36
Maak koningskuilvoer Beplan jou geldsake Besproei met miswater Meganisasie | Gewasproduksie | Veeboerdery | Hulpbronbestuur AgriTrader Boer slim met PinZ²yls ProAgri ProAgri tegnologie vir die boer technology for the farmer November 2013 Nr / No 165 ISSN 1042–1558 Kubota: Kleiner trekkers; groter werklus

Proagri 165

  • Upload
    proagri

  • View
    312

  • Download
    16

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Die pragtige PinZ²yl-koei en kalfie op die voorblad is van die Mathomo PinZ²ylstoet van Bertie van Zyl (Edms) Bpk. Lees op bl 17 meer oor die kommersiële waarde van die interessante bont ras wat uit Pinzgauers en Nguni's ontwikkel is.

Citation preview

Page 1: Proagri 165

Maak koningskuilvoer

Beplan jou geldsake

Besproei met miswater

Meganisasie | Gewasproduksie | Veeboerdery | Hulpbronbestuur AgriTrader

Boer slim met PinZ²yls

ProAgriProAgritegnologie vir die boertechnology for the farmer

November 2013Nr / No 165

ISSN 1042–1558

Kubota: Kleiner trekkers;

groter werklus

Page 2: Proagri 165
Page 3: Proagri 165

www.proagri.co.za

In hierdie uitgawe

2

5

7

13

17

Redakteur tydskrif en aanlynAnnemarie Joubert > [email protected]

VerslaggewerDu Preez de Villiers > [email protected]

Senior bemarkerStefan van Wyk > [email protected]

Bemarkers: Klein advertensiesXander Pieterse > [email protected]

Adele van Tonder > [email protected]

Uitleg & grafikaEsta van Niekerk

NavraeEngela du Plessis > [email protected]

Rekeninge Ronel Keet > 0861-777-225 [email protected]

Verspreiding en intekeningMarlien v d Westhuizen > [email protected]

ProAgri

Smart Publishing

Die pragtigePinZ²yl-koeien kalfie opdie voor-blad is vandie MathomoPinZ²ylstoetvan Bertievan Zyl(Edms)Bpk. Leesop bl 17meer oordie kom-mersiëlewaarde van die interessante bont raswat uit Pinzgauers en Nguni's ontwikkelis.

F R E E M E D I A S P E C I A L I S T SSMARTPUBLISHING

Gebou 2, Menlyn Woods,Spritestraat 291, Faerie Glen

Tel: 0861-777-225www.smartpublishing.co.za

Redakteursbrief Voorblad

ProAgri 165 – November 2013 1

Business-to-Business: Agriculture ABC

Jul – Sept 2013

39 678 average copies per month

HoofbestuurderAnneke Claassen > [email protected]

Sakebestuurder George Grobler

ProAgri ry die land vol met ’n Mahindra Genio bakkie, geborg deur Mahindra

Montana. Hoor hoe jy as lid van georganiseerde landbou R10 000 kan wen! Skakel

012-524-9000.

Inhoudsopgawe / ContentsMeganisasie2 Anderson maak hooimaak lekker5 Boere is ingenome met Crop-Tech se werktuie en diens7 Kubota het gekom om te... groei9 Caltex Delo-wedstryd: Herbou ‘n trekker en wen11 Die nuwe Maxus ‘Pick-Up’ is lus vir plaaspaaie

Gewasproduksie13 Hierdie Ocmis sien kans vir miswater

Hulpbronbestuur15 Beplan jou geldsake en wen

Veeboerdery17 Die PinZ²yl wil markplein toe

Gereeld18 Veilings19 AgriTrader

Enige onderneming of bedryf het maar sy goeie en slegte tye en geleerde mense ge-bruik woorde soos ekonomiese siklusse om te verduidelik waarom grafieke op en af

beweeg. Landbou word regstreeks deur ekonomiese faktore soos koopkrag, aanbod,wisselkoers, inflasie en kommoditeitspryse geraak, maar die een faktor waaroor geenmens beheer het nie, naamlik die weer, speel uiteindelik die grootste rol.

Wat vandag na ’n belowende oes lyk, kan môre in haelflarde op die grond lê en asdie reën nie kom nie, kan jy nie plant nie. In hierdie stadium is daar nog streke in diesomerreënvalgebied waar dit werklik droog is en boere moeilike keuses moet maak;sterkte daarmee.

Oor die algemeen egter ondervind ons joernaliste in die veld ’n oplewing, ’n nuwegeesdrif en vingers wat jeuk om te plant. Ek glo dat u hierdie besige tyd sal geniet metal die beloftes wat dit inhou.

Boer slim!

Annemarie Joubert > [email protected]

P

So lyk en kyk môre seboere! ProAgri was van-jaar by LandboukorrelsBoeredag se reëlings betrokke en ons sal in dievolgende uitgawe meernuus gee oor die uitste-kende Kleinvee-inlig-tingsdag. Ons video’s oorlandboumasjinerie hetverseker die jongspan seaandag getrek. Besoekgerus die ProAgri-blad opYouTube om saam tekyk.

Copyright © 2013. All rights reserved. No material, text or photo graphs may be reproduced, copied or in any other way transmitted without the written consent of thepublisher. Opinions expressed are not necessarily those of the publisher or of the editor. We recognise all trademarks and logosas the sole property of their respective owners. ProAgri shall not be liable for any errors or for any actions in reliance thereon.

Page 4: Proagri 165

Hannes sê hy kla glad nie oor die reënnie; die weer maak dit net moeilik omjou tyd te beplan. Hy het lank navorsinggedoen om ’n meganisasie-oplossing virdié risiko te vind en nou het hy eengekry.

“Die Anderson Hybrid Evolution-baal-toedraaier van Agri Afrika was die enig-ste masjien wat aan al my behoeftes konvoldoen.”

Een van die behoeftes is om binne 24uur na die groen hawer afgesny is, dit tebaal en so te verpak dat dit kuilvoerword.

Hy het pas sy eerste seisoen met syAnderson agter die rug en Hannes ishoogs tevrede, want na die enkele kapi-taaluitleg lê daar nou jare se geld-, arbeid- en tydbesparing voor.

Hoe dit werkDie baaltoedraaier het ’n ring wat in dierondte draai, waarop vier rolle plastiekgemonteer is wat al vier gelyktydig afrol

Moenie al jou eiers in een mandjie sitnie. Alle suksesvolle boere ken die

waarheid van die spreuk, want boerderyis ’n slagveld vol risiko’s.

Hannes Eksteen van Melkbosfonteinby Piketberg is ’n man wat risiko’sbestuur. Koring is sy geweste se gewas,maar hy plant nie net koring nie, wanthy is nie baas van die prys nie. ’n Grootdierekomponent, Nguni-beeste en Pedi-skape, help hom om hierdie risiko te ver-sprei.

Maar diere moet regdeur die jaar kaneet en ter wille van die risiko wat diedroë tyd van Februarie tot Mei inhou,moet daar genoeg reserwevoer wees.

“Ons plant hawer wat ons baal en ekhet nou jare lank gesukkel met die baal-maakproses hier aan die einde van diereënseisoen. Jy sny en dan moet diehawer tot sewe dae lê om tot 15% af tedroog om gebaal te word. En net as jyreg is om te baal, kom die reën weer,” sêHannes.

om die bale stewig en lugdig toe tedraai. Die bale word aan die een kant in-gelaai en styf teen mekaar ingevoer omeen lang wors te vorm wat op rollers naagter afgly. Die wors wat afgly stoot diemasjien vorentoe en vir die laaste bale isdaar ’n slim hidrouliese afskuifmega-nisme bekend as X-Tractor™ wat sorgdat dié bale ook stewig teen die andergeplaas word.

Die Evolution het nog ’n hele klompander vernuftige eienskappe wat ditmoontlik maak vir net een mens om diehele proses te bestuur. Alles gebeurmeganies-hidroulies, wat beteken daar isgeen gevaar dat elektonika kan nat worden uitsny nie.

Die masjien het sy eie aandrywing-stelsel in die vorm van ’n petrol- ofdieselenjin wat nie net die ring laat draainie, maar ook die hidrouliese motor aanelke wiel aandryf. As jy die masjien indie land wil verskuif, kan hy op eiestoom ry.

Anderson maak hooimaak lekkerMeganisasie

Die Anderson Hybrid Evolution is kragtig genoeg om drie grootpakbale opeen slag toe te draai en alles saam in een lang wors neer te lê.

Een van die groot voordele van toegedraaide bale is dat dit nie meer nodig is om skure te bou en voer heen enweer aan te ry nie.

www.proagri.co.zaProAgri 165 – November 2013 2

deur Annemarie Joubert

Page 5: Proagri 165

www.proagri.co.za ProAgri 165 – November 2013 3

As jy ook wil lekkerkos lekker maak, skakel vir MariusTolmay by 083-581-5709 of 012-541-1121 of e-pos [email protected]. Besoek gerus ookwww.agriafrika.co.za vir meer inligting.

P

Die boer moet net sorg dat die eerste wors reg lê,daarna gebruik die masjien ’n sensor aan die kant om hom-self te stuur sodat die volgende rye presies parallel met die eerste een neergesit word.

As daar ’n probleem is, soos ’n rol plastiek wat skeur,stop die masjien homself. Die operateur het ook ’n afstandbeheerder. As hy agter raak om bale te laai, druk hynet die rooi knop wat beteken Stop. Die groen knop laatalles weer draai en rol!

Maklik en vinnigHannes sê dit is vir hom duidelik dat die Amerikaners nievan sukkel hou nie, want die Evulotion is gebruikersvriende-lik, vinnig en stewig.

Hy het vanjaar 1 200 bale toegedraai en sê die masjienloop so vinnig as wat jy hom kan voer. Hannes maak vier-kantige bale van 1,8 m lank by 700 mm hoog, omdat diebale digter as ’n ronde baal gebaal kan word, dus meer hooiin minder ruimte. Drie van die bale word opmekaar gepaken saam toegedraai.

Die plastiekbesparing is merkwaardig. Vir ronde bale watapart toegedraai word, gebruik jy ’n rol plastiek vir elke 25– 30 bale. Met die vierkantige bale en die Evolution se hulp,kan een rol 75 bale toemaak.

Waarom toedraai?Hannes het vyf redes waarom hy sy bale toedraai:1.Dit skakel die weer se invloed grootliks uit, want hy kan

nou op 30 – 40% vog baal, binne 24 uur na sny.2.Minder vervoerkoste; die bale hoef nie na ’n bergplek

aangery te word nie.3.Dit hoef nie onderdak te wees nie, dus hoef jy nie ’n

skuur te bou nie.4.Onkruidbeheer. Ongewenste grasse wat saam met die

hawer afgesny word se saad word in die vergistingsprosesgesteriliseer, sodat dit nie later deur die beeste se mis indie koringlande kan ontkiem nie.

5.Voedingswaarde. Die kuilvoer behou sy ruvoer-eien-skappe omdat dit nie gekerf word nie, maar het baiemeer voedingswaarde as droë hooi.

Met die Evolution se hulp kan ’n boer oor dielangtermyn bespaar op plastiek, arbeid en tyd terwylsy diere net die beste kos kry.

Page 6: Proagri 165
Page 7: Proagri 165

www.proagri.co.za ProAgri 165 – November 2013 5

Duvenage, in ’n kits opgelos sonder datdaar enige staantyd was. Die boonstedriepuntskakel se montering hetgekraak toe die operateur met die ker-wer teruggestoot het. “Hulle het dadelik’n ander montering aangebring en later’n herontwerpte, versterkte monteringkom aansit om te verseker dat daar nieweer vorentoe ’n probleem sal weesnie.”

Die Plena se lemme is van baie goeiestaal gemaak en moes net een keer indie seisoen geslyp word.

Die Keets sê: “Crop-Tech se gesind-heid is reg – hulle verkoop aan die boerdie oplossing en nie blote masjiene nieen ek het lanklaas iemand so vinnig sienreageer as Crop-Tech se Johan Duve-nage.”

Koos Snyman van AAJ SnymanBoerdery by Sannieshof sê ProAgri kanmaar met groot lof van sy Jumil JM 60Plena-kuilvoerkerwer skryf. Hy is supereenvoudig met sy bandaandrywing, symaklike snitlengteverstelling en lae onderhoudsbehoefte. Boonop is die prysbaie gunstig en die diens wat Crop-Techen Landini Ottosdal bied is baie goed.

Die JM Plena het sy man baie goed

Boerdery is louter lekkerkry as alleswerk soos dit moet werk en elkeen

doen wat hy moet doen. En dis presieswat Crop-Tech, die verskaffers van puiklandbouwerktuie, vir boere doen – ver-skaf werktuie wat werk soos dit moetwerk en diens wat sorg dat die boernooit hoef te wag of te sukkel nie.

Crop-Tech se Jumil-planters is reedsbesig om naam te maak as dié geenbe-werkingplanter vir Suid-Afrika. En dit isnie net groot graanboere wat baat vindby Jumil se betroubaarheid, doeltref-fendheid, akkuraatheid en robuustheidnie. Goeie nuus is dat ’n veeboer wat ’nklompie mielies vir kuilvoer of vir aan-vulling van die graankomponent van syrantsoen wil plant, ook die volle voor-deel van Jumil se voortreflike geenbe-werkingplanttegnologie kan geniet.

Een van die groeiende aantal in-genome Jumil-eienaars is HendrikJooste van die plaas, Bultfontein, nabyHartebeesfontein. Hy boer met neute envleisbeeste en begin nou met ’n wild-boerdery.

Vir die 190 hektaar sonneblom watHendrik plant, het hy nie ’n reuseplanter nodig nie, maar hy wou ook niemet ’n minderwaardige planter sukkelnie. Jumil-geenbewerkingplanters het ’nbaie goeie naam in sy kontrei en hy isnie spyt dat hy op die Jumil JM 2670-vakuumplanter besluit het nie. Hierdiemodel plant vier drievoetrye en pas aandie trekker se driepuntstelsel.

Dis kinderspeletjies om met dieJumil-planter te werk, want hy is dood-eenvoudig, sê Hendrik, en hy plant son-der steurnis of staantyd met ’n akkurateplantdiepte en saadspasiëring.

Wat Hendrik veral beïndruk, is die“kookwaterdiens” wat hy van LouwrensRudolph, die Jumil-handelaar op Ottos-dal, ontvang. “Hy was reeds hier omseker te maak dat ek tevrede is en datmy planter gereed is vir die nuwe plant-seisoen.”

Ewe tevrede is Danie Keet en syseun, André, van Kalbasfontein, nabyWitbank, met hulle Jumil JM 60 Plena-kuilvoerkerwer. Die Keets is beesboereen hulle het ook ’n voerkraal waarinaangekoopte beeste markgereedgemaak word.

Die Keets voorsien groenmielies aanwinkels en sodra die koppe gepluk is ofbegin hard word, maak hulle kuilvoervan die plante. Hulle plant ook Pannarse Silage King, ’n soetriettipe graan-sorghum-sorghobaster met ’n baie hoëproteïn- en suikerinhoud, wat dit geskikvir so 60 ton per hektaar eersteklaskuilvoer maak.

Danie het in ProAgri van Crop-Tech seJM 60 Plena-kuilvoerkerwer gelees enbesluit om self te gaan kyk. Hy is in-genome met die sterk, stewige ontwerpen materiaal wat beslis baie lank gaanhou. Hy is ook beïndruk met die dienswat Crop-Tech en sy mense bied.

Die enkele probleem wat die Keetsmet die kerwer ondervind het, het Crop-Tech se produkspesialis, Johan

Crop-Tech se Jumil-planters is die voorste naam in geenbewerking. Hen-drik Jooste van Hartebeesfontein gebruik ’n JM 2670-vakuumplanter soos hierdie een om sonneblom te plant, maar hy is ook ’n wenner in diemielieland.

Jy kan ook jou diere op koningskuil-voer trakteer. Praat met Hennie duToit by 082-850-3744 of 056-817-7210 of [email protected], of metLouwrens Rudolph van Ottosdal by083-388-5291. Besoek ookwww.croptech.co.za en maak kennismet Crop-Tech se volledige produkreeks.

Puik kuilvoer maak puikdiereprestasie moontlik. En die kerwer wat puik kuilvoer maak, isCrop-Tech se Jumil JM 60 Plena.

Boere is ingenome met Crop-Tech se werktuie en diens

gestaan met die afgelope kuilvoer-seisoen en net een breekboutjie moesvervang word. Koos het reeds voersorghum geplant waarvanhy vanjaar ook kuilvoerwil maak vir sy melk-ery, en hy is sotevrede met dieJumil-kuilvo-erkerwer dathy nog eengaan koop. P

Meganisasie

Page 8: Proagri 165

www.proagri.co.za6 ProAgri 165 – November 2013 6

R10 000 kan gewen word deur ’n gelukkige lid van georganiseerde landbou!

Breedstraat 501, Montana Tuine, Pretoria

012-524-9000 Montana

Mahindra & GWM & SsangYong: Jacques Binedell 076-599-7558 - [email protected]

Suzuki: Rodney Loggenberg 083-228-9385 - [email protected]

Citroën: Sharon Liebenberg 082-601-6891 - [email protected]

www.suri-montana.co.za

Page 9: Proagri 165

ProAgri 165 – November 2013 7www.proagri.co.za

trekkerklas en saam met onslaaigraaftoerusting en rowweterreinvoer-tuie bied ons aan kommersiële boere betroubare oplossings.”

Hy sê ook deur voorraad op die regtetyd aan te koop, kon Kubota SA syprysvlakke handhaaf in moeilike tye ennou, met die groot aanleg, is dit moont-lik om nog meer voorraad aan te hou.Daarmee saam is die onderdelepakhuisook aansienlik uitgebrei en dit beloofnog beter en vinniger diens aan hande-laars en boere.

Wat by sommige ander trekkerfabri-kate as luukshede beskou word, is byKubota standaardtoerusting. ’n Opera-teur in ’n Kubota-kajuit geniet nie netdie voordele van gebruikersvriendelike ontwerp nie, maar ook beskerming teengeraas van buite en die kajuit gaan nieroes of vergaan in die trekker se leeftydnie.

Daarby hou elke boer deesdae met ’nfyn oog sy brandstofverbruik dop en virsy werkkrag staan Kubota ver bo die resuit. Al die produkte voldoen ook aan dieomgewingsvriendelike vereistes.

“Boere soek tegnologies gevorderdetoerusting van gehalte,” sê Deon. “Ons

Die oranje Kubota-trekkerspan vanJapan het nou voorwaar vir hulleself

’n plek in die Afrikason oopgewerk. “Ons het geweldige groei getoon oor

die afgelope ses maande tot ’n jaar enons moes drasties uitbrei om tred te houmet die voorraadvereistes,” vertel Deon Engelke, handelsmerkbestuurder vanSmith Power, die verspreiders van Kubota in Suid-Afrika en Namibië.

Die uitbreidings het ’n tuiste gevind in’n splinternuwe aanleg van 6 000 m² inEdenvale aan die Rand. By die aanlegword die boude en blaaie van al dietoerusting wat van Japan af gestuurword in ’n moderne fabriekslyn aan-mekaargesit en gereed gemaak virversending aan die landwye hande-laarsnetwerk.

Met die reuse belegging het Kubotaook sy vertroue in die toekoms van dieSuid-Afrikaanse landboubedryf bewys.

Deon skryf hulle groei in die uitda-gende ekonomiese omstandighede aan ’npaar faktore toe. “Die boere in Suid-Afrika het nou die produk goed leer kenen aanvaar as die wêreldklas gehalteproduk wat dit is. Kubota is diewêreldleier in die 17 tot 100 kW

P

is op die regte pad, ditis ’n feit.”

Groter, beter en meerIn die nuwe, modernemonteeraanleg vloei dieproduksieproses ookbeter en vinniger enniks hoef stil te staanen te wag vir die skipom te kom nie! Ditbeteken dat handelaarsen boere by hulle nood-saaklike teikendatumskan hou.

Die uitbreidings sluitnie net meer voorraadin nie, maar skep ookgeleentheid vir die uit-breiding van die pro-dukreeks. Boere kangerus op die uitkykwees vir die nuwe M108en die M130. Die M-reeks trekkers

bestaan uit groter trekkers met meertrekkrag, wat ook in die groeiende mini-mumbeweringsmark hulle merk kanmaak.

Kubota se wye reeks staatmakersvind oral in die landbou ’n tuiste; van diewingerde in die Wes-Kaap tot diemielielande in die noorde.

Gaan kyk op Kubota se gebruiksvrien-delike webwerf, www.kubotasa.co.za, nadie reekse trekkers, grondverskuiwings-toerusting en rowweterreinvoertuie envra sommer daar kwotasies aan as jywil.

Deon sê: “Ons het ’n fabriekswaar-borg van een jaar of ’n duisend uur,maar eintlik waarborg ons tevredenheid.Boere wat nog onseker is of hulle dieKubota-pad wil loop, kan ons gerusskakel; ons het ’n paar goeie aanbie-dings wat die besluit dalk makliker kanmaak.”

Meganisasie

Kubota het gekom om te... groei

Slaggereed staan die oranje Kubota-vloedgolf, gereed omna enige uithoek van Suid-Afrika of Namibië te spoel.

Al die Kubota-handelaars regoor dieland, soos dié tak in die Wes-Kaapwat ook pas opgekikker is, kan rekenop nog vinniger diens vanuit die grootKubota-aanleg in Edenvale.

In die ruim monteeraanleg kan ’n groot voorraad onderdele gebergword en toerusting gereed gemaak word om boere se werk op dieplaas makliker en lonender te maak.

Skakel Deon Engelke by 083-306-8655of e-pos [email protected] as jydeel van die Kubota-suksesverhaal wilword. Besoek www.kubotasa.co.za ofgesels saam op facebook. Kyk ook hoelekker werk die boere met hulle Kubotas bywww.youtube.com/user/ProAgrivideo.

deur Annemarie Joubert

Page 10: Proagri 165
Page 11: Proagri 165

www.proagri.co.za ProAgri 165 – November 2013 9

tot hulle eertydse glorie herstel nie, maarin die proses ook waardevollelewensvaardighede aanleer. Die uniekewedstryd bied deelnemers die geleent-heid om deel te neem aan ’n uitdagendeprojek wat hulle bestuurservaring envaardighede sal aanleer wat hulle latergoed te pas sal kom in hulle onderskeieloopbane.

Afgesien van die tegniese vaardighedewat deelnemers in die proses sal ont-wikkel, stel dit hulle ook bloot aan sakesoos spanbouvaardighede, begrotings-bestuur, bemarking, beplanning enverkryging – alles noodsaaklike pro-jekbestuursvaardighede. Hierdievaardighede kan meehelp om hulle tottoekomstige leiers in die landbou en opander gebiede in hulle lewens te laat ontwikkel.

Chevron het uitgebreide ervaring vanlandbou en werk daagliks saam metboere in Suid-Afrika. Daarom verstaanChevron se mense watter uiterste eiseaan ons boere en hulle trekkers gestelword.

Kontantpryse van altesaam R180 000kan gewen word in die Caltex Delo

Trekkerherbouwedstryd. Deelnemers vanuniversiteite, skole, landboukolleges enplaaswerkers van regoor Suid-Afrikaword genooi om taakspanne te vorm watelk ’n ou trekker sal opspoor en herbou.

Die tema van die wedstryd is: Vindhom, herbou hom en wees ’n wenner, endit is presies wat van die deelnemersverwag word om te doen.

Chevron, die eienaars van Caltex, salelke span van die riglyne en smeermid-dels voorsien om hulle trekkers te her-bou. Elke span moet volledig rekord houvan die hele projek en die herbouproses,want hierdie rekord sal deel vorm vanhulle inskrywingsaanbieding.

Die amptelike begindatum was 1 Oktober en deelnemers sal sewemaande gebied word om taakgroepe tevorm, trekkers te vind, dit te herbou enom hulle inskrywings teen 25 April 2014in te dien. Die sluitingsdatum vir inskry-wings is 30 November 2013. Speel gou.

Die deelnemers sal nie net ou trekkers P

Met behulp van die Caltex DeloTrekkerherbouwedstryd wil Chevrontoon dat gladde, doeltreffendeboerderybedrywighede afhang vansmeermiddels wat die uiterstes vanwarmte, koue, swaar vragte, water,modder en stof kan weerstaan, soosCaltex Delo-produkte daagliks op plasein Suid-Afrika doen.

Die beoordeling sal geskied op grondvan die werkboeke wat ingedien worden tot twaalf finaliste sal aangewysword. Die eerste drie finaliste sal genooiword om hulle werk by Nampo ten toonte stel, waar die wenner aangekondigsal word.

Caltex Delo-wedstryd:

Herbou ’n trekker en

Meganisasie

Wen!

Die wenspan sal ’n prys van R100 000 ontvang, die opvolgers R50 000 en die span wat derde kom R30 000. Kleiner pryse sal ook toegeken word in kategorieë soos beste voorlegging en beste foto.

Vir meer inligting, stuur ’n e-pos aan ColleenMaingard by [email protected].

Page 12: Proagri 165

www.proagri.co.za10 ProAgri 165 – November 2013

Page 13: Proagri 165

11ProAgri 165 – November 2013 www.proagri.co.za

deur MG versprei, wat deel is van CMH(Combined Motor Holdings) wat al oordie 20 jaar oud is.

Met sy 1,5 ton dravermoë (wat selfs’n bietjie gedruk kan word…) en ’n bakvan 1,2 m x 3 m met drie afslaankanteis die trokkie voorwaar ’n opsie vir ’nboer wat nie met vrag wil sukkel nie. Diebak is ontwerp om ses standaard palettete vervoer, maar kan ook met traliestoegerus word om ’n bul of twee veilingtoe te vervoer.

“Hierdie is loshande die veiligstetrokkie op die Suid-Afrikaanse mark. Ditis die enigste trokkie wat aan voor-impak en omroltoetse onderwerp is endit kan op ’n 45 grade helling staan voordit omval. Die toetse is wel op diesustersvoertuig, die paneelwa gedoen,maar die twee voertuie het presies die-selfde spesifikasies,” sê Steven.

Die elektriese en elektroniese kompo-nente van die Maxus word deur Boschvervaardig en die enjin word deur Inter-national, die ou staatmaker uit Italië,verskaf.

Daar is ’n splinternuwe ramkat-trokkieop die mark wat vir boer sowel as

plaaswerker ’n oplossing vir menigeplaas-uitdagings kan bied. Meer draver-moë en groter bakruimte is nooit te ver-smaai op ’n plaas nie en beloof om grootbyval by boere te vind.

Steven McHaffie is die bestuurder vandie MG (Morris Garages)-tak in Boks-burg, wat ook die grootste MG-tak inSuid-Afrika is. Steven was ook vir ’n tydlank ’n organiese boer in Badplaas enken die boerdery-omgewing. Hy weet datdie boer na elke moontlike opsie moetkyk om sy boerdery winsgewend temaak.

Britse bloubloedMaxus is tradisioneel ’n Britsemaatskappy wat destyds Leylandoorgekoop het. Soos heelwat ander motormaatskappye, het Maxus se aanlegook Ooste toe geskuif en vandag worddie voertuie onder Britse toesig deur dieyslike Sjinese SAIC-maatskappy aan-mekaargesit. In Suid-Afrika word Maxus

P

“Boere sal dit verwelkom dat dieMaxus 15 duim wiele het, wat dit heel-wat grondpadvriendeliker maak as diemededingers se kleiner wiele. Daar isook slegs een agterwiel aan elke kant inplaas van twee. Dit klas die voertuig in ’ngoedkoper kategorie as daar deur ’n tol-hek gery word,” sê Steven.

Die kajuit is baie luuks: elektries be-heerde vensters, lugversorging, lugsakkeen ’n radio met ’n USB-poort, is stan-daard-toerusting. Die trokkie het ookvastrapbeheer en sluitweerremme.

Diens op die plaasMG staan glad nie terug as dit kom bydienste nie. “Ons het ’n bestaande voet-spoor regoor die land en het reeds metheelwat geregistreerde motorhawensreëlings getref om die trokkies te ver-sien.

Omdat daar op elke plaas gereeld ’ntrekker, trok of bakkie versien moetword, het Steven-hulle die blink plan be-dink om vir boere ’n dienspakket te ver-skaf sodat hulle hul Maxus’e se kleinerdienste self op die plaas kan doen terwyldie waarborg behoue bly. Die groter dienste kan dan by die motorhawens indie groter sentra gedoen word.

“Uit my ervaring weet ek dat ’n boerdie beginsel om ’n voertuig gereeld teversien beter as iemand in die stad verstaan. Vir ’n boer is sy voertuie syinkomste en omdat die toestande op dieplaas strawwer is as in die stad, is ’nboer ook baie meer oplettend as dit bydie onderhoud van sy voertuie kom.

“Boere is baie welkom om die trokkiete kom toets. Hierdie is ’n vars en splin-ternuwe produk wat ’n groot invloed opdie plaas sal hê,” verseker Steven dieSuid-Afrikaanse boer.

Die nuwe Maxus ‘Pick-Up’ is lus vir plaaspaaieMeganisasie

Die Maxus ‘Pick-up’ is gereed vir Suid-Afrikaanse plaastoestande..

Die span van MG (Morris Garages) wat die Maxus in Suid-Afrika bemark, isgereed om die Suid-Afrikaanse boer met raad en daad by te staan. Hulle isDerrick Mabunda, verkoopsman; Denzil Naicker, verkoopsman; Neels Engel-brecht, verkoopsman; Steven McHaffie, hoofbestuurder, en Stephen Rothner, verkoopman.

Steven McHaffie wys trots dat dieelektriese onderdele van die Maxus‘Pick-up’ deur Bosch vervaardigword, wat reeds ’n uitstekendenaam in Suid-Afrika het.

Belangstellendes kan vir Steven by011-841-2180 skakel of ’n e-pos stuurna [email protected].

deur Du Preez de Villiers

Page 14: Proagri 165

Abel Rootman –Lichtenburg: “Die Voorbre-kers wat deur Senter 360gebou word sorg dat myspilpunte nooit vasval in modder nie. Die groot dingis dat Senter 360 se mensebereid is om na die boer teluister en te verbeter.”(Junie 2012)

Toks Liebenberg – Bothaville: “Twee belangrike bates wat jy bykry

wanneer jy ’n Senter 360 koop iskundigheid en diens. Die spilpunte is uitersbetroubaar, hulle doen presies wat ons van

hulle verwag en ek kan geen opsig sienwaarin ’n ander spilpunt beter kan

wees nie.” (April 2012)

Arnold Botha – Vierfontein:“Ons het darem ook al heelwat van

spilpuntbesproeiing geleer en ons weet as Senter 360 se manne sê ’n ding gaan

so werk, dan werk hy so. Ek en Senter 360se mense loop nou al ’n lang en mooi

pad saam en ons vertrou mekaarten volle.” (Jan 2013)

Die spil van suksesPieter van der Westhuizen -

Komatipoort: “Ek weet as daar’n probleem is, hoef hulle nie eers

iets van oorsee af te bestel nie.Die kanse is goed dat ek dit

sommer by die koöperasie sal kryas dit nodig is. Dis die lekker ding

van Senter – hulle loop die padsaam met jou en hulle het ’n

goeie produk. Daar is geen redewaarom ons vir die Amerikaners

hoef terug te staan nie!” (Maart 2012)

e-pos: [email protected] www.senter360.co.za

Tel: 018-469-1331

Page 15: Proagri 165

13ProAgri 165 – November 2013 www.proagri.co.za

P

Jan-Hendrik Jacobs beduie hoe maklik die netjiese enkompakte Ocmis MRR58/200 hanteer word.

Die Ocmis is ’n netjiese, kompakte eenheid met ’n spuit-straal van 25 meter.

Pontenilo is ’n Italiaanse woord wat ‘brug oor die Nyl’ beteken.Dit is die naam van Jan-Hendrik Jacobs en sy pa, Pierre se

melkplaas tussen Warmbad en Nylstroom en dit is ook die rivierwaaruit hy sy water verkry om sy aangeplante weiding te besproei.

Die plaas het waterregte vir 45 hektaar en die kosteknyptanghet hom gaandeweg begin dwing om elke hektaar daarvan tebenut. “Voer vir melkbeeste is deesdae geweldig duur en ekmoet so veel as moontlik voer self produseer om winsgewend tekan melk,” sê hy.

Na maande se rondsoek en somme maak het hy gesien dat ’nspilpunt of sprinkelbesproeiing nie vir sy boerdery gaan werk nie.Hy het toe drie maande gelede op die Ocmis MRR58/200afgekom en die model het so netjies in sy boerdery gepas dat hybesluit het om twee eenhede te koop. “My kampe se afmetings isalmal 40 m by 200 m, wat presies die reikwydte van ’n Ocmis-spuit is.”

Die Ocmis MRR58/200 is ’n gerieflike, kompakte eenheid met’n 58 mm waterpyp wat 200 meter ver uitgetrek kan word. Tydens benatting katrol die basiseenheid die spuiteenheid lood-reg op sy baan in terwyl die pyp netjies en presies volgens ’nvasgestelde metode op die spoel opgerol word. “Ek stel die spuitsodat die 200 meter oor agt uur benat word. Ek kan dus saansook die spuit stel sodat ek nog ’n spuitsessie deur die nag kan inwerk.”

Pontenilo het reeds 32 hektaar onder stergras, kikoejoe en voersorghum wat uitstekend met die Ocmis en die Nyl se waterpresteer en binnekort gaan die res van die grond ook benutword.

Jan-Hendrik het ook ’n Holstein-melkery en verpak sy eieongepasteuriseerde melk en joghurt wat hy aan gesondhei-dswinkels en uitgesoekte kliënte in die omgewing bemark. “Al-hoewel ek nie maklik ten volle organies sal kan word nie, is mystrewe om dit so ver as moontlik te doen.”

“Wat my veral baie opgewonde maak, is dat die Ocmis dieenigste spuit is waarna ek gekyk het wat my afval miswater uitdie melkery kan hanteer om op die lande te spuit. Die spuitkopwat ek nou op het, is ’n allemintige 16 mm dik en sal die miswa-ter uitstekend hanteer,” sê hy. “Ek kan nie wag om binnekort myeie organiese voedingsbron vir my weiding aan te wend nie.”

Hierdie Ocmis sien kansvir miswater

Skakel Tobie van den Heever by 082-658-6054 of 012-736-2121 of e-pos [email protected] vir meer inligting. Kyk na al hulle modelle by www.iunlimited.co.za.

Page 16: Proagri 165

www.proagri.co.za14 ProAgri 165 – November 2013

Struktuurgrootte Prys

Grootte (m)

9 x 20 x 3,6 R93 000

12 x 25 x 4 R115 000

12 x 50 x 4 R194 000

15 x 30 x 4 R169 000

15 x 40 x 4 R214 000

18 x 30 x 4 R230 000

18 x 40 x 4 R326 000

20 x 30 x 4,5 R276 000

25 x 30 x 4,5 R436 000

Oprigting, 53 mm sinkaluminiumdakplate, gegalvaniseerde kaplatte, ingenieurstekening en ingenieursertifikaat, en BTW ingesluit

Alle pryse terwyl voorraad houTel 011-786-1043 of 072-450-3105of internasionaal +27-11-786-1043

(Ons voer wêreldwyd uit)Faks: 086-570-1026

E-pos: [email protected]: www.smstructures.co.za

Ons is by die SAOG geregistreer vir uitvoer

SM STRUCTURES

Spesiale aanbod:2 van 12 x 25 x 4m

R194 000

Page 17: Proagri 165

www.proagri.co.za 15ProAgri 165 – November 2013

Hulpbronbestuur

Behoorlike finansiële beplanning isselfs van groter belang in ’n sake-omgewing soos landbou omdat daareerstens baie onbeheerbare faktore soosreënvalpatrone, mark- en wêreldneigingsis, en tweedens omdat dit gewoonlik ’nfamilie-onderneming is.

Koos sê dat familie-ondernemings boen behalwe die normale sake-uitdagingswat ander sake-ondernemings het, ooknog familiesake en -dinamika moethanteer. Daarom is beheerstrukturenodig om te verseker dat sakebesluitenie om emosionele redes geneem wordnie.

Navorsing toon dat net sowat 15%van familiesake tot die derde geslag oor-leef, terwyl meer as 90% van familie-boerderye verlang dat die ondernemingwel na die volgende geslag oorgedraword.

Die oorsaak hiervan is die afwesigheidvan of gebrekkige opvolgbeplanning. Dik-wels word dit nie gesien as ’nkerngedeelte van die onderneming sesakebeplanning nie en word dit as ’naparte proses hanteer. Dit kan noodlot-tige gevolge meebring, want dielangtermyn oorlewing van die onderne-ming is afhanklik van geskikte opvolgerswat die bestuur van geslag tot geslagkan oorneem.

Beplan jou geldsake en wen

Kontak Koos Nel van Agri Mark OldMutual by [email protected] vir meer inligting.

“Finansiële beplanning en advies van’n betroubare adviseur of makelaar

is baie belangrik as jy jou finansiële doel-witte wil bereik,” sê Koos Nel, hoof vanAgri Mark by Old Mutual.

Vinnige en maklike toegang tot inlig-ting is een van die groot voordele van diehedendaagse tegnologie en netwerke.

So, byvoorbeeld, lewer ’n soektog vir financial solutions via Google op die Internet, toegang tot 272 000 000 doku-mente in net 0,24 sekondes. Die inligtingis dus daar; die probleem is om die kafvan die koring te skei.

Dit is die waarde van ’n finansiële ad-viseur wat opgelei en geakkrediteer isom omvattende finansiële advies te gee. Adviseurs en makelaars moet ’nvolledige ontleding van jou persoonlikefinansies doen om jou doelwitte en be-hoeftes vas te stel. Toepaslike aanbeve-lings en oplossings moet voorgestel wordin ’n finansiële plan wat alle inligting enomstandighede wat saakmaak in agneem. Voorstelle moet aspekte soosboedel en kapitaalwinsbelasting, voor-siening vir onbeplande gebeure en ’n af-treeplan insluit. Adviseurs word ook deurwetgewing verplig om raad op diémanier te voorsien en daarvoor moet ad-viseurs by die Raad op Finansiële Dienste(RFD) geregistreer wees.

P

“Professionele opvolgbeplanningverg die insette van deskundige ad-viseurs om te verseker dat dat die sake-en finansiële strukture gereed is. Dit isook nie ’n eenmalige proses nie en be-hoort voortdurend opgedateer te wordom voorsiening te maak vir onbeheer-bare veranderlikes soos die invloed vannuwe wetgewing,” sê Koos.

Tipiese probleemareas wat die konti-nuïteit van die familieboerdery kan be-nadeel is: • Baie familieboerderye word as een-

mansake bedryf, wat die ondernemingtot stilstand dwing wanneer diehuidige eienaar tot sterwe kom endaar gewag moet word vir die boedelom afgehandel te word.

• Verouderde testamente en familie-trusts, wat nie aangepas word omtred te hou met voordurend veran-derende wetlike, belasting- en regs-implikasies nie.

• Die gebrek aan voorsiening vir die be-taling van boedelbelasting, kapitaal-winsbelasting en inkomstebelasting

• Die afwesigheid van ’n duidelike af-tree- of uittreeplan van die huidigegeslag en die oorgee aan die volgendegeslag.

Boere is dit aan hulleself en hullegeliefdes verskuldig om ’n gekwali-fiseerde finansiële adviseur te raadpleegwat hulle kan help om ’n nommerpas finansiële plan op te stel vir hulle om-standighede. So ’n plan sal nie alleengemoedsrus verskaf nie, maar verbeterdie kans op die langtermyn oorlewingvan die onderneming.

Old Mutual is daartoe verbind en instaat om ’n omvattende adviesdiens aanboere te lewer deur ’n netwerk van finansiële adviseurs en makelaars. Hierdie kundiges word gerugsteun deur’n span regsadviseurs wat seker maakdat advies betroubaar en toepaslik is.Daar is ook ’n omvattende reeks finan-siële oplossings wat in enige finansiëlebehoefte van die boer of agri-onderne-ming kan voorsien.

Page 18: Proagri 165

www.proagri.co.za16 ProAgri 165 – November 2013

Page 19: Proagri 165

www.proagri.co.za 17ProAgri 165 – November 2013

kalfpersentasie oor al sy koeie net onder90% en sy groter koeie s’n meer as95%!

“My PinZ²yl’s se liggaamstelling isbeslis ’n halwe graad beter as my anderbeeste. Hulle is ook die eerste beestewat kalfgereed is, terwyl die anderbeeste op my plaas eers heelwat laterkalf. Die PinZ²yl’s se kalfinterval is 12maande en dit is vir my uiters belangrikdat my koeie elke jaar moet kalf. Versewat 280 kg op ’n jaar ouderdom behaalword by die bul gesit,” sê Dick.

Wat sê ’n kenner?Irwin Church is ’n bekende veekundigeuit Hilton in KwaZulu-Natal. Sy spe-sialiteitsveld is beeste en hy was ver-stom oor die kondisie van Dick sePinZ²yls toe hy net na die winter byhom op die plaas gaan kuier het. “Ekhet die diere in hulle slegste moontliketoestand gesien en omdat die diere deurdie winter slegs op veldweiding enDundee-lek was, was die gesig ’n lus vir

Die PinZ²yl spog op verskeie terreinemet sy voortreflike prestasie, maar

die groot kwelpunt tot onlangs wasmaar die kommersiële waarde van diedier. Die Suid-Afrikaanse boer is noumaar eenmaal getroud met die rooihuidkleur en bont velle word maar skep-ties bekyk as daar kommersiëleteeldiere of afrondmateriaal vir die voerkraal aangekoop moet word. DiePinZ²yl het egter so sterk ontwikkel dathy begin het om die bordjies heeltmal teverhang.

RateltaaiProAgri het by Dick Isted, ’n kommer-siële PinZ²yl-boer in die besonder uitda-gende klimaatstreek tussen Barkly-Oosen Lady Grey, gaan uitvind hoekom hysonder skroom sy beeste aan enige boerregoor die land sal bemark.

“Ek boer in uiterste omstandighedemet temperature wat maklik tot onder15 grade daal. My weiding, wat groten-deels uit rooigras bestaan, groei teensteil berghange en my beeste moetmeer as 9 000 voet klim om al diebeskikbare weiding te benut,” sê Dick.

Dick se weiding is egter baie welig.Hy kan met vier grootvee-eenhede perhektaar wegkom en sy beeste kry niksmeer as natuurlike weiding en ’n pro-teïenlek wat ook bekendstaan as diegewilde Dundee-lek nie. Onder normaleomstandighede is sy gemiddeldedaaglikse toename in die somer tot 800gram, wat glad nie sleg is vir natuurlikeweiding nie. As Dick sy hele koste-berekening in ag neem, moet hy ’n kalf-persentasie van meer as 80% hê omwins te maak. Tans is die gemiddelde

P

Die PinZ²yl wil markplein toe

Dick Isted se pragtige PinZ2yls wei teen die hange van die suidelike Drakensberge op sy plaas Tempevale tussenBarkly-Oos en Lady Grey.

deur Du Preez de Villiers

Foto’s: Eye © Photography

Vir meer inligting oor die ras wat sy plek vol staan kontak vir Paul Bester by 083-627-6899 of e-pos [email protected] of skakel die Pinzgauer Genootskapby 051-410-0955.

Vee &

Veilin

gs

die oog. Daar was ook ander beeste opdie plaas en ’n mens kon duidelik siendat hulle nie naastenby by die PinZ²ylskan kersvashou nie! Wat my verderopgeval het, was die egte vroulikheidvan die vroulike diere. Hierdie dames was gereed vir die kalf-seisoen en meer as bereid om hullewerk te doen.”

Die teel van die PinZ²yl het bewysdat een plus een meer as twee is. Hierdie mediumraamdier is voorwaar ’nbesondere kombinasie van voortreflikemoedereienskappe, reproduksie-ver-moë en vrugbaarheid van die Bos Tau-ris-tipe uit Europa en die gehardheidwat deur die Bos Indicus-tipe bygedraword.“Alhoewel dit my heelwat langer neemom my beeste slegs op natuurlike wei-ding slaggereed te kry, bly die dierewinsgewend, en ek is vas oortuig datdie diere net so goed sal presteer soosenige ander ras in ’n voerkraal,” sêDick.

Page 20: Proagri 165

www.proagri.co.za18 ProAgri 165 – November 2013

Page 21: Proagri 165

www.proagri.co.za ProAgri 165 – November 2013 19

Vee &

veilin

gs

Lemoenvlei Herefords

Die lewendige kalf spesialiste. Bulle beskikbaar op Kuruman

en Vryburg veilings. Wicus Kruger 083-324-1535

Die 2013-Meganisasiegids kos R230 en kan

bestel word by 082-828-9531 of

[email protected]

[email protected]

T 028 215 8917C 073 180 6471F 086 691 6046

PO BOX 192CALEDON7230

Laedrukstelsels vanaf:

The Sun PaysHittepyphoëdruk

5 jaarwaarborg

Gratis aflewering 100km vanaf Cullinan

Bekostigbare songeisers

50 liter, 6 buise R2 595R4 995 100 liter, 12 buise R3 395R8 495 150 liter, 18 buise R4 295R11 395 200 liter, 24 buise R5 295R13 995 250 liter, 30 buise R5 795

Groen-reeks laedruk songeisers

100 liter, 10 buise vanaf R2 195150 liter, 15 buise vanaf R3 595

2 jaar waarborgPryse sluit BTW in

012-734-0915

[email protected]

0860-SUNPAY (086-078-6729)

www.TheSunPays.co.za

WEES VERSIGTIG! Ons gebruik die volume IN DIE TENK.Om die buise in te sluit, is nie eties nie

ProAgriProAgri

2014-Kalender

Kontak Engela omseker te maak jouveiling of skou is in

die kalender!

[email protected]

Page 22: Proagri 165

www.proagri.co.za20 ProAgri 165 – November 2013

Ontwerp en oprig van veehanteringsgeriewe

Skakel Ryno Keeve 078-460-3322 of epos [email protected]

Vir al u plaasbenodigdhede

sedert 1968

Verskuifbare beeskraleBaallaaiers en -vurkeSkale en nekklampeHooi-ringvoerdersKalfkanteltoestelleSelfvoerdersSpuitdippeLandrollersSuipkrippeLaaibanke

Fabriek: 033-263-1056

Kantoor: 034-325-9960

Faks: 086-548-4790

Sel: 082-871-0123

E-pos: [email protected] / Webblad: www.nmreng.co.za

Damvoerings Dam linings

072 279 3294

Reservoir linings Mesh dams

Zinc damsEarth dam linings

www.tatamatarps.co.za

AgriGids

Sleepers for Gardens and Furniture

TEL: 012-664-5805/7103CELL: 082-569-8168

All Lengths, All Grades, Always Available.

[email protected] www.sleepersales.co.za

Page 23: Proagri 165

www.proagri.co.za ProAgri 165 – Novemberr 2013 21

AgriG

ids

The Versa Stove is a highly efficient and clean burning woodand charcoal stove, using at least50% less fuel while producing70% less smoke and emissions. It is safe, rugged, mobile, simpleto use and easy to clean.

Plancha

Versa

The Plancha stove works like the Versa, buthas two combustion chambers for simulta-neous cooking, a stainless steel chimney anda large cast iron griddle.

www.restio.co.za / 021-850-0771 / [email protected]

Hanteer 1 ton massasak met

60 kW trekker.

Page 24: Proagri 165

www.proagri.co.za22 ProAgri 165 – November 2013

Ons studente kry opleiding in:• BBP-beskerming• Forensiese ondersoeke• Taktiese beveiliging• Selfverdediging• Spoorsny en oorlewing• Navigasie• Duikwerk en bootvaart• Wapenhantering ...en vele meer.

Ons los probleme op!

Opedag 2013

23 November 2013

Doen NOU aansoek. Volgende keuring 9 -11 Desember 2013.

Skakel Frik Wentzel by 083-481-0107www.bastiontraining.com [email protected] | [email protected]

AgriGids

Page 25: Proagri 165

www.proagri.co.za ProAgri 165 – November 2013 23

Tel: 012-548-4774Faks: [email protected]

“Volledige reeks graan hantering en bergingstoerusting”.www.vivacraft.co.za

AgriG

idsTRIPROD

Verskaffer van verskeidenheid vee- en landbou produkte

Ons bied ’n wye reeks weidings-gewassaad van Agricol, Capstone en

Hygrotech.

Ander produkte sluit in:• Winter-lek en lekblokke• Lek-konsentrate vir self meng• Saad: mielies, weidinggewasse soos

lusern, rog, grasse, ens. asook kunsmis• Vee merktoerusting• Surrogaat melkprodukte• Voer: bees, skaap, vark, hoenders, volstruis,

perde, khoi, forel en wild• Voer- en drinkbakke/krippe• Troeteldiere: Kos en versorgingsprodukte

Kontak ons gerus of besoek ons:Tel: 051-447-2930

Harveyweg 86, Oranjesig, Bloemfontein

Page 26: Proagri 165

www.proagri.co.za24 ProAgri 165 – November 2013

Kontak ons: Tel: 018-673-0224 / 082-859-0904E-pos ons: [email protected] Web: www.nictrailers.co.za

SLEEPWA SOEK ’n BUL-BOER…

Ons GEWILDSTE wa – NIC 12 : 3 x 1,6 x 1,8 met 16” Wiele, Bul-skeiding uithaalbaar en monteer teen sykant van wa, Ramp,Veiligheidspype, Verbeterde inloopstelsel, Is ook beskikbaar in

dubbeldekker met 2 600kg Knott haak en nog vele meer!

27 Waens beskikbaar op ’n spesiale aanbod, terwyl voorraad hou!

Ons bou ‘n doelgeboude wa volgens jou KEUSE en ruil waens in!

MOENIE VERDER SUKKEL NIE, KOM KOOPHOM EN GENIET HOM – DIT IS ’n

GOEIE BELEGGING! www.plasticdroppers.co.za

- Baie sterk en solied- Liggewig

- Unieke greep ontwerp: riwwe- UV beskermend vir 20 – 30 jaar

- Hoë weerstand teen vuur (sien video op webwerf)- Ideaal vir elektriese heinings- Goedkoper as hout of staal!

Net R4 per meter!

Verlaag jou oprigting- en onderhoudskoste met gemiddeld 60%

Tel: 083-250-5363Faks: 0866-2555-11

Isak

[email protected]

Net R3 per meter!

DroppersPlastic

Ideaal vir:- Die stut van jong bome en plante

- Draadheinings soos “Bonnox”- Heinings in bergagtige- en vleigebiede

- Groente in tonnels- Geen isolators nodig

Aflewering

moontlik

Plastic dropper:

Solied met riwwe

Nou vir ons nuwe Y-paaltjie:- Sterk en rigied

- Vuurbestand- UV beskermend

- Goedkoper as hout of staal!- Tussen- in paaltjie, vervang NIE Y-paaltjie nie

AgriGids

Page 27: Proagri 165

www.proagri.co.za ProAgri 165 – November 2013 25

AgriG

ids

4 m Grondpadwa5 Pilare

2,5 mm vloerplaatTrokvereLED ligte

15’’ bandeChannel onderstel

Agterhek swaai & skuifMiddelhek verskuifbaar

Kanthek3,5 ton remkop2 x 2,5 ton aste

Spaarwiel ingesluitRubberkaste R3 000 extra

Wildswa4 Verskuifbare kompartemente

Rubbermat vir glyLug en dreineringsgate Agterdeur en kantdeur Dakdeure vir inspeksie

2 x 2,5 ton aste 3,5 ton remkop

LED ligte 15’’ bande

Spaarwiel ingesluitNatuurbewaring goedgekeur

R51 900 R41 400

3,2 m RondeneusDubbeldekker Sleepwa

Nuwe ontwerpSleepwa sleep gerieflik

Klippe slaan nie terug na voertuig nieEkstra laairuimte

Kanthek38 mm plankMat vir glyMiddelhek

Agterhek swaai & skuifSpaarwiel ingesluit

BTW ingesluitBTW ingesluitR74 900 BTW ingesluit

Epos: Faks:

Volg ons op

Solar Aircon Hitteweerkaatsende dakverf,isoleer koue, keer uitsetting eninkrimping deur nanotegnolo-gie.

Rooi/Grys OksiedStaalonderlaag, voorkom roesen verwering

Dubbel Veniel muurverfBinne en buite, akrilliese basis,wasbaar, 10 jaar lewensverwag-ting.

Dak- & plaveiselverf10 jaar lewensverwagting, UV-en waterbestand, super akri-lliese afwerking.

Distemper NeutraliserSeël alle oppervlaktes, dood bakterieë, verlaag mortaliteit by vee.

AluminiumverfVir finale staalbedekking, verdunnerbasis, bleikbestand.

VerustKorrosiebestand, roesbehande-ling en –voorkoming, verfregstreeks op roes, onderlaag.

Vloerseëlende rubberiseringMaak maklik skoon, bestandteen alge en bakterieë, verhoed vrotpootjie.

20 L @ R769.99

5 L @ R119.99

20 L @ R489.99

Vanaf 20 L @ R579.99

5 L @ R209.99

Nou! 5 L @ R479.99

5 L @ R249.99

20 L @ R829.99

Sedert 1980 jou nuwe dimensie in verftegnologie

www.vermillianpaint.com

Sedert 1980 Since

Regstreeks van die fabriekswinkel NUUT! Oos-Kaap: 079-925-4472

VERMILL IAN VERF

Vermillian BlackBerry pin:20C6F59A

Fabriek: 010-591-1010 012-335-4218Eloffsdal: 012-335-0330Elarduspark:012-345-4273PTA Wes:012-327-2972Gezina:012-329-0101Bon Accord:087-830-2257PTA-Noord:012-546-3350Capital Park:012-335-4124Faks: 086-615-8613Oos-Kaap: 079-925-4472Agente: Springs: Alwyn

072-192-2106

Noord-Kaap: Nisan

081-044-9708

Wes-Kaap: Jaques

084-091-4528

Vrystaat: John

083-628-5688

Page 28: Proagri 165

www.proagri.co.za26 ProAgri 165 – November 2013

AgriGids Gesteelde telefoondrade of selfoonsein jou probleem?

Die Suid-Afrikaanse boerdery- en sake-omgewing bied boereunieke uitdagings... veral as jy in ’n afgeleë gebied woon ofwerk. AOS voorsien ’n draagbare, koordlose telefoonverbin-ding, via selfoonnetwerke, wat in die meeste dele van die Republiek kan werk – sonder kabels.

ons kan help...Access Office Systems. Ons oplossings – jou sukses.

Ons bied ’n voorafbetaalde (prepaid) diens aan almal, grootof klein.

Hier is ons pryse:

Voordele:

• 90 sent per minuut• Uitstekende sein in afgeleë gebiede• Herlaaibare battery• GSM-sein

R1 250 BTW ingesluit (handstuk, SIM-kaart- en aktiveringskoste).LET WEL: • 90 - sent per minuut, enige netwerk, enige tyd.

• R13 maandelikse administratiewe fooi

GEEN GESPESIALISEERDE

OPLEIDING OF INSTALLASIEWORD BENODIG NIE.

Die telefone word landwydafgelewer en is onmiddellik geaktiveer en reg vir aksie.

Termes envoorwaardes

geld

Skakel AOS by 042-2351-450

of stuur e-pos aan: [email protected]

Page 29: Proagri 165

www.proagri.co.za ProAgri 165 – November 2013 27

AgriG

ids

Scarab Water TreatmentWastewater Treatment Systems

• Does your septic tank smell?• Has your French drain failed?.... Again?• Are you polluting the neighbour’s borehole water?• Are you compliant with the National Water act?• Would you really like to reuse your water?

Each Scarab System• is designed to comply with the National Water act• is simple to install, maintain and operate• requires NO chemicals (Ozone optional) • uses minimal power• is almost maintenance free• produces clear and odourless water• is modular to suit new loadings• is sized from the single house to large estate.

The Scarab System is:• Featured in the Dept of Water Affairs best practices

guideline policy.• Listed as a top 100 SA company for its technology in 2004,

2005 and 2006 and for receiving the Bio2Biz award in 2006.• A preferred supplier to the Dept of Health - Rural Clinics (KZN).• Featured on SABC Business Update.

Johan CarrCell: 082-535-4576Tel: 014-736-3463Fax: 086-736-8267Email: [email protected]: www.scarabsa.co.zaNo more honey-suckers needed!!

Page 30: Proagri 165

www.proagri.co.za28 ProAgri 165 – November 2013

AgriGids

Page 31: Proagri 165

www.proagri.co.za ProAgri 165 – November 2013 29

AgriG

ids

OMGEWINGSVRIENDELIKE PLAAGBEHEER

SLIMBEHEER VAN VLIEË

Onoortreflike gehalte en professionele diens - in Suid-Afrika geteel vir Suid-Afrikaanse vlieë

Hoe werk hierdie program?Vliegparasiete (Muscidifurax raptor)word in ’n insektarium geteel en isbeskikbaar in klein pakkies van 5 000. Hierdie parasitiese wespesword gereeld by vliegbroeiplekkeop die plaas losgelaat. Die volwasse wesp steek die papievan die vlieg, dood dit in die prosesen lê eiers in die papie. Die eiersteer op die dooie vliegpapie en ontwikkel in ‘n wespe. Die wespebroei binne 19-21 dae uit en begindan die soektog na vliegpapies asvoedsel en waarin hulle kan eierslê.

BISA bied u:Vliegbeheer op die natuurlike

manier. Langtermyn ekonomiesevoordele. Minder chemiese

besoedeling. ’n Bemarkings-voordeel deur omgewingsvriende-

like landbouproduksie.

BISA het agente landwyd.Vir meer inligting, nader:

Besturende DirekteurArno Moore (PhD)Sel: 083-270-4866

E-pos: [email protected]

KantoorHelouise RumblesTel: 042-286-0978

E-pos: [email protected]

www.bioinsectsa.com

Page 32: Proagri 165

www.proagri.co.za30 ProAgri 165 – November 2013

AgriGids

Page 33: Proagri 165

www.proagri.co.za ProAgri 165 – November 2013 31

AgriG

ids

Page 34: Proagri 165

www.proagri.co.za32 ProAgri 165 – November 2013

AgriGids

HuntingBuddy

Game viewer

Can be customized according to your needs!

Page 35: Proagri 165
Page 36: Proagri 165