Click here to load reader
View
306
Download
33
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Parys Gazette 21 Februarie 2013
Gemeenskapkoerant vir die NoordVrystaat. Word versprei in Parys, Viljoenskroon en Vredefort.
Tel: (056) 817 2267
Faks: 086 613 2160
Waterstraat 32, Posbus
15, Parys 9585 Donderdag 21 Februarie 2013
Gratis
Westley was in God se hande daardie aand.
S getuig die ouers van die 24-jarigeWest-
ley Spies van Parys wat Vrydagaand 8 Fe-
bruarie n noue ontkoming gehad het toe n
taxi-bestuurder klaarblyklik uit die bloute en
sonder rede op sy voertuig op die Parys-Foch-
ville-pad geskiet het.
Westley was die aand net na 19:00 onder-
weg na sy verloofde, Elizaan Soontiens op die
Lindequesdrift. Sowat 10km buite Parys op
die Fochville-pad het hy n taxi agter hom op-
gemerk. Behalwe die taxi-bestuurder was
daar geen ander passasiers in die taxi en het
die taxi ook geen nommerplate gehad nie.
Westley vertel dat hy nie vinnig gery het
nie. Die taxi was vir etlike kilometers agter
hom en hoewel die pad stil was het hy nie
probeer verbygaan nie. Later het die taxi sy
ligte begin flikker en omdat Westley se Golf
se voorwiel die vorige Maandag op dieselfde
pad losgekom het, het hy gedink dat daar dalk
weer fout met sy voertuig was waarvan die
taxi-bestuurder hom wou bewus maak.
Westley het spoed veminder en van die
teerpad afbeweeg na die grondgedeelte langs
die soom van die pad.
Hy was al in n laer rat en feitlik reg om
stil te hou toe die taxi langs hom op die teer-
pad begin ry.
Westley het sy kop in die rigting van die
taxi-bestuurder gedraai. Met di het hy gesien
hoedat die taxi-bestuurder n vuurwapen op
hom rig.
Yskoud geskrik het hy van rat verwissel
om te versnel. Net betyds.
Die volgende oomblik het n skoot geklap
en die koel rakelings by sy agterkop verby
gefluit. Albei sy agterste kantruite is uitge-
skiet.
Westley vertel dat die taxi hom n ent ge-
jaag het tot by die kruising wat regs draai na
Lindequesdrift, waar Westley links afgedraai
het op die grondpad om weg te kom. Intussen
het hy sy verloofde geskakel wat haar pa,
Wim, van die voorval laat weet het.
Wim het die plaaswag en die polisie in ken-
nis gestel.
Die taxi het weggekom. Buffelshoek-poli-
siestasie ondersoek die voorval,
Die gesin het motoriste gevra om baie ver-
sigtig en oplettend te wees wanneer hulle ry
veral op hierdie pad.
Taxibestuurder skiet opman
Westley Spies na wie n taxibestuurder op die Parys/Fochvillepad geskiet het. Op die hooffoto is die merke sigbaar waar Westley versnel het om weg te kom.
Die agterste kantruite vanWestley se Golf wat in die voorval stuk
kend geskiet is .
2 PARYS GAZETTE DONDERDAG 21 FEBRUARIE 2013
Brother and sister, Dean and Mandy Ben-
jamin, children of local businessman, Colin
Benjamin, both graudated during December
at the University of Cape Town.
Mandy received her post graduate degree
in Accountancy and is one of only 25 students
chosen by Investec
for their Articles.
Dean received his
Business Science
Honors degree with
two distinctions. This
year he will be doing
his post gra-duation
degree in Accountan-
cy.
Dean was also se-
lected by the univer-
sity to write a CFA
(Certified Financial
Analyst) exam which
he passed in January.
Only 30% of students
who wrote the exam
passed.
To top it all Dean
was nominated by the
Mail & Guardian last
week as one of the
top 200 most excep-
tional people in
South Africa under
the age of 35.
aksie ondersteun het.
ANC Ngwathe-raadslid, Chris
Ackeer, het ges dat hy bly is oor die
hof se weiering van borg en dat daar
nou met afwagting gewag word op
die hor hof se bevindinge en toepas-
like straf vir die gewetenlose moord.
Kemp het weer n beroep op die
gemeenskap gedoen om saam te
staan en betrokke te raak sodat pro-
bleme in die gemeenskap aange-
spreek kan word, ongeag van mense
se politieke oortuigings.
Hy het gewys op die sukses van
vroere LGV saamstaan-aksies soos
die grootskaalse skoonmaak van die
dorp tydens die munisipale stakings,
hulp met brande in die omgewing,
vrywillige buurtwag patrollies en
selfs in gevalle van enige nood waar
mense die LGV24-uur noodnommer
kan skakel sodat hulp dadelik gemo-
biliseer kan word.
Die LGV-noodnommer is 076
683 4544. Die KSFM-stasienom-
mer is 079 103 1432.
Landelike Gemeenskap Veiligheid (LGV), n
nie-politieke organisasie wat in belang van
die gemeenskap optree, het na verlede week
se hofbeslissing om nie borg toe te staan aan
die beskuldigdes in die moordverhoor van die
bejaarde Van Rooyen-egpaar van die plaas
Somerset, ges dat hulle landdros Leshnee
Pillay se uitspraak verwelkom.
Pieter Kemp het namens LGV sy dank uit-
gespreek teenoor die gemeenskap vir die
saamstaan-aksie waarmee daar voor die hof
geprotesteer is teen borg vir die beskuldigdes.
Kemp het ges die aksie het n groot rol
gespeel om die gemeenskap se gevoel oor
hierdie misdaad te kon wys wat deur die hof
in ag geneem is in die beslissing.
LGV het die protesaksie georganiseer.
Ook KSFM het n leidende rol gespeel om
mense ingelig te hou oor die hofverrigtinge
met lewendige uitsendings voor die hofgebou
tydens die protesaksie.
Volgens Sakkie van der Schyff, stasiebe-
stuurder van KSFM, het hy die hoogste waar-
dering vir die gesindheid van die landdroswat
die gevoel van die gemeenskap in ag geneem
het in haar uitspraak. Hy het egter bygevoeg
dat dit hartseer is dat net die ANC die protes-
Tel/Faks: (056) 811-4252
Dolfstraat 49 (Oorkant Ackermans)
PARYS SLAGHUIS
SPESIALE
AANBIEDINGE:
VRYDAG TOT
SONDAG
SONDAE OOP
VANAF
08:00 - 13:00
Geen kaarte op spesiale aanbiedinge nie!!!
TERWYL VOORRAAD HOU
- MAALVLEIS R37.95
- BOEREWORS R38.95
- BEESKOOK R34.95
- PEKEL BEES-
TONG R36.95
- VARK PAKKE
R30.95
Die foto is geneem tydens n vroere skoonmaakaksie van LGV in die dorp tydens diemunisipale
stakings toe gewys is watter verskil gemaak kan word as mense saamstaan. Foto: Sakkie van
der Schyff.
Mandy and
Dean Benjamin
with their dad,
Colin, at their
graduation ce
remony.
Brother and sister climb the
ladder to success
3PARYS GAZETTEDONDERDAG 21 FEBRUARIE 2013
The Ngwathe Local Municipality
is currently embarking on a pro-
gramme to clean clarifier dams
and pumps at the Parys purifica-
tion plant.
The purpose of this exercise is
to improve quality and quantity of
portable water.
This cleaning is anticipated to
run for at least two weeks and af-
fected areas include Oudewerf,
Mandela, Mbheki, Schonken-
ville, Sally Martin, Sisulu, Gha-
na, Phelindaba and nearby areas.
The water pressure will be low.
There will not be a total shut-
down of water.
The Municipality has already
taken measures to assist in sup-
plying water via tanks, to affected
arrears, was said in a statement on
Friday by the Ngwathe mayor,
Me Joey Mochela.
We humbly request our resi-
dents to use water wisely & exer-
cise maximum patience in this re-
gard. The exercise is aimed at im-
proving our services to the
people.
For more information, resi-
dents can phone Patrick on 073
546 9427 during office hours.
No total shut -
down, but low
water pressure,
warnsNgwathe
Met al meer mense wat nie mediese
fonds-lidmaatskap kan bekostig nie,
word die druk op munisipale klinieke by
die dag groter, personeel minder en die
stryd met beskikbaarheid van medikasie
wat om verskeie redes nie altyd betyds
deur die depots aan klinieke gelewer
word nie, nie makliker nie.
Tans sien die drie susters by die Parys-
kliniek gemiddeld tussen 3 000 en 3 500
pasinte per maand - n gemiddeld van
by die 58 pasinte per dag per suster.
Die apteek waar medikasie uitgereik
word, is 77m ver van die kliniekgebou.
Die pad wat geloop moet word na die ap-
teek is hoegenaamd nie geskik vir mense
wat moeilik beweeg of gestremdes nie,
en moet klinieksusters dikwels self oor-
hardloop om pasinte se medisyne te
gaan haal. Sonder n telefoon of toiletge-
riewe by die apteek of selfs voorsiening
vir geval van brand skep dit uitersmoeili-
ke en onveilige werksomstandighede.
Ook by die Tumahole-kliniek is die-
selfde druk met by die 4 000 pasinte
per maand en personeel wat tans sonder
n operasionele bestuurder klaarkom wat
met siekverlof is.
Sedert die Parys en Tumahole klinieke
ook nou HIV-medikasie mag gee, is daar
n selfs nog groter pasinte-getal, maar
nie meer hande om te help nie.
Voorheen is hierdie pasinte net by die
klinieke getoets waarna daar by die Ka-
nanello-kliniek in Vredefort geregistreer
moes word, die dokter in Metsimahollo
gesien moes word, en medikasie dan
weer by Kananello gekry moes word.
Die hoop is dat die voorafvervaardig-
de struktuur wat tans in die Mandela-
woonbuurt opgerig word as addisionele
mun