

Veugelers het vir meer as tienjaar op Diana gewerk. Hy sê Annais toe onverwags oorlede en haarsuster, Elizabeth, kon nie daarmeevoortgaan nie aangesien sy niedie lisensie gehad het om dit tebedryf nie.

Dié private dieretuin is toe virbesoekers gesluit en sy lisensie isteruggetrek. Dit is ook in een vandie koudste dele van die land metlang winters en sneeu op dieberge.

Las en die drie ander leeus watop Diana was, is in 2009 opLionsrock, die dierewelsynsorgani-sasie Four Paws se plaas nabyBethlehem, hervestig.

Veugelers het laas in 2007 dieleeus gesien. Hy het nog altydgewonder wat van sy geliefde Lasen die ander leeus geword het.

’n Maand gelede het hy opGoogle gesoek en toevallig opLionsrock afgekom en gesien datdie leeus daar versorg word.

Veugelers, wat onlangs afgetreehet, en sy vrou, Gerda vanKeulen, het dadelik reëlings getrefom Suid-Afrika toe te kom.

Hulle het Maandag in Suid-Afri-ka aangekom, waarna hulleLionsrock toe is. Hier moesVeugelers hoor dat Las intussendood is. Hy was egter baie bly omdie ander drie te sien.

“Die laaste keer dat ek Lasgesien het, was hy ’n volgroeideleeu. Ek het gesit en hy het teenmy opgespring en omhels. Andermense in die nabyheid het gedinkhy val my aan, maar dit was ’nblye weersiens.”

Veugelers sê hy het so gehoopas hy Las sal sien dat hullemekaar weer sou omhels. Hy is

bly dat die ander drie so goedversorg word en glo Las wasgelukkig om sy laaste dae opLionsrock deur te bring.

Die egpaar, wat in 2010 inSuid-Afrika getoer het, gaan nouvir ’n week Hazyview toe, waarhulle onder meer die NasionaleKrugerwildtuin gaan besoek.Daarna gaan hulle na ’n wilds-

plaas naby Brits.Veugelers sê hulle het dieselfde

plaas in 2010 besoek. Die eienaarhet aan hom gesê dat hul leeusnie gejag word nie, maar hy hetintussen gesien dat dit nie diegeval is nie.

“Ek is teen geblikte leeus en wilgraag die eienaar vra waarom hyvir my gejok het.”

Nederlander herenig met leeus

GERDA VAN KEULEN (links) van Vlaardingen, Nederland, en haar man, Ernst Veugelers (tweede regs), het spesiaal Lionsrock naby Bethlehem besoekom die leeus wat hy in Oostenryk versorg het te besoek. Saam met hulle is Isam Sadaawi en Paul Ellis, bestuurders van Lionsrock. Foto: Lynda Greyling

Page 4: Malutima 20140507

4 MALUTI, WOENSDAG 7 MEI 2014

Om jou plek af te staanEEN Woensdag om 17:00 gaanBruce Larson, gewilde prediker enskrywer, New York se PortAuthority-busterminus binne.Hy is haastig om tuis te kom,

iets te eet en dan ’n diens tegaan waarneem.Voor die roltrappe staan die

mense in lang rye om hul bussehuis toe te haal. Hy gaan staan indie ry en beweeg teen ’n slakke-gang saam vorentoe.Uiteindelik is hy voor en maak

hy gereed om die roltrap tebetree. ’n Middeljarige vrou komskielik van die kant af en drukmet ’n strak gesig voor hom in.Sy plant haar elmboog pynlik insy maag en bestyg die roltrap.Sy eerste instink is om haar

dadelik op haar plek te sit. Maarhy hou hom in. Hy is mos darem’n Christen, al kom hy nog baievan die volmaakte liefde kort.Hy stamp haar elmboog weg en

sê met oordrewe sarkasme:“Ekskuus tog. Ek het nie bedoelom u te stamp nie.”Die vrou se reaksie is oorweldi-

gend. Sy draai om. Van dietrappie af, net hoër as syne, kyksy hom reguit in die oë. Dit lyk of

haar gesig uitmekaarval soos haarplooie glad word. “Ek kan dit nieverstaan nie,” sê sy verbysterd endiep verskonend. “U is so gaafteenoor my. Dis ék wat ingedrukhet en nou vra ú my om versko-ning!” Bruce is stomgeslaan. Syreageer op sy valse vertoon vanliefde asof dit eg en warm was.Is dit dalk die eerste keer dat

iemand met wie sy geveg het vir’n plek in die ry, vir haar terug-staan en sonder stryd vir haarplek maak? Skaam oor sy eiekleinlikheid mompel hy: “Dit kosniks om vriendelik te wees nie,”en hy snel na sy bus toe.In die bus, op pad New Jersey

toe, is hy skaam en verleë oor syskandelike gedrag. “Here,” bid hysaggies, “hoe kan ek vanaandpreek? Wat wil U my leer?”Toe is dit asof die Here hom

antwoord: “Bruce, Ek probeer aanjou en al my kinders sê: Die lewe

op hierdie aarde word nie deurprediking en leringe en komiteesverander nie, maar deur mensewat hulle regmatige plek in die ryafstaan, net omdat Ek my regma-tige plek afgestaan het toe Ek mytroon in die hemel ontruim het enjúl plek op aarde kom inneem het.Wat Ek vra, is dat jy wat voorgeejy het My lief, dieselfde moetdoen.”Soms is ons in Bruce Larson se

plek: Ons beskerm ons plek in diery. Soms is ons in die vrou seplek: Ons druk onredelik in vir ’nplek in die ry.Paulus lê sy vinger op die

oorsaak in 1 Kor. 3:1-4: “. . .mense wat net agter hulle eiebegeertes aangaan. . . wat nogleef volgens hulle eie begeer-tes. . . gelei deur hulle eie begeer-tes. Dit wys dat hulle. . . nie deurdie Here nie, (maar) deur diesondige menslike geaardheidoorheers word . . .”Ons het in ons lewe die volheid

van die Heilige Gees nodig, sodatChistus in ons hart die oorhandkan hê en oor ons heers.– Ds. Manie Colyn in

www.kragvirvandag.co.za

Wees barmhartig’n MAN is Saterdagsowat 300 metervan die einde vandie bergfietsren inClarens dood.Die ren het

skaars begin oftwee ryers het kort na mekaar opdieselfde plek geval. Gelukkig niksernstigs nie.Noodpersoneel was die hele tyd

aan diens. Vir die twee was hulpnie nodig nie. Eintlik het alles vlotverloop tot kort voor die einde toeeen van die ryers ineengestorthet. Noodpersoneel het dadelikhulp verleen, maar dit wastevergeefs.’n Skare het nuuskierig gaan

kyk wat gebeur het. Het enigeendaaraan gedink om die man sevrou en gesin te ondersteun?Dit is ’n voorbeeld van hoe ons

optree. Dikwels beleef onshartseer, of is dalk die een wat

beproef word, soosdie gesin wat hulgeliefde verloorhet. Het iemand alna jou uitgereik?Ek kan getuig

van ’n vrou watmy die afgelope twee jaar by-staan. Soms bel sy, andersinskom sy vinnig by die kantoor aanom net te hoor hoe dit gaan. Ditterwyl sy self hartseer beleef.Wanneer het jy laas werklik

opgelet na mense en werklikomgegee? ’n Dominee hetSondag sy gemeentelede versoekom net een barmhartige gebaardie week te verrig. As voorbeeldhet hy gesê ’n mens kan ’nwegneemete koop en vir iemandgee wat honger is.Vandag moet ons gaan stem.

Moenie die dag as ’n vakansiedagbeskou nie; gaan trek jou kruisieen gaan verrig ’n goeie daad.

Verkiesing ’94 inspireer

RINA GREYLING, Bethlehem:

Verkiesing 1994

Mense beweegmotors wat ry.Die gevoel wat ek kry –

rusteloosheid diep binne my.Hulle staan rye en ryeure se wag . . .swart, bruin en witom ’n kruisie te trekparty, nuuskierig om te sien hoedit werkSommige lag vrolik en lyk so blyhulle wag, en wag . . .in ’n baie lang ry –Ander meer ernstigwat sal gebeur?Ek glo en ek weetdat slegs God regeer!

deur

Lynda Greyling

Geesgenoot

Briewe /

LettersVROEGOGGEND in Clarens. Dié pragtige natuurfoto is deur Lizl du Preez van Bethlehem geneem. Leserskan gerus hul foto’s na [email protected] stuur.

Vroegoggend­skoonheid

EEN van die mooiste gedigtein Afrikaans is Antjie Krog seMa, ’n gedig wat spreek van ’ndogter se liefde en deernis virhaar ma.Maluti bied vandeesweek,

met Moedersdag aan lesersdie geleentheid om ’n stukkieoor hul moeders te skryf. Ditkan in enige vorm en formaatwees, maar liefs nie langer as400 woorde nie. Skryf dit, laaidit op die koerant se webbladen staan ’n kans om ’nnaweek vir vier mense in dieGolden Gate-Hoogland-Nasionale Park te wen.Om jou bydrae te laai gaan

na Maluti se webblad, regi-streer jou as lesersjoernalis envolg die aanwysings.Die oorhoofse wenner, wat

op 15 Mei aangewys gaanword, wen ’n naweek in eenvan die 24 chalets in dieBasotho Cultural Village-rus-kamp in die Golden Gate-Hoogland- Nasionale Park. Dieruskamp, ontwerp op diepatroon van ’n 18de-eeuseBasoeto-stat, is in die meeroostelike deel van die parkwaar heelwat wild voorkom. Ditsluit in eland- en sebratroppe,rooihartebeeste, blesbokke,springbokke en swartwilde-beeste, terwyl die voëllewe ookenige voëlkyker se hart warmlaat klop.Vir inligting oor die Cultural

Village gaan na www.san-parks.co.za, of bel die park by058-255-1000.

SÓ lui die woorde vanKrog se gedig:

Ma, ek skryf vir jou’n gedigsonder fênsie leeste-

kenssonder woorde wat

rymsonder bywoordenet sommer’n kaalvoetgedig –

want jy maak mygrootin jou krom klein

handjiesjy beitel my met jou

swart oëen spits woordejy draai jou leiklipkopjy lag en breek my

tente opmaar jy offer my elke

aandvir jou Here God.jou moesie-oor is my

enigste telefoonjou huis my enigste

Bybeljou naam my breek-

water teen die lewe

ek is so jammermammadat ek nie iswat ek graag vir jou

wil wees nie.

Wen met skrywe oor jou ma

KESTELL se mense is almal hardaan die werk aan die voorberei-ding vir die jaarlikse Borrelfeeswat op 31 Mei op die dorp gehougaan word.Vroegoggend gaan ’n Jesus-

mars plaasvind. Hulle sal saammet motorfietsryers komberse aanKestell-inwoners uitdeel.

Die vleis-, koek-, sosatie- enspiraal-aartappeltafel gaan weeronder al die ware kreun.Danie Botha gaan ook deur die

loop van die dag optree.Die jongklomp kan nie wag vir

die pretdraf, bergop en bergaf,waar die verfbal vir hulle gaanwag, nie.

Kestell maak vir fees reg

10 Mei: Die NG kerkBethlehem-Wes hou van07:30 af basaar in diekerksaal.

www.malutinews.co.za

Page 5: Malutima 20140507

MALUTI, WOENSDAG 7 MEI 2014 5

Shopsmart&save

1185177_390x198

Selected products on this page have been styled for photography

R79Leg of LambBone in

Perkg

R49Bulk OukraalWors Per kg

740

PnPShoulderHam Per 100g

R20PnP BrownMushrooms250g

R15PnPWashedPotatoes2kg

1590

All GoldTomato Sauce700ml 2290

PnPWhiteSugar 2.5kg

SAVER21690

Allsome LongGrain ParboiledRice 2kg

SAVER3

4090

Twinsaver Luxury2 Ply ToiletTissue 9s AssortedPer Pack

1190PnP PureSunflower Oil750ml

SAVER2

R21CloverFresh MilkAssorted 2 LitreEach

SAVE2.90

R47Stork CountrySpread MediumFat Spread1kg Tub

SAVER21

BUY2

FOR

11350

Huggies Dry ComfortDisposable NappiesSize 2 - 66s, Size 3 - 58s,Size 4 - 50s or Size 5 - 44sPer Pack

SAVER16

R30PnPWholeFresh Chickenin Tray Per kg

FRESH

PRICESVALID6-11MAY2014ATPICKNPAYSUPERMARKETSANDHYPERSIn Gauteng, Free State, North West, Mpumalanga, Limpopo, Upington, Kimberley, Kuruman and Vryburg. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland,Lesotho and Express stores. smart shopper points will still apply in Express, Daily and Local stores. Shop instoreoronlineatwww.pnp.co.za/shop CustomerCare0800112288.Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply. www.picknpay.co.zaPick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Somestoresmaynot stock someof theseproducts.Please check availability. We strive to ensure all printed information is correct,but will not be liable for any print errors that may occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smart shopper termsand conditions apply. Certain products are excludedfrom the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.

NADAT bestuurslede van die Dihlabeng-inwo-nersvereniging (DIV) ná ’n gesukkel onlangsmet Thabiso Tsoaeli, munisipale bestuurdervan die Dihlabeng-munisipaliteit, vergader heten laasgenoemde onderneem het om binne’n week antwoorde op navrae te verskaf isverneem Tsoaeli het bedank.Danie Eichstädt, voorsitter van die DIV, het

Dinsdagaand tydens die vereniging sejaarvergadering gesê hulle het nie binne ’nweek antwoorde ontvang soos beloof nie enhy twyfel of hulle sal.“Dit was nie net negatiewe kwessies wat

bespreek is nie, maar ook positiewe waarne-mings soos slaggate wat herstel word, graswat gesny en bome wat gesnoei word,aktiewe straatskoonmakers, nuwe brandweer-waens, nuwe vullisverwyderingsvragmotors,strate wat opgeknap is en watervoorsieningin Paul Roux is onder sy aandag gebring.”Die DIV is bekommerd oor die rioolbestuur.

Baie van die pompe by die aanleg isstukkend, met die gevolg dat riool in dieLiebenbergsvlei beland. Die riool spoel dusna Reitz.Daarby het nog niks gekom van die DIV se

voorstelle om die swak beheer by stortings-terreine te verbeter en ’n plan te maak metleeglêers wat inwoners pla nie.’n Kort-, medium- en langtermyn-opknap-

pings-en-onderhoudplan vir strate en storm-waterinlate vir spesifieke strate soos Pretori-us- en Lindleystraat is nie in plek nie. Daar isprobleme met verkeerbeheer, verkeerstekensen paaie is swak gemerk.Die Gideon Knobelbrug is ’n gevaar vir

motoriste en voetgangers. “Daar is gereeldongelukke of mense word raakgery.”Bethlehem se swembad, asook Bakenpark

s’n, is weer in gebruik hoewel laasgenoem-de se geboue en terrein in ’n hagliketoestand is.Nog munisipale eiendom wat die DIV

kwel, is die ou OK-gebou, die stadsaalwat blykbaar opgeknap gaan word en diegeskiedkundige huis in Pretoriuskloof watherstel word deur ’n kontrakteur en niedeur munisipale personeel nie – ditterwyl personeel rondsit omdat daar niegeld is om voorraad aan te koop vir diewerk nie.Die munisipaliteit het Eskom onlangs

R60 miljoen geskuld. ’n Deel van die geld isdarem nou betaal. Eichstädt sê dit is kom-merwekkend wanneer daar na die elektrisi-teitstariewe gekyk word, veral die eerste tweetabelle. “Dit is heelwat meer as wat deurNersa goedgekeur is.”Die DIV beplan om binnekort die rioolaan-

leg, brandweer en rampbestuursentrum,meganiese werkwinkel, voorraadkamers,parke, stortingsterreine en toerismesentrum tebesoek.

Tsoaeliantwoordnie vrae

WAAROM word met skuldinvordering vanDihlabeng-raadslede gediskrimineer?Dít is een van talle vrae van die Dihla-

beng-inwonersvereniging (DIV) waaropskriftelik kommentaar op die konsepbegro-ting by openbare sessies gelewer is.Van die DIV se skriftelike kommentaar is

soos volg:) Onreëlmatige, ongemagtigde, vrugteloseen vermorste uitgawes van R180 miljoenwaarvan R240 miljoen eindelik afgeskryfmoes word. Dit is bykans 50% van die helebegroting.) Kapitaalwerk is uitsluitlik op regeringsub-sidies aangewese.Hoe gaan die infrastruktuur in stand

gehou word?) Gaan inkomste uit verkeersboetesgebruik word om padmerke en verkeerste-kens in stand te hou? Wanneer gaan dieparkeermeters verwyder word?) Gaan die gemeenskap op die hoogtegehou word wat met die ou OK-geboubeplan word?) Raadslede se vergoeding is R13 miljoen.Die speaker verdien bykans R50 000 permaand en tog is sy R210 665 dienstegeldagterstallig. Nog sewe raadslede is agter-stallig.

DIV vra hieroor

Page 6: Malutima 20140507

6 MALUTI, WOENSDAG 7 MEI 2014

SANPARKS handed over a sciencelaboratory to the Setsoto Intermedi-ate School in Qwaqwa on Friday.

The school is one of thebeneficiaries of SANParks’ CSIinitiatives that aim to benefit thosecommunities that live adjacent to a

park and was chosen because ofits proximity to the Golden GateHighlands National Park.

“We as SANParks becomeexcited each time we deliver aproject such as this to the commu-nity,” said Dr NomvuseleloSongelwa, SANParks’ managing

FET colleges, especially theQwaqwa campus, has grown overtime. We have now entered into anagreement to offer experientiallearning at our Golden Gate Hotelfor their hospitality students,especially chefs who need practicalskills. This is another way we aretrying to live out our vision state-ment of connecting to society”.

Songelwa concluded her addressby inviting all learners to considercareers in conservation andbecome part of SANParks.

“We have a lot of careeropportunities that range fromveterinary scientists to researchersthat await all learners who areinterested.

“Although this school is not ahigh school, we hope that thelearners that are produced atSetsoto will go out there andoutsmart other learners because ofthe opportunity presented to them.I have no doubt whatsoever that

the possibilities and opportunitiespresented by this new facility tolearners and teachers are infinite”.

“With this wonderful partnershipthat we have with SANParks, thedepartment wants to ensure thatthe laboratory is put to good use,”said Fani Sithole, the deputydirector general of Education in theFree State.

“It is a building that needs to be

utilised to ensure its effectiveness.”He thanked the parents who had

turned up in their numbers towitness this occasion for theinterest shown in their children’seducation.

SANParks charges a 1%community levy on all reservationsfor accommodation and activities inorder to fund projects that supportthe surrounding communities.

SANParksgive back

Songelwa, SANParks’ managingexecutive: Parks, at the launch.

“Our parks are doing wellbecause of the people living closeto them and this is our way ofgiving back to those communities.”

Over and above, she spokeabout SANParks’ involvement inthe institutions of higher learning.

“Therelation-ship with

the

DR NOMVUSELELO SONGELWA, SANParks’ managing executive: Parks,addresses the audience during the event.

FANI SITHOLE, the deputy director general of Education in the Free State,and Dr Nomvuselelo Songelwa, SANParks’ managing executive: Parks, offi­cially unveiled the plague.

LEARNERS of the Setsoto Intermediate School in their new laboratory. Photos: Supplied

VEILINGS

Page 7: Malutima 20140507

MALUTI, WOENSDAG 7 MEI 2014 7

IN The Cut Above word geknip en gekleur, gekartel enhaarverlengings aangebring.Enigeen wat hul hare wil laat sny of hul hare vir ’n

spesiale geleentheid soos Moedersdag eerskomendeSondag wil laat kap, kan met Isabel de Villiers, dienuwe eienaar van The Cut Above, gaan kennismaak.Isabel het pas die salon by Claudette Jonker

oorgeneem. Hoewel sy nog net ’n rukkie in Bethlehemwoon, is sy al meer as 28 jaar ’n haarstilis.Sy beskik nie net oor ’n meestersertifikaat in haar-

kappery nie, maar is ’n gekwalifiseerde assessor enmoderator in die haarsorgbedryf.Sy het onder meer studente aan die West Coast

Academy aan die Weskus opgelei.Sy besit steeds twee salonne in Langebaan wat deur

haar dogter bedryf word.Claudette Thusi en Maria Seailo, wat sedert The Cut

Above se opening sewe jaar gelede daar werk, issteeds hier werksaam.De Villiers nooi alle bestaande kliënte, asook nuwe,

voornemende kliënte, om die salon te besoek. The CutAbove is in die Hennie Marx-gebou in Bruwerstraat.

Salon het ’n nuwe eienaar

ISABEL DE VILLIERS is die nuwe eienaar vanThe Cut Above. By haar is van die personeelle­de van links Maria Seaiko, Isabel de Villiers (ei­enaar), Claudette Thusi en Christie van Heer­den.

VAN links is Claudette Thusi, Maria Seaiko, Christie vanHeerden en Isabel de Villiers.

Hoewel sy nog net ’n rukkiein Bethlehem woon, is sy almeer as 28 jaar ’n haarstilis.

Page 8: Malutima 20140507

8 MALUTI, WOENSDAG 7 MEI 2014

SPANLEDE van die onderskeiespanne wat vroeër vanjaar aanKansa se Relay for Life deelge-neem het, is opgewonde omvolgende jaar ook deel teneem. Relay for Life is ’noornagbyeenkoms waaraanspanne deelneem om bewust-heid vir kanker te bevorder.

’n Vergadering is by Kansase kantoor gehou om terugvoe-ring oor vanjaar se aflos te gee.

Altesaam is R170 906ingesamel, met die Gerefor-meerde kerk wat soos verledejaar die meeste geld ingesamelhet. Hulle het R17 000 ingesa-mel. Wulf Alarms het die prysvir die beste spangees ontvangterwyl die span van Breyten-bach Mavuso as die besgeklede span aangewys is,

Kansa deelpryse uit

ANNATJIE VAN JAARSVELD(regs) van die Gereformeerde kerkhet die prys vir die span wat diemeeste geld vir die jaarlikse Relayfor Life ingesamel het van MullerJanse van Rensburg, voorsittervan Relay for Life, ontvang.

MULLER JANSE VAN RENSBURG (links), voorsitter van Kansa se Re­lay for Life, saam met die span van Wulf Alarms wat as die span metdie beste spangees aangewys is. Van links is Janse van Rensburg, Tra­cey Sneygans, Jurgens Exley, Mariska Botha en Anel Exley.

BREYTENBACH MAVUSO se span, wat vanjaar die eerste keer aandie Relay for Life deelgeneem het, is as die bes geklede span aangewys.Van links is Muller Janse van Rensburg, voorsitter, Anel Steyn, Suzaanvan der Merwe en Elrika Kumm.

VANDALE het posbusse en elektroniese hekmonitors en klokkiesin La Provence gesteel en dit langs Loch Athlone in La Provence­weg gegooi.

’n GROEP van Bergprag het op Werkersdag ’n uitstappie met Odendaal­toere se nuwe bussie na die Drakensbergonderneem waar hulle onder meer na die Drakensbergse Seunskoor gaan luister het. Foto: Verskaf

ENGELA VAN DER MERWE het verlede Donderdagverjaar en vir haar was dit lekker om saam met inwo­ners van Bergprag ’n uitstappie Drakensberg toe teonderneem. Van links is Rachel Ferreira, Van derMer­we en Nella Odendaal.

ONTBYT in ’n kerk op die Bergprag­inwoners se uitstappieDrakensberg toe.

Kuier in Drakensberg

DS. RIAAN VAN ZYL (links) en ds. Mias van Jaarsveld van die NG kerkBethlehem­Wes Sondagoggend met hul hare nog “lank”.

DIE twee predikante van die NG kerk Bethle­hem­Wes het Sondagoggend ná die erediensmekaar se hare kort gesny om te wys hullesteun die talle gemeentelede wat kanker het.Ander gemeentelede het hul voorbeeld gevolgen die twee predikante het behoorlik die knip­pers ingespan. Een van die gemeentelede hetook vir die twee leraars mussies gegee. Diekerk hou Saterdag basaar. Dit begin om 07:30in die kerksaal. Foto: Lynda Greyling

Laat die hare waai

TIPS for kids on how to take care ofour planet:) Walk, take the bus or ride with alot of friends to school.

So many people drive cars that wesometimes forget how dangerous andharmful it is for the environment andour planet. Cars produce a smellygas called carbon monoxide thatpollutes the air and can kill animals,plants and even people!

When we share a ride with others,it means fewer people have to drive,which means less pollution! If wewalk or ride a bicycle it means nofuel is burned at all and we stayhealthy!) Turn off the water while brushingyour teeth.

Did you know if you brush yourteeth in the morning and the eveningfor two minutes and don’t turn off thewater, you waste 30 litres of water?Next time just use enough water to

wet your toothbrush and close thetap.) Start an organic or vegetablegarden at school and make compostfor it.

Do you know what compost is?Compost is the food plants need togrow to become big and strong. It isreally easy to make compost, justremember these four ingredients:

– Carbon: This is the main supplyof energy for plants, since this is thepart that produces the heat. High-car-bon materials are mostly brown anddry, such as twigs and dried leaves.

– Nitrogen: This helps the growingprocess and making more compost.High-nitrogen materials are mostlygreen, colourful and wet, such asfruit and vegetable skins.

– Oxygen: Every plant needsoxygen to grow and make food foritself. Oxygen is found everywhereoutside, so the best place to create

your own compost would be outsidein your parents’ garden.

– Water: Keep your compost moistat all times, but don’t drown it inwater either.) Turn off all lights and appliancesthat you don’t use.

Always remember to turn off alllights and appliances when you arefinished using them. Also, make sureto switch off the appliances at thewall switch. Just because an applian-ce is not being used does not meanit is not using electricity.) Use “grey” water to water theplants.

Did you know that you can alsorecycle water? When we are finishedbathing or washing the dishes theremaining water can be re-used towater plants. We call this grey water.It is not as clean as water from thetap, but plants will love it all thesame!

How you can take care of the planet

Page 9: Malutima 20140507

MALUTI, WOENSDAG 7 MEI 2014 9

ELSA is a special mother.She is one of the original lions at

Lionsrock.At the Lionsrock Lodge a buffet lunch

is part of a very special event forMother’s Day.For dads and children that would like

to spoil Mom on Mother’s Day thiscoming Sunday, Lionsrock is just theplace to be.Paul Ellis, lodge manager, says they

have a few special packages for theweekend.There is a package to sleep over

on Saturday evening, enjoy the buffetlunch on Sunday with a free gamedrive to visit Elsa and the otherlions.Otherwise there is a buffet lunch with

a free game drive.Contact Lionsrock and book now for

this lovely event.

Spoil Mom at Lionsrock Lodge

Page 10: Malutima 20140507

10 MALUTI, WOENSDAG 7 MEI 2014

LEDE van die Bethlehem-marathon-klub het onlangs aan die TweeOseane-marathon in Kaapstaddeelgeneem.

Die uitslae is soos volg:Carmen Adkins (6:36:09); Jonathan

Adkins (7:23:10); Ernst Burger(6:28:35); Henry du Toit (5:43:52);Elmarie Kruger (6:42:53); Japie Maree(6:42:53); Hlohloane Mhlambe(4:13:13); Rove Mittermaier (5:57:11);Puseletso Mofokeng (4:35:31); MphoMotaung (4:27:00); Donovan Muller(4:56:39); Ngaka Selepe (4:10:51) enEnslin van Blerk (5:43:51)

Uitslae van die halfmarathon:Marette du Toit (2:35:16); Liezel vanBlerk (2:20:25) en Dewald Venter(1:56:36).

Die Comrades-ultramarathon is omdie draai en op 13 Mei om 18:30word ’n ete vir lede en hul gesinne inNix Pub aangebied.

VIER lede van die Maluti-fietsryklub vanFrankfort het aan die jaarlikse Joberg2C-bergfietswedren deelgeneem. Corrie Swarten Chir Muller het in die klub se nuweklere as Team Maluti gery. Emile Cronjé enRobbie Poulton was Team Frankfort. Diespanne het uit twee lede bestaan.

Die wedren het in Heidelberg begin enná nege dae se ry in Scottburgh geëindig.Ryers het oor die nege dae ongeveer100 km per dag gery en op verskillende

dorpe oorgeslaap.Die roete was oor boere se plase en

grondpaaie heen.Dag een was van Heidelberg tot in

Frankfort, dag twee van Frankfort tot inReitz, dag drie van Reitz tot in Sterkfonteinen dag vier ’n gedeelte van die Berg &Bushroete.

Die laaste drie dae was presies dieselfdeas die Sani2c-bergfietswedren.

Vir Team Maluti het dag ses tussen

Kamberg en Hazeldean teëspoed gebring.Chir het sleg gevoel en is deur mediesebeamptes na die volgende eindpuntgebring. Sy fiets het later stukkend daaraangekom en dit lyk asof ’n voertuigdaaroor gery het.

Sowat 800 fietsryers het deelgeneem.Gawie Combrinck en Johann Rabie van

EAI Cycling was die wenners. In dievroue-afdeling het Janice King en AmyMcDougall van Valentia Girls gewen.

Ryers trap dat stof staanVAN links is Corrie Swart, Robbie Poulton, Emile Cronjé en Chir Muller van die Maluti­fietsryklub wat vanjaar aan die Joberg2C­bergfietsrendeelgeneem het. Foto: Verskaf

VIER swemmers van die Bethsealsklub hetaan die Suid-Afrikaanse galavlak-kampioen-skapsbyeenkoms deelgeneem.

Eric le Roux, Guido Postma, JP duPlessis en Carla Fourie het in die seisoengekwalifiseer om aan die byeenkoms deelte neem.

Vir die swemmers wat in Oktoberverlede jaar gala begin swem het, het hullegewys daar gaan nog groot hoogtes bereikword.

Eric le Roux het aan die Suid-Afrikaansevlaktwee-byeenkoms in Sasolburg deelge-neem en ’n eerste plek in die 400 m-vry-slag behaal. Guido Postma, JP du Plessisen Carla Fourie het aan die Suid-Afrikaan-

se vlakeen-byeenkoms in Bloemfonteindeelgeneem. Guido het ’n eerste plek indie 200 m-vryslag en ’n derde plek in dieindividuale wisselslag behaal. JP het ’neerste plek in die 100 m-vlinderslag behaal,terwyl Carla ’n derde plek in die aflosbehaal het.

Al die swemmers is leerlinge van dieHoërskool Voortrekker en het hul voorbe-reiding in die nuut aangeboude swembadvan die skool gedoen. Hulle word deurTina Nel afgerig. Gala word in drie vlakkeverdeel: vlak 1, vlak 2 en vlak 3 waarvanvlak 3 jou beste swemmers is. Swemmersmoet kwalifiserende tye swem om na dievolgende vlak te vorder.

Swemmers presteerVAN links is JP du Plessis, Guido Postma en Eric le Roux van die Bethlsealsklub. Foto: Verskaf

TWEE Bethsealsklublede van Bethle-hem het die Suid-Afrikaanse spangehaal.

Heinz Mittemaier, wat aan dieSuid-Afrikaanse driekamp-kampioen-skapsbyeenkoms in Oos-Londendeelgeneem het, was derde in syafdeling. Hy is ná die byeenkoms virdie Suid-Afrikaanse driekamp-ontwikke-lingspan gekies. Julian Pretorius, watook deelgeneem het, het ’n vyfde plekin sy afdeling behaal.

Jacques Nel het aan die Suid-Afri-kaanse langafstand-driekampkampioen-skapsbyeenkoms in die Midmardamdeelgeneem. Hy was derde in syouderdomsgroep. Ná die byeenkoms ishy vir die Suid-Afrikaanse langafstand-driekampspan gekies wat Suid-Afrika indie wêreldkampioenskapsbyeenkoms inChina sal verteenwoordig.

Twee virspan gekies

HEINZ MITTEMAIER (links) en JulianPretorius.

KLERASIE

1615

ALLERLEI

1845

FOR ALL TOMB-STONES and repairs todamaged tombstones, aswell as epitaphs, etc.Phone 058 303 4840. BHM.

WOONSTELLE

TE HUUR

3250

1-slk-tuinw/s, Pan-orama. Stil woonbuurtmet onderdakparkering.R1 800 p.m. Water & ligteingesluit Beskikbaar vanaf5 Mei . 083 441 3902.

HUISE TE HUUR

3270

3-bedroom farmhouse:±6 km from town, R4 500p.m. Prepaid lights. Depo-sito. Available immedia-tely. Phone 083 285 1196.

2-slk-huis: Groot erf.Middedorp. D/verdieping.R3 600 p.m. plus w entuinvullisverwydering(ong. R300) en dep. Besk.1/6/2014. 083 285 1196.

Ruim plaashuis te huur± 15 km buite Bethlehem.5 slaapkamers, 3 badka-mers en swembad. R2 500per maand. Krag uitge-sluit. Skakel 082 787 4701.

KANTORE

3290

SHOP TO LET: 120square metres in BrandStreet, Bethlehem. R5 000p.m. plus key deposit ofR5 000. 083 634 7158/082 779 1694.

BETREKKINGS

3600

Dringend op soek na 'ndieselwerktuigkundige:Gekwalifiseerd of nie,moet ook ondervinding hêvan grondverskuiwings-masjiene. Faks of e-pos CVna 086 530 4220 [email protected]

Benodig‘n betroubarepersoon met ondervindingvan kosmaak en/of as kel-nerin by 'n koffiewinkel.Skakel Antoinette076 529 9594 .

Verdien 'n ekstrainkomste! E-pos my [email protected] kansvattersasseblief!

Só vaar hullein Kaapstad

Page 11: Malutima 20140507

MALUTI, WOENSDAG 7 MEI 2014 11

GEWOONLIK lê die kleeflint en maskeerband in die laai rond en’nmens kry dit nie wanneer jy dit nodig het nie. Die plakgoedhouermaak dit maklik om alles maklik bymekaar te hou. Begin deur tebesluit hoeveel rolle jy wil bêre. Laat ruimte vir die afskortings tus­sen die rolle. Vorm dan ’n raam om die rolle en heg die hout methoutskroewe en koue lym vas. Versink met ’n verdiepboor gleuwein die afskortings se kante sodat die rolhouer daarin kan gly. Snyvierkantige houtblokkies wat in die middel van die rolle sal pasen boor dan regdeur die blokkies om ’n tap­pen daardeur te laatpas. Gom dit vas. Gebruik ’n ystersaaglem wat op die rant vandie houer vasgeskroefword, die band kan daarop vasgeplakword,en dit kan gebruik word om dit af te skeur. Die selfdoenwenk isvan Gerard de Boer van Solomons Mica.

Maak ’n planmet plakgoed

OVER the last few seasons the ideaof home-grown vegetables andherbs has developed from a meretrend or passing fancy; to a consci-entious effort to actually producesome of the fresh vegetables andherbs we enjoy to cook and bakewith in our kitchens.Confidence and knowledge to

grow more and different varietieshave increased; the affordability ofthe space to realise this dreamseems to be shrinking. All is nothowever lost. When horisontal spaceis limited and at a premium, verticalis just as good. Boxes, pots, windowplanters, hanging baskets, raisedbeds and stackable planters are justsome of the places where a harvestcan still be produced where space islimited.As with planting in the open

ground, soil and drainage in acontainer are very important. In openbeds the excess water from rain andsprinklers can soak away from theroots and run off, but in a container,extra care must be taken in ensuringa good drainage layer. Make surethe holes in your container are large

and open, put a layer of gravel orrough crock at the bottom of the potor planter and on top of this a liner.The liner is a porous membrane thatwill let through the excess water butwill stop the soil from permeatingthrough the gravel blocking thedrainage holes.The soil for the pots should be a

good mix of potting soil, compostand a clean weed free top soil. It isimportant that the soil drains easilybut slowly so that moisture isretained in the root zone. Theaddition of vermiculite or coir peatwill help to keep moisture and air inthe soil. Also add a good organicfertiliser to the soil mix.Choose the right size vegetable

and herb variety for the size of yourcontainer. Shallow-rooted varietiessuch as lettuce, celery, spinach andmost of the herbs will do well insmaller, shallower containers; whileegg plants, peppers and tomatoeswill need deeper soil. Thyme,nasturtiums, oregano, strawberriesand even cherry tomatoes have arambling growth so can be used inhanging baskets and window boxes.

To make your available space evenmore productive, grow your beans,tomatoes, baby marrows and othervines on trellises, tripods andobelisks.Feeding and watering the contai-

ners is as important to the successof the harvest. Check the plantersregularly as they will tend to dry outfaster than a garden bed. Wateringmay need to be more frequent butas always; a good, deep soakinggetting the moisture to the roots isbetter than a little water just wettingthe surface of the soil.With the limited space and soil,

the nutrients in the containers areused up quicker and need to bereplaced. Feed regularly with a goodorganic fertiliser every four to sixweeks. A liquid feed can also beused as a supplement.There are so many options in

container size, colour and shape;they can be chosen to enhance youroutdoor area and the varieties andcolours of the herbs and vegetableswill also bring life, health and theproud satisfaction of a home-grownharvest into your kitchen.

Grow your own food

WHAT is the easiest way to tell thedifference between our belovedpansies and violas? Their size, ofcourse.As the idiom “shrinking violet”

suggests, violas are the smaller ofthese two beauties, although it isthe Victorian meaning for violawhich refers to “modesty” whichgives a little more context to theidiom’s origin. Pansy, on the otherhand, means “to think” and is

almost always referred to in thecontext of love, which is soappropriate given how gorgeousthey are.When the colour starts to drain

away from your garden in the lastmonth of autumn, you’ll find solacein the pretty faces of both pansiesand violas.Pansies will withstand more

severe cold than violas, thawingand bobbing around by mid-mor-

ning. Plant these floriferous littleangels in either a sunny or partiallyshaded area, but keep in mind thatviolas will perform better than pan-sies do with more shade. Someti-mes we are blessed with a warmerwinter than is naturally ideal andour pansies and violas are not toocomfortable with the unwantedunderfloor heating. If that happens,throw a nice thick blanket of mulchover the soil around them.

Pretty faces of pansies, violas bring solace in winter

Page 12: Malutima 20140507

SportSportKoerant met hart The paper with heartI

Vertoon pragperd in BloemfonteinILENEBEUKESvertoon hier Studcor &Bows in die Suid­Afrikaanse grootkampioen­parkperdkompetisie op die Suid­Afrikaanse kampioenskapsbyeen­koms wat in Bloemfontein gehou is.

DIE Rapportryerskorps vanBethlehem se jaarlikse jukskei-kompetisie is onlangs gehou.

Vier spanne, wat uit lede vandie Bethlehem-jukskeiklubbestaan het, inwoners van dieBethlehem-aftreeoord en dieRapportryerskorps het hulle

ingeskryf.Die lede van die Bethlehem-

jukskeiklub is by die Bethlehem-aftreeoord en Rapportryerskorpsse spanne ingedeel.

Die kompetisie is deur JorrieJordaan en Miems Versteeg(Bethlehem-aftreeoord, A-span)

gewen, wat die Rapportryers-wisseltrofee ontvang het.

Die wenners het skoonskipgemaak en al hul wedstrydegewen.

Danie Bierman en Eben vonWell (Rapportryerskorps seB-span) het tweede geëindig.

JOHANN RABIE en GawieCombrinck het Ou Mutual seJoBerg2c-bergfietstoer Saterdag inScottburgh die eerste keer gewen.

Hulle het oor die hangbruggejaag om die tog van 880 km– van Heidelberg tot Scottburgh– in 33:36:41 te wen.

Hulle het minute voor dieoornag-voorlopers, WaylonWoolcock en Darren Lill, klaarge-

maak, wat in 33:39:45 tweedewas.

Max Knox en Kevin Evans hetRabie en Combrinck met 1sekonde geklop om die laaste skofin 2:48:04 te wen en terselfdertydalgeheel derde in 34:45:27 teeindig.

Louis Bresler-Knipe en CraigBoyes was derde in die skof envierde algeheel.

DONOVAN MULLER, een van dieHoërskool Witteberg se werkne­mers, het aan die Twee Oseane­ma­rathon deelgeneem. Hy het ’n brons­medalje ontvang. Sy tydwas4:56:38.

Vir meer foto’s ennuus gaan na

www.malutinews.co.za

Spanne meet kragte in kompetisie Twee wen toer 1ste keer

DIE vierde deel van die jaarlikseMTN­bergfietsresies is die afgelopenaweek by Clarens beslis.

Foto: Lynda Greyling

Trap datdit bars